• No results found

DIE ONTWIKKELING VAN DIE BEDRYFSEKONOMIE

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "DIE ONTWIKKELING VAN DIE BEDRYFSEKONOMIE"

Copied!
11
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

D IE O N T W IK K E L IN G V A N D IE B E D R Y F S E K O N O M IE R ede uitgespreek by die aanvaarding van die P rofesso raat in die Be- dryfsekonom ie aan die U niversiteit van P retoria op 24 M a a rt 1949 (slot)

deur D r Ir J. Goudriaan

D ie juiste kalkulasie is ook baie belangrik vir vraagstukke van inves­ tering in vaste bates. Elke investering beteken alty d d at ons nuw e vaste laste van ren te en afskryw ing op ons neem, die voordele is altyd variabel, naam lik regstreeks afhanklik van die norm ale, d.i. oor sy lew ensduur gereken, gem iddelde besetting w at die nuw e m asjiene of gebou sal kry. O ns kan dus altyd met voldoende noukeurigheid uitreken die grootte van die norm ale besetting w a t m instens vereis is om die nuw e vaste laste goed te m aak. D it is dan verder ’n saak van kommersiële analise om uit te m aak of ons die minimum met voldoende hoë w aarskynlikheid, d.w.s. met ’n voldoende hoë veiligheidsm arge sal oorskry.

M a a r as dit gaan om investering ter uitbreiding van 'n b estaande m asjienepark moet ons bedink d at die laatste bygekoopte m asjiene ook die eerste sal wees w a t in ty d van slapte sonder w erk bly. D it is daarom goed om in hierdie geval vir die belasting van die m asjiene nie te reken met die gem iddelde belasting van alreeds aanw esige m asjienes nie m aar net m et die gem iddelde belasting in die boonste strook van die beset- tingsdiagram . H ierdie m etode is die eerste ontw ikkel deur prof. Schneider vir die juiste kosprysberekening van elek trisiteit.10).

M a a r dit is n goeie voorbeeld hoe alle b ed ry fstak k e v an die besondere v ra ag stu k k e v an 'n b epaalde b ed ry fstak kan leer. E k glo d a t die m etode, w a t deur S chneider ontw ikkel is, gro o t betekenis h et vir alle b ed ry w e w a t gevoelig is vir k onjunktuur- of seisoensverandering en d a a rto e k an bijdra om ons begrip v an norm ale bedryfsb esettin g v erd er te ontw ikkel. D it sal d a a rto e lei om in ja re v an hoë besitting m et hoër kospryse en in ja re v an lae besetting m et laer k o spryse te rek en en dus v erd er b y d ra to t egalisasie v an die w insberekening en v ersterk in g v a n die b ed ry w e teen die skadelike invloed v a n die konjunktuur.

(2)

kaanse m ark nie; dit is ook baise meer verbrokkel deur die gebruik van verskillende elektriese spannings in dieselfde land, meer verskeidenheid van lampvoete, modelle ens. D a aru it volg onverm ydelik d a t die outom a- tisasie in die E uropese lande een of tw ee trap p e laer moet bly as in A m erika as ons die laag ste kosp ry s w il bereik.

U it die ontw ikkeling van die tegniese funksie stip ons net enkele punte aan. V ir die oorgrote deel sien ons hier steeds m eer die algem ene toe­ passing van gedagtes w a t in beginsel reeds lank bekend is: die rasionele aanleg en indeling van fabrieke en w erkplase, norm alisasie en tipisasie, w erkvoorbereiding ens. D a a r is net enkele punte w a t ek besonder wil noem.

By die indeling v an fabrieke en w erk p lase sien ons duideliker as vroeër d at ons altyd die keuse het tussen tw ee m oontlikheden: 1 om alle m asjienes v ir dieselfde so o rt bew erking bym ek aar te p laats as één a fd e ­ ling; 2 verskillende m asjienes vir die opeenvolgende bew erkings bym e­ k a a r te plaas, so d at ons kom to t die fabrikasie in één lyn, eventueel to t die arbeid aa n die lopende ban d . D ie m otiew e w a t v ir die een en v ir die an d e r opstellingsw yse pleit, wil ek hier nie 'u iteen set nie. D it is vol­ doende om n et op die v ra a g stu k te w ys.

V ir tra n sp o rtv ra a g stu k k e het ons duideliker insig gek ry in die gevalle w a a r kontinu w erk en d e vervoerm iddels soos Jacobsladders, tra n sp o rt­ b an d e ens. die v o o rk e u r verd ien en die w a a r die diskontinue tra n s p o rt­ m iddels soos w aentjies in v erskillende uitvoeringsvorm s die v o o rkeur v erdien. In elk geval m oet ons b y alle oorladings d a a rn a stree f om die gro o tte v an die eenheid w a t h a n te e r m oet w o rd so veel m oontlik op te voer. D inge soos laaikiste (containers) —■ vir die vervoer per skip, spoor- w a of tro k ontw ikkel hulle baie sterk en hul beginsel kan ook op die v e rv o e r binne die b ed ry w e toegepas w ord.

D a a r is een funksie w a t in A m erika al tientalle jare b estaa n en w a t in an d e r lan d e b y n a nie to t ontw ikkeling gekom h et nie: die v an die sgn. „lay o u t” m an. D ie A m erikaners bedoel d aarm ee ’n tegniese des­ kundige w a t alle o ntw erpe v an die tekenkam er kontroleer en so nodig w ysigings voorstel om die v erv aard ig in g v an die o n tw erp te dinge een­ voudiger en goedkoper te maak. In am per alle fabrieke is d aa r ’n baie diep kloof tussen die m ense w a t die artikels of pro d u k te ontw erp en die m ense w a t hulle m aak. D ie ta a k v an die „lay o u t" m an is d an n et om hierdie kloof te oorbrug. D ie ekonom iese betekenis v a n hierdie funksie k an ’n m ens moeilik oorskat; in die o n d erw y s v a n die H a rv a rd Business School is dan ook aan hierdie v raagstukke ’n belangrike plaas toegeken en die nuw e Instituut vir B estuur en A dm inistrasie sal d aa raa n ook die nodige a a n d a g gee. O o k v ir ingenieurs is hierdie v ra a g stu k v a n b eson­ d ere belang.

D ie form ules w a t oorspronklik ontw ikkel is v ir die blokkeringskanse b y die outom atiese telefonie d eu r E n g set en E rlan g en d eur F ry , ’n leidende statistikus van die Bell T elephone M a a ts k a p p y 11) baie juis gesien as algem een geldend v ir v ra ag stu k k e v an kongestie, het ons op die g edagte gebring d a t ook vraagstukke van w erkvoorbereiding, w agtye b y lokette w a a r die m ense tou sta a n ens., h ierd eu r opgehelderd kan w ord. ’n E lem entêre toepassing is bv. die berekening van die gem iddelde w a g ty d v an ’n spoedorder. By uiteenlopende orderlen g tes is die gem id­ delde w a g ty d nie gelyk aan die helfte van gem iddelde orderlengte nie, m aar gelyk aan hierdie bedrag verm enigvuldig m et die faktor (1 + v2) lX

(3)

w a arin v, die koëffisiënt v an v aria sie is v an die orderlengtes. D ie p ra k - tiese konklusie lê vo o r die hand. A s ons sp o edorders m et die grootste spoed wil afw erk m oet ons die w erk p laas splits in een v ir lange en een v ir k ortlopende orders.

Baie belan g rik er toepassings het die w iskundige statistiek gevind vir die beheersing en die kontrole op die kw aliteit v an m assaprodukte. H ier w as dit v eral die w e rk v an S h e w h a r t12), ’n an d e r statistikus v a n die Bell T elephone M aatskappy, w a t die juiste weg gew ys het. D ie ontsaglike belang d a a rv a n blyk w el uit die feite; die A m erikaners het g ed urende die laaste oorlog ’n afsonderlike sta n d a a rd uitgegee oor die m etode v a n die k o n tro lek a art om die kw aliteit te kontroleer ty d en s die produksie. D it is k o rt d a a rn a d eur die E ngelse o o rg e n e e m .13 4) D ie w etenskaplike gro n d - slae van hierdie m etodes wil ek hier nie gespreek nie; dit het uitgegroei to t ’n afsonderlike v ak w a t hom nog daagliks v e rd e r ontw ikkel. E k wil slegs die opm erking m aak d a t ons oral w a a r die m oontlik is die v o o r­ keur m oet gee aa n die statistiese kontrole tyd en s die fabrikasie bo die kontrole van afgew erkte partye. D ie verliese b y afkeuring is so groot vir p ro d u sen t en koper en vir die hele ekonom iese lew e d a t ons alles m oet doen om dit te voorkom deur die kontrole te v erlê n a die fabrikasie.

D ie grootste vooruitgang op die gebied van die kom mersiële fun ksie lê in die ontw ikkeling en steeds v e rd e re toepassing v a n m arkanalise en v erk co p sk attin g s — altw ee uitings v an die algem ene w ens n a stabiliteit en vooruitbepaling v an die b ereik b are resultate.

T o k kan ek my nie onttrek aan die indruk nie d at baie w erk op hierdie terrein v errig w ord, v eral d eur die teoritici uit die ekonom etriese skool, w a t vir die p ra k ty k w aardeloos is. D it is m y m ening d a t dit dringend noodsaaklik is d a t ons kenm erke opstel om te toets w a n n e e r voorspel- lings (ek sê liew er skattings) v an p ry se en om sette w a a rd e h et en w a n ­ neer nie.

D ie w etenskaplike voorspelling is n kind v an die determ inistiese gedagte. N e w to n het met sy P rincipia die gro n d slae gele en hierdie ged ag te neem o ntsaglik in aansien toe, n a d a t C lairau t die terugkom s v an die kom eet v an H a lley voorspel het en die kom eet ook in d erd a ad in die begin v an A pril 1759 in die perihelium v e rsk y n het.

M a r dit is in tere ssa n t om op te m erk d a t hierdie determ inistiese ged ag te in die suiw ere n atu u rw eten sk ap p e aa n b ru ik b aarh eid ingeboet het. E ers die kinetiese gasteorie, later die m oderne golfm ekanika het ons laat sien d a t die determ inistiese b epaaldheid alleen m aar o n tstaan as ons te doen het m et die som v a n ’n baie gro o t aa n ta l elk in sigself onbepaalde en onderling onafhanklike verskynsels. A s ons dieper en noukeuriger probeer deu rd rin g in die individuele bew egings v an die allerkleinste deeltjies w a t ons ken, soos by die studie van radioaktiw iteit en die ontleding v an die atom e, stoot ons alty d op onbepaalde bew e­ gings w a t soms sekere w a arsk y n lik h eid sw ette skyn te volg en hul soms ook d a a ra a n on ttrek . 44)

l2 ) W . A. Shew hart. Economie C ontrol of Q uality of M anufactured Product, N u York, van N ostrand, 1931.

l s ) American Defence Em ergency standards — Z l.1 — 1941; Z l.2 — 1941; Z l.3 — 1942. Die beide eerste oorgeneem as Britse standaard B.S. 1008: 1942. Q uality Con­ trol. Sien ook die baie belangrike publikasies van W ald , oor „Sequential Analysis, N u York, John W iley and Sons, 1947.

(4)

By die studie van m aatskaplike verskynsels op hierdie beperkte a a rd ­ bol w erk óns alty d met die m ikro-kosm os. O p die hele a a rd e is m aar n et tw ee m iljard m ense (109); dit is baie m inder as die a a n ta l m olekule in een kubieke duim gas (10 19) . E n die klein aantalle sou in baie gevalle nog nie so n besw aar wees nie as m aar v asstaan d a t die indiw idue

m ekaar onderling nie beïnvloed nie.

Die filosofiese stry d oor determ inism e, vryheid van wil ens. lê heelte- mal buite die bedryfsekonom ie. M a a r ek glo d at vir praktiese doeleindes ons goed sou doen deur uit te gaan v an hierdie drie beginsels:

1. Die handelinge v a n die indiw iduele mens is onbepaald;

2. D ie som v an die handelinge v an ’n gro o t a a n ta l mense, w a t o n d e r­ ling onafhanklik van m ekaar handel is stogasties bepaald en neig tot prakties volledige bepaaldheid, nam ate hulle aantal groter en hul indiw iduele variasiekoëffisiënte kleiner is.

3. D ie som v an die handelinge v an ’n a a n ta l m ense w a t nie onderling onafhanklik handel nie is onbepaald. A lleen in geval 2 het statistiese voorspelling w etenskaplike sin en praktiese nut.

O ns m ag nooit v erg eet nie d a t ons aa n die gegew ens self, aa n die rytjie getalle uit die verlede, nooit kan sien of statistiese ektrapolasie na die toekom s betekenis het ald an nie. O ns k an alty d vir n w illekeurige getalle ’n sk y n b a a r em piriese w et opstel w a t hulle gehoorsaam ; n punte b epaal altyd, volgens die m etode v a n L ag ran g e ’n ( n —T ) e g ra ad s p a r a ­ bool; n punte bepaal alty d volgens die m etode v an harm oniese analise een reeks van F ourier ens. 15) O ns kan alty d deur korrelasierekening w illekeurige krom m es so goed m oontlik aan p as b y die n gegew e punte m aar of een v a n hierdie m etodes redelike sin h et hang net d a a rv a n af of die a a rd v an die v ra a g stu k hom v ir hierdie behandeling leen.

Daarom is 'n voorafgaande ded u ktiew e analise noodsaaklik voor ons oorgaan tot 'n bepaalde statistiese tegniek. N e t soos C auchy deur die invoering v a n konvergensiekenm erke b y die ontw ikkeling v an funksies in reekse bereik het, d a t ons alleen k o n v erg en te reeks as benadering gebruik, n et so m oet ons d eur die toepassing v a n kenm erk 2 v o o ra f ond erso ek of die toepassing v an statistiese m etodes sin het of nie.

W a t is die praktiese konklusie vir die verkoopskattings? D it is dit: V e rk o o p sk attin g s h et alleen betekenis v ir bed ry w e m et m assa-afset reg streek s aa n gro o t aa n ta lle reëlm atige kopers. O n s kan baie bru ik b are sk attings m aak v ir die verkope v an ’n bro o d b ak k ery , klerasiew inkels, elektrisiteitsverbruik deur die gesinne ens. D aarenteen het om setskat- tings vir 'n skeepsw erf, v ir ’n bouk o n trak teu r, en v ir m asjienfabrieke w a t gro o t m asjiene bou v ir ’n klein a a n ta l o p d rag g ew ers geen sin hoe­ genaam d nie.

In die landbou k an ons b y gegew e p ry se die p roduksie voorspel en d aaruit w etm atighede aflei, soos Bean vir die eerste keer gedoen het, om dat hierdie p roduksie die som is v a n ’n gro o t a a n ta l p rakties o n d er­ ling onafhanklike beslissings van die boere. M a a r ons kan nie om ge­ k eerd by v ry pryse, die pry s uit die p roduksie voorspel nie as die pryse v a n lan dbouprodukte gevorm w o rd op die gro o t g o ederem arkte of vei­ lings, w a a r n taam like klein a a n ta l h an d e la ars kom, w a t m ek aar w e d e r­ kerig beïnvloed.

D a a r is nog 'n b elangrike konklusie te trek. D ie o nbepaaldheid en 15) M . G. Kendall, Contributions to the Study of O scillatory Tim e Series. Cambridge U niversity Press, 1948.

(5)

onvoorspelbaarheid van die p ryse van landbouw produkte en andere grondstow w e is nie alleen ’n groot nadeel vir die produsente nie, m aar vir die hele m aatskappy. D it is een van die hoofdm otiew e en dalk die belang- rikste m otief v ir die konjunktuurbew eging, w a t ons ook die beste k an beskou as 'n onbepaalde en onvoorspelbare bew eging. D ie nyw erheids- bedryw e, veral die w a t goedere voortbring regstreeks geskik vir die konsumpsie, gaan meer en meer oor tot die skepping van m arkartikels. D it is ook in hulle belang. So k ry hulle hul eie m ark en hul kan ook in tye van depressie hulle pryse op 'n lonende peil h an d h a af en daarm ee die onder 1 genoem de verliese 16) nagenoeg tot nul terugbring. M a a r hul bly vir die om vang van hul afset baie afhanklik van die koopkrag van die boere. A s die pryse vir landbouw produkte ineen stort, krim p die afset van die industrieprodukte; die prysdalings in die landbou korrespondeer m et die w erkloosheid in die industrie. 17)

D a a r is verskillende m oontlikhede om hierdie baie skadelike p ry s ­ dalings te voorkom . P ry ssetttin g s en p ry sg a ran sies d eur die O w erheid, ’n rasionele hervorm ing v a n die geldstelsel, 18) soos d eur m y en an d e re bepleit v a n a f 1931, m aar d a a r is ook 'n m iddel w a t n et alleen afhang v an die produsente self. D it is om hul eie produkte deur middel van koöpe- rasies of a n d e r o rg a n e self te v e rw e rk to t eindprodukte v ir die v e rb ru i­ kers om daarm ee die veld v a n m eer stabiele p ry se te bereik.

N a d a t ek so nad ru k lik gew ys h et op die b eperkte toepaslikheid v an statistiese m etodes wil ek duidelik sê d a t my stellige v erw ag tin g is d at alle v erd ere voo ru itg an g in die w etenskaplike h an terin g v an kom m ersiële v ra ag stu k k e in hoofsaak v a n die toepassing v an goeie statistiese m etodes v erw ag m oet w ord.

D ie statistiese kontrole v an vo o rrad e, so d a t ons d aa ro p ’n outom aties w erkende stelsel v a n bestellings kan baseer d eur hul afhanklik te m aak v an die verk o p e is vir artikels w a t jare lank, as tipe o n v eran d erd bly, soos gloeilampe, reeds lank toegepas. 19) D ie statistiese kontrole v an die resultate van reklam e staan nog in die kinderskoene, m aar beloof tog enige resultate.

E n nou n enkele w oord oor die sosiale fu n ksie w a t belas is m et alle vraagstukke w at die lew ende m ense raak.

E k noem hierdie funksie die laaste, om dat dit so 'n geheel eie karak ter het; hierdie funksie is ook in die m eeste bedryw e w a a r dit ’n eie plaas gekry het, pas o n tstaan in die laaste tien of tw intig jaar, m aar daarm ee is niet gesê d a t dit m inder belangrik sou w ees as die an d e r nie. Inteendeel; Alle vraagstukke w a t op lew ende mense in die b edryf betrekking het is baie belangrik en ons mag voorsien d a t hierdie funksie in die kom ende m oderne bedryw e soos Eskom , Y skor en nog baie andere.

D ie belang v a n die m enslike w elsyn in die b ed ry w e is a lty d besef deur die beste en bekw aam ste ondernem ers v an R obert O w en, die

16) L. H. Bean •— T h e Farm er’s response to prices; Farm Economics Julie 1929. Sien Bis. ,15.

17) V ir ’n meeruitvoerige uiteensetting van hierdie gedagte sien m y artikel in D e Economist v an Desember 1934: Berekening v an de omvang der werkloosheid als gevolg van prysdaling in een gesloten economisch milieu.

lS) Sien m y brosjure: H ow to stop deflation Londen 1932; Benjamin Graham: Storage and Stability, N u York. M cC raw Hill, 1937; id. W o rld Commodities and W o rld Currency. M cC raw Hill, 1944; F. A. H ayek — A Commodity Reserve C urrency — T he Economie Journal Sept. 1944, e.a.

(6)

m odel-fabrikant v a n N e w L an a rk in die eerste ty d v a n die industriële row olusie to t H en d rik u s Johannes v a n d er Byl, die stig ter v a n sulke m ordene b ed ry w e soos Eskom , Y skor en nog baie andere.

M a a r d a a r is geen d eu rg aan d e lyn g ed urende die m eer as honderd ja a r w a t tussen beide genoem de m anne se w erk saam h eid lê nie. Die ekonom e uit die m iddel v an die vo rig e eeu, soos Senior, het betoog d at die laagste lone die beste g rondslag v ir die n y w e rh eid w as en hulle m ening h et invloed geh ad op die o penbare m ening en die insigte v an die gem iddelde ondernem ers to t die begin v a n die tw eed e w êreldoorlog. O ok die begin v an die w etenskaplike b ed ry fso rg an isasie is nie v ry v an gedagtes nie w a t ’n konflik m et die w erknem ers m oes uitlok.

W e l het T a y lo r betoog d a t ’n eersteklas arb eid er ’n hoë loon moet trek, m aar oor die gem iddelde arbeider, w a t uit die a a rd v a n die saak die o o rg ro te m eerderheid vorm , h et h y nooit iets gesê nie. In die alg e­ meen k an ons son d er an g s v ir teen sp raak sê d a t elke statistiese begrip van m assa-verskynsels a a n T a y lo r vreem d w as en d a t h y ook m et die w iskunde en re k en k u n d e alty d op gespanne v o et v erk eer het. D a t die slegste grondslag, w a t ons v ir ty d stu d ies k an kies die p restasie v a n die eersteklas w erkm an is, om dat die ekstrem e w a ard es uit steekproew e alty d die m ins stabiele is en ook nie b y die uitbreiding v a n die a a n ta l w aarnem ings konv erg eer nie, m aar juis v e rd e r divergeer, het heeltem aal buite sy gesigsveld gele -— soos ook die eenvoudie opm erking, d a t b y die toepassing v a n sy differensiële stukloonstelsel (w a t gelukkig lankal oorlede is en nooit w eer sal herleef nie) die arb eid er w a t n et benede die prestasienorm bly en die lae loon k ry v ir die ondernem ing ’n v o o r­ deliger arb eid er is as die arb eid er w a t T a y lo r wil hê en w a t die norm net met 'n klein bietjie oorskry en die hoë loon kry.

D ie skad u w ee v a n T a y lo r se w erk lê nog a lty d oor die ty d stu d ie soos dit in A m erika ontw ikkel is en ook in an d e r lan d e beoefen w o rd en dit is w enslik d a t die vo o rtreflik e statistici w a a ro o r A m erika beskik hul m eer m et hierdie v ra a g stu k k e b e m o e i.20)

M a a r hierdie gebied v a n die tyd stu d ie is ook die enigste w a aro p ons nie tev red e k an w ees oor die ontw ikkeling v a n die laaste ja re nie. O ra l elders sta a n die velde in bloei. N a T a y lo r het G ilbreh gekom . H y het ons a a n d ag gerig op die studie v a n die m enslike bew egings en die v e r­ m oeidheid en d aarm ee die m oontlikheid geskep om m et die ondersoe- kings d eur fisioloë soos K raepelin en M osso in verbin d in g te kom. N a a s die arbeidsfisioloë •— ek sou hier ’n lang ry v a n nam e m oet noem w a t ek u wil sp aa r .— het sk ry w e rs soos B rassey en S choenhof en die m odel- fa b rik an te in alle lande, soos v a n M ark en , S to rk en Philips in N e d e r­ land, L ord L everhulm e in E ngeland, S o lvay in België, E rn s t A bbe in D uitsland, die C o g n ac’s in F ra n k ry k baie d a a rto e b y g e d ra het om beter opvattings te la a t posvat.

O n s sien nou algem een in d a t d a a r ’n noue v e rb a n d b e sta a n tussen die m ateriële w e lv a a rt v an die arbeider, sy om gew ing tuis en in die

(7)

fabriek en sy produ k tiw iteit en d a t dit w enslik is in die b e d ry f om aa n die hoogste eise v an higiëne, veiligheid en algem ene gerief te voldoen.

D ie uitvinding v an nuw e loonstelsels h et to t stilstan d gekom . Die stukloon m et g aransie v an ’n indiw iduele minim um loon het in die m eeste lande die mees gebruiklike loonvorm gew ord. In die gevalle, w a ar 'n noukeurige bepaling v an die tariew e nie m oontlik is nie, gee die stelsels v an H alsey en R ow an tw ee geslokte oorgangsvorm e tussen die stukloon en die tydloon.

D ie invoering v an stuklone is vir die vakveren ïg in g s baie aanneem - liker as ons vir die gem iddelde v erd ien ste in stukloon, oor ’n voldoende gro o t groep bereken, ’n g aran sie gee. H ierdie ged ag te het ook toepassing gevind by die vasstelling v an salarisnorm e v ir beam ptes. B y gro o t on* dernem ings, n et soos b y am ptenare in diens v a n die O w erheid, is dit nnverm ydelik d a t ons algem ene reëls stel. M a a r om te voorkom dal d a a rb y die elem ent v a n persoonlike bekw aam heid heeltem al uitgeskakel w ord, gee ons behalw e die skaal v a n minima, volgens leeftyd of diens- ty d en vakgroep, ook so ’n skaal v ir die gem iddeldes. V ir elke p ersoon is die bedrysleiding dan v ry om m et inagnem ing v a n hierdie minimum die salaris te bepaal; v ir die groep as geheel is d a a r ’n binding. D ie enigste v o o rw a a rd e is d a t elk v a n hierdie groepe genoeg persone b ev a t om tot ’n goeie statistiese gem iddelde te kom. D aarom kies ons die a a n ta l v a k - groepe nie groot nie, bv. ses tot tien.

N a a s die reeds genoem de deskundiges het die psigoloë en pedagoë gekom . D ie toetse v ir die geskiktheid v ir verskillende beroepe het alge­ mene bekendheid gek ry en toepassing gevind. D ie opleiding v an w e rk ­ k ra g te in die b ed ry w e self verg steeds m eer ons aa n d ag . T y d e n s die oorlog h et die A m erikaners die sg. T .W .I . (T ra in in g w ithin In d u stry ) toegepas en ’n spesiale opleiding vir opleiers ingestel en daarm ee baie goeie resultate bereik. D ie ty d nodig vir die leer van bepaalde arbeids- v errigtings is v an m aande to t w eke of dae v erk o rt en daarm ee ew eredig die koste w a t hoofsaaklik o n tstaan deur produksieverlies ty d en s die leerperiode.

T o g m ag ons niet vergeet nie dat met al hierdie m aatreëls die hoofsaak nog nie bereik is nie. D ie h o o fsaak m oet w ees om die arbeidsverhoudings in die bedryw e, w a a r die m eerderheid v an die bevolking b y n a die helfte van hul lew ensdae deurbring, so te beïnvloed d at hulle m et plesier hul w erk verrig.

D a a r is al baie b ed ry w e w a t in hul personeelafdelings afsonderlike am ptenare het w a t hul m et hierdie kw essie besighou. E n een v a n die nuutste en mees below ende rigtings v an ondersoek is die w a t gerig is op die em piriese onderzoek v a n die v ra a g w a tte r fa k to re die plesier in die w erk b ev o rd er en w a tte r v ra a g w a tte r fak to re die plesier in die w erk b ev o rd er en w a tte r fa k to re dit teenw erk.

N a die globale ondersoeke v an A dolf L ew enstein (1912) H e n d rik de M a n (1927) in D uitsland, is die w erk v a n H a rtle y (1932) en H op- pock (1935) in A m erika gekom en v e ra l die groot ondersoek b y die H a w th o rn e W o r k s v an die W e s te rn E lectric Co., m et die m edew erking v an die In d u strial R esearch D e p artm en t v a n die H a rv a rd Business School. 21) D it is v ir my ’n besondere genoeë d a t ek hier ook m ag noem ’n N ed erlan d se ondersoek v an D r. Ir. M . G. Y vo, w a t as proefskrif deur die T eg n iese H oërskool in D elft aangeneem i s 22) en m et veel

(8)

meer beskeie m iddels opgeset, die vergelyking m et die bogenoem de A m erikaanse ondersoek goed kan d eurstaan.

D it is w aarskynlik dat die studie van die m enslike betrekkings in die b edryw e ook v ir die hoogste en m oeilikste funksie, die v a n die alge­ mene beheer baie v ru g te sal dra. D ie ondersoeke v an G raicunas, 23) D avies e.a. oor die gunstigste a a n ta l ondergeskiktes w at elke hoof kan hê, die toenem ende gebruik v a n kom itees, dikw els uit v erteen w o o rd ig ers v an die verskillende funksies saam gestel, die v erv an g in g v an die v e r­ ouderde kom m andotoon d eur die dem okratiese oorleg as v ru g b a a rste vorm om tot die beste re su ltate te kom -— dit is alles vol v an skone beloftes v ir die toekom s.

D it is die w erklike gees v an die w etenskaplike bedryfsleiding, w a t oopstaan vir alle kritiek v an w a tte r k an t die ook kom, alty d besiel deur die wil to t verb eterin g en strew e na steeds g ro ter volm aaktheid in die v o o rtd u re n d e besef d a t ons die v o lstrek te volm aaktheid nooit sal bereik nie.

D it is so skoon gesê in die ou v erh aal v an Lessing. In sy droom het hy D ie A llerhoogste gesien met in Sy een h and die W a a rh e id en in die an d e r h a n d die soek n a die W a a rh e id . Lessing moes kies. H y het gesê: H e er gee m y die soek na die W a a rh e id , w a n t die W a a rh e id is alleen vir U .

L ede van die Raad.

G ra ag betuig ek u my dan k vir die v ertro u e w a t u in my gestel het deur my aan u U n iv ersiteit te benoem . U kan d aa ro p reken d at ek alles sal doen om aan u v e rw ag tin g s te voldoen.

M eneer die R e k to r.

D it is my 'n behoefte om u te v ersek er d at ek dit as ’n groot voo rreg beskou om aan die U n iv ersiteit v an P reto ria te m ag doseer. M y strew e sal w ees om al my k ra g te in te sp an om my ta a k so goed m oontlik te vervul.

Lede van die Senaat.

D it is v ir my ’n voo rreg om in U kring opgeneem te w ord. E k het dit besonder w a a rd e e r d a t som mige v an u, toe ek nog in H ollan d w as, al aan my gesk ry f het om my met my benoem ing aan hierdie U n iv ersiteit geluk te w ens. E k gee hier g ra ag die versek erin g d at ek hoop d a t hierdie vriendsicaplike gevoelens hom to t alle lede v an die S en aa t sal uitbrei en d at ek v an m y k a n t alles sal doen om v ir u 'n goeie kollega te wees. M en eer die D ekaan van die F akulteit van H andel en P ublieke A d m in i- strasie.

D ie w elw illendheid w aarm ee u m y tegem oet getree h et en al in v er- skeie saké behulpsaam w as, stem m y to t gro o t d an k b aarh eid . D it gee

(9)

my hoop om ook in die toekom s nog dikw els ’n beroep op u voorligting en bystan d te mag doen.

K ollegas van die F akulteit van H andel en Publieke Adm inistrasie.

D ie hartlike en vriendskaplike w yse w aarm ee u m y ontv an g het, het die w erk v ir my baie aangenaam gem aak. V ir die v o o rtd u re n d e hulp en vriendelikheid w at ek v a n u geniet betuig ek u my o p regte d a n k b a a r­ heid.

’n A sonderlike w o o rd mag ek rig tot m y v o o rg an g er, P rofessor S teen­ kam p. D it is vir my ’n vreu g d e om hom n a soveel ja a r teru g te sien en ek is vol bew ondering vir die m anier w a aro p hy die o nderw ys in bedryfsekonom ie aa n hierdie U niversiteit gelei het.

D am es en H ere Studente.

Die bedryfsekonom ie is n a m y oortuiging, soos ek v a n a a n d uiteen- geset het, in die eerste plaas ’n p rak tiese v ak w a t d aa ro p gerig m oet w ees om toekom stige leiers van b ed ry w e so goed m oontlik v ir hul taak te bekw aam . D it is ’n enigsins h eterogene v ak om dat die a a rd v an die v ra ag stu k k e in die b ed ry w e heterogeen is.

D a a r is tw ee w etenskappe w a t in hul a a rd so v e r uiteen lê as die N o o rd - en die Suidpool en w a t altw ee belangrik en v ru g b a a r is as v o o r­ studie v ir die bedryfsekonom ie: dit is die w iskunde en die psigologie. O ns moet alty d d a a rn a streef om die objektiew e, saaklike v ra ag stu k k e so te analiseer en so algem een te stel d at ons hul kan sien in 'n w is­ kundige skem a. E n ons m oet alty d begryp d at die w erklikheid v an die lew ende m ense hom aa n elke skem a o n ttrek en vir ’n deel nie d eur w etenskaplike analise begryp k an w o rd nie m aar alleen d eur ons te v erp laas in die gevoelens v an an d e r mense. D a a r is ook 'n sekere soort artistiek e sentim ent nodig om ’n goeie bedryfsleier te w ees.

O ns vind dit alles saam in die lew ens v an die gro o t bedryfsleiers. H ier in S uid-A frika v in d ons dit in die lew e v a n die grootste bedryfsleier v a n Suid-A frika, een v a n die allerg ro o tste v a n die hele w éreld. E k b e­ doel die eerste K anselier v a n hierdie U n iversiteit, w yle d oktor H en - drikus Johannes v a n der Bijl, ’n beroem de ingenieur in die radiotegniek, die stigter v a n Eskom en Y skor en v a n nog so veel an d e r b ed ry w e w at onm isbaar is v ir die w e lv a a rt v an hierdie la n d .24)

V in d u inspirasie in sy lew e en u het 'n goeie rigsnoer v ir u eie lewe,

D ankie.

(10)

TABEL A.

Skema van intrakom ptabele verw erking van stan d aa rd b ed rae in pryse v an grondstow w e, h alfk la ar p ro d u k te en ein dprodukte en v ir onkoste v an produksie en verkoop.

(Die poste v an dieselfde Joernaalinskryw ing is met dieselfde nommer gemerk).

D ebet Krediteure Kredit

1. Faktuurbedrag = w erklike hoeveel­ heid X werklike prys.

D ebet Prysverskille Kredit

1. K aktuurbedrag — werklike hoeveel­ heid X werklike prys.

2. W erklike hoeveelheid X standaard- prys.

(F .—Korreksie vir te laë standaard- pryse).

D ebet V oorraad G rondstow w e Kredit

2. W erklike hoeveelheid X standaard- 3. W erklike hoeveelheid opgegee X

prys. standaardprys.

D ^bet Fabrikasie Afdeling X Kredit

3. W erklike hoeveelheid ontvang X Eindvoorraad teen standaardpryse standaardprys

W erklike lone 4. Afgelew erde goedere teen standaard-V erbruikte prestasies van andere pryse

afdelings Afdelingsonkoste

Beginvoorraad teen standaardpryse

(Saldo wins) (Saldo verlies

Debet M agasyn Eindprodukte Kredit

4. Goedere ontvang teen s tandaardpryse 5. V erkoop te goedere prys

teen

standaard-Debet V erkoopskoste Kredit

W erklike verkoopkoste (Saldo wins)

6. A an verkope belaste onkoste, d.i. standaardbedrag X om vang verkope (Saldo verlies)

D ebet V erkooprekening Kredit

5. V erkoopte goedere teen standaard- O pbrengs verkope prys

6. Verkoopskoste d.i. standaardbedrag X om vang verkope

(F .—'K orreksie vir te lae standaard-pryse)

(11)

TABEL B.

T oepassing v a n parsiële kreditering. Fabrikasieafdeling X D E B E T K R E D IT SA LD O Verlies W in s 1. V erbruikte hoeveelhede grondstowwe X stan- daardpryse Standaard hoeveelhede grondstowwe X stan­ daard pryse in afgele- werde goedere *)

1. W erklike lone ... Standaard bedrae in lone in afgelewerde goedere1) 1. V ariabele onkoste w at

nagenoeg gelyktydig met die produksie ver­ ander

Standaard bedrae v ir gelyk­ tydig variabele onkoste in afgelewerde goedere1)

2. V ariabele onkoste met vertraging t.o.v. die produksie

Standaard bedrae vir ver­ traagde variabele onkoste in afgelewerde goedere1) 3. V aste koste ... Standaard bedrae vir vaste

koste in afgelewerde goedere 1)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

ACM kiest voor nacalculatie – en niet voor verwerking in de x-factor – omdat verwerking in de x- factor voor het saldo administratieve onbalans niet tot de gewenste effecten leidt.

De uitgaven onder het Kader Rijksbegroting nemen dit en volgend jaar toe, onder meer door de extra uitgaven voor testcapaciteit, bron- en contactonderzoek, de ontwikkeling van

bestek nr:.

Saldo berekening melkveehouderij (Opdr.. e) Hoeveel wordt saldo bedrijf hoger als productie/koe met 100 kg melk toeneemt (veronderstellend dat de toegerekende kosten

[r]

Op 18 maart 2015 zijn de jaarstukken 2014 ontvangen van de gemeenschappelijke regeling Cocensus zoals deze op 11 maart 2015 zijn vastgesteld door het Algemeen Bestuur..

Naam reserve/voorziening Nummer Opbouw/ Saldo Vermeerde- Verminde- Saldo Vermindering Vermeerde- Verminde- Saldo. reserve/ rente- per ringen ringen per per ringen

Wanneer er financiële gevolgen zijn voor deelnemers aan het Koepelschap brengen zij hun hogere bijdrage aan het betreffende schap in bij het Koepelschap. Dit betekent dat het