• No results found

Die antwoorde op die vrae wat deur die eerste- jaarstudente verstrek is, is met hulle onderafdelings geneem en in tabelle l) gerangskik volgens die akademiese prestasies van die studente.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die antwoorde op die vrae wat deur die eerste- jaarstudente verstrek is, is met hulle onderafdelings geneem en in tabelle l) gerangskik volgens die akademiese prestasies van die studente. "

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK VII.

GEVOLGTREKKINGS.

INLEIDING:

Na aflegging van die universiteitseksamens het die studente uiteen geval in 'n slaaggroep en in 'n druipgroep. Aangesien ons hoofsaaklik ge!nteresseerd is in die akademiese aanpassing van die eerstejaarstu- dente, is dit nogtans noodsaaklik dat ons die genoemde groepe ten opsigte van ander faktore ook behoort te ver- gelyk.

Die antwoorde op die vrae wat deur die eerste- jaarstudente verstrek is, is met hulle onderafdelings geneem en in tabelle l) gerangskik volgens die akademiese prestasies van die studente.

Dit het spoedig geblyk dat vir 'n statistiese ontleding van die verstrekte antwoorde, die Chi-kwadraat- toets waarskynlik die geskikste toets is, aangesien ons met behulp van hierdie tegniek naastenby kan vasstel of

daar beduidende 2

) verskille is ten opsigte van sekere faktore wat op verskille dui tussen die slaaggroep en die druipgroep.

Die hipotese, die nulhipotese (Ho), waarvan ons uitgegaan het met betreY...king tot elke afsonderlike antwoord wat ontleed is, was telkemale ~ Daar bestaan geen verskil ten opsigte van die een of ander faktor(e)

(soos verstrek in die antwoorde op die vrae in die vrae- lyste wat voorgel~ is) tussen die slaaggroep en die

druipgroep nie.

1) Hierdie tabelle verskyn op p, 150 van die By- voegsel (Hoofstuk IX).

2) Sommige ondersoekers gebruik die term: Duidend.

(2)

Die

verkre~

Chi-kvvadraatwaardes kan in drie

kategorie~

gedeel word, naamlik:

(i)

(a)

(i)

(ii)

(iii)

waardes wat duidend is by die 1% en die 5% waarskynlikheidsvlak;l)

waardes wat duidend is by die 10%

waarsk:ynlikheidsvlakJ en

die verkre~ Chi-kwadraatwaardes wat nie-beduidend is.

Die verkre~ Chi-kwadraatwaardes wat duidend is b~ die lj!i en :die :5% w:~~skyn:l}}:heidsvlak.

Daar is, in soverre dit hierdie ondersoek aangaan, 'n beduidende verskil in die akade- miese prestasies tussen mans en dames gedu- rende hulle eerstejaar op die universiteit.

'n Damestudent presteer beduidend beter as

'n eerstejaar-manstudent -- soos gemeet volgens die eerste jaar se eksamens.

(b) In hierdie ondersoek is die klas sertifikaat wat deur die eerstejaarstudente in die matri- kulasie-eksamens behaal is, ook in verband met hulle akademiese prestasies gebring.

Die

ver:;:re~

Chi-kvvadraatwaarde is beduidend by die 1% waarskynlikheidsvlak. In soverre dit hierdie ondersoek aangaan, bestaan daar dus

1

n beduidende verskil tussen die akade- miese prestasies van die eerstejaarstudente wat eersteklassertifikate in die matrikulasie-

eksamens behaal het en eerstejaarstudente wat tweedeklas- en derdeklassertifikate behaal het.

(c) Die aantal kamermaats van die eerstejaarstu- dente, vergelyk met hulle akademiese presta- sies na afloop van die eerstejaar op die uni- versi teit, het statisties beduidende verskille tussen die onderlinge groepe aangetoon. Die

verkre~ Chi-kwadraatwaardG is,in soverre dit hierdie ondersoek aangaan, beduidend by feit- lik die 1% waarskynlikheidsvlak.

1) Waarskynlikheidsvlak = "Level of significance" of

waarskynlikheidsdrempel.

(3)

Die teenwoordigheid van

1

n kamerrnaat is vermoedelik

1

n stimulerende faktor vir die eerstejaarstudent aangesien die een kamer- maatkategorie heelwat meer suksesse oplewer as die geen kamermaat- en twee kamermaat-

kategorie~.

(d) Die ontleding van die deelname van die dag- studente aan sport, kulturelo en ander bedry- wighede gere~l deur verenigings, persona en/of liggame nie verbonde aan die universiteit nie en daarteenoor hulle akademiese prestasies, het ons statisties beduidende verskille kon aantoon.

Dit blyk dat die dagstudente (in hierdie steekproef) wat aan een of meer georganiseerde (buite universiteitsverband gere~l) buite-

universitere bedrywighede deelgeneem het, akademies beduidend beter gepresteer het as die eerstejaarstudente wat nie aan sodanigG bedrywighede deelgeneem het nie.

(ii) Die verkre~ Chikwadraatwaardes wat duidend is~

die lOpo waarsk~nlikheidsvlak.

In die afdeling waarin ons die eerstejaar- studente se akademiese prestasies geplaas het teen- oor die tipe skool waarin hulle gematrikuleer het, het ons eerstens onderskei tussen gemengde skole, di t ·wil se, skole waarin seuns en meisies saam hulle

onde1~vys

geniet, seunskole en meisieskole.

Die verkre~ Chi-kwadraatwaarde is beduidend by die

107~ waarskynlikheidsvlak.

In soverre dit hierdie ondersoek aangaan, kan ons dus se dat daar beduidende verskille be- staan tussen die akademiese prestasies van die eerstejaarstudente wat in gemengde skole, seun- skole en meisieskole gematrikuleer het.

(iii) Die verkre~ Chi-kwadraatwaardes wat nie-bedui- dend is. --

(a) Dit is aangetoon dat die Chi-kwadraatmetode,

met betrekking tot die landelike herkoms

(4)

van die ouers en daarteenoor die akademiese prestasies van die eerstejaarstudente, nie- beduidende verskille aantoon tussen die eerstejaarstudente uit die Transvaal, die vanuit die Oranje Vrystaat en die uit die Kaapprovinsie.

Dit wil s~, die eerstejaarstudente uit landelike gebiede uit die Transvaal, die Oranje Vrystaat en die Kaapprovinsie pres-

teer nie-beduidend verskillend tydens die eerstejaar op die universiteit in die ek-

1

samens. Hiervolgens kon ons dus nie aantoon dat die landelike herkoms van die eerstejaar- studente verskille aantoon ten opsigte van hulle akademiese prestasies tydens die eerste-

jaar op die universiteit nie.

(b) Met betrekking tot die akademiese prestasies van die eerstejaarstudente, na aanleiding van die stedelike herkoms van die ouers

(wat berus op die woonplek van die ouers) kon geen statistiese afleiding gemaak word nie. Uit 'n totaal van 142 eerstejaarstu- dente het 57 se ouers in stedelike gebiede gewoon. 53 van di~ 57 eerstejaarstudente het naamlik uit stedelike gebied in die Trans- vaal gekom.

Die Chi-kwadraattoets kon gevolglik nie hier toegepas word nie.

(c) Die woonplekke van die eerstejaarstudente tydens hulle matrikulasiejaar, vergelyk met . hulle akademiese )restasies op die universi-

tei t, hot ook nie-beduidende verskille aan- getoon.

(d) Die ontleding van die beroepo van die brood- winners van die eerstejaarstudente, in ver- gelyking met die akademiese prestasies van die eerstejaarstudente tydens hulle eerste- jaar op die universiteit, toon ook nie-

beduidende verskille aan. Aangesien die ver-

skille tussen die groepe onderling, statisties

(5)

nie-beduidend is, kan ons die afleiding maak dat die bepaalde beroep wat die brood- winner beoefen skynbaar nie-beduidende ver-

skille ten opsigte van die eerstejaarstudente se akademiese :prestasies uitoefen nie. (Al- tans in soverre dit hierdie bepaalde onder- soek aangaan.)

(e) Die inkomstegroepe van die gesinne waaruit die eerstG jaarstudente aflrnmstig is, to on skynbaar weinig verskil met betrelcking tot hulle akademiese prestasies aan.

Dit lyk dus nie, volgens hiordie onder- soek, of die ekonomiese posisie van 'n gesin, gemeet volgens die inkomstegroep waarin hy val, die eorstejaarstudent beter of swakker laat prestcer nie. Die verskille is hier ook nie-beduidend.

(f) In die vergelyking, waar ons die aantal afhanklikes in die gesinne waaruit die

eerstejaarstudente kom, vergelyk met die stu- dente se akademiese prestasies, is die ver- skille ook statisties nie-beduidend.

(g) Die posisie van die eerstejaarstudente in hulle gesinne, vergelyk met hulle akademiese prestasies tydens die eerstejaar op die

universiteit, toon ook statisties nie- beduidende verskille aan. (Kyk ook na die opmerkings by Tabel 4.7).

(h) Dit wil voorkom asof die huistaal van die eerstejaarstudente nie op beter of swakker akademiese prestasies van die studente dui nie.

(i) Ons het ook die invloed wat die ontwikke-

lingspeil van die broodwinner, gemeet volgens

die hoogste standerd wat hy/sy op skoal be-

haal het, probeer aantoon op die akademiese

prestasies van die eerstejaarstudente. Die

verkret! Chi-kwadraatwaarde isegter nie-

beduidend.

(6)

(j) Met betrekking tot die tipe skole waarin die eerstejaarstudente gematrikuleer het, het ons ook: nog die drie tipes skole na

slegs twee herlei, naa.mlik, di~ groep eerste- jaarstudente wat afkomstig was uit die sogG- naamde gemengde skole is vergelyk met die ander twee groepe gesamentlik (dit wil se, die eerstejaarstudente vanuit seunskole en die eerstejaarstudente vanuit meisieskole is saam gegroepeer) ten opsigte van die akade- miese prestasies.

Die verkre~ Chi-kwadraatwaarde dui

egter op nie-beduidende verskille en ons kan die afleiding rnaak: dat die eerstejaarstudente vanuit gemengde skole nie beter of swakker op akademiese gebied prcsteer het as die

eerstejaarstudente vanuit seunskole en meisie- skole (gesamentlik) nie.

(k) Die voertaal van die skole waaruit die eerste- jaarstudente gekom het, is ook in verband

gebrin~

met hulle akademiese prestasies. Ook hier het die verkre~ Chi-kwadraatwaarde op nie-beduidende verskille gedui.

Ten opsigte van hierdie ondGrsoek kan ons due die afleiding maak dat die voertaal wat op die skool gebesig is, nie merkbare ver-

skille aantoon op die eerstejaarstudente se akademiese prestasies nie.

(1) In hierdie ondersoek is onder andere gepoog om vas te stel of daar enige verband bcstaan tussen deelname aan sosiale bedrywighede tydens die

ho~rskooljare

en die akademiese prestasies van die eerstejaarstudente tydens hulle eerstejaar op die universiteit.

Die verkre~ Chi-kwadraatwaarde is egter nie-beduidend.

(m) Leierskap op skool en daarteenoor die stu-

dente se akademiese prestasies tydens die

eerstejaar op die universiteit, het ook

(7)

statisties nie-beduidende verskille aangetoon.

(n) Ten opsigte van die provinsie waarin die skool gele~ was en die vergelyking met die eerstejaarstudente se akade:rniese prestasies tydens hulle eerstejaar op die universiteit, het ons slegs die studente vanuit die Trans- vaal, die Oranje Vrystaat en die Kaapprovin- sie onderling met mekaar vergelyk.

Die bevinding hier is dat die verkre~

Chi-kwadraatwaarde ook op statisties nie- beduidende verskille wys.

(o) Met betrekking tot die ontleding van die woonplekke van die eerstejaarstudente tydens hulle ecrstejaar op die universiteit in ver- gelyking met hulle akademiese prestasies, het ons ook nie-beduidende verskille verkry.

(p) In die ontleding van die studente se deelname aan sport, kulturele en ander bedrywighede,

gere~l deur verenigings, persone en/of lig- game verbonde aan die universiteit en daar- teenoor·hulle akademiese prestasies, is die

verkre~ Chi-kwadraatwaarde ook nie-beduidend.

Hiervolgens wil dit voorkom asof deel- name aan aktiwiteite nie

1

n beduidende verskil aantoon op die eerstejaarstudente se akade- miese prestasies nie.

(q) Met betrekking tot die totale groep eerste- jaarstudente se vryetydsbesteding buite die universiteit (alle soorte deelname) en daar- teenoor die akademiese prestasies van die

studente, het ons ook statisties nie-beduidende Chi-kwadraatwaardes verkry.

( r) Di t spreek dus duidelik ui t die· voorgaande

dat die meeste vrae en antwoorde statisties

nie-beduidende verskille aantoon.

(8)

(iv) OPMERKINGS.

Ofskoon so baie nie-beduidende verskille aangetoon is, moet ons in gedagtG hou dat die probleem met betrekking tot die mmk akademiese vordering en aanpassing van die eGrstejaarstu- dente aan die universiteit onder bespreking, nie slogs berus op sosiologiese faktore nie.

Verder moet ons in gedagte hou dat in op- e envolgende studies konsekwente nie-beduidende verskille selfs opsigself 'n duidende faktor word.

Alle gevolgtrekkings hoef nie noodwendig statis- ties beduidend te wees om van waarde te wees vir die navorser nie.

Hoofstukkc II en III wat slegs in

bre~

trekke ontleed is met bohulp van 'n persentasie ontleding, toon baie duidelik aan hoe gevaarlik hierdie tipe ontleding kan woos, veral in gevalle waar die gutallc klein is. Hierdie ontleding is hoofsaaklik uitgevoer aangesien dit, veral op die gebied van die sosiologie,

1

n baie popul§re tegniek is.

Dit spreek ook duidelik tot ons dat, naas hierdie tegniek, ander statistiese tegnieke wens- lik is. Die Chi-kwadraatmetode is vervolgens op die versamelde gegewens met betrekking tot die 1954 steekproef, naamlik, in Hoofstukke IV, V en VI toege:;,::ias.

---oOo---

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Policy recommendations to mitigate the physician shortage emphasize on increasing enrolment at medical schools, improving the distribution of physicians in urban and rural areas

Dit blyk dus dat die apostel wil veroorsaak dat die lesers die dinge wat hy in die opsomming van sy leer uiteengesit het, weer uit die geheue oproep en opnuut

SUIDWES-AFRIKA (Administrasie).. Dit was noodsaaklik dat onderwysers se akademiese opleiding en kulturele ontwikkeling "so hoog rnoontlik" sou wees. Onderwysers

gcnoemde gegewens is dat die aantal kamermaats van die eerstejaarstudente tydens hulle eerstejaar op die univer- si tei t, nie verskille aantoon ten opsigte van

[r]

Samen gaan we in geloof op weg, één plus één zijn er al twee.. Zie, zoals de herders in die nacht, God, geboren in