HOOFSTUX VIII.
WETGEWENDE BEVOBGDHEDE VAN DIE STAA:rSPR.ESIDENT EN SY VERH OUDI NG TOT DIE VOLKSRAAD .
In die vorige hoof s tuk w as daar telkens spra ke van die s t aatspres i dent se verhouding tot di e wetgewende gesag , ma a r behalwe sy uitvoerende magt e het di e s t aa t spres i dent ook oor definiti ewe wetge - wend e bevoe gdhede beskik, waardeur hy in
TIbaie nou verband met di e V olksraad ges tel is.
1. Die hOO£Ste wetgewende gesag berus b_x __ ?_ie
VoJ.-)csr_~~£.·Net soos die uit vo er ende gesag deur
die~· 1 ':aan die pr es i den t op ge dra i s , 1 )h et ook di e volk v~n·-
die Z.A.R. di e wetgewende gesag aan
TIVolksraad opge - dra . Waar in die O.V.S. -ko nstitusie s l egs verkl aar wo r d:
"Het
hoo~stewetgevend gezag b erust by d en Volks- raad ," 2 )
het die Grondw e t van die Z.iLR. uitdruklik
bepaal ~"Het volk gee ft de we t gevi ng in handen van eenen Volksraad , h et h oogste gezag des l a nds, bestaan - de uit v ertegenwoordigers of l as thebbers des vo1ks ••.• " 3 )
In l aasge no emde Grondwe t is no g
TIar ti ke1 nod i g ge vind om die hoo gste gesag van die Volksraad t e
verseker~"De Volk sraad zal het ho ogste
~ezagdes lan ds zyn, en de Wetgevende Niagt. "
4)In geen stadium van die Z.A , R. se b es taan i s dit no - di g ge vind om di e bepaling van die hoo gs te gesag van die Volksr aad t e verander ni e , 5 )to h alwe n~ 1 890 , to e fTI~"~: hoofstuk VII, par-ag;a~f l v an hi er di e werk .
2 )Konst itus i e (O.V.S.), 1854, art.3 (Sc ho ltz ~ a . w. , bylaag 1). V gl. ook Konstitusie (V.S.A . ), a rt.l, seksie
1~"All l egi s lative Pow ers h ere in granted shall be ves t e d in a Congress of the United St ates .
11J )Gron dwe t (Z.A.R.), 185 8 , a rt.l2; ibid.,l 889 , a rt.
1 2 (Loc a l e Wetten der Z.A.R. 1888 -1 889 , bl .l7 4) . In 1'8"90 v erande r
to-t~"DeWe-fgev e -ndeMac ht zal berust en by een e Volksvert egenwoordigin g , die za1 b es t aan uit een Eersten Vol ksraad en een Tweeden Volksraad." (vVet 4/1890 - Local e Wetten der Z. A. R ..
1 890-1893, b1. 22 Y Wet 2/1896 , " art. 21)::"' i bTci:-; 18 96 , b1.37).
4 )Grondwet, 185 8 , a rt. 29 .
5)y~k Grondwe t, 1 889 , artt.12 en 26 .
• •
die Eerste Volksraad die plek van die eertydse Volks- raad ingeneem het, wat die hoogste gesag betref. 6 )
Hierdie hoogste gesag-bepaling was van be- sondere betekenis vir die verhouding tussen
staats- president en Wetge wende gesag, want dit het alle an- der magte onder die gesag van die Volksraad geplaas en derhalwe aan die
Yitvoerende gesag geen selfstan- dige magte gelaat nie. Die handel en wandel van die Staatspresident en die ander lede wat hom in sy uit- voerende werksaamhe de bygestaan het, was
gedurig onderworpe aan die goedkeuring van die hoogste gesag van die land. Die algemene interpretasi
ewa t deur die Volksraad, en selfs deur president Kruger van
hierdie artikel
ge
ge
eis, naamlik dat die Volksraa
d ashoogste gesag enigiets kon besluit, selfs al druis dit lynreg teen enige wet in,7) was
TIuiters geva arlike interpretasie, omdat daardeur n republikeinse stelsel tot n despotiese stelsel verander kon word. Ond
er
•n republikeinse stels
el b
eteken sodanige b
epalin
g geen- sins dat die wetgewende gesag bo die wet ver
hewe is nie, anders was
TIgrondwet nie nodig nie, maar dit be- hoort die bete
keni
ste he da t die wet
gewe n
de
gesag d i
ehoogst
e gesagond
er die we t is.
8)
Ten spyte van hierdie ondergeskiktheid aan
ldie hoogste
gesag, was die Staatspresident va n
die Z. A. R.
·n ui t
er
sbe
lan
grikefiguur i
ndi
ewet
gewende werksaamh
ed
ev
an die
staat,
en w
ashy in
di e prakt
yknie so
gebonde
as wat die teorie wi l l
aat blyk
ni
e. Hoewel die Vrystaatse Konstitusie nie so n hoo
gste
gesags-bepaling bevat h
et nie, het toestande in di
e6 )
Wet 4/1890, art.
2en Wet
2/1896, art.
27.7) Volksraadsnotule, art.79, 11 Mei 1887 (Byvoegsel Staatscou rant, 18 Mei 1887).
8 ) V
gl. ookDe Volks
stem, 12 Mei 1
887 (hoofartikel).
In
TI an
derhoofa rtikel word in De Volksstem, 28 Okt.l
887, baie ern
sti
g gew
aars
kQt
een di
et -
:~j~g·v
andi
eVolks r
aad, wa t vir
homsel
f absolut
e gesagtoe-e i
en.)
pra kt y k al daa r niks va n die v an die Z . A. R. v e r s kil n i e, en wa s die $taat s pre sident n e t so on de r
geskik aand i e hoo g st e
ges a g va n d i e Volksraa d.9) In a l be i Re pub l i eke het d ie prakt yk egt e r
get oon da t waa r di e de jure-mag te va n di e pr esi dent t.o.v. di e Volksra ad fe i t l ik nul was, di e
p~esident,ind i e n hy n st e r k p e r soo n was
engewee t h e t h o e om op t e t ree , oa r de fa cto-ma
gt e beski k het wa t hom ind e rdaad tot d i e
bel a n grik s te en i n vl oed r yks t
efi guur in die he l e s t aat s m a sji e neri e ko n v e r hef . I n di e vol g e nde hla d sye sal t e lk ens op h ie r
di ebevoegd- h ede va n di e staa t
spres i de nt
gewys wor d .
2 . Formel e pli gte van S t aa ts pr e sid ent i.v. m. ver- ki e sin g va n V o lksraad s led e e n byeen r oe pin g va n die Volksr aad.
Die v e r k i e sin g styd van led e vir d i e Volk s r aad v a n di e Z.A.R. is deur die G rondwe t ge r e el
9lO) maar
dit was di e t aa k v
an
_di e
~~atspresidenten
Uitvoerende Raad om to e t e s i en da t vr oegt ydi g va n di e ve rkiesings kennis
gegee moes word , e n da t d i e v e r ki esin
go p d i
ev asges t e l de t yd en vol
genedi e voor g e skr ewe
wysemoes plaas vind. Se d e rt 1 86 9 was di
eUitv oerende Raad o ak v e r a ntwoordeli k vir di e ont v a n gs en pu b likas i e van d i
er e kwi s i s i e s wat
aankan d i date aan geb i ed i
sen di e
ant- wo or de wa t hul l e d aa rop gegee he t.ll)
9) V gl. S c holt z~ a .w., bl. 117.
lO)Nl. in Maart van e l ke j aar ( Grondwe t, 1 8 58, a rt. 35 ).
Sede rt 1 873 i s di t bepaal da t d i e v er ki es i ng i n J a nua ri e en Fe brua ri e mo es p l aasv ind(Vo lk s r aads - n otul e , a rt .1 55 , 1 2 Jun i
e1 8 7 3 - Lo cale
\Ve t t en
derZ. A. R.
18~9-1885,bl. 5 2 5 ; G ron dwe t 1889, a rt. 32 - ibi d . , l BB -1 88 9, bl.l77 ;
Wet 2/189 6 , a rt. 30 - ibi d ., 1 8 9 6 , bl. 37.)
ll)Tot 18 69 was die v e rki es in g vry ( kyk Gron dwe t , l 8 58 , a rt . 3 3) m
aar sede rt 18 6 9 is t.o.v. Vol ks r aa d s l
edeva n ·n rekwi s i s i e -st e l se l ge bruik
gemaak ( Regl eme n t v.
Orde voor de n Volk s raad, Se pt.l8 6 9, a r t.3 ; ibi d ., 188 2, art.4 - Local e W ett e n d e r Z. A.R.l8 49-l88 5
bl.l077; G rondw e t, 1889, art. 36- ibid. , 1888-± 889 ,
bl.l76 ; We t 2/1 896, a rt. 3 9 - ibid., 1 89 6, bl.3 8 ).
Kieslyst e en ki eslote moes na af loop van elke verkiesin g aan die Uitvocrende Raad ges tuur word. 1 2 ) Di e bekend- making va n die name en woonpl ekke van die gekose Volks- r aadslede moe s nad a t di e Ui tvoer e nde Raad di e ui t s l ag van die verki es in g bepaal h e t, deur die staat spr es i de nt gedoe n word, 1 3) t e r wyl hy die gekose l ede moes oproep tot die gewone j aar likse si ttin g van die Volk sraad deur
( a )
'ndeur hom ond e rte ke n de kennisgewing in die
~j;aat s - couran t, wat vir
TIt ydperk van se s weke voor d i e sitting tot met die aan van g van die s i tt in g geree l d ge publiseer moes wo rd;
( b ) skrif te like kennis gewings aan die i ndivi due l e 1 ede, wat m i nstens drie w e ke voor ' di e
sittin~by hu ll e onde r ske i e wonings besorg moes word . 1 4
In ge val l e van bui tengewone sj_ ttin gs , waart o e di e
s taatspr esident oa k die mag ge had het om di e Volksraad
011
te roep , 1 5 \ aoes die skrifteli ke kenn isgewings so vroeg as m oo n tlik voor di e
sit~ingaan di e l ede besorg word, t erwyl die kenn i sgewings in die St aatscourant s o
gou as moontlik daarna ge pub1is ee r moes wo r d . 1 6 )
l2)Grondwet, 1 858 , a rt. 35? ibid., 18 89\ .art .
32(~ocale~etten
der Z.A.R. 18 88 -18 89 , bl. 177;. H ie rdi e be - paling kom nie in W et 2/1 896 voor ni e , hoewel die prak tyk di ese lfd e ge bl y het.
13}Gron dwe t, 1 8 58, art. 769 i bid., 1 889, ar t . 7 39 We t 2/1896, a rt. 98. Die bepaling i s nie in die Kon - sep- gron dwet va n 1 889 op geneem nie omdat di t vol gens die Grondwetkomr n is s i e in die Kieswet tui sgehoo rt het
(kyk No tul e Ee rst e Volks raad , art. 594, 25 J u li e 1 889 ).
14 )Grondwe t , 185 8, artt. 75 & 77 ; ibid., 1 889 , artt.
74 & 7 9; We t 2/1896, a rt. 99 ( a lb e i Vol ksrade ) ;
Reglem e nt van Ord e vo or den Volk s raad de r Z.A .R., 1 882 , ar t. l (L ocal e W e tt e n der Z.A.R. 1 849-1 885 , bl. 1076) ; ibid:, 1887, art. 1 [fbid.,1 886 -l8G 7, bl.
17 2 ) ; Reglement van Orde voor den Ee rst en Vo lksraad der Z.A.R., 1 891, art. l (ibid., 1 890-1893, b11.
26 7-268) ? ibid., 1894, art. 1
(ibid.;~l894,
bl.;24"'9) ~ibid., 1896., a:rt-.1 (ibid., 1896; '- lH:. 309;). ; Reg1ement van Orde voor d en
Tweed~nVolksraad der Z.A.R., 1891, art.1 (ibid., 1 8 90 .... 1893, bl.
-~-2;9-8)9-.;i.l;)id., 1894;. a rt.1 (ibid., 1 8 94, ·.hJJ;. 146); ibid., 1898, art.1 (ibid., 1898, bl. 355).
l5)Grondwet, 1858, artt. 54 en 759 ibid., 1889, artt.
50 en 72; Viet 2/1896, artt. 45 en 97.
16
)Kykart. 2 van - - a1 die Reglemente van Orde genoem in
voetnoot 14, hierbo.
Gekos
el
ede wat diebetrekking van
Volks-raadslid nie kon of
wou aanvaar nie7moes onmiddellik nad
at hull
e diek
ennisgewing van hull
everki
esin
g ont-van
ghet, met voll
edige
vermeldingvan redes
7hull
e besluit
aan di
e staatspresident meed
ee1,
en
die Ui t -voerende Raad
moesdan
daarooroordee1. 17 )
Lede watnie in staat
wasom
dievergad
erings op
di e bepaaldetyd
by t
ewoon
nie moesdaarvan
aandie
Regering($taatspresident en staatssekretaris)
k
ennis
gee, en1aasgenoemd
e moes die k
ennis
gewing aan dievoorsitt
er vandie Vo1ksraa d
oorhandig. 18)Indi
en ~ Vo1ks
raadsl i
dsy bedanking wou indien7 moes
dit ook
by di e staats-president geskied7
wa
arna laasge noemde n nuw
e verkiesing moes be)aal omin
di
eoop
geval l
e betrekking te voor-sien.19
In
1882 hetdi
eRe
gerlngegter
gemeen dat
di t
di eprerogatief van
dieVo1ksraad was
om bedankingsvan
syl
ed
e te aanvaar en hulle pl ekke weer te laat opvul, maar dieVolksr
aadhet
gevo
el
dat dit niema~ anders asd
ie Regerin
g setaak
wasni
e. 20)Dies
e1
fde~ aak
hetook op
die skouers van dJ.epr
esi
dent
ger
us wanneer ;nvaka~ure d
eur
die dood van
n lidontsta
an het . 21 ) As
n gek
osel i
d nie die nodigekwa1
ifi
kasi
es besith
et ni
e, het
dit enigeenvrygestaan om me t
die nodige bewyslewering die presi
dent
se aandag daarop tev
estig, in we1ke gev
al
di e p~esident di e s~ak moes on-der
soek,
enin
di enhy
van
die gegrondhei dvan d i
er7) G;ondwet,
1858, artt. 37 &39
9 i bid.,1889,
artt.34
& 369
Wet 2/ 1896, artt. 57 &
59.18)Art.
3 van
al die Beg1ementeva n Or
de, genoem in
voetnoot 147hi
erbo.
1 9)R
eg1ement van Orde voor denVolksraad der
Z.A.R., 1882,art. 3
(Local e Wet tend
er
Z.A.R.1849-18
85,
bl. 1078);
ibid. ,1887
7 art. 8 (ibi d. , 1886-18gr,bl. 174). Di
e arti kelkom
ni e in die Regl ementev Dn
Orde virdi
e Eerste enTw
eedeVolk
sraadvoor
ni e. 20 )DeVo1ksstem
73
Mei1882
(hoofartikel) .21) Vg1 .
..:.. ::< n
spraak van vise- pr esi dent
Kruger by openingvan Volksraad
op lM
ei
1882, art.
2(Byvo
egse1Staa t
s-couran t, 4
Mei 1
882); Vo1ks:~caadsnotu1e(Z.A.R:-y-;-
·-art.
ll, 2 Mei 1882 (ibid., 11Mei 1
882);Regl
ementvan
Ordevoor
den Vo1ksraad derZ.A.R., 1
882,
art.?
(L
ocale
Wett
en
der
Z.A.R.,1849-1885,
bl.1076); 9nid.,
1887, art.
7 (ibid.,1886-1887, bll.
173-174)~Di
e artikel
kom niein
die Reglemente van Orde vi r di
eEe rste
en Tweed
eVo1ksraa d voor
nie.k
la
gte oortuig was
,moes hy d
ie klagskrif v66r di e opening van die Volksraad aan die
voorsitte
rvan d
ie Volksraad oorhandig en op die verwydering van so n lid aandr
ing. 22
)Hoewel d
ie Volksraad byten minste een ge
leentheid die art
ikel so gernterpreteer het dat d
ie staa tspresident finaal moes beslui t of so •n lid sitting mog neem of n
ie,het president Burgers die standpunt gehandhaaf dat d
ie.c1egering die nodi
ge on- dersoek moes doen, maar dat die fina
le bes
l issing deur die Volksraad moes
geskied, n standpunt
wat deur di e Volksraad aanvaar
is
.23
)Wat die byeenroeping van vergaderings betref, het die
staatspresidentvan die O.V
.S.oor dieselfde magte beski k as die van die Z
.A.R., 24 )t erwy
lbedankin
gs
ook by die
staatspresident in
gedien moes word, wa arna hy deur middel van nuwe verkiesings die vakante be
-trekking
(s
)moes
l aat opvul. 2 5
)3
.Algemene
verantwoorde
l ikhe
id van die St aatspres
i -dent
aa_r:._~_
_yol_ksra?.:_~-=._~;z_.Aanspraak.
Di
e Konst
itusievan die O.V.S. het uitdruklik bepaal dat die
~taatspresidentaan d
ie Volksraad ver
-antwoordel
ikwas en da
tsy
nhandelingen of verrigtingen van appel vo
ord
en Volksraad onderhevig zullen zyn.a26)
·22r-~-.---,---..
_ , . . " _
oGrondwet
, 1858
,art. 31
9lbla.,
1889, ar
t.2o; Regle- ment van Orde voor den Volksraad der Z.A.B.., 1882, art
.4(c).
ib
id.
,1887, art.4. Die bepaling kom ook nie in die Regl
emen
tevan Orde
vir die Eerste enTweede Volksraad voor nie, terwyl in die Grondwet van
1896 bepaal is dat sodanige klagtes by die Rege
-ring
ingedien moes word, waarna die Re
gering al di e desbetreffende stukke aan die voorsitter van die be- trokke Volksraad sou oorhandig
.(Wet 2/l896,art. 44-
~-C2..2..~~e
:.Jet ten der Z. A. R ..
21896, bl. 39).
2 3
)Volksraadsnotu
le (Z.A.R.-, art 41, 8 & 9 M
ei
1876
(Byvoegsel Staatscourant, 7 Junie
1876
).2 4 ) Ky_ ~ Scholtz~. v::-:-- b
ll.51
& 131
.2 5
)Volksraadsnotule
(O.V. S
.),4 Feb. 1876.
26
)Konstitusie
(O.V.S
.),1854, art
.29; ibid.,
1866
,art. 31
(Scholtz~a
.vv., bylae l
&2); Wetboek van
~~n
Oranje-Vrzstaat, 1854-1891, bl
. 15 ••
Verder i s die st aa tspresident van d i e O.V.S. onder die verpli g tin g ges tel om elke jaar by geleentheid van die Volk s raadsvergade rin ge verslag te d oen van d i e s taat v an di e kantore en die o pe nbare diens , terwyl hy die Volksraad met r aad en ad vi es moes dien, en ind ien nodig, wetsontwerpe aan hulle moes voorle. 27)
Vol ge ns h ie rdie bepalings het die president van die O.V. S . s o goe d as geen mag gehad nie en was hy e n die l e d e van die Uitvo e rend e Raad niks ande r s as blote instrume nt s in die hande van die Volksraad , wat eenvo udig na die wil van die Volksra a d moes han de l
. 28 ) nle.
Aanvankli k word in d i e Grondwet van die Z. A. R.
geen besondere bepaling aangetref wat de finiti e f be - paal het dat die staatspresident vir sy han de l en wan - del aan die Volksraad v e rantwo9rd 8lik was nie. To g s traa l die beginsel uit haas e lke a rti ke l van di e Grondwe t waarin di e ma g te en pl i g t e v an di e presi den t bepaal word . 2 9 ) Di e Grondwet het egter direk di e v er- pli g tin g om ge reel d aan d i e Volksraad ve r slag te doen op hom ge le
~11
0ok zal hy ( d . i . di e Pre si d ent van di e Ui t vo e r e nd e Ra ad ) tyde n s d i e z i tt ing van d e n Volksraad ( d. i. d i e
jaarliks e s i t t i ng) verslag geven van z yn e ver- rigtingen ge durende h et afgeloopen j aar, van den t oestand der Republiek en van al wat haar
be~·,ng in het a l gemeen betre ft.
1130 )
2 7)Kon s titusi e (o. v.s .), 1854, art . 31; ibi d ., 1 866, art.33
(Scholtz~a .w. , bylae 1 & 2 ) ; We tbo e k van den Oranje -V~lstaat 185~ -1 89 1, . b~~ _1 5 !. V gl~ ook Scoltz~
t . a .p., b 1. 24 & 2? en Konsvlt us l e (V. 0 . A.), a r t . I I, seksie
3~"He (d.i. die pre side nt ) shall from time to t ime give to Con gress informati on of the state of the Union and recomme nd to their consid era - tion s uch meas ure s as h e shall judge necessar y a nd ex pedient.
1128 )Scholtz ~ a . w. bll. 67 & 88 . V gl. ook De Zui d-Afri kaan ,
24 April 1 854 ( hoofartikel ).
2 9 ) V g l . bv. hoof stuk VII v an hi e rd ie we rk .
3 0) Grondw e t ( Z .A . R. ), 1858 , ar t. 7~ i bi d ., 1 8 8 9 , a r t .
71 ( Locale Wetten der Z.A.R. 1888-1 88 9, bl . 183) ;
Wet 271H9"b-Tlbid., l89b", b l. 47). Sedert 1 89 0
moes di e v e rsla g aan die Ee r s t e Volksraad g e do e n
word .
Sedert
1877 isdie
ve
rantwoordelikheidsbepaling
egter ook permanent
indie Grondwet opgeneem toe uitdruk-
likbepaal
is dat di e staatspresideilt aan die Volks-
raad
(na 1890,aan die Eerste Volksraad)
verantwoorde
- likwas. 31 )
Die
Staatspresd ,t
ina
lbe
iBepublieke het gewoonlik b
ygeleentheid van di
eopening van die
Volksraad •n
~:?J2_:t:_aakgehou, waarin
h;;rverslag gedoen het
(a) van
die uitvoering
vandie aan hom opgedraagde ver- rigtinge, asook van die algemene stand van sake m.b.t. kantore en die van di
eland in die algeme
en
; (b)van m
aatreels vvat t
yden
sdie r
eses deur hom
~di
eUitvoerende Raad ge
tref isen waarvoor die
goed- keuring van d
ie Volksraad nog verkry moes word;
(c)
en ten slotte het h
ymaatree
ls,meestal i n die vorm van we tsontwerpe , aan die Volksraa
dvoor
ges
tel, w
at deur hom as noodsaaklik geag is.
program
Die Aanspraak het gewoonlik min of me er di
evir die Volksraadsittin
gbepaal,3 2
) want die b
esprekin
gvan
elke afsonde rlike
artike l
daarvan
deurdie Volksraad het die b
elan
grikst
e gede
el t
evan di
etyd van die vergaderinge in
bes
lag
geneem.Aanvanklik
is die
President
indi
e Z.A.R.
t
c' '--,~ 3deur die Volksraad
~~e_skryweom sy v
er
slagaan di
eVolks raad te
kom do
en,33
)maar omdat sy Aan-
spraak
nie net nv
erslag v
an die
gedan
e verrigtinge was nie,
is hylater
:!!;j._tg·":qoc~om sy Aanspraak
opdi
eopenin
gsdag va n die
Volksraadsvergaderin
gte kom hou
.3l),r ~-~- ; ~;~i-~g t
otGrondwet, 1877. hoof
stuk l, a rt~-~
(L oca l~
Wettender Z.A.R. ~849-188~_, bl. 680
); ··iet 37I'B"bl,
ar t . l (~bi d ,, bl.
·1025); Grondwet 188 (), art
. 56 (ibid.,1 888~1889~ b1. 180);
\Jet2/1896
,art.81.
3
2)Vgl .ook En
ge1
brecht
g· r .F. Burgers,
b1.275
.33 )Bv. R. 382/ 63: V
oorsi t t
er
en
sekretaris van Vol
ks- r
aad
aan fung.pres
.van
Rensbur g, d
.d.
21 Mei
1863~R. 764/ 63: ibid., d.d. 1
2Okt
.1
863;R. 76
6/64;Voorsitter Volksraad aan pres. Pr
etorius, d.d. 12
Sept. 1864; R.
1045/65: Voors.
en sekr.Vo1
ksraad aanpres
.Pretorius, d.d. l l Sept. 1
865.•
Ook di t het vol gens •n vast e prosedure geski ed7 soos metteryd in di e Reglemente van Orde vir die Volksraad
omskrywe i s.
In die Z. A. R. i s ·n Volksraadskommi ssi e ge- kies om die Presi dent t e gaan haal wanneer hy sy Aan- spraak moes hou7 wat hy dan gedoen het onmi ddellik na die openingsgebed plaasgevind het. Hy het sy Aa~
spraak self of deur di e s '.:;aatssekretaris l aat voor- l ees.34) Sedert 1858 het die Volksraad onmi ddel l ik daarna ·n kommissie geki es om di e verslag van di e pre- sident na t e gaan, ~ rapport daaroor by die Volks- raad in te di en, waarop di e Volksraad dan n voorlo- pige antwoord aan di e presi dent opgestel het . 35)
Na 1881 het hierdi e artikel uit die Grondwet verdwyn, maar i s di e prosedure in •n ef1,ens gewysigde vorm in
di e Reglement van Orde vir die Volksraad omskrywe. Die .ii.anspraak van die staat spresident moes vooraf ge- druk ·word, 3 6)
en
onmiddel lik na die ui tspreke daar- van moes TI kopie aan el ke lid voorsi en word. 37)Sedert 1882 is ook nie meer •n kommissie geki es om die Aanspraak na te gaan nie, maar het di e voorsi t ter van die Volksraad onmiddellik n·1.dat die staatspresi - dent di e woord gevoer het, skriftelik daarop geant- woord. 38) In 1894 het die Eerste Volksraad beslui t dat di e Volksraadslede die Aanspraak, en die Ui t- voerende Raadslede die antvvoord van di e voorsi tter van die Vol ksraad staande sou aanhoor.39)
34)
Pre.s ide n~
Kruger het di t meestr l l aa t voorlees.35)Grondwet, 1858, art. t1-6.
3 6)Dit was die geval in die O.V.S. sedert 1856 (Vol ksraadsnotule (O. V.S.), 6 Februari e 1856 en 3 Feb. 1857).
37)Reglement van Orde voor den Volksraad der Z.A.R., 1882, art. 66 (Locale 'Nette_n der Z.A.R. ,1849-1885, bl. 1085)~ i bid., 1887, art. 65 (ibi d.,l886-lb87, bl. 65); Reglement van Orde voor den Eersten
Volksraad der Z.A.R. , 1891, art. 55 (ibid.,l890- l 893. bl. 274); ibid.,l894, art. 57(a ) (ibid.,l 894, bl. 257)9 ibid., 1896, art. 57(a ) (ibid.,l896,bl . 317).
3 8)Ibid. .
39)Notule Eerste Volksraad,
ar ~ t.l 42 -l 44,
21 Mei 1894;Regl ement van Orde voor den Eersten Volksraad der Z.A.R.! l':E4~ a~t~56 (Locale W~t!_en_ ~;~ Z.A.R. , 1894, ol. 2~7) 9 lbld., l 36, aru. 56 (lol d. , 1896,
~317). .
Verder was dit in die Z.A.R. die gewoonte dat die
Volksraad~ nadat bogenoemde verrigtinge af geloop was en die kornmissi e die p;resident weer ui t die vergade- ring geleide gedoen het~ tot die volgende dag ver- daag het.
40 )
van
die
In die O.V.S. het die urosedure nie veel die hierbo beskrewe
verskil~n ie .4l)
Hoewel di e s taatspresident net sacs die van O.V.S. in alle opsigte deur sy verantwoordelik- heid aan di e Volksraad ge bon de vvas 9 was nie e en van hulle in die praktyk TI willose werktui g in die hande van di e wet gewende liggaam nie. Net sacs hy in sy uitvoerende hoedanigheid, ten spyte van al die be-
perkinge 9 •n persoon i n •n amp was waarmee deeglik re- kening gehou moes word, het hy ook t.o.v. die Volks- raad sekere wetgewende bevoegdhede besit wat hom, afgesien van beperkinge en verantwoordelikhei d, in staat gestel het om TI l ei dende aandeel in die wet- gewing van die staat te neem.
4. StaatsE~~si~ent en wetgewing.
Die aandeel van die s taatspresident aan die wet gewing van die staat en sy wet gewende bevoegdhede kan gerieflikheidshalwe onder die volgende hoofde bespreek vvord.
(a ) Staatspresident as voorsteller van wetsontwerpe.
"Aan den president i s opgedragen het voorstellen van wett en aan den Volksraad, hetzy eigene voor- stellen, h~tzy anderen van het volk by hem inge- komen •. ..• "42)
Dit was di e opdrag wat in 1858 deur die Grondwet aan die p ·esi dent van die
Z. A.R.
gegee i s. In 1877 het die bewoording van die arti kel· n
wysiging ondergaan, waarvan die betekenis daarvan nag duideliker gestel word:40)Vgl. Volksraadsnotule
(z ; ~ .R.),
art. 14, 7 Mei 1888(Byvoegsel Staatscourant, 16 Mei 1888).
4l)Kyk
Scho lt z~
t.a. p., bl. 52.4 2 )Grondwet (Z.A.R.), 1858, art. 66. Vgl. ook ibid. 9
art. 13, en hoofstuk VII, paragraaf 1 van hierdie werk.
"
De Staatspres
ident
doetde
voorst el
le
nvan we
t aan den Volksraad
•...
• "43)Die reg van die volk
om by die
yresident wetsvoor
-s
te
l le
in t e dien, is weereems in 1866 beklemtoon
,44) maardaarmee was dit nog geen
uitgemaaktesaak dat
sodan
ige
voorste
l le
voor die Volksr aad ge
le souword nie
. Die staatspresident en
UitvoerendeRaad moes
hierdie voorstelleeers aan hulle
oordeel onderwerpen
besluit ofsodan
i ge wetgewing
nodigof
gewens was of nie. 4 5) Indi en
dit onnodig of ongewens geag is, hetdie
volknog
altyddie
reggehad om hull
e per me-marie
na die-Volk sraad te wend en kon
laasgenoemde liggaamaan die P-r
esident opdr a
g geeom
sodani
gewet-
gewing voor te berei
end
it ter behandeling a
an die
Volksraad
voor te le.Die indiening
van vvetsontwerpe was
nie
die al leenregvan die staatspresident
nie, want Volks-raadslede kon
ook
wetsvoorstelle aan die Raad voorle. 4 6)~~<=:~---~'
7
asegt
er een belangrike
verskil t.o.
y.! __ =~:l:i,e,.,._ in- dieningvan
wetsontwerpe deur diestaatspresident
,en
c _ van ·nlid v
an
di
e Volksraad. Die st
aatspresi-
dent hetni
evoo
rafdie
verlofva n
die Volksraadno
- dig gehadom we t
son
twerpe t
ertafel te
l e nie, maar
wanneer ~ Volksraadsliddit
woudoen,
moes hy eersdie
toestemmingvan die
Raad daarvoorverkry. D
an
moes so n
lid eers die
al
gemene stre
kking van die beoogde wetgewing verduid
elik
9 en die Volksraadn
aberaadslaging
daaroorbe
sluit of sodani
ge
verlofv
er
- l eenkon
word.4 -, \
""'' To
evoeging tot G:'G;:).dvJe t,
1877,hoo
fstuk l,
art
. 4 (Locale Wetten der Z.A.R.1849- 1885
, bl. 680), ge-h
andhaaf inW
et 3/18 81,
art.3
(ibid., bl.l026); Grondwet, 1889,art
. 62 (ibid.,
1888-1889,
b1.181); W
et
2/1896, art.87
(ibid., 1896, bl.46);
Konsep-
gron dwet,
189~ art
.79
(opgeneem in Notu1eEerste Volksraa d,
art. 594, 25 Julie1
899).44)
E.V.R
.7A~
Vo1kraadsnotu1e, art . 242, 26 Sept. 1866.4 5
)Grondw
et (Z
.A.R.
), 1858,
art.67~
ibid., 1889,
art.63 (
Local
e Wet tender
Z.A.R.,1888-1
889,bl
.182
); iNet 2/1896, art.88
(ibid.,· 1896, bl.46); Kon
sep- grondw
et,18
99,
art.79
(opgen
eem inNotul
e Eerste
Volksraad, art.5
94, 25 Juli
e1899
).4 6)Vgl. ook
G
eyvan Pittius~
a.w., b1. 21.Indien
wel~moes dle lid die antwerp by die sekre - taris van die Volksraa d indien . Laasgenoemde moes dit aan di e Regering besorg en die Regerin g moe s hulle rapport daaroor no g in dies elfde sitt in g a an die V olksraa d lewer. As die maatreel noodsaa klik was, kon die Volksraad dit dadelik in behan de lin g neem, anders is dit aan die Re gering opgedra om dit dieselfde weg as alle ander wetsontw erpe te laat gaan
e!l' by di e vol gend e s itting we e r in te dien: --4 7)
Die opdra g om w etsvoorstelle by die Volks- raad in te dien is in die o.v. _
>nie so pertinent aan die staa t s president gegee nie. Van hom i s verwag dat hy di e Volk s r aa d
" ..•• met r a ad en advies dienen en indien noo dig wetsontwerpen ter tafe l leggen •. . • "48)
Waar aan di e president van die Z. A. R. dus definiti e f die opdrag g e gee is om we tsontwerpe aan di e Vo l k s - raad v oo r te le , i s a an sy Vry s t aa t se ko ll ega di e openin g ge l a a t om s odan ige voorstel le wanneer
hydi t nodig mog vind, aan di e Volksraad voor t e le . H oe- w el hi erdie bepalin g u it ers gerin g l y k, het die Vry - s t a a t se pres id ent in di e pr a kt y k oor b ykans di es elf de magt e b es kik as
di~in di e Z.A. R. en
47)Reglement van Orde voor den Volksraad de r
Z.A.R. ~1882 , artt. 74 & 67(f) (Lo cal e W ett en d e r Z.A.R., 1 849-18 85 , bll. 1087 en 108 5-1086)7 l bid.
~1887, art t. 73 en 66 ( f )
(ibid.,l886-1887~b11. 1 82 - 183
& 181) ; Regl em e n t van Orde voor den Eer s t en
Y?1~sraad
de r Z.A.R. , 18 91,
art~.? 3. & 56( g ) , lbld.,l8 90-1893, bll. 276 &275 . ; lbld., 1 894,
ar+t . 65 & 58(g) (ibid., 1894, bll. 260 &2 58);
iL~J.,
luJ 6 , a rtt. 65 & 58(g) (ibi d ., 1896 , bll.
320 & 318)9 Regl em ent van Orde vo or den ' rwee den Volks r aa d de r Z.A. R., 1891, artt. 58 & 5l(g)(ib i d ., 1 890-1 89 3, bl l. 30 6 & 30 5 ) ; ibid., 18 94 a rtt. 59
& 53 (g) (ibid., 1 894, bl1 . 320 & 318); ibid., 1 89 7, artt. 59
&~53(g)(ibid., 1897, bl1 . 156 & i54); · ibid., 1 89b , artt. 59 &·53(g)
(ib~d.,1898 , bl1.
364-365 & 363). Te en hie rd.ie pro s edure, w araan i n - dien ing van wet gewing deur Vo1 k s r aa ds1ed e on d erwo r - pe w a s , h e t D e Vo1k sstem (10 J a .1 88 3) hef ti g be-
swaa r aange t eken omda t di e Vo1k s r aad s 1 ede s e e in t l i ke plig ook di e indiening va n wet t e b ehoort t e w e es . 48 >Kon s titus i e (O.V.S .), 1 854 , a rt. 31 ; ibid., 18 66 ,
a rt. 33 (Scholt z : a .w., by1a e 1 en 2 ); W etboek van
den
Oran_j_~_y_J'_:ystaat,1 8 54-18 91, b1 . 1 5 .
"het dit die president in staat gestel om op feit- lik elke gebied sy wil deur te veer. Die oorsprong van die meeste wetsontwerpe was nie die volksraad
self nie maar die president. Met elke jaarlikse sitting van die Raad het die president •n groot aan- tal wet s ontwerpe ter tafel
gel~en die vernaamste wette wst gedurende die bestaan van die
re~ubliekgepasseer is, was almal a fkomstig van hom of is deur die Uitvoerende Raad of n hoofamptenaa r opge- stel onder leiding van die pre sident." 49)-
Dit het ook vir die staatspresident van die Z.A . R . ge- geld.
Van se l fs pr e kend w a s die staat s pre sid e nt in a l bei Republieke meer as enigiemand anders in staat om wetge - wing by die Volksraad in te dien. Hy was die man wat a $ hoof van di e administrasie ten voll e op hoo g te was me t l e emt e s wat d eu r we tgewing a angevul mo o s wor d . Hy was die persoon wat met sy vinger op di e pols van di e volk moes lowe en wat deur sy jaarlikse reise s eker
die vertroud s t e persoon met die b eho e ftes van di e land was. Dit was s y taa k om voortdurend sy
o~oop t e hou en oor di e b e l a n ge v a n l a nd e n volk t e wa a k . Dit i s dan ook geen wonder dat die Volksrade van die twe e Re- publieke die we tg ewing wat deur hom ingedien is, met die grootst e agting
beje~nhet nie en b a i e min d eur hull e
f k .
50)
a g e our 1s.
Ho~wel
di e st aatspr c side nt ni e nodig gehad h e t om die goedk e uring van di e Uitvo e rende Raad t e ver- kry vir we tsontwerp e wat hy wou indi en nie, het hy, in a lb e i Re publi ek e , eg t c r eer s so n wetsontwe rp aan di e Uitvo e r e nd e Raa d
voorgel~.Indi e n hy voora f di e g o c d - k e uring van die Uitvoerende Raad verkry :het, h e t dit natuurlik sy hand e ge st e rk wanne e r die Volksrad e die ontwe rp beh a n de l he t, maar wannee r hy dit ni e v e rkry h o t
nie~h o t dit o ok di e Uitvo e r ende Raa d s l e d e vryge - s t aan om in di e Volks r aad hull e p e r s oonlike opini e s d a aroor uit t e s p r e ek. In 1 aasgeno emde geva1 het di e staatspre sid ent d a n all ee n ge staa n.5 1 )
4 9)Scho1t z: a .w . , b1 . 116.
50)Vg1. ook ibid., b1l. 116-117.
5l)Dit was b v . di e gev a l mo t di e we tsontwerp wat pre s.
Kruge r in 1 889 aan d i e Volk sraad
voorgeH~~h e t, waa r- me e
di~t ot s t a ndkoming v a n twee volks r a d e b e oo g i s
(vg l. olks r aad snotul e , e rt. 303, 29 M e i 1 889 -
Byvo egse l tot § t aa t s coura nt, 5 Jvni e 1 8 89; The St a r,
31 M e i 1 889: '" l'he Dua l Chamb e r Sch eme . )
D i e opstel van
~we tsontw e rp kon deur di e pres i dent self geskied, of deur h om en die Uitvoerende Raad, of deur ee n of ander amptenaar aan w ie die taak
deur di e staa tspre sident opgedra kon word . I n die praktyk het die presj_dent i n al be i Republieke di k- we ls van am:· · e nare ge bruik gemaak om konsepwette voor
te berej_ . 52 ) .Aanvanklik i s ver al van die dienste van die staatsprokureur geb ruik gemaak , 5J ) maar namate mee r amptenare to es i g oor die st aatsdepart eme n t e ver-
kry het , is oak aan hulle soort ge lyke opdragte gege e . By enke l e ge l een thede h e t di e Volksraad ook op ei e inisiati ef , of op verso e k van die staat s pre s ident
~kommi ssie ui t die Volks raa d benoem om bepaalde we ts ..:..
ont· ?c ::. " ; e vo or t e berei, maar a l tyd in sam ewe rki n g met die H e gerin g . 5 t~ )
(b)
Publi 'kas: i .e van \Netsontwerpe deur die Staats -
·)re s i den t .
.12; _ ___ __ , .... ~---~·---
As die st a ats r )res ident van di e Z. A. R.
•nwe t sontwe rp aan die V olksraad wou voo rlS , moe s hy di e antwerp ten minste drie .maa n. cle voor die a anv ang va n die Volksraa ds ittin g in di e
?t~ats~o~r~ltte r ke nnis - name van d i e volk pub l iseer, tes a m e met a ll e ander
stukke wat deur hom a s nodi g en nut ti g be sk ou i s . 55 ) O m dat we t gew= L n ::::, s omtyds so drin g e nd kon wees dat d i t nie dri e m aan de voora f a a n di e di e oord ee l van di e volk onderwerp kon word
nie~he t die Volksraa d di e re g ge - ha d om in dr j_ n gende geva lle kon sepwe t te te b ehan de l w at nie v oora f gepu b liseer v vas ni e , m a ar indi en di t
s ou ge b eur, m oes gron di ge r edes deur di e Volk sraad vir 52 r·- · - 1
-····:----~-~-~---···-----=----·- - · . · : -- -- ·-- -
,-~--scnol lJz : a . w.
~bl . 11 6; 'Nypkema: Dle lnvloea. van
~q_erland
e n Ned e r lan ds - Indie
O_P.ontsf a:an en_ o:gt -
vn1Ckel~..!:'l..i:L
..
.'Y-C1r~-die re gs we s e in S . A. t?t 18810' n"-11-:- 1 85- 190 .
53 ) Bv . U.R . lA : Uit voe r e nd e R aa dsnotul e ~ art . 3 2 ~ 5 M e i 1 859 9 Volksra adsno tul e, a rt . 1 6 \ 13 Sept . 1 859
_(_§~'b._Argiefs tukk e
~· rvl . , no . 4, b1 . l 7
J 9R. 213/66: Sta a ts- prokureur aan Uitv . Raa d , d . d . 16 Fe b . 1 86 6;R. 977/7l : Staa t spro kure ur aan Gouve rnement se cre taris , d . d . 6 Sept . l87l; R. 140/74 : Staat s prokureur a an Staa t s sekre - t a ri s , d . d . 7 J an . 1874 .
54 ) V olks r a adsno tule, art t . l0l - l02 t 1 5 Me i 1 889 (Byvoeg- se l Staatscoura nt, 22 Mei l889 J ; V.R . R. 7l/89:S taa ts - s ekre t a ri s a an Volksra ad , d . d . M e i 1 88 9 .
55 ) Grondwet,l858, art . 669 ibi d ., l 889 ~ a r t . 62 ( Lo e:a l e 'Ve tt e n
der Z. A. R. l 88 8- l889 , bl . l8l J ; W e t 2/1 8 96, art . 87
ri bid .-, bT:-TbT.
son stap verstrek word . 56 )
Die publikasie van n wetsontwerp i n die St aatscourant was bedoel om aan die volk die geleent- heid te gee om, i ndien hulle wou, hulle s i enswyse daaroor aan die Volksraad te kenne gee v66r die ant - werp in behandeling geneem sou word . 57) V an hierdi e reg het die volk in bei de die Republieke, maar v eral in die Z. A . R., gewe ldi g baie geb ruik gemaak , e n haas geen wetsontwerp is gepubl i seer in verband w aarmee daar nie memories by die Volksraad in ge stroom het nie .
Ophierdie r eg was die volk uit ers jal oers . In 1899 het die Grondwethersieningskommissie byvoor - beeld aanbevee l dat die a rtikel waarin die vo oraf - publikasie Van we tsontwe rpe voo rgeskryf word, a ldus v er ander moes word:
: :zoo 1.1.ogelyk zullen de voorstell en van wet door hem (d.i . die Staat s president) drie maand en v66r het indienen door middel van publicatie in de Staat scour a nt aan het al gemeen worden b eke nd ge -
maakt:-«5lT ) -
Tee n hierdi e voo r ge s t el de v eranderin g het nie m in der
•
as 27 memories, onderteken deur 878 persone, by die Eerst e Volksraa d ingekom nie, waarin ge vra word dat die zoo mo_ge l;y-k geskrap mo e s ;:ord en di e a rti kel so moes l ui dat all e w etsvoorst elle ge publi see r moes word . 59)
.5b)Re~le~~n-~- ·- van Ord e voor de-~ V~ksraad d er Z.A. H., 1 882, art . 72 (L ocal e Wetten der Z.A. R. 1 849-1 885 , bl .l086 )
9i l;id . ,- 1887 ' al.;t:-7-l (ibia:- ;I"80b- :f8"87 , bl . 1 82 ); Regl ement van Orde voor den Eers te n Volksraad de r Z. A. R. , 1891, a r t . 6l(ib id. , 1 89 0- 1 893 , bl . 27 6 ) ; ibid.,l89 4 , a rt . 63 (ibi d . ,l8 94, bl . 25 9); i bid . ,l896, art . 62 (i b id . ,l896, bl . 319 ); Re glement
va~Orde voor den Tweeden Volks raad der Z.A . R., 1 891 , art .5 6
(ibid . , l890- 1893,
bl. 306) ~ibid .,l 894, art . 57 (i b i d., 1894, b l . 319)9 ibid . , 1897, art . 57 (i bid . , 1 8 97, bl . 155); ibj_d ., 1898, art . 57 ( i-bid . , 1898 , bl . 364) . 57 )Grondyvet _ _ ( ~ . A.R . ), ~ 85 8,art.~2; ibi d . , 1889 \ a;st ~ l 2
, (Locale
'd::_~t-~n d~_r. ~.A. R. J..So~-1889\ bl . l7 4 ) ; vve t 27IB9b,a-1. t . i2C'- bld . , 1 89b,
ol:-JbJ.58 )Ko:':l.s e p- grondwet, 1899~ art . 79 ( opgeneem in Notule Eer ste Volks raa d, art . 594 , 25 Julie 1 899 ) • .
59 )E .V. R.: 32 4/99; 359/99; 571/99; 697/99; 840/ 99;
86 0/9 9; 873/99; 962/99; 1359/99; 1 507/99; 1611/99;
176 5/99 9 1796/ 99; 1882/99; 2157/99 ;
2160/99~218 2/9 9;
21 93/99; 2l98/99 y 222 0/99; 2265/99; 2344/999 2363/ 99;
256 0/99; 2625/ 99; 2363/ 99; 2560/99; 2625/9 9 ~ 2732/99 .
·n
Lang bespreking van die voorstelen memories
hetgevolg, waarin raadslid Steyn die gevoel
vandie
Eerste Volksraadvertolk
het toe hy daarop gewyshet
datdie
verandering vandi
e artikeldi
e gev
aa
r inge-hou
het da t dit di
estem
vand
ie volk
indi
e wet ge
wing van die landsou kon
wegneem.60
) Daarnahet
die Eerste Volksraadmet meerderheid
vanstemm e a
an die
wens van d
le 0memorla
0 lo ' ls~e vo ldoen
.61
)In
die Re publi
ek
vandie O.V.
S.moes di
e staatspresidenten enige
ander voorsteller van wets- ontwerpe sodani
ge antwerp
minstensses wek
evo or
dieaanvan
g vandi
e Volksraadsitting indie
Gouverneme nts Coura nt publiseer
.6
2)Hierdie bepalin
g i s sed
ert
1858 in
di
e Regl em
ent v
an Or
de virdi
e Vryst
aatse 6-,)Volksraad opgeneem. ~
Die
voorbehoudwas oo k daar dat die
Volksraad
~antwerp wat ni
e gepubli
seeris ni
e, k
on behandel, mits
grondi
ge r
ed
es
vir di
e st
ap v
er
strek word,
maar in188
2i
st.
o.v.
di~ voor
beh
oud strengermaatreels get
r ef toe neer gele
is dats
odanigewetsontwerpe b
ehandel k
on wordalle
en as
twee-de rdes v
an di
e l ede van
di eVolksraad
ten gunst
e daarvan was. 64) In 1882 i s diewe t
sontwerpe wat deu
r di e st
aatspresi
dent
ofoor
eenkomstig ·n b
eslui t van d i
e Volksraado
pgestel is vandie
publikasie-v
erpli
gting
onthef, 65)maar i n die vol
gende j
aar ishierdie
vrystel-lin
gwee r
opgeh
e£
. 66)Di
e publ i
kasi
ev
an
wet
sontwerpe en
di
er
egvan di
evolk om hull
e si
en
swys
edaaro
or bydi
eVolk
s-r
aad b
ek
end t
emaa k kon
~ ernsti
ge bep
erking op di e magvan di
est
aat spr esi
dent
as wet
svo
orst
el ler wees.0 5CTT--- c ---·--- - . · - - , - .. - · · - - - - -..
·~. ·---~.--0 No
tule EersteVolks r
aad,
art .7
83, 8 Aug. 1899. 61 )Ibid., art.784
.6
2)Volksr
aadsnotul
e (O.
V.S. ), 17Ok
t . 1856, enn
ie17
Feb.1
85
6, soosS
cholt
z(
a.w., bl. 57, voetn
oot l
) meedeel
ni
e.6 3 ) Scho l t z~
a.w.,b
l l. 57-59? Kyk oak Regl ement
vanOrde
(O.V.S.-Volksraad)1
882 (Gouverneme nt
s Courant,
26 Julie1
832);
ibid., 1384 (i'bld.,9
Julie lBd4)
.6 4) S ch o lt z~
t .a.p
. ,bll
.58 & 59
.65)Ib
i
d.,
bl
. 58. 66 )I
bi d.,bl
. 59.Noodsaaklik wetgewing kon bai e maklik skipbreuk 1y as die volk daarteen gekant was, want di e geski edenis van die Z.A.R. het gel eer dat die Volksraad eni giets anders sou doen as om t een die wil van di e volk t e besluit. Dit was bv. di e geval met die pensioen- wetsontwerp, wat veral gedurende di e negentiger jar e herhaaldelik deur die volk af gekeur i s , sodat di e Eerst e Vo1ksraad di t ook nie wou goedkeur nie. Aan die ander kant is die noodsaaklike wetgewing dikwe1s vertraag omdat die Vo1ksraad nie altyd berei d was om wetsontwerpe te behandel as hu1le nie van die volk se houding daarteenoor seker was nie. 6
7)
Waar die vo1k veral hul1e inv1oed laat geld het, vvas in di e geval van die konstitusionele wetgewingsvoorstelle, 68) waardeur grater mag aan die staatspr esident beoog is.Aan die ander kant kon di e opinie van die volk vir die staatspresi dent n waardevol le hulp en steun wees om sy taak in die Volksraad te ve.rgemak- lik, vvant as die volk ten gunste van •n wetsontwerp was, kon die Vo1ksraad baie moeilik wei er om di t t e aanvaar, 6 9)tensy werklik grondige redes vir die wei ering aangevoer kon word.
(c)
~ot::~.2rgti~LL_~ ~-. ;!-~r~diej_ng
__ vanw e~.~~ -n~ve rp e
deur~~-taa~-~"'BSla~.
Anders as i n die geval van die Arnerikaanse president wat wet gewing aan die wet gewende mag kon
'b'7JV~die --;;;~-;;::~ t .
van dl e Volksraad m. b. t. pres. Kruger se voorstel om twee volksrade op t e rig, nl. dat hulle oor die voorgestel de skema :•geen oordeel (kunnen) uitspreken, maar spreekt zyn gevoelen uitdat de Regeering zoodanig concept wet svoorstel op- trekke en zoo spoedig mogel yk te publiceer en, en by de aanstaande zitting van den Volksraad voor te leggen, t en einde het publiek in de gel egenhei d te ste11en per memories hun gevoelen daaromtrent uit t e spreken, waardoor de .Jlaad al sdan beter in staat za1 zyn over het voorgsstelde schema t e bes1i ssen. n Volksraadsnotule, art. 538, 21 Junie 1888 - Byvoeg- se1 Staatscourant, 22 Aug. 1888).
68 )vg~En g~l~t ; T.~~-~~e r s ,
bll . 288- 289 • .6 9)Vgl. De Volksst em, 10 Aug. 1899 (hoofartikej . .
voorstel, maar dan niks verder met die totstandkoming of nie-totstandkoming daarvan te doen hec ni e, 70) het die staatspresi dente van die twee Boere-repub1ieke die r eg gehad om nie al l e2n j_,- die Volksraad si t ting t e neem nie, maar ook om ingediende wetsontwerpe toe t e l ig en t e verdedi g en oar di e a1gemeen aan di e bespr e- kinge in die Volksraad deel t e neem.
Die toel igt ing en verdedi ging van wetsont- werpe deur homself of deur n lid van di e Uitvoerende Raad wat deur hom daartoe aangewys i s , was n taak wat deur die Grondwet aan die staat spresi dent van die
Z.A.£L Ol)ge1e was. 71 ) ·rydens die bewind van presi dente Pret orius en Burgers i s die taak mees-Gal deur die Pre- sident sel f ui tgevoer, Em wanneer di t vir hom onmoont - lik was om self te gaan, he·c hy gewoonli k di e Staats- sekretaris, vvat alt yd ten voll e op hoogte van SElke was, in sy pl ek gestuur. In 1377, t oe op aEmdrang van presi dent Bur gers aan departementshoofde si t tingsreg in die Ui tvoerende Raad verleen i s·, 72) is ter se1fdertyd ook neergele dat die s~aatspresident all ereers di e be- trokke amptenaar, op wie se departement die wc:;tsont- werp betrekking het, sou belas om die toeligting en ver dediging daarvan in dj_e Volksraad wa:':r te neem. 7 3) Na die herstel van die Republ iek in 1881, is 1aasge- noemde reeling in dj_e Grondwet gehandhaaf . 7 4) Daarmee het die s taatspresident geen afstand van sy bevoegd- heid gedoen om die taak sel f t e verri g nies en het president Kruger d:Lkwels saam met die betrokke ampte- naar in die Vol ksraad opgetree. Ongetwyf el d was di e wysi ging wat in 1877 aangebring i s, baie nodi g omdat die staat spr esident onmoontlik nie ocr al di e kennis kon beskik 1rvat nodi g was om
d~L e
gr oot verskeidenheid van wet sontwerpe toe t e 1i g nie 7 en sor!Lmi ge daarvan het werklik hoogs gespesial iseerde en t egniese kenni s vereis.70 - . .
) Laski ~
a.w .,
bl .3 ;
Gey van Pi-t:ci~~-. w . ,
bl. 27.71)Grondwet , 1858, art . 68.
72)Kyk hoofstuk VII, bll.
304~305
van hierdie werk.7
3
)T oevoegJ.. ng 1:;o' ' ·c G ronctw- e t , l 8 77, art. 4 ( Local e ./et ten der Z.A.H .• 1849-1885. bl. 680). ---·--·~---7 4 ) - . --:-::---" . _ _ _ _ ,
Wet 3/ ldd1, art. 3 (Locale Wetten der Z.A.R. , l849- l885 bl.l026) 9 Grondwet ,
1889,
ar t . 64 ( ibld . 1888-1889 "bT.'
182); Wet 2/1896, art. 89 (ibid.,1896, bi. 46). ' •By pres ide nt Kru
ger
het di t dier
eel
geword oml
aasge- noemd
etipe
wetsontwerpe hoofsaa~lik aan die betrokke amptenare oort
el
aat, t
erwyl hy self opgetree het t.o.v.
di
e wette waarinbe
ginselsa k
et
er spr
ake gekomh
et.
Die wysigin
g watin 1
899 voorges t
el is,
hetin werklikh
eid niks nuuts inge hou ni
e,
maar wa
s slegs ~ aanpassing by die veranderd
e samestelling enwerkverdeli~g v
an
dieUitvo
eren
de Raad.75)V
oort
aansou die
artikel d
an
asvol
glui:
"Met
de to
elichting
en
dev
erd
edi gingv
an dein
ge- diendevoorst
ell
env
an
wet,zyn
belast de Staat
s-pr
esident
en del
edenvan
denUitvo
erenden Raad.D
e Staatspresidentka n
dieto
elichtin
g ook opdra- gen aan anderepers
onen,
waartoein
de eerste plaats de ambtenarenin
aan
mer
king komen wierdepartement in
devoorst
ell
en
betrokken is. "7
6)
Hoew
el
geen spesiale artik
el
in di
e Grondwetvan
dieO.V.S.
aan diestaat
spr
esi
dentdi
e mag verleenhet
om diedeur h
omin
gedi
end
evoorst
el l
et
oe tel i
g en tev
erdedi g nie,h
et
hy dit net soos sy oor- Vaalse kollega gedoen,
kragtens die al
gemene opdr
ag wat aan homverle
eni
s omdi
e Volksraad met r
aad en advies byt
e staan en wetsontwerpeter t
afel t
e le. 7 7) Dit wasin
hierdieperso
onliketo
el i
gtin
gv
an wetsvoorstel l
ewat
die kr agvan
dieSt
aat
spres i
dent in
wet
gewende aan-
gel
eenthede
gel
ee was.Indien
hy enigsins ~ persoonv
an die forma
at van•n
Brand, Burgers
, Kruger en Steynwas, h
et
dit bai
e selde
geskied dat
die Volksraadt.
o.v.
die wetgewing nien
a hom geluister het nie. Sy posisiet
eenoor di
eVolks
raadi
s nogverder ver -
sterk deurdat hy asl
ashebber van die
volk n beroepop
di evolk
kon d,oel)i.nd i
.en die wet
gewande ma.g·hom ni
e ·i
n sywe tg
ewendepro
gram wou ondersteun nie, want wette vJa
s nodig om die gladde verloop V&1 die landsadministr
asi
e,
75)Kyk
-hoofstuk VII, bll.J07-309 van hierdi
e werk.7 6 )Konsep-grondwet, 1899, art
. 80 (opgeneemin
NotuleEe rste Volksraad, art.594,
25Juli
e1899). Vir be- spreking en onv
eranderde
goedkeurin
g van diev
oor
ge-steld
eartikel, kyk
Notule Eerste Volksraad, artt.
7
85-7
86,
8Aug. 1899.
77 )Kon stitusi
e(
O.V.S.),l854, art.31?ibi
d. , l866,
art.33
(Scholtz: a.w.,bylae 1 en
2)9 Wetbo
ek van den
Oranje-Vrystaat
1854-18 91, bl.l5.
waarvan
hy hoofen waaroor
hy
verantwoo
rdelikwas
,te
verseker. Die praktyk indie Z.A.R
.en die O.V.S. het bewys dat
in d
ie diebevoegdheid wat aan die
staats-
president verleen
is,baie gro a
tmoontlikh ede geskui l het. Indien di t •n bekwame president wa
s9en a
an b
e- kwamepresidente het die
twee
Republieke,me
tui
tson-derin g van enke
1e persone, geen geb
rekgehad n
ie
,en
ind
ienhy
geweet
het
hoe om die moontlikhede te benut, het die bevoegdhe
id om we
t te voor
te ste1 en toe t
e 1ig,hom ni
ea
11een dievernaa ms te figuur
in die
vve t
-gewin g van die Staa
tgemaak nie, m
aa
rhet dit hom
in
-derdaad,
naas sy pos
is
ie as hoof van die
~itv...
oerendegesag, ook
to
thoof-w etgewe
r indie staat verhe f
.In die op
si
ghet di
eBoe
r e-staa
t spresidente ·n be
1angrike
voorde e
1bo
die Amerikaanse
presidentgehad
.Die
reeds sterk
posisie waarin di e staa
ts-president aldus teenoor di e Vo1ksraad ges
te1
was,
is no
gkrag t i
ger
gemaak deurdie re
gwat
aan die staat
s-ho
ofdeva n d
ie
Z.A.~. en O. V.S.
verl
een i
som
ook
andersins
in die
Volksraads
vergaderin ge
teenwo
ordigt
ewees en aan die besprekinge
dee
lte neem
. ;!Veer spr e
ek di
eGrondwet v
an di e
,~.A. H.hier
'dui de1
iker as die van die O.V. S
.Eers
gen
oemde bepaal:
11