• No results found

Die ste.ndaardisering vc.n

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die ste.ndaardisering vc.n "

Copied!
13
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

D I E

N il. T U U R W E T E N S K

h

P L I K E H 0 U D I N G:

---

Die ste.ndaardisering vc.n

1

n toets by

Afrikaans~prekende

st. X-leerlinge en

1

n vergelyking vt:m die mate wc.arin verskillende tir:es naskoolse opleiding die ontwikkeling van die houding

bevorder.

deur

JAN

D~NIEL

.. VREY, B.Sc., M.Ed.

Proefskrif aangebied ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad

DOC TOR EDUC A. TI ONIS

In die Fakulteit Opvoedkunde vc..n die

Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Ho~r Onderwys

---ooOooo---

Promotor:

PROF. DR. B. C. SCHUTTE.

(2)

( i)

V 0 0 R W 0 0 R D.

Die tegnologiese ontwikkeling van die huidige tyd is die prikkel wat hierdie studie geinspireer het. In die natuurwetenskaplike literatuur, veral die wat vanuit die V.S.i\. kom, word die

11

scientific attitude

1;

van die mens wat in die huidige kultuur leef, voortdurend beklem- toon. As onderwyser in die Natuurwetenskap het die vraag by my ontstaan of die skool en veral die natuurwetenskap- onderwyser, die so noodsaaklike natuurwetenskaplike

houding genoegsaam by die leerling ontwikkel .

• \anvanklik is daar veel gesukkel, maar onder die bekwame leiding van my geagte Promotor, kon later met veel spoed gewerk word. Hierdie studie sou nooit voltooi kon word as dit nie vir die voortdurende besieling was waarmee my vroutjie my telkens opnuut aangespoor het nie. ,

Vir ha&r selfopoffering en simpatieke bespreking van

menige probleem) my innige dank. Ook my opregte dank aan my dogtertjies wat so dilo:rels verstoot is.

Die voorspoed wat met hierdie studie ondervind is, word alleenlik toegeskryf aan die genade wat die Here voortdurend aan my bewys het. Spreuke 2: 5

11

Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou we~, dan sal Hy jou paaie gelyk maak," was die stukrag en aangename ondervinding wat my

gedra het.

'n Empiriese studie soos hierdie is tot 'n baie groot rna te afhan klik van die w elwillendheid en nktiewe samewerking van baie andcr mense. Ek kan getuig dat al die mense en instansies my baie vriendelik en gewilliglik gehe lp het. :r-,ry opregte en innige dank word hiermee aan almal betuig vJa t hulp v2rle en het en v eral ac:m die

volgende mense en instansies:

(3)

(ii)

( l) Ey geagte Promotor, prof. dr. B.C. Schutte, v-m t met helder wetenskaplike insig, simpatieke en opbouende kritiek altyd die rigting aangetoon het wanneer dwaalligte vir sterre a2ngesicn is. Om met u te

kon saamwerk, was

1

n voorreg. DElie dankie, ?rofessor;

(2) Eej. r':.c. Kriel wat gocdgunstiglik ingewillig het om die groot tnak van die t anlversor ging van hie rdi e proefskr if op haar te ne em;

(J) I•J:nr. D.S. "'lbertyn wat die vertaling van die opsomming in Engels uitgevoer het;

(4) Mev. R.C. Bosman.wat die procfskrif op wasvelle getik het;

( 5) Die Stuti sti eke-efdel ing van die Nasi onale Raad vi :r Sosiale Navorsing wat so 'n groot deel van die statis- tiese verwerking van die toetsuitslae voltooi het, asook hulle insiggewende advie:s met betrekking tot die vertolking daarvan;

(6) Die hoofde van die skole wat goedkeuring gegee bet en die a fneem van die toe tse pr akt ies moont lik g e- maak het; ook my dank aan die baie kollegas, aan die skole en onderwyskolleges wat as proefnemers opgetree het;

( 7) Die Kommandan t-Generaal van die weermag vir sy toe- sterrrrning en die offisiere wa t die toe tse by die Gimnasiums afgeneem het;

(8) Die volwasse proefpersone wat, ten spyte van vol programme, die vraelyste ingevul en teruggestuur het;

(9) Die biblioteke van die F.U. vir C.H.O,, die T.O.D.

hulle geen moeite getroos bet, om moeilik-bekombare

geskrifte op te spoor of v2n oorsce te bestel nic;

(4)

(iii)

(10) Die T.O.D. wat toestemming verleen het vir die be-

antwoording van die vraelyste deur leerlinge gedurende skooltye;

(11) Die baie proefpersone vir wie die invul van die vrae- lyste erns was en vir hulle konsensieuse voltooling daarvan, waarsonder hierdie proefskrif nie kon ver- skyn nie;

(12) Die Nasionale Raad vir Sosiale Nnvorsing wat aan my 'n ad-hoc-toekenning gemaak het, wat die finansiele las van hierdie nnvorsing aansienlik verlig het.

Ten slotte is dit my innige wens dat die aktuele onderwerp wat met hierdie studie toegelig word, verder uitgebou sal word om die jeug van die toekoms in hulle

totali tei t so t e ont,,n. kkel, dat hulle waardige lede van die

maatskappy sal wees.

(5)

I N H 0 U D S 0 P W E.

HOOFSTUK I.

Die mens en die natuur l

B. Die moderne westerse beskawing 2

C. Die verant1-:oordelikheid van opvoeding en onderwys. 4 HOOFSTUK II.

Besk:mingsrigtings en die na tu urweten ska plike ~au ding" 8

B.

Die natuurwetenskaplike nn turalisme.

( 1) Ui tgan gs punt.

( 2) l.ntropologie.

(3) l•mtod e.

( 4) Natuurwetenskaplike houding, Die Pragmatisme.

(1} Wese van die pragmatisme.

( 2 ) \l a e. r h t: i d .

(3) hntropologie.

(4) Metode.

(5) Jie n2tuurwetensk::1plike houding.

C. Ontwikkeling van 'n meganistiese natuurweten- skaplike houding.

D. Beklemtonings in die beoefening van die natuur- wetenskaplike houding in die huidige tyd.

(1) Die erkenning van gcestelike waardes in die huidi ge na tuurwetens kaplike houding.

(2} Die gevoelselement in die huidige natuur- wetenskaplike houding.

( 3) Tegnologiese ontwikkelings beklemtoon die

bestaan van 'n natuurwetenskaplike houding by elke mens.

(4) Natuurwetenskaplikes beklemtoon hulle verantwoorde1ikheid en tDak.

(a) Die gebrek aan kennis van natuur- wetenskap like begins e1 s.

9 10 10 10 11

11 12 12 12

13

14

18

18

21

23

2.5

27

(6)

(ii)

(b) Die gebrek ann kennis van die

natuurwetenskaplike houding en metode. 28

(c) Die gebrek aan sedelike en geestelike waardes.

E. Samevatting.

HOOFSTUK III.

J~.

B.

c.

D.

E.

F.

G.

H.

~nalise

van die houdingsbegriE·

Persoonlikheid en houding.

Invloed van houdings op die gedrag.

( 1) Die psigoanalitiese rigting.

( 2 ) Die situasieistiese rigting. ..

( 3 ) Die veld teoreti ese rigting.

Oms kryvdng van houdings.

(1) Ontstaan van die term houding.

(2) Betekenis van houding.

( 3) Faktore wn t houdings vorm.

{I+) Kultuur en houdings.

(5) Oortui~ings, waardes en begrippe vorm houdings.

(a) Oortuigings en houdings.

(b) 1Jaardes en houdin,gs.

(c) Begrippe en houdings,

Pe~soonlikheidseienskappe

en houdings.

(1) Geslagsverskille.

(2) Ouderdomsverskille.

(3) Intelligensieverskille.

Verandering van houdings.

Die gevoel en houdings.

Vooroordeel as houding Samevatting.

HOOFSTUK IV.

Analise van die natuurwetenskaplike houding.

Inleiding.

B. Die natuurwetenskaplike houding as intellek- tuele houding.

28 32

35 39

41

42 42

44

44 46

51 53

56 56

60

63 66 66

67 67 68

72 74

76

78

79

(7)

(iii)

C. Bydraes van verskillende slrrywers tot die

begrip natuurwetenskaplike houding. 82

(1) V.H. Noll. 83

(2) ~.G. Hoff. 85

(3) I.e. Davis. 86

(4) Heiss, Obourn en Hoffman. 87

(5) Burton, Kimball en Wing. 87

(6) N.S. Washton. 89

(7) National Society for the Study of Education. 89

(8) Thurber en Collette. 90

(9) Lampkin. 91

(10) Burnett. 93

(11) Caldwell en Curtis. 94

D. Die natuurwetenskaplike houding en beroemde

F.

na tuurwetens kap likes.

Die natuurwetenskaplikc houding en aanleg.

Samevatting van die bydraes tot die natuur- wetenskaplike houding.

(1) Onbevangenheid.

(2) Uitgestelde oordeel.

( 3) Intellektu ele e erlikheid.

(4) Oorsaak en gevolg.

G. Die natuurwetenskaplike metode.

H. Samevatting van beskoufngs in verband met die natuurwetenskaplike metode.

I. Die natuurwetenskaplike houding.

HOOFSTUK V.

Neti~van

die natuurwetenskap1ike houding.

95 97

98

100 101 102 102 103

106 107

~-

Noodsaaklikheid vir die meting van houdings. 111

B. Meetbaarheid van houdings. 112

C. Tipes vraelyste vir die meting van houdings. 114 D.

TJ~eting

van die natuurweten skaplike houding deur

ander na vorsers. 117

(8)

( i v)

E. Kri teria wa.e.rae.n 'n gestandc=::ardiseerde natuur-

wetenskc:p1ike houdingsto ets moet be<m twoord. 121 (1) Die betekenis van 'n gestandaardiseerde

toets. ::;.21

( 2) Ge1di gheid 124

(3) Betroubnarheid. 125

(4) Objektiwiteit 128

(5) Diskriminasievermoe 128

(6) l,dministreerbaarheid. 129

F. Eie ondersoek. 130

(1) Keuse van die tipe vrae. 130.

( 2) i ... spekte vnn die na tuurwetenskap1ike houding

wat gemeet word. 131

(3) Sameste11ing van die vrae van die voortoets. 133 HOOFSTUK VI.

Voor1opige toediening van die natuurwetenskaplike houdingstoets.

b. Die aard van die proefneming.

B. Die proefpersone.

C. Eetode gevo1g tydens eerste toediening.

(1) Prosedure gevo1g tydens toediening (2) Administreerbaarhaid van die voortoets.

(3) Nasien van die voortoets,

D. Uits1ae van die eerste to.ediening van die voor-

142 143 145 145 146 147

toets. 149

(1) Verge1yking van die toetste11ing met die

ouderdom. 150

(2) Verge1yking van die toetste11ing met die I.K. 151 (3) Vergelyking van die toetstelling met die

skoolprestasie.

( 4} Itemanal is e.

E. Hersiening van die vrae van die voortoets.

F. Analise van die antwoorde deur volwassenes.

G. Tweede toediening van die voortoets.

H.

~fysiging

van die volgorde van die vrne.

152

154

157

162

166

173

(9)

( v)

HOOFSTUK VII

Finale standaardisering .

.J:... Die aard van die proefneming.

B. Die proefpersone.

C. Prosedure gevolg tyden s finale pr oefneming.

D. Tabellering en statistiese verwerking van toets- resul tate.

(1) Tabellering en rangskikking van die finale telling.

E. Die normale frekwensicverspreiding.

F. Frekwensieverspreiding van die natuurweten- skaplike houdingstoets.

G. BetroubRsrheid van die na tuurwGtenskap like houdingstoets.

( 1) Viaardering ve.n die betroubaarheids- koeffj_siente,

H. Geldighcid van die nat.uurwetenskaplikG houdingstoets.

(1) Korrelasies van die toetsprestasies met eksterne

kriteri~.

(2) Vergelyking van die toetsuitslae met ander toetse.

(3) Korrelasies van die toetsi terns met die totale toetstelling as kriterium.

I. Objektiwiteit en diskrimineervermoe.

J. Be paling van norme.

(1) Berekening van persentiele range.

177 178 179

180

180 l$5

1$8

191

192

193

194

196

198 203 204 205

K. Ont1e ding van die ver ski11e tus sen die gro epe. 210 (1) Variansie-annlise

(2) Die betroubanrheid van die verskille tussen die bane.

L. Responsanalise.

M. r-:oei1ikheidswaarde van die items_

N. Gevolgtrekking.

210

213

215

224

228

(10)

(vi) HOOFSWK VIII"

I:1eting v <ln die na. tuurweten skap1ike houding van naskoo1se

gro~

.

~·-...

Doe1 van die ondersoek.

B. Die proefp8rsone.

C. Toediening van die toetse.

D. Uits1ae vnn die toets en statistiese verwerking

231 231 232 236

daarvan. 236

(1) Uits1ae van die toets. 236

(2) Frekwensieverspreiding van die resu1tate. 2)7 ()) Betroubaarheid van die toets. 2)8 (4) Ge1digheid van die toets.

( 5) Verski 11e tu ssen die .gro epe ~

( 6) VJaarom is daar duidende verski11e?

(7) Itemana1ise.

(8) Persentie1e range as norme.

(9) Samevatting van die toetsresu1tate.

HOOFSTUK IX.

.Sarr.Gvatting en gevo1gtrekkings.

(1) Verspreiding van die proefpersone.

{2) Itemana1ise.

(3) Verski11e in die toctsresu1tate.

(4) Verbctering in die natuurwctenska.p1ike houding.

(5) Norme.

(6) Prob1eme.

(7) Implikasies.

240 244

246

248 250

256

259 261 261

262

264

265

266

267

(11)

Tabel I

II

III

IV

v

VI

VII

VIII IX

"\r A

XI

XIII XIV

XVI

XVII

XVIII XIX

XX

XXI

.<XII

XXIII

XXIV

(vii)

LYS V.\N TI .. BELLE,

hspekte en frekwensie van die natuur- wetenskaplike houding.

Verspreiding van proefporsone volgens geslagte

Verspreiding van proefpersone volgens ouderdom.

Verspreiding van proefper sone volgens I. K.

Verspreidj I1f::: van proefpersone volgens skoolprestRsi e

Versproiding vGn proefpersone volgens bane,

Ver;selyking van toetstelling met die ouderdom.

Vergelyking van toetstelling met I.K.

Vergelyking van toetstelling met skoolprestasio.

Itemanalis u.

Itemanalise (vervolg).

i:..nclise van antwoorde van volwassenes.

Puntetellin;s van volwassenes.

Uitslae van tweude toediening.

Uitslae na derde toediening.

Rangskikking van vrae volgens moeilikheidwaarde.

Moeilikheidswaarde van vrae 5, 11, 14, 15.

Finale rangskikking van vrae.

Vorspreiding van proefpersone volgens bane (finale toets).

Vt.:rspreidin.; van proef'persone volgens ouderdom.

Verspreiding van proefpersone volgens I.K .

Gesamentlike verspreiding van proef- persone volgens I.K.

Vergelyking van groepe se toets- resultate en standaardGfwyiing.

Vergelyking vnn die groepo se I.K.

1

s en

stand~ardafwyking.

Bladsy

143

143

144

144

144

150

151

152

154

155

162

165

167

169

174

175

176

178

180

181

182

182

183

(12)

(viii)

Tabe1 B1adsy

XXV

Verge1ykin~

van die groepe se ouder-

domne en stnndaardafwyking. 183 XXVI Verge1yking van die groepe se skoo1-

prestasies en standnardafwykings. 183 XXVII Verspreiding van

te11in~s

vo1gens

I.K.-groepe. 184

XXVIII Skecfhei d en kur to se van frekwensie-

verspreiding van bane. 188

XXIX Frekwensieverspreiding van die toets-

te11ings. 189

IXX Betroubaarheidsko~ffisi~nte van die toets. 191 XXXI horre1asie tussen toetste11ing en skoo1-

prestasie. 195

~L~II ~orre1asie

tussen

toetste1lin~

en I.K. 195

XX~.CIII

L.orre12sie tussen toetste11in,; en

ouderdom. 196

~~XIV

Verge1yking van toetspunte met die van

hrno1d 197

:kiXV i .. orre1asies van toetste11ings met I. K. ens, 198 XXXVI Korrelasies tussen iteQS en die hele toets

vir B-baan proefpersone. 201

XXXVII horre1asies tussen i terns en die he1e toets

vir 1.-b2.an prosfpersone. 202

XXXVIII l"rekwensieverspreidinJ; van toetste11in::;s

van bane. 206

XXXIX XL XLI ...

~LII

XLIII XLIV XLV XLVI XLVII

Sentio1norme vir

~-baan.

Sentie1norme vir B-baan.

Uits1a~

van

v~riansie-ana1ise.

Persentasie antwoorde van vraag 1 . Persentasic antwoorde v2n vrae 2 - 15.

~oei1ikheidswaarde

vnn die items, Nuwe vo1gorde van vrae.

.r'.anta1 naskoo1se proefpersone.

Toetsui ts1De van naskoo1se groepe.

XLVIII ?rekwensieverspreiding van naskoo1se :,roepe.

iLL~

L

Betroubaarheid van die toets.

Item-kriterium korre1asie vir okademiese ::.;roep.

209 210 212 216 217 225 227

237

237 230

241

(13)

( ix)

Tabel Bladsy

LI Item-kriterium korrelasie vir prof.- groep.

LII Item-kriterium korrelasie vir

weermag~

LIII Resultate van variansie-analise van toetse m.b.t. verski1 in gemiddeldes.

LIV Vergelyking van korrektheidsverhouding van items ..

LV Frekwensietabelle van naskoolse groepe.

LVI Sentie1e range van naskoolse groepe.

l

2

3 4

5

6 7

I II III IV

v

VI

I

II III

G R A F I EKE.

Verspreidingskurwes van die A- en B-bane.

turnu1atiewe po1igoon vir die rl.-baan.

Kurnulatiewe poligoon vir die B-baan.

Verspreidingskurwes vir die na-skoolse groepe,

Lurnulatiewe poligoon vir die Akademiese groep.

tumu1a tie\'Je poligoon vir die

·~:eermagsgroep.

h.umulatiewe poligoon vir die Professionele groep.

B Y L A E.

Die voortoets.

Die voortoets antwoordblad.

Die finale to ets.

Die finale toets antwoor db lad, Hersiene vrae 5

>

11 en 14.

Instruksies aan toetsafnemers.

B R 0 N N E L Y S.

Gepubliseerde werke, Ongepubliseerde werke.

Tydskrifte

242 243 245 249 251 255

190 207 208 239 252 253 254

269 278 279 290 291 293

294

300

301

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Policy recommendations to mitigate the physician shortage emphasize on increasing enrolment at medical schools, improving the distribution of physicians in urban and rural areas

het hulle gewys op die groot aantal Asiate wat nog altyd ingekom het en hulle het kommer uitgespreek oor die deurmekaar woon en die moeilike

SUIDWES-AFRIKA (Administrasie).. Dit was noodsaaklik dat onderwysers se akademiese opleiding en kulturele ontwikkeling &#34;so hoog rnoontlik&#34; sou wees. Onderwysers

Daarna word die groepsfoute in behandeling geneem deur aan die groepe leerlinge wat met sekere soorte foute sukkel intensiewe onderrig in die tipe somme te

(Saldo w ins) (Saldo verlies).. Standaard bedrae in lone in afgelewerde goedere1) 1. V ariabele onkoste w at. nagenoeg gelyktydig met die produksie