• No results found

DIE AGTERGROND VAN DIE

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "DIE AGTERGROND VAN DIE "

Copied!
27
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

INLEIDING:

HOOFSTUK IV.

DIE AGTERGROND VAN DIE

1~54

STEEKPROEF SE EERSTEJAARSTUDENTE TENPSIGTE VAN DIE OUERHUIS EN DIE SKOOL EN 'N VERGELYKING TUS- s1!N DIE SLAAGGROEP EN DRUIPGROEP OP DIE

UNIVERSITEIT.

Hierdie hoofstuk berus op 'n steekproef wat gemaak is uit die eerstejaarstudente wat in 1954 aan die universiteit geregistreer was.

Die universiteitsowerheid het verwag dat elke eerstejaarstudent by die Studentevoorligtingskantoor sou aanmeld vir voorligting. Dit spreek dus duidelik dat alle eerstejaarstudente dus nie noodwendig daar aangemeld het nie. Aangesien die ondersoeker met die naamlyste van die Studentevoorligtingskantoor moes werk omdat die universiteits- kantoor se naamlyste nog nie volledig opgestel was nie, kan ons onder di~ omstandighede die steekproef wat getrek is, as 'n verteenwoordigende steekproef uit die naamlyste van die Studentevoorligtingskantoor beskou.

Die leemte in hierdie .steekproef is dus die feit dat die monster getrek is uit die eerstejaarspopulasie

soos dit deur die Studentevoorligtingskantoor saamgestel is.

Ten tye van hierdie ondersoek kon ons egter nie met 'n ander populasie (bv. die werklike eerstejaarspopulasie soos ver- teenwoordig in die finale naamlyste van die universiteits- kantoor) werk nie, aangesien slegs die naamlyste van die Studentevoorligtingskantoor beskikbaar was.

Die eerstejaarstudente is vervolgens alfabeties gerangskik volgens die onderstaande kursusgroepe: l)

(i) (ii) (iii) (iv)

B.A.-groep;

Mediese groep;

B.sc.-groep;

Res.

Na oorlegpleging met die Hoof van die Departement van Statistiek, is besluit om 'n steekproef uit die bo- staande populasie te trek. Aangesien die groepe alfabeties gerangskik was, is besluit om van 'n ewekansige metode van seleksie gebruik te maak. Die steekproef sou ongeveer 25%

van die name op die lyste betrek.

1) Kyk na Hoofstuk I, pp.11-12.

(2)

c.

- 64 -

Met behulp van 'n dobbelsteentjie is die lot oor elke groep gewerp. Die nommers van 1 tot

4

sou gebruik word. Vir elke kursusgroep is die steentjie gewerp en die nommer van l tot

4

sou aandui by watter naam vir elke

kursusgroep ons sou begin. Nadat die eerste naarn aldus vasggstel is, gaan dit vinnig aangesien ons daarna elke vierde naam

(25%)

op ons lys neem.

Uit 'n totaal van

154

eerstejaarstudente in die

1954

steekproef het

150

hulle opwagting ;:;emaak en die mon- ster wat geneem is kan dus as 'n goeie verteenwoordigende een beskou word van die eerstejaarspopulasie soos verteen- woordig in die naam.lyste van die Studentevoorligtingskantoor.

Nadat d!e monster getrek is, is die onderstaande vraelys opgestel waarin meeste van die sosiologiese gegewens opgeneem is. Die steekproefgroep is in kleiner groepies verdeel met die oog op die invulling van die vraelyste.

Sodoende het ons tot 'n groot mate daarin geslaag om enige probleme wat hulle moontlik kon voordoen by die voltooiing van die lyste, ui t die weg te ruim. Di t het geblyk dat die.

vraelys maklik bemeester kon vvord met die nodige voorligting.

Hier volg 'n voorbeeld van die vraelys wat vir die sosiolo- giese ondersoek gebruik was:-

1.

VRAELYS A.AN EZR3TEJAARSTUDENTE AAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. (ALLE INLIGTING IS STRENG VERTROULIK]".

No.

. . . . . . . . . . . . . .

a b c d e f

Familienaam: 0 g 0 0 0 0 0 0 ~ g u 0

Volle voorname: •... " , ...••..•.•••

0 0 0

Geboortedatwn: •. o • • • • • • • t.t • • c; • • • • • • • • • • • • •

Ouderdom op 1 Maart vanjaar: ••...•• jaar •••

• • • • • • • • maande •••

Geslag: a - manlik; b - vroulik ••....••••• a b 2. Jaar waarin matrisk afgel§ is: ••.•.•••••••

":a:::i.m van skool waar u matrikuleer het:

' 0 0

In watter provinsie? ••••••••••••••••••••••

Voertaal: a - Afrikaans en/of e - Engels •• a e Huistaal: a - Afrikaans en/of e - Engels •• a e

Is die skoal: a 'n gemengde skool? (Ko-

edukasie ) • • • . . • . • • . • • . . • • • a b 'n Seunskool? • • • • • • . • . . . . • b c 'n Meisieskool? • • • • • • • • • • .. c Jaar waarin u na U.P. gekom het •••••••.•••

Kur sus wa t u vo lg: .•••••••••••••••••••••••

Indien u nie direk na matriek na HIERDIE universiteit toe gekom het nie, meld asb.

volledig waar u was en wat u intussen ge- d oe n he t : ... ~ . . . " " . . . •

0 ~ ~ •

. . . . . .

~

. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

(3)

Dagstudente: Gee u adres agtig is:

Straatnaam:

Huisnommer:

waar u tans woon-

0 0 0

0 ~ ~

Voorstad: ••o•••••••••••••••••

Tel. nonuner: ••••••.••••.•••••

a

Koshuisinwoner_s: Naar.a. van koshuis • • • • . . • • . • b ii/aar vvoon u ouers? Gee hulle volledige

adres en meld ook die provinsie: ···•

. . .

~

. . . .

~

. . . . . . . .

~

. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

• • • • • • • • • •

• • •• • • • • • • • • • • • • • • •

• 3.

iVaar het u tydens u matriekjaar gewoon?

a By ouers

b By familiebetrekkinge c By :privaatmense

d Koshuis

e Ander - meld asseblief volledig:

0 0 0 g ~ ~ 0 t 0 0 G 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 a • t 0 0 0 0 0 p t 0

4.

Waar woon u tans?

a By ouers

5.

b By familiebetrekkinge c Privaatmense

d Op jou eie in 'n kamer of woonstel

e Privaatlosieshuis of hotel f Koshuis

Waar sou a

b

c

d

e

f

u verkies om te woon?

By ouers

Familiebetrekkinge Privaatmense

Op jou eie in 'n kamer of woonstel

Privaatlosieshuis of hotel Koshuis

a b c d e

a

b c

d

e

f

a

b

c

d

e

f

6. U woningsomstandighede in Pretoria:

(i) Hoeveel ander persone is

saam met u in die kamer?

1 2

3

4 5 6

(ii) Is u tevrede met u verblyf-

plek in die algemeen?

7.

Slegs Dagstudente beantwoord die volgende vrae:

(i) Hoeveel ander studente woon by dieselfde adres?· •...•••.•..••••••

(ii)

Hoeveel is ook eerstejaar-

s tud en t e? . 0 0 • • • 0 0 0 e • • • 0 0 • • • • • • • •

(iii) Hoeveel is seniorstudente? 0 0

8.

Wie is die broodwinner van u gesin?

Ja

a Die vader en/of a

b Die moeder b

c Ander - meld volledig ••••.••••.•.

0

9.

Meld die aard van die werk van broodwinner (s) soos wat u dit ken, t.w. voorman,

ploegbaas, ingenieur, passer en draaier, oudi teur, ens. . .. o o • • • • • • o • • • • • • • • • • • • • • • •

0 0 0 0 0 0 0 ~ 0

Nee

(4)

- 66 -

10. Hoe ver moet u daagliks na die universi- tei t toe kom? (Antwoord in myl) ...•.•.•

0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0

11. Hoe kom u universiteit toe?

a Loop

b Fie ts c Bus d Trein

e Bromfiets, motorfiets, ens.

f Motor

12. Hoe lank neem dit u ongeveer vanaf u woonplek tot by die universiteit?

(Minute) . . . • . . . 13. Wat sou u as die netto inkomste van

u gesin beskou?

a

b

c d e f

a £0 - £199 . . . a b £200 -£299 ...•••.• 0 • • • • ~ b

c £300 -£399 •.•...•.•...••..•.••••• c

d £400 -£499 •...•...•.•••••••.. d

e £500 - £599 .•..•....•.•.•••.•••.• e

f

£6

00 - £

7 9 9 • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

f

g

£SOO -

£999 ···~··· g

h £1000 - £1499 .•....••..•..••••••• h i £1500 - £1999 •.•...•••.•••••••• i

j £2000 - £ en meer .••••..••••.• j 14. Vir hoeveel afhanklikes moet die brood-

winner( s) sorg?

( i ) S euns o ,. •

(ii) Dogters •••o••···

(iii) Ander - oupa, ouma, moeder,

pleegkinders, ens. . ...•..••

To taal . . . . 15. Hoeveel sakgeld kry u ongeveer per

maand?

a Minder as £2 .•...•... a

b £2 - £5 O D O O O O O O O 0 o o 0 0 0 ti 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 b

C £

5 -

£10 o o o o o o o o o o o o o o o o o o o o o a o o o C

d £10 en meer 0 0 0 0 0 Q 0 0 0 0 0 0 0 0 0 a 0 0 0 0 0 d 16. U uitgawes: gee asseblief 'n geskatte

opgaaf van AL u uitgawes vir die akade- miese jaar onder die volgende hoofde:

a Los i es o • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • o • •

b Studiegelde ....•..•...•.... ~ ••••

c Boeke, skryfbehoeftes, ens ..•.••

d Klere e.a. persoonlike uit-

gawes ..•...•••••.•...•...•.•••

e Sak geld . o o o o • o • • o • o • • • • • o • • • o o • •

Totaal ... . 17. Dui min of meer aan (in £.s.d.) watter

van die volgende bronne 'n bydrae lewer tot die dekking van u uitgawes op uni- versiteit:

a Ou er s . . o o • o • o • o • o •

b B eur s e . o • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

c Lenings . . . o • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

£ s d

£ s d

• d Ander - erfgeld, ens. ···~~~~

Totaal ···~~~~

(LW. ): Hierdie totaal meet min of me er ooreankom met die totaal van die vorige vraag.)

(5)

18. Naaraan het u alles deelgeneem op skool?

19.

a Sportsoorte - meld volledig.

0 ~ ~ ~ w ~ 0 u • 0 0 0

u •

b Ander - Voortrekkers, c.s.v.~ ens.

. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

c das u 1n prefek? Ja, ••• Nee .•••••

d Was u 'n klaskaptein? Ja, .• Nee ••••

e Enigiets anders wat aan u status verleen het op skool,bv. Voetbal- kaptein, netbalkapteine, op skool lid van enige eerstespan, ens.

Meld volledig.

0 0 0 0 0 ~ v • • • • • • • •

. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

0 w 0

Waaraan neem u alles deel op universiteit?l ••••..••••••

Noem die name van ALLE klubs (Sportklubs 2 ••••.••..•••

en andersins), verenigings, ens. waarvan 3 •..• _ .. , .•..

u 1n AKTIEWE lid is en trek u kruisie by

4 ...

0 · • · •

die wat buite universitere verband val.

5 •••.•••...••

(Old Boys, ens.) ....••

6 .•...•

7. 0 • • • • • • • • • •

8 . . . "' " .. . 9 ... Q 0 ( , 0 0

10 . . . . 20. Meld asb. volledig aan watter

vorm van ontspanning u meestal deelneem tydens u vryetydsbe- steding. (Klavierlesse, toneel, bioskope, s~ort, en eni&e ander aktiwiteite)

l ... Q • • • • • • • • • • 2 t · O G ( : . e < . o g O o 0 0 " ' 1 0 0 0 G 0 U O

3 . . . 0 0 Q 0 ~

4. 0 0 0 • • • • • . • • • • • • • • • • •

5 ... . 6. • .._.., u u " o o g QI o e"' .. o"" .i

21. Hoeveel keer gaan u gemiddeld

7 ... .

8 • 0 • 0 0 • • • • • • 0 • • • • • • • •

9 e • e e o • • • • • • • • • e • e I

10 . . .) " . . . . 0 • • • • • • •· • • u •·

per maand kerk toe? •••••• 0 1-2

3-4 5

en meer.

22.

OUERS

Vader Moeder Stiefvader Stiefmoeder

OUD

HUI

DI GE

OORL. WERK

HOO GS TE

STD.

BEHAAL

ANDER

OPLEIDING (Spesifiseer)

UNIV.PROHS.AMBAG

(6)

0

b

\..0 co - l . O'I \ j l ~ l,,.J I\)

s::

p. Posisie

p. p. (J) p. p. p. p. p. p. m

(1) (1) c+ <D <D (1) (1) (l) (1) c+

(1) (l)

Ouderdom Bro er Suster Oorlede Getroud Ongetroud Reeds uit die huis uit

Afhankli- kes van die brood-

winner Hoogste std. op skoal be-

ha al Huidige

werk Ander op- leiding

(spesifi- seer)Univ.

opleiding Professio- nele op- lei ding

Am

bags op- lei ding

- g9 -

(7)

A. 1. Die faktor landelikheid-stedelikheid ten opsigte van die ouerhuis en daarteenoor die universiteits-

~restasies van die eerstejaarstudente.

Hier is gepoog om die landelike en die stedelike herkoms van die eerstejaarstudente vas te stel na aanleiding van die woonplek van die ouers.

Hierdie indeling is identies aan en berus op dieselfde grondslae as die vorige indelings.

(a) Die landelike herkoms van die eerstejaar- studente na aanleiding van die woonplek van die ouers vergelyk met hulle akademiese Bres- tasies.

Kursus- groep.

B.A.

B.Sc.

Ivledie s

Totaal

.TABEL

4.1

Akademie- Landelike gebied gele~ in~

se pres-

tasie s. Tvl.

o.v.s.

Natal K.P. Elders. Totaal

Slaag

18 1 1 1 1 22)

Druip

8 1 0

0 0

9) 31

Slaag

7 3 1 0 1 12)

Druip

2 1

0 0

0 3) 15

Slaag

12 6 1 6

0

25)

Druip 4

2

0

5 3 14) 39

Slaag

37 10 3 7 2 59~ 85

Druip

14

4 0

5 3 26

Slegs die ouers van die eerstejaarstudente wat uit d~e landelike gebiede van die Transvaal, die Oranje Vrystaat en die Kaapprovinsie kom, is in aanm.erking geneem.

As nulhipotese (Ho) stel ons dat die eerste- jaarstudente wie se ouers in die landelike gebie- de van die Transvaal, die Oranje Vrystaat en die Kaapprovinsie woonagtig is, nie verskillend pres-

teer op die universiteit in die eksamens nie.

Die verkre~ Chi-kwadraatwaarde is

2.26

en ons kan dus nie die hipotese (Ho) verwerp nie.

(8)

A.

r

1. (b)

Kursus- groep.

B.A.

B.Sc.

Medi es

Totaal

- 70 -

Die stedelike herkoms van die eerstejaarstudente Ila"aanleidfng van die woon]2_lek van die ouers vergelyk met hulle akademiese prestasies.

TABEL 4.2

Alrndemie- Ste de like gebie d gele~ in~

se pres- Totaal

tasies. Tvl.

o.v.s.

Natal K.P. Elders

Slaag 23 1 0 1 0 25) 27

Druip 1 1 0 0 I 0 2)

I

Slaag j 6 0 0 0 ! 0 6) 13

Druip 6 1 0 0 0 7)

Slaag 7 0 0 0 0 7) 17

Druip l 10 0 0 0 0 10)

Slaag 36 1 0 1 0 38)

Druip 17 2 0 0 0 19) 57

Die Chi-kwadraattoets kon nie toegepas

word nie aangesien die selfrekwensies s6 klein is.

2. Die verblyfplek van die studente gedurende hulle skooljare en daarteenoor hulle..12._restasies tydens die eerstejaar O.J2...die universiteito

Hier sal sepoog word om vas te stel of daar enige verband bestaan tussen die woonplekke van die eerstejaarstudente gedurende hulle ho~rskooljare

en hulle akademicse prestasies op die universiteit.

TABEL 4.3

Kursus- Akademiese Noon:plek gedurende ~o~rskool-

jare.l Totaal

groep.

B.A.

B.Sc.

Iviedies Totaal

1) A:

B: C:

E:

D:

prestasies A

Slaag 27

I Druip 4

Slaag 8

Druip 7

Slaag 17

Druip 12

Slaag 52

Druip 23

Ouers;

Familiebetrekkinge;

Privaatmense;

Koshuis;

Ander.

B 0 1

1 0 2 1 3

2

c

D E

2 18

f 0

47~

58

0 6 0 11

2 7 0 18) 28

0 3 0 10)

1 12 0 32) 56

1 9 1 24)

5 37 0 97 )142

1 18 1 45)

l

(9)

Hier het ons twee groepe eerstejaarstudente

onderskei, naamlik, studente wat by hulle ouers gewoon het en studente wat in koshuise tuis gegaan het.

Die nulhipotese (Ho) in hierdie geval is dat die eerstejaarstudente wat by hulle ouers woon en die wat in koshuise tuisgaan, nie verskillend op akademiese gebied presteer nie.

Die verkret:! Chi-kwadraatwaarde van 0.16 is nie- beduidend en ons kan dus nie die hipotese (Ho) ver- werp nie.

B. Enkele faktore in verband met die.soaio-ekonomiese status van die huisgesinne waaruit die eerstejaar- studente kom:

INLEIDING:

In hierdie afdeling sal ondermeer gepoog word om aan te toon welke invloed

fa~tore

soos beroepsgroepe, inkomste- groepe, die posisie van die student in sy/haar gesin, die aantal afhanklikes en die huistaal in die gesinne, hulle laat geld wanneer 'n student universiteit toe gaan.

1. Die

beroepskategorie~

van die gesinne en die akade- miese prestasies van die studente.

In die onderstaande tabel word die gesinne,

waaruit die studente kom, gerangskik volgens beroeps-

kategorie~.

Die beroepsgroepe word in professionele, klerklike, ambagte, boere en antler

beroepskategorie~

verdeel. l)

'n Vierledige indeling is gemaak en die volgende beroepsgroepe is onderskei, tewete, 'n professionele groep; 'n klerklike groep; 'n ambagsgroep en 'n groep · wat as Boera geklassifiseer is. Die beroepsgroep wat as "Ander" geklassifiseer is, is buite rekening gelaat (13 gevalle). In hierdie geval is die aulhipotese (Ho) dat die eerstejaarstudente wat uit huiseafkomstig is waarin die broodwinners (i) professionele werk doen,

(ii) klerklike werk doen, (iii) ambagte beoefen en

(iv) boer, nie verskillend presteer op die universiteit nie.

Die

verkre~

Chi-kwadraatwaarde van 3.88 is nie- beduidend en ons kan die hipotese (Ho) nie verwerp nie.

1) Vir 'n volledige bespreking van die indeling in beroeps-

kategorie~,

kyk na die bespreking pp.13 - 15.

(10)

TABEL

4.4

'

Die beroepskategorie~ van die gesinne en die akademiese prestasie van die studente.

i

Prof essioneel Klerklik

Am

bag

I

J3oere: Ander:

Kursus- Ho~r Laer Hol:!r La er Ho~r Laer Totale.

groep: Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druij

B.A. 12 1

3

0

7

1 6 1 5 0 5 0

7 l

5 2

3 47

11·

B.Sc. 5 1 0 0 1 1 1 2 2

3

1 0 8 2 0 1

18

10·

Me dies 10 5

3

1 0

3 3 3

2

2

0 1

9 7

5

2 32 24

Totaal

27 7

6 1

8

5 10 6

9

5 6 1

24 14 7

6

97 45

-

(11)

B. 2. Die inkomstegroepe van die gesinne waaruit die eerstejaarstudente afkomstig is, vergelyk met hulle eerstejaar_Erestasies op die universiteit.

TABEL 4.5 Akade-

die gesinne. 1 ) rniese Inkomstegroope van

pres ta-

sies. £0-499 £500-999 £1000-1499 £1500-1999 £2000+ Totaal

Slaag

9

37 33 7 11 97

Druip 5 14 15 5 6 45

Totaal 14 51 48

I

12 17 142

As nulhipotese (Ho) stel ons hier dat eerstejaar- studente se gesinne se inkomstes nie verskille in hulle akaderniese prestasies aantoon nie.

Die Chi-kwadraattocts gee aan ons 'n waarde van 2.09 wat nie-beduidend is.

Ons kan die hipotese (Ho) dus nie verwerp nie.

3.

Die aantal afhanklikes in die gesinne waaruit die eerstojaarstudente kom en die akademiese prestasies van die studente.

TABEL

4.6

Akademiese Aantal afhanklikes in die gesin. Totaal prestasies

2

3

4

5

6 en rneer

Slaag 2 29 30 15 21 97

Druip 2 15 13 6 9 45

Totaal 4 44 43 21 30 142

Die nulhipotese (Ho) vir die bogenoemde gegewens is dat die aantal afhanklikes in die gesinne waaruit die eerstejaarstudente afkomstig is, nie verskille in hulle akademiese prestasies aantoon nie.

Die vier eerstejaarstudente wat uit gesinne kom waarin daar slegs twee afhanklikes aanwesig was, dit wil s§, slegs die student self en sy/haar broodwinner, is vir die doeleindes vir die toepassing van die Chi-kwadraat- tegniek buite rekening gelaat.

Die verkre~ Chi-kwadraatwaarde van 0.72 is nie- beduidend en ons kan dus nie die hipotese (Ho) verwerp nie.

1) Kyk na Hoofstuk I, pp· .15 - 16.

(12)

- 74 -

Opmerkings:

#etenskaplik benader sou hierdie af deling

opsigself 1n deurtastende ondersoek regverdig. Die tipe- ring waarvan in ons indeling gebruik gemaak word, laat veel te wense oor. Die term afhanklikheid'verdien 'n

nadere omskrywing. Ons beskou afhanklikheid as 'n fisiese aangeleentheid. 'n Proses waarin 1n lid van 'n groep, in hierdie geval van 'n gesin, veral :JJateri~le bystand ver1cry van die lede van sy groep, om homself veral op opvoedl-cun-

dige gebied - formele opvoeding - beter te bekwaam vir die lewe.

Dit spreek duidelik dat daar grade v2n afhank- likheid bestaan. Streng sosio-ekonomies gesien sou dit beteken dat ons 'n menswaardige grenslyn sou moes trek en dit sou berus op verskeie faktore waarvan die belangrikste items ender andere die volgende sou wees: geslag; ouder- dom; stad; platteland; kos en klere; behuising en talle ander faktore. Dit spreek vanself dat 'n gesin met vier afhanklike dogters bo vyftien jaar, ander eise stel aan hulle groep as 'n gesin van vier kleuters. Om weten- skaplik g8sproke reg te laat geskied aan elke eerstejaar- student ten opsigte van die term 'afhanklikheid', sou dit dus beteken dat ons analities te werk moet gaan met be- trekking tot alle sosio-ekonomiese faktore.

Ten opsigte van die genoemde besware dien daar op gelet te word dat ons in hierdie ondersoek, ans gehou het by 'n bre~ omlyning. Afhanklikes is almal gelyk

beje~n, d.w.s. daar is nie onderskeid 0emaak t.o.v. geslag, ouderdom, landelik-stedelike herkoms, e.d.m. nie.

Die bostaande tabel toon gegewens aan met betrek- king tot die aantal afhanklikes in die gesinne waaruit die

studente kom. Dit was egter onmoontlik om die presiese sosio-ekonomiese status van elke indiwidu in die gesin vas te stel aangesien die studente se gesinne oor die hele Unie en elders verspreid is en boonop landelike en stede-

lika gebiede insluit. Dit mag dus heeltemaal moontlik wees dat 'n gesin bestaande uit drie persone en een be- staande uit sewe lede in dieselfde inkomstegroep val.

Slegs die aantal afhanklikes in •n gesin, afgesien van ander faktore, is in aanmerking geneem en vergelyk met die akademiese prestasies van die studente.

(13)

B. 4. Die posisie van die eerste·ac:g"'student(e) in sy/

haar esin en s haar akademiese prestasies ~

die universiteit.

TABEL

4.7

Aka de- Student se nosisie in die ,gesin

miese ~

pres- Oud- Jong- Enig- 2e 3e 4e 5e en Totaal

tasies ste ste ste ho~r

Slaag 42 22 6 16

5

I 3 2 96*

Druip 15 14 4 4 4

I

2 2 45

Totaal 57 36 10 20 9 5 4 141*

-

* Een van 'n tweeling is uitgelaat.

I

'

Ten opsigte van die bogenoemde gegewens is die nulhipotese (Ho): dat eerstejaarstudente se posisies in hulle gesinne nie verskille aantoon in hulle aka- demiese prestasies nie.

Die verkre~ Chi-kwadraatwaarde van 4.47 is nie- beduidend en ons kan nie die hipotese (Ho) verwerp nie.

B.

5. Die huistaal van die eerstejaarstudente vergelyk met hulle akademiese prestasies.

Aangesien die taalfaktore by studie so•n belang- rike rol speel, is gepoog om aan te toon of die huis- taal van die eerstejaarstudente enige merkwaardige rol speel met betrek.king tot hulle akademiese pres- tasie s. In die onderstaande tabel word die huistaal van die eerstejaarstudente aangetoon, asook hulle akademiese prestasies.

Daar word vir die volgende huistale voorsiening gemaak:-

(i) Afrikaans;

(ii) (iii) (iv)

Engels;

Afrikaans/Engels;

Ander tale.

en

Die voertaal van die universiteit is Afrikaans, behalwe in enkele uitsonderlike gevalle.

Hier het ons die groep met Afrikaans as huistaal en •n groep met Afrikaans/Engels as huistaal en die groep met Engels as huistaal geneem.

(14)

T.ABEL

4.8

Die huistaal van die eerstejaarstudente vergelyk met hulle akademiese prestasies.

Afrikaans Engels Afrikaans/Engels Ander Tale Totaal

Kursus-

groep: Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip [3laag Druip Slaag Druip

B.A.

39 11 5

0

3

0 0 0

47 11 - 58

B.Sc.

15 5

0 2 0

1 3 2 18 10 - 28

Medies

27 19

2 2 2 2 1

1 32 24 - 56

Totaal 81

35 7 4 5 3 4 3 97 45 - 142

(15)

Die bogenoemde groepe is hergroepeer in 'n Afrikaanssprekende groep en 'n groep wat as

Engelssprekend/Albei geklassifiseer is, is verkry.

Die nulhipotese (Ho) in hierdie geval is dat studento wie se huistaal Afrikaans is,

di~

wie s'n Engels is en die wie s'n Afrikaans/Engels is, nie

verskillend in die eerstejaar se eksamens presteer nie.

Die

verkre~

Chi-kwadraatwaarde van 0.35 is nie- beduidend en ons kan die hipotese (Ho) nie verwerp nie.

c. Die ontwikkelingspeil van die broodwinner, veral skool- opleiding.

In hierdie af deling word gepoog om vas te stel of die skoolopleiding wat die broodHinner geniet het enige invloed uitoefen op die akademiese prestasies van die studente. Oor die algemeen dink 'n mens gewoonlik dat indien

1

n ouer self oor 'n mate van skoolopleiding beskik, hy die eise wat hy aan sy kind gaan stel sal baseer op sy eie agtergrond. Aangesien hierdie faktor skynbaar uiters belangrik is, word aldrie die kursusgroepe bespreek. Die onderstaande tabel toon die hoogste standerd wat deur die broodwinner behaal is aan, asook die akademiese prestasies van die studente. (Sien Tabel 4.9 op p.78).

Drie

kategorie~

is verkry deurdat die een groep die standerd VII en laere standerds insluit, 'n tweede groep se broodwinners het standards VIII en IX ingesluit, terwyl die derde groep die broodwinners wat standerd X geslaag het, ingesluit het.

Die nulhipotese (Ho) ten opsigte van dievolgende indeling is dat die ontwikkelingspeil van die broodwinnGr, gemeet volgens die hoogste standerd wat hy/sy

o~

skool behaal het, nie verskille aantoon ten opsigte van die eerstejaarstudente se akademiese prestasies nie.

'n Chi-kv1adraatwaarde van

1.71

is verkry en die

verkre~

verskil is nie-beduidend. Ons kan nie die hipotese (Ho) verwerp nie.

D. Die sosiaal-Jleda_gogiese agtergrond van die

1_954

steek..=.,

£rOef eerstejaarstudente.

Onder hierdie hoof sal onder andere aandag ge- skenk word aan:-

1.

die tipe skool waaruit die eerstejaar- studente afkomstig is;

2. die voertaal gebesig op skool;

(16)

Kursus- groep:

B.A.

B.Sc.

Medi es Totaal

TABEL 4.9

Die hoogste standerd behaal deur die broodwinner vergelyk met die akademiese pres- tasies van die studente.

St.Vl en laer St. Vll St. Vlll St. I~C St. X Totaal

Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip

10 5 1 0 7 4 3 0 26 2 47 11

-

58

1 2 2 1 6 3 0 0 9 4 18 10

-

28

9 2 1 3 6 6 1 1 15 12 32 24

-

56

20 9 4 4 19 13 4 l 50 18 97 45 - 142

·-

-.J OJ

(17)

3.

die studente se deelname aan sosiale bedrywighede op skool;

4.

leierskap tydens die skooljare, veral die matriekjaar;

5.

die provinsie waarin die skool gele~

was; en

6. die klas sertifikaat wat die eerstejaar- studente in die matrikulasie-eksamens behaal het.

Teenoor hierdie agtergrond van die eerstejaar- studente is hulle akademiese prestasies geplaas om vas te stel of die ·sosiaalpedagogiese agtergrond, na aanlei- ding van die genoemde faktore enige invloed uitoefen op die akademiese prestasies van die eerstejaarstudente.

D. 1. Die tipe skool waarin die eerstcjaarstudente gema- trikuleer het.

Hier maak ons onderskeid tussen drie tipes van skole, naamlik:

(i) gemengde skole, dit wil se, skole waarin seuns en meisies saam hulle onderwys geniet;

(ii) seunskole; en (iii) meisieskole.

In die onderstaande tabel word die akademiese prestasies van die studente teenoor die verskillende tipes skole geplaas om te probeer vasstel of daar enige verband tussen die twee bestaan.

TABEL

4,10

Kursus- Gemeng Seun Meisie Totaal

groep. Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip

B.A.

30 8 8 1 9 2 47 11)58

B.Sc.

16 6 1

4

1 0 18 10)28

Me dies

25 15 4

8

3 1 32 24)56

Totaal

71 29 13 13 13 I

3

97

45)14~

Hier stel ons as nulhipotese (Ho) dat die tipe skool waaruit die eerstejaarstudente afkomstig is, nie verskille in hulle akademiese prestasies aan- toon nie.

Twee Chi-kwadraatberekeninge is gemaak, naamlik:

(18)

- 80 -

(i) Aldrie tipe skole is afsonderlik teenoor die akademiese prestasies van die eerste- jaarstudente gestel en hoewel die verkre~

Chi-kwadraatwaarde van

5.69

nie-beduidend is, benader dit tog die minimumwaarde vir beduidenheid op die

5%

waarskynlikheidsvlak.

Ons kan dus nie die hipotese (Ho) verwerp nie.

(ii) Vervolgens is die drie groepe na slegs twee herlei, naamlik, die groep studente wat afkomstig is uit die sogenaamde gemengde skole, is vergelyk met die ander twee groepe gesamentlik (d.w,s. eerstejaarstudente van- uit seunskole en eerstejaarstudente vanuit meisieskole is saamgegroepeer) ten opsigte van die akademiese prestasies. Die verkre~

Chi-kwadraatwaarde van 1.13 is nie-beduidBnd.

Ons kan nie die hipotese (Ho) verwerp nie.

D. 2, Die voertaal van die skole waaruit die eerstejaar- studente afkomstig is en daarteenoor hulle akade- mie se prestasies.

In verband met die voertaal by die onderwys op

die universiteit, kan die volgende vermeld word, naam- lik, dat die voertaal Afrikaans is, behalwe in die departemente van moderne tale, waar die taal wat in die betrokke departement gedoseer word, ook die voer- taal by die onderwys in daardie taal is. Slegs in die Fakulteit van Veeartsenykunde word van albei landstale gelykelik gebruik gerna.ak. Verder 1§ die universiteit hom daarop toe om te verseker dat elke student wat die universiteit na afsluiting van sy studie verlaat, die geleentheid sou gehad het om 'n voldoende beheer oor albei landstale te kon verkry. Die onderrig is ook daarop gerig om die studente in elke vak wat hulle bestudeer (of bestudeer het) vir vakkundige doeleindes

'n behoorlike beheer van albei landstale by te bring.

Volguns die bostaande opmerking is dit dus

duidelik dat 'n goeie beheer oor albei landstale 'n bate vir 'n student is en gevolglik word in die onder- staande tabel gepoog om te sien of die voertaal van 'n skool enige uitwerking op die akademiese prestasies van die studente het of nie.

(19)

Die voertaal op skool en daarteenoor die akademiese prestasies van die studente.

I I

Kursus- Afrikaans EnB:els Afrikaans Engels Ander tale

groep; Slaag ' Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag :bruip Slaag

B.A. 39 11 6 0 2 0 0 0 47

B.Sc. 15 8 1 1 2 1 0 0 18

Me dies 28 16 3 6 1 2 0 0 32

Totaal 82 35 10 7 5 3 0 0 97

Totaal

Druip

11

-

58

10

-

28

24

-

56

45 - 142

!

co J-1

(20)

- 82 -

In die verband kon ons drie groepe onderskei, naamlik skole met voertaal Afri~aans, skole met voer- taal Engels en dubbel- of parallelmediumskole - dit wil se, skole waar albei'die landstale gebesig word.

Die nulhipotese (Ho) hier is dat die voertaal wat deur die eerstejaarstudente op skool gebesig was, nie verskille in hulle akademiese prestasies aantoon nie, soos weerspie~l deur die eksamenuitslae.

Die verkre~ Chi-kwadraatwaarde van 0.92 is nie- beduidend en ons kan dus nie die hipotese (Ho) ver- werp nie.

D.

3.

Die eerstejaarstudente se deelname aan sosiale bedrywighede gedurende die ho~rskooljare en

hulle akademiese prestasies op die universiteit.

Hier sal gepoog word om vas te stel of daar enige verband bestaan tussen deelnrune aan sosiale bedrywighede tydens die ho~rskooljare en die akade- mie se prestasies van die eerstejaarstudente. Ons gaan hier onderskei tussen sportbedrywighede en ander so- siale bedrywighede.

(a) Deelname aan sportbedrywighede op skool vergelyk met akademiese prestasies:

In die onderstaande tabel word deelname aan sportbodrywighede tydens die ho~rskooljare

aangetoon, asook die studente se akademiese prestasies tydens die eerstsjaar op die univer- si tei t. Die aantal deelnames word aangetoon.

(21)

Deelname aan sportbedrywighede op skool vergelyk met akademiese prestasies.

Die aantal deelnames.

Kursus- lie en ..t!ien '..L.'Wee JJr1e vier en meer

groep: Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip

B.A.

4 0 5 1 17 3 14 4 7 3

B.Sc. 1 1

4 2 4 4 1 2 8

1

Medies

2 0 5 3

6

10 9 5 10

6

Totaal

7 1 14

6

27 17 24 11 25 10

'l'otaaJ.

Slaag Druip

47 11 - 58

18

10 - 28 32 24 - 56

97 45 -142

CJ:)

VJ

(22)

- 84 -

D. 3. Die aantal deelnames van die eerstejaarstudente aan sport en ander aktiwiteite tydens die skooljare vergelyk met hulle akademiese prestasies tydens die eerstejaar op die universiteit.

Hier het die ondcrsoeker onderskei tussen

deelname aan sportaktiwiteite en deelname aan ander aktiwiteite.

(aa) Deelname aan sportaktiwiteite op skoal vergelyk met die eerstejaarstudente

~

akademiese prestasies.

Die eerstejaarstudente is weereens in

twee groepe verdeel, naamlik, die nie-deelnemers en die deelnemers aan slegs een sportaktiwiteit is saamgroepeer, en die groep wat aan twee

en/of meer sportaktiwiteite deelgeneem het op skool is as 'n ander groep geklassifiseer.

Die nulhipotese (Ho) is dat die eerstejaar- studEnte se deelname aan sportaktiwiteite op skool nie verskille in hulle akademiese presta- sies aantoon nie.

Die

verkre~

Chi-kwadraatwaarde van 0.74 is nie-beduidend en ons kan nie die hipotese (Ho) verwerp nie.

(bb) Deelname aan ander sosiale bedrywighede en daarteenoor die akademiese prestasies van die eerstejaarstudente.

Die onderstaande tabel toon die deelname

aan ander sosiale bedrywighede aan en daar-

teenoor word die akademiese prestasies van die

eerstejaarstudente geplaas. Hier word ook die

aantal deelnames aangetoon.

(23)

Die deelname aan ander sosiale bedrywighede en daarteenoor die akademiese prestasies van die studente.

Die aantal deelnames.

Kursus- Geen Een Twee Drie Vier of meer Totaal

groep~ Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip

B.A. 6 1 15 5 15 3 8 2 3 0 47 11 - 58

B.Sc. 5

3 5 3

5 3 2 1 1 0 18 10 - 28

Me dies 9 4 12 6 6 8 4 4 1 2 32 24 - 56

Totaal 20 8 32 14 26 14 14 7 5 2 97 45 -142

(24)

- 86 -

Hier word twee groepe eerstejaarstudente onder- skei, naamlik, in die een groep word die nie-deelnemers en die deelnemers aan een aktiwiteit saamgegroepeer en in die ander groep word die deelnemers aan twee en/of meer aktiwiteite saam.gegroepeer.

Die nulhipotese (Ho) is hier dat die eerstejaar- studente se deelname aan ander aktiwiteite (sportaktiwi- teite is hier uitgesluit) op skool, nie verskille in hulle akademiese pres~asies aantoon nie.

Die verkre~ Chi-kwadraatwaarde van 0.29 is nie- beduidend en ons kan nie die hipotese (Ho) verwerp nie.

D.

4.

LeierskaJ2. o_:Q_ skool en daarteenoor die studente se akademiese prestasie s tydens die- eerste jaar op die universiteit.

In die onderstaande tabel word leierskap op skool aangetoon asook die aantal leiersposisies wat die studente beklee het en hierteenoor hulle akademiese prestasies tydens die eerstejaar op die universiteit.

Die aantal leiersposies wat die eerstejaarstu- dente ken bekleo het, is in twee groepe verdeel. Die een groep het uit eerstejaarstudente bestaan wat geen leiersposisies beklee het nie, asook uit die groep eerstejaarstudente wat een leiersposieie op skool be- klee het. In die ander groep is die studente ingedeel wat twee en/of meer leiersposieies op skool beklee het.

Die nulhipotese (Ho) is hier dat die aantal

leiersposisies wat eerstejaarstudente op skool beklee het, nie verskille in hulle akademiese prestasies aantoon nie.

Die verkre~ Chi-kwadraatvvaarde is 2. 63 en ons kan nie die hipotese (Ho) verwerp nie, aangesien die waarde nie-beduidend is.

(25)

Die aantal leiersposisies en daarteenoor die akademiese prestasies van die studente.

Die aantal leiersposisies.

Kursus- Geen Een Twee D.rie Vier of meer Totaal

groep: Slaag Drui:p Slaag Drui:p Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip Slaag Druip

B.A.

18

3 10 4 4 1 3 3 2 0

47

11 -

58

B.Sc. 6 6

5

4 5 0 1 0 1 0 18 10 -

28

Medies 14 11 3

5

10 4

5

3

.

0 1 32 24 - 56

Totaal 38 20 18 13

29

5 9 6 3 1

97

45 -142

(26)

- 88 -

D.

5.

Die provinsie waarin die skool gele~ was waaruit '

die eerstejaarstudente gematrikuleer het, verge- lyk met hulle akademiese prestasies op die uni- versi tei t.

TABEL 4.15

Akademiese Kaap-

prestasies Transvaal

o.v.s.

provinsie Totaal

Slaag 75 11 9 95

Druip 33 5 6 44

Totaal 108 16 15 139

In hierdie geval het ons as ons nulhipotese (Ho) neergele dat daar geen verskil ten opsigte van die akademiese prestasies van die eerstejaarstudente be- staan wat betref die provinsies waarin die skole waarin hulle gematrikuleer het, gele~ was nie. Dit wil dus se daar bestaan geen voordele vir die eerstejaarstudente insoverre dit provinsiale horkoms, gemeet volgens die maatstaf: die provinsie waarin die skoal gele~ was waaruit die eerstejaarstudente gematrikuleer het nie.

Slegs die eerstejaarstu.dente uit die bogenoemde drie provinsies is in aanmerking geneem, aangesien hierdio drie provinsies die grootste aantal eerstejaar- studente gelewer het.

'n Student uit Natal en twee studente uit gebiede wat as 'Elders' geklassifiseer is, is buite rekening gelaat. Die verkre~ Chi-kwadraatwaarde van 0.54 toon nie-beduidende verskille aan en gevolglik kan ons die hipotese (Ho) nie verwerp nie.

6. Die klas sertifikaat wat deur die eerstejaarstudente in die matrikulasie-eksaruens behaal is, vergelyk met hulle akademiese prestasie s •.

Slegs in die geval van twee studente kon ons nie vasstel watter klas sertifikate aan hulle in die matrikulasie-eksamen toegeken is nie.

(27)

TABEL

4.16

Akademiese Eersteklas- Tweede- en Derde- Totaal prestasies sertifikaat klassertifikate

Slaag

44 53

97

Druip 8

35 43

Totaal

52

88

140

As nulhipotese (Ho) stel ons dat die klas serti- fikaat wat deur die eerstejaarstudente in die matriku- lasie-eksamens behaal is, nie verskille in hulle

akademiese prestasies op die universiteit aantoon nie.

Die verkre~ Chi-kwadraatwaarde ten opsigte van hierdie indeling is

9.13.

Ons kan dus die hipotese (Ho) verwerp en op die 1% waarskynlikheidsdrempel aanneem dat daar 'n bedui- dende verskil bestaan tussen die akademiese prestasies van die eerstejaarstudente wat eersteklassertifikate in die matrikulasie-eksamens behaal het en die eerstejaar- studente wat tweedeklas- en derdeklassertifikate be- haal het.

Die eerstejaarstudente wat eersteklassertifikate in die matrikulasie-eksamens behaal het, presteer dus beduidend beter in hulle eerstejaar op die universiteit as die eerstejaarstudente wat 'n tweede- of derdeklas- sertifikaat behaal het in die matrikulasie-eksamens.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

(a) Die primere afdeling.. Kruger aangesteld werd. Die hoogste standerds waarmee die skool begin het se leerlinge was nou reeds sover gevorder dst daar vir hulle

Aus dem letzteren Grabchen, das in Zusammenhang gebracht worden ist mit der Drei- pfostenreihe, die als Gebaude 34 erörtert wurde, stammen einige Scherben, deren jüngste Rössener

Die Ware der Chamer Gruppe in Hienheim ist in der Regel stark gemagert (mit Körnern und Broeken bis zu einer GröBe von 8 mm). Zur Beschreibung der Magerung dieses Repertoires

[r]

Daarom behoort die skool as primere onderrigleerplek nie net aan die kind intellektuele opvoeding en onderwys te gee nie, maar behoort die lewensopvatting van

Hieronder volg 'n tabel waarin aangetoon word waar die studente ingewoon het tydens hulle eerstejaar op die universiteit en daarteenoor word hulle akademiese

gcnoemde gegewens is dat die aantal kamermaats van die eerstejaarstudente tydens hulle eerstejaar op die univer- si tei t, nie verskille aantoon ten opsigte van

Daar is, in soverre dit hierdie ondersoek aangaan, 'n beduidende verskil in die akade- miese prestasies tussen mans en dames gedu- rende hulle eerstejaar op die