K 0 S S K 0 0 L 0 P V 0 E D I N G M E T
~~~---~-~~~~~~~-- -~~
B E S 0 N D E R E B E H A N D E L I N G
_...__:-...._
____ - - - -
VAN DIE
:=:
== == ==
C"2Deur
C; VAN DER WALT
2B. SC., M.ED.
Voorgele ter gedeel telike voldoening aan di·e yereistes vir die graad Doctor Educationis in die Fakulteit Opvoedkunqe aan die
Potchef~troomseUniversiteit vir Chr}stelike Hoer Onderwys.
PROMOTOR~
PROF. H.J .J. BINGLE.
Morgenzon.
Januarie 1960.
VOORWOORD.
INLEIDING.
-INHOUDSOPGAWEo
:B1.
HOOFSTUK
I,~SEKERE ASPEKTE VAN OPVOEDINGg
(i) (iii)-(vi).
1-33.
A. Lewens- en were1dbeskouing en opvoeding. 1.
B. :Bepa1ing van die begrip. 2.
c. Wese van die opvoeding. 2.
I. :Besonder. 3.
1. Groei en ontwikke1ing. 3.
2. Voorbereiding, aan- on inpassing. 4.
3. Leiding,
vorm~ngen toerusting. 4.
II. A1gemeen. 6.
D. Sede1ik- godsdienstige opvoeding• 8.
I. Wi1svorming. 8.
II. Gewetensvorming as produk van sede1ike
opvoeding. 9.
E. Die opvoede1ing. 11.
I. Sy wese. 11.
1. Onrypheid. 11.
a) Hu1pe1oosheid en hu1pbehoewendheid. 12.
b)
P1astisiteit~ 12~2. Die 1angdurigheid van die wordende
toestand. 12.
3. Die struktuur van die mens. 13.
4. Die mens as bee1d van God. i4.
II. Die basiese geestesbehoeftes van die
opvoede1ing.
14~III. Die ado1essent.
~11!1. Ontdekking van die Ek.
18~2. Ontstaan van 'n 1ewensp1an. 19.
3. Inskake1ing in die 1ewensverbande. 20.
IV. Portuurgroepeo 21.
1. Portuurku1tuur. 21.
2. Die wese van die portuurgroep.
3. Funksies van die portuurgroep.
4. Toepassing van die verskynse1
opvoeding. in die
22.
22.
24 .•
F. Vereistes waaraan 'n opvoeder behoort te
voldoen~
.
'. ..
.
·- ~Bl.
24.
I. Verantwoordelikheidsbesef en liefde. 25.
II. Roepingsbewustheid. 27.
III. Godsvrug. 27.
IV. Eenheid van belydenis en belewenis. 28.
V. Kennis van die kindo 28.
VI. Wysheid? nugterheid, gesonde verstand. 28.
VII. Geduld en selfbeheer. 29.
VIII. Ervaring. 29.
IX. Selfvertroue. 30.
x. Voorbeeldigheid, eerlikheid, ootmoedig-
heid9 grootmoedigheid. 30.
G.
Samevatting~30.
HOOFSTUK IIg DIE OPVOEDINGS- EN BEL.ANGHEBBENDE
INSTELLINGS. 34-79.
A. Die huisgesin.
I. Ontstaan en wese.
II. Struktuur en organisasie.
III. Funksies.
1. Sosiaal.
2. Opvoedkundig.
a) Drangbevrediging.
(i) Die veiligheidsdrang.
(ii) Die erkenningsdrang.
(iii) Die geldingsdrang.
(iv) Die vryheidsdrang.
b) Ontwikkeling van gesindhede.
c ) Grond slaglegging ..
JV
~ Tnh_cypc;van die huislike opvoeding.
V. Metodes van die huislike opvoeding.
1. Die godvrugtige voorbeeld.
2.. Lering
9voorligting, teregwysing.
3. Aanwending van gesindhede.
34.
34.
36.
38.
38.
39.
39.
39.
39~
40 •.
40.
40r 41.,
~-2.
42.
43.
44.
Bl.
4. Kinders as hulpopvoeders. 44.
5 .. Tug in die huislike opvoeding
o45,
VI. Die organiese opvoedingsproses. 45.
iVII. Slotsom. 47.
B. Die skool. 48.
I. Ontstaan en wese. 48.
II. Struktuur en organisasie. 49.
III. Die funksie. 50.
IV. Inhoud van die skoolopvoeding. 51.
V. Metode van die skoolopvoeding. 53.
1. Besondere metodes. 53.
2. Die eenheidsbeginsel. 53.
a) Die sentrale gesag van die hoof. 53.·
b) KoBrdinasie, korrelasie en koBperasie. 54.
c) Die doelstelling. 57.
3. Toepassing van die metodes van die
huisgesin 58.
4b Buitemuurse aktiwiteite. 58.
5. Die gemeenskap en sy organisasie, 58.
6. Sosialisering
9dissiplinering en tugtiging
via gesagserkenning en godragsregulering. 60.
a) Sosialisering. 60,
b) Dissiplinering. 60.
c) Tugtiging. 61 •.
d) Vereistes vir effektiewe gedragsregu-
lering. 62.
(i) Kooperasie. 62.
(aa) Lief de.
(bb) Insig.
(cc) Wysheid.
. ( dd) Redelikheid.
(ee) Regverdigheid.
(ff) Pu.blisiteit.
(f:L) Toesig. ,
(iii) Vorming van die skooltoon.
(aa) Invloed van die onderwyser.
(bb) Invloed van die individuele leerlin e.
62.
63.
63 • 63.
64.
64.
64.
65.
65.
66
(iv) Prefekte.
(v) :Die verhouding tussen huis en skool.
(vi) Slotsom.
C. :Die kerk.
I. Die wese en f·unksie van die
kerk~II. Die verhouding van kerk tot huis en skool.
D. Die staat.
I. Die Yrese en funksie van die staat.
II. :Die verhouding van staat tot huis en skool.
E •. Sam eva tting.
HOOFSTUK
III~DIE
ENG)~L.S.EuPUBLIC SCHOOL".
A. Die plek van die
11Public School" in die
' . Bl.
68.
·.69.
69.
70.
70 .•.
71.
72.
72.
74.
76.
80-149.
Engelse middelbare onderwys. 82.
B. Tipering van die
11Public School". 84.
I. Die geskiedenisrykheid. 84.
II. Die paradoksale.
85~III. Trad-:Lsievastheid? eiesoortigheid en self-:-.
genoegsaamheid. 86~
IV. Slotsomo 86.
C. Herkoms van die Britse ideale
"Christian ger:tlema:n". 87.
·D. William of Wyh:eham le die grondslag. 88.
E. :Dr. Thomas Arnold hervorm en konsolideer. 91.
I. Sy opvoedingsdoelstelling. 91.
II. Sy leerplan en metode. 92.
F. -Edward Thring bou voort. 94.
G. Sanderson moderniseer. 96.
H. Die hedendaagse
~aPublicSchool'!. 97., I. Opvoeding in die "Public School". 100.
1. :Die nuwe leefwyse.
2. Drangbevrediging.
a) Die veiligheidsdrang.
b) Die erkenningsd:;angc c) :Die geldingsdrang.
101.
104.
104 ..
106.
106.
d) I)j_e vr;yheidsdrang.
3
1 ,,Die nPubli:J School" en die adolessent.
4. Oorname van die ouer se taak.
1.
Bast:~ndigilt::lidvan die gemeenskap.
3. Struktuu:c·
9c:::'ganisaste en funksionering van clie ge:.11ee11.skap.,
a) Die croot eenheid.
b) Die kleiner eenhede.
IIL, Die pre.feksteJ..sel as middel tot dissip1ine- ring en opvoeding tot
leierskap~1. Historj_es.
2" Die prefekstalsel in die teenswoordige prakt;{ ..
:~3c Ve:r:}:t:::.:.sing 7an die prefPkraad.
4. O;.vCJcH .. 'll.:-:..i.n ::.:_ze betekenis van die ste1sel.
IV. Godsdisnstigc Gn sosiale opvoeding tot
11
0hristic::":;.J. .s;e:.J.t""lr::men
11 •IX. Die per.sonee:.
-~X~
Bin:r..:.e-- en
~)Uitelendse i:Llvloed stelsel.
XI. Opvoadj_ng
~cocnvergoeoing.
vs,n die .
J{II
QDie
OpVC)8d~~~es:net6dein die uP·ublic
Scl:..O\J}~71 fj
J. Kritiese beskouine.
Ic Ilie praktiese.
II. Ilie . . .
;\ ~ .,pr:r.nsl:ple_• __ e"
1.
~ie 8enhai~sver3istein die opvoeding.
2. Huis en
sk0o~.3.
Xe~k 8Lskcola 4. Sta2t en okoolo
III.
:Be:tc~:e:nisvs;n die H:Pub1ic School" vir die kosskcol,)
B1o 106.
108o 110e 111.
112.
112.
113 ..
113., 116.
120.
120c
121.
123, 124,
126.
127.
128, 130,.
130,.
131,
135.
137.
1389 140.
140, 143.
143.
143.
144.
144o
145.,
K. Samevatting.
HOOFSTUK IVg KOSSKOOLOPVOEDING IN DIE JRANSVAAL.
A. Die eerste tekens in die Kaap.
B. Die aanvang in Transvaal.
c. Van 1900 tot 1910.
D. Van 1910 tot 1932.
I.
Beheer~1. Die Departement.
2. Beheerrade.
3. Die skoolhoofg 4. Onderwysers.
II. Reels.
1. Grense.
2.
Verlof~3.
Kerkbesoek~4.' Sport., 5 .. Kleredrage 6; Prefekte.
III.·
Diensvoorwaardes~IV. Mediese dienste.
E.
1936~Sentralisasie word die ampte1ike be1eicL.
F. Herkoms van die ste1sel.
·G.· Die wese van die ste1se1.·
I. Die uitvoerende
b~1eid.IIo Die administratiewe be1eid.
1.' Beheer en bestuur.
a) Die Direkteur van Onderwys.
b) Die Inspekteur van Onderwys.
c) Die
Eoshuiskomitee~d) Die
Hoof~\
Die Superintendent.
e)
f) Die Huisonderwysers(-esse).
Bl.
150-186.
150.
151.
151 •.
152.
153.
153.
153.
153.
154.
154.
154.
154.
154.
., ..
154.' . 155.- 15.5 ..
155.,
155~·:".
156 •·
158.- 159.
159.
161 ..
16J.
16L.
161., .161.
162.
162.
162.
2. Skorsing van leerlinge en toediening
van liggaamstraf. 162.
3. Administrasie. 163.
4. Slotsom. 163.
III. Die tegniese beleid.
1. In verband met koshuise.
a) Organisasie.
b) Die opvoedkundige pligte
1woordelikhede en funksies
personee1~
c) Versorging van kosgangers.
d) Vergoeding van personeel.
2. In verb and met skole.
verant- van die
163.
164.
164.
165.
166.
166.
3. Slotsom. 167.
H. Die stelsels van die ander onderwysdeparte-
mente. 168.
I. Die Kaapprovinsie. 168~
II .. Die Oranje-Vry$taat.. 169~
III~ Natala 170Q
' ' ... IV~· :Die Tiepartem'e'iit van 6ndervvys?
iKti:t'l·s···~ ... h~.
"''*'( ·. LWetenskap. ·~·· ·-''"'L(l· •.
I •. Die praktyk.
I. Gehalte van die opvoeding.
II. Faktore wat die kwaliteit van die opvoeding beinvloed.
1. Roepingsbewustheido a) Die Hoofo
b) Die Personee1.
2. Homogeniteit van die skoolgemeenskap.
3o Heterogeniteit van die ouergemeenskap.
4. Aard van doel- en normstelling.
5. Sosio-ekonomiGse faktore.
6. Frekwensie van kontak tussen ouer en kind.
7. Persentasie inwonende leerlinge in die inrigting.,
8. Beplanning en organisasie.
171 •.
172 •.
174.
174.
174.
174.
174.
175.
175.
175.
175.
176.
176.
B1.
III. Leemtes in die praktyk. 177.
1. Dua1ismes. 177.
2. Skaarste aan geskikte huishoude1ike
personee1. 178.
3. Ondoe1treffende geboue. 179c
4. Gebrek aan
begrip~180.
J. Samevatting. 184.
HOOFSTUK
V~KRITIESE BESKOUING.
A. Prinsipiee1.
I~
Die Transvaa1se ste1se1.
1. Wese van die opvoeding&
2. Wese van die skoo1.
3. Funksie van die skoo1.
4. Instandhouding van die 5. Beheer van die skoo1.
a) Die ouers.
b) Die kerk.
c) Die staat.
skoo1. ·
187-201.
187.
187~
187,.
187 ..
188 •.
189, 190.
190 ..
190., 190.
II, Die ste1se1s van die ander-Onderwysdeparte- mente.,
B. Die praktyk.
C. Rig1yne vir die toekoms.
I. Skepping van 'n kosskoo1.
1. Herformu1ering van die be1eid.
2. Voorligting.
3. Statusver1ening.
4. 0nderwysersop1eiding.
5. Geboubep1anning.
II. Uitskake1ing van stremmende faktore.
1. Die Transvaa1se prosedure insake art. 89 van die Suid-Afrika-wet.
I2. Voorsiening van bevoegde
administratiewe personeel.
By1ae: Vraelys insake koshuise as opvoedingsinste11ings.
Bibliografie.
191~
191.
192~
192.
192.
196.
197o 197.
197 •,
198 ..
200.
202-205. :·
206-211.
(i)
VOORWOORD.
Met die voltooiing van hierdie werk is
1n vyfjaarplan afgehandel waarvan my eggenote en my vriend uit ons
jeugjare? prof. P.,J.
Hamersma~in ..
~orlegmet my promotory die argitekte wasa Dit het die ve:rwerwing van die grade
B.Ed~
1
M.Ed e~D.Ed. behels en waar die projek dan nau binne die vooropgestelde "GydsbGsJcok voltooi is
9is di t my aangename plig om
m~rinnige dank en vvaardering te betuig aan almal v1;at di t vir my moon t1:i.k gemaak het
~maar veral aan -
( i) my promotor vir sy ad,;ries en dl:idelike lei ding gefundeer in. sy vvye kennis en helder insig in die teore·t;iese en praktiese opvoedkunde? vir bemoediging en,
les~bes
9vir die beskikbaa.rstelling van sy
uitgebreida boekery;
( iJ..) my eggenote e:.:. kinders wa t my nie slegs trou byge- staan, aangemoedig en
geinspireel~het gedurende die jare van studie
tf;mi..dde ve,n drukke werksaamhede nie
~mag,r hu.lJ..G ook veel opof:fering getroos het;
(iii) prof. e::.1. mev, HamersmP.. en hu:!.. kinders vir die opregte
( iv
\ 1belangstel2.:tng en begry-poYJ.de mee1ewing wat vir my steeds 'n r:,_em onder diG hart was
9asook vir die gulha-etice c;asvryheid v:Tat ek so d::i..kwels van hulle kon genie:t9
die bib1J .. otekaris van die Ferdi:::1and Postma-biblioteek en sy p3rso:J.eel vir
voortrefli~::e 9hulpvaa,rdige') on- baatsustige en vriendelike.diens;
(v) mnr. J.J. PrGtorius vir die taaiversorging
9kontrole van die tikwerk en die drukwerk·
?(vi) mev. Petro Fretori·us on my dogters? Hester en Erna
9
vir die tikw·erk9
(vii) die Nasione.J.~"; Rae..d ·v:L:c So,siale Navorsing vir •n
ad hoc-toel::e:J.r:.~~ng o:u die koste verbonde aan die
navorsing te bestry.
(ii)
Indien daar langs hierdie weg 'n bydrae,hoe gering
ook al
9gelewer kon word ter bevordering van die opvoeding
van die jeug
9sal die moeite en inspanning wat dit geverg
het meer as beloon wees
9dog in diepe ootmoed moet bely
word da·t niks hiervan tereg sou gekom· het as daar nie
soveel krag en genade van ons aller Vader ontvang is nie
en
da~romword voor·alles en bo alles aan Hom die lof en
die eer en die dank toegese.
Die Probleem.
(iii) INLEIDING.
·In Suid-Afrika het dit as gevolg van die uitgestrekte gebiede.die algemene gebruik geword on 'n sentralisasiebeleid
t.o~v.
die onderwys, veral op die platteland en meer bepaald by,die sekondere viak, toe.te pas ton einde leerlinge binne bereik te bring van die skole wat voorsiening maak vir die soort onderwys wat hulle moet he. Langs hierdie weg het koshuise perr:aanente instellings by ons·skole geword en langsamerhand ook in omvang toegeneem sodat daar in 1956 in Transvaal reeds 20~40 leerlinge in koshuise gehuisves is 1 terwyl 25% van die laer- en 66% van die hoerskoolleerlinge in die Pietersburgse kring in 1955 die skool langs hierdie weg besoek het. 2
Nou los die stelsel wel die onderwys:probleem van die plattelandse kind o:p
9dog dit skep teraelfdertyd 'n nuwe
situasie~
hy word binne bereik van die skool gebring, dog terselfdertyd buite bereik van die huisgesin
9sy natuurlike opvoedingsinstelling, geplaas sodat hy nou kunsmatig opgevoed moet word. Die vraag ontstaan dan nou hoe dit die beste kan goskied. En daarmee is die probleem van hierdie ondersoek gegee.
Afbakening.
Dis hier waar die Engelse kosskool, die sg.
11Pubiic School", in die prentjie verskyn, want dit is b~kend dat hierdie skole deur die loop van eeue 'n stelsel ontwikkel het om die kind namens die ouers en buite die huisgesinsver- band op te voed, en die antwoord op die vraag kan ooontlik daar gevind word. Hierdie kosskole bepaal hulle egter by onderwys op die sekondere vlak en daarby is hul leer- linggemeenskappe homogeen t.o.v. taal en lewens- en
wereldbeskouing. Ten einde die ondersoek binne perke te hou, is besluit'om hier te lande by dieselfde honogene vlak te hou.
1.
T.O.D.~Verslagvir die jaar wat geeindig het op 31
~. T.O .. D. " " " " " "
11 1131 Des.
Nou benader elkeen van die 5 onderwysdepartemente in ons land die aangeleentheid weer langs 'n eie weg uit 'n
administratief-organisatoriese oogpunt beskou, dog t.o.v.
die opvoedingsaspok is daar so 'n sterk ooreenkoms dat dit nie essensieel is om elkeen afsonderlik te behandel nie en derhalwe is die besondere ondersoek beperk tot die Transvaalse stelsel en is die stelsels van die ander departe- mente in bree trekke
behandel~Dit het dan die finale afbakening gegee: kosakoolopvoeding soos wat dit geniet word deur Afrikaanssprekende leerlinge
in die middelbare skole van Transvaal.
In verband met die afbakening van die terrein is daar nog 'n aspek wat vermeld moet word.
Soos reeds gese, gaan die probleem oor die situasie wat geskep word wanneer die leerling buite bereik van die
ouerhuis geplaas word om in sy onderwysbehoeftes to voorsien, waardeur die taak van die kosskool omvattendor word as die van die gewone skool. Nou le dit nie in die bec1oeling van hierdie proefskrif om die hele opvoedingsveld waaroor
die gewone skool hom ook uitstrek
11de novo"'in besonderhede te dek nie, maar word die~ aandag toegespits op die verant- woordelikheid wat die kosskool op hom neem om bo en behalwe die tank van die gewone skool, ook voorsiening te maak vir daardie opvoodkundige behoeftes van sy leerlinge wat die verantwoordelikheid van die huisgesin sou gewees het ,indierr hulle nie daaruit geneem. is nie.
Dit verklaar dan waarom nie oor alle aspekte van die opvoeding (teoreties en prakties) gehandel word nie.
Metode van Ondersoek.
Om nou die antwoord op die probleem te vind, is .. .s.tap vir
stap beweeg van opvoeding in die algemeen en sekere aspekte
daarvan in die besonder, na die opvoeding in die huisgesin en
in die skool as hulp vir die huisgesin, die opvoeding namens
die huisgesin in die ·EngGlse
11Public School
11en uiteindelik
die opvoeding in die kosskole van die Departement van On-
derwys, Kuns en Wetenskap en die departemente van
(vJ
onderwys van die Kaapprovinsie, Oranje-Vrystaat en Natal in die algemeen en
di~van Transvaal in die besonder.
Benewens die inligting wat uit die literatuur geput is, is
1n rondreis deur die Unie onderneem t·en einde by
wyse van waarneming ter plaatse vas te stel hoe die stelsels amptelik benader word en hoe hulle in die praktyk funge.er.
Met die oog hierop is onderhoude gevoer met die hoofde van onderwysdepartemente of
hul·verteenwoordige~s,hoofde van inrigtings
9voorsitters van koshuiskomitees en skoolraad- sekretarisse. By die onderhoude is 'n vraelys soos in die bylae opgeneem sover doenlik gebruik terwyl eksemplare van prospektusse, koshuisree1.s, jaarblaaie, amptelike handleidings, ordonnansies e.d.n. meegeneem is vir latere aanwending on tot
1n bevinding te kan geraak.
Onderhoude is dan gevoer met:
Hoofde van Onderwysdepartemente: Transvaal; Oranje-Vrystaat;
Kaapprovinsie; Natal; Onderwys, Kuns en Wetenskap.
Hoofde van stigtings van die Engelse kerke: St. Andrew's, l Bloemfontein;· St. Andrew's en Kingswood, Grahamstad;
Diocesan College, Rondebosch. Vlugtige besoeke is ook afgele by Michael House en Hilton College, albei in Natal.
Hoofde van Tegniese Hoerskole en Handelskole:
Kroonstad,~Oudphborn·, .,. Pietersburg· (Tom Naude)
9Ermelo.
Hoof de van Hoerskole of hul verteemvoorcligers
~Grey Kollege
9Bloemfontein; Reddersburg; Trompsburg; Middelburg
9K.P.;
Cradock (Seun- en Meisie-); P.J. Olivier, Gr'lhamstac1;
Witteberg; La Rochelle, Paarl; Afr. Hoer (Seun- en Meisie-)Pretoria~; Potgietersrust; Merensky (Tzaneen);
Lydenburg; Hoogenhout, Bethal; Vereeniging (Afr.);
Boshof.
Voorsitters van Koshuiskomitees: Trompsburg; Middelburg, K.P.;
George; Boshof.
Sekretarisse en/of Voorsitters van Skoolrade: Trompsburg;
George.
1. Volgens inligtil_lg uit Engeland ontvang, gee
11Whitaker's , Alma!l~c~.'.' , ... (~95~) hierdie skole ·. aan as oorsese Public ' · Sohoo.ls
<!.:.eti"::dsniiJ;:t•cU~oofde ~' v:::m :_.:::"1 hierdie skele b~halwe eersgenoemde en laasgenoer;:1de, lede van die 11 Head1~1asters
1r t - ... ..o ... ,... ... _.~
\(vi')
'·tn OridE)rhm.id is O"<Dk gevoer,
m~t·.rru£r.~;-.So.J. Bqtha
1. ·· ·oud..:hoof vari .d:i.e. Seodinskool te Kuruman.
Verder dien vermeld te word dat aangesien die probleem uit 'n
prinsipi~leoogpunt benader is
9is die metode van sistei.:J.atiese wa<:trneming, dau.rdenking,
sistematis~ring
en toetsing aan prinsipiele norme
hoofsaaklik gevolg en nie die van empiriese verwerking van gegewens nie
9om welke rede die gegewens van die vraelys dan ook nie volledig verstrek word nie dog slegs aangewend word waar dit van prinsipiele belang of prakt.iese nut kon wees.
Daarbenewens moet gekonstateer word dat waar die vraelys as leidraad by onderhoude geneen is
9die verskillende
aspekte eers toegelig en beredeneer moes word voordat sienswyses ingewin kon word wat selfs dan nog dikwels
agterwe~