• No results found

VAN DIE INTELLIGENSIA NA DIE MASSAS.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "VAN DIE INTELLIGENSIA NA DIE MASSAS. "

Copied!
26
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

AFDELING B.

INDI{fR-OT\fDERWYS IN INDIS" TOT

1936.

(2)

106.

HOOFSTUK IV •

VAN DIE INTELLIGENSIA NA DIE MASSAS.

(Indi~

tot 1911.) 1. In1eiding.

Ui t die vorige hoofstukke b1yk dit .dat die eerste

Indi~rs

in 1860 in Suid-Afrika aangekom het. Beha1we vir die onderbreking tussen 1866 en 1874, bet hu1le voort- durend ingekom tot 19.11

~

toe Indie'r-immigrasie stopgesi t is •. Tenspyte van vrywillige repatriasie en ko1onisasie.

het nog heelwat Indie'rs na 1911 hu11e weg na Suid-Afrika gevind. Hul1e is eer.s in

1~3

as ongewenste immigrants verklaar. Die meerderheid wat hierna ingekom het, was wel vrouens en minderjarige kinders, maar onder hulle was ook mans·wat in Suid·Afrika toegelaat is as onderwysers en predikante. Die oorgrote meerqerheid van die

Indi~rs

het gekom van Madras, Bombaai en catcutta in die provinsie Bengale.,

Omdat elke indiwidu 'n draer is van die onderwys. en opvoeding en die

Indi~rs

dus ook die onderwys en opvoeding wat hulle in

Indi~

ontvang het, oorgedra he.t na Suid-Afrika, is dit n9dig om in hierdie afdeling die onderwys in Indi:e en veral in die streke Madras, Bombaai en Calcutta na te gaan. Hiexae kennis behoort van waarde te wees by

die be-oordeling van IndieP-dnderwys in Natal en Transvaal in sy wording en teenswoordige toestand. ·

Volgens die getuie van bejaarde persone was nie al

die kontrakarbeiders ongeletterd nie. 'n Aantal het 'n

leeskennis van Engels gehad en heelwat van hulle was in-

staat om

1

n

Indi~rtaal

te lees. Selfs onder.die wat geen

(3)

107.

1;ter~re

onderwys gehad het nie, was die kennis van ov geskiedenis en Hindoe·mitologie verbasens gevorderd. c:o

(

Onderwys in

Indi~

word in twee AJ. dperke verdeel

g

(a) Die periode tot 19llg Al die

Indi~rs

wat voor

1911 na Suid-Afrika gekom het; het in hierdie periode opgegroei.-

· (b) Die periode 1912-1936g Baie van die

Indi~rs·

wat in hierdie periode toegang tot Suid-Afrika ,verkry het, het

ten~inste

'n deel·van hulle

onderwys in IndiEi ontvang • · Daar i.s ook nog ouers wat bulle kinders na skole in

Indi~

stuur.

2 •. Aandag aan die Onderwys van Engels en die

Opvoed~.

van die leidende klasse (Voor i'B6o.) ••••••

(a)

Qj._e

begin van Staatsj)..§__moeiing_ met die Ond_srrwy§.g Gedurende die regering van die Engelse Oos-Indiese Kompanjie (1600-1858), was dit sendelinge wat in

Indi~

die voortou geneem het op onderwysgebied. ( 2') Twee aspekte

,

van die onderwys is deur die

sende~linge

uitgewerkg

(i) Die gebruik van die inboorlingtale by die onder-

~s

van die massaso

.- - (3)

(ii) Die plek van Engels in

ho~r-onderwys.

In 1813 het die mverheid vir die eerste keer daartoe oorgegaan om by te dra vir

d~e

onderwys van InMrs. In daardie· jaar het die ,East India Company Act

11

bepaal dat

~a sum of not less than one lac of ru~ees in eac1year shall be set apart and applied to the revivYal and

improvement of literature, and to the encouragement

o~the

learned natives of India, and for the introduction and promotion of.a knowledge of the sciences in the British territories of India.

II

c. 4 )

(1)

(2).

~~~

Kuppusamig Indian Education in

Natal,~l860-1946;

8.

Sen~

History of Elementary Education

~n

India; 4o

1

47.

Reportg Calcutta University Commission. Volume

1~33-34.

Sen; History of Elementary Education in India; 5b.

(4)

108.

Hulp is dan ook later verleen. So het die »Cal-

· cutta School Society" (gestig in 1819) vanaf 1823 tn toe- 1ae van 500 ropys per maand van diereg~ring ontvang ~~·(l)

Die owerhede was egter begerig om te weet wat die t.oe- stand van die onderwys was. In 1823 is 'n "General Com- mittee of Public Instruction" aangestel om die toestand van die onderwys te ondersoek, en om van tyd tot tyd nood ....

. saaklike maatre8'ls aan te beveel , ,with ·a view. to the bet ...

ter instruction of the people, to the introduction among them of useful knowledge a·nd to the improvement of their .

· moral character." (

2 ).

Heelwat informasie dan ook ingewin tussen 1823 en 1825.

~These

surveys.revealed a lamentable

deca~in

learning, the number.of.its votaries and its qua1ityll

11 ·

Dit is die opsomming wat die owerheid van die toestand gegee ·het. < 3 )

(b) Die stryd oi:n die oppermag van

Engels~'

Daar het ·in

Indi~ t

n stryd ontband tussen die voor-·

a:1

teenstanders van

Engels~

Die s tryd het so hewig geword dat die eise v~die twee partye in Januarie 1835 voorge1g is vir die bes1issing van die Goewerneur-Gcneraal en Rade.

By hierdie geleentheid het T .B. Mac

~uley

sy beroemd-geworde rede ocr hierdi.e onderwerp gehou en di t het die sacik. fi ...

naa1 ten gunste van Engels beslis.

Op·9 Maart 1835 het dan ook die Goewerneur-Generaa1 en Rude se besluit gevolg waarin hulle die sienswyse toe- gedaan was dat die Britse regering, Engelse letterkunde en wetenskap onder die inboorlinge behoort te bevorder

7

en dat alle fondse vrat bestem was vir die onder;-wya, ge'!"' volglik die beste gebruik sou word as dit vir Engelse

(1) (2)

(3.)

.l..:J

Sharp: .. Selections fronfEduca tional cords Part 1, 1781_1839; 45. .

Sen~ ~o~ry

of Elementary Education in India; 46.

Sharp: Selections fronjEducational Records, Part 1

1781-1839; 46.. .

(5)

109. (1) onderwys alleen gebruik word.

Met hierdie besluit het die regering dus definitief alle steun aan suiwer inboorling-onderwys

onttrek~

en dis moeilik om te verstaan hoe die "caicutta University Commission", kon beweer dat met hierdie besluit die reger-

(2')

ing nie begerig was om

Oosterse~onderwys

te ontmoedig

nie~

tn Nuwe spoorslag vir die studie van Engels word ver ...

vat in 'n beslui t van ·1844, 1,-raarin. neergele is dat by die keuse van kandidate vir die staatsdiens, voorkeur gegee sou word aan diegenes wat onderwys ontvang het in inrig -

(3)

tings opgerig en erken deur die ,council of Education."

Die ·groJai van hierdie soort skole en die agter~ang van die

moedertaal~kole9

toon egter aan dat die inboiDr-

e' C4)

linge hierdie

bel~d

nie vyandiggesind was nie.

(c) Die Filtrasie-teorie,

se~vier.

Gedurende die 19e Eeu was die owerheid die

siens~­

wyse "toegedaandat kennis vanself van die

ho~r

lae van die ge~eenskap sal deursypel of fi l.treer na die laer-klasse.

Hierdid Filtrasieteorie is al in 1838 sterk

veroord~

( 5)

deur W. Adam. .

·'

w. Adam was aangestel

~m

die toestand van die odder- wys in Bengale te ondersoek• Hy het gevind dat 93%

van die kinders geen onderwys, van watter aard ookal, ontvang nie. Sy hoof beswaar teen die Filtrasie-teorie was dat dit hele stelseis van Hindoe- en Hohammedaanse·on-

derwysinr~ings

oor die hoof gesien het, Hierdie stel-

· sels het lank voor die Britse bewind reeds bestaan

(1) 92)

~~~

( 5)

Seng History of Elementary Education in India; 72.

Reportg Calcutta University Commission$ Volume' 1;

Seng 36o History of Elementary Education in

I~dia;

.83.

Report: Calcutta University Commission, Volume 1;

· 37-3B.

Seng History of Elementary Education in India; 75.

(6)

.t..t.v.

~nd

which pontinuo to exist under our ruilie, independent of us and of onr projects, forming and moulding the nati.ve

h t . ·. . . t• ,,(1)

c arac er 1n success1ve genera 1ons,

Dat hierdie sienswyse nie alleen tot Bengale be- perk was nie word bewys deur wat in 1839 van Madras

ges~

is. Toe is beweer dat diEfpoging om die massas te onderrig misluk.het en dat

di~aanocag

mevolglik op die onderwys van die

ho~-

en middelklasse gekonsentreer moes word, omdat bulle groot invloed h.et en oi:ndat staatsamptenare ui

t~1ulle

(2) . I

geledere getrek word. Hierdie kritiek het gekom van die regering van

Indi~,

omdat

Madra~

in 1836 nog net hulp ver- leen het aan

moedert~lskole

wat onderrig van

1

n baie

element~re

aard verskaf het, .i.·Die regering het toe aan-.

b~veel

,the discontinuance of the system of frittering away the sums allowed

fo~educational'purpos~s

upon more aemen- tary s.chools and upon eleemosynary scholars.

11 As

gevolg hiervan is die "Commission of Native Education" vervang deur

1

n ,university Board<>" Laasgenoemde het dan ook die op-

·rigting van Middelbare skole aanbeveel,

(J)

maar is self weer in 1847 vervang deur 'n "Bo~rd of General EdtfatioA~h

(d) Die .. "D~spat,~? .~ ,~7:F.L .. ~~-~~ ~.~"·'''~~~ .be.J:~id nee~>

\

In 1854 het die owerhede

in~ngeland vi~

die :::tBerste keer 'n de:("initiewe belo .. id

neergel~.,.

Hierdie beleid

is vervat in 'n "Despatch" wat die grondslag vir alle laterE onderwys in

Indi~

gevorm het. 'Hierdie "DesptchY kan

met reg genoem word die Magna Charta ·van die onderwys in

( 5)

Indi~.

Dit het bepaal dat ·spesiale aandag

gewy~

moes word aan die verbe1H9ring en ui tbreic:ling van ED_gelse-

(1)

(2) (3) (4)

( 5)

Sen~

Historypf

Elem~ntary

Education in India; 78.

Sharpg

Select~ornfrom

Educational Records, Part

1

1781-1839; 52. . .

Sen; .History of Elementary Education in

Ind~

102- 104.

t.a.p. 104-.

Sharp: PrQgress of Education in India 1907-1912; 6,

(7)

111~

en inheemse onderwys en verski1lende midde1s is

voorge~

skryf vir die berQlking van hierdie doelo Engels kon onderrig word wanneer waar

1

n aanvraag daarvoor was, maar dit mag nie die huistaa1 vervang nieo 'n Stelse1 van hu1ptoe1aes en beurse. is ook in die vooruitsig

geste1~

(1)

~

Wat vera1 mn be1ang is

7

is dat in hierdie :'IJDespatch vir die· eerste keer duide1ik bepaa1 is dat maatreEHs getref moes word om die ·massas op te voedo Paragraaf 41_ het

die aandag gevesttg op die noodsaak1ikheid om nuttige en piaktiese kennis tot die beski,....kking· van die· massas te ste1; en s1uit dan met die vo1gende woordeg "We are

desi~

rous to see the active measures of Government more espe&ia1J directed, for the fllttu:r.-s, to this object? for the attainment of which we are readJ' to sanction a ·considerable increase expenditureo·'' ( 2

)

(e) Die

~Despatch"

van 1859 l:fekragtig die van

185l~c

_,__...,_.,__."""":""_'_

Na die mtd .. tery onder cUe I-nd:Bse soldate in 1858 is die Engelse Oos-Indiese Kompanjie ontbind en het die Kroon self· die·administrasie oorgneemo Hic::rna is die

~Despatch11

van 1859 ui tgevaardlig

\~Jat

fei tlik net

1

n bekragtiging van die een van 1854 waso ( 3 ) Die hulptoe1ae-ste1sel is egterfas ondoe1treffend beskou en daar is aanbevee1 dat tn spes:L.s.J.e be1asting op grond

gehe~

moes word· om die koste te dek van sko1e vir die platte1andse bevo1king~C

4

) Ve~der is beweer dat 'n algemene onderwysste1se1 nie. kon uitge .... werk word 1rir die he1e

Indi~

nie, maar dat die ·vo1ste

geb~uik

gemaak moes word van die bestaande stelsels. ( 5 )

(1)

(2) (34)

( )

( 5)

(8)

112"

(f) Die toestand in Bombaai en Madras voor. 1860.

. .

Onderso·eke wat in h:Erdie · provinsies inges tel is, hot 'n onbenydenswaardige toestand op onderwysgebied ge-openbam Net 13% van die se"ns tusseri 5 en 10 jaar was in 1842 in Bor

- . (1)

baai op skool. in 1826 het in Madras net ren uit· elke 67 kinders onderwys orf'vlltng. As oar sake van die agter-.

like toestand vanme onderwys is genoem die skaarst1aan :en onkunde· van die oneerwysers, gebrek a an fbndse,

t

n k . t . b

,.et

d · d d ·. ( 2') I d.

s aars e aan

oe~7m ~e

armoe e van

~e.

ouers. · n

~e

. . .

moed:ertaalskole is onderrig gegee in.die volgende vakkeg Lees, skryfq rekeneq meetku1neq geskiedenis en aardryk£ · lkunde. (3 )

Po.gings is hier en daar aangewend om op onderwys- iebied iets te doen.· So is in.Bombaai in·l845 'n stel- sel van inspeksie ingevoer en

1

n aantal skole in die verag-

. (4)

terde dele

opger~g.

In Madras is gepoog om die sim- patie en samewerking van

di~ouers

te verkry deur hulle toe te laat om die onderwysers te kies, Hierdie beleid het egter noodlottig geb1yk omdat daar 'n aanta1 ohbe- kwame persone aangeste1 is~(5) ·

Behalwe die. werk wat die "Nati~e Education Society

11

in Bombaai verrig het, is daar omtrent niks van staats-

·.we~

gedoen nie. Die welli wat daar wel·in hierdie pro- vinsies voor 1860 op onderwysgebied gedoen is, is feit1ik

uits1u~t1ik

deur sende1inge gedoeri, Hierdie \verk is

00~

in die meeste geva1le sander . staatshu1p gedoen wat in Madras is die send[ngskdle eers in 1854 by_ die ste1sel van pub1ieke-~nderrig ingesluito ( 6 ).

(1) (2) (3) (4)

\6!

(5)

. .

Seng Hist_ory of Elementary Education in IP.dia;

111-112.

ta.p.; 95-96. . . _,.

Richey

g

Selections from Educa tion_al ·R.H;cords, Part· II;

1840-1859; 146,149. .

t.a,p.; 161'•'

Sen; History of Elementary Education in India; 99.

t,a.p.; 108-109.

Vgl. ook Richeyg S8ections from Educational R

0

cords,

Part II, 1840-1859; 177-178.

(9)

113.

3o Stadige vorderin

{1 rovinsies.

(a). Bombaai

g

In Bombaai het wet N

0 •

11 van 1862 aan munisipaliteite die mag verleen om fondse aan te wend vir die sko1e in hulle area. In 1863 het die regering 'n ,one-Anna

11

·)grand- belasting goedgekeur • Hie rdie bela.sting vras egter eensy ...

dig, want die nie-landbouende deel van die bevolking het nie bygedra nie. OOk is 'n voorlopige kode vir die toe- kenning van hulptoelaes uitgevaardig. Hierdie toelaes is gebasseer op r esultate.

gemiddelde skoolbesoek.

Toelaes is ook

betaal-o~:

.die Alhoewel die

re~ls

in verbahd met die toelaes nie geskik was vir laerskole nie, waa

hulle ·tog van krag ·tot 18?0. (1)

Op 14

Des~ber

1870 is die desentnalisasie-bevel uit- gevaardig.

As

gevolg hiervan was die r egeri ng van Bam-

"

baai genoodsaak·om sander enige steun van die regerigg van

Indi~

die verantwoordelikheid vir laeronderwys op hom te neem, Daar is toe besluit om die inkomste van die belasting alles vir laeronderwys te gebruik.

(2)

In 1881 was daar in hierdie provinsie net 12% van die seuns en dogters op skool. Daar was egter tog 'n

mate van vordering

op.di~gebied

van die onderwyx van seuns.

(3)

(b)

Madras.

In Madras het in 1865 hersiene

re~1s

in verband met die toekenning van hulptoelaes in werking getree. Vanaf 1868 is

toelea~

op resultate gebaseerw Laasgenoemde

re~s

is in 1877.hersien en toe is die standaard in sommige

opsigte verhocgg en die toekenning met ee.n-derde verminder

o

Omdat hierdie nuwe

re~ls

nadelige gevolge gehad het is

· - ·s8 • Ctt-) •

die ou

re~ls

weer in l 3

~ngevoer.

(1)

(2) (3) (4).

Song History of Elementary Education in India;

11i}9-141.

t.a.p.; 141.

t •

a • p '

14 3

ec

t. a. p ... ; 13 5, 13 7 •

(10)

Die '»Town Improvsment

11

wet van Madras (No. 3 van 1871) het aan munisipa1i tei te .die reg gegee om fond.se aan

· ondexw ys te bestee, en die '»Madras Local Funds

11

wet (No.

4 van 1871) het aan a11e plaaslike owerhede 'n soortge- lyke mag verleen,(l)

(c) Bengale,

Hierdie provinsie het stadiger gevorder as die ander provinsies. In 1875 het hulle hier

1

n ,circle school"

stelse~ ingevoer, waarvolgens 'n hoofonderwyser toesig

moes hou onr die werk van 'n klein aantal nab~~~!~~ skole,

. . (~

Hierdie stelsel was vir 'n geruime tyd taamlik suksesvol, In 1876-1877 is die eerste eksamens hier afgeneem om die .resultate vir

toe~es

te bepaal, Dogter,s het dubbele vergoeding ontvang vir· die eerste drie vakke • As gevolg van hieAe be1eid het inboor1ingskole gretiglik by die departemedele stelsel aangesluit. Hierdie uitbreiding was so vinnig dat die

~egering

nie meer sy

finansi~le

verpligtings kon nakom

nie~

Die direkte gevolg was die geweldige vermindering in die salaris van onderwysers.

(3)

In 1877 is die Bengaalse ,Handbook" - komitee aan- Die boeke wat hul1e· uitg.egee het was egter nie geskik vir 1aerJble nie~ aangesien dit vertalings va n Engel;e boeke was.< 4)

Die kommissie van 1882 bek1emtoon die onderw:v;s van die mas s as • • •••••• ., ••• 7: ., • ,

Afgetrede s endelinge in London het die

~Gen·eral

Council on Education in India," gestigo As gevolg van

vw:eto~

van hierdie "Council"

:lS

die Hunter-kommissie aan- geste1. Die kommissie moes die hele onderwysve1d

(1)

( 2) (3)

(4)

I

Seng History of Elementary Education in In.dia ?.

133-134.

t,a,p.; 128-129.

t • a. p. ; 131, 151.

t,a,p.; 130,

(11)

ondersoek., (1)

· Hierdie kommissie het 'n inboorlingskool omskryf as 'n skoolopgerig en bes.tuur deur inboorlinge van Ind;i.E!, volgens inboorlingmetodes

Vir die verbetering van· hier- die skole het hulle. tien aanbevelings gedoen·. ( 2

) ·

Laeronderwys. moes volgens hulle. beskou word as die

. .

onderrig van· die. mas sas seur die moedertaal in yakkEJwat hulle die beste sou voorberei vir hulle posisie in ·die lewe. Dit moes nie noodsaaklik\erwys beskou word as 'n deel van die onderrig wat oplei na die uni verwi te:ite . nie. In verband met hierdie soort onderwys het hu]B .

36 aan eve 1ngs ge oeno .

b . 1' . d (

3) .

Sommige aanbevelings het minder gunstige gevolge

ge~·

had, soos byvoorbeeld die oordra van die grootste

verant~

woordelikheid vir die onderwys, veral. middelbare onderwys, op lokale ligga:rp.e

o ·

Hierdie '\Jeleid

he~die

to9sig verswak

9

die aantal· leerlinge laat vermind·er, maar ook die gehalte van die onden1ys laat verswakn Nou verbonde

hieraan~

maar met soor~elyke gevolge, was die v ergunning dat onder-

·steunde skole minder skoolgelde kon vrars staatskole, Toelaes volgens.resultate is ook deur hierdie kommissie bekragtig. :van hierie stelsel

het·Indi~

eers in 1906

afgesien,

<

4)

Waardevol was die spe;iale aandag wat hierdie

kmm~

missie gegee het aan inboorling• en laeronderwyso A parte afdelings is inhllle verslag gewy aan laer- en middelbare onderwy.s

o

Waar. hulle aanbeveel het dat laeronderwys met

. . I .

reg aanspraak•kon maak op

loka~e

fondse· en •n· groot deel van die provinsiale inkomste,gaan hulle dan ook heelwat

·verder as die

71

Despatch"· van 1854o

(1) Seng ·History of Elementary Education in India;

156~

(2)

toaoPo? 157•159o

(3) t.aoPo; 159-166o

(4)

t~~.p~;

169a

(12)

116.

Die roommissie het ook skoolgelde goedgekeur

1

maar het op.grond van armoede_toegestaan dat 'n groot aanta1 vry-

. . (1)

leerlinge toege1aat sou_word,

Na hierie kommissie was daar 'n vinnige groei tot 1897, maar daarna was daar sti1stand en selfs

aEteruit~

gang.

(2)

Van die gehalte van die onderwys in hierdie

periode het die "Calctutta University Commission"

ges~g

. "The admcation in these schools was cheap, because it was bad, and bad because it was cheap." (3)

Tn 1902 was daar maar

1

h klein deel van die onderv..r;yseer opgelei. Sowat een-sesde van hulle het geen

kwalifi~·

kasie' gehad wat omskryf kon word nie en hulle salarisso was· besonder laag.

<

4 )

5. Die

vorderi~

in die verskillende

pr~];~.

1 l-l2l_g

• • . • • f Gee 0 0 . 0

(A) Alle lecrli.nge in die betrokke

' 12r2.Y.~•

Die volgende tabel toon die aantal en geslag van die leerlinge in die betrokke provinsies in 1902g

Tnbe1 2'7.

Aantal en ges1ag· van 1eer1inge in 1902

~1

Provinsiej ~ub1ieke Privaat Totaa1 Hanlik Vrou1ik

Inrigtings ·Inrigtings

~~ ··~

I

Madras 740,628 121,013 861,641

7~1,209

130,432 Bombaai 568,902 71,092 639,994 5 6,931 93,063 Bengale 1,548,022 119,639

~667,661 ~560~196

107,465

(5)

Madras het nie a11tn. die

me~te

meisies op

skooyge~

had nie, maar ook die

m~te

leer1inge

i~rivaat inrig~

tings.

(b) Laeron~zs

vir seuns.

·In die ve.rskillende provinsies was die persentasie seuns.wat laeronderwys ontvang het soos volg vir die

jare genoemg

I

(1) (2) (3)

Report~

Calcutta University Commissiong Volume·1?

56.

(it)

( 5)

Sen~

History of Elementary Education· in India;

_175~

Report& Calcutta Univers ·ity Commissiona Volume 1.;

55. • '

I

t.a.p,;

~4.

·

India~

rogres s of Education in I;!.dia

~;

1897-1891).

tot

1901-~902,

Volume II; 52, .

(13)

117.

Tnbe1 28.

Laeronderw;y:s vir Seuns,1891-1912. - - (Indi~j -

Pronvi.E.sie 1891/1892 1902 1902_ 1912, Madras. 16-20 20e8' 2lt.5' 27.1 -Bornbaai 20-24 23.5 26.3 30.0

· Benga1e 20-24 21.'( 24.3 25,5

- (1)

(2)

Bostaande ta bel toon 'n baie lan·gsam.e groei. Bom- baai het egter die meeste seuns.

o~

skoo1 gehad.·

Die volgende oorsake is genoem vir die_vertragi'g in die groei van

laeronderwys~

(i) Swak .onderwys, (ii) die_ eksamenstelsel, (iii) toelaes gebaseer op resultate ·' . (i v) verkeerde onderwysmetodes, (

v)

die geringe behoeft e·

aan onderwys in 'n land van landbouers, (vi) die ver- skeidenheid Va.J?. kaste e·n godsdienste, (vii) _die bestaan van groot onderdrukte

geme-enska:ppe~

(viii) die sosial.o posisie van vrouens, en (lx) kindera~beid. (3 )

Uitsakking was cen v0n die belangrikste prob1eme.

Die grootse meerderheid van die lcerlinge hot skool ver- laat na hu1le oen jaar daar was en baie min het langer

• (4) -

as drie Jaar daar gebly.

(c) Hiddelbare onderwys.

Die vo1gende tabol toon.die persentasie seuns wat

m~ddelbare

onderwys ontvang het in die verskillende pro-

v insies

~

Tabel ?_2.

Persentasie seuns wat midde1bare onderwys ontvang het,1891·

1907.

(Indi~)

·'

.Madras Bombaai

Bengale 3.21

(1)

(2) .(3)

( 5) (4) (6)

)

India~·

Progress of Education in

·In.dia~

1897/98 - 1901/02•· Volume II Kaart III.

India~

Progress of Education ·in India, 1907-1913;108, t.a.p.; 12,139c.

Sen~

History of Elementary Eduation in India; 194.

·India~

Progress of Education in India,

1897/98~

1901/02; Volume II, Kaart II. ·

. Indiag Progress of· Education in Ii1dia, 1902-1907

7

Volume I; 66. ·

(14)

ll8o

Die grootste persentasie leerlinge (48.,3%) in middel- bare skole was nie-Bramane. Die volgende was Bramaae

(25.3%) en dan Mohammedans (15.0%) (l) ··

In die laerklasse van die middelbare skole

was~aie

aandag aan Engels gewy, omdat die toelatingseksamens tot . die universiteite·in hierdie taal afgeneem is. 'n Gun- · ··

stige uitsonder\ing is in 1917 deur die Universiteit van Calcutta • Hulle het in daardie jaar toegelaat datt kandidate tn deel van die eksamen deur die moedertaal af-

(2')

l~.

In Bombaai is die matrikulasie as toelating tot die staatsdiens afgeskaf en Madras het

1

n stelsel ontwerp·

wat klam gel@ het op skoolrekordso

(3)

Die eksterne eksamens in

Indi~

het gelei tot tn wins- gewende handel in

~sleutels.1

Hierdie sleutels het voor-

. crt)

· geskrewe boeke tot in die fynste besonderhede behandelo 6, Die omvang van private onaerWig.

In.l902 het die volgende pl:':tvaat inrigtings betaang Arabies of Per.s ies, 2270 ir.r.i.gtin§:l;' Sanskrit, 1913 inrig-

tings; Koran, 11,218 inrigtings; moedertaalskole, 27

1

173

· · t· d k 465 · · t· ( 5 ) D. t 1nr1g 1ngs en an er s ole 1nr1g 1ngs. le mees e

·van hierdie inrigtings het

element~re

onderwys verskaf.

Seuns is na· hierdie skole gestuur net om godsdiens te leer.

Hierdie inrigtings het die godsdienstige en morele

karak~

ter van die mense befnvloed op tn wyse wat geen ander el- sel kon benader nie. < 6 D

In 1902 was 14% van die totale aantal leerlinge

wa~

onderrig ontvang het, in privaat inrigtings, Die Mo- hammedane was .6% van die totale bevolking en hulle het 21,6% van die totale aantal leerlinge op

skool~had.

25,2% van die Mohammedaanse leer1inge was egter in.privaat ' (_7).

inrigtings.

(1)

(2) (3)

(4) ( 5) (6)

India~

Progress of Education in India, 1902-1907.

i'olume I;

67~

t.a,p,, 61. ..

India; Progress of mctucation in India;

1907-1912~

Volume 1, 101, .

. Bennerjee

etc~

Exhaustive Notes on Prisoner of Zendao ..

Indiag Progress of Education i.n India, 1897/98-

1901/02, Volume II, 141-142. (V, l; 322

Indiaz Progress of Education in Indiag 1902-1907

(15)

. . 119..

J

Pogings om die onderwys van meisJ.es te bevorderfi (1902-1912)

• • e e p o . o t

Voor die· 7JDespatch

11

van 1854 is die onderwys van meisies geheel en al gelaat in die hande van indiwidue

~n genootskappe~ (l) Sendelinge het die voortou geneem in Benga1e,·Bombaai en Madras. Eers was die onderrig vir bekeerlinge, maar later is nie-Christene ook toegelaat., Sendelinge_ het die volgende middels aangewend

g (i)

Dag-

skole, (ii) Losiesinrig·cing~\vir we,seen (iii) huislike

(2)

onderrig by die middel- en

ho~rklas

familieso

Vir die jare lj02 tot 1912 was die persentasie wat die meisies op skool uitgemaak-het van die vroulike be- volking van skoolgaande ouderdom, soos volg:

Tabel

8~

Persentasie van vroulik\e bevolking van skoolgaanderuder-

~om

op skool? 1902 ... 1912

o (

IndiEi) ·,,.

ll902 1907 1212 Madras 4 .. 5 5c7 7!)2 Bombaai · 5oO 5Q9 7o8 Bengale

l3~-

~ (!+)

.. 2. 4p6

( 5)

In 1907 was net 5 .,4% van die meis:i:es nie in die 1aer ...

afdeling van die skool nie., Alhoewol tot 1912. tn _vermeer ...

dering veral van

Mohan~edaanse

dogters plaasgevind

het~

was die grootste meerderheid van die dogters egter in . die 1aagste klasse nl. die grade

E:m

Standerds 1 en

!i~

Die volgende was die vakke wat in die laerafdeling ondor- wys isg leest skryf, reken,. naaldwerk, sang, spele

7

kindertuin-besighede en objek-les~e. ( 6 )

In 1902 was 41,584 meisies in middelbare skole en

390,092 in laerskoleo (7 ) Alhoewel die skooleind-sertifikaat

(1)

( 2)

(3) (4) ( 5)

(6)

(7)

Richeyg Selections from Educational R~cords, Pa~t II? 1840-1859; 32o

t.a.p .. ; 42. ·

India: Progress of Education in India, 189.7/98-

1901/02~

Volume II; l09o

India: Progress of Eduuation in India,

1902-1907~

Volume 1; 253

~

India~

Progress of Education ih India,

1907~1912c

Volume 1; 213 •

Indiag Progress of Education in India, 1902-1907o Volume 1; 262,

India: Progress of Education in India, 1897/98-

1~01/02,

Volume II; llli

(16)

120.

van

Madras~

musiek, huishoudelliro ekonomie en industriE;le vakke erken bet, bet die leerplan nie g oeie vrouens en

d

e. . .

(1)

moe ers

op~~el nle~

In 1902 het 82.4.% van die r.leJ.Sles seuns-s.-cole besoek,

(2) .l

In 1907 was dit 42% en in 1912, 42.8.%. In sommige

~ro-

vinsies bet or:d erwyser·s 'n toe1aag ontvang as bulle mei- sies kon .betnv1oed om hulle. skole te besoek. (3+

Die volgende was problema wat die onderwys van mei- sies bemoeilik hetg

(1) Ouers wou nie graag hulle dogters ekooltoe stuur

I

nie, Waar dit wel gebeur

het~

bet bulle die meisies maar vir

1

n kort tydjie op skool gebouo Vannf die .ouderdom van 11 tot 12 jaar het hulle aparte skole

vir meisies ver/kies.

~

·(ii) Daar was. baie min deeglik opgeleide onderwysoress(

(iii) Dit.was moeiJik. vir mans om meisies te onderrig en die ouers het dit ook nie verkies nie. (4)

(iv) Agter al hierdie moeilikhede het die gewonntos van die inboor1inge @esi.t .• HieRie· gewoontes het . o.ao vroee' huwelike ingeslui t en die onverbiddeliko.

afsondering van vroumense.<5+

A11e

moontlik~pogings

is anngewend om die moeili:Kbede

•t d'

t

d (

6)

Ul le weg e rpulm. In sommige gevalle was huis-ondor-

. (7)

wys die enigste uitweg.

8. )n Onbevredigende toestand· wat die onderwysers

·· betref

,Q~~·•

·---~ .... -...,...,_ • ...,, ... -.'1-. ~ ... ...,.-. ...,., ... -..-, -... - · ... ~ .... ·~···~·o-M<

(a) Middelbare skole.

Die volgende was die aantn,l en kwalifikasies van onderwysers in middelbare skole in.l902g

(1)

(2) (!J)

(4) ( 5) (6)

(7)

India: Progress of Educ.ation in India, 1907-1912.- Volume 1; 217.

India~

Progress of Education in India, 1897/98-

1901/0~.

Volume .II; 115? ook 1902-1907' 260o .

India~

rogress of Education in I.n.dia, 1907/1912 ..

Volume 1; 219.

India: Progress of Education in India,

1~02·1907,

Volume 1; 258, 260.

India~

Progress of Education in India,- 1907-1912

7

Volume 1; 211. ·

India: Progress of Education in

India~

1902-1907, Volume 1, [f58.

t.a.p.; 265-266.

1

(17)

- 121.

:±,abel 31.

Aantal Onderwysers en hulle kwalifikasies;

Middelbare skoilie, 1902

(Indi~)

·

A an tal Opgelei Ander . Geen s pesiale Kwalifikasie kwalifikasie.

Madras. 352.9 1393 1943 203

Bombaai 1893 ... 1545 348

.Be~n~tg~a·l~e-12--~7-6~4~---~2~22~0~~~8~13~4~7----~~~2~1~92 (1)

In 1909 is 'n· spesiale

versla~

oor die opleiding van onderwysers u]_tgegee

nl~

,occasional Report No. 5'!

(2)

In 1912 was 34.4% van die onderwyqers in middelbare

skole·~

_cpgelei. (3)

Die

,_Rcye.l

Commission on Decen:bralisation in India"

het in 1908 al aanbeveel dajmiddelbare onderwys iri die h d . an evan. 1e reger1ng moes wees, d' . ( 4) maar J.n . 1912 was -le

d"

beleid nog "to rely as far as possible on '~private enter- prise in secondary education .. "

( 5)

Daar is in hierdie periode baie'gekla oor

middel~

bare onderwysers. Die voertaal, die eksamens en die ge•

To1glike· gebruik van s1eutels was nie die enigste oorsalre · van die swak toestand van sake nie. Die ven!Lag ·van 190'7 het daarop gewys dat die kwalifikasies en saE:risse van mderwysers in middelbare ·skole henede 'n redelike stan-

daard was. Ondersoeke wat ingestel

i~,

het 'n skandalige toestand in Bengale en Opstelike Bengale ge-openbaar. In aldie provinsies was die toestand onbevredigend,C 6 )

(b) Laers.kole •

Die volgende was die aantal en

kwalif~kasies

v.an onderwysers in laerskple vir seuns en meisies in

~902.

(1)

(2) (3) (4)

( 5) (6)

Tabel

3'~·

Aantal Onderwysers en hulle kwalifikasies,

·Laersko1e 1902

(Indi~f.

I.ndiag Progress of Education in India, 1$97/98- 1901/0?. Volume II,; 70

o · ·

James: The Training of Secondary Teachers.

India: Progress of Education in India, 1907 ... 1912.

Volume I; 82.

t..-a.p.; 9.

toa.p.; vi.

India~

Progress of oducatio'n in India, 1902 ...

190'7~

Volume 1, 83.

(18)

I 12?•

Aantal · Opgelel Ander

walifikasie

In laerskole -vir seuns was .25 .8% van die onderwysJ:Jrs opgelei,

ter~yl

in laerskole vir seuns en meisies die persentasie 18.4 was. In 1907 het die meeste onder\\r.y.se:re in.Madras nie· 'n ho~r kwalifikasie as Standerd IV gehad nie. In 1912 ±s daar nog gekla dat die onderwysers se metodes volgens hu1le kWalifikasies varieer. (Z)

Moedertaa1-onderwysers

i.a.

opge1ei in (i·) normaa1skole, (ii) Spesiale skole van 'n laer graad en (iii) as lmer- ling-onderwysers. ( 3 ) Madras het spes:i..aal opleiding ver-

. . (4)

skaf vir hoofde van lae:sskole,

A1le moont1ikemiddels is aangewend om

student~a

die op1eidingsinrigtings te trek, maar die tekort kon nie aangevul word nie en baie kon nie later as onder-

.

( ~)

wysers behou word nle,

Die saiarisse was swak. In Bengale is hieroor opgemerk

g

wHis average earnings are such as would hardly

(6).

attract a Coolie, and cannot be termed a living wage,"

· Dit was dan ook geen uitsondering om te verneem van onder- wysers wat ander beroepe buite skoolure gevolg het ni~?)

(c)

- Meisieskole, ---

Onderwyseresse was baie skaars en feitlik onverkryg- baar omdat die salarisse swaR: was en omdat die IndiEits

. -

dl.

t

as n s ande beskou

r

k .

~s t

n meisie

· onget~o~d

bly.

· ( 8)

Spesiale pogings is aangewend om onderwyssresse op to lei. Die minimum kwalifikasie vir toelating tot die

c -'-

kursus was

S~anderd

IV. D:te knrsus het 2 jaar geduur en ook

akademie~e

werk ingesluit. Druipelinge het 'n

-

.

(1)

(2) (3)

(4) (5)

(6) (7) (8)

Indiag Progress of Education in India.- 1897f98 ....

1901/02, Volume II,; 81-82,

Indiag Progress· of Education in India? 1902-1907 Volume 1; 111.

Indiag P. of Education in I? 1907-1912, Volumt·l 198-199

India~

P, of EduciP in I. 1902-1907, _.Volume 19 232.;

Indiag P. of Educ, in I. 1907-1912.

Volu~e

1;

188,195. .

Indiag P. of' Educ, in I, 1902-1907, Volume

1~

113.

· Indiag · P, of Educ. in I. 1907·1912. Volume 1 123o

I~

· P, of Educ·, in .I. 1902-1907, ·Volume 1, 263-26lt,

(19)

· I a e~ra~ se""l:.,·/:~~1- a~rvd~.

9. Laerskool Leerplanne.

Die.laerskool leEIPlanne het die volgende vakke in- gesluit: Moediertaal, lees,·skryf,

rekene~

en liggaams- oefeninge. O~jeklEtsse en tekilne is gegee, maar s<ilie an- der vorms van hande-arbeid. Verde.r het die leerplan ook ingeslui t ratuurstudie, die

dor~skaart,

rekords van_

die dorpsrekenmeester, eenvoudige meetkuns en die metode

I

om huishoudelike of winkelrekenings te hou, Laa$genoemde vakke het ook tn beroepsdoel gehad, In Madras is

1

n

tweeds taal voprgeskyf en kon Engels ook geneem word.

I

In die

~laergraad

inboorlingskble was die onderrig beperk tot lee~, skryf; rekene~ en miskien iiggaamsoefe- nige en tn paa~

I

ander· eenvoudige vakke, So~s het.dio

leerplanne vir stedelike en plattelandse gebiede ook verskil.

(2)

10. Die klein persentasie geletterdes lei na pogings om verpligte laeronderwys te verkrY-.

~~---

(a) Geletterdheid9

In 1901-rs-geletterdheid omskryf as die bekwaamheid om enige taal te· lees en te

skry~.

· tn Analise toon dat die aantal ·geletterdes·per 1000 in Engels soos volg was vir die verskillende provinsies in

190~8

Madras:

Manlik

90~

vroulik 10; · Bombaai

g

Manlik

112~. vrouli~

15W Bengaleg Manlik 89, vroulik 6. (3) Vir Mohammedans alleen

I

was dit soos volgg

Madrasz·manlik.l~O,

vroulik 9;

Bombaai: manlik, ?3, vroulik 5; Bengaleg manlik 68

7

vrou- lik 2, ( 4

)vir die oer .... inwoners (

11

aborigingls'') was ditg 'Madras; manlik, 47, vroulik l;.Bombaaig manlik 105, \rrou-

lik· 2; Bengal~: maniik 89, vrou1ik 4.< 5) Wat die he1e bevo1king betref was 7 .4.% van die manlike en , 7% van die·

vroulike deel geletterd in Engels.

Hierdie syfers toon hoe min die werklike

Indi~

nog in 1902 bdnne die inv1oedsfeer van die onderwys gekom het.

(1) Indiag Progress of Education in Indiag 1902-1907, (2) Volume i; 246.

Educat:fon

India~

Progress of in. India

1

1907-1912 Volume I; 125.

(3)

India~

Progress of Education in India,

.1897/98~1901/0

(4) Volume II ; 56.

t.a.p,; 128.

( 5) t.a.p.; 132.

(20)

. 12tf,

In 'n beleidsverklaring wat'in 1904 uitgereik :ls;het . die regering hom· ten vom1e vereenselwig met die beskouing dat

die aktiewe uitbreiding van laeronderwys een van die mees- belangrike p1igte van die s taat is. (l) Hierdie verklaring het egter nie die u·i tbreiding van die onderwys voor 1912 versnel nie. Dit word veral aangetoon deur die statistieke in verband met geletterdheid in 1911.

In 1911 is geletterdheid omskrywe as die bekwaamheid om •n brief a:an 'n vriend te skrYwe en om die antwoord daarop

t~

kan lees. 'n Ontleding toon dat tenspyte van

1

n strenger omskrywing in

1911~

geletterdheid tog toegeneem het tussen 19ID1 en 1911. · In die

g~va1

van meisies was die toe-

(2)

name 61% en in die gegal van seuns

15%~

(b) Verpligte

onderw~o

· Op 19 Maart 1910 en weer op 16 maart 1911 het Gokhale •

· 'n wet ingedien wat verpligte onderwys in

Indi~

bErbog

het~~

Aan munisfpale ... ·of distriksrade moes oorgelaat word om te besluit ~f hulfe verpligte onderwys sou invoero ( 3) Hierdie wei;; is egter vervJ"e:rp en in die onde:rwysyerslag· vir 1912 is as antwoord op hierdie pqgings die beleid van die Indiese regering in· d·ie volgende voorde·

neerge1~:

?)For. financial and administrative reasons of decisive_weight the

Governm~t

of India have}rcfused to recognise the principle of compulsory education, but they desire the widest possible

~xtension

of

. . . . (4)

primary education·on a voluntary basis."·

.

.

llo Aandag aan die Onderwyw van spesia1e GemeenskappeQ

(a)

Mohammedaneo

I . J-',..';J .i~t-</.,

Die Mohammedane verskil van die res van die gemeaEkap wat petref godsdiens, tradisies, idea1e, gewoontes, die teaL van hulle heilige en klassieke letterkunde en in die onwil1ige mate waarmee hulle gebrui~~aak het van die bestaande onder-

(1)

(2) (3) (4)

Sang Hist.ory of Elementary Education in India; 176 ... 177.

India-' Progress of Education. in India; 1907-1912; · Volume 1; 141-142.

Seng · History of Elementary Education in India; 189o

India~

. Progress of Education in India; 1907 ... 1912;

~

1 •

(21)

125.

wysstelsel. ·Hulle

wys in die moskee kindars moat eers die onder-

deurloop voordat hulle na die gewone skool gaano (1) Hierdie oep beskik dan ook oor tn groot aantal privaat

inrigtirigs~

Daar is die senior madressas wat met die Calcutta Universiteit ge-affilieer is$ kleiner madressas wat die voriges voed, ge·\?;one madreasas wat in

t

n beperkte mate onderrrig verskaf in

Arab~es

en Persies en koranskoroeo( 2 ) Van laasgenoemde was daar inl912, X8288 Inrigtings met. 168,406 leerlingee(3)

Die Mohammedane vorm in groot minderheid van die In-

.

d~e

bevolking., In 1912 was hulle 22c 7% van die hele be·,.

vo1king.:. In die provins s onder behandelihg het hulle die vo1gende persentasie van die bevo1king uitgemaak:

Madras 6.,6%

1

Bombaai

18~1%

en Bengale 17QID%G di

t 19.0

5%<}+)

In 1902 was

In die provinsies

0

nder behandeling het die Mohamme• ..

daanse leer1inge die volgende persent e van die

·skooloe~

volking uitgemaak in 1907* Madras

8~8%,

Bombaai 16c4%,

Bengale 13.9%o In 1912 was ditg Madras 9·()o%, Bombaai 16,,616 ( 5)

en Bengale 17o4%o.

I

Die groot.ste meerderheid van die Mohammedaanse 1eerlinge was in die 1aagste kJisse en hulle kon dus nie die ge1edere · van die ge1ett.erdes veel verhoog nie

o C

6)

(1) India~ P r·~gress of Educatio_n in India, 1907-1912, (2) Volume 1; 245Q

in.Jrndia,

India z · Progress of Education 1902-1907;

Volume 1;

290~

(3) India

g

Progress of Educat:i.on India

9

1907-1912;

(4)

Volume 1; 204a

India~

Progress of Education India; 1902-1907,

(5)

Volume 1;

28Lro

India: Progress of Education in

India~

1907-1912;

Volume 1;

247~~

(6) Indiaz progress of Education in India" 1902-1907;

Volume 1; 294-295o

(22)

126.

Verskillende stappe is reeds gedoen om die

onderw~s

- van die Mohammedane te

bevorder~

So :Ls daar vir lulle in verskillerrle soorte skole plekke gereserveer,

vang hulle spesiale toelaes eh belir~ei(l)

Verderjoht-

(b) Agterlike- en.onderqrukte klasse,

'

(i) Agterlike klasseg

·Hierdie klasse siuit die oer-inwoners (~aboriginals'

1

) en die Berg- en Woudstamme in Sontraal· en Oo$telike IndiE!

in. Die arbeiders in teeplantasies word ook gewoonlik bier- onder ingereken. ( 2 ) In die plantasi e,s in o"ostelike Be:ga)o en Assam

:is

reeds in hierdie peri ode 50 skole opgerig. Hi or-···

die kinders betaal geen skoolgelde nie. (3)

(i.i)

Onderdrukte klasseg

. ' • ·~ ! ~·, ....

Oor die hele Indi(j' is onaanraakbare kaste verspm.- As hulle kinders toegelaat word om die gewone skole te besoek dan word hulle verplig om op die stoep plek.in te neem. Hier- onder val ook klasse wat sosiaal of as - ge,plg van hulle

beroep onderskei word en verag word. · Ook die sogenaamde kriminele stamme behoort .tot hierdi e g roep. < 4) •

(iii)

Probleem ... gemeenskappe.

Daar bestaan in I.Y?-diEr ook gemeenskappe v:at, alhoewel hulle nie tot die vorige groepe behoort nie, tog onderskei word weens die ongewone onderwysprobleme wat hulle mep.

bv·. die Tamilsprekendes. · Spesiale pogings is ook ga·n- gewend om hierdie gemeenskappe tegemoet te kom. ( 5).

(1) India~

Progress of Education in India, 1907·1912 ;.

Volume 1; 248.

(2)

toa,p,; 255.

(3) India; Progress of Education in India, 1902-1907;

(4) Volume 1; 310,

India: Progres.s of Education in India

1

1907-1912;

Volume 1; 259·.

( 5) t.a.p1;.

260~261.

(23)

127.

12..

Samevatting~

In die eerste deel van die 19de eeu het die owerheid aandag aan die onderwys begin skenk. Die hu1p wat hulle

•'

verleen het was egter net vir Engelse onderwys beskikbaar.

Met so 'n poli tiek

1

gosteun d eur die vals.e Filtrasie-teorie, kon

diem~asea

ogter nie bereik word nie, As gevolg van verskillende ondersoeke wat

inge~tel

is, was die owerheid wel deeglik bewus van die skrynende behoeftes van die massas, maar hulle het teruggedeins_vir die grootsheid van die

ta~k.

Opbouende werk was ook onmoontlik onder 'n s telsel waarin

· ttSo<:lieties-

11 ,

"Boards-" en

~'Councils

of· Education" mekaar so veelvuldig afgewissel bet.

Die "Despatch" van 1854 soos aangerul deur die een van 1859, het egter sisteem gebring in die ·onderwyspolitiek.

Met reg is klem

gel~ ofj

die opvoeding ,;an die massas en die opleiding vah die onderwysers. In die praktyk bet hlerdie beleid egter nie gou invloed gehad. nie .• Toenemende

belang~

stelling van owerheidswee word ook bewys deur die vyfjaar_- likse verslae oor die onderwys vanaf 1881/1882, die aan- stelling van· onderwyskom:bssies in

18~2,

1902 en 1908 en die beleidsverk1aring van 1904. Pogings is aangewend om onder- wyseropleiding te verbeter, om die besware van die ver-

skillende gemeenskappe uit die weg te ruim, en om die kin- ders van Mohammedans_, . agterlikes en ond erdruktes in die skool te krY,. Dle aandag

het~ot

so.tn mate van die intel•

ligensia oorgegaan na die massas dat middelbare onderw1s aan die einde van bierdie periode uitsluitlik afhankmik'was.

van privaat

inisiatie~

•.

. Afgesien van die mate van vordering was die in4uk tog nog baie ongunstig. Die oorgrote meerderheid van die

1eerlinge was nog in die laagste klasse. en net . •n baie klein

' .J..

deel het sranderd IV gehaal. In 1912.was maar net 15.7%

van die aantal leerlinge van skoolgaande ouderdom

op

skool

(24)

128.

(meisies allan net J.l%) en,in 191l was net 519% van die bevolking wletterd. Min vordering is gemaak om die wese van die

Indi~r

vir westerse invloede vatbaar te maak. Langs die staats- en ondersteunde skole!het die groot aantal pri ...

vaat-inrigtings bly voortbestaan. Inrigtings wat deur die eeue in hulle wese en metodes

onverander~gebly

het,

eqvoort~

durend die tradisionele stempel op die nageslag bly afdruk • . In 1912 was net 25% van die onderwysers in laerJ&le en 3~.4% in middelbare~kole, opgelei.

13. Oumerkings.

As ons nou uit die voorafgaande·moet vasstel die aard van die onderwys wat die

Indi~rs

wat na Suid-Afrika gekomhets

"

in Indi€ ontvang het, dan sou or:s die volgende kon bepa::l

~

Diegenes wat in 1860 en kort daarna na Suid-Afrika gekom het

7

het ongetwyfeld heeltemal buite die invloedsfeer van die Britse onderwyspolitiek geval. Hierdie arbeidews het uit die laer.stande gekom en die

aand~g

wat aan die

onderwys van die intelligensia gewy is, kon hulle nie bereik nieo Hulle het we1 die primitiewe inheemse'onderwys ont- vang. 'n 011derwys

gekennior~

deur

1

n oordrewe streng dis- sipline, •n uiterste formalisme en

1

n

sin~ende

weergawe van gememoriseerde stukke.

In verband met die

lndi~s

wat later in hierdie per- iods na Suid-Afrika gekom het, sou

aE

die volgende kon

vasstel~

(a)

(i) Die arbeiders het in die eerste plek die

opvoedi~

van die huis saamgebring. Hierdie opvoeding was uiters

primitief en beheer deur · godsdienstige tradisies.

(25)

(ti) Die grootste

mee~derheid

het die opvoeding van

di~ godsdienst~lge

inboorlingskole

gehiet~

Die Indie'rs bes.kou di t as 'n. dure plig om hulle kinders in die kerksmole . te sit. In die laergraad kerkskole het hulle net hul by-

f . .

bel geleer en baiekeer in 'n onverstaandbare taal(J· In

die

ho~rgraad

kerkskole was ook l8eS, s1:ryf en rekene

onE'ter~·

WYS~t

(iii) :n Derde groep het moontlik die moedertaalskole · besoek al moes hull.e dan ook plek

innoe~::1

op die ·stoepe" Di.e leerplan in hierdie skole is baie

el.ement~r

maar

t~g ho~r

as die van die

laerskole~

(i

v)

1

n Vierd;ie groep kon s elfs hulle weg gevitl,d het na die ondersteunde laerskoleo Die leerplanne in hierdie skole moes aan sekere vereistes·voldoen voordat ·hulle onder-

steuning kon ontvange

Die feit bly dat Indiers wat gewillig was om vir sorn klein salaris in ®uid-A.frika te kom werkv ongetwy.feld u]:l:;

die armste klasse gekom het en daarom ook bekend was as

"Koelies." (

1

n Naam wat in IndiEJ'· aan die laagste graad

. /

arbeiders gegee is0) Hulle moes dan ook seker van jongsa.f werk om .so die ouers te help. Dio slotsom waartoe ons ge-

.

.

raak is dat, al het hierdie arbeiders ook pp die een of ander tyd

1

n skool besoek,. hulle ·seer seker nie lank ge·•

noeg op skool kon bly? om

~aar 7

n merkbare voordeel uit te trek nie., Wat Ei1gels betref \'las daar seker · baie min ge.., .lettereo

· Aan die ander kant het huTie hul

godsdi~ns

saamgebring met alles vrat dit vir die IndiEir betekeno Daarom het hul ....

le ·nog al die jare in Suid-.Afrika in wese en aar

6'§kbaa~

A

Indi?f~s

· I

gebly; en deur hulle godsdiensoefeninge en kerkskole 'n blywende stempel van geslag tot geslag afgedruko

(b) Die Handelaars en

ande~

Immigranteo

-1"/?~-,~----·~~-~.;t~ .. ~,._...~~~,_.,

word

Die Handelaars wat op die ·spore van die arbeiders

ge~

vo1g .het, was veral

Mohammedane~

Onder hulle was

d~ar

(26)

130.

ongetwyfeld heelwat wat behalwe 'n huislike opvoeding,'n ,

madressa-opvoeding~

de opvoeding van die

pivaat~.en

onder- . steunde skole, ook 'n meer gevorderde opvoeding met.hulle

saamgebring het. Veral diegenes wat as onderwysers en

predikante.na Suid-Afrika gekom het, het hulle

opleidi~g

in

indi~

gehad. Maar die godsdienstige opvoeding het ook

by hierdie groep, die diepste en blywendste. stempel af-

gedruk ...

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Wanneer Petrus homself aan die lesers bekendstel as slaaf van Jesus Christus, bring hy daarmee 'n besondere aspek van sy verhouding tot Jesus Christus na vore:

Dit blyk dus dat die apostel wil veroorsaak dat die lesers die dinge wat hy in die opsomming van sy leer uiteengesit het, weer uit die geheue oproep en opnuut

Di t blyk reeds u:.i... groepe uit Bantoe- en Blanke mens tussen die ouderdomme negen- tien- tot vyf-en-dertig jaar sal best9.an. dat die tipe arbeid wat n persoon

volgens moes die onderwys van openbare skole aangevul of voortgesit word, en hierdie soort onderwys sou ook onder die skoo1rade ressorteer.. As gevolg van die

In die onderstaande tabel word leierskap op skool aangetoon asook die aantal leiersposisies wat die studente beklee het en hierteenoor hulle akademiese prestasies

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van