DIE ElNDES VAN DIE EEUE
:, I •n Histories-eksegetiese studie van die begrip
J.
1 VJ V , met besondere verwysing na die Nuwe Testamentdeur
Andreas Hartman Snyman M.A., B.Th.
Proefskrif voorgele ter voldoening aan die verei.stes vir die graad Doctor L itterarum aan die Potchef = stroomse Universi.tei.t vir Christelike Hoer On.derwys.
Pot
chef
st
r
oom
Januarie 1974DANKBETUIGINGS
My opregte dank aan:
Prof. dr. J.H. Grobler, onder wie se inspirerende leiding ek hierdie studie kon voltooi, asook Prof. dr.
T
.
van der Walt vir sy opregte belangstelling en waardevolle hulp;Die personeel van die Ferdinand Postrna- biblioteek op
Potchefstroom en Mev. E. van Niekerk, wat die tikwerk onder-neem het;
Die Ned. Geref. Gemeente Klerksdorp-Suidheuwels vir die geleenthede gebied om te midde van die gemeentelike
werk-saamhede te kon studeer;
My eggenote en my ouers vir hulle bystand en bemoediging in die verlede.
11Aan die Koning alleenwyse God, alle ewigheid.
van die eeue, die onverderflike, onsienlike, kom toe die eer en die heerlikheid tot in
lNHOUDSOPGAWE
L
2.
3.
3.
1
3,
1.1
3.1.1.1
3.
1.1.2
3,1.1.3
3-1.1.4
3.1.2
3
.
1. 2. 13
.
1. 2.
2
3.
1.
2.3
3
.
1.3
3.
2
3.2
.
1
3.2
.
2
3.
2,
3
3,2
.
4
3.
2.
s
3. 2.63,2.
7
3,2.8
3,2.9
4.
HOOFSTUX I Motive ring 1 Probleemstelling 2 Probleem-historiese oorsig3
Die Bybelse tydsbegrip 4 Temporeel gekwalifiseer 4E
.
von Dobschiitz5
H.
Sasse7
G. Delling 11O.
Cullmann13
lnhoudelik gekwalifiseer ] • Marsh17
T. Boman21
C.H
.
Rats chow24
17
•n Sintese tussen die temporele en inhou.delike Bybelse tydsvoorstelling (W. Eichrodt) 26
Dogma-historiese oorsig
31
Augustin us31
Thomas van Aquino
32
J.
Calvyn34
A. Kuyper37
H.
Bavinck40
l{. Barth43
H.
Berkhof48
l{.J
.
Popma enJ.M.
Spier50
0. Jager53
Begrensing van die onderwerp en metode van behand el ing
56
1.
2
.
3.
4
.
s
.
6
.
7
.
8
.
9
.
10.
11. 12. 1.2
.
2
.
1
2. 1. 1 HOOFSTUK II :, IA t u.1 V IN DIE BUI TE- BYBELS E LITE RA ..
TUUR
_;, I
Eti.mologie van d-t \.v V
59
A
:> I 1 U/ V as lewe, lewenstyd60
A
::,
I , UJ V as tydsperiode.A
{'~v
enX
f
cvoS
·
A
.:> I tWV literatuuras ewigheid in die nie-filosofiese
66
:, I
Saamgestelde en afgeleide vorme van J.. I w V 68
A
:> I I UJV tuurin die gnostieke en apokriewe litera=
69
A
:,
I,wv
in die Griekse filosofieA
::,
I 1 w V by die Stoa75
71
A
> I 1wv
in die neo-platonisme 76A:.
It UJ V in die Grieks-Egipties- hermeneutiese
literatuur 79
:> ,
Die poetiese personifikasi.e van J-.1 UJ V
90
Samevatting
83
HOOFSTUK III ::, I enJ.
I UI V lD
.S
7
.Y
in die Ou Testament .,-Etimologie van.Die gebruike van
Testament 90
86
V
!,
1
:J
met voor setsels 90u}7J~rfor
vji~
4
90in die Ou
2.
1.2
2
.
1.3
2
.
2
2.2
.
1
2
.
2
.
2
2
.
2
.
3
2
.
2
.
4
2
.
2.s
3
.
3. 13
.
2
4.
4
.
1
4
.
2
1. 1.11.2
1.3
2
.
3
.
1.2
.
-n
Jijj
-r .u)ij-1]
93
97
1J
S
l)
sonder voorsetsels gebruik99
1J
3
i~
in die constructus-verbindingD3
7
_j
as adverb1ale akkusatief 106~~1·"
99
L-J _J _, met die lidwoord
U
_3
7 j
met die suffieksg
·
\ID
T7
..J
in die mee rvoud107
109
109
.> IAnder woorde deur
J.
I c..u V vertaal in die Septuagint 112,~
nYJ
-
·: 113114
Kombinasies 114-
t
...Y
J
D~
1_)1-6
. T ,,TI~
J)Jj
115.
.
.
.
T11
A
I .> l.A.I I V in die Septuagint115
A
f
t-0
V saam met voorsetsels gebruik Van die verlede tyd 117Vir die toekoms 118
Van die hele tydsduur 120
117
117
A
I.) /
U-Jt/ .:, I sonder voorsetsels en die gebruik van J... Iw
v ,o
S
120A
I~
V in die meervoud en die dubbelvorm Ill1J _5
i :::/
/
~
I~
V in die buite- Bybelse literatuur" 126Qumran en die apokriewe literatuur van die Ou Testament 126
I..
•
.;,
IV
=:( ]Y
/
J..1 w v in die Joodse apokaliptiek en d1e rabbynse literatuur 1272.1 2. 1. 1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2. 1.5 2. 2 1.
2.
2
.
1
2.2 2.3 2.43
.
4.
4.1 4.24
.
2
.
1
4.2.25
.
5.1 5.25.3
5
.
4
Die huidige en die komende aion in die Joodse apokal iptiek 129
Die begrensing en eienskappe van die twee aione 130 Die oorgang van die een aion in die ander 132 Die straf van God op die sonde 132
Die Messiaanse wee 134
Die rol van die Messias in die wisseling van
die aione 135
Die rabbynse literatuur 141
HOOFSTUK lV
A
:,
I( U.J \;/ IN DIE NUWE TESTAMENT
lnleiding
146
A
.::,
I, w V as tydsduur
150
Ei5
ToV
J..1.:Uv.J.
150
'A
,.,-a
-rov
oLt
w
VO {1
60
!
K
TOu
cJ.{W
VOJ
162
/(<:1,..,J
T~V .J.(WVP!J-
,1
63
A
.:,
III.A.IV as wereidtyd, wereld
A
:> ,IWV in di-e meervoud
173
166
A
IWVE_{
A
IWV€J
A rwvEJ
A,
.;;vl:f
in die doksologiee174
nie-doksologiese gebruik
187
saam met voorsetsels gebruik ruimtelik gebruik 200Die leer van die twee bedelinge 205
188
Die twee bedelinge neweskikkend gebruik 210 Die twee bedelinge antiteties gebruik
215
Die veronderstelde tweede bedeling of die gekwa-= lifiseerde bedeling 219
6
.
6
.
1
6.26
.
3
7
.
7
.
1
7
.
2
7.
3
7
.
4
7.5 1. 1.1 1.2 1. 2. 1 1.2. 2 1.2.32
.
2
.
1
2.2 2.3 2.4 2.5 2.6 2.7 .> IJ
Die gebru1ke van cJ.. I LtJ \/ 1 O 239
A
c
W
V I O ) van God gebruik 240A
~
~
V Io
S
gebruik van die Goddelike gawesen goedere
242
A
f
.1J
V Io
S
as onderwerp van eskatologieseverwagting 249
I .:> I
Die uitdrukking
X
povoL c,l...r(..Utltol 250.> I
Ander woorde waarmee J.. ll,C..I V i.n verband staan 251
.:> I J..1 t»V
255
HOOFSTUK V KONKLUSIE EN PERSPEKTIEWE Konklusi.e 265 Teties 265 Antiteties 270 W. Michaelis 270 H. Conzelmann 273J
.
Barr 274 Perspektiewe 275 Bybelse tydsbegrip 275Die verhouding tussen tyd en ewigheid Iraans-Persiese dualisme? 284
ChristelLke geskiedbeskoumg 286 Eskatologiese perspektiewe 290 Teologiese perspektiewe 296
279
Betekenis vir die praktiese Christeli.ke lewe
BlBLIOGRAFIE 305
HOOFSTUK I
1. Motivering
~ I
Die betekenis van die Griekse tydsbepaling .J.
,ivv
(eeu of ewigheid) vei-dien wetenskaplike besinning, omdat daar in die denke van die christelike kerk 1n ernstige misverstand bestaan oor die verhouding tussen tyd en ewigheid. Ook in ons dag leef die gedagte voort dat die tyd eenmaal sal ophou. Die tyd word gesien as behorende tot die. historiese ontwikkeling, die aardse bedeling. W anneer iemandsterf, verlaat sy siel nie alleen die aarde nie, maar ook die tyd: hy het die tydelike met die ewige verwissel. Hierdie ,,ewige" word gesien as tydloosheid, as die teenoorgestelde van die tyd. Die tyd is ·n las; dit is iets waarvan die mens aan die einde van sy lewe bevry moet word. Hierdie sogenaamde bevryding van die tyd word
.,ewigheid" genoem.
Wat waar is van die individu, is ook waar van die wereldgeskie=
denis. By die voleinding sal die tyd ophou en vervang word deur die ewighei.d. So word geskiedenis en voleindi.ng teenoor mekaar ge= stel as •n suiwer antitese en w0rd die implikasie van die hele ge=
dagtegang duidelik: tyd, verganklikheid en sonde is be.grippe wat
bymekaar hoort en radikaal geskei moet word van die tydlose, on= verganklike en statiese ewigheid. Dit is die gevolgtrekking van N. A. Berdjajew: ,.Het einde van de wereld zal niet in de toekomst plaats= vinden, die immers een deel van onze gebroken tyd is. Het eind van de wereld is het eind van de tyd. De tyd zal ophouden te bestaan.
De tyd is teken van de ge.vallen staat van de wereld" l). 1n dieselfde
tr ant skryf K. Dyk: "De tyd heeft een einde. Deze successie der momenten gaat over in de eeuwigheid"2). Ook G.J. Hee.ring verklaar:
.. Aan het ' einde der tyden heeft de tyd. haar zware rol uitgespeeld.
Zy
wordt • • • opgeheven tot en in de eeuwigheid, in de eeuwige duur Gods'13).1)
Myn
weg tot zelfkennis, 1952,P·
30
1.
2) De toekomst van Christus,
1953
,
pp.1
07
en190
.
Die neerslag van die voorafgaande, wat dien as motive ring vir bier= die ondersoek, word gevi.nd in die arti.kel van
J.
Kuyper in die ,,Chri.stelyke Encyclopaedie"4)
,
waar hy die begrippe ,,eeuwig, eeu= wighei.d" onder meer soos volg omskrywe: "De eeuwi.gheid en de tyd zyn ongelyksoortig en kunnen niet met elkander vergelekenworden • • . Evenwel, de eeuwi.gheid is ni.et een langdur1.ge, zelfs niet een eindeloze tyd, maar het niet tydelyke, het tegenovergestel= de van den tyd •... God is eeuwig en
Hy
woont in de eeuwigheid.En de eeuwigheid Gods wordt gerekend onder de niet mededeelbare deugden of eigenschappen Gods . . • . Omdat wy in den tyd leven, en in ons denken aan den tydvorm gebonden zyn, is het voor ons bui= tengewoon moeilyk de eeuwigheid ons in te denken. Maar toch heeft God de eeuw in ons hart gelegd (Pred.
3:
11) en zyn.wy
voor de eeuwigheid bestemd, en zal de tyd ophouden te bestaan, want er zal geen tyd meerzyn
(Openb. 10:6) • • . • 1n de eeuwige zaligbeidis men den tyd te boven en word werkelykheid wat ons hart bier op aarde gevoelt van het vliegen tran den tyd in groote vreugde •.•
De eeuwi.gheid is ongeschapen, de tyd is geschapen. De tyd neemt met de schepping een aanvang, maar ook daat'in is de tyd tydelik dat hy eens een einde neemt. Dan is er niets dan eeuwigheid."
.:, /
Hoewel die gebruik en betekenis van J. I WV in verskillende werke, waar onder ook werke oor die Nuwe Testament, behandel is, be=
.;, I
staan daar ni.e •n werk waarin ,I..' wv deurlopend en in samehang met
1J
~
7
J
in die Ou Testament behandel word nie. Met hierdi.e studie wil die skrywer hierdie leemte probeer vul en s6 die Skriftuurlike ewighei.dsbeskouing aantoon.2. Probleemstelling
Bogenoemde volledige aanhaling verteenwoordi.g die algemene interpre=
.> /
tasie van J.- t w V ; •n interpretasie wat nie net by di.e gewone ge= lowige aangetreI word nie, maar ook by vooraanstaande teoloe. Dit
is hierd1e mterpretasie wat roep om •n herwaardering in die lig van die Skrif. ls daar •n prinsipiele verskil tussen tyd en ewig= heid en is die ewigheid - volgens die getuienis van die Heiltge Skrif - tydloos? Wat is die konsekwensies van so •n prinsipiele verskil? ls die mens onderworpe aan die tyd of bes it hy ook die vermoe om die tyd te transendeer? lndien wel, hoe en in watter opsig kan hy die tyd transendeer? Neem die ewigheid eers ·n aan=
vang by die voleinding van die wereld en staan die tyd en die (tydlose) ewigheid teenoor mekaar? lndien die tyd en die ewigheid mekaar prinsipieel uitsluit - wanneer neem die ewige lewe dan •n aanvang? ls daar ·n bepaalde verhouding tussen tyd en skepping; tyd en sonde? lndien wel, van watter betekenis is die koms van
Jesus Christus vir hierdie verhoudmge? Die belangrikste van alles: Wat leer die Heilige Skrif omtrent die ewigheid? [s daar •n ver"' skil tussen die siening van die Ou Testament en die van die Nuwe Testament omtrent die ewigheid? Van watter betekenis is die sterwe en opstanding van Jesus Christus vir die korrekte interpretasie van
.> ,, J,. ltJJV?
Dit ts enkele van die vrae wat in dte gemoed van die navorser
_, I
opkom wanneer hy horn wil verdiep in die studie van J,. •
u..,v.
Dit is vrae wat hom onmiddellik verstrik laat raak in die ingewikkelde problematiek van die Bybelse- en buite- Bybelse tydsvoorstelling •. Dit is dan juis tot die beantwoording van hierdie vrae dat die ender= seeker •n beskeie poging wil waag; •n baie beskeie poging omdat elkeen van die vrae op slgself ·n hele studi.e kan beteken; •n be= skeie paging omdat die leerstuk omtrent die ewigheid deur al die eeue sy regmatige plek in die dogma van die kerk gekry het en die navorser hom s6 bevind in. die geselskap van die groot geeste,;, I
van die verlede; •n beskeie poging omdat •n studie van
J..'
uJ I/ dienavorser betrek by ·n hele reeks onderwerpe wat vandag in die brandpunt van diskussie staan.
3. Probleem-historiese oorsig
.3 I
Die volled igste studi.e oor die begrip J..1 WV is die werk van C.
Griechen, wat in
1916
verskyn het. Hoewel Lackeit grondliggende .;, Iwerk gedoen bet wat betref die gebruike van <:J.•wv in die
buite-Bybelse Grieks, is die konsekwensi.es wat hy trek vir die betekenis van die woo-rd in die Septuagint en die Nuwe Testament verouderd en onvolledigS).
J '
Die afgelope dekades het die begrip J. 1
wv
die aandag van verskeiegeleerdes geniet en wel in hulle behandeling van die Bybelse tyds=
.;, J
voorstelling. Dogma-histories het J.. • u..1 V, in die betekenis van J '
ewigheid, ook •n groot rol gespeel en •n studie van J.. I
wv
is nie volledig tensy •n kursoriese oorsig van die gebruik van d1e begrip in die dogmageskiedenis nie ook sy regmatige plek ontvang nie. Dit is egter nie moontlik om die standpunte van al die verskillende ge= leerdes in ·n beknopte historiese oorsig op te neem nie. Terwillevan bondigheid word slegs die standpunte van enkele leidende ge=
leerdes so saaklik moontlik weergegee. Dit geld veral van die
dogma-historiese oorsig. ln die kort bespreking van elkeen se standpunt
word die kritiek van ander wetenskaplikes ook nie aangesny nie,
maar word die standpunt van die betrokke geleerde slegs evalueer vanuit •n gesigspunt wat later in die studie motiveer sal word.
3
.
1
Die Bybelse tydsbegrip3
.
1. 1 Temporeel gekwaliflseerIn die beskouinge van geleerdes oor die Bybelse tydsvoorstelling kan twee hooflyne redelik duidelik onderskei word. Die eerste is die lyn van die temporele Bybelse tydsvoorstelling waarvolgens die
5)
Saam met die werk van Lackeit kan werke genoem word soosdie van
J
.
Schmidt: Der Ewigkeitsbegriff im Alten Testament,1940;
E. Jenni: Das Wort 'Olam irn Alten Testament,1953;
E.C. Rust: Time and Eternity in Biblical Thought (in TT1
0, 1953,
pp.
327-356);
F .W. Groshelde: Enkele korte opmerkingen to~recht verstaan van de voorstelling van den tyd in het N. T.
Cm
GTT
5
1
,
1951,
p.19
-
27);
R. Bylsma, A.D.R. Polman en J.N.Sevenster: Chronos en Kairos, Het tydsprobleem in h.et Nieuwe Testament,
1952
.
Hierdie werke word hleronder m die volgende hoofstukke verder bespreek.Bybelse tydsbegrip - gewoonlik afgespeel teenoor die Grieks-heidense tydsopvarting - as wesenlik chronologies gekwalifiseer word. Die belangrikste verteenwoordigers van hierdie rigting was die volgende:
3.1.1.1 E. von Dobschutz
Von Dobschutz
6
)
vergelyk die Griekse en Hebreeuse denke met me= kaar en kom tot die gevolgtrekking dat die Grieke in terme van ruimte <link terwyl die )ode die tyd as denkvorm benut. Om dit te bewys, gebruik hy die volgende voorbeeld: Die Bybelse gedagte vandie toenemende verderf van die menshe id vanaf Adam tot vandag
word deur die Ou Testament in. terme van die tyd wee rgegee, ter= wyl enige Griekse outeur dieselfde waarheid in ruim.teli.ke terme sou beskrywe. Volgens die Bybel het die eerste voorvaders ouder=
domme van oor die negehonderd jaar bereik. Later het dit gedaal tot 120 en 130 jaar en in Ps. 90:10 lees ons: ,.Die dae van ons jare daarin is sewenti.g jaar of as ons baie sterk is tagtig jaar
••• " Dieselfde gedagte word -volgens Von Dobschiltz - deur ·n
Griekse outeur beskrywe as •n reis vanuit Eden tot in Gallie - •n reis waarop die lande al slegter word hoe verder die reisiger van
Eden af wegbeweeg. By die Griekse filosowe en geskiedskrywers
vind Von Do bschiltz dieselfde tendens; hulle filosofeer naamlik oor die ruimte en nie oor die tyd nie: ,,Wohl redet Plato von
X
U:,prJ..J / I
J.. € L , aber er will mit dieser Formel das Dauernde des Raum-= begriffes, nicht etwa ein Raumliches der Zeit zum Ausdruck bringen.
Man wird jedenf alls fur das spa.tere Grie.chentum und seine Philo so= phie das Uberwiegen des Raumgedankens festhalten di.irfen. "7)
Teenoor die Grieks-heidense ruimtedenke, staan ook die Nuwe Tes= tamentiese tydsvcorstellingB). Dat in die Nuwe Testament basies in
6) in sy artikel 11 Zeit und Raum im. Denken des Urchristentums"
.!!l_ Journal of Biblical Literature, Vol. XLl, 1922, p. 212 e.v. 7) a. a., p. 215.
terme van die tyd gedink word, probeer Von Do'bschi.itz bewys
,,
deurenige ruimtelike konnotasie te ontken in uitdrukkings soos
'l
y
y
I k'EV,
\
/
• ,
-
e
-
(.
.,
,
1 \ , , Jv.,
'l
f,.J..
er I AE, ~ ov <:.o v, o d-(t.vV f-'-E/\AUJ(.en O c1,.f~vy
.,,
o-f-l. € J/ 0
S
9). 1n al hierdie uitdrukkinge vind daar volgens von Dqbschiitz •n oorgang van die ruimtelike na die temporele plaas.Dit geld ook vir die beg rip .. Go~sryk": "
/3
.J.. er/~E
;
~
als Wieder=gabe van 'Malchut' ist nicht \vie bei uns Deutsches Reich ein
Raumbegriff gleich Deutschland, sondern es bezeichnet die Zeit, wenn Gott allein herrscht'' lO). Die huidige base magte sal op •n bepaalde
tydstip deur die heerskappy van God verdring en vervang word, en daarom: 11Man darf nicht fragen, wo ist das Gottesreich, sondern,
wann kommt es" ll). Ook ander uitdrukkinge (bv.
c.1
6"
if
'f
€ (J"B
~
tc
~
J
l
A
/
,-7
Vl3.,,J.
CJ,
€Id.~ in Matt. 5:20, 7:21, 18:3 ens.) en woorde(bv. t<
A
'1fOVo)A€1V in Matt. 25:34; l Kor. 6:10; 1 Xor. 15:50;Gal.
5:
21) moet nie ruimtelik verstaan word nie, maar wel as .. deelname verkry aan"12). Woorde wat met die Godsryk in verband/
,
,
r
staan, soos <Tw
T
7 f
1<1- en,,J.
lTo .Av"'?'tu«rl J moet almal streng-tempo=l .. dl3)
ree gemterpreteer wor •
Hoe sterk tydsgebonde die denke van die Ou en Nuwe Testament is, blyk vir Von Dobsch.iitz die duidelikste uit die gebruik van die be=
"
,
, -
J
.,
,
14)grippe
J..,wv
,
J..1wvf en J...1w v 10J • Vi.r die Jode h.et die hele verloop van die wereldgeskiedenis uiteengeval in •n aantalU
~~
jJ.
Waar die Grieke dus praat van die skeppi.ng van die wereld, kan
'
f
.,
,..
r
J ,die Bybel skryf: Tou cJ..,wvo-J €Tro1'7cre v (Hebr. 1:2). Die
9) a.a., pp. 216-217. 10) a.a. , p. 217. 11) a. a. , p • 217 . 12) a.a. , p. 218. 13) ;
So skryf hy op p. 219: 11 0-1UT'7 f'IJ.. zB . ist nicht ein Heilsort,
eine Zufluchtstatte, sondern die Heilszeit" En: ,; Auch die
Erlosung J.-rro.Ac5-rp
w
cr1J
,
die Kindschaft (Adoption) sind Begriffe, die uns in die zeitliche Spare weisen".:, I
byvoeglike naamwoord J..1 w VI of gee aan alle woorde waarmee dit
:, /
saam gebrulk word ·n temporele betekenis. Selfs die J.. 1 u., VI
of
vanGod word in ·n tydskema verwerk wanneer van Christus gese word: .,Jesus Christus Ls gister en vandag di.eselfde en tot in ewigheid"
(Hebr. 13: 7).
Von Dobschiitz. handhaaf konsekwent die temporele karakter van die
Bybelse tydsvoorstelling, selfs in Pauliniese formules SOOS
€v
xr
I(IT
ii
en a-~v
Xf
1<T'
,0
15). Waar by werklik in die moei.likheid belandmet sy konsekwente handhawing daarvan, soos byvoorbeeld in die
geskrifte van Johannes en die Hebreerbrief, skryf hy dit toe aan
.. das lneinandergreifen jiidischer und hellenistischer Gedanken" 16).
Die groat waarde van sy artikel is duidelik: die Bybelse tydsvoor= stelling is basies-temporeel. Die oorbeklemtoning van die temporele
karakter lei egter tot eensydigheid en gedwonge Skrifverklaring.
3.
1. 1. 2 H. Sasse17) :, I
Sasse behandel die begrip J.
'w //
onder vier hoofde, naamlik.> I
die buite-Bybelse spraakgebruik, J.. 1 w v' in die betekenis van •n
.~ /
lang tydsduur, oJ.., w
v
as wereldperiode of wereldtyd en ten slotte :, I•n persoonlike J- 1 w V • Hy verw-ys hy na
artikel af met •n verwysing na die gebruik buite- Bybelse en Bybelse Grieks.
sluit sy insiggewende van cJ.
~
~
v,
o.f
in die;, /
Na •n kort verwysing na die buite-Bybelse gebruike van cJ.. it.vV
waaruit die betekenisse van lewenskrag, lewenstyd, oneindige tyd,
ewigheid ensovoorts na vore kom behandel Sasse die Bybelse be= tekenisse van J.~
~
V 18). Hy bevind dat die begrippe tyd en ewigc15) a.a., p. 221.
16) a. a. ,
PP
·
221-222.17) in TWNT l, pp.
197-209
(oor J.r.:, wi?). I., J
he1d nie duidelik onderskei word nie: J.r w V kan m die Nuwe Tes=
ta.ment sowel eindelose tyd as ewighei.d aandui: .. Nur aus dem
Zusammenhang llisst sicb jeweils die Frage beantworten, ob
Ewigkeit im eigentlichen Sinne oder nur ferne, lange Zeit bedeu= tet"
19)
.
Die presiese betekenis van .,ewigheid" vind Sasse intekste soos Luk.
1
:
55;
Joh.6
:
51;
Joh.12
:
34
;
11 Kor.9:9
20)ensovoorts •
Dit is duidelik dat Sasse in skerp skeiding tussen tyd en ewigheid
:, I
wi.l handh.aaf, hoewel die gebruike van e/.. I w V die skeiding nie altyd regverdig nie. So vind Sasse dat die meervoud cJ..
f
w
v E fgeen skeiding tussen tyd en ewigheid toelaa.t nie: "Der Plural setzt allerdmgs voraus, dass man von ein.er Mehrzahl von cJ..
1
~ I/cf weiss, von Zeitaltern, Zeitraumen, deren unendliche Reihe die Ewigkeitkonstituiert. So dringt hi.er die Bedeutung des langen aber nicht
-' I
Wlbegrenzten Zeitraums in die cJ.. l v.., V - Formeln ein. Bezeichnend
.,
-
/dafii.r ist die Parallele J. t w VI:
J /
YE v E:J. I Kol. 1: 26. Die be grille der begrenzten und der unbegrenzten Zeit fliessen in dem WorteJ.1wv
zusammen1121) Dit beskou Sasse as teenstrydig, .. denn ewigeZeiten ist eigentlich eine contradictio in adiecto1122)
.,
,Die eintlike betekenis van ewigheid verkry tJ.., w v eers wanneer dit
in verband met God gebruik word
23
).
Hoe meet die ewigheid van God verstaan word? Om die vraag te beantwoord, toon Sasse •n_, I
duidelike ontwikkelingslyn aan in die betekenis van cJ.. 1 lA.I v . 1n
die oudste geskrifte van die Ou Testament word •n baie eenvoudige ewigheidsbegrip aangetref wat die syn van God terugvoer tot
19)
a. a., PP•198-199
.
20) a. a.,
p
.
199
.
21) a. a. , p.199
.
22) a. a., P•199
.
.,unvordenkliche Zei.ten1124). Daarom heet Hy lj
$
jJ
s
~
(
L
XX
0t),J
:, I
J
J•
wv to ), wat net beteken dat Hy altyd daar was en altyd daar sal wees. ln. Deutero-jesaja het daar •n ontwikkeling plaasgevind:--0
.j
1
":J
1!)
~
f
(
L
XX
GE
JJ
J.:
U:.,v I oJ) beteken hier oneindige tyd, ewigheid in die volle sin van die woord. As Skepper en Vol= einder is God die ewige en sy ewigheid gaan uit bo· die tyd van die wereld: "So stehen die unendliche Ewigkeit Gott es und diedurch Schopfung und Ende begrenzte Zeit der Welt si ch gegenuber. Die Ewigkeit wi'td gedacht als unendliche Zeit - anders kann mens~eit .. liches Denken sie sich nicht anschaulich machen - und das ewige
Sein Gottes wird in den Bildern der Praexistenz und der Postexis= 25)
tenz angeschaut" •
~ I
In die gebruik van cJ.., w V in die Nuwe Testament, onderskei Sasse
~ I
dus tweer lei: a) J... I uJ V as begrensde e.n onbegrensde. tydsduur; :, I
b) J.. r w V as die ewigheid van God wat bo die b)d verhewe is en
in teenste.lling tot die tyd van die wereld staan2 • Die enigste op= lessing wat Sasse vir die teenstrydigheid bied, is dat die ewigheid
..> I
van God deur J.. 1
w
v a.s oneindige tyd beskryf meet word sodat diemens daarvan •n denkbeeld kan vorm. Feitelik gaan die ewigheid
van God bo die tyd uit en staan dit in teenstelling tot die tyd •
.> I
Die betekenis van J..1
w
V as begrensde tyd maak dit vrugbaar vir_, I
gebruik in meer as een epsig. So kan J. , uJ V gebruik word in die betekenis van wereldperiode, wereldtyd (Matt. 13: 39; 24: 3; 28: 20).
Die betekenis van wereldtyd lei vans elf tot die
van
wereld (Matt. 13:22; Mark. 4:19). Die meervoudJf
wvej
beteken eenvoudig werelde, en is identies met"6
(J"'",,..u-
o
(
•
Die meervoudige gebruik.,
/van cJ.., w V vind uiteindelik sy neerslag in die leer van dje twee bedelinge27). Sasse gaan in op die Joods-apokaliptiese en rabbynse
24) a. a. , p. 201.
25) a. a., P• 202. 26) a.a., P• 202.
oorsprong van die twee aeone-leer28), en verklaar dat die Nuwe
Testament wesenlik daarmee ooreenstem - behalwe
m
een opsig:,,Nur ist das Schema der eschatologischen Vorstellungen dami.t durchbrochen, dass der
cJ..'
w
v
f-
e:A>..w
V nicht mehr nur in derZukun.ft liegt. Die GHiubigen si.nd schon jetzt von dem gegenwar=
tigen bosen
Zukilnftige.n
.> I
J. t UJ v erlost (Gl. 1 :4) und haben die Krafte des
J I
J. tuJV gekostet " (Hb.
6
:
5).
, , ,,,... t'
Die gedagte van •n persoonlike oL.lw V of d-1 W V~J verwerp Sasse as
wesensvreemd aan die Nuwe Testament JO). Die byvoeglike n.aamwoord
c:J.;
,j_,
vtof
wor<l gebruikvan
God (Rom, 16: 26), van die goddelikegoede.re en gawes (ll Kor. 4:18; Hebr. 9:14; 11 Tim. 2:10) en as
be.naming vir dit wat die onderwerp van die eskatologiese verwagting
f
\
.> I .> I Iis ( JW'l J..1wv10J J cl-lWVtoj
K>..1rovoj-L
f,J..
Hebr.9:15)
.
Die waarde van Sasse se artikel vir hierdie ondersoek is ge1e.e in
.:, I
die handhawing van die temporele karakter van J.. 1
wv
.
Die leemtevan sy artikel bestaan daarin dat hy rlie duidelik omskryf wat hy
ender die ,.ewtgheid van God" verstaan nie. Uit sinsnedes soos
.. eigentlic.he Begriff der Ewigkeit"Jl) en .,So stehen die unendhche
Ewigkeit Gottes und die durch Schopfung und Ende begrenzte Zeit
der Welt sich gegeniiber1132), is dit duidelik dat die ewigheid en die
tyd teenoor mekaar staan en mekaar prin sipieel uitsluit. W anneer
, I
~ I w V dus gebrui.k word vir die ewigheid van God, beteken dit vir
Sasse waarskynlik tydloosheid - •n stelling wat Sasse self nooit maak
nie, maar wat logies voortVloei uit sy gedagtegang. Wat anders kan hy bedoel wanneer hy skryf: .. Wir stehen hier vor der merkwiirdigen
.> /
Tatsache, dass in der Bibel das Wort QL,wv zur Beze1chnung der
beiden Begriffe gebraucht wird, die eigentlich im tiefste.n Ge.gensatz
28) a. a., PP•
206
-
207
.
29) a. a., p.
207
.
30) a. a., p.208
.
31) a.a., P•
19
9
.
zueinander stehen, der Ewigkeit Gottes und der Zcit der Welt1133).
3. 1. 1.3 G. Delling
Delling, soos Von Dobschutz, Boman, Sasse e. a. vergelyk ook die
Grieks-heidense met die Joodse tydsopvatting en kom tot insiggewen= de gevolgtrekkings34,). Hy ontke.n die stelling van Von Dobschiitz dat
die Grieke meer in terme van ruimte as van tyd gedink het en ver= klaar dat die Grieke terdee met die tydsprobleem geworstel het
3
5
)
Die verskil tussen die Griekse en Joodse denke omtrent die tyd, bestaan vir Delling daarin dat die Grieke die tyd as •n probleemgesien het terwyl die Jood dit bloot-meganies belewe het.
1n die Nuwe Testament vind Delling
lik •n Joodse, ·n Griekse en dan •n
d d b . .
36)
H. d. on er woor e rmg n1e • 1er 1e•n drieerlei tydservaring, naam"' nuwe tydservaring wat hy nie
nuwe tydservaring behels die
beeindiging van die tyd as sodanig en staan lynreg teenoor die
Joods-meganistiese tydsbeskouing. Dit het aangebreek met die koms
'
~van Jesus Christus en daarom beteken die formule (TUV
xr
I c , T ~niks anders as •n verlossing van die tydsgebondenheid nie37 . Anders
gestel: Die outeur van die Nuwe Testament kan se dat die ewigheid in die tyd ingebreek het.
Delling vind •n sekere gespletenheid in die eskatologi.e van die Nuwe
Testament - •n gespletenheid wat saamhang met die Joodse en Griekse
invloed op die Nuwe Testament. Omdat die Jode die aanbreek van •n
v
J
i
.Y /
n
T
!l
u
~
i_y
nuwe werklikheid binne die kader van
«
lJ...
,?T
-verwag het, word di~ gedeeltes in die Nuwe Testament waar die
twee.de koms van Christus in tydelike samehang met die eerste staan,
aan Joodse invloed toegeskryf. Waar die Joodse tydskema nie voor""
opstaan nie, word die volbragte werk van Jesus Christus as die ver=
33)
a. a., P• 202.34) Das Zeitverstandn is des Neuen Testaments, 1940.
35)
a.w., P•46.
36)
a. w. , P•7
4
.
vulling van die Ou Testament beskou en staan dit in saaklike ver= band tot die wederkoms. Die gevolg is dat die tydelike nabyheid (al
dan nie) van die wederkoms in laasgenoemde gedeeltes geen rol
speel nie. Alles word nou gesien vanuit die gesi.gspunt van die ver= vulling
c
rr
A
1
pou
a-
8cJ..
1), en hierdie vervul1ing .. ist die Sinnerfiillungder Geschichte und zugleich der befreiung der Geschichte von der
Zeit; auch was jetzt noch in dieser geschieht, ist, sofern es
Christu8'-geschehen (im weitesten Sinn) ist, Einbruch der Ewigkeit.
Vor dem Eintritt des Pleroma war der Mensch den er T o i
X'
El
ol.
TouK
~
cT j-l.Ot.J unterjocht, zu denen auch derX
f
<f
v
o
f
gehort, der sogar eine beherrschende Stellung unter ihnen einnimmt (v~l. oben Anaximander, Heraklit, Empedokles); so sehr ist Geschichtezugleich. Zeitgebundenheit • • • • Der Christ kann also auch in seiner Zeitlichkeit getrost sein darin, dass die Zeit iiberwunden ist, dass
auch sein Handeln, soweit es unter dem Pleroma steht, zeitenth.oben,
5
\
:> IJ
1138)
Teil der
w
'1
,J.twl/10 istDieselfde gespletenheid as gevolg van Joodse en Griekse invloede
vind Delling ook in die gebruike van
T
e
)..o
J
in die Nuwe Testament39)
.
1n die boeke van die Nuwe Testament wat ender invloed van die
Joodse denke staan, word
T;
A
of gebruik in die sin van •n tydelikeeinde, maar in die boeke wat beheers word deur die Gr1ekse denke,
vind Delling •n uitgesproke teleologiese tydsopvatting. So vermy Pau=
lus alle tydskategoriee en spreek hy alleen van die .. wees met Chris=
tus"; die .. bly in die vlees" is die tydsgebonde synsvorm, terwyl die
.. wees met Christus" nie aan die tyd gebonde is ni.e. So is daar •n
innerlike samehang tussen Tr
).
,{
f
w/J"J. en ,J
A
o
J
:
albei val saamof word een in die Per soon van Jesus Christus. Opstanding, eindge=
rig ensovoorts is nou reeds •n werklikheid. Die koninkryk van God
k om d eur G o d s ingryptng ' . ~ m . d1" e l oop van d1e ges le . k. d en1s · 4o) •
38)
a.w
.,
p. 105.39)
a.w., p.187.
Samevattend kan verklaar word dat sowel die Ou Testament as die gedeeltes in die Nuwe Testament onder Joodse invloed volgens Del .. ling ·n temporele karakter dra waarvolgens die tyd as geen probleem beskou word nie. Dit is as gevolg van die positiewe in die beskou .. inge van Delling dat hy tuisgebring word onder die voorstanders van die temporele Bybelse tydsvoorstelling. Teenoor die Joodse staan die Grieks-heidense wereld, waar terdee geworstel word met die pro= bleem van die tyd en teenoor beide die Christendom, wat leer dat die tyd oorwin word deur die inbraak van die ewigheid in die tyd.
Die i.mplikasie van laasgenoemde is duidelik: die tyd is iets anti.-goddeliks wat van binne-uit oorwin moet word
4
l). Die tyd word vir Delling ·n abstraksie, iets wat geheel vreemd is aan die Bybelsetydsvoorstelling
42)
.
Dat die inbraak van die ewigheid in die tyd en die gevolglike opheffing van die tyd deur die ewigheid nie die toets van die waarheid kan deurstaan nie, sal uit die res van die onder= soek blyk.3. 1. 1.4 0. Cullmann
Die lyn van die temporele Bybelse tydsvoorstelling vind sy hoogte= punt in die werke van 0, Cullmann
43)
.
Cullmann onderskei skerptussen die Grieks-filosofiese en Bybelse tydsvoorstellings. Volgens horn is die ewigheid van Plato tydloosheid, Van hierdie tydlose ewig= he1.d is die empiriese tyd •n afbeelding. Die Grieke het dus •n radi= kale onderskeid tussen tyd en ewigheid gehandhaai, en dit is hierdie onderskeid wat aan die wortel van die algemeen-christelike interpre= tasie van die ewigheid le.
41)
Vgl.O.
Cullmann: Christus und die Zeit,1962
(3
.
Aufiage), pp.59-60
,
voetnoot 2.42) Vgl. T. van der Walt: Die koninkryk van God-Naby,
1962,
p. 201.
43)
Christus und die Zeit,3.
Auflage,1
962
en Heil als Geschichte,2. Auflage,
1967.
Veral eersgenoemde is van belang vir hierdie studie.Cullmann beskou dit as sy taak om aan te toon dat hierdie onder=
skeiding tussen. tyd en ewigheid vreemd is aan die Bybelse tydsbe=
/
skouing. Om dit te bewys het hy die gebruike van I( J.. t
f
oJ
en ., IJ. 1 vJ V in die Nuwe Testament nagegaan en tot die gevolgtrekking
gekom: "Das Charakteristische filr den Kairos ist, dass es sich
hier um einen inhaltlich bestimmten Zeitpunkt handelt, wa.h.rend mit
Aion eine Zeitdauer, eine begrenzte oder unbegrenzte Zeitstrecke
bezeichnet wird".44). Hiermee word c:J...
I
cJ
V wesentlik in die tyd ver= ~k~r en word dit saam met ander tydsbegrippe SOOSl<""'f'if,
'l(
o/t'oJ;
'1f €fJ...
ensovoorts op •n tydsgebonde linie ingeskakel.-> I
Cullmann beskou die beg rip J.. t w V as •n sleutel woord vir die korrek=
te interpretasie van die Bybelse tydsvoorstell ing. Dit vloei voort uit
• ~ I
die veelvu.ldige gebruik van cJ.., w V wat sowel •n begrensde as •n on=
begrensde tydsduur kan aandui. Dit is veral die gebruik van die
meervoud
cJ..1wvt:f
wat die radi.kale verskil tussen die Grieks-filo=sofiese en Bybelse tydsvoorstelling die beste illustreer, omdat dit
bewys lewer .,dass sie nicht Aufhoren der Zeit, nicht Zeitlosigkeit,
bedeutet, sondern unendliches und daher filr den menschlichen Ver=
stand unfassbares Weiterg-ehen der Zeit, oder besser gesagt, unbe=
grenzte Aneinanderreihung begrenzter Weltzeiten, deren Aufeinander
-folge nur Gott zu iibersehen vermag1145)
Op Nuwe Testamentiese bodem staan, volgens Cullmann, ni.e tyd en
ewigheid teenoor mekaar nie, maar wel begrensde en onbegrensde
tyd. Die onderskeid tussen tyd en ewigheid i.s nie kwalitatief nie,
maar slegs kwantitatief. Daarom kan skrywers van die Nuwe Testa=
ment •n onberekenbare tyd in die verlede aandui met
EK
,-oC"
cJ.1wvoj.1
,
,
.)
-
J
.,
\
., ,
d--Tr cJ..14.,vo of J.Tro -rwv .J.tt.vvwv, terwyl •o on=
af sienbare tyd in die toekoms aangedui word met
1=1J
.J1
i.;:; v,J.. of fi1
_f
'f .,
,-T O V
J.1wvJ..f.
Dieselfde kwantitatiewe verskil kenmerk die leerC ~ \ <' C.. -' \ , \ \ 46)
van die twee bedelinge: o cJ.rwv ouTofen o J..twv JJ-€.A/\WV •
44) Christus und die Zeit, p. SO.
45) a. w • , p. 56. 46) a.
w
.,
p. 56.Wanneer die onderskeid tussen die huidige en die komende bedeling slegs kwantitatief van aard is, ontstaan vanself die vraag na die begrensing van die twee cJ.-
~WV€f.
Cullmann antwoord: .,Der ge= genwartige Aion ist nach beiden Seiten begrenzt, nach riickwiirts durch die Schopfung, nac.h vorwarts durch das Endgesc.hehen. Der kommende Aion ist nach einer Seite begrenzt, nach der andern unbegrenzt: begrenzt ist sein Anfang • . • unbegrenzt ist sein Ende; mit andern Worten: er ist ohne Ende, aber nicht ohne Anfang und nur in diesem Sinne ' ewig1"
47)
.
Die ewigheid is dus tyd wat onbegrens is, sowel ten opsigte van die verlede as die toekoms. Die meervoud
J..tWVe
f
kulmineer in die leer van die drie bedelinge, naamlik die bedeling voor die skepping,die bedeling tussen skepping en voleinding en die bedeling na. die
.,
~
voleinding. Op hierdie konsekwent-voortskryende linie van die d--lwvEf
/
le die deur-God-bepaalde l(.J..lfo< en saam vorm dit die kader vir die heilsgeskiedenis.
Die leer van die twee bedelinge werk Cullmann verder uit op p. 84 e. v. Hy onderskei tu.ssen die Joodse en die Christelike siening van
die twee bedelinge op die volgende wyse: Waar die Ou Testament die komende bedeling geiaentifiseer het met die voleinding van die wereld, daar leer die Nuwe Testament dat die komende bedeling reeds deurgebreek het met die koms en sterwe van Jesus Christus. Die Nuwe Testament het dus nie
•n
nuwe tydsopvatting gebring nie;soos die Ou Testament handhaaf dit ·n liniere tydsopvatting. Die Nuwe Testament het egter •n nuwe tydsindeling gebring, wat gt'afies soos volg voorgestel word: 48)
Jodedom: Christendom:
4
7) a. w. , p.58
48) a. w • , p.85
Voleinding huidige.J.t~v
komende c:1....> , UJ I v Kom van Christus.,
,huidi e
~
•
wv
Voleinding komende cl,.1
ciJ
v Koms van hristusVolgens Cullmann beteken bogenoemde nie •n verwerping van die Chris= telike toekomsverwagting nie, maar dit beteken dat die sentrum van
die heilsgeskiedenis nie meer in die toekoms le nie, maar in die
verlede. Hierdie waarheid illustreer Cullmann aan die hand van die
volgende beeld:
Tydens ·n oorlog kan die beslissende slag op •n baie vroee stadium
reeds gelewer word, terwyl die oorlog self vir •n geruime tyd daar=
na kan voortduur.
Na
hierdie beslissende slag is die uitslag van die· geveg nie meer in die weegskaal nie, hoewel die stryd self vir •n
onbepaalde tyd voortduur. Die dag waarop die beslissende slag ge=
lewer is, is II D-day 11
(11decision day"), terwyl die dag waarop die
oorlog beeindig en die oorwinning gefinaliseer word bekend staan
as "V-day" ( .. victory day"). .,D-day" vir die Christendom was die dag toe Christus aan die kruis gesterf het. Die stryd duur voort tot II V-day", tot by die finale oorwinning by die voleinding. Die be= langrikste is die feit dat die uitslag van die stryd nie meer in die
weegskaal sterwe van
is nie. Dit is die sentrale betekenis van die koms en
J
esus Ch ristus .49)
•Ten slotte •n woord oor God se ewigheid. Dit bestaan vir Cullmann
in sy heerskappy oor die tyd, in die feit dat Hy alleen by magte
is om die tyd te oorsien: .,Gott allein beherrscht die Zeit, denn
er allein kann sie i.ibersehen in ihrer ganzen Ausdehnung, sie mes=
sen mit Massen, die von den unseren so verschieden sind wie die
Dauer eines Tages verschieden ist von der Dauer von tausend
Jahren. Er kann als Herrscher i.iber die Zeit diese ,
zusammendrang-,.
:
/'
\ / . /en· (l Xor. 7:29 o K<J..tfoJ crvvE<rTd-1\)"-EVoJ ), indem er die
Dauer der verschiedenen Zeitabschnitte, Aionen, bestimmt. Er kann
daher in Auslibung dieser Herrschaft Uber die Zeit die Tage ,ver=
kUrzen', wie es Matth.
24:
22 heisst. Er allein setzt die Termini seiner Xairoi fest"SO). Wat die gelowiges betref: Wanneer hulle in Jesus Christus glo, ontvan.g hulle nie die bevoegdheid om in soort"'49)
a.w., pp.86-87
.
gelyke sin oor die tyd te heers nie, maar ontvang hulle wel die
voorreg om 11die kragte van die toekomstige wereld te smaak" (Hebr.
6:5) en die heilsgeskiedenis in sy ontwikkeling en einddoel te be=
gryp. Veral is dit die voorreg van die gelowiges om, as gevolg van die kruis en opstanding van Jesus Christus, te erken dat •n nuwe tydsindeling aangebreek het (hoewel die tyd self steeds volgens
die kalender verloop1l).
Die res van sy boek - en in die besonder sy latere werk .,Heil
als Geschichte" - wy Cullmann aan die konsekwensies van hierdie insigte vir die heilsgeskiedenis. Die waarde van sy insigte vir die
~ I
korrekte interpretasie van d--1 w V sal uit die res van hierdie ender=
soek blyk. Die enigste knelpunt is die vraag of Cullmann nie mis= kien uit reaksie teen die Grieks-heidense tydlose ewigheidsbeskouing
.;, I
die temporele karakter van die Bybelse c:J..1
wv -
begrip eensydig be=klemtoon en op die spits gedryf het nie.
3
.
1.
2 Inhoudelik gekwalifiseerTeenoor die voorstanders van •n temporele Bybelse tydsvoorsteUing staan diegene wat reken dat die Bybelse tydsbegrip wesenlik inhou= delik bepaald is. Hoewel hulle onderling verskil stem laasgenoemde
groep geleerdes in een opsig saam, naamlik hulle beskou die tern= porele of chronologiese tydsopvatting as onvoldoende vir die ver""
klaring van die Bybelse tydsbegrip. Onder die verteenwoordigers
van hier-die rigting is ender andere:
3
.
1.
2. 1 ] . Marsh1n die tweede hoofstuk van sy boek52) onderskei Marsh skerp tussen
chronologiese en realistiese tyd. Onder realistiese tyd verstaan by
tyd wat gekwalifiseer word deur die inhoud daa.rvan: ,.Times, that
are to say, are known and distinguished not so much by their place
51)
a.w.
,
p.83
.
in some temporal sequence as by their content; i.e. they are
known realistically rather than chronologicallyS3). Dit is vi.r Marsh die wesentlike kenmerk van die Bybelse tydsvoorstelling en hy vind dit hoofsaaklik in die Hebreeuse
DJ
en die Griekse t:'.' .J. '/'df,
•n Volgende kenmerk van die Bybelse tydsbegrip is dat die tye en geleenthede deur God bepaal word: "The events of the natural order are thus, strictly speaking, supernatural. Times happen because both
an apportunity presents itself to man (the ,time' has come) and man responds to it with appropriate action1154). Elke handeling van die
mens is dus niks anders nie as •n reaksie, •n antwoord op •n God• gegewe geleentheid.
Volgens Marsh geld dieselfde beginsel vir die Bybelse visie op die
geskiedenis. Die gebeure in die geskiedenis is ,,a series of 'time
with contents' , sent by God for his own purposes and demanding
certain appropriate responses from his people • • • • The profound
conviction of t1e prophets is that history consists of a continuum of times, each time being filled with its own specific content by God, and so demanding a response, according to Gods will, from those who profess to live in history as God's chosen people"SS).
Dieselfde ged~gte vind Marsh ook in die Nuwe Testament - met die verskil dat die skrywers van die Nuwe Testament oortuig was dat
die tye van die Ou Testamentiese geskiedenis nou vervul is. Die
skrywers van die Ou Testament het geskryf oor '.!1 tyd van Gods
handelinge terwyl die skrywers van die Nuwe Testament geglo het
hulle skrywe oor die tyd van Gods handelinge in die geskiedenis;
I
want in Jesus Christus het die tyd, die
Ko-.
lf
oS
gekom: ,,The con=-tent of this time is the atoning Life.., Death and Resurrection of the Son of God, which bring to man his greatest opportunity and demandf rom hun . h1s ' most s1.gn 1cant ·
u
·
d ec1s1on · · ..S5)
53)
a.w.,
p
.
21.54) a.w., p.
22
.
55)
a.w
.,
P
•
22.Bmne hierdie raamwerk moet Marsh se interpretasie van
1J
:Sf
J
en~,
5n
.
~J.. t w V verstaan word • Hy erken dat albei. •n begrensde en onbe"'
grensde tydsduur kan aandui. Die temporele is egter van sekondere
belang, want in Jesus Christus het die mens die ewige lewe (teens""
woordige tyd): ,.Thi.s does not mean that believers will continue to
live in this world 'for ever'; but it means that in and through
Jesus Christ a new dimension of life is openend up for man, eternal life. This is not necessarily life without temporal limitations, but life-in-Christ and Christ- in-life. The transition to eternal life can
be made now; but the temporal boundaries of mortal life in no way
affect i~SB), .
Hierdie gedagtes werk Marsh verder uH in hoofstuk agt van sy
boek
59)
.
Aan die hand van die twee aeone-leer bewys Marsh datdaar nie net ·n kwontitatiewe verskil tussen hierdie en die komende
bedeling kan bestaan nie. Die inkarnasie was nie maar net •n be-beurtenis in die geskiedenis nie; dit was die vervulling van die
geskiedenis. Alleen vanuit hierdie ges igspunt kan die Nuwe-T estamen""
tiese leer van die twee bedelinge verstaan word. Die verhouding
waarin die twee bedelinge tot mekaar staan, beskryf Marsh soos
volg: ,, The historical order is that within which the eternal has
revealed itself and in which it may be entered. The characteristics
of the two ages can be traced in the manner in which the New Tes-=
tament describes this age as that within which the decisive oppor
-tunity is always present of entering upon the new age. This age is one which demands decision of man, the great decision as to his
· · f
J
Ch · ..5
o;
acceptance or reJectton o esus r1st .
Wat die tyd van die nuwe. bedeling betref, handhaaf Marsh •n baie
noue verband tussen die huidige en die komende bedeling: "But this
relationship • • • does not mean that the eternal order itself is sub"'
57)
a.w
.,
P•29
.
58)
a.w
.
,
p.3
1.
59)
a.w
.,
P•139
e,v,ject to succession1161). Juis hierdie feit verklaar die .. met Christus gesterwe en opgestaan" in die lewe van die Nuwe- Testamentiese
gelowige asook die besondere belewenis van die gelowige by die
gebruik van die sakramente.
Die fundamentele gesigspunt waaruit die Bybelse tydsvoorstelli.ng
dus gesien moet word, is die van die vervulling: "When the Chris ..
tian looks back to Calvary and trusts himself and his destiny, and
that of the whole world, to the God who revealed himself in Christ,
and when the faithful Jew looked forward to the day when Messiah
the deliverer would come, the same situation occurs: there is a
reaching out across or beyond the successions of chronological time
to an event - sequence apprehended by faith as the final deliverence
of this world by God1162). Omdat die Bybelse tydsbegrip die chrono ..
logiese tyd transendeer, kan daarom op enige chronologiese tydst1p
gevra word of iemand v66r of
na
Chri.stus lewe. Sommige Ou Testa=mentiese gelowiges het na Christus gelewe, terwyL baie mense van=
dag lewe asof die vervulling in Christus nog nie plaasgevind het en
ook nooit sal plaasvind nie, met ander woorde hulle lewe voor
Christus~
Die verskil tussen die opvatt'inge van veral Cullmann en Marsh is duidelik. Cullmann sien die Bybelse tyd as suiwer chronologies,
terwyl Marsh dit sien as a-chronologies, Die chronologi.ese tyd word
wel veronderstel, maar die Bybelse tyd en met name die tyd van
dte nuwe bedel'ing transendeer die chronologiese tyd en is nie onder•
hewig aan suksessie nie, Hoewel dit jammer is dat Marsh die tern•
porele karakter van die Bybelse tydsbegrip ondergeskik maak aan die
initoudelike en dit uiteindelik loen, bestaan die positiewe van sy
werk in die beklemtoning van die inhoudelike element in die Bybelse
tydsbegrip. Die feit dat God die tye en geleenthede skep en daar=
deu.r dte mens roep tot beslissing of handeling is •n waardevolle en
S krifgefundee rde insig.
61) a • w • , p • 14 7 •
3.1.2
.
2
.
T. BomanBoman gaan in die derde deel van sy werk
63)
in op die verskil tussen die Hebreeuse en Griekse denke omtrent die tyd. Hoewel hy in hoofsaak met Von Dobschlitz saamstem, verskil hy van horn daar"' in dat die Grieke nie ernstig oor die tyd nagedink het nie. Bomanwys daarop dat Plato diep-religieus besig was met die verhouding
d
·
h
·d64
)
l
A
.
l
.
d
r
·
. .
tussen ty en ew1g e1 , terwy nstote es ·n u1tvoer1ge e m1s1-e van die tyd opgestel het65
).
Beide filosowe dink egter ruimtelik oor die tyd en beskou die tyd as ondergeskik aan die ruimte66
)
Juis d{t is vir Boman die belangrikste verskil tussen die Griekse en Hebreeuse tydsvoorstelling: 11 Diese Geringschatzung der Ze1tdurch einen so klaren und niichternen Geist wie Aristoteles er~
zahlt uns mehr von dem Unterschied zwischen griechischen und
h.ebraischer Zei.tauifassung als alle Versuche, die griechische Zeit• vorstellung philosophicsh zu. verstehen
1167
)
Boman verskil van Cullmann se sikliese interpretasie van die
Griekse tydsverloop
68
)
.
Hy is van oordeel dat Cullmann Aristoteles verkeerd interpreteer en dat die bekende sin inXr<fvof
J.0Td.
f
/fvo-(
d
c
>t(E(
l(U
~A
oJ
op die tyd as sodanig nie, maar op die metingC Phys.
4
:
14:
o• 1
f
nie slaanvan die tyd. Tyd= meting wat •n praktiese aangeleentheid is, is siklies, maar n i.e tyd as sodanig nie. Vir Boman is die definisie in Phys. 4: 22a veel
C ~ ~ / ) ./
nader aan die Griekse tydsopvatting, naamlik:
o
Xf
ovof
Jf'
~oJ
~ / \ '\ / \ Cl ,
€a-Tl
!IV1CT
€VJJ
k'.J..Td- •O-rrro•EfOV
K"-1 u<rTEj70V Kd-1 0-v v €X
'l
)
.
Hy vertaal die definisie soos volg: 11 Die Zeit ist diekontinuierliche Grosse der sukzessiven Bewe~ung, oder mehr modern: die Zeit ist die Dimension der Sukzession116 )
•
63)
Das Hebra.ische Denken im vergleich met dem Gnechischen,1954
.
64)
a. w.,p
.
108
.
65)
a.w.,
p.106
.
67)
a. w., p.109.
68)
a. W, , p.106.
69)
a. w.,p
.
106.
Die tipiese verskil tussen die Griekse en Hebreeuse den.ke omtrent
die tyd, bestaan vir Boman in hulle onderskeie benaminge vir die son, maan en sterre. Die Grieke noem dit hemelliggame, die
Hebreers hemelligte: .. Einen Xorper sieht man, besonders beobachtet
man seine Bewegungen am Firmament; dadurch bestimmen die lndogerma"' nen die Zeit. Das Licht empfindet man
1 es hilft uns be1m Sehen, es
warmt" 7
o).
Vir die Hebreer is die tyd dus identies met sy inhoud: die lig word dag genoem en die du isternis nag: die lig is goeden word geiaentifiseer met God, die duisternis is nie goed nie en
word geidentifiseer met di.e satan. Die hebreeuse tydsbegrip is dus inhoudelik- bepaald •
Hierdie beskouing omtrent die hemelligte waardeur die tyd objektief be=
paal word, stem ooreen met die subjektiewe tydsbelewing van die mens
7
n
Vir die bepaling van die tydsverloop by die Hebreers is dit van
besondere betekenis. Dit bring mee dat die tyd vir die Hebreer
ve rloop in bep1talde tydritmes (Zeitrythmen): "L inien und F ormen
spielen • • • keine Rolle filr sie, so auch nicht die Zirkellinie. Der
Rythmus ist fiir sie die grosse Tatsacbe, und der Kreislauf ist ein
Rhythmus, den sie zunachst nicht von den Gestirnbewegungen kannten
• • • sondern von den Reigentanzen und von der Dre.hung um sich
selbst beim Tanze. Das Charakterische fi.ir diesen Rhythmus ist,
was v. Orelli auch hervorhebt, <lass er, regelmassi~ si.ch vollz{e=
hend zu einen geschlossenen Ganzen sich abrundet"
72
.
1n die sinmoet die jaarwisseling ve.rsta.an word, naamlik dat dit die tyd is
wanneer die begin van die jaar terugkeer. Die idee van herhaling
is dus identies met die tydri.tme 73)
Volgens Boman lewe die Hebreer wel in die tyd, ma.ar die tydson =
derskeidings dra vir horn geen gewig nie. Die verlede, hede en toe•
70) a.
w
.,
p. 111.71) a.