• No results found

In die

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "In die "

Copied!
5
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

FAKULTEIT REGTE

In die

Fak~lteit

Regte word 'n reeks grade en diplomas aangebied waarna daar 'n vraag bestaan-, nie :het in

d~e

regsprak- tyk nie, maar ook in die Staatsdiens en die handel.

GRADE

Baccalaureus Juris B.Jur.

Baccalaureus Legum •••.•.•••••••••••••. , •.•••....••• LL.B.

Magister· Legum .••..•••.••••.•••••••••.••••••• , ..••••

LL.~1.

Doctor Legum • • • • • • • • • • • . • • • • • • . • • • • • • • • • • • • • • • • . . . • LL.D.

DIPLOMAS

Regsdiploma vir Prokureurs R.D.P.

Regsdiploma vir Staatsamptenare ••••.•••••••••••..•• R.D.S.

Senior Regsdiploma vir Staatsamptenare •••••••••..•• S.R.D.S.

REGSKURSUSSE

Die volgende regsvakke word aangebied met die getal kursusse in elk tussen hakies:

Privaatreg (5); Handelsreg A. (3);

Bedryfsreg (2); Privaatreg A (2);

Burgerlike Prosesreg (2); Romeinse Reg (2);

Regsfilosofie (2); Staatsreg (2);

Strafreg (2); Administratiefreg (1);

Bantoereg (1);

Arbeidsreg (1);

Bewysreg (1); Internasionale Privaatreg (1);

Nywerheidsadministratiefreg (1);

(2)

Regsvergely)dng ( 1 ) ; . Ui tleg van Wette

.'(1);

~edicina

Forensis (1);

Regs leer ( 1).

HOOFVAKKE

Strafprosesreg (1);

Volkereg ( 1);

Regsgeskiedenis (

~)

en

Vir eerste,grade in die Fakulteit Regte geld Privaat-·

reg III en Rorneinse Reg as hoofvakke.

2. VOORGRAADSE OPLEIDING

Baccalaureus Juris - hier het kandidate

1

n keuse tussen drie rigtings ten opsigte van nie-regsvakke.

B.Juris (vir Staatsarnptenare)

Hierdie graadkursus, wat oor drie jaar strek, is hoof- saaklik bedoel vir beurshouers van die Departernent van Justisie.

Enige ander student kan dit egter ook verwerf. Dit word veral aanbeveel vir kandidate wat reeds een of ander eksarnen vir die toelating tot prokureur geslaag het en nie met die Regsdiplorna vir Prokureurs voortgaan nie.

Die Departernent van Justisie verlang dat sy beurshouers - studente wat salarisse ontvang terwyl hulle studeer - landdroste rnoet word na verwerwing van die graad.

Van sekere kursusse wat vir die graad geslaag is, word

(3)

vier jaar na enige ander baccalaureusgraad waarvoor geen regsvakke geneem is nie.

Die studietydperk vir die graad LL.B. kan aus, na ge- lang van die inhoud van die eerste baccalaureusgraad, oor twee, drie of vier jaar strek.

· Verpligte vakke vir hierdie graad is Engels, Afrikaans en Latyn I. Ten opsigte van Engels en Afrikaans word spesiale kursusse aangebied. Vanselfsprekend moet

1

n kandidaat in hierdie verpligte vakke slaag aleer hy met die werklike LL.B.-studie be- gin.

Die graad LL.M.

Vir hierdie graad word ingeskryf na·verwerwing van die LL.B.-graad en besonderhede kan op navraag verkry word.

Die graad LL.D.

Vir hierdie graad word ingeskryf na LL.B. of na LL.t'.

4. DIPLOJI:AKURSUSSE

Die volgcnde drie diplomakursusse word in die FakultPi.t aangebied:

Regsdiploma vir Prokureurs;

Regsdiploma vir Staatsamptenare; en

Senior Regsdiploma vir Staatsamptenare.

(4)

Die inhoud van die drie diplomakursusse voldoen aan die vereistes wat gestel word deur die Raad vir die Erkenning van Regseksamens.

Het uitsondering van die Senior Regsdiploma vir Staats- amptenare, word die ander twee diplomakursusse ook na-uurs by die Universiteit aangebied, maar dan oor vier jaar.

5. PROKUREURS

Voornemende prokureurs kan, blykens voorafgaande, 'n wye keuse uitoefen deur in te skryf vir die graad B.Juris (vir Staatsamptenare) en origens voldoen aan die vereiste insake rna-·

triek-Latyn; of in te skryf vir die Regsdiploma vir Prokureurs;

of by voorkeur in te skryf vir

1

n graad wat uitloop op LL.B. met slegs vyf studiejare.

Die Vereniginr, van \'ietsgenootskappe van die Republiek van Suid-Afrika is begerig dat

1

n graad B.Juris (Procurationis) ingestel word vir prokureurs en dat dit die minimum vereiste sal wees vir toelating tot hierdie beroep. Die studietydperk sal dan minstens vier jaar wees. Die saak word egter nog ondersoek.

6. FASILITEITE

Die Fakul tei t Regte beskik oor nege vol·tydse dosente

en twee deeltydse dosente uit die praktyk, terwyl

1

n geneesheer-

dosent 'n kursus in Geregtelike Geneeskunde waarneem.

(5)

Hier is

1

n goeie regsbiblioteek V/at steeds aangevul

1

n LeV!enskragtige Regsvereniging onder studente reel o.a. skynhofsittings met ander Universiteite. Skynhofsittings vorm origens deel van die opleiding om lanr:s daardie

Vleg,

nader aan die praktyk te kom.

7. BEROEPE

Die moontlike betrekkings Vlat

1

n regsgeleerde kan be- kom is talryk.

Die Staatsdiens, provinsiale OVIerhede, stadsrade, die handel en nyVIerheid, die advokatuur en die prokureursberoep - trouens alle afdelings van 1-1erkkringe bet bulle nodig, ook die akademiese self.

Die Staat help met beurse en dienskontrakte. Die Pro-

kureursorde van Transvaal bied hulp aan en ook plaaslike mverhe-

de verskaf beurse.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Samen gaan we in geloof op weg, één plus één zijn er al twee.. Zie, zoals de herders in die nacht, God, geboren in

DeelrH~rnende bestuur kan weer sonder sterk leierskap lei tot permissiewe bestuur waar onder andere, elkeen sy eie rigting neern sonder behoorlike inagneming van

o.'n Subgidie sou betaal word alleenlik aan Rkole 1-rat onder die toeCJig van RkoolkcmrniAC!ies gtaan.. Die kcrnmigsie qou c:;org vir die skoolgebou, die rneubelq

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Policy recommendations to mitigate the physician shortage emphasize on increasing enrolment at medical schools, improving the distribution of physicians in urban and rural areas

Die rugpyn word al hoe erger en toe hy uiteindelik by sy dokter uitkom, word daar besluit dat hy vir verdere toetse moet gaan.. Sy dokter noem vir hom die moontlikheid van kanker

verpligtings kon nakom nie~ Die direkte gevolg was die geweldige vermindering in die salaris van onderwysers.. tien aanbevelings gedoen·. moes volgens hulle. beskou

Die Dameskomitee het egter nooit aanbeveel dat die Pietersburgse konsentras iekamp verskuif moes word nie en daar is geen gegewens in die amptel ike dokumente