• No results found

11 Volledige 11 groep en "Onvolledige" groep B.A.- en Mediese eerstejaarstudente van 1953 se akademiese prestasies onder- ling met mekaar vergelyk.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "11 Volledige 11 groep en "Onvolledige" groep B.A.- en Mediese eerstejaarstudente van 1953 se akademiese prestasies onder- ling met mekaar vergelyk. "

Copied!
7
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK III.

'N

INLEIDING:

In die onderstaande tabel word die sogenaamde

11 Volledige 11 groep en "Onvolledige" groep B.A.- en Mediese eerstejaarstudente van 1953 se akademiese prestasies onder- ling met mekaar vergelyk.

TABEL 3.1

Akademiese prestasies.

Groep. Slaag Druip Res Totaal

Volle dig 152 91 25 268

Onvolle dig 72 50 31 153

Totaal 224 141 56 421

Die bostaande gegewens is ontleed na aanleiding van die Chi-kwadraattegniek, Die Hipotese (Ho) l) ten

opsigte van die bost~ande gegewens is dat daar geen verskil tussen die 11 Volledige 11 en die "Onvolledige" groep bestaan wat betref die akademiese prestasies nie.

Die verkre~ Chi-kwadraatwaarde van 0.43 is nie- beduidend en die Hipotese (Ho) kan nie verwerp word nie.

OPMERKING: Op grond van die feit dat die Hipotese (Ho) nie verwerp kan word nie, kan 6f die "Volle dige 11 groep 6f die 11 0nvoll6 dige II groep in detail be- Spreek word. Di t is wenslik om die 11 Volledige 11 groep breedvoeriger te bespreek aange.sien daar meer beskikbare gegewens ten .opsigte van hulle beskikbaar was.

(i) Die akademiese restasies van die 1 B.A.- en e iese eerstejaarstudente.

Die onderstaande tabel toon die akademiese prestasies van die 1953 B.A.- en Mediese eerstejaar- studente aan wat vir die 1953 Novembereksamens

ingeskryf het;-

J

1) Kyk na p. 176 1 . waar die Chi-kwadra.s"j;tegniek, nulhipotesq, ~aarskynlikheidsdrempels, e.d.m.

volledig bospreek word.

(2)

TABEL 3.2

Akademiese prestasies.

Slaag Druip Ander l)

Totaal

Aantal.

152 91 25

268 (ii) •n Vergelyking van die eerstejaar B.A.- en Mediese studente van 1953 wat slaag met dfe wat druip, ten opsigte van enkele faktore.

1. Sosio-ekonomiese faktore en daarteenoor die akademiese prestasies van die studente.

Die volgende indeling word hier gemaak, naam:~ .. ik:

(a) die beroepe van die vaders;

(b) die posisies wat die studente in hulle gesinne beklee; en

(c) verder oor wie die studente se studiegelde betaal, dit wil se, die geldbronne waar- van hulle afhanklik is.

(ii) 1. (a) Die beroepe van die vaders en die akademiese prestasies van die studente.

Die onderstaande tabel toon die bero0·~~

van die vaders aan asook die akademiese prJs- tasies van die studente:-

TABEL 3.3

-- vader 2 J

Akademiese Die beroep van die

prestasies A B c D E Totaal

Slaag 55 28 17 45 7 152

Dru.in ~4 17 7 il 2 g1

Totaal 89 45 24 76 9 243

.... -.·

-

---· ·- ···- .

1) Hierdie groep eerstejaarstudente het vir die eksamen ingeskryf' dog hulle was: (a) afwesig toe die eksamens afgeneem is; (b) toelating tot die eksamen geweier op grond van onbevredigende jaarsyfers en/of klasbywoning;

en (c) siekte-eksamens toegestaan.

2) A : Professioneel;

B : Klerikale werk (Die opstellers van die eerste

vrael~s het eintlik Klerklik in gedagte gehadJ;

C : Handewerk;

D : Boer;

E : Ander soorte werk, o. a. mili t~re werk, polisie, P

1

:s.

(3)

(ii) 1. (b) Die ..E,Osisies van die studente in die gesinne en daarteenoor die akademiese prestasies op die universiteit.

Die onderstaande tabel toon die aka- demiese prestasies van die studente aan,

asook die posisie s wat hulle in hulle gesin:n.e beklee.

TABEL 3.4

Akademiese Die posisie van die student prestasie s. in die gesin.

Oudste Jongste Enigste Ander Totaal

Slaag 73 35 6 38 152

18 8

Druip 40 25 91

Totaal 113 53 14 63 243J

(c) Die geldbronne waarvan die 1953 eerstejaB:E B.A.- en Mediese studente gebruik gemaak het asook hulle ~ademiese prestasies.

In die onderstaande tabel vergelyk ons die eerstejaarstudente se akademiese presta- sies met die geldbronne waarvan hulle afhank- lik was:-

TABEL 3.5 Akademiese Geldbronne l)

Totaal l

prestasies. A B c D E Ander

Slaag 72 2 4 0 1 73 152

Druip 63 1 5 0 0 22 91

Totaal 135 3 9 0 1 95 243

2. Die woonplekke van die eerstejaarstudente t_ydens hulle skool,ia.re en hulle eerste.iaar op die universiteit, vergelyk met hulle prestasies op die universiteit.

)

l '

l

Die volgende indeling word gemaak na

aanleiding van die woonplekke van die studente:-

l) A : Ouers;

B Beurse;

C Lenings;

D Self;

E Ander bronne as die genoem vanaf A tot D.

Ander : Enige kombinasie van bronne genoem vanaf

A tot en met E.

(4)

(ii) 2. (i) woon1;lel<:: tydens die skooljare;

(ii) woonplek tydens die e;;;rstejaar op die universiteit; en

(iii) die landelik-stedelike herkoms van die eerstejaarstudentG na aanleiding van die woonplek van die ouers en hierteenoor

die akademiese prestasies van die studente.

Hier word die gegewens vir die totale groep B.A.- en Mediese eerstejaarstudente aangetoon.

(a) Die akademiese lJrestasie s van di~ 195 3 13. A. - en Mediese groe~e eerstejaarstudente.

TABEL j.6

Akademiese prestasie s. Totaal ]

Slaag 152

Druip 91

Ander 1) 25

Totaal 268

(b) 'n Vergelyking van die eerstejaar B.A.- en Mediese studente van 1953 wat slaag met die wat druip, ten opsigte van verskillende faktore.

2. ( b)

Die volgende indeling word hic..r gemaak, naamlik,

(i) die student(e) se woonplek tydens sy/

haar skooljare, dit wil se, of hy/sy op die een of ander tydstip in 'n kos- huis ingewoon het of nio;

(ii) woonplek t;ydens die eerstejaar op die universiteit; en

(iii) die landelik-stedelike herkorus van die studente na aanleiding van die woonplek van die ouers.

(i) Die woonplekke van die eerstejaarstu- dente tydens hulle skool.iare VGrgelyk met hulle akademiese prestasies op die universiteit.

In die onderstaande tabel word aan- Getoon of 'n student(e) op die een of ander tydstip tydens sy/baar skooljare in 'n koshuis ~Jebly het of nie en hier- teenoor word sy/haar akade&iese presta- sies geplaas.

1) Kyk na die voetnota op p. 57.

(5)

TA:SEL 3.7

Akademiese Woonplek tydens die skooljare

prestasies. Koshuis Nie-koshuis Totaal

Slaag 81 71 152

Druip 52 39 91

Totaal 133 110 243

(aa) Uit die totaal van 243 studente het 133 ( 54. 7 3°/o) tydens hulle skooljare op die een of ander tydstip in koshuise in- gewoon en van hierdie groep het 81 (60.90%) geslaag en 52 (39.1%) gedruip in die

eerstejaar op die universiteit.

(bb) 110 (45.28%) studente het nooit in kos- huise tuis gegaan tydens hulle skooljare nie en hulle presteer soos volg op die universiteit naamlik, 71 (64.55%) het

geslaag en 39 (35.45%) het gedruip.

2. (b)(ii) Die woonplekke van die studente tydens hulle eerstejaar op die universiteit, vergelyk met hulle akademiese prestasies.

l)

Hieronder volg 'n tabel waarin aangetoon word waar die studente ingewoon het tydens hulle eerstejaar op die universiteit en daarteenoor word hulle akademiese prestasies geplaas.

TA:SEL ~.8

Akademiese prestasies Woonplek: universiteitsjaar 1953. 1 ) Totaal A B c D E F

Slaag 43 3 29 1 6 70 152

Dru.ip 20 3 21 1 6 40 91

Totaal 63 6 50 2 12 110 243

Woonplek: A • Ouers;

B Ander familiebetrekkinge;

c By privaatmense.

D Op sy/haar eie in 'n kamer of woonstel;

E . • In 'n privaatlosieshuis of hotel;

F . . Universiteitskoshuis •

(6)

2. ( b) (iii)

(aa) Uit die totaal van 243 studente het 63 (25.93%) by hulle ouers gewoon.

(bb) 6 (2.47%) studente het by fa.miliebe- trekkinge gewoon.

(cc) 50 (20.58%) studente het by privaatmense gewoon.

(dd) 2 (0.82%) studente het op hulle eie gewoon.

(ee) 12 (4.94%) studente het in privaatlosies- huise of hotelle gebly.

(ff) 110 (45.72%) studente was in universiteits- koshuise tuis. (Die koshuise van die Onderwyskollege is hierby ingesluit).

Die landelik-stedelike herkoms van die eerste- jaarstudente na aanleiding van die woonplek van die ouers en hierteenoor die akademiese

£restasies van die studente.

Hieronder~volg nou 'n landelik-stedelike klassifikasie vir die vier provinsies van die Unie en 'n vyfde indeling maak voorsiening vir alle gebiede buite die vier provinsies.

(a) Die landelike verspreiding van die eerste- jaarstudente vergelyk met hulle akademiese prestasies op di~ universiteit.

(aa) Uit 'n totaal van 243 studente kom 138 (56.79%) uit gesinne wat in lan- delike gebiede woonagtig is.

(bb) Transvaal lewer 80 (57.97%) studente.

(cc) Die Oranje Vrystaat lewer 19 (13.77%) studente.

(dd) Uit Natal kom 3 (2.17%) studente.

(ee) Die Kaapprovinsie lewer 16 (11.59%) studente.

(ff) 20 (14.5%) studente kom uit gebiede wat buite die vier provinsies val.

(b) Die stedelike vers~reiding van die eerste- jaarstudente vergelyk met hulle akademiese prestasies op die universiteit.

(aa) Uit 'n totaal van 243 studente kom 105 (43.20%) uit gesinne wat in stedelike gebiede woonagtig is.

(bb) Die Tvl. lewer 98 (93.33%) studente.

(cc) Die o.v.s. lewer 3 (2.86%) studente.

(dd) Natal het geen bydrae gelewer nie.

(ee) Kaapland lewer 3 (2.86%) studente.

(ff) Vanuit gebiede buite die vier provinsies kom slegs 1 (0.95%) student(e).

1) Kyk na Tabel 3.9 op p.62.

(7)

Akademiese Landelik Stedelik. Groot

prestasies. totaal.

Tvl. o.v.s. Natal K.P. Elders Totaal Tvl. o.v.s. Natal K.P. Elders Totaal

Slaag 52 8 3 10 9 82 65 1 0 3 1 70 152

Druip 28 11 0 6 11 56 33 2 0 0 0 35 91

Totaal 80 19 3 16 20 138 98 3 0 3 l 105 243

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Publisher’s PDF, also known as Version of Record (includes final page, issue and volume numbers) Please check the document version of this publication:.. • A submitted manuscript is

Er zal moeten worden gekeken naar de eisen die aan deze producten worden gesteld en wat voor mogelijkheden er allemaal zijn om het verwerkt te krijgen tot het gewenste

Waar deze kenmerken niet aanwezig zijn, kunnen de V85 snelheden tot boven de 80 km/uur stijgen. Zoals verwacht nemen de snelheden tússen snelheidsremmende voorzieningen toe en

[r]

[r]

Door deze verlaging komen zelfstandigen eerder in aanmerking voor de WBSO en wordt ook deze groep extra gestimuleerd om S&amp;O-activiteiten te ondernemen.. Vanaf 2006 is de WBSO

The main aim of this study was to explore how metacognitive transference of embodied experiences could foster a holistic pedagogy of expressive arts based on pre-service Art

N: Watter voorstelle sal jy maak vir die spesiale ondersteuning van akademies-begaafde studente sodat hulle maksimaal op tersiêre vlak kan presteer. D: Ek dink om 'n student