HOOFSTUK 6
Due
samestel ling van die houdingskaal6a1 lnleiding
In die voorafgaanqe hoofstukke is die nodlge beskrywings in= sake die wese en ontwikkeling van houdingsmeting gegee. Ook is die gekose leerprogram in o~nskou geneem, met die oog op die bepal ing van die bruikbaarheid daarvan vir die doeleindes van die huidige studie.
Met daardie aspekte afgehandel, sal daar vervolgens aan die samestel ling van h tentatiewe houdingskaal aandag geskenk word. Dit sal waarskynlik nodig wees om die voorlopige skaal te yk, deur dit aan h verteenwoordigende groep proefpersone voor te le, desnoods meer as een keer. Die doel IS om uiteindelik h houdingskaal daar te stel, wat te~)minste aan die minimumvereistes vir h goeie houding= skaal voldoen.
Daar is reeds in hoofstuk 1 aangedui dat die Likert-metode as grondslag vir die samestel I ing van die houdingskaal gekies is, en
is redes vir die keuse verstrek,. Die stappe wat gevolg Word in:die samestel I ing van die houdingskaal, sal in hierdie hoofstuk beskryf word a
6a2 Roglyne by die samestel ling van die tentatiewe houdingskaal Met inagneming van die eise waaraan h Likert-tipe houdingskaal moet voldoen, is die volgende riglyne, by die samestel ling van h tentatiewe houdingskaal, in gedagte gehou:
(1) Die eis van eendimensionaliteit wat by die samestel ling van skale so hoog aangeslaan word, is nagestrewe deur so= ver moontlik slegs een veranderl ike, naamlik vei I igheid by die gebruik van elektrisiteit, te weerspie~l.
(2) Aangesien Transvaalse skole feitl ik deurgaans vakonderwys beoefen, is getrag om die skaal se lengte sodanig te be= perk dat dit binne die bestek van een normale klasperiode afgehandel kan word.
(3) Daarteenoor is die houdingskontinuum, wat sover moontlik gedek moet word, in gedagte gehou, vandaar dat daar, ver= al met die eerste poging om n tentatiewe skaal saam te stel, meer stel I ings ingesluit is as wat, na verwagting,
in die finale skaal behou sal word.
(4)
Daar is besluit dat die hoogste punte aan positiewe ant= woorde toegeken sal word en hierdie patroon sal deurgaans gevolg word. Aangesien die proefpersone nie moet agterkom aan watter antwoorde voorkeur gegee word n1e1 sal die let=ters A1
8, C,
D,E
gebruik word, om die syfers5,
4~3, 2,
1 voor te stel. In die geval van positiewe stel I ings is die volgorde A,
8, C,
D,E,
met die A bo-aan, terwyldle
volgorde in die geval van negatiewe stel lings, omgekeerd
I So
(5) Vir sover dit puntetoekenning betref, 1s al die stel lings gelykwaardig en is hul le ook nie inn sogenaamde dalende of stygende orde van gunstigheid, ten opsigte van die veranderl ike, gerangskik nie.
(6) Omdat die houdingskaal waarskynlik vir die kind iets vreemds sal wees, is besluit om n kort inleiding by te voeg waar1n aan hul le onder andere meegedeel word wat van hul le verwag word a
(7)
(8)
In ooreenstemming met die eise waaraan goeie stel lings moet voldoen, 2) is daar onder andere gepoog om hul le so kort as moontlik te hou, sonder om helderheid in te boet" Daar 1s besluit om stel lings nie in die eerste persoon te
be-~~woord ~ n1e, omdat die veranderlike wat ondersoek word, hom nie in al le opsigte geredel ik daartoe leen nie.
A
a~die ander kant is die subjektiewe aspek nie uit die oog verloor nie. Daarom word dit in die inleiding gese dat elke stel I ing een of ander houding verteenwoordig en dat dit nie kennis is wat gemeet word nie. Stelling
32
by= voorbeeld, lui soos volg: 3 ) uTI Mens se asemhal ing word baie makl ik deur n elektriese skok belemmer". By impl i= kasie sal dit soos volg lees: "Ek moet nie met elektriese toerusting peuter nie, ~ n mens se asemhal ing word bale makl ik deur n elektriese skok belemmer".simbol iseer met ander woorde h situasie.
Elke stel I ing
2) Kyk hoofstuk
5,
p.l19.(9)
Verder is besluit dat proefpersone hul le name op die skaal moet skrywe, omdat dit hul le na verwagting meer noulettend sal maak met die beantwoording daarvan, h Ander oorweging is dat, wanneern
leerling die skaal by herhaling moet voltooi, dit identifikasie grootliks sal bemoei lik, as sy naam nie op albei dokumente verskyn nie.(10) Die stel lings 1s so bewoord dat nie een h blote duplikaat
van h ander is nie. Telkens word h ander aspek van die veranderlike wat ondersoek word, 1n gedagte gehou.
(11) Geen stel ling het h sogenaamde "regte" of "verkeerde" antwoord n1e. Elkeen is bloot h weerspie~l ing van h bepaalde houding, wat h persoonl ike saak is. Van die kant van die toetsafnemer gesien, sal die positiewe en negatiewe antwoorde egter, met die oog op die toekenning van punte, in berekening gebring word.
(12) Die proefpersone sal telkens hul le houding aandui deur die trek van h kruisie in di~ blokkie wat die meeste met elkeen se persoonl ike gevoel ooreenkom. Die volgo~de
van voorkeur is deurgaans sterk instemming, instemm;ng, onseker, verski I, sterk verski I. Ash proefpersoon dus,
in die geval van h positiewe stel I ing, sy kruisie teen= oor die A in die boonste blokkie trek, dui hy daarmee h sterk positiewe houding aan. lndien hy egter in die ge= val van h negatiewe stel ling, sy kruisie ook in die boon= ste blokkie teenoor die E sou trek, dan gee hy daa~mee te kenne dat sy houding negatief 1s.
(13) Daar is nie gepoog om h gelyke aantal positiewe en nega= tiewe stel lings daar te stel nie. Ongelukke in verband met elektrisiteit vind waarskynlik meestal as gevolg van een of ander negatiewe houding by die mens plaas. Dit skyn dus logies te wees dat negatiewe stel I ings meer dik=
\ \
wels as positiewe stel lings in hierdie houdingskaal ver= teenwoordig moet wees.
Die ontlokking van voor-die-handliggende antwoorde, asook patroonantwoorde ("response sets") is sover moontl ik deur middel van sinswendinge en woordkeuses, vermy. 4 )
Stel I ings is onder andere uit die volgende bronne versamel:
(i) Werke waarin voorbeelde van houdingskale verskyn.5) (i i) Persone wat kennis dra van die aangeleentheid.6)
( i i i ) Uit die leerprogram self.?)
(iv) Uit e1e ervar1ng.
Die beantwoording van die skaal behoort n1e VIr leerl inge veel probleme op te lewer ni~ aangesien elke stel I ing slegs gelees en so gou as moontl ik beantwoord word deur
n
kruisie te trek.Die koste verbonde aan
n
onderneming soos die huidige sal uit die aard van die saak aansienlik wees, weens die groat hoeveelheid papier en tikwerk, benewens die reiskoste na en van die sentra waar die toetse afgeneem sal word.6a3 Die eerste tentatiewe skaal
Die eerste tentatiewe skaal bestaan uit 131 stel lings, waarvan 48 positief en 83 negatief 1s. Daar is gepoog om drie belangrike aspekte van die kind se algemene houding ten opsigte van vei ligheid 1n die skaal te weerspieel, naaml ik sy houding teenoor:
( i
l
(
..
(
.
I I I ~ ~homself, sy maats en
sy ouers, onderwysers en ander mense.
Die houdingskaal soos volgens bostaande riglyne saamgestel, s1en dan soos volg daar uit:
SKAAL OM DIE HOUDING VAN INDIVIDUE INSAKE VEILIGHEID BY DIE GEBRUIK VAN ELEKTRISITEIT TE BEPAAL
lnleiding
Elke moderne mens huldig bepaalde standpunte t.o.v. sy persoon= I ike vei ligheid in die w~reld. Die dodetol op ons paaie laat hom 1n
n
mindere of meerdere mate nadink oor sy vei ligheid wanneer hy oprets 1s. Net so dwing die velerlei wyses waarop die mens van vandag 5) Shaw, M.E. en Wright, J~M. op. cit., 35-558.
6) Onder andere mnreo P.J.N. Snyman, senior dosent in die departe= ment Natuurwetenskap en G.D. Pretorius senior dosent in die departement Pedagogiek, albei van die Potchefstroomse onderwys= kol lege.
blootgestel IS aan die gevare wat aan die hantering van elektriese toestelle verbonde is hom ook om
n
bepaalde standpunt daarteenoorin te neem. Ons praat in hierdie verband van h bepaalde houding wat deur sy gedrag aan die I ig kom. Dit kom daarop neer dat een persoon in h gevaarsituasie baie versigtig, selfs oorversigti~, optree, terwyl h ander persoon h houding van maak-nie-saak-nie mag huldig. en h derde persoon moontlik h waaghalsige of roekelose houding mag openbaara Houdings wissel van persoon tot persoon.
Die skaal wat hier volg, behels h aantal stellings wat elk betrekking op een besondere aspek van h mens se houding ten ops1g= te van die vei lige gebruik van elektrisiteit het. Sommige persone mag dit miskien roerend eens met die inhoud van h sekere stel I ing wees, andere sal dit summier verwerp, terwyl baie mense twyfel,.of onsekerheid daaromtrent sal openbaar. Die vyftal blokkies by elke stel ling verteenwoordig een of ander standpun~ vanaf sterk instem= ming tot sterk verski I. In die geval van h stel I ing soos: "Die tradisionele eetgewoontes van die mense in Suid-Afrika behoort drasties te verander met die oog op h gesonder volk," sal waar= skynl ik verski I lende antwoorde ontlok, 1n sover dit die houdings van die gewone man daaroor betref. So sal daar waarskynlik oor elk van die stellings in die skaal, verski van mening bestaan.
WAT VAN DIE PROEFPERSONE VERWAG WORD:
1" Lees elke stel ling aandagtig. Sommige daarvan sal JOU eie ge=
voelens weerspieil en ander nie. Dink mooi na voordat jy h
~ruisie in die blokkie wat die meeste ooreenstem met jou
I
houding1treka
2. Daar word verwag dat elke proefpersoon baie eerlik met die antwoord wat hy/sy vers~cek)moet wees. h Mens moet jou deur niks laat beinvloed, in sover dit jou antwoord betref nie. Daar "skui I" niks agter die skaal nie, behalwe dat die resul= tate aangewend sal word om die algemene vel ligheid van die mens te probeer bevorder.
3.
Proefpersone MOET ASSEBLIEF OP ELKE STELLING antwoord, al trek hy/sy net h k~uisie in die blokkie waar "onseker" staan.AIle onsekere antwoorde moet in elk geval in daardie blokkie aangedui word.
4.
Proefpersone moet n1e tweemaal op en1ge stel ling antwoord n1e. Daar moet dus net een kruisie in elke reeks blokkies wees.n
Foutiewe kruisie moet geskrap word.5n
Die reaksies van die proefpersone word besl is vertroul ik be= handel en niemand se naam sal ooit in druk verskyn nie.Die resultate word deur
n
rekenoutomaat verwerk.6o
Proefpersone moet die letters A, B, C, D, E, of E, D, C, B, A, heeltemal buite rekening laat. Trek die kruisies langs dieI etters.
7.
Proefpersone moet goed begryp dat hierdie skaal n1e ~ toets is vir kennis ni~ maar virn
houding. Daarom is die stel I ings soms "reg" en soms "verkeerd". Die gedagte is om presies vas te stel wat elkeen onder bepaalde omstandighede sal doen.WERK VINNIG EN BEANTWOORD ELKE STELLING
Om praktiese redes kon daar nie by elk~ blokkie aangedui word watter bepaalde houding daar weerspieel word n1e. Die volgorde is egter, afgesien van die volgorde van die letters altyd dieselfde naamlikg sterk instemming, instemming, onseker, versk i I, sterk versk i I • Hierdie reel geld deurgaans.
HOUDINGSKAAL OM DIE HOUDING VAN MENSE TEENOOR DIE GEVARE WAT AAN ELEKTRISITEIT VERBONDE IS, TE BEPAAL
1.
Aanhoudende waarskuwings van ouers en onderwysers teen die gevare van elektrisiteit, dra daartoe by dat kinders met opset onverski llig optree.2. Vrees is een van die belangrikste oorsake van ongelukke met elektrisite~t.
3" Solank as die isolasie van
n
koord heel is, kan4.
Asn
mens al leen is tree jy versigtiger op as wanneer daar ander mense teenwoordig 1s.5o
n
Klam lap in die hand is gevaarliker as rubber= handskoene om iemand vann
lewendige geleier mee af te trek.6.
Kennis van elektrisiteit is van meer nut as waaksaamheid om die gevaar van skokke te bekamp,7.
Die bevei liging van elektriese toerusting, berus uitsluitlik by die elektrisiens van stadsrade,8,
Ouers en onderwysers verwag teveel as hul le daaropstaa~ dat kinders gevaarbewus moet wees.
9.
n
Elektriese skok hou gevaar In VIr die mens se hartG10. Die lae elektriese spann1ngs waarmee kinders op skoal werk hou geen gevaar In n1e.
)
11. Ontsag v1r elektrisiteit IS n1e net
n
saak VIr oumense n1e.12. Die gevaar om geskok te wordJverminder namate
n
mens meer ervaring met elektrisiteit opdoen.13. lemand wat aan
n
geleier vassit~ moet bevry word voordat die k~ag afgeskakel word.14a
As elektrisiens hul le werk beter doen, sal ander mense minder geskok word.15a
Kaalvoete en klam grond~het bale met die hewigheid van ~ elektriese skok te make.16.
Vrees om met~ elektriese toetstel, wat gevaarlikI yk,. te werk, I aat 'n mens I afhart i g voe I.
17.
Die hewigheid van skok bly dieselfde, of~ mens aan een geleier of aan twee vat.18" Kinders behoort die verantwoordelikheid v1r
vel ligheid In die huis, met die ouers te deel.
19a
Kinders dink selde ernstig na oor die gevare van elektrisiteit.20~ Daar word by skole en selfs 1n die koerante,.gans te veel nadruk op die gevare van elektrisiteit 9ele,
21. ~ Swak geleier van elektriese stroom 1s minder gevaarlik as~ goe1e geleier.
22. Kortsluitings is geringe foute wat net in die elektriese stelsel van motorkarre voorkom.
23. ~Mens kan eerder op ~ lewendige geleier met kaal= voete trap, ar om daaraan te vat.
E -[ )
c--s
-,;;-~
B ~-R-
E Eo---c
--s-~ Er--o-r-c
r-s
~·~
r-!-r-£_
D ~ Er--o
r--c
8
~ I__!_~
~
,_L
A _ L Dc-8
A
~I_Q_
c
·-s
-x-~
Bc--o
[
-~~--·-24.
'n Elektriese wasmasJien IS ve1 I i ger om te herstel ~ Eas 'n radio,
r--c
18
~
25.
Ouers en onderwysers behoort klein oortredinkies~
kinders met elektrisiteit1 deur qie Dvan v1ngers
r-r-te sr-r-ten,
r-s
~
26.
As die i so I at or op 'n yster kragpaal stukkend I S1 c-~die hele paal gevaar I i k te raak. B
IS om a an
c-o
-y-27.
I n die nabyheid van 'n skakelaar kan 'n mens maar 'n±r
b i etji e eksperimenteer met elektrisiteit.c
s-1 \
28.
Kinders IS van !!"\atune geneig om onnadenkend op te~
tree 1n situasies waar elektrisiteit gevaarlik~
~
mag wees.~
E-29.
Die ste I I i ng ,onderwysers ste I 1n die ve i I i ghe i d~
van kinders be lang", hou dar em nog 'n greintjie~
waarheid 1 n,
S-~
E
30.
In die geval van elektrisiteit, IS dit nutteloos om~
D JOU I ewe te waag om iemand anders te red,r--c
Is-
r-;;:-31.
Loshangende drade tn 'n ou gebou kan as heeltemal' [ )
Evei I i g beskou word.
r-c
~ ~
32. 'n Mens se asemha I i ng word baie makl ik deur 'n
~
Belektriese skok be Iemmer.
r--c
r--o-~ 33. Mense het maar altyd die geloof dat hu II e eerste
1----o-
Eondervinding van elektriese skok,nie ernstige
tr
gevolge sal h~ nte. B
..
34.
Grondige kennis van elektrisiteit dra daartoe byI~
dat mense versigtiger daarmee te werk gaan.'c-
Br-o-
r-r-35.
Dit help nie vee I om JOU oor die gevare van!~
elektrisiteit te bekommer n1e, want die stroom IS
~
tog onsigbaar.
f_£_
B
J~
36.
'n Mens moet nooit aanvaar dat elektriese toerusting~
sonder en1ge twyfel vei I ig IS n1e. ~c
---o-
-r-37.
'n Mens IS altyd gene1g om te dink dat ander mense---o-
E geskok word omdat hu II e onverski II ig te werk ge=c
)
gaan het.
8
A
38.
Stadskinders weet meer van elektrisiteit af asr--J_
plaaskinders en IS dus minder blootgestel a an
r--c
Dskokke.
r--s
r---x-39.
'n Elektriese stroom IS onsigbaar en di~ feit maak ~dit nog gevaar I i ker.
~
r-S-~
E40.
Die aarding van elektriese toetstelle moet onge=~
Btwyfeld dikwels nagegaan word.
T
c-o-T""
4L
Dogters word meer dikwels as seuns geskok, omdat'---o-
Ehu lie minder van elektrisiteit as seuns weet.
'C
's-~
42a As 'n mens elektriese herstelwerk doen, moet jy
d=
sover moont I i k net met een hand werk.c
~
rr
-43.
In 'n hoogspanningstroombaan bevei I ig h stroombrekerr+-die mens teen skokke.
r-4-
c
r-s
44.
Die plekke waar elektriese koorde geplaas word, het baie met vei I igheid te doen.45.
Versigtigheid en ~,aaksaamheid i.v.m. elektrisiteitJ is eienskappe wat h mens kan aanleer.46.
Die isolators op kragpale is net daar om die elektriese drade aan te verbind.47.
Omdat elektrisiteit so geheimsinnig en interessanti~, kan h mens maar nie nalaat om daarmee te speel n1e.
48.
Foutstrome is gevaarl ik,omdat hul le die kortste pad na die grond toe kies.49~ h Gedagte soos: "Ek sal tog nooit geskok word nie", gee h mens meesal h gevoel van vei ligheid.
50. AI cs die koord van h elektriese strykyster effens verweer, kan dit nog as heeltemal vei lig beskou word.
51~ Die elektriese haardroers wat dames deesdae gebruik, word heeltemal vei lig gemaak.
52. Die uitwerking van elektriese skok op die liggaam 1s so vinnig,dat kennis van noodhulp nie veel help n1e.
53.
In h donderstorm bied h holte op die oop vlakte beter bevei I iging teen bl itse ash hoe digte boom.54.
Dit is hoogs onverantwoordel ik om kortsluitings in h elektriese stelsel te ignoreer.55,
Moderne elektriese toestel le is so vei I ig en betroubaar dat dit nie meer nodig is om hul le ted . ~ aar n1e.
56.
Ouers is verniet so bekommerd oor die sogenaamde gevare wat hul le kinders bedreig, as hul leelektriese toerusting hanteer.
57.
Die wyse van hantering van h koord bepaal die vei I igheid daarvan.58.
'n Skaal soos hierdie een1 laat 'n mens 'n slag ernstignadink oor jou optrede by elektriese toestel le.
59,
Die isolasie van koorde is die sleutel tot vei ligheid met elektrisiteit.60. Die optrede van kinders ten opsigte van elektrisitei~ sal baie verbeter as ouers en onderwysers minder krities optree.
61.
Die voorde~e van elektriese krag 1s so oorweldigend dat sterfgeval le weens skok maar buite rekening gelaat moet word.62. h Aardlekrele is al wat nodig ts om huisbewoners teen skokke te beskerm
63.
h Isolator tussen die mens se liggaam en dieelektriese stroom, is die enigste metode om skokke te voorkom.
64m
Grondlge kennis van elektrisiteit maak dit onnodig om waaksaam te wees.65.
Oaar is vandag so baie vei I igheidstoestel le i.v.m. elektrisiteit beskikbaar, dat geen ongelukke plaas behoort te vind nie.66.
As gevolg van die baie gevare wat aan elektrisiteit verbonde is1 moet kinders slegs toegelaat word omtoerusting onder toesig te hanteer.
67.
n
Korrekte las 1nn
koord sal verhoed dat mense met die stroom 1n aanraking kom.68. Die feit dat die kerne van
n
koord verski I lende kleure het, het niks met vei I igheid te make nie.69~ Wanneer iemand van
n
lewendige geleier bevry word, bestaan die gevaar dat die helper ook mag skok opdoen.70. Die mond-tot~mond-asemhal ingsmetode kan ook toegepas word in die geval van elektriese skok.
71d As
n
seun se vi ieir opn
kragdraad val, mag hy dit afhaal mits hy baie versigtig is.72. Gebrek aan waaksaamheid is die vernaamste oorsaak van ongelukke met elektrisiteit.
73. As
n
mens met elektrisiteit werk, moet jy ten vol le op die vei ligheidstoestel le staatmaak.7 4o
Mense wat we1er om met elektrisiteit versigtig te:---!--
Dwees, moet maar toegelaat word om uit duur onder=
i-c
vinding 'n les te leer. ~
A
E7 So
Uitgebrande sekerings kan gerus met stukkies o-blinkpapier of muntstukke vervang word.--c
- 8
A-76o
Nadat iemand van 'n geleier bevry I S1 moet hy so~
koel moont I i k gehou word.
77.
Om ongelukke te voorkom, moet elektrieseIL
r---2-toerusting net met selfvertroue hanteer word.
-S-f~
A
E
78.
lemand wat baie van elektrisiteit af .weet. hoef D-n1e na die vei ligheidswenke van ouer mense te~=
luister nte. ~
A
79.
Goeie skakelaars IS al wat nodig IS om 'n~
~elektriese stroom te beheer. _£__
--'?-AE
80"
'n Elektriese stroom vloei n1e 1n water nte.--D
---;;;:-r-£_
~
A
E
8L Dit betaa I 'n tweedehandse elektriese -~
mens om D
toerusting te koop en self te herste I • f - ; - ---~
c
8~
E
82. Die baie tyd wat dit neem om vei ligheidsmaatreels ~ 1n ag te neem, is genoeg rede om 'n mens ongeduldig
c
te maak,
8
-,;:--E
83. Seuns moet maar toegelaat word om bietjie waag=
.__g_
halsig te wees; oak wanneer hu II e elektriese -~toerusting hanteer, ~
84.
Selfs met vo I I edi ge kennis van elektrisiteit, kan~
'n mens nog skok opdoen.
. E E
85.
As 'n mens haastig IS: IS dit toelaatbaar om die ' [ ) drade van 'n koord tydelik a an mekaar te koppe I.r---c-r--g
r---;;:-A
86.
Dit IS 'n groot waagstuk om elektriese gereedskap-s
1n 'n badkamer te gebruik.
c-
ro-
ry-E
87.
Om vei ligheidsredes kan die koord van 'n leeslamp ' [ )onder 'n mat geplaas word.
r--c
I--s-~
E
88.
Die vei ligheidswenke wat 'n.
.
mens se maats VIr.
JOU ro-aanvaarbaar die onderwysersr---c-gee, IS n1e so as van
nlea ~
~
E
89.
Om iemand VIr die grap effens te skok IS 'no
onskuldige daad.
'c-r--s
~
E
90.
'n Mens behoort altyd VIr JOU maats te wys dat JYr---o
n1e bang IS VIr elektrisiteit n1e.1---c-~--s I~
E
91.
Die sogenaamde gevare van1~e~l~kt~ifi~eerd~1---o--spoorlyne word totaal oordrywe.
r--c-~
r-y;-I A
92.
Versigtigheid aileen is nie genoeg wanneer 'n mens1f3
toerusting met 'n swak koord hanteer nle.-c-[ )
-y-93.
Enige mens is gene1g om bietjie onverski II ig mett--4-
B elektri site it' te weesJ as hy/sy haastig IS.r--c-~
r----y-94o
I ngeva I 'n mens twyfel a an die vei I igheid van E elektriese toerusting, moet JY dit net versigtig _Q__a an skake I.
c
8 A A
95.
Ora de en boomtakke IS gevaarlike speelgoed by die Bge lei er van 'n geelektrifiseerde spoorlyn.
c
D E A96.
Die sp1ere van 'n mens se hand kom ook 1 n die Bgedrang as JY a an 'n lewendige geleier vat.
c
DE E
97n
'n Koord mag deur 'n oop deur I~ mits dit wawyd oop DI Sa
c
B
A E
98n
As elektriese geleiers warm word, moet hu II e so Dgou moont I i k met water afgekoel word a
c
8 A E
99.
Foutstrome en ongelukke by elektrisistei,t, IS Dbegrippe wat niks met mekaar te make het nte.
c
B A E100. 'n Toestel met 'n sekering IS sonder twyfe I ve i I i g D
om te gebruik.
c
B
A E 101. As iemand nte wi I hoor om versigtig te wees met D elektrisiteit n1e, IS 'n mens genetg om te wens dat
c
hy/sy 'n goe1e skok mag opdoen. B
A E
102. 'n Mens se maats dink sommer baie van JOU1 as jy D
wys dat JY n1e VIr elektrisiteit bang IS n1e,
c
B
A E 103. Net seuns wat i ets van elektrisiteit af weet, mag D
voe I neste op kragpale uithaal.
c
B
A
-A 104. Lang opgerolde koorde mag n1e 1n loopgange B
geplaas word n1e.
c
D
- y
E 105. Die baie waarskuwings teen die gevare van D
elektrisiteit1 is bangmaak&~gries.
~
B A E 106. As iemand a an 'n geleierv..a.sstt,
moet die helper1----o
dit so gou moont I i k afknip.
c
r--s
A
E 107a Die spreekwoord "Goedkoop is duurkoop~ het niks D met die vel ligheid van elektriese toestel le te
c
make nlea B
A
-E 108a Dit i s vernederend VIr Jongmense om gedurig ( )
vei ligheidswenke van oumense te aanvaara
c
B A E 109. Kinders word te dikwels van onverski I I igheid D vur ongelukke 1n verb and met elektrisiteitc
beskuldig. B
A 110. Dit IS noodsaak I i k dat kinders toegelaat word ·~ D
om met elektrisiteit te eksperimenteer ten einde
c
hul le kennis uit te brei. 1 B
A A 111. 'n Droe koerant IS vei I ig om te gebruik wanneer B
'n slagoffer van 'n geleier af getrek word. ·~ D E 112a In nat gras IS 'n elektriese grassnyer ve1 I i ger ·~ ~
om te gebruik as 1n droe gras.
c
B A A 113a In die skoql behoort minder op die gevare van ~
elektrisiteit gehamer te word en meer op kennis
c
daar•van toegespits te wordQ I D
114a
As ~ mens jou braaf voor ander mense voordoen, help dit om ongelukke te voorkom.115a
Elektrisiens vra deesdae so baie vir herstelwer~dat dit ~ mens beter betaal om dit maar self te
doen.
116.
As die gebreekte punt van~ kragdraad oor diepad 1@, moet ~mens dit sonder versuim versigtig
wegtrek.
117.
Die skedel en gekruisde voorarmbene as simboolvan gevaar by elektriese instal lasies is erg I
oordrewe.
118.
Dames is baie versigtiger as mans,wanneer ditby die hantering van elektriese toerusting kom.
119.
Vanwee die algemene gebrek aan kennis in verbandmet elektrisiteit, moet almal vei ligheidslesse ontvang.
120.
Respek vir die menslike liggaa~ is een van dieredes waarom mense met elektrisiteit versigtig moet te werk gaan.
121.
Oorversigtigheid is beter as onverski I I igheidby die hantering van elektriese toerusting.
122.
Dit is totaal onnodig om skoene met rubbersolete dra1 elke keer as~ mens elektriese herstelwerk
doen.
123.
As~ mens ~aastig is, is~ bietjie waaghalsig=heid by die herstel van elektriese toerusting toelaatbaar.
125.
126.
127.
128.
130.
131.
Dit is eJke skoolkind se plig om sy maats gedurig teen die onverski I I ige hantering van elektriese toerusting te waarsku.
Om die knoppies van elektriese ware te dru~ is
n
vergeeflike daad omdatn
kind van nature nuus= kierig is. 'Die koord van
n
elektriese strykyster of ketel is sterk genoeg om die kragprop daarmee u it d i'e kontaksok te trek.n
Ernstige elektriese skok kann
mens deur die I ug s I i nger.Kinders van twaalf tot veertien jaa~ is heelte= mal mans genoeg om oor hul le eie vei I igheid by elektrisiteit te waak.
As iemand in jou teenwoordigheid aan
n
geleier vassit, 1s dit die beste om goun
geneesheer te te soek.Die inboesem van vrees is
n
goeie metode om kinders vei I igheidsgew~ontes in verband met elektrisiteit aan te leer.Die beste metode om verantwoordelikheid in verband met elektrisiteit aan te leer is om self sulke toerusting te hanteer. '
6.4
Die yking van die tentatiewe skaalMet die oog op die yking van die skaal, is dit aan 342 stu= dente van h onderwyskol lege vir beantwoording voorgel~. Die studente het uit dames en mans bestaan, van wie 120 in hul le eerste studiejaar, 90 in hul le tweede jaar en 132 in hulle derde Jaar 1 Sa
Die betrokke studente volg almal h kursus wat sal uitloop op die verwerwing van h onderwysdiploma vir laer- of ho~rskole. Op grond van hul le onderskeie studierigtings, onder andere in Huis= houdkunde en Algemene Wetenskap, sal almal vermoedelik later in hul le loopbane as onderwysers (-esse), met Gesondheidsopvoeding 1n
laerskole, of met die betrokke aspekte van vei ligheidsopvoeding 1n middelbare skole te doen kry. Daar is egter geen poging aangewend om slegs sekere studente vir die beantwoording van die skaal uit te soek nie. Die wat beskikbaar was, is as proefpersone betrek.
Aan elke student i s h eksemplaar van die skaal oorhandig, met die versoek om die inleiding sorgvuldig te lees en daarna die stel lings te beantwoord. h Aantal dosente was behulpsaam met die toepassing van die houdingskaal.
6.4.1
Ontleding van die resultateh Ontleding van die resultate van die eerste eksperimentele toepassing van die houdingskaal het die volgende aan die I ig ge=
bring~
6~4.1.1 Resultate gegrond op die waarnem1ng van die proefpersone Die onderskeie toetsafnemers is gevra om die proefpersone dop te hou, met die oog op moontl ike probleme, die spoed waarteen die stel I ings beantwoord word en so meer. Daar is soos volg be= vind:
(i) Die studente het, met geringe uitsonderings, almal die skaal binne die bestek van een lesingperiode van 35 minute voltooi.
( i i)
( i i i )
Dit het geblyk dat hulle die strekking van die onder= neming gesnap en heelhartig saamgewerk het.
Geen noemenswaardige vrae is tydens die proefneming deur die proefpersone gevra nie, waaruit afgelei word dat hul=
le geen probleme, in sover dit die inhoud betref, onder= vind het nie.
(iv) Daar is egter bevind dat die proefpersone probleme on= dervind het met die onthou van die volgorde van voorkeur vanaf sterk instemming tot sterk verski I. Dit moes vir elke groep op die skryfbord geskryf word.
(v) Die skaal het geblyk te lank te wees, omdat h aantal proefpersone tekens van vermoeienis en vervel ing getoon het.
6.4.1.2
Resultate gegrond op die antwoorde van die proefpersoneSoos in hoofstuk 1
8
)
in die vooruitsig gestel, is hierdie aspek van die voorlopige yking veral met die oog op die bepal ing van die diskrimineervermoe van die stel I ings onderneem, op grond waarvan sommiges uitgeskakel en ander gewysig sal word.Ten einde duidelikheid in hierdie verband te kry1 dien
daarop gelet te word dat indien h stel ling hoegenaamd nie diskri= m1neer nie, die proefpersone almal dieselfde puntetel ling ten opsigte van daardie stel I ing sal behaal. Aan die anderkant, hoe meer die stel ling tussen sterk en swak proefpersone diskrimineer, hoe groter sal die verspreiding van punte oor die vyf-puntkonti= nuum wees. Die punte sal, in die geval Yan vo:l~~edlg:e:,~:l:iskr:-i!fl:inasie
laer neag, tot op h sekere pei 1: In die geval van die onderha= wige skaal kan die groep proefpersone, indien almal se antwoorde op elke stel ling positief sou wees,
1710
punte behaal en indien almal negatief sou antwoord,342
punte. In eersgenoemde geval sou daar gese kon word dat hul le gedrag, ten opsigte van vei lig= heid, volkome voorbeeldig is, en in die twe~de geval uiters negatief of onverski llig. In die praktyk gebeur so iets nie maklik nie.Die resultate van die eerste toepassing van die tenta= tiewe skaal word in label 19 ) weergegee en op grond van die rou-punte as die volgende bevind:
(i) In die positiewe items het die proefgroep gemiddeld
1392
17
punte per item behaal, dit wi I se81,5
persent.8)
Kyk p.18;
vergelyk ook: V rey 1 J. D. op. c i t. 1 p.129.
c ~ c: E Q)
"""
-3
4
5
6
9
111.5
18
23
26
28
29
32
34
36
39
40
42
44
45
48
53
54
57
58
5963
66
67
69
70
72
84
lABEL
1
OPSOMMING VAN DIE RESULTATE VAN DIE EERSTE TOEPASSING VAN DIE
HOUDINGSKAAL OP 342 STUDENTE
POSITIEWE STELLINGS
.
t.-
c -Ill iO A Bc
D E Ill E A Bc
D E iC 4-l Q) 4-l 0 4-l 0 I--
I-900
468
108
0
18
1494
86
540
504
108 144
0 1296
630
180 108 162
54
1134
92
990
396
27
18
18
1449
1305
72
0
0
18
1395
93
810
612
27
36
0 1485
990
252
0 144
9 1395
95
630
648
135
0
9 1422
945 360
108
18
9 1440
96
675
684 108
0
0 1467
157
5
36
0
0
18
1629
104 675
360
189
72
18
1314
945
360
135
18
9 1467
111
468
324 324 236
18
1370
1205
288
27
18
9 1547 113
515 432
216
162
18
1343
036
351
180
117
684 118 630
540
27
108
18
1323
630
432
243
36
9 1350 119 855
540
27
18 . 9 1449
540
684
27
90
9 1350 120 630
612
81
36
18
1377
1080 396
27
18
9 1530 121
990
540
0
0
9 1539
360 468
378
0
9 1215
124 855
540
81
f8
0 1494
1125 324
27
18
9 1503 127
720
324
271
54
27
1396
1350
216
27
36
0 1629 131
720
684 108
54
0 1566
1125 396
27
18
0 1566
1035 432
81
0
0 1548
135 108 432 162
63
900
675 '540 108
18
0 1341
139) : 180
0
36
0 1611
540
252
516 . 18
0 1326
225
108
54
144
I180
711
1530 108
0
18
0 1656
450
504
81
162
18
1215
1350
216
0
18
9 1593
630 756 54 18 0 1458180 468 405
72
0 1125
675
504
27
126
9 1341
630
540
162
54
0 1386
720
720
27
18
0 1485
Totaa I:66850
585
504
270
18
9 1386
Items:48
810
630
54
54
0 1548
1170 432
0
0
0 1602
Gem.:1392,7
TABEL
(vervolg)NEGATIEWE STELLINGS
.
.
1:. t. c:-
c: -E Dc
8 A ro ,E Dc
8 A I'll E ro E m QJ +l w +l +l 0 +l 0-
1--
1-1
9 126
0 540
630
1306
83
27
0
0 360 1125 1512
2
54
126
108 396
450
1134
85
9
18
0 324 1215 1566
7
36
54
27
504
720
1341
87
54
126
135 468
315
1098
8
27
36
81
504
720
1368
88
18
144 135 612
270
1179
10
18
36
270
576
360
837
89
18
0 108
216
1170 1512
12
135
162
27
288
225
837
90
9
18
0 252 1305 1584
13
18
0 324 144
900
I
1386
91
18
54
162 144 1035 1413
14
9 108
162 576
360
1215
94
99
162 135 396
., 90
88~16
45
72, 108
504
585 1318
97
45
108
324 216
"405
1098
17
63
90
270
432
480
1335
98
18
18
135 216
1080 1467
19
162 216
81
180
45
684
99
0
72
297
432
495
1296
2027
18
54
432
900
1431
100
9 198
324 252
315 1098
21
72 ; 162 297
252
135
918
101
45
126 308 360
495 1334
22
9
0
0 288
1260
1557
102
18
36
54
468
855
1431
24
0
54
81
468
810
1413
103
0
0
0 324 1260 1584
25
9
36
54
216
1205 1520
105 18
18
0 360
1125 1521
27
0
54
54
540
. 765 1413
106
27
0 308
360
675
1370
30
18
90
81
540
630
1359
107
36
36
162 540
495
1269
31
9
18
0 144 1485 1656
108
18
0
54
540
855 1467
33
9 108 378
216
450
1161
109 27
144
54 612
360
1197
35
9
0
0 360 1215 1584
110
18
198
81
324
540
1161
37
81
306
81
288
45
801
112
0
18
108
540
810
1476
38
36
126
54
540
405
1161
114
0
36
227
540
540
1343
41
27
108
135 468
495
1233
115 18
162 227
396
540
1343
43
63
252
351
280
452
1398
116 63
180 162 488
470
1363
46
9
0 135 376
720
1240
117
18
18
54
360 1035 1485
47
0 180
27
396
585
1188
122 27
54
27
504
720
1332
49
45
162
54 432
450
1143
123
36
18
0 396
990
1440
50
9
72
81
432
810
1404
125 27
108
154 476
495 1360
51
36
90
243
504
270
1143
126
27
36
243
324
675
1305
52
63
0 ' 2·1.6
i720
181
1180
128
18
54
81
440
67 5 1268
55
9
90
27
504
765
1395
129
27
108 389 504
360
1388
56
9
18
0 792
585
1404
130
45
162
108
540
525
1380
60
18
54
270 702
270 1314
619
54
135 579
585
1359
62
9 108 486
380
360
1343
64
9
36
27
504
855
1431
65
18
180
81
648
45
972
68
18
54
135 468
675 1350
71
18
36
81
288
1035 1458
73
18
144
308
504
405
1379
74
36
72
27
684
405
1224
75
9
54
216
324
720
1323
76
18
90
486
216
315
1125
Totaal:108 223
77
18
252
135 468
180 1053
Aantal stel I ings:83
78
0
36
27
504
945
1512
79
27
144 162
504
270
1147
Gem. per stel I ing:1 303,9
80
9
0 189 324
945 1467
81
9
36
81
540
765
1431
(ii) In die negatiewe items IS gemiddeld 1303,9 punte of
76,2 persent behaal.
(iii) Die gesamentlike gemiddelde punt van die proefgroep v~r
al die items is 1336, dit wi I se 78,8 persent.
(iv) Dit het geblyk dat in 40 uit die 48 positiewe items die
proefpersone meer as 1300 punte uit die moontlike 1710 1n elke item behaal.
(v)
-l'n
die geval van die negatiewe stel I ings is 1n 53 uit die 83 geval le, meer as 1300 punte behaal.Dit wi I dus voorkom asof die negatiewe stel I ings oor die al= gemeen beter as die positiewestussensterk en swak proefpersone gediskrimineer het.
6.4.2 Die samestell ing van h diskriminasie-indeks
Daar IS op grond van twee oorwegings besluit om die skaal
aan verdere yking te onderwerp. Een daarvan is die vermoede dat
die proefpersone te maklik hoe punte behaal het, waarvan afgelei
is dat daar h aansienl ike aantal items is wat swak diskrimineer.
Die moontlikheid dat die ho~ skaaltel I ing aan h besonder voorbeel=
dige houding by die proefpersone gewyt moet word, word betwyfel.lO) Die ander oorweg1ng is die feit dat die skaal in elk geval te lank
geblyk te wees het en dat sommige stel lings uitgeskakel moes wo~dn
Die twee metodes wat toegepas kan word ten einde swak items
uit te skakel, is reeds beskrywe!1)Daar is besluit om van die metode
bekend as die kriterium van interne bestendigheid gebruik te maak. Hierdie metode berus op die diskrimineervermoe van elke stel I ing, dit wi I se die vermoe om tussen sterk en swak proefpersone te on=
derskei. 12) Ten einde die diskrimineervermoe van h stel ling te be=
paal, is dit nodig dat h diskriminasie-indeks saamgestel word, op
grond waarvan ~en besluit word watter stel I ings te min diskrimineeer,
om in in die verdere weergawes van die skaal behou te word. In die
geval van die huidige skaal 1s besluit om die 40 ·bestes met die 40
swakstes te vergelyk. Die diskriminasie-indeks word in Tabel 11 13 )
10) Eie ervaring.
11) Hoofstuk 1, p.18.
12) A r no I d, N • op. c i t. , p. 6 9.
E Q) +J
·-c"'
> 0 I:. z .12
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
2.526
VERGELYKING VAN DIE PRESTASIES VAN DIE 40 BESTE PROEFPERSONE
MET DIE VAN DIE 40 SWAKSTES
EERSTE TOEPASSING VAN DIE TENTATIEWE HOUDINGSKAAL
00 !IJ rJ) rJ) t. t. t. t. 'fiJ Q) !IJ Q) (/) Q) (/) Q) en t. ""C t. ""C t. ""C t. ""C t. ~ t. Q) t. Q) t. Q) t. Q) ""0 Q) ""C Q) ""C Q) ""C Q) ""C t. Q) t. Q) t. Q) t. Q) t. Q) +J Q) +J Q) +J Q) +J Q) Q) (f) E Q) rJ) E Q) rJ) E Q) (f) E Q) +J Q) Q) +J Q) Q) +J Q) Q) +J Q) Q) +J 1l t. +J C/J t. +J rJ) t. +J (f) t. +J f/J
Q) a..
·-
Q) a..·-
Q) a..·-
Q) a..·-
Q)t. t. t. t. t,,
a.. Q)
-
c a.. Q)-
c a.. Q)-
c a.. Q)-
c a..+J
·-
Ill +J·-
Ill +J·-
Ill +J·-
I'll Q;i !n ..::J. > Q) rJ) ..::J. > Q) f/J ..::J. > Q) f/J ..::J. > Q)+J ..::J. 1J +J ..::J. (f) +J ..::J. f/J +J ..::J. (/) +J
rJ) I'll t.
.
f/J Ill t..
(/) I'll t..
f/J I'll t..
f/J Q) ~ Qj t.. Q) ~ Q) t. Q) ~ 11) t. Q) ~ Q) t.. Q) co (f) > :z: co (f) > :z: co (f) > :z: co (f) > :z: co150 120 30 27 172 130 42 53
96
72 24
79 154 116 38 105 176
126 104 22 28 162 138 24 54 198 182 16
80 176 162 14 106 170
172 186 14 29 182 148 34 55 198 144 54
81 176 152 24 107 170
164 114 50 30 182 134 48 56 172 146 26
82 184 134 50 108 186
172 182 10 31 194 186
8 57 194 168 26
83 194 154 40 109 166
186 140 46 32 162 152 10 58 160 160 0 84 192 192 0 110 174
138 116 22 33 136 102 34 59 188 164 24
85 206 158 48 111 140
154 130 24 34 212 184 28 60 164 140 24 86 180 156 24 112 180
172 160 12 35 168 152 16 61 178 160 18
87 146 120 26 113 126
140 102 38 36 190 166 24 62 134 146 12
88 128 104 24 114 194
200 176 24 37 120 90 30 63 154 130 24 89 190 140 50 115 156
136 110 26 38 150 110 40 64 188 152 36
90 198 128 70 116 152
168 154 14 39 186 162 24 65 136 98 38 91 184 136 48 117 178
152 130 22 40 190 164 26 66 164 140 24
92 180 158 22 118 144
182 142 40 41 166 126 40 67 170 144 26
93 166 164 2 119 180
140 116 24 42
84 112 28 68 182 156 26
94 118
94 24 120 168
146 140 6 43 118 120 2 69 172 180 8 95 174 148 26 121 174
182 156 26 44 176 48 28 70 156 132 24 96 172 178 6 122 182
68
98 30
~5192 194 2 71 180 162 18
97 154 92 62 123 188
174 134 40 46 172 138 34 72 170 152 18
98 180 178
2 124 184
118 140 22 47 154 96 58 73 158 140 18 99 178 128 50 125 170
192 176 16 48 176 146 30 74 160 138 22 100 154 110 44 126 174
92 60 32 49 158 118 40 75 186 160 26 101 140 124 16 127 158
168 148 20 50 174 146 28 76 156 134 22 102 174 128 46 128 180
190 158 32 51 146 120 26 77 160 112 48 103 208 200 8 129 176
158 122 36 52 164 130 34 78 186 146 40 104 164 162 2 130 158
131 144
1/!J t. Q) ""C t. Q; Q) -.1-l f/) Q) t. a.. Q.'; -+J ·-1/j ..::J. ..::J. (/) rt1 t. ~ Q; (f) >154 22
160 10
120 50
146 40
112 154
128 46
134 6
166 14
134
8
182 12
140 16
134 18
152 26
158 14
164 16
174 6
170 4
170
12146 42
172 12
160
10158 16
174 16
136 44
158 18
126 32
160 16
weerspieel. Daaruit blyk dat die verski I 1n punte tussen die goege en swak presteerders 1n afsonderl ike stel lings van nul tot 62
wissel.
Likert14) voer aan dat n goeie presteerder aansienlik beter
as n swak presteerder inn stel ling, wat goed diskrimineer, moet
vaar. As die diskriminasie-grense wyd gestel word, sal h aansien=
like aantal stell ings in die slag bly en hoe nader aan mekaar hul le
gebring word, hoe minder stellings sal uitgeskakel word.
Met die oog op die lengte van die huidige houdingskaal 1s daar, nan studie van die diskriminasie-indeks, besluit om al die stel lings waarin die punte van goeie en swak presteerders met 20 of minder
punte verski I, uit te skakel. Op grond hiervan is die volgende
stell ings in die tentatiewe skaal laat vaar: 3,5,9113,17,22,24,31,
32,35,43,45,54,58,61,62,69,71,72,73,80,84,93,96,98,101,103,104,106, 111,112, 113,114,115,116,118,119,120,121,122,124,125,126,127,129, 131.
Oaar is dus altesame 46 stel lings van die tentatiewe skaal,
op grond van die diskriminasie-indeks, uitgeskakel, Stel I ing 76
van die tentatiewe skaal, is in die tweede weergawe met h nuwe
stel ling, nommer 53, vervang, om die volgende rede: Stel I ing 76
in die eerste skaa I I u i soos vo I g: ,Wanneer i emand van 'n I ewend i ge
geleier bevry is, moet hy so koel moontlik gehou word." Die stel=
I ing waarmee bogenoemde een vervang is, lui: ,In reenweer hou
selfs die lyn waaraan vi ieers vasgehou word, in die nabyheid van
kragdrade, gevaar in"m Dit skyn asof laasgenoemde stel I ing
n
situasie weerspieel, waarmee kinders normaalweg meer dikwels as die eerste, te doen sal kry, vandaar die verandering.
In die tweede skaal IS die inleiding effeil.s verkort en meer
op die punt af gestel. Ook is daar drie oefenstell ings ingevoeg,
veral met die oog daarop om die proefpersone h bietjie te laat
oefen, voordat hul le met die werkl ike skaal begin. Verder was
dit die bedoel ing om hul le in staat te stel om na die oefening terug te blaai in geval hul le die volgorde van voorkeur vergeet.
Die stel I in~s wat behou is, is effens geredigeer in h
poging om die leesbaarheid daarvan en die helderheid van die be= woording te verbeter.
Met die oog op die beperkte tyd waar1n die skaal na verwag= ting op skool sou moes voltooi ~ord en ook omdat denkers meen dat dit onnodig en ongewens is om proefpersone te lank tyd te gun om oor die inhoud van
n
stel ling nate dink, 15) word hulle in die tweede skaal aangemoedig om so vinnig moontlik te antwoorda6.5
Die tweede tentatiewe houding.skaalDie tweede tentatiewe houdingskaal, soos hersien 1n die lig van bostaande riglyne, sien daar soos volg uit:
SKAAL OM DIE HOUDING VAN LEERLINGE TEN OPSIGTE VAN VEILIGHEID
BY DIE GEBRUIK VAN ELEKTRISITEIT TE BEPAAL
Jnleiding
Elke mens huldig bepaalde standpunte t.o.v, sy persoonlike ve1 ligheid in die w~reld. Een verskynsel wat die mens dwing om d it te doen, is die gewe I d i ge voorkoms van padonge I ukke.
Maar daar is iets anders waaraan daar sekere gevare verbonde is en waarmee die gemiddelde moderne mens feitlik daagl iks in aanraking kom. Dit is elektrisiteit. Wanneer leerlinge een of ander stuk elektriese apparaat hanteer, is daar by hom of haar
n
bepaalde houding of gesindheid aanwesig ten opsigte van die matevan gevaar wat daar mag bestaa~ dat hy/sy skok mag opdoena
Hierdie houding word geopenbaar deur die feit dat een persoon vreesagtig of oorversigtig mag handel; iemand anders mag heel= temal kalm en bedaard optree;
n
ander persoon mag traak-my-n#e:agtig optree en daar mag roekelose mense ook wees.
In die stel lings wat in die houdingskaal voorkom Is daar een of meer wat moontlike gesindhede van kinders in hierdie verband weerspieel, Daarom sal dit lyk of sommige stel lings verkeerd of negatief is, en ander weer reg of positief. Dit is met opset so geskryf om kinders se gesindheid te meet.
By elke stel ling is daar VYF blokkies en daar word van leer=
linge verwag om in EEN van daardie blokkies h kruisie te treko
As die leerling dit roerend eens is met die stel ling dan sal die
kruisie in die boonste blokkie getrek word; as hy saamstem, maar
nie so sterk nie, word die kruisie in die tweede blokkie van bo
af getrek; as hy onseker is, kom die kruisie in die derde blok=
kie; ashy effens daarvan verski I, kom sy kruisie in die voor=
laaste blokkie en ashy heeltemal verski I, d.w.s. glad nie saam=
stem nie, verskyn sy kruisie heel onder. Hierdie volgorde word
deurgaans gevolg.
Die letters A,B,C,D,E of ook E,D,C,B,A, moet heeltemal buite
rekening gelaat word. Dit het niks te make met een of ander
houding nie. Trek jou kruisie net regs daarvan. Reageer net
eenmaal by elke stel ling, maar as jy h fout maak, mag jy die fou=
tiewe reaksie skrap en dit op die regte plek herhaal.
DIT IS 'N VEREISTE DAT ELKE LEERLING BAlE EERLIK IN SY
ANTWOORD SAL WEES; Daar sal nie teen iemand opgetree
word as hy/sy miskien h negatiewe stel I ing ondersteun
n1e. Hy kan seker wees dat daar baie ander kinders sal
wees wat net soos hy/sy voel. Die name van deelnemers
)
word nie openbaar gemaak nie.
OEFENING IN VERBANO MET DIE HOUDINGSKAAL
Voltooi die volgende skaal net by wyse van oefening: --- .
<--- - ---
---L Sport word in ons skole heeltemal E sterk instemming
oordrywe. D instemming
c
onseker B versk i I A sterk verski I ----~-2. Suid-Afrikaners moet hu II e eetgewoon= A sterk i nstemm i ng
tes drasties verander,. met die oog op B i nstemmi ng
'n gesonder volk.
c
onsekerD verski I
E sterk verski I
3.
Die baie padongelukke is meesal die A sterk instemminggevolg van roekelose bestuur. B instemming
c
onsekerD versk i I
Val nou weg met die houdingskaal. Antwoord vinnig en eerlik op elke stel ling en moenie een stell ing oorslaan nie.
HOUDINGSKAAL OM DIE HOUDING VAN MENSE TEN OPSIGTE VAN DIE GEVARE WAT AAN DIE GE8RUIK VAN ELEKTRISITEIT VER80NDE IS, TE 8EPAAL.
-h~"·--··-
~--~·---___&__
1. Aanhoudende waarskuwings van ouers en onderwysers f)
teen die gevare van elektrisiteit, dra daartoe by
c
dat kinders met opset onverski I I ig optree. _!L
A E
2.
Vrees IS een van die belangrikste oorsake van Dongelukke met elektrisiteit.
c
8 A A
3.
As 'n mens all een I S 1 tree JY versigtiger met 8elektrisiteit op as wanneer daar ander mense by IS
c
D E _1_
4 ..
Die beve i I i g i ng van elektriese toerusting word so Dgoed deur elektrisiens behart i g) dat gewone mense
c
hu I I e nie daaroor hoef te bekommer n1e. 8
A
5o
Dit is onrede I i k van ouers en onderwysers om te.-.Jl-
~
ver'wag dat kinders ten vo I I e gevaarbewus moet
-+-wees.
~
A
6.
Die lae elektriese spann1ngs wat 1n huise en ~i_g__
skole gebruik word, hou n1e vee I gevaar 1n n1e.
c
r-s
~
-
E7.
Dit pas meer by oumense as by kinders om ontsagI~
VIr elektrisiteit te h@. ~
~ A
8.
Die gevaar om geskok te word verminder namate 'n_J_
mens meer kennis van elektri~iteit opdoen. D
__£__
E
9o
As elektrisiens hu lie werk beter doen, sal minder Dmense geskok word.
c
B A
E
10.
Kaalvoete en klam grond het n1e vee I met die D hewigheid van elektriese skokJ te make n1e.c
B AE
11.
Vrees om met 'n elektriese toestel wat gevaar I i k D lyk te werk, I aat 'n mens soos 'n lafaard voelc
B A A12.
Kinders dink selde na oor die gevare wat a an Belektrisiteit verbonde Is.
c
D E
A
13~ AI IS 'n kind onervare, moet hy net so verant= B woorde I i k soos 'n grootmens met elektrisiteit
c
optree. D
E E
14,
Die gevare wat a an elektrisiteit verbonde 1s, Dword gewoon I i k oordrywe.
c
B A
E
15.
'n Swak geleier van 'n elektriese stroom hou VIr Ddie mens minder gevaar In as 'n goe1e geleier.
c
B A A16.
Dit IS ve i I i ger om op 'n lewendige geleier te Btrap as om daaraan te vat.
c
D E E
17.
Ouers en onderwysers behoort kleiner oortre= Ddinkies van kinders met elektrisiteit) deur die
c
v1ngers te sien. B
A A
18o
'n Stukkende, isolator op 'n metaa I kragpaa 11 maak B die hele paa I gevaarlik om a an te raak.
c
D E
E
19.
So lank daar 'n skakelaar naby Is, kan 'n mens maar D bietjie eksperimenteer met elektrisiteit.c
B
A
--A 20. Kinders IS nou eenmaal van nature geneig om on= B
nadenkend op te tree in situasies waar elektri=
c
siteit gevaarl ik mag1wees. D
E
A
21. Die stelling: ,Onderwysers stel 1n die vei I ig= B
heid van kinders belang", hou dar em nog 'n
c
greintjie waarheid 1 n. D
E E 22. In die geval van elektrisiteit IS dit nutteloos D om jou I ewe te waag om iemand anders te red.
c
B
A
E 23a Mense het maar altyd die geloof dat hu II e eerste D ondervinding met elektriese skok n1e ernstige
c
gevolge sal h~ nie. B
A A
24a
Kennis van elektrisiteit is noodsaak I i k as 'n mens Bongelukke in verb and daarmee wi I uitskakel.
c
D E E 25. Weens die feit dat 'n elektriese stroom onsigbaar DIS, help dit n1e vee I om JOU oor die gevare
-c-daaraan verbonde te bekommer n1e. B
A
E
26.
'n Mens kan aanvaar dat nuwe elektriese toe= D rusting vei I i g IS om te hanteer.c
B
A A
27.
'n Mens IS altyd geneig om te dink dat ander mense 8 geskok word omdat hu II e onversk i I I i g te werkc
gegaan het. D
E
28.
Omdat stadskinders meer kennis van elektrisiteit E as plaaskinders het, is hu II e minder onderhewig Da an skok as laasgenoemde.
c
B
E 29a Dit is seker n1e nodig om die aarding van toe= D ste I I e te dikwels na te gaan n1e.
c
8 A A30.
Dogters word meer dikwels as seuns deur elektri= 8 siteit geskok, omdat hu II e minder kennis daarvanc
besit. D
E
A
31.
Elektriese herstelwerk moet sover moontl ik net 8met een hand gedoen word.
c
D
E A
32.
Die plekke waar die koorde van elektriese toe= 8 rusting geplaas word, het baie met die ve i I i ghe i dc
daarvan te make. D
E E
33o
Die isolators op kragpale IS slegs bedoel om pie Ddrade a an te verbinda
c
8 A
E
34.
Omdat elektrisiteit so geheimsinnig en interes= D sant 1s, kan kinders maar nie nalaat om daarmeec
te eksperimenteer n1e. 8
A A
35.
Die gevaar van foutstome le daarin, dat hu II e 8die kortste pad na die grond toe kies.
c
D E E36.
'n Gedagte soos: ,Ek sal tog nooit geskok word D nie", gee 'n mens soms 'n gevoel van ve1 I i ghe i d.c
8A
E
37.
As die koord van 'n elektriese strykyster effens Dverweer IS 1 kan dit nog as heeltemal vei I i g
c
beskou word. 8
A
38a
Omdat hu IIe
so betroubaar gemaak word, hoef E mens nte vir die haardroers wat dames deesdae Dgebruik, te vrees niea
c
8 A
39.
Die uitwerking van elektriese skok op diemens I i:keo I i ggaam is so vi nn i g dat kenn is van
noodhul~ die omstanders nie veel help nie.
40. In h donderstorm bied h holte op die oop vlakte
beter bevei liging teen blits~as h ho~ digte
boom.
41. Moderne elektriese toestel le word so vei ligen
betroubaar gemaak
1dat ditonnodig is om dit te
aard.
42. Ouers is meesal verniet bekommerd as kinders
elektriese toerusting hanteer.
43o
Die manier waaroph
mensh
elektriese koordhanteer, bepaal die vei ligheid daarvan.
44. Goeie skakelaars IS al wat nodig IS om elektriese
stroom te beheer
45.
Die optrede van kinders ten opsigte vanelektrisiteit sal baie verbete~ as grootmense
minder krities optree.
46. h Isolator tussen die mens se liggaam en die
elektriese stroo~ is die enigste manier om skokke
te voorkom. .
47. Grondige kennis van elektrisiteit maak waaksaam=
heid minder noodsaaklik.
48. Daar is vandag so baie vei ligheidstoestel le
in verband met elektrisiteit beskikbaar, dat geen ongelukke behoort plaas te vind nie.