Die sambreel en die kinders: ’n
Vroë
gesyferdheid pret boek
WORDS BY: MELLONY GRAVEN ARTWORK BY: CARMEN FORD
LAYOUT BY: DEBBIE STOTT
SOUTH AFRICAN NUMERACY CHAIR PROJECT (RHODES UNIVERSITY)
2016
WWW.RU.AC.ZA/SANC
Koli sing.
Daar is te veel kinders onder hierdie klein sambreel.
Daar is geen kinders onder daardie groot sambreel.
5 vyf
baie
0 nul
geen
1 kind hardloop na die groot sambreel.
Koli sing.
Daar is nog meer kinders onder hierdie klein sambreel en minder kinders onder daardie groot sambreel.
Wat dink jy sal volgende gebeur?
4 vier
meer
1 een
minder
Koli sing.
Daar is nog baie kinders onder hierdie klein sambreel en minder kinders onder daardie groot sambreel.
Is Koli reg? Wat dink jy sal volgende gebeur?
3 drie
meer
2 twee
minder
1 kind hardloop na die groot sambreel.
Koli sing. Daar is twee van ons onder hierdie klein sambreel. Nou het hierdie sambreel minder as daardie sambreel.
Is Koli reg? Wat dink jy sal volgende gebeur?
2 twee
minder
3 drie
meer
Koli sug. Ek is alleen. Ek voel eensaam.
Daar is baie kinders wat pret hê onder daardie groot sambreel!
Wat dink jy sal volgende gebeur?
1 een
minder
4 vier
meer
Koli hardloop na die groot sambreel
Die kinders sing.
5 van ons het pret onder die groot sambreel.
0 nul
geen
5 vyf
baie
Gebruik nommers en woorde om jou storie te vertel.
baie geen meer minder groot klein hardloop