• No results found

ter vir

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "ter vir"

Copied!
7
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

A$ OPVOEDKUNDIGE.

'n Verhandeling oor die epvoedkundige beskouinge van

SIR JOHN E. AQAMSON

gewese

Direkteur van Onderwys in die Transvaal

ingedien deur .

G. P.

van

ROOYEN by die

Falrul t ei t van Opvoed.kunde

. · aan die

P.U.K.

vir

C.H.O.

ter voltoo:llng

van die

(2)

Bladsy. ' INHO'UDSOPGA 'W:E ' • • • • • • • . . • • • • • • • • • • • . • . • • • • • • • ' • • i - i v VOORWOORD • • . . • • . . . • , . . .. . . . . , . . . ~ . · . . .• , v - vi . Die Taakstel1ing. HOOFSTUK I. SY LOOPBA.Al\f 9 ' • • • ' t • • • • • • • I ' • .. • t • • • " I ' • • • • • • • , •

l

al

Fam~1ie-geskiedenis •... b Sy opleiding. . .. , ...•. c Sy a.n-:vte .. ... 0 . . . .

(d Onder verskeie regerings •... HOOFSTUK II.

SY VERNAAMSTE AKTIWITEITE OF BYTIRAES.,. ·-· .•..• (a) :pie groei van die onder~JJys onder sy 1eiding.

1. Blanke onderwys groei •... ( i) Laerskole •... -...•. (ii) Ho~r.onderwys •...

2, Nie-blanke onderwys groei.

.

.

.

. .

.

.

.

.

. .

( i) Nature11e kinders. . ... . (ii) Kleur1ing kinders •... (iii) Nie-b1anke onderwys 1910 -1923. (b) Sy aandeel aan regerings-kommissies van

onder-seek. o • • ~~~ • • • • "' • • • • • • • • "' • • • • • • • • • • • • • • • • •

l~

cl Adamson en die Onderwysprofessie • . . .

Adan1son en die Taa1vraagstuk •... Adamson en die onderii\fysui tbreiding.. . .... .

1. Tegniese onderi!IJYS. . ... _. ..

2. Die skoolplaas-idee •... 3. Midde1bare onderwys •... (f) Algemene en mediese inspeksie~ ...•....

l; Algemene inspeksie 1902- 1923. 2. Mediese inspeksie, ... . (g) Sy aandeel aan plac:,s1ike en algemene

skoolbe_-, s t uur . . . o o ; • • • • • • " • • o • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

(h) Adamson en die leerplan ... , ... . Ci) Adamson en die eksamenstelsel •...

(j)

1. Geskiedkundig •... ·~.

2. Adamson-en die eksamens •...

S tudi e beurs e • . . . o • • • • • o 0 • • • • • • • 4

1. Agt&rgrond. . .•... · 2. Die ·Adamson-tydperk •... 3. S1esia1e Admnson-beurse . . . .

(i "The Lady Adamson Bursary or Prize~

(ii Die Adamson Beursfonds •...

1. l. 2 .. 4. 5. 10. 10. 10. 10. 12. 13 . 13. 14. 15. 16. 19. 20. 25. 25. 27. 29. 33. 33. 36. 37. 43. 46. 46. 49. 51. 51. 51. 54. 54. 55.

(3)

Bladsy_. HQOFSTUK III. SY GESlffiiFrE .. . . . . ~ 56. 56. 58. 58. 61. 63. 67.

~~l

(e

The ~eacher 1 s Logic. • ...•...

Education in Plato's Reuublic • . : .... .

1. Plato se nlosofie .... . . .

2. Plato se Opvoedingsdoel •.•..•...

Externals and Essentials . • . . .

The Individual & the Environment , ...

Dr. · Adamson se toesprake; rapuorte en

sy.. nEducation for a brave ne'IJI]' World 11

1. Sy Toes-~!rake-. . ... .

2, Sy Jaarrap p:>rte. . ...•.

3. Education for a Brave new W'orld.

4. Songs from the South •...•....• HOOFSTUK IV. 69. 69. 70. 71. ?3.

ADAMSON SE DEFINISIE OF OPVATTING Vll~ OPVOEDING. 74.

(a)

~~1

-Die natuur-orde ••...•...

Die kul t1111r-orde • • ...•...•...

Die sedel ike or de • . ...•.•...••..

HOOFSTUK V.

76. 78.

81.

DIE DOEL VAN DIE OPVOEDING VOLGENS ADAYEON •• ;o. 85.

Die biologiese ·doel stell ing. . .. o • • • • • •

Die sosiologiese doelstelling. ·, ..•...

Die etiese doelstelling • . . . o • • • • • • • • •

l.Die skool as 'n sedelike omgevring.

2. Direkte sedelike voorligting •..•..

3.Indirekte sedelike voorligting deur

middel van die skool-aktivJi tei te.

Die -v;ysgerige doelstelling •... · ... . Die einddoel van die opvoeding • . . .

Kri t i ese beskouing. . ...•...

HOOFSTUK VI, 85. 89. 94. 95. 96. 97. 98. 100. 100.

DIE PSIGOLOGIE VAN DIE OPVOEDING VOLGENS ADM~ON. lO~

(al Die mens of indiwidu. . .. .. • • . .. .. . .. . 103.

1. Die ryk van die natuur. . . . 105.

2. Die ryk van die beskawing of kul tuur. 108.

3. Die ryk van die sedelike. . ... 111.

(4)

.

HOOFSTUK VII ,•

DIE INHOUD VAN DIE OPVOEDING... ... . . .• 116.

(a) Adamson se eise vir die keuse van die (bl

·~~

(e leerstof. D···•o•••··· Sy leerstofkeuse •... ~ ... .. : .. . Die ordening van die leerstof •... Leerstof-indeling, ... o • • · · · Leer$tofbepaiing vir die verskillende kinderstadia~ . o • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • " 1. Die voorskoolse kind •... 2. Die laerskool kind •.... ·o··· 3. Die middelbare skoolkind •... 'n Volledige Adamson leerplan •... Kri tiese beskouing. . ... 0 • • •

HOOFSTUK VIII. 116. 118. 121. 125. 126. 126. 127. 128. 131. 134. DIE METODE VAN DIE ONDERWYS.. . . . • • • 136.

(a) Adamson se onderwysmetode •... 136.

139. 143. 144. 0 144. 146. 146 0 (b) 1. Aanpassing aan die natuur deur ondersoek . ... ~ ... . 2. Aanpassing aan die beskawingsorde deur ontdekking •. o • • ~ • o o • • • • • • • • • • (il Die skool •... o • • • • • • • • (~~ Vakstudie •... o • • • • . • • • • • • • • • • • • (ill Taal en letterkunde •... ( i v Beroeps-aanpassing •... 3. A3npassing aan die sedelike-orde deur skepping. . ... o o ._ • • • • o o • • • • • • o Kri ti.ese beskouing. . ... . HOOFSTDK IX. 147. 149. DIE TUG •.... ,. tl • • • • • • • • • ~ • • • • • • • • • • • • • • • • • • ' • .

I..

151.

(al (b

~~

(e) Tug as vormingsmiddel ... . Tugvraagstul{k:e •... Handhawing van die Tug •... Adamson en Tug . . . . o • • • • • • • • • 0 • • • • • 1. Tug in die natuurryk •... 2. Tug in die ryk van die beskawing. 3,. Tug in die ryk van .die sede1ike. · Kri tiese beskouing. . ... . HOOFSTUK X. 151. 152. 153. L54. L55. L57. L60. L62. DIE INRIGTING VAN DIE ONDERWYS... 164.

(a) Die bepaling van die begrip, ... 164.

1. Die huis as invloedsfeer. ... 165.

2. Die kerk as inv1oedsfeer. .. ... 166.

3. Die skoal as formele aanpassings-faktor • g. "' • • • • • • • • • • • Q • • • • • • • • • • • • • 16 7 "' 4. Die staat ... '! • • • • • • • • • • • o... 169.

(5)

B1adsy.

(b)

(c)

Die a1gemene administratieV~re orga-nisasie van die onderwys ... . Adamson en die organisasie van die onderwysste1se1 •... · · · 1. Die organisasie van die natuur-orde. 2. Die organisasie van die

beskawings-o rde . o • • • • • • • • • • • • • • • ·• • • • • • g o o o

(d) (e)

3. Die organisasie van die sede1ike orde. Die opvoedkundige perspektief van sy

organisasie . . .. · · ·

S ameva t t ing . . . o • IIJ • • • • • • • • • • • o • • o ., •

HOOFSTUK XI.

DIE ONDER~NSER . . . .. . . . .. . . .

(al

~~

Die

a.nw • • . • • .

o " o • o • • • • • • • • • • • • • o • • •

Adamson en die onderwyser, ... . Die op1eiding van die onderwyser ... . l.o Die taa.k . ... o • • • •

2. Professione1e stru1dpunt •... 3. Op1eiding vanaf 1905-1923 •... Adamson se op1eidingsbe1eid.. . ... . (d) 1. A1gemene vereistes ... . 2. Onderwys-kwa1ifikasies •...•. Sa1neva t t ing. . ... , .... -· .. · · · · (e) HOOFSTUK XII. KRITIESE UI'TEENSETT1NG •••...•... , ..•...•.•..

(a) Algemene beskoui~g •... 1. Adamson se fi1osofie •... 2. Sy opvoedkunde. . .. ~ ... · · · 3. Sy geskrifte •... (b) Besondere beskouing •... ( c) Adamson! o Cl' • • • • • • • • • o •· • • • o · o • • • • • • • • BRON'l\JE • . . . ' . I f • It • • • • • • • • • • ' • • • • • • • • ' • • ' • • • • ' I - V. 169. 170. 171. 172. 173. 174. 176. 179. 179. 180. 184. 184. 185. 187. 199. 199. 200. 202. 204. 204. 204. 208. 212. 214. 216.

(6)

V 0 0 R W 0 0 RD.

Hierdie verhandeling word ingehandig met die doel om die M. Ed.graad te voltooi.

Aan my promotor, prof, J.C.Coetzee, Dekaan van die Fakulteit van Opvoedkunde aan die P.U.K~ vir C.H.O., my eerste dank en opregte waa.rdering. Ek idl di t graag op tweerlei wyse doen.

1. Ek vdl my besondere dank teenoor hom ui tspreek dat hy my gelei het om die werke van Sir John E. Adamson as die g:rondslag van my studie-tema te neem. Daardeur het di t my voor:reg· geword om kennis te maak met die ideale van die

wys-gerig-wetenskaplike opvoedkunde van 'n groot opvoedkundige denker, wat sy lewe aan die Transvaalse opvoeding en onde:rwys

gev~ het, en daardeur gekenmerk word as die grondleer van

ons huidige onderwysstelsel. Enige ander wysgerig~weten­

skaplik opvoedkundige tema sou daa.r nooi t in kon slaag om my so 'n lewende aanvoeling te besorg nie.

2. Sonder die onvermoeide ywer, wonderlike bereidwillig-heid, toegewydbereidwillig-heid, simpatie en belangstelling van my promotor sou hierdie tema 'n onoorkomelike vir my gewees het. Hom dan wil ek my hoogste dank en waardering betuig. Ek moet dit as een van my besondere lewensvoorregte beskou dat. ek aan

sy voete kop sit.. Sy opvoedkundige kennis en menslike leiding

was

steeds vir my

'n

bron·van inspirasie.

Verder is ek besonder dank aan Sir John E. Adamson ver-skuldig vir sy berei~willige persoonlike onderhoud; sy talle

briewe en wenke insake sy werke en bronne was van onskatbare waarde. Di t is 'n voorreg om met 'n opvoedkundige van sy stempel kontak te niaak. My persoonlike kennismaking met hom het veel daartoe bygedra om die ntnan" in die ,;werke" ·

(7)

Aan alle persone en inrigtings, wat direk of indirek, 111aardevolle· hulp aan my verleen het met hierdie verhandeling

is ek 1n woord van opregte dank verskuldig. Veral dink ek

hier aan hulle wat hul bronne en advies tot my beskikking gestel het en die manuskrip taalkundig nagesien het.

~ie noel van hierdie Verhandeling:

(a) Dis die eerste verhandeling wat oor Sir John E. Adamson die lig sien. Hierdie onderneming is 'n paging om 'n kritiese oorsig van sy opvoedkundige gedagtes te gee. Ek het my hierin slegs tot die volgende vraagstUkke bepaal: Die doel, die uitgangs-punt, die inhoud, die metode en tug en die indeling

'

van die opvoeding, met 'n hoofstuk oor die onder-~ryser.

(b) Adamson se le~Je en werke is so ryk- dat 'n mens di t in een verhandeling nie kan afhandel nie, derhalwe neem ek my voor om 'n verdere verhandeling oor hom saam te stel waarin gepoog sal word om •n ondersoek in te stel na die grondslae van sy opvoed.kunde. (c) Dan bly daar ten slotte nog tn derde verhandeling

oor waarin·ondersoek ingestel kan word na sy bydraes tot die praktyk van die onderwys en opvoeding·soos kortliks ook aangedui sal. word in hoofstuk II, nl.

.

.

,Sy vernaamste bydraes "; d.w .. s .• oor "Adamson as Direkteur van Onder-vvys. 11

(d) In die slot hoofstuk 1'Jord 'n kri tiese wa.ardering van sy opvoedkunde aangedurf.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Die probleem is soos volg aangepak: Hoofstuk 1 gee 'n historiese oorsig van die godsdiensonderrig in die twee ver- naamste stamlande (Nederland en Brittanje)

Verder bleek uit de proef dat door gebruik van het fertigatiesysteem of gebruik van de meststoffen Entec, Monterra Nitrogen Plus, Kippenmestkorrels, of door bij een gereduceerde

my ouers vir hul voorbeeld van n Christelike lewenswandel en volge= houe aanmoediging en ondersteuning deur die jare;. my vrou Marie, aan wie ek die werk

Hartlike dank aan die personeel van die verskillende suid-Afrikaanse Ambassades wat met soveel welwillendheid en opoffering die groot aantal afsprake vir my

Voorbee1d van 'n intrinsieke vertakkings- program. Voorbee1d van 'n matetiese

Geen historiese werk oor Transvaalse aangeleent- hede kan ooit aanspraak op volledigheid maak as daar nie gebruik gemaak is van die Argief in Pretoria

like en bekwame hulp. Aan familie en vriende bosondero dank vir hul belang= stelling. Wiy vrou vir haar aanmoediging on die behartiging van. die

The scope of education and training needs which South Africa is currently experiencing emphasizes the fact that no single form of provision of education will