223 HOOFSTUK V.
DI.ii;
GRONDWJ:!.:T VAN DI E ZUID-AFRIKAANSCH£ WPUBLiiK,
- 1858. 1 }
1. Grondwette v an die Z.A . R. en O.V.S.
Die Grondwet van die Z.A.R., soos dit finaal deur die Volk s r aad g oedgekeur is, 2 )was die tweede volle- dige r epublikeinse grondwet wat op Suid-Afrikaanse bo- dem tot s t a nd ge kom het. Sy voorgange r was die Konsti- tusie van die Republiek van die Ora nje-Vrystaat van 185 4.3) Met betrekking tot die twe e Grondwette wa t a lb ei vir Boere-state en vir mense van dieselfde vlees en bloed
opges t el is, b sstaan daar, ei en aardi g genoeg, heelwat v erskille en ooreenkomste. Wat di e totst andkoming daar- van betr ef , moet in die eerste plek die aandag op die fei t gev , ; stig word dat die Vrys t aatse Konst i tu s ie veel makliker tot stand gekom het as die Gron dwet van die
Z. A. R., en d a t di t nie deur
~intensek onstitus i onel e st ryd, soos in die O orv aal se ge bied plaasgevind het , voora f ge gaan i s nie.
~envan die redes da arvoor kan
we es dat die b ewoners van die Oranj erivier-soewereiniteit vanwet; •n gereelde re gering deur Bri ttanje vanaf 1848 tot 1 85 4, •n meer ge vestigde same lewingsgroep as hu lle Oor- vaalse broeders was en dat daar by hull e geen g e l e ent - heid bestaan het vir eie eksp erimente in regeringsake nie. Buitendi en het hulle
uitwat in die Oorva a ls e g e- bied plaasgevind het, genoeg ge l eer om in 1 85 4, toe hulle hull e vryh eid en onafhanklikheid g ekry het, nie toe te laat dat dieselfde st r yd in hulle geledere ant- brand nie. Daa rby was op di e tydstip, toe die O.V.S .
~ lPnstitusi e moes k ry, bekwame p ers one , onder wie die naam van die Ho ll a nde r, J.Gro enendaal, g enoem moet w prd, in die gebied a anwe sig om a an die Boere die n od i ge
l)Gep~ -b lis ee r in Locale Wett en der Z.~~.B_~ ,l849-1 885~ll.
35-68;
~ybers~Select Constitutional Documents illus-
tratin~ So_uth_A~rican Risto~
1795-1910, bll.36 2- 410 ; Suid-Af rik a anse A r giefstukk e, Transvaal, no.3, by l a ag 2/1858, b ll. 496-5 25 .
2 )Staat s Cour ant , 26 Feb. 1858~ Volks r aa dsnotule, Rus - tenburg, a rt.l9, 1 8 Feb. 1 858 .
(S.A_~Argiet?tukke,Tvl., no.3, bl.l66).
3)Gepubli seer in ~uid-AfT-ikaanse Arg iefstukke, O. V. S ., no.l, byl a ag 7871854, bll . 194- 201 ;
Scholtz~Die Konsti t u s i e
enSta.atsinstellin~van die Oranje-Vr;y-
s t aat llr54-f9b- 2 ·; bylaag 1, bll. :i:-Efb-"19 2; EY'Fers
~a .
w.-;--bi1 . 28b - 2 9 6.
leiding te verskaf.
Die Konstitusie van die Republiek van die O.V.S.
verskil in n baie bela ngrike opsig van die Grondwet van die Z.A.R. , naamlik dat terwyl albei feitlik in hul ge- he
el deur buit
elanders (Hollanders) opgestel is, dit op heeltemal ander modelle gebaseer is. Terwyl die
Vryst
aatseKonstitusie hoofs
aaklik op di
evan die V.S.A.
gegrond is, 4 )en
dit baie waarskynlik is dat die Konsti- tusie van die Tweede Franse Republiek van 1848 ook ·n groat rol by die opstel van die van die O.V.S. gespeel het, 5 )het die opste llers van die Grondwet van die Z.A
.R.
ten
spytev
an die bewering dat
Stuart by die opstel daarvan ·n Franse kopie van die Amerikaanse Grondwet as enigste leidraad gehad het, 6 ) hoofsaaklik hulle kennis uit die Grondwet van die Bataafse Republiek van 1798
geput. 7 )To
gwas nie
eenvan die twee
Boere-grondwette·n
slaafse n
avolging van die bui telandse nie
1naarwas di t •n deeglike
aanEassing van die bepalings daarvan aan eie omstandighede , )terwyl oak eie opvattinge inge-
sluitg) en
eieervaring en tradisie n
groat rol gespeel het. 10 )
Dit i
sopmerklik dat die Z.A
"R.baie min uit die Vrystaatse Konstitusie
geput het, veral as in
aan-merking geneem word dat die b
ewonersvan die Republiek
op politieke
gebied feitlik in n doolhof r
ondgetashet, t
erwyl n
et a
an die anderkant van die Vaalrivier •n h
eel doeltreffende konstitusie in swang was, ruim vier jaar voor
dieZ.A
.R. uiteindelik met n eie grondwet
konspog.
Die navolg ing v
an verskillende buitelandse
stel
sel
s hettot result
aat gehad die totst
andkoming v
an twee heeltem
al 4 ) Schol
t~ ~a. w. :-bll. 21-27.
·--- ---··5)Kyk die bespreking v
an
Scholtz se werkdeur I.D.Bo
smanin Sept. 1937, Tydskrif vir
en PHedendaag~e Rom.A.Grobbelaar~ _Die Ontstaan en
~in~-HollandseR 0 g, nt-
wikkelin~~p~_die Ora
nje-Vrys t
aat
tot aan
die eindetot
aandie
einde van president J.N.Boshof se rage- ring in 1
859. (Ongepubliseerde
D.Phil.-proefskrif,Universit
eit van
Stellenbosch), hoofstuk 9.
6 )Een Holla nder (
K.J.de Kok ) ~ Toen en Thans, bl.l28.
7)Wypkema~ De Invlo
ed v
anNe derland op Ontstaan en Ont-
wikkeling v
an
de Staatsinstellin~ender
Z.A.Republ
iektot 188 1, Afd . c, hoofstuk
2.--- - -·-·· ..8 )Vgl. Van der
Vt/al t
:Die Ontwikkelin v
anBoere-bestuurs- instellinge . (Ge
skiedenis v
an S.A.
II, bl.90 •
g)Vgl
. ibid., bll.8
2-83.
lO)Vg l.
Scholtz: a.w., bll.l7-
21 ; Wypkema
: a.w., bl.
510.225
verski11ende grondwette, hoewel die hoofbeginsels daar- van dieselfde was, naamlik
republikeins~Die O.V.S.
s 'n was •n kort, saaklik gestelde en duide1ike g rondwet van twee-en-sestig artikels; die van die Z, A, R. , •n om- vattende en lywige stu.k van tweehonderd-twee-en-dertig artike1s, Tog het die twee Grondwette heelwat ooreen- komste getoon, veral ook ten opsigte van die president s - amp,11)en het a1bei Grondwette, van tyd tot tyd na gelang van omstandighede aangevul en/of gewysig, die grondslag va n die
staatsre~lingvan die twee Republieke tot met hulle ondergang in 190 2 g ebiy . .
Dit is nie hier die plek om die twee Grondwette ui tvoerig met mekaar te vergelyk nie
9ook nie om ·n vol- l edige uiteensetting van die bepalings daarvan neer
t e skrywe nie, maar met die oog
opwat verder s al volg, is dit nodig om aan die Grondwe t van die Z.A . R. kortlik s aandag te skenk.
2. Totstandko]Ui!J.£.._ YC3.P. Grondwet van Z, A. R.
Die Grondwet van 1 858 i s voorafgegaan deur die go e dkeu.ring by v erski11ende ge1eenthede van drie kon s ep- grondwette, wat a1ma1, met enkele uitsonderinge diese1f- de bepa1ings bevat het. Die eerste konsep is opgestel deur Jacobus Stuart en die komitee w a t tydens die Pie- n aarsrivierse Vo1ks raadsitting benoem en met die taak be1as is. 12 ) Hierdie komitee wat op die eerste Maa ndag van Oktober te Potchefstroom vergader het,l3)het na en- ke1e weke
~kons ep-grondwet gereed gehad,
~1ywi ge doku- ment wat uit niks minder
~s327 artike1s met
nbylaag
tot artike1 31 van sewe artike l s , bestaan het nie. 1 4) Onge1ukkig is die gegewens aangaande die
werk~saamhede van die Grondwet-kommissie baie skraal en is di.t wat nog vir on s opgetek en i s, nie so maklik aanneem- baar n ie . K.J.de Kok wat as sekr e tari s van die kommissie ll)In die vo1 gende hoofstukke van hierdie werk, .waarin
die amu van die staats Jr e sident in die Z.A.R ontle e d word,
~alte1kens op ver skil1e en ooreenkomste g e- wys word.
1 2 )Kyk hierbo, b11. 204 e.v.
l3) . Wypkema vergi s hom as hy bewe er dat die G rondwe t -kom- missie te Pienaarsrivier vergad er het. (Die Aandee1
van d s . van der Hoff in die Transvaa1se staatsontwik- keling. - Almanak v a n die N ed.He.rv.Kerk van Afrika,- 194 2, bl. 94T:
l4)R.930/55 : Konsep - grondwet van die Z.A .R ., d.d. Pot- chefstroom , 1 N ov.l855 .
(S.A.Ar~iefstukke,Tvl., no.
3, bylaag 54/1855 , b11. 380-442 •
226
opgetree het, is die enigste persoon wat so effens lig laat deurskemer as hy verklaar dat Stuart al die artikels opgestel en dit ter go edkeuring aan die ande r komm i ss ie- lede
voorgel~h e t . , terwyl hy by die opstel van die Kon- sep- grondwet as enjgste leidraad n Franse vert a ling van die Amerikaanse Grondwet in sy besit gehad het.l5)
Hoewel Stuart di e leeue-aandeel in verband met die opstel van die Kon sep- grondwet v erri g het~ 16 ) is
dit waarskynlik dat ds. van der Hoff van agter die skerms ook sy deel bygedra het tot die totstandkoming daarvan~7)
Tog moet die ee r vir die opstel daarvan, en derhalwe ook vir die totst andk oming van ·n ui tvoerende gesag en ·n
staatshoof aan Stuart gegee word.lB)
Die mededeling van De Kok dat Stuart van die Konstitusie van die V. S. A. as enigste leidraad g ebrui k
gemaak het, kan nie aanvaar word nie want ui t
•nvergely- king van die Konsep -grondwet met die Am er ik aanse Konsti -
tusie
b~ykdit baie duidelik dat daar heel we ini g oor- e enkoms tu ssen die twe e bestaan.l9) Inte endeel vertoon hierdie Konsep-grondwet van die Z. A. R. groot oor e enkoms- met die Bataafs e Grondwet v an 1798. 20 )
Hoewel me tt er tyd kleinere wysiginge in die Konsep-grondwet aangebring is, is die Stuart-antwerp uiteindelik in 1 858 as die Grondwet van die Z.A.R. aan- vaar en het dit in hoofsaak tot 1902 bly geld .
l5)Een Hollander ~ a . w., bl.l28? vgl. ook R.973/56 en
R.975/56~
Stuart aan Jacobz, d.d. 25 Jan .l856 .
16 )Vgl. Wypkema~ D~---~pvl<?_ ~d van Ne_q._erlai?-d_~ _ _ _ Ontstaan en
Ont~-rikkelin_g__
van de
Staatsins!~llingender Z.A . R. tot 1881 ' bll.32l-322.
l?)Kyk Wypkema~ ibid. ; bll.32 2-3 24; Wypkema~ Die A andeel
van ds. van der Hoff in die Transvaalse Staatsontwik - keling ( voetnoot 1-3---van-"b]:.erdie hoofstukf; Vancfer-
Walt~
Die
On~wikk~Jingvan Boere-bestuursinstellinge.
(Geskiedenis van S.A.
~I,bll.89-90). Wypkema b egaan e gter •n fout as hy in genoemde artikel in die Kerk- almanak (bl.94) beweer dat die Konsep - g rondwet in ds . van der Hoff se handskrif geskr yf is, want Stuart het dit self geskryf.
lB)Vgl. Pelzer~ a.w., bll.l58-1591
l9)Vgl. ook Van der Walt~ Die Ontwikke ling van Boere- bestuursin s telling e .
(G~skiedenisv a n S.A. It, bl. 89 )
~vVypkema
~De Invloed van Neder l and op
6~1t~taanen Ont - wikkeling van de Staa
ts_:hE.~_!_ellingende r Z. A. R. tot 1881, bl.32l. Pelzer (a.w., bl.l58) noem slegs die feit i.v.m. die Amerikaanse Konstitusie en lewer geen verdere komment aa r nie.
20 )Wypkema ~ ibid.
1bll. 332-346.
227
Die invloed van die Bataafse Konstitus ie blyk al dadelik uit die eerste afde li ng van die Grondwet van die Z .A. R. , waarin in negentien artikel s ·n aan t al a l geme - ne beginsels neergel@ word, waarin veral die oppergesag van die volk beklemtoon w ord. 21 ) Die tweede afdeling van die Grondwet, bevattende nege artikels oor die ver- houding tussen kerk en st aat en die boskerming en ver- dediging van die twee in stellinge, is heel oorspronklik e bepalings wat in geen ander republikeinse grondwet van die tyd voorkom nie. Die artikels wat met die ke rk in verband staan , is •n duidelike ui tvloei sel va n die kerk- like stryd wat voor 1 855 plaa sgevind het, en W ypkema m e en om ook daarin die besondere invlo ed van ds . van der Hoff te. herken. 22)
W a t veral van die konsep-grondwette en di e Grondwet van 1858 k enmerkend is, i s die a f s onderl ike v oorsiening wat vir die dri e staatsmagte gemaak is . Dit was natuurlik niks nuuts nie omdat teen die tyd die b eginsel van di e skeiding van regeringsma gte in feitlik alle grondwette van We s - .,::;uropa opge n eem w as . Tog skyn dit of di e Ba t a a f s e kons titu s i e ook in die opsig s y in- vloed laat geld het, en wel daarin dat dit telkens die volk is wat di e wetgewende mag aa n die Volksraad , die uitvoerende g e s ag a a n die Uitvoer en de Raa d en die re g-
t e rlik e gesag a an di e l anddro s t e en ge~worenen opdra . 2 3 ) 3. Die Wetgewende Gesag .
Deur di e Grondwet van 1 858 word die w e t g ewende g esag in di e h a nde van die Volk s r aad g e s tel en word die Volks r aad as di e hoogs te g e sag in die l and ver- klaar. 24) Hierdi e bepa ling, s owel as di e s ames t e lling van die wetg ewende liggaam, was niks nuuts in die kon- stitusionele ge s kiedenis v a n die Boere nie, Die Volk s - r aad w at a ldus to t s t and g ek om h e t, wa s feitli k pr es i es di e selfd e a s di e N a t a l s e en Tra n s vaalse V olk s rade , b e - halwe dat di t nou hoofs a aklik •n wetgewende liggaam g eword en van sy uitv oerende en r egterlike funksies afst a nd
ge~oen
het . Di e V olks r aad mo es uit min s tens twaalf l e d e tu ss en di e oud erdomm e va n dertig en ses t ig jaa r 21 )Ibid. , bl1.332-334 .
22 )Ibid., bll. 32 3- 324.
2 3)Ibi d .
1bll . 334- 3359 k yk ook G rondw e t ( Z. A. R. ) , 18 58 , artt . 1 2 , 13 en 1 5 .
2 4) G rondwet ( Z. A"R. ), 1858 , artt . 1 2 en 29 .
bestaan, Om tot lid
gekies te kon word,
moes· n p
er
so
onminstens dri
e jaar stemg
eregti
gwees, lidmaa t
wees vandi
eNederd';"i ts Horvormde Kerk, binne die grense van die Republiek woon en in die
Republiekvaste eiendom besit.
Hy mog geen
onterende vonnis teenhom
gehadhet nie;
Vo lk
sraad
sl
ed
emo
gni
e f~1iliev
an
mekaarwee
s ni
een slegs p
ersone van suiwere blanke
afkomskon
gekieswor
d.Enig
een watkon bewys dat •n gekose lid nie
aanhierdie v
erei
stesvold
oennie
9kon sy beswaar a
an
die 1re
sident v
an die
Uitvo
erende Raad
voorl~v66r so
~lid inges
weer word, en as die
president van die
gegrondheid van die klag t
eoortuig was
,moes hy voor die
aanvangvan die Volksraadsvergad
ering dit aan die vo
orsittervan laas
- genoemd
eli
ggaamoorhandig en op di
everwyderi
ngvan
so- dani
gel i
d aandring .
Volksraads l
ed
e, waarvan die helfte j
aarliks
moesaftree, 25 ) sou vir •n t
ydperk van twe
eJaar in • n vry
everkiesing
geki
esword deur
al l
eburgers bo die
ouder-dom v
an21 j
aar, watl i
dmat ev
an die
Nederdui ts Hervor
mde Kerk was , t
erwyl di t
aan
elk
e stemgeregti
gdeburg
er
sou vry
staan om
aan di
ev
oorsitter v
an di
eVolks r
aad eni- ge beslmldi
ging teen
di
e Jr
esident enl
edev
an dieUi t- voer
onde Raadten op
si
gt
ev
an ampsoortredingeo
f ampsmi
s-
dade in t
eh
andig.
Elke Volksr
aad
slid
sou ~vo
or ge
skre-we eed mo
es afl~voor die in die
·v
ergade ring t
eenwo
or- dige Volk
sr
aadsled
e.By
gele
enth
eid van elke
sitting ,
watj
aarliks sou plaasvind , kies di
eVolk
sr
aadsl edeuit
hull e midde• n vo
orsi ttervir
die duurv
an die sitting sowel
asvir d
ie duurv
an di
e si
ttings j
aar .Oor
al l
e sakesou beslis word
met · n driekwart
-meerderheid v
an sterame en geenvoor
gestelde wette
sou in behandeling geneem wor
d voor di
t nie eer
svir ·n tydperk v
an dr
ie maan
de v66r die sittingt
er
kennisname v
an dj_e volk ge- bring is ni
e, b
ehal
wewaar
omst
andi
ghede die onmiddel- l ike beha nde. l i
ngv
an
so
•nwetsvoorst
el vereis.
Die volkhet d
an die reg geh
adom
hulle gevoel
ens oor so
danigevoorgestelde wette by
wysev
an memories aan dieV
olks- raadb
okend te maak. All
e besluite van die Volksraad sou
(
we t
skraghe, m
aar eers.n
ada t
dit v
ir dri
e maande aan die2
5 )
Blykbaaro ~k
onderB~ ~ aaf-se
invloed. (
Viypkema:
De In-vlo
ed
val}_ Ned~rlandop Ont
st
aap..._en
Ontwi~Lel_ingv
an de
Staa t si
nstellingen
der Z. A. H~ tot i1lol,
bl l . 33 6-
3 37 . . . - - - ·-
22 9
g oedkeuring v a n di e volk onderworp e was . Af skr i ft e v a n a a n g enome wet te mo es ter uitvoering a a n die
/re s ident van die Uitvoerende Raa d g e s t u ur word .
Die
fr es ident e n lede van di e Uitvo e r
endeRa ad s ou deur d i e Volk s ra a d
be~digword t e rwy l on d e r s e ke r e oms t andi g hede die
fr es ident v
and ie Uitvo e rende Raad deur di e Volksraad uit sy po s onthef kon word . D aa rby het die Volks r aad di e re g g e h a d om s ekere s tra f b epa l ings op sy eie lede toe te p as wanneer hulle s ekere oortr
e- ding e ten
o~sigtev a n d ie Vol ksr aad b e gaan .
4. Die Uitvoerende Gesag.
W at di e uitvoerend e gesag b e tref, het daar s e- dert die Stuart-kommissie se Ontwerp-g rondwe t tot d i e fina le
aanvaar d ing v a n die Gron dw et i n 1 858 , et l ike ver- and eri nge , vera l ten o psi
gte v an d i
eb en am i ng van die ampte v a n di e u itvoerende am p tenar e , plaasge vind . Vel- g ens die Stua rt-ontwerp i s die uit v o e rende gesa
gopged r
aaan · n staatspres id ent ~ 6 ii s e- s t aa t spre s i dent~ 27 i we e r ade
e n •n s caatssekret aris .
21) ) Hi erdie vyf pers one
soud
an n
_st aat s r aa d ui t m aak. 29 ) Die vi s e-staat spr es i dent
sou,n e t so o s die st aat s pres i d ent, deur d i e v ol k geki es wo r d,30 )met di e v e r ski l dat d i e s taat spr
esident sy amp vir d i e t y dpe r k van drie j aar s ou bek l ee ~3l )terwyl
die vi se- s t
aatspres i dent v i r •n tydp erk van vyf j aar
ge - ki es sou word . 3 2 ) Dit i s opmerklik da t d i e amps termyn v a n die staa t spr es id ent op drie j aar bepaal i s , Hi
er i s def ini t i ef af
gewyk van d i e Bat aafse s owel as v
ana l die a n d er r
epublikeinse gron d we tte v a n di~ tyd .3 3 ) In d i
eKonse p-g rondwe t va n Janua rie 1 85 7 i s geen me lding v a n n
26 )R. 930/ 55~ K onse~ - grondw et v a n d t;Z.A ~ R ., d . d . 1 No v.
1
855,
art.l3. (S .A . Arg iefs tuk k e , Tvl., n o . 3 , bl.3 82 ).
2
7)Ib id ., a r t.61. (Ibid ., bl.3 86 ).
28 ) I b id .
, art .
63. ( Ibid ., b J,. 387 ).
2 9 ) I bid ., a rt t . l 3 en 6 3. (Ibi d ., bll. 38 2 en 38 7 on de r- sk eid e l i k ).
3 0 ) Ibid ., art
t. 34 en 61. ( Ib i d ., b ll.383 en 386 onder- skei delik) .
3 l) Ibid .,
art. 34 . (
Ibid., b l. 383 ).
3
2)Ibid., a r t . 61. ( I bid., 9
11. 386 ).
33)Die
ampstermyn van d i e verski l l ende r
epublike i ns e
staatshoofdew
as naamlik~O. V. S ., 5 j
aar; Swit z e r - l and , 1 j
aar9Amerika , 4 j
aar; Fr
ankryk
~184-8),4
;)aar9 " President9Raad. sp e nsi onaris
11( Bataafse Repu-
bli
ek), 5 jaar.
ampstermyn
gemaak nie, 34 )terwyl
indie Grondwet van 1858 die ampstermyn op vyf j
aarbepaal
is
.35
)Die benaming staatsraad
getuig van Bataafse invloed maar in die volgende ontwerpe en in d
ie finale gr
ondwet i sdie
benamin~wegge
laat ten gunste van die
vanu
itvoe
rende raad.3 6
Die vise
-presidentskap waarvoo
rdie Stuart
-antwerp voorsi
ening ger:lD.E'<-khet
,h
etnie lank staande gebly nie. Tydens die volksvergadering van November
1855
,waar die Stuart-k
onsepvoorlopig met enke
le wy
-s
i ginge aanvaar is, is ook die vise-pre
siden
tskap goed- gekeur en is n vise-pr
esident
indie persoon van
W.F. Joubert aangewys,3 7 ) Op die Kommissiera
adsitting te Pretoria vanaf 27 tot 30 Me
i 1856,waarop die
grond- wet
svoorstel le v
an kommandante~-generaalPretorius en
34 )Kyk R. l 26BJ57
·;-Ko~sep- gr ondwet van die Z.A .R.
,d
. d.5 Jan,l
857, art.32
.In die kopie v
an hierdie
Konsepwat in die
Staay
sCourant
, 16Okt.
1857,gepub
l iseer i
s ,is die
gedeeltev
an art.36 waar
in d
ieampstermyn bepaal is, naam
lik drie jaar, by
'i'lhersiening van die Konsep deu
rgehaal.
(S.A.Argiefstukke, Tvl., no.3, bl. 442, voetnoot 62).
35)Grondwet (Z
.A.R
.), 1
858,
art.6l.Wypkema sien in die bepaling van die
ampstermyn van die president op vyf
j
aar ook tipi
eseBataafse invloed. (De
Invloed v
an
Neder~and ~ntstaan._~p_Qntwikkeling
v
an de_
Sta~instellingen
d~~Z.A.R. tot ld1fl,
bl.34~Diefe
lte i.v.m. die Stuart
-en
1857-konsep,
soos h
ierbouiteen- gesit
,word egter nie deur hom genoem nie. Die en
i g- ste bewysgrond vir
Wypkema sebewering is die feit dat di
eampstermyn van d
ie Bataafse staatshoof 5 jaar was; (
Kyko
.a
.voetnoot 33 van hierdie hoofst
uk) .Dit
i
segter
eien
aardi
gdat in Stuart se antwerp nie al vir v
yfjaar voorsiening gema
ak is nie, maar dat dit
gedoen is nad
atStuart a
ldie Republiek verlaat het. In
die al
gehel
eafwesigheid van gegewens in verband
metdie
aanvanklike vasste
lling van die amps-termyn v
andie
staatspr esi
dent op 3 jaar,
i sdit moontlik dat
sodanigevasste
l l ing onder invloed van die ander lede van die Grondwet
-kommissie kon
ge
skied het en dat die
motief wat daaragter
geskui lhet niks anders was as om t
ebelet dat een persoon ni
evir te
lank aaneen met so n
ho~ gesagbeklee sou word nie.
Die verande
ringvan die tydperk van 3 tot 5 jaar in
1858 kan moontlik
aan Bataafse invloed toeg
eskryfword, maar dit is n
grat
erwaarskynl i kheid dat dit
na aanl eiding van die
soort
gelyke bepaling
ind
ieVrystaatse Konstitusie kon
geskied het, Wypkema noem die vyfj
ari
gea
l,,pstermyn van d
ie Vry
sta
atse
staats-pre
sident nerens nie
.3 6 )Wypke ma~ ibid., bl
.326
.sigin
gook
gedoenond
er
Konstitu
sie
,waarin van word
.37)Kyk
hierbo, bl
. 207.
Waarskyn
l ik is hierdie wy-
invloed van
die Vrystaatse
n uitvoerende r
aad gespreek231
Schoeman bespreek is 9
38 )
is egterbeslui t
om nie vir·n
vise-presidentsamp voorsiening te maak nie en om hier-die amptenaar se
plekop die
Uitvoerende Raadte
laat inneemdeur die
landdrosvan die
Regeringsetel.39)
Hier-die
besluit isheel waa rskynlik
onder invloedvan die
Vrystaat
se Kons titu
sie
geneem. 40 )In di
eKon
sep-grondwet van 1857en die fin
aleGrondwet
van 1858
isegter
nieweer
•nplek
aan genoemde landdros op di
eUi
tvoerende Raad gegee
nie.Dit i
soo
kopme rklik da t
diePre tori
ase
Kom-mis
sieraad v
an Mei
1856die
benaming staatspresident, wat
indie St· u.art-konsep
voorgekom het, laat vaarhet
tengunst
e vandie benaming Staats Generaal, wat die hoo
gst
eamptenaar in die
staa t sou wees. 41 ) Wat die·
aanleiding
tot
hierdi
en
aamsveranderingw
as, isnie
dui-delik nie, maar dat dit geen
byvalgevind het nie,
blyk uitdie
Konsep-grondwet wa
t inDesember
1856deur die
Komitee v
an Volk
sverteenwoordigers behandel is, waa rin die b
enami n
gwe
er v
erva n
gis deur pr
esident v
an di
euit- vo
erend
eraad. 4
2)So i
sdit ook in die
fina l
eGrondwe t
van 1858 g ehandha af.43)
Soos di
euitvoerende ge
sa
guit
eindelik in die Grondwet v
an
1858 v
asgele
i s ,h
et
di
t best
aan ui t di
ePres id
ent van die Uitvoerend
eRaa d, bygestaan
deur di
eKommandant-generaal,
tweeUj_ tvoerende Ra adslede en •n
sekreta ris. 4 4) Om as president
verkiesbaart
ewees, moe
s·n
per
soon vyf j
aarl
an
k•n
stemgere
gt
igdeburge r v
an
dieRepubli
ekwees
, geen ont erende von ni
st
een hom g ehad h
etni
e,d
ert
igj
aaroud
en•n l
idmaatv
an di
e Ned
er
duit
s3B)
Kyk hierbo, bll.212e.v.
39)
Kommissi er
aadsn
otul
e, Pr
etoria
, art.ll(3),
27-30 Mei
1856.(
S.A.Arg i
efstuk ke, Tvl., no.3, bl.l36
). Pel zer (
a.w.,bl.
60) noen hi
erdi
eb
esluit TI beslui t v
an die Volksraad, wat
di
tb
esli
sni
ewas ni
e.40)Ait.
40 van di
eVryst
aat
seKonsti
tusie (18
54) bep
aaldat di
eUi
tvoerend
eRa ad
sou best
aan uit die Landdro
sv
an
di
ehoo
fstad,di
e Go
ewernemen
tssekr
etari
sen dr
ieono
ffi
si
el
el
ede. (Scholtz~ a.w.,bylaag
1,bl.
190)
41 )Kommi
ssi
eraadsnotul
e,Pret ori
a, ar
t . 11, 27-30 Mei
1856. (S.A.Argiefstukke,
Tvl.,n
o. 3,bl.l36).
4 2 )
Konsep-g ro
ndwet, 1
857,
ar t . l l . (Ibid., bl.
440).
4 3) Gr o n dw~-t ( z . A. R. ) , --- n r 5s·~-art
.13.(Ibi
d. ,bl.
498e
nLoc
ale Wetten derZ. A.R ., 1
849-188 5, b
l .36).
44 )Ibid., art.58.
(
S.A.Ar&iefstukke,
ibi
d.,
bl.50
6;Loca
le
Wet t
en, ibid., bl.46).
Hervormde Kerk wees. Die
president was die hoo
gsteof eerste amptenaar van die staat en alle ander amptenare, met uitsondering van regterlike amptenare, sou aan hom
ondergesk ik wees. Aan die
president van die Uitvoerende Raad is dan ook die aanstelling en ont
slag van amptenare toevertrou, maa r altyd onderhewig aan die
goedkeuring van die Vo lksraad. Solank hy die presidentsamp beklee, mog die
~residen~van die Uitvoerende Raad
geenander amp, ook nie in die kerk, beklee nie, en kon hy ook nie
sen- der die toestemming van die Volksraad buit
edi
egrense van die land gaan nie. Aangesien in die Grondwet v
an1
858nie vir
TIvise-staatspresident voorsiening g emaak is nie, is bepaal dat die oudste lid van die Uitvoerende Raad as plaasvervanger van die
fr
esident sou optree.
Aan die
presi
dentvan die Uitvoerende Raad is verder di
eindiening, toeli
gting en v
erdedigingv
an alle wets - voo
rstelle opgedra, uit welke bron
sodanigevo
or stelle
ook
al
afkoms
tigmog wees. Nadat hy van
dieaanname van n
wetdeur die Volksraad kennis
gekryhet, mo
eshy vir die publikasie
en
uitvoering van
so nwet
sor
g.
Krygs- wet kon
alleen
deurdie
~resident enUitvoerende
Raad afgekondig word.Jaarlik
smoes die
,re
sidentn begro- ting van die ink omste en
uitgawesvan die
staat aandie Volk
sraad voorl~.Dit was ook
syt
aakom
die Volks- raa d tot
gewone sowel asbuitengewone
sittingebyeen te roep en om j
aarliks TIreis deur die l
andt
eonder- neem om ·n wakende oog oor die landska ntor
2en di
e go- drag van d
ie amptenare t
ehou, en om
ters~~dertyd aandie volk die
geleentheidte gee om hull
ebelange en beho
eftes aan hom voor t
edra. Briefwis
seling met diebuiteland moes deur di
e president en sekretaris van die
Uitvoeren- d
eRaad
gevoerword. Saam met die Uitvoerende
Raadhet die
pr
esident di
ereg
gehadom onder b
epaaldevoorwaar-
desvermindering of
kwyt
skeldingv
an deur di
ehof opge
.legde straMve te verleen. As voorsitter van die
Uit- vo
erendeRaad sou die
president by n staking van stemme
•n b
esl
issende stem h~.Die l
edevan di
eUitvoerende Raad
souvir •n tydperk v
an drie jaar deur die Volksraad
gekiesword; die
sekretaris van
die Uitvoerende Raad,wat ook deur die Volksraad
aangewys souword, sou vi
er
jaar in sy pos dien, t
erwyldie
tommandant -
generaalvir •n onbepaa ld
etydperk
syamp
souv
ervul.Pres ide nt, Uitvo
erende R
aadsl
ede
en
tomraandant-
generaal
moes hulleond
er
skeieampsede
voor die Volk
sraad afl~ ter
wyld
:i.e233
sekretaris dit voor die Uitvoerende Raad moes doen.45) 5. Die Krygsmag.
In ·n volgende afdeling het die Grondwet v a n
185 8 ook vir die krygsmag en krygsraad afsonderlike
voor~siening gemaak. Die krygsmag van die Republiek sou be- staan uit alle weerbare manne tussen di e ouderdomme v a n s estien en sestig j a ar, en alle g ekleurde mansper s one binne die gren s e van die land, wie se opperhoofde aan die Regering van die Republiek onderhori gheid verskuldi g wa s.
Vir krygsdoeleindes sou die land in veldkornetskappe en distrikt e verdeel word en die bevel, in dalende r a n g ord e, sou gevoer word deur die tommandant-g enera al, komma n dan- te, veldkornette en assistent-veldkornette. Al hi e rdie offisiere sou in hulle onderskeie geb iede van o ptr e de met meerderheid v a n s temme verkies word deur die ste mge r egti g -
de burg ers . Die t aak van die kry gs of fi s iere en k r ygs - mag sou wees: handhawing van orde (as polisiemag) , die
onderdrukking v a n binneland s e op s tande en onlust e, die verd e di g ing van di e l a nd en oorlo g voering . Al d ie offi- s i ere, met uit s ond e ring van di e ~ommandant- gene ra al , moes hulle ampsede voor d i e p residen t e n Ui t voerende Raad
afl~.Veldkornette moes gereeld aan die l a n dd ro s te en kommandante v ers lag do e n; kommandante aan d i e ~mm an
d a n t - gene r aal en die tomman dant-g eneraal aan di e r r es i- dent v a n die Uitvoere n de Ra a d. Die iomma nda n t - gen e r aal kon in tyd van oorlog of as •n kornma ndo in die veld wa s, n krygs raad by e enroep, en by a fwesi gheid van di e
~mmandant-ge n e r aal s ou di e o f fi s ier met die hoo gs t e r a n g as voors itter optree. Ve rder is oo k vir di e v ry ste lling van krygsdiens ond er b e p aalde oms tandighede vo o r s ie nin g gemaak , asook vir b y drae s wat deur sekere per s one in verb a nd met krygs diens g el e we r mo e s word. Kommandante en v e l dk ornet- te mo es ook die l an d d ro ste b e hu l psaam wees . D i e v e r d e- ling van b ui t n a af l 'oop v a n •n kommand o of o orlog sou on - der toesi g van d i e p resident van die Uitvoerend e Ra ad geskied.
6. Die Reg t e rli ke Gesag .
Aa n gaan de di e r egt e rlike ges a g h e t d i e G rondwet van 1 85 8 voorsieni ng gemaak vir · n Hof v a n La n ddro s , v ie r tot s es Heemra d e en juri e l e de in elke dis trik v an di e
45)0or die v e r s kill e nde as p ekt e v a n di e p r esident sa.mp
word i n die v ol ge nd e hoo fs tukke in beson de r he de ge -
h ande l.
Republiek. n
Hooggeregshof, wat ook as Rondgaande en
Appelhofsou optree,
sougevorm word deur drie land
dros-te. Kandidate vir die landdrosskap sou deur die Ra
ge- ring aan die publiek voorgestel word en
die publiek moesdan binne twee ma
ande te kenne
geeof hulle
diebenoeming van sodanige persone
goed-of
afkeur,terwyl heemraad- vakatures deur die Hof van
Landdros enHeemrade
gevulsou word, met behoorlike
kennisgewing daarvan aandie Uitvoerende Raad. Verder
vol gook uit
gebreide
bepalings in verbandmet regsprosedure en die magte, pligte en bevoegdhede van die regterlike
amptenare.•n Aantal artikels bepaal ook die pligte van
die verskillendelandsamptenare terwyl ook
aparte voorsie-ning vir die
geldmiddelevan die
staat gemaak en diesalarisse van die onderskeie
amptenare bepaal
word.7.
Eindelik nStaatshoof! Faktore
watvir
dievertra - gil1.g van die
totstandkomingdaarvan
verantvroorde.Lfk~
Byna
een-en-twintigjaar nadat Retief op
dieVrystaatse vlaktes as eerste
staatshoof van dievoort- trekkende gemeenskap ui tgeroep
is,en
sodoende·n amp in-
gestelis wat in
elkebeskaafde gemeenskap
nnoodsaaklik-
heidis, en daardie pos weer binne
agt maandevan
dietoneel verdwyn het
sanderdat daar een
of ander defini-tiewe besluit omtrent die afskaffing
daarvan geneemis, is op
16 Februarie1858 konsti tusioneel vir •n
permanenteuitvoerende mag voorsiening gemaak, en is daardie mag op- gedra aan die
:presidentvan die Uitvoerende
Raad.Hier- die
ampsou
laterin die Z.A.R. die word van
$taatspresi-dent en sou bly voortbestaan tot met die ondergang van die Republiek in
lg02.Vanaf 1836,
toe die Trekkers
die Kaapkolonieas n selfstandige
gemeenskapverlaat het, het die
geskie-deni s en on twikkeling van •n Be
sre-sta8
t s~1oofskap•n lang-
same slingergang gegaan.Die Trekkers het hull
sel fvan n gevestigde bevolkingsgroep en van n
gevestigdekolonia-
le regering losgemaaken hoewel hulle in afsonderlike
Trekgeselskappe georganiseerdwas, het hulle die grens
vandie Kaapkolonie as ·n aparte onafhanklike samelewings- groep
-11als
een
vryeen
onafhankelykvolk"4 6 )_
46 lvgl. brief van
Reti ef enMaritz aan die Goewerneur
vandie Kaapkolonie
9d.d. 21 Julie 1837. (Kyk bl.
46.
235
oorgetrek. As •n vry en onafhanklik
e
volkwas
,onder
meer,een
va
nhulle grootste probleme die
van ·neie be
-stuursinrigting met
TI eies
taa
tshoof.Dit was
TI op-draande weg wat deur
TIjong ongeskoolde
en in regering- sake onervare volk betree
is; •nweg met ba
ie hindernisse
,son ®ige waarvan die Trekkers vir
hulls
elf opgewerp het.
Al
hierdie
hindernisse moes oorkom word
voor daar van
TIBoere-staatshoofskap sprake
kon wees
,en selfs toe so
TIstaat shoo fskap in
1858 tot s
tand gekom het
,was daar no
gmoeilikh ede wat opgelos moes word vo
ordie
staatsmasjie-
ne
riesy werking g
lad kon ve
rrig
.Die
geskiedenis van die staatsh
oofskap het hom
onderandere in die vorm van ·n st
ryd geopenbaar;
•n strydtussen verskillende belangegroepe
,aangevuur deur
eenof meer persone wat deur hulle optrede
,bevvus of onbewus, hetsy die heil v
andie volk as geh ee
lbeoog het
,of e
ie be lang ges
oek het
;•n stryd tussen voormanne onderling;
•n
stryd van •n
groot gedeel te van die Trekkergemeenskap teen die idee v
an
·n st
aatshoof,t
erwyldie
E:is omlaas - genoemde deur omstandi ghede en natuurlike ontwikke
l inga
ltyd dri ngender
geword het.Dit was
•n stryd teen iets wat moe
sbestaan, maar waa rvan die h
oe enwaarom nie altyd duidelik besef i
sni
e.
Vir hi
erdie een- en-twintigjari ge
vertragingv
an d
ie totstandkoming van •n
sentralereger
ingen v
an d
ie daarstel
lingvan
•n permanente
staatshoof, was verskillen- de faktore verantwoorde
lik. Sender om in besonde
rhede te tree, kan hi
erdi
ef
aktore kortli ks as
vol g genoemword
.(
a)
. Die Organis
asie van die Tr ek self.
Die organisasie van die Trek het b
esli s rem~endgewe
rk op die
spoedi
gevo
rmin
gvan
·n sentral
e regering mot•n permanente
staat shoof. Die Trekkers
het
die Kaap-koloni
eperio diek in
aparte grotere
of kleinere gesel
s-kappe
verlaat, elkeen onder
TI eiel
eier
.47 ) Tussen hi
er- die l
eiers hetd
aar tydens die Trekverskeie moeilikh
edeont
staanmet betr
ekking
tot trekrigtings, l
eier
skapop k
ommando's
, di
e kwessievan
st
aat shoofskapof pol
itieke leierskap, opt
r ede t
enopsigte van die buiteland, be-
47
)Kyk
bll.l-4
vanhierdie
werk.236
stuursinri g ting, e.d.m. 48 ) Die r esul taat van d ie bo t
-- sing s en oneni gheid wa s, soos
terde~d e u r d ie Tre k ge
-skiedenis bew ys word, •n e rns tige ver tragi ng v an dj_e t o t- st a n dk oming v an
•ngevest i g d e re geri n
gsvorm
, waarin d i e drie regering smagte tot ontplo oiin g kon kom o
oreen k om s ti g definiti ef afg ebakende funk s i
es en be v oegdhe
de .
(b)
DieTrek het blykb aar b a i e l ange r
§':eduu:~as wa t ve r··
\1f_f8Jg.!
~¥ -• • --- - - - - --- - -- -- - -- - -- __ __ . . __ -·-~---Di e IJ.'rekker s het blykl; a ar n i e verwag da t
di
ts o l a nk s ou duur voor hull e hull e do e l sou ber
eik n i e
.Die G ro ot Trek het n
aam
li
l{eer
sten ein de
gelo
op met di
eonafhanklikhe i dserkenning v a n die Oorv aa l se en Tr a ns- oranjese g ebi e d e
1ond erske idelik de
ti.rd i e Konv en sie s v a n Sandrivi er e n Blo emfo n tei n in 1
852 en 1
854 . M i n o f meer h et die Trek dus v
an sestien tot
agtt i
en j
aa r
geduur
.Di e skeidin g v an
trekwe~in die b inne l and , di e ve r sk i l l en-
·de ge sig s punt e v a n
le iers met b e tr
ek
king t ot b u i t elan
d·- s e bel e i d e n d i e k wess i e van n ui tw
egn a di
es
ee, die
ge duri ge ron d t rekk
er y van groepe om ve
rski llende r
edes , waarond e r die
geo
gr afies e oms t andi
gheden
ieu
it d i
eo
ogverloor me e t word ni e
,terw yl a nd e r g r o
epe ook v
ar:w ee g eo gr a fies e en ander fak t or e o p b epaa lde p l ekke b l y wo on he t, 4 9) d i e g
edurige eis wat a
an di
eTr
ekkers geste l i
som hull e
eni
ge tyd
ger
eed te hou om
lew
e en ei
endom t e
enbinne
la n d s e s owe l as buite l and
se natu re l l estamm e te ver- d e di g
,het ge durende die h e
le tydp e r k wat d ie
Groot Tr ek ge duur h
et , en sel f s o ok daarna
geduren de d i e wordin
gsjare v a n
ver
aldi e Z . 4 . R.,
ge~isda t
die Tr
ek-o rgani
sa
si
ein me e r d
er
eof mind
er
em
at
e gehandhaaf word
.Die g root af s t and. e en di e tot a
le afwes i
ghe i d v an v
innige
e n d oe l treffende kom.muni
kasiemid
dele he t oo
kv
eel byge
-dra t ot die h
andh
awi n
gv an v
er
sk i l l
end
el
ei
erska pp
eo o r bepaa lde
gro
epe
.Di t h
et ni
e al l
een di
e Trekv
ertraag
nie , m a
ar h
et o ok i n d i e we g v
an n
spo
edi
geinrigt i ng v a n n se ntral e b
es t uu r v i r di e h e l e Tr
ekker gemeenskap ges t aan.
4 8)Vg l. o
.a di
ebot
si n
gstu dd
en Potgi et
or en Ge rt M
a- r i t z , Ge rt M
arit
z en Ret i
ef , Pie t Uy
s en
Retief en M aritz , S t
eph
anus lVIa r i tz e n Andri
es Pretoriu
s , Burger
en Pot g i c t
er, Pot
gi e t
er
enA.Pr etor
ius
,Btih r
ma n n e n P o tgie te r, BUhrmann en Pr e t oriu
s,
Scho
cmanen
iYI. W. P r
eto ri us ,
en
s .4 9 )Vg l . b v. V
an J
aar sv
el d: a . w., b l.
20.Va n J
aarsv
el
d be-n a druk t
eregdie invloed wa t deu r
geog1·afiesef
aktore
op di
et o t
standkoming van·n
gevestigde sumel
ewi.n
G ui t-
ge oef en is ( t
.a
.p.,bll. l 7-20).
237
(c ) Di e Trekkers was eenv oud i ge en ongeletterde mense . Di e mo ei l ike probl eem van staatsinrigting moes aan gedurf wo r d deur
TIgroep eenvoudige en ongeletterde b o ere . 50)T og mag d i t nie vergeet word nie dat hierdie mense , ten spyte van min skoo l ge leerdheid, met
'ngoeie
en gesonde verstand begiftig was , soos
terde~deur hulle optrede in die praktyk bewys is , maar d a ar was onder hulle
"letterlik niemand met
'nmaar enigsins doelmatige historiese of regskenn i s nie; want regsgeleerdes , selfs predikante, het die lewensvatbaarheid v an die beweging ni d begryp nie en hulle daarom gewag om aan te slui t by
'noenskyhl ik so moeisame en onse - kere onderneming . "51)
Vanse l fsprekend sou die taak van bestuur s inrig- ting die word van hul le aan wie die leiding v a n die Trek toevertrou was , maar
"ook die leiers •.• was produkte van hulle ..!Y.3. en omgewing - persoonlik onontwikkelde, en geen aka - demiese mense nie; mense wat h a ndiger was met die geweer as met
'npen - en hulle wyse v an optrede sou dikw e ls veel te wense oorlaat . "52)
Hierdie lei e rs se kennis het e g t er ni e v e r bo die van die gemiddel de persoon uitgestyg nie en daarby het
hul~le i dees i n baie opsigte hemelsbree d van mekaar verski1 . Een van die 1ei e rs wat die beste toegerus was, was blyk- b aar Gert Maritz, wat nie alleen
TIredelik e hoev ee1heid
ervaring in die Kaapkolonie op ged o en h e t ni e , maar wat ook oar
'nvir di e tyd redelike goeie bo eke ry vera 1 ten op s igte van di e regsp1eging beskik het, en dit me t hom saamgeneem het . 5 3) Hi e rdie kennis van hom was eg t e r
s 1 egs vir
TIkort tydjie vir di e Trekkers van enige waar- de want hy is in d i e b l oei van sy lowe op 23 September 1 838 aan die oewe r van die Klein- Tuge 1a oor1ed e; dus lank voor die Groot Trek afgeloop was . Aan di e ande r kant het M a ritz se k e nnis en idees , vanwee sy optr ede
teen Retief ,
'nernstige struik e1b1ok in di e we g van die ontwikke ling van
TIeie Boere- staatshoofskap ge l~ , 54 )die
inv1o e d waarvan nog baie l ank
terde~ge voe1 is . Ook
50 )Vgl. Van der Wal t : Die Ontwikkeling va n Boe r e -b estuurP- inst e lling e . ( Goskiedenis v an S . A. II , bl . 70); P e l- zer: a . w., bl . .
5 1 ) v an der Walt: ibid., bl . 71 .
5 2 ) v an Jaarsveld: a . w., bll . 18 en 40 . 53)Kyk Thorn: a . w. , hoo fst uk IX .
54 ) Kyk bll. 41-45 en 49-51 v an hi erdie werk .
238
Retief
was TI ongeskooldeman
maarmet
heelwatervaring wat
hyas
kon~andant enas
besigheidsman indie Kaap-
kolonie opgedoen het. 55 ) Die tydjiewat hy aan die
hoof vandie
Natal-- toe- trekkende
Trekkersgestaan
het ~ het hy vir hulle sowel as vir die staatsinri gting
baiebeteken
9maar hy het hierdie
posisie slegs
tienmaande beklee toe
hy dieslagoffer van
Dingaanse
verraadgeword het
. Sy dood hetdan
ookdie einde
van die Trekkerstaatshoof-skap beteken
.Van
Andries Pretorius
verklaarsy biograaf'
clat hyop sy
geboortepl ek,Graaff-Reinet
,die skool
besoek het, alwaar hygeleer
het om te lees
, te skryfen te
reken,"wat
· n honderd
jaargelede aan die
grensedie opvoe- ding was van iedereen
."Daaraan
word dan
nogtoegevoeg:
"Daar
bestaan talryke
eiehandige briewe vanhom, en daaruit blyk dat,
ofskoon hy dit indie
opsig ~iejuis
so ver gebring
hetas
Retief,wat eers op l
e-tere
l eeftydna die
grens toe getrekhet,
hyto
gheeltema
lbevoeg was om
sy gedagtesop papier
testel. "56)
Vir h
ierdie
onderwys-tekortkoming is egter
indie
geval vanPretorius
"ruimskoots verg oed deur •n
'na tuurlik gesondever-
stand, 1 skerpsinni gheid vanoordeel en
•nheldere denkvermoe," 57)
·n bewering wat
beslisdeur die
optrede en handelswyse va:a P
retorius gestaaf word
. Indie Kaapko
lonie
hethy ook die
agtingvan
sy landgenotewegge dra
enwas hy
indie
grensoorloe aanvoerder van etlikekow~ando's . 5 8 )
Van Hendrik Potgieter
se opleiding
en aanvank- l ike bekwaamhede word deur sy biograwe niks verhaalnie.
Dit was hierdie ontoereikend opgeleide persone
,Potgieter, Pre
torius,en na hulle
, M.W.Pretoriu
s,wa t b
e- stemwas om
dieho
offi
gure te wordin
dieTr
ekkerpogings totstaatsvorming en die daarstel
l ing
van•n ui tvoerende gesag en staatshoof
.(d) Die
Trekker
sh
et
oor geen rege~ingservaringbeskik nie
.Aanges ien
die Kolonist
etot die
tyd wathulle
dj c55)Kyk Franken: Piet Reti
ef se lewe in die
Kolonie. 5 6 )Prel ler:Andri
esPretorius
,bl
. l9.5 7
) Ibid.58) Ibid
. ,bl.,
20.239
Kaapkolonie verlaat het , nog geen mede - s eggen s kap in d i e regering van die land gehad het nie , 59) spreek dit
vanself dat hulle geen ervaring in bestuursaange leenth e - de gehad het nie , maar alleen gewoon was om ge regee r te word . Enkele per sone het miskien op e en of a n de r tydstip in een of ander hoedani gheid op ·n p l aaslike be -- stuur gedien , maar van • n aktiewe deelname aan die re- ge ring van die land deur ·n koloniste - liggaam was da ar geen sprake nie . Di e bestuur van die Kaapkolonie, waar-
onder hulle sedert die bewind van die N.O.I.K. ges taan het en waarin die Bata afse en Enge l se bewind gee n we sent - like
veranderin~gebri ng het nie , naa mlik die van · n
kroonkolonie, 60 met goewerneurs aan die hoof , aan wie uitgebreide outokratie se magte toe g eken was vanwee die g root afstand tu ssen die Kaapkolonie en die onderskeie moederlande en die stadige kommunik as i emi dde l e , was b aie
goed aan die Trekkers bekend , maar dit sou no oi t as mo - del vir hulle a i e staatsinrigting kon di e n ni e , en d i e ervaring en k enni s wa a roor hulle in die verband b eski k het , h et veel eerder g edien om hulle t een •n s oort ge lyke stelsel te l aat waak. Van d i e n a volg ing van
•nbui teland ·- se st els el met die oo g o p die inri g tin g van
•nvaste
g rondwet wa s daa r ook geen sprake ni e , behalwe in die g eval v an P . Uys en a ndere wa t dit as hull e begee rt e b e - kend gemaak h e t dat die Trekke rs taa t i ngerig mo es word op dieselfde vryheidsgrondslae as die van die V. S .A . 6 l) Eers toe die Trekkergeme enskap p e rma nent g evestig was , i s b uit e l a nd se gro ndw ette by d i e v ass t e l ling van
TIeie g rondwet in ag g ene em . To g h e t di e Tre kkers tydens die Trek in versk eie opsi g te van hu l le k enni s v an ko lon i a le in ste llinge , vera l Hollandse en Bat aaf se , geb r u ik ge - m aak . 62)
(e) Die
e~varinge n kenni s wat d i e T r ekk e rs
~ndie Kaa_ E - kolonl e op gedoen h e t, het hulle oordrewe demokra- t i es ges i n d gemaak .
Die Tre kkers was deegl ik bekend met die outokra- t i ese optrede v a n die goewerneurs van die Kaapko loni e 5 9 ) Sod a ni ge medese ggen skap h et die Kaapse ko loniste eers
in 1854 met d i e tbeke nning van v erteenwoordigend e r e - gering aan die Kaapkoloni o v e rkry .
60 ) K roon o k 1 onle ln ale . . " . geva 1 v a n a " . l e Enge ·-, l se b ewln . d.
61 )Bekendmaking v an P . Uys e . a., d . d . Ca l e donrivi er , 1 4 Aug . 1837 .
(Chase~The Nata l Pape rs I , bl . l03) .
62) -
Kyk vol gend e p a r agraaf .
onder die Enge l se stel se l terwyl die oueres onder hulle ook nog aan die Kompan j ie s tel se l kon terugdink
.Daarby was daar ook onder die Trekkers manne wat bekend was met die beginsels wat die Patriotte- beweging aan die e i n
-de v a n die vori ge eeu ten gr onds l
agge l ~et . 6 3 ) Dit was
op
grond v an hierdie beginsels wat die Voortrekkers met die
ide~v a n di
ea l geme n e wel syn v a n die volk
,oppergesag v an die volk, die volk s te m as koningstem , ens ., d i e bin- neland inge trek h e t,
ide~wa t nie a lle en tydens die Trek
en ge durende d ie wordingsjare van die Republieke
~rol gespeel het nie, maar wat tyd
en s die bestaan van
alb e i Boere-republieke steeds
~g root r o l bly spee l h et . Aan
di e een kant vervul met
•newi ge bi t te rh
eid t
een die outo
-kratie s e optr ede van die Bri t se goewerneurs, en met
Slagtersnek no g var s in die ge heue, sp r eek dit vanse l f dat die Trekkers s o
~afkeer v a n despotiese r egering
ge-h a d het, dat hulle in hull e v e rder e optrede deur oor-
drewe demokra t i ese neiginge geke nm e rk vvord
.64 ~ Aan die ander kan t, vervul met di e patriottiese vryhe i dsdenkbee l- de, i s hierdie neiginge
,to e h ull e eenmaal d i
eOranje - rivi e r oor get rek het
ten hulle eie r eger ing moes waar- neem, aansie nlik ver s t erk sodat dit to t
~ul t r a
-demo
-kratiese op
Grede ge l e i het
.Dit blyk veral baie duidelik uit die optrede v a n Ger t Maritz en die Volksra
adi n Na-
t a l en v e ral uit d i e optrede van die Tran
sv
aalse Volks-raa dspa rty voor 1
858
.65 ) Die resultaat v
an hierdi
en
ei
-ginge was dikwels •n verset teen enige vorm van gesag van-
we~
•n oordrewe vryheidsgevoel e n ·n v e r warring van d ie be grip gesag met die van outokrasie en desp oti sme
.So h et s ommi ge persona byvoorbeeld
,toe
•nmeer gevestigde
samelewing in die Oorvaalse gebied tot stand gekom het, geweier om aan die owerheid belasting te betaa l, somtyds wel uit ekon omiese oorweginge, maar ook op g r ond daarv an dat hulle sel f die beskermers en die bewakers van die land was; dat hu1le die grond waar op hul1e gewoon het
,me t hulle e i e g o ed
en b1oed verdien h et; 66 )and e r het hul1
e63) I.v.m. die P atriot te -b eweg ing , kyk die meester1ike studie van C. Bey e rs: Die Kaapse Patriotte 1779-1791, Ka a pst a d en Johanne sburg , s
. j . ,e n ook Ibid: Binne-
landse Beroering en Ondergang van die Kompanjie,
(1779-1795)
.(G esk i ede nis van Suid-Afrika I)
.6 4)Kyk ook Van Jaa r sve 1d~ a
.w.,b1.44.
6 5)Vgl. ook KrUger: a
.w., b11.96-100.
66 )Kyk Pelzer: a.w
.,b1.55.
241
verset teen die aanstelling van amptenare wat vir die behoorlike inri gt ing van ·n openbare diens en l andsadm ini s - trasie noodsaaklik was; 67 ) somtyds is selfs so ver gegaa n om die gesag van die staat openlik te ontken. 68 ) Toe
daar gedurende die jare vyftig ·n aanvang gemaak is met die daar s telling van •n pres ident samp , het di t •n hewige re aksie , veral vanuit Zoutpans berg uitg elok. 69) Bier- die houding van die Trekkers het vanselfsprekend die staa tsinrigting en veral die skepping van
~uitvoerende gesag geweldig gestrem , en selfs toe
•npresidentsamp een- maal blywend in werking gestel wa s , sou d i t d ie taak
v a n hierdie
hoogwaardigheidsbekle~rin meer as een op s i g bemoeilik.
Tog het die ervaring wat die Trekkers van die Holland se en veral di e Bataafse re ge rings inst ellinge ge- had het, hulle b a ie h a ndig te p as gek om to e hull e se l f voor die taak van regeringsinrigting en re gshan dhawin g te staan gekom het.70)
(f) Di e Trekkers was
~groep se lf s tandi ge individualist e.
Oor di e a l gemeen beskou was die Trekkers
~groep onafhanklike en selfstandi ge individue. Die onaf- hanklikheid, selfstandi g hei d en indivi dualisme was ka- r akter- eienskappe wat g el e idelik on tw ikke l het uit die om s t a nd. i ghede waaronder di e veebo er- p ion ier in die l 8de eeu crtwikkel en g el eef h et , 71 ) sowel as ui t die a l gemene to estande op die Oos g r ens van die Kaapkolonie. Bi e r- die karakter-eiens kappe h e t
~uiter s waar devolle rol in die Afrik aanse volk s wording gespeel , ho ewel dit nie van nad e le ontbloot w as nie . Hee l tereg me r k Pelzer dan ook
Ibid., bl.54.
68 )Ibi d ., bll.5 8 - 62 .
6 9)R.l 294 / 57. (Kyk bll. 21 9 e .v. van hierdie werk ).
70)Kyk Wypkema: De Invloed v an Nede rl a nd op Onts t aan en Ontwikke ling v an d e S t aats ins tellingen der Z .A.R. tot 188 1 ; Ibid., Die Invlo e d van Ne derland en Nederlands -
Indi~
op
On~staanen Ontwikkeling van die Regswese in S li d-Afrik a tot 1881, Ams terdam, 1934.
71 )Vg1. A. J.H .van der Walt: Di e Au s dehnung der Kolonie am Kap der Guten Hoffnung (1700-1779), Berlyn , 1 928;
P . J. v a n der Merwe: Di e Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapko1onie (l6 57-lb4 2 ), Kaapstad, 1938; A.J.
Boe s eken: Di e Nederlandse Kommissarisse en die 1 8 de E euse Sam e lewing aan di e Kaap. (Arg ie f -jaa rbo ek vir S.A.Geskiedenis, 7 de j aar gan g , 1 944 ); Vander W a l t : Di e E eu v an die Veeb o e r-p ionier . ( Geskiedeni s v an
&uid-Afrika I) .
op:
11
In dieselfde proses
iskaraktertrekker ontwikkel wat eerder die neiging
totgroepsvorming as tot eenwording ingehou het.
~ Oordrewegevoel van ge
-lykheid en gelykwaardighe
idmoes die mense, in hul-
leonderlinge verkeer, noodwendig die een teenoor die ander stel
.Botsende opvattings en ideale
h~t
daaruit
~oortgesp~~t,.waard~urdie staatsvor- mJ.ng nog verder bemoeJ.lJ.k J.s
. 1172)
Dat hierdie individualisms ook veel te doen ge- had het met die vertraging ten opsigte van die totstand- koming van ·n staatshoofskap
,blyk maar al te duidelik ui t
~ s