• No results found

( Pr e ll er~

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "( Pr e ll er~ "

Copied!
35
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK III.

DIE S~"S'YD CH 8'I1AArrSHOOFSKAP IN TRANSV.AALs

,_.,. v -- - - · - - · ·'"""'·- - -· - -... -... .._._~.' - · - .

l838-l85g_.

1. Optrede van ~Potgi eter as _Kommanqant aan IVIooiri 'l~~

Na die skeiding van die we~ van die Trekker s by Vetrivier, en nog voor die Retief-IVIaritz-gr oep na Natal getrek het, het Potgi eter en sy volgelinge hulle ei e koers ingesl aa_n om hulle op hulle ei e grond.gebied te g<:HJ.n vestig, naamlik die wat hulle van Makwana ge- ruil en van Silkaat s ve:rower het. 1 )

Blykbaar het die Potgieter-gese~skap, wat or- ganisasie betref, na hi erdie af skeiding, weer terugge- keer tot cJj_o komma:ndostelsel as gr.ond~1lag van hulle mi- li tere ~JOVIel as staat::Cundige organ.i sasie, en i s die re-·

gering~3gPflag ·ui tgeoefen deur Potgieterf as ko:mnandant~

. 2)

bygestaan de~r TI krygsraad. Dit was altans die·geval voor hulle die Vaalrivi er oorgetrek en hulle i n Pot- chefstroom gaan vesti g het.

Nadat Potgieter hulp aan die Natal se TrekkE:;r s verleen het in die noodlotti ge Italeni-slag, het hy na di e Vrystaat se vlaktes t eruggekeer, en na ·n deeglike verkenning van rhe Oo:rvaal se gebiecl, hc;t hy en van sy volgelinge in 1838 die Vaalrivier oorgetr ek en t een die einde van die jaar Potchefstroom aan die oewer van die Mooirvier aangel e, 3 )vanwaar hy met sy krygsraad 4)gere-

geer het oor •n ui tgestrekte gebi ed, naamlik die

1 ) R. 20/38-~---p~~~~j_·~~-~-r--;~~-~j_.t"~e-;s·;~-ti~~--~~n die Goewerneur

van die Kaapkolonie van hulle r eg op di~ grondgebiecl, d.d. 3 Dos. l838. (,Y.g_ortrekk~r-argiefstukke, bll.29-3l).

Hiordie uiteensetting toon verder dat Potgi eter as l ei er van sy groep Trekkers opgetree het, (TI Vertaling van clio dokL.J.ment i s ook gepubliseer in Potgi eter en Theunissen: a.w. , bll.ll0-113).

2)Vgl . Herinneringe van A.H.Potgieter jnr.

( Pr e ll er~

Voor trekkermense III , bl .29) ; ook Van Heerden~ Die Konliii8.n"Q7" c<.r1t··-~i~nei. :a7'i":t:-- ---in -·.. ... die Geskiedeni-- - _____ .. s van ···-die - ·-

s

-· - - -

· : rR . .

.

hl. 4o.

'1Potgi eter en Thm .. .missen~ a.w. 1 bl1.ll4-ll5.

4 )van

Heerden~

Die Kormnandant-Genera&l in di e Geskiede- nis van die S.A.R. , ·-bf-:4-lf:-bor-die k:-;/VessTe van die aard win die Potgieter- regering oor die Potchefstroom- Winburg-gebied bestaan daar nie volkome duidelikheicl nie. Potgi eter en Theunissen (a.w. , bl.ll6) se dat Potgiet er in die regering deur TI volksraad van 12 l ede bygestaan i s. Van Heerden meen dat hy byge- st aan i s deur ~ krygsraad. A.H.Potgi eter jnr. cleel in sy Herinnoringe mee clat voor die totstandkoming van die Drie- en-dcrt i g Art ikel s in 1844, sy vader deur TI

(2)

Trans-oranjese gebied ten noorde van die Vetrivier en die Transvaa1se gebiod vanaf die huidige Standerton tot in Bechuanaland.5)

Na die vereniging van Potchefstroom-Winburg en Natal in 1840, hot Potgi et er as l id van die Potchef- stroomse Adjunk-raad en van die gesamontlike Natalse Volksraad, in t eorie geen meerder e seggenskap as enig- een van di e ander Volksraadsl ede gohad nia, hoewel hy nog deur die agterbergse mense as hull e kommandant bo- skou was. Sy briewe wat hy aan Pretorius geskrywe het, het hy kragt ens die Mooirivierse Ooreenkoms van Oktober 1840 onderteken as Commandant en Bestierder van Pots- chef stroom. 6) Hoewel die twee Voortrekker-gemeenskappe dour die Ooreenkoms en di e l at er a baslui t a van die Na- talse Volksraad tot ·n eenheid saamgesnoer i s , het Pot- gi et er nog st eeds sy vl ag oor die Potchefstroom-Winburg- gebi ed laat wapper. 7 ) Die briefwisseling tussen hom en Pretorius 8)getuig ook daarvan dat Potgi eter hom nie net op mi l itere t orrein as voorman van sy gemeenskap beskou hot nie maar wel dat hy in ~ meerdere hoedanigheid opge- t ree het. Een van die beste voorbeelde van hoe en in wat ter l ig die twee voormanne mekaar bE~skou het, kan af- gel ei word uit die hierbo genoemda brief van Potgi eter aan Pretorius . Toe die Kaapse Goewarneur in 1841 vir kaptein Smith met •n troepe- eenheid na di e gr ens van die

krygsraad, en na 1844, deur •n vol ksraad bygestaan i s. (Prel ler: Voortrekkermense III, bl.29). Tydens die on- derhm1del inge met die Natal so Volksraad word van di e Raad gespr EH3k as die Raad van Potgi eter . (Notule van di e Natalse Volksraad, art. 5, 3 Sept . l840 - Prel ler : Voor-

trekkerwat~ewing, bl.73) . Op grand van hi erdie gage- wens mean Wichmann dat aangesi en di t weens g-ebrek aan dokumente nie moontlik i s om die aara van aie werksaam- hade en van die gesag van die Raad t o bepaal nie, dit moontlik i s dat die Raad gevorm kon gewees het dour

die krygsraad met moontlike byvoeging van enkele geko- se persona (a .w., bll.2l-22). Ook Engelbrecht wil hom weens gebr ek aa.n dokumente nie aan •n defini t iewe ui t- spraak waag nio. (Die Nede~d..Y::i._ts~.h._He_!:_yormde Gemeente PotchefstroomJ8A2- l942, bl . l() . Wat egt er seker i s, i s dat Potgi eter die toon aangegee hot.

5)Potgi at or en Theunissen~ a.w., bl.l l6.

6)Bv. R.84/4l~ Potgi et er aan Pratorius, d.d. 28 Aug.l84-l.

(Voortrekker-.§_rgiefstukke, bll. l36- l38).

7)Potgi oter en ThounissGn~ t.a .p., bl . l22. Ook Engel -

brechtg Thomas Francois Burgors , Pretoria , 1933, bl. 145.

8)Kyk hiGrbo, bl.8l.

(3)

Natalse Rermbliek gestuur het,9)het Pretorius hom met Potgieter in verbinding gestel om blykbaar van hom te verneem wat Potgieter en sy volgelinge se opinie was omtrent die houding wat teenoor die 3ngelse ingeneem moes word.lO) Op hierdie bri ef, waarvan die teks on- gelukkig nie te vinde is nie, antwoord Potgieter dan op 28 Augustus as volg~

11Nu van den Brit. Van de burgers kan ik ni et s zegge, de Edel e Raad en UWelEdelens kan het beslisse, maar zal alleen in dit geval van myn zelve UWelEdele be- rigte waarvan ik tot myn laatste ademtocht niet by nog af zal doen terwyl UWelEdelens my er om vraag.

Ik wil my onder geen Brit, nog onder g~;en mogenhei.d van in de waereld onderwerpe i n rechtvaardigheid, ik ben geen Brit, zo hoop en vertrouw ik het ook nooit te rnogen worden, en bid in dit geval niet alleen voor my, maar zel fs voor onze geheele Ver- eenigde Burgerlyke Maatschappy tot den Allerhoogste, en wil altoos liever 10 trede voorwaarts gaan dan 1 agteruit. "

Op 22 Februarie 1842, toe die Bngelse gevaar in Natal groter afmetings aangeneern het en goewerneur Napier deur rniddel van ·n proklarnasie gedreig het om Port Natal en omliggende gebied te annekseer , het Preto- rius hom weereens, blykbaar sonder opdrag van die Volks- raad, na Potgieter gewend, waaro~ Potgieter horn as

hoofkornrnandant gE;antwoord het.ll) Op 6 Junie 1842 het Pretorius weereens ~ rapport aan Potgi eter gestuur, waarin hy gerncld het dat die Engel se di e baai beset het

en waarin hy Potgieter versoek het om onrniddellik ver- sterking te stuur, ~ Versoek waaraan laasgenoemde ge- redelik voldoen het.12 )Dit is ook opmerklik dat Potgie- ter aan Pretorius skrywe as h;r verlof vra om •n komi·nando teen Silkaats uit te stuur,1~A dat die Natalse Volksraad die brief behandel het sonder om enige aanrnerkings op die feit te rnaak dat dit nie aan hulle gerig was nie. 1 4)

9lPreller~ Andries Pretorius, bll.l 8B-189.

lO)Potgieter en Theunissen: a.w., bl.l23.

ll)R.9li/42: Potgieter aan Pretorius~ d.d. 4 April 1842.

(Voortrekker-argiefstukke, bll.l 5b-l63) .

12)R.99/42: Potgi eter aan Pretorius, d.d. 6 Julie 1842, ( Voortrek~ey-a:rgiefstukke, bll.l7 3-·17 4) . Kyk ook Potgieter en Theunissen : a.w., bll.l 28-129; Preller:

Andri es Pretorius, bl.l95.

l3)Kyk voetnoot 11 van hierdie hoofstuk.

l4)Notule van die Natal se Volksraad, art.l, 25 April 1842. (Preller~ Voortrekkerwetgewing, bl. 200).

(4)

Ten spyte van die besluit van die Volksraad dat

11niet kan worden toegestaan onder de tegenwoordige omstandigheden een Commando zal uitgaan, 11

het die kon~ando op 15 Mei 1842 onder bevel van Potgie- t er vertrek. 15) Die vraag wat nou ontstaan, is~ indien

Potgieter die ko1nmando op eie risiko onderneem het, het hy di t gedoen in sy hoedanigheid as bestierder van Potchefstroom, en het hy gemeen~ dat hy in hierdie ka- pasiteit t eh volle geregtig was om so TI stap te doen? Op hierdie vraag kan ongelukkig geen uitsluitsel gegee word nie.

Toe die Volksraad in Julie 1842 vir Pretorius gel as het om die vlag voor die Bngel se j_n Natal te stryk, 16 )en Natal deur Brittanje geannekseer i s , het die Potgi eter-gemeenskap hulle in 1843 van al le verdere beraadslagings in Natal onttrek omdat hulle nie ten gunste van die onderwerping aan Bri t se gesag was nie. Aan hulle het kommi ssaris Cloete ook die versekering ge- gee dat hy by di e Britse regering sou aanbeveel dat

die Drakensberge die westelike grens van di e Natal se Ko- l onie sou vorm. 17 )

Na aanl eiding van die anneksasie van Natal het Potgi eter as leier van die Pot chef stroom-Winburg- gemeen- skap aan kommi ssaris Cloete verkl aar

"dat wy ons niet beschouwen gehouden en verbonden te zyn aan zekeren traktaad getroffen van de in- woonderen van Port Natal met den ~delen Colonel Cloete, wyl het gescheid (sic!) i s buyten voor- kenni s van onze Maa t schappy alhi er •. . 11 9

dat hulle

11als vrey geboren Burgers want alle naasies syn vrey en goed waar sy wil •.• hoopen ook onafhanke- lyk en vrey ons eygene saaken t e bestieren en sullen tragten om met alle naasies in Vrede t e

l5)Potgi et er en Theunissen~ t.a.p., bl. l27. Hi erdiS

skrywers beweer dat Pretorius sowel as die Volks- raad toest emming tot die kommando gegee het . So n t oestemmi ng kom egter nie in die Nat al se Volksraads- notule voor nie. Al wat voorkom, i s die bogenoemde beslui t .

16)R.l89a/49~ Notule van die verrigtinge van die Hof

van Landdros en Heemrade, Krugersvost , 19 Sept. l849. (Voortrekker-argiefstukke, bl.406).

l?)Van der Walt~ Die Vroe ste Konstitusionele Geskie- denis van die Suid-Afrikaanse Republiek. Die Saai er, jrg.l , no.5, bl.8).

(5)

leaven en begeeren met alle vrey t e handelen in bill ikhei d."l8)

Uit die eerste en laaste paragrawe van hierdie brief blyk verder baie duidelik dat Potgieter die voortou geneem en namens sy gemeenskap opgetree het.

Hierdie houding van die Potchefstroomse Ad- junk-raad i s , soos dit in 1843 deur hoofkomma..'l.dant Potgi eter vertolk is, i n 1844 forrneel bekragtig deur die uitreiking van TI bakendmaking dat hulle hullesel f nie aan die ooreenkoms 'Nat deur die Natalse Volksraad met kmnmissaris Cl aete aangegaan i s, gebonde beskou nie; dat hulle nie gene~ was om met di e Koningin van Engeland in enige onderhandel ing te tree nie; dat hulle huJ.self as vry en onafhanklik beskou

"en zullend~ voortvaren met onze eigen bestier, en hopen van niemand gehindert t e worden en ons bestier aan de maat schappelyke burgers sterk (strek) tot aan den wal van Grootrivier," 119).

"Di t was die geboorte in Transvaal van n self- standige staat. 11 20)

Sedert Potgieter hom in Transvaal gevestig het , en oak sedert die totstandkoming van die verenigings- ooreenkoms met di e Natalse Republiel~, het hy herhaalde kere as staatshoof van die agterbergse Trekker s opge-

tree, soos o.a. blyk uit die toekenning in 1841 van woonreserwes aan verskillende kleiner kafferstE:i::nne in die westel ike gedeelte van Transvaal, en uit die her- nuwing van au ooreenkomste met die kapteins van die Caledonrivier-gebied tydens sy besoek aan Thaba Nchu in 1843. 21 )

---·---

- - - -· ·--··-~---

l S)Soutter-versamel ing1 Pakkie 4, no.l9~ Hoofkomman-

dant Potgi et er aan kommissari8 Cloete, d.d. Pot- chef8troom, 3 Okt. l843. Vgl. oak KrUger~ a.w., bl.

go.

l 9)R.l 20/47. (Voortrekker-argief8tukke, bll.258- 259).

Die br i ef het nie uitgegaan van Potgiet er en 8Y Adjunk-raad 8008 Van Heerden (Die Kollilnandant- Gene- raal in die S.A.R. tot 1860 - Historiese Studies, Des.l9441 bl.200) beweer nie, maar van J.D. van Col- ler as presi~ent van die Raad en die l ede van die Raad self. Potgiet er het die brief onderteken, nie as hoofkommandant, soos Potgie~er en Theunissen (a.w., bl.l31) meedeel nie, maar as een van die "represen- tanten des :Burgersraad te Potscherfstroom." I.v.m.

die narun ":Burgerraad van Potchefstroom, •kyk Wich-

mann~ a .w., bl. 37.

20 )van der Walt~ Die Vroe st e Konsti tusionel e Geskiede- nis van die S.A.R. Die Saaier, jrg.l , no.5, bl.8):

Vgl. ook Wichmann~ a.w. , bl.36.

21 )Potgieter en Theunissen: t .a .p. , bll.l33-134.

(6)

Vanaf die tyd toe di e anneksasie van·Natal baie moontlik begin lyk het, het die Trekkers Natal ge- l eidelik begin verlaat en het somrnige van hul le hulle i n di e gebied van di e Potgi eter-gemeenskap gaan vesti g, waar dit

"gou geblyk (het) dat hulle sy gesag aarselend en onwi llig erken (het) , 22)

Na di e anneksasie het die getalle van die Natall ers in Transvaalse gebiod aangegroei en sou dit later nog

groat moeilikhede in di_e weg van die totstandkoming van

n uitvoerende gesag in die nuwe Trekkerstaat le, omdat die erg demokratiesgesi nde Natallers, onder l eiding van die vroe~re sekr etaris van die Natalse Volksraad, J.J.

Burger, n groat afkeer van Potgi eter se patriargal e ma- nier van optrede gehad het. Daarby moet nog gevoeg word

dat die Natallers geen groat liefde vi r die persoon van Potgiet er gekoester het ni e.

2. Die Dri~-en-dertig Artikel s maak §een voorsi ening vir n staatshoof ni e,

Gelyktydig met die v(_c;rklaring van hulle onaf- hanklikheid het die Potchefstroomse Burgerraad die grondslag gele van die l at ere totstandkoming van die Zui d-Afrikaansche Hepubliek, deur di e aanvaarding op 9 Apri l 1844 van die ~erste grondwet wat op Transvaal se bode:m opgestel is , naamlik die bekende Drie en Der t i g Artikelen, 2 3 ) oo - genoem die Potgieter-grondwet, Bier- die grondwet dien ook as verdere bevv;ys dat die Potchef- stroom-Winburgse gemeenskap hulleself as n ten valle onafhanklike gemeenskap in ·n onafhanklike staat beskou het , aangesien i.n die dokui'Tlent ook ui tdruklik van hulle republiek gespreek word.24 ) Die Drie- en- dertig Artikels

22)

"were true Trekker legisl ation in spi rit and i n form, a confused list of civil and criminal laws, the work of earnest and unlettered men. Here was no committee with a civil servant Boshoff in the chair to arrange the clauses in logical sequence, still l ess with a Commissioner Cloete in the back- ground to purse his lips at some proposal s and to

Ibid., bl.l38.

2 3)Die t eks van hierdie t rondwet i s t e vinde in Locale Wet ten de r _ _9 • A ~l-8 4 ~ -18 8 ~, b 11. 1-6 ; G. W. Ey be r s ~

Sel ect Constitutional Docun:ents illustrating South African History, 1795-1910, 2nd. imp., London, 1918 , bll.349- 356; Preller: Voortrekkermense III, byl aag 1, bll.l72- l73; Suid-Afrikaanse Argiefstukke, Trans- vaal, no.l, Kaapstad, s,j,, bll.5-9. (Vergelyk die uiteensetting i,v.m, die verskillende tekste op bl l, 3- 4 van l aasgenoemde werk).

2 4)KrUger : a.w., bl,gO,

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Beide vormen van vernatting zullen directe gevolgen hebben voor de landbouw en daarmee samenhangend voor de nutriëntenverliezen, met name de uitspoeling van stikstof en fosfaat

Een variant op dit model zou kunnen zijn dat niet alle publieke functies door de NOS worden vervuld, maar dat een deel ervan op contractbasis door de andere

1901 1d carmine on thick cream laid paper 'QV' postal stationery envelope (size c) of Natal (H&amp;G 2)addressed to Pietermaritzburg and cancelled by fine d/r ESHOWE/PROVINCE

[r]

~rouogal en

Boston, „haben wir nicht automatisch das Recht, jedem ganz nach Belieben eine Nachricht zu schicken, und nicht die Pflicht, auf jede empfangene Nachricht zu antworten.“.. 6 45

Voortsetter van 'n Dietse tradiesie van Calvinistiese digkuns in Suid-Afri.ka, het hy hier, volgens eie deurskou- ingsvermoe, volgens die geestesgeaardheid van die

As already stated, in instances where, as a result of Article 4(1), a company is classified as a dual resident, the OECD Model Tax Convention contains a tie breaker rule as