• No results found

Die pastorale versorging van 'n gesin met 'n erg gestremde kind

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die pastorale versorging van 'n gesin met 'n erg gestremde kind"

Copied!
139
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE PASTORALE VERSORGlNG VAN 'N GESlN

MET 'N ERG GESTREMDE KIND

Daniel

Jacobus de Kock

B.A.,

Th.B.

Skripsie voorgele vir die gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die

MTh-graad in Pastoraal (Fakulteit Teologie) aan die Potchefstroomse

Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys

1

Studieleier: Prof. Dr. G.A Loner

I

Potchefstroom November 2003

(2)

Ek graaf met my

gedagtes

Ek graaf met my

gedagtes

in die geheimenis,

en soek of daar geen

antwoord

op a1 my raaisels is.

Ek graaf nes in 'n

sandhoop

met my: Waarom? en

Hoe?

By elke nuwe poging,

dan val die plek weer

toe.

Ek graaf; maar elke

mere

begin my werk van

voor

;

ek graaf; maar as ek

weg is,

skuif snags die sand

daaroor

Hierdie studie word opgedra aan on8 gesin wat weet

...

(3)

VOORWOORD

My opregte dank en waardering aan:

My studieleier Prof. G.A. Lotter vir vriendelike en bedagsame begeleiding.

Personeel van die Teologiese- sowel as die Ferdinand Postma Biblioteek van die

Potchefstroomse Universiteit vir Christelike HoBr Onde~wys vir professionele diens

en hulpvaardigheid.

.

Familie en vriende wat my met aanmoediging en gebede asook praktiese hulp soos

taalversorging en proeflees bygestaan het.

Venita asook ons kinders, Danie, lzak en Janien, wat tydens my studie heelwat aanpassings en opofferings moes maak en my deurgaans met liefdevolle hulp en ondersteuning bygestaan het.

Dirco, ons elf jarige "Angelman Sindroomn-seun, wat aanleiding tot hierdie studie gegee het. Al kan hy nie praat nie, gebruik die Here horn op 'n besondere manie~ binne en selfs buite ons gesinsopset.

Die kehraad van die Gereformeerde Kerk Pietersburg-Suid wat my die geieentheid gegee het om hierdie studie te voltooi.

Die lidmate van die Gereformeerde Kerk Pietersburg-Suid vir begrip, belangstelling, en voorbidding.

Alle dank en eer aan ons hemelse Vader vir genade en krag om daagliks in sy diens te staan en ook om deur hierdie studie diensbaar te kan wees.

Danie de Kock

(4)

Bladsy

...

HOOFSTUK 1 INLEIDING 1

Aktualiteit

...

Definisie van terme wat gebruik word

...

...

Pastorale versorging

.

.

Gesin

... ...

Erg gestremde kind

..

...

...

Probleemstelling

.

.

.

...

Situasie met betrekking tot 'n erg gestremde kind in die gesin

...

...

Geloofsdimensia

..

Skrifvenvysings na gestremdhei

...

Hunkering na die herstei van die erg gestremde kind

Leemtes in die bestaande litaratuur

...

.

.

.

.

...

....

...

Navorsingsvraag

..

...

...

Doelstelling en doelwine

.

.

...

Doelstelling

...

...

Doelwine

.

.

Sentrale teoretiese argumen

Metodologie

...

.

.

...

...

Hoofstukindeting

HOOFSTUK 2 BASlSTEORETlESE PERSPEKTIEWE

...

...

...

2.1 Inleiding

.

.

.

.

...

2.1.1 Doelstelling

...

...

2.1.2 tdenlifisering van toepaslike Skrifgedeeltes

.

.

2.2 Eksegese van die betrokke Skrifgedeelte

2.2.1 Skepping

...

.

.

...

2.2.1.1 Genesis 1:26 en 27 (God skep die mens

(5)

Psalm 139:13

-

16 (Deur God gevorm)

...

.

.

.

...

Sondeval ...lavednoS...

...

...lavednoS . . . . . . . . . . . . . . S o n d e v a l . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . S o n d e v a l . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . S o n d e v a l . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . S o n d e v a l . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Genesis 3 (Sondeval Ps 69:24 en 25 (Deur mense v e ~ l o e k ? )

...

.

.

.

...

Verlossing

... ...

Luk

1 3 1

1

en 16 (Geteister deur 'n bose gees?)

...

Joh 9:2 (Sodat die werke van God gesien kan word)

...

.

.

.... ...

2 Kor 12:7b

-

9 (Die krag van Christus is my beskutting)

...

.

.

.

...

Samevatting

...

. .. . ... . ....

...

HOOFSTUK 3 METATEORETIESE PERSPEKTIEWE

...

3.1 Inleiding

...

3.1.1 ...Doelstelling ...gnillet.s..l.e.o..D...

... .

...

...

...g....n....gi...n....lg..i.n..lgle..in...lltei..s.lglt.lne.se.lgtoiDlense.tlgiosDnlleloielDelltseoDtllesetlosDeoDleoD

3.1

.I .I

Doelwitte

...

.

.

.

3.1

.I

.2 Verdeling

...

3.1.1.3.1.1 Werkswys

3.1.1.3.1.2 Motivering om die ongestruktureerde persoonlike onderhoud te gebruik

...

Metateoretiese perspektiewe op die

invloed

van 'n erg

gestremde kind op 'n gesin

...

.

.

...

Die aanvanklike enlof realiteitskrisi

Ontkenning ....gninnektnO...

...

...gninnektnO . . . . . . . . . . . . . . . . . . O n t k e n n i n g . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . O n t k e n n i n g . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . O n t k e n n i n g . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . O n t k e n n i n g . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Depressie

...

...

.

...

. .. .

Rou.

.. .. . .

. . .

.

. . ... .. .. . ... . .... .

. . .

Onderhandeling ("bargaining' 'n Chroniese rouprose

Gestigmatiseer en dus geiso ee

(6)

'n Sisteem van %tuck.together. rather than together"

...

.

.

...

58

Stres as gevolg van tailose praktiese laste

...

.

.

...

59

'n Geloofskrisis

...

60

Die krisis van die toekom 61 Metateoretiese perspektiewe op die psJg& versoroincvan 'n gesin met 'n erg gestremde kind

...

62

Inleiding

...

.

.

...

62

Die aanvanklike krisis

...

.

.

...

64

Die voorldurende krisi 65 Die hele gesin word belas

...

.

.

...

65

Dit bly 'n komplekse situasie

...

.

.

...

66

Daar is ontwikkelin 67 Begeleiding om sin in lyding te beleef 67 Begeleiding om die ondersteuning van mede-gelowiges te ervaar

...

69

Die krisis van die toekoms

...

.

.

...

70

Samevaning

...

.

.

...

71

HOOFSTUK 4 PRAKTYKTEORETIESE PERSPEKTIEWE

...

74

4.1 Inleiding

...

.

.

...

74

...

...

Doelstelling

.

.

74

Die wese van pastorale versorging

...

.

.

.

...

74

Pastorale begeleidingsverhouding

...

.

.

...

75

Pastorale proses van begeleidin 76 Skematiese integrasie van basi met metateoretiese perspektiewe

...

.

.

...

76

Pastorale riglyne

...

...

...

77

...

Tydens die aanvanklike krisis

...

.

.

...

.

.

77

Tydens die voorldurende krisis

...

.

.

.

...

82

Tydens die krisis van die toekom 85 Samevatting

...

89

Algemene praktiese wenke aan pastor of medegelowige

...

.

.

.

.

...

92

HOOFSTUK 5 BEVINDINGS

...

93

(7)
(8)

HOOFSTUK I

-

INLEIDING

HOOFSTUK

1

Inleiding

1.1

Aktualiteit

Wanneer 'n ouerpaar uit die mond van 'n mediese spesiaiis die nuus how dat hulle kindjie wat veronderstel was om soos ander kinders, nonaal te wees, gestrem is, is dit 'n geweldige skok. Die ouerpaar is dan in werklikheid

gebaumatiseer. Dit het min of meer dieselfde gevolge as om h doodstyding te

onwang. Daarom gaan die ouers deur dieselfde fases van rou en hartseer (Guild-

Smith,1983:150; Breukelman et aL, 1977:ll; Ikeler, 1990:234).

Wat die saak egter bemoeiiik, is die feit dat die ouers daagliks, en selfs in 'n toenemende mate, aan hierdie hartseer feit herinner word. Die volgende wwrde in 'n "brier van 'n ma aan haar erg gestremde kind illustreer iets van hierdie voortdurende trauma:

'With great regrets and self-reproach, I confess having you for a daughter has been the single greatest heartbreak and disappointment of my life. Nothing can ever cause me so much personal grief. Nothing can ever break my hearl in the way your life has" (Giesecke. 2001: xxvi).

Naseef (2000), wat self 'n gestremde kind het,

wys

in 'n artikel daarop dat die versorging van 'n gestremde kind vir ouers 'n vooctdurende trauma is:

'Children with special healthcare needs can be wonderlully endearing and loveabie. They readily evoke our compassion. Simultaneously they can drain their parentsto unfathomable lengths and be verydilficut to live with from day to day

...

Sometimes a sick baby will keep you up all night. You worry and youcheck to see that your infant is still breathing. What if your child never got better? What if all the love and the best medical care didn't change that-but your child lived? Who would you become? What if you had a child like Steven who reporledly had up to 30seizures in asingle day? I can tell youthat it is a grief like no other. It

(9)

HWFSTUK 1 - INLEIDING

will take you places you neverwanted togo. It feelslike your baby died. but the crib is not empty. Your dream of a healthy child would cellainiy shatter" (Naseef. 2000).

Ouers se aanvankiike reaksies wat wissel van skoh woede, rou en teieursteilirg

kan lei tot meer patologiese neurotiese reaksies soos depressie, gevoelens van

skuld, selfblaam en ontoereikendheid. Hierdiegevoelens manifesteer weer op

hulle beult in gedragsverskynsels soos onttrekking, ontkenning, verwerping van die kind en selfs vyandigheid teenoor God (Jouberl t986:2).

Min predikante of beraders beskik regtig oor voldoende kennis en ewaring om met gesinne van emstig gestremde kinders te werk. Die volgende aanhaling uit 'n studie wat in Amerika gedoen is, skets iets van die aktualiteit:

'He shook his fist toward heaven and cried out: 'Why God?' No, this was not the father of the misshapen baby. This was the pastor!" (Breukelman et al. 1977:5)

Geslnne word as gevolg van onbeholpenheid van predikante, beraders, familie en vriende, meestal aan hulle eie lot oorgelaat en moet maar self worstel om sin en betekenis aan hulle situasie te probeer gee (Guild-Smith. 1983:159).

1.2

Definisie van terme wat gebruik word

1.2.1 Pastorale versorging

Volgens Louw (1 9933) word die term pastoraatgewoonlik gebwik in aansluiting

by die Bybelse herdermotief. Die herder-kuddemodel is nog alvd gesien as die uitdrukking van God se liefdevolle toegeneentheid tot die mens. Die Latynse term pastorbeteken herder en sluit daarom in die eerste plek aan by die vele plekke in die Skrif waar daar na God as Herdw (Gen 28:15 Ps 23:l; Jes 40:tl; Eseg 3412) en Jesus Christus as diegoeie Herder (Joh 103 I ) verwys word. In die iweede plek word God se diensknegte, wat opdrag het om sy volk te versorg, ook "herders"genoem. In did opsig is die herderlike verantwoordelikheid. soos wat daarna in onder andere Eseg 341 -6 en Hand 20:28 verwys word, van belang (vgl. Adams. 1973:ll). Net soos God as die groot Herder sy kudde beskerm en versorg, verwag Hy van sy dienaars in die kerk om as onderherders op te tree.

(10)

HOOFSTUK 1 - INLEIDING

Hierdie herders, wat Hy aanstel, moet op sy gesag en met sy liefde huiie herderlike werk in sy kudde doen (Hand 20:28 en Ef 4.11 en 12). Heitink (1977:75) gee die volgende definisie aan die term pastoraat:

"Onder pastoraat als huipveriening verstaan wij, dat een pastor een heipende relatie aangaat met mensen om

-

in het iicht van het

evangelie en in verbondenheid met de gemeente van Christus

-

met

hen een weg te zoeken in geloofs- enievensvragen".

Die doel van pastorale versorging het te doen met die troos-etfek van God se nabyheid, teenwoordigheid en identifikasie met die menslike nood. Pastorale versorging is dus in die eerste plek 'n verbondsmatige ontmoeting waar God se beloftes van heil en sy oproep tot gelwfsverkoue op so 'n manier aan sy verbondsvoik in nood bedien word dat dit tot sinvolle begrip en lewende hoop aanleiding gee en uiteindelik tot geloofsvolwassenheid lei (Louw, 1993:84).

1.2.2

Gesin

'n Gesin is 'n groep nouverwante persone bestaande uit die ouers ( w k wei net een ouer) en 'n kind of kinders (HAT:275). Die ontstaan en vooltbestaan van 'n gesin is voigens Calvyn (1979c:110) egter nie 'n blote toevalligheid nie. God lei man en vrou na mekaar toe (Man t9:4-6) en gee aan hulle kinders soos dit Hom behaag: 'Seuns is geskenke van die Here, kinders word deur Hom gegee" (Ps l27:3).

1.2.3 Erg gestremde kind

1.2.3.1 Gestrem

Volgens Jouberl(1986:12) is gestremdheid

"'n

nadeei vir 'n gegewe individu as gevolg van 'n gebrek of onvermo(! wat verhoed, of 'n beperking plaas, op h rol wat andersins vir 'n individu normaai sou wees".

(11)

HOOFSTUK 1 - INLEIDING

1.2.3.2 Erg gestrem

Vir die doei van hierdie studie veMlys die term erg gestrern na 'n situasie waar 'n kind in 'n meer ernstige graad sowei fisies as verstandeiik gestrem is. Omdat daar by sowel fisies as verstandeiik gestremde persone verskillende grade van gestremdheid vwrkom, is dit moeiiik om lyne te trek of definitiewe grade te bepaal. Op fisiese vlak gaan dit vir die doel van hierdie studie w r kinders wat fisiese versorging nodig het omdat huile hulleself nie kan help nie. Op

verstandelike gebied beteken dit dat die betrokke kind se 1.K. waarskynlik onder

35

-

40 sal wees. So 'n kind is nie opmdbaar nie en w k nie regtig in staat om skolasties te vorder nie en moet daarom tuis of in 'n versorgingsentrum

geakkommodeer word (Joubert, 1986:l I).

1.3

Probleemstelling

1.3.1

Situasie met betrekking tot 'n erg gestremde kind in die

gesin

'n Gestremde kind dwing 'n hele gesin tot 'n herorientasie, sowel in huile perswnlike as gesinslewe. Afhangende van die aard en mate van gestremdheid moet die kind op 'n bepaalde manier en intensiteit versorg word. lndien 'n kind net aan een arm of been gestrem is of miskien blind of doof is, benodig so 'n kind 'n ander vlak van versorging as 'n kind waalvan die hele liggaam as gevolg van breinskade spasties is.

In die eerste geval leer so 'n kind veel rnakliker om met sy gestremdheid saam te ieef en later selfs tot 'n baie grwt mate onafhanklik te w e s en uiteindelik selts 'n suksesvolle beroep te beoefen. So 'n kind ervaar we1 frustrasie en spanning omdat hy besef dat hy anders as ander kinders is. Hierdie toestand vra baie geduld, kalmte en wysheid van die ouers. Vanwe(! die vwrtdurendheid van die toestand, plaas dit heelwat spanning op die gesin.

In die tweede geval, waar 'n kind fisies sowel as verstandelik (erg) gestrem is, is daar geen alternatief nie, behalwe 24-uur toesig en versorging teen hog koste en

(12)

HOOFSTUK 1

-

INLEIDING

met baie moeite. Die erg gestremde kind begryp waarskyniik nie wat sy situasie is nie, en daarom is hy volledig van die res van die gesin vir versorging afhanklik. Uit persoonlike elvaring van die navorser met so 'n situasie in die huishouding is dit 'n gegewe dat wanneer ouers besluit om hulk erg gestremde kind tuis as deei van die gesin te versorg, dit werklik grwt opofferings vra. Versorging neem baie

tyd in beslag. Boonop is die versorging emosioneel uitputtend omdat ouers die

kind jammer lay, frustrasie ervaar en soms moedeloos word. Die huishouding

moet uit die aard van die saak aangepas word om die gestremde kind te akkommodeer. Hierdie aanpassings strek van die mediese versorging, wat spesiale medikasie insiuit, aswkfisioterapie, tot spraakterapie en arbeidsterapie. Verdere aanpassings s w s spesiale toegange, handvatsels, relings en so meer aan die fisiese omgewing waar die kind versorg word, is ook nwdsaaklik. Spesiale reeiings moet gemaak word, biwt net om uit te gaan of te gaan fliek of vriende te besoek. Vakansies of selfs net 'n piekniek-uitstappie verg spesiale beplanning en kan nooit normaal verloop nie.

Persoonlike ervaring van die navorser en sy gesin bevestig die feit dat 'n gesin met 'n erg gestremde kind daagiiks mrstel met hierdie byna bomenslike las wat uiteindelik die hele gesin "gestrem" laat. Wat uiteindelik gebeur, is dat al die hariseer, spanning en en frustrasie, wat die kind veronderstel is om te ervaar, na die hele gesin gekanaliseer word. Die gesinslede moet daagliks na die 'gesukkel" van liggaamlike en verstandelike beperkings kyk en dit w k op een of ander manier hanteer. Die navorser se vrou het ai verskeie kere die opmerking gemaak: "As jy 'n gestremde kind het, hou jy nwit weer op met huil nie. Jy huil as die gestremde kind bly lewe: jy huil as hy doodgaan; jy huil as hy weggaan en jy huil ashy by iou bly."

Elke geval is egter uniek en moet daarom indiwidueel bewrdeel word. Sommige ouers verkies uiteindelik 'n inrigting wat goed ingerig is en oor opgekide personeel bestik om die versorging te hanteer. Dit skep egter weer nuwe probleme ten opsigte van skuidgevoelens en seifveMlyt wat weer tot

persooniikheidsprobleme. huweliksprobleme en finansieie probleme kan lei.

Daarom s6 Rule (1983:144) versorging in 'n inrigting

'...

sal in sekere gevalle mwntlik, wenslik of selfs nodig wees, maar ook hier sai 'n mens beslis eers die hulp van die professionele persone wat hiervoor opgelei is, vir raad moet inroep".

(13)

HOOFSTUK 1

-

INLEIDING

Dat ouers, jare nadat hulle so 'n kind in 'n inrigting geplaas het, nog steeds met 'n skuldgevoel worstei, word duidelik uit die volgende woorde van 'n moeder:

"During the thirteen years Sheri lived at CCH, I tried to hide what I

believed myself to be behind the facade of the involved, committed parent. Inside, I believed I was a bad mother for having placed Sheri outside our home" (Giesecke. 2001 :98).

Bogenoemde moeder se selfveNvyt was vir jare lank 'n verterende vuur nieteenstaande die feit dat professionele mense 'n duidelike aanbeveling in hierdie verband aan die ouers gedoen het:

'Your baby has infantile myoclonic seizures. She wil never walkortalk. She is probably blind and deaf. She issoseverely retarded that shewill never be able to give love or receive love. My recommendation to you is that you place her in an institution and forget that she ever existed" (Giesecke, 2001: 47).

Uit bogenoemde aanhalings asook persoonlike elvaring moet dit as 'n

onatwendbare realieit gestel word dat die versorging van 'n erg gestremde kind in 'n gesin gepaard gaan met veie emosionele probieme en geloofsworsteling (Stolk en Kars, 1998: 217).

Uit vorige navorsing wat gedoen is, blyk dit dat daar beslis groot leemtes bestaan

ten opsigte van die pastorale bediening aan gesinne met gastrsmde kinders.

Ouers voel byna deurgaans afgeskeep en verwaarloos (Stolk en Kars 1998:tl; Heystek, 1998:79

-

84).

Skynbaar is dit juis op gelwfsvlak waar gesinne versterking soek om die situasie te hanteer. 'We found, in our own national study, that parents' personal beliefs were the most often used coping strategy (Turnbull et a/. aangehaal deur lkeler.

1990:239). Hy maak op grond daarvan die voigende stelling: "Pastoral care in regard to theodicy can be a key factor in the psycho-sociological health of disabled families" (Ikeler, 1990239)

(14)

HOOFSTUK 1 - INLEIDING

1.3.3

Skritverwysings na gestremdheid

Gelowiges soek uit die aard van die saak eerste na antwoorde uit die Skrif. Met die eerste wgopslag lyk dit egter nie of die Skrif baie positief oor gestremdheid

berig nie. Die gestremdes word as die afhankiikes en die bejammerenswaardiges

beskryl. Hulle ly onder die sonde

of

hulie word deur bose geeste geteister. Hulle mag mwntlik seifs onder dievloek van God staan.

Die volgende is enkele voorbeelde m a r nagestremdheid in die Skrif velwys word:

Koning Dawid het vir Mefiboset versorg omdat hy hom waarskynlik jammer geky het: 'Mefiboset, wie se voete gebreklik was, het in Jerusalem gebiy. want hy het van toe af by die koning aan huis gei)et"(2 Sam 1933).

.

Gestremdheid word as 'n vloekvan God beskou. In Ps 6924 en 25 vra

Dawid vir die Here om sy vyande te vewloek: "Laat hulle stokblind word. laat hulle gebreklikwd."

Gestremdheid word seifs ook in die Bybel met die werking van ' n bose gees in verband gebring: 'Daar was ook 'n vrou wat al agtien jaar lank gely het onder 'n bose gees wat haar heeltemal verswak het. Sy was krom getrek en kon glad nie meer regop kom nie" (Luk 131 1).

Daar word ook skynbaar 'n verband gel6 tussen sonde en gestremdheid: Sy dissipels vra Horn toe: 'Rabbi, deur wie se sonde is dit dat hierdie man blind gebore is: sy eie of sy ouers s'n?"(Joh 9:2).

In die lig van bogenoemde Skrifuitsprake asook perswnlike waarneming wat die navorser enersyds as pastor en andersyds as ouer met 'n erg gestremde kind gedoen het, is dit vir 'n gesin baie moeilik om die wll van die Here vir hulle kind en ook hulleself te verstaan.

Vrae wat ouers en gesinslede kwel, is onder andere:

Wat wil die Herevir ons met hierdie gestremde kind &? Is hierdie kind velvloek?

Is ons as gesin velvloek?

.

Is dit die gevolge van ons sonde?

(15)

HWFSTUK I

-

INLEIDING

1.3.4

Hunkering na die herstei van die erg gestremde kind

In pastorale werk het die navorser ewaar hoe dat sommige ouers hulie selfs na onollodokse metodes wend om iets aan die situasie gedoen te kry. Ouers, selfs uit gereformeerde agtergrond, wend hulle uit radeloosheid, na sogenaamde geloofsgenesers, uitheemse terapiee of kruiemiddeis. Daar is die voortdurende hunkering na 'n verbetering in die kind se toestand en hopelik gePaardgaan.de verligting op die druk wat die ouers ewaar.

Die feit van die saak is egter dat ouers dit baie moeiiik kan aanvaar en daarmee saamleef dat die Here dit so beskik het dat hulle kind gestremd moet wees. Huile voel in werkiikheid soos Job gevoel het, naamlik dat die Here onregverdig optree en dat hulie nie so iets ('n gestremde kind) verdien nie. Hoe 'n gesin hierdie soort spanning, trauma en hartseer uiteindelik hanteer, staan in direkte verhouding tot

hulle geloofsvolwassenheid (Louw. 1993:185).

1.3.5

Leemtes In die bestaande iiteratuur

Uit die literatuur wat met behuip van die personeel van die Ferdinand Postma Biblioteek en Teoiogiese Bibiioteek (PU vir CHO) bekom en nagegaan is, blyk dit dat daar beslis 'n leemte bestaan ten opsigte van riglyne vir die pastorale versorging van gesinne met erg gestremde kinders. Daar is heelwat navorsing op die terrein van opvoedkunde, psigologie en maatskaplike werk in di4 verband gedoen, maar op die terrein van pastorale versorging bestaan daar feitlik geen

wetenskaplike studie oor die versorging van 'n gesin met h erg gestremde kind

nie.

1.4

Navorsingsvraag

Die vraag wet deur hierdie studie beantwoord wil word, is: Hoe moet 'n gesin met 'n erg gestremde kind pastoraal versorg word?

Vrae wat hieruit voortspruit is die volgende:

Wat het die gesin se geloof (verhouding met God) te doen met die hantering en verwerking van die trauma om 'n gestremde kind te versorg?

Watter invloed het 'n erg gestremde kind en sy versorging op die gesin?

(16)

HOOFSTUK I - INLEIDING

Wat moet 'n pastor ee Skrifgefundeerde benedering en aansiag w e s as so 'n "gestremde gesin" pastoraal versorg word?

1.5

Doelstelling en doelwitte

Die oorkoepelende doelstelling van hierdie studie is om 'n Skrifgefundeerde riglyne vir pastorale versorging aan gesinne met erg gestremde kinders voor te stel.

1.5.2

Doelwitte

Die spesifieke doelwitte van hierdie studie is:

.

Om aan te dui hoe 'n gesin ae geloofsvolwaseenheid in direkte

vemouding tot huile hantering, al dan nie, van die trauma om so 'n kind te h6, staan.

Om die invbad wat 'n erg gestremde kind op sylhaar gesin het, na te vors.

.

Om Skrifgefundwrderiglyne vir die pastorale vemrging van '0 gesin

met 'n gestremde kind voor te stel.

1.6

Sentrale teoretiese argument

Die sentrale teoretiese argument van hierdie studie is dat 'n gesin met 'n gestremde kind sodanig getraumatiseer is dat hulle besondere pastorale versorging nodig het.

1.7

Metodologie

Hierdie studie in die pastoraat word gedoen vanuit die gereformeerde tradisie in die beantwoording van die verskiilende navorsingsvrae word die prakties-

(17)

HWFSTUK 1

-

INLEIDING

(vgl. Venter, 1996:25

-

26).

1.7.1 BasisteoriaP, uit die Heilige Skrif en teologiese tradisie word volgens grammaties-historiese eksegese ontwerp (vgl. De Klerk en Van Rensburg 20025).

1.7.2 'n Toepaslike literatuurstudie uit pastorale, psigologiese en sosiaie literatuur word gedoen om 'n metateoretiese bewrdeling te doen. 1.7.3. 'n Empiriese studie, deur middel van onderhoude met 'n fokusgroep

van 5 gesinne met erg gestremde kinders, word gedoen waar van die

ongestruktureerde aangesig-tot-aangesig metode gebruik gemaak word (vgl. Schurink, 1998:297

-

312). Hierdie stof sal verwerk word ter wille van die metateoretiese perspektiewe.

1.7.4 Basisteoretiese gegewens en metateoretiese perspektiewe sal vervolgens in wisseiwerking geplaas word met die w g op die ontwerp van praktykteoretiese perspektiewe.

1.8 Hoofstukindeling

1 Inleiding 1.1 Aktuaiiteit

1.2 Definisie van terme wat gebruik word 1.3 Probleemstelling

1.4 Navorsingsvraag 1.5 Doelstellings en doelwine 1.6 Sentrale teoretiese argument 1.7 Metode van ondersoek 1.8 Hwfstuk-indeling

2 Basisteoretiese perspektiewe

2.1 ldentifisering van toepaslike Skrifgedeeltes

2.2 Eksegese van die betrokke Skrifdele 2.3 Toepaslike Skrifuitsprake w r gestremdheid

(18)

HOOFSTUK 1 - INLEIDING

3 Metateoretiese perspektiewe

3.1 Metateoretiese perspektiewe op die invloed van 'n erg gestremde kind op 'n gesin

3.2 Metateoretiese perspektiewe op die pastorale versorging van 'n gesin met 'n erg gestremde kind

4 Praklykteoretiese perspektiewe op die pastorale versorging van

'n

gesin met 'n erg gestremde kind 4.1 Inleiding

4.2 Doelstelling

4.3 Die wese van pastorale versorging 4.4 Pastorale begeleidingsverhouding 4.5 Pastorale proses van begeleiding

4.5.1 Skematiese integrasie van basisteoretiese perspektiewe met metateoretiese perspektiewe

4.5.2 Pastorale riglyne

4.5.2.1 Tydens die aanvanklike krisis 4.5.2.2 Tydens die voortdurende krisis 4.5.2.3 Tydens die krisis van die toekoms 4.6 Samevatting van die hooistuk

4.7 Algemene praktiese wenke aan pastor of medegelowige

(19)

HOOFSTUKZ- BASISTEORETIESE PERSPEKTlEWE

HOOFSTUK 2

BASISTEORETIESE PERSPEKTIEWE

2.1 Inleiding

Volgens Venter (1 996:25) is daar binne herderlike bediening twee onderskeibare

refleksiedomeine aanwesig, naamlik die kommunikatiewe handelinge in die opskrlfgestelde openbaring en die kommunikatiewe handelinge in die konkrete bediening daarvan in die kerk. Vanuit die Skrifopenbaring word 'n basisteorie gevorm wat op 'n sistematiese wyse die wese en doel van kommunikatiewe handelinge besklyf. Vanuit die tweede refleksiedomein, die konkrete bediening. vind praklykteoretiese teorievorming piaas wat op sy beurt besklyf hoe 'n basisteorie in die praklyk behoolt te funksioneer.

Venter (1996:25) besklyf verder, na aanleiding van 'n model wat in 1974 deur Zerfass ontwerp is, hoe 'n problem in die bedieningsprakiyk opgelos kan word. Op grond van Zerfass se skema word 'n basisteorie vanuil die Skrifopenbaring ontwerp. Daama word die situasie aan die hand van empiriese gegewens ontleed, terwyl metateoretiese insigte gehtegreer word. Vanuit die

basisteoretiese, word in hermeneutiese wisselwerkhg met die situasie-anaiise, 'n nuwe p r a w e o r i e ontwerp (Venter, 1996:25 en 26). Hierdie p r a w e o r i e kan uiteindelik deur die pastor gebruik word om 'n gesin met 'n erg gestremde kind pastoraai te versorg.

2.1.1 Doelstelling

Hierdie hoofstuk hetten doel om 'n basisteorie op grond van die Skrif te formuieer. Om dit te doen is van 'n openbaringslyn wat duidelik in die Skrif

voorkom, naamiik skepping, sondeval en verlossing, gebruik gemaak (Welters,

1992:lO-1 1). Van der Walt (2001 :13) sluit hierby aan en wys daarop dat voigens die openbaring in die Skrif, die geskiedenis van die mensdom juis deur hierdie drie hooflases ontwlkkei het.

(20)
(21)
(22)
(23)
(24)
(25)
(26)
(27)
(28)
(29)
(30)
(31)
(32)
(33)
(34)
(35)
(36)
(37)
(38)
(39)
(40)
(41)
(42)
(43)
(44)
(45)
(46)
(47)
(48)
(49)
(50)
(51)
(52)
(53)
(54)
(55)
(56)
(57)
(58)
(59)
(60)
(61)
(62)
(63)
(64)
(65)
(66)
(67)
(68)
(69)
(70)
(71)
(72)
(73)
(74)
(75)
(76)
(77)
(78)
(79)
(80)
(81)
(82)
(83)
(84)
(85)
(86)
(87)
(88)
(89)
(90)
(91)
(92)
(93)
(94)
(95)
(96)
(97)
(98)
(99)
(100)
(101)
(102)
(103)
(104)
(105)
(106)
(107)
(108)
(109)
(110)
(111)
(112)
(113)
(114)
(115)
(116)
(117)
(118)
(119)
(120)
(121)
(122)
(123)
(124)
(125)
(126)
(127)
(128)
(129)
(130)
(131)
(132)
(133)
(134)
(135)
(136)
(137)
(138)
(139)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

For a fair comparison between the gold standard method (survey) and the author profiling method introduced in this research, politicians have to be selected for who enough data

Dit onderzoek ving aan met een krantenartikel waarin de onderzoeksplicht van de advocaat in de civiele procedure centraal stond. De civiele zaak, waarin de rechter voor het

In figure 3.1, the average shear modulus of an ensemble of up to ten simu- lated fibrous networks with different randomization seeds during various levels of compression

Maar nog meer inskrywings ..word verlang en hiermee word die d eure wyd oopgegooi vir enigiemand wat nog vir enigeen van die afdelings wil inskryf.. Vrydag- en

In the theoretical model outlined, the contributions of three types of Team diversity (Diversity in social categories, Diversity in knowledge and expertise and Diversity in

In the first period of literature written about the audit expectation gap, a lot of research has been done on defining the specific definition of the audit expectation gap,

hulpverleners er beter bewust van zouden zijn hoe er vanuit niet-hulpverleners naar burn-out wordt gekeken dat er bij hulpverleners meer de taak zou kunnen liggen om werkgevers daarin

Om erachter te komen wat de motivationele factoren zijn van radicalisme en terrorisme wordt allereerst in deze paragraaf gekeken naar de redenen die ervoor zorgen dat mensen