HOOFSTUK V1.
SAMEVATTING EN GEVOLGTREKKINGS.
Die behoefte aan koshuise het reeds in 1873 ont- staan toe die IIPretorian Committee", in opdrag van president Burgers, sekere aanbeve1ings in die verband gedoen het. Dr. J.Vacy Lyle het tydens die eerste
Anneksasie-tydperk hierdie aanbevelings byna woordeliks onderskryf. As hieraan uitvoGring gegee sou gewees het, sou
da~rkosinrigtings ontstaan het in die destydse
onderwyssentra, te wete Pretoria en Potchefstroom.
Daar is ook in 1880 deur wetgewing bepa a l dat goedge- keurde inrigtings , waar daar tenminste ses kosgangers gehuisves is, s eke re toel aes sou ontvang. Aan hierdie annbevelings en wetgewing is egter geen uitvoering gegee nie, want nadat die Volksraad van die Z.A.R.
weer die leisels oorgeneem het, het ds. S.J. du TOit, die superintendent, 'n hele nuwe onderwysstelsel in die lewe geroep.
Met die totstandkoming van inrigtings vir middel- bare onderwys in Pretoria, die Gimnasium en Staats-
meisieskoo1, moes daar voorsiening geQaa k word vir die losiesgeriewe vir die plattelandse kind. So word die eerste koshuise in Transvaal in 18 94 opgerig om in die behoefte van die middelb a re-skoolle erling e te voorsien.
Dat hierdie inrigtings van veel belang g eag is, getuig die benoeming van die Superintendent van Onderwys as voorsitter v a n die Curatorium, die lig g 3.am wat alle sake van hier die suiwer staatsinrigting behartig het. Van private inisiatief was daar tot op hier d ie stadium geen sprake nie. Die inwendige adrninistrasie en huishoudelike reels van die sta ats tehuise is egter later as grondslag geneem vir die bestuur van koshuise deur plaaslike lig- game .
HOOFSTUK V1.
SAMEVATTING EN GEVOLGTREKKINGS.
Die behoefte aan koshuise het reeds in 1873 ont- staan toe die IIPretorian Committee
ll ,in opdrag van president Burgers
1sekere aanbeve1ings in die verband gadoen het. Dr. J.Vacy Lyle het tydens die eerste
Anneksasie-tydperk hierdie aanbevelings byna woordeliks onderskryf. As hieraan uitvoering gegee sou gewees het, sou
da~rkosinrigtings ontstaan het in die destydse
onderwyssentra, te wete Pretoria en Potchefstroom.
Daar is ook in 1880 deur wetgewing bepasl dat goedge- keurde inrigtings, waar daar teruninste ses kosgangers gehuisves is, sekere toelaes sou ontvang. Aan hierdie
a~bevelings
en wetgewing is egter geen uitvoering gegee nie, want nadat die Volksraad van die Z.A.R.
weer die leisels oorgeneem het, het ds. S.J. du TOit, die superintendent, 'n hale nuwe onderwysstelsel in die lewe geroep.
Met die totstandkoming van inrigtings vir middel- bare ondervvYs in Pretoria, die Gimnasium en Staa ts-
meisieskool, moes daar voorsiening ge12aak word vir die losiesgeriewe vir die plattelandse kind. So word die eerste koshuise in Transvaal in 1894 opgerig om in die behoefte van die middelbnre-skoollaerling e te voorsien.
Dat hierdie inrigtings van veel belang geag is, getuig die benoeming van die Superintendent van Onderwys as voorsitter v a n die Curatorium, die liggo.am wat alle sake van hierdie suiwer staatsinrigting behartig het. Van private inisiatief was daar tot op hierQie stadium geen sprake nie. Die inwendige ailiuinistrasie en huishoudelike
re~ls
van die staatstehuise is egter later as grondslag
geneem vir die bestuur van koshuise deur plaaslike lig-
game .
Die eerste beursregulasies is in 1896 uitgevaar- dig. Afgesien van die wysiginge wat daarna aangebring is, is een b8ginsel deurgaans geha ndhaaf, naamlik dat ondersteuning slegs gegee word aan leerlinge wat verder as drie myl van die skool af woon. Daar is seker min depart 2mentele regulasies wat gedurende die afgelope halfeeu soveel wysiginge ondergaan het as die wat van
toepassing is op beurstoekennings. Nogtans veroorsaak dit steeds hoofbrekens wanneer die skoolhoof en skool- raad hulle aanbevelings moet doen en die Departement uiteindelik die beslissing moet gee. Die kern van die moeilikheid is wc .arskynlik daarin gelee dat baie ouers wil wegskram va n hulle eie verantwoordelikheid, met die gevo lg dat die gegewens wat in die aansoekvorm verstrek word, nie altyd honderd persent betroubaar is nie.
Na die Anglo-Boere-oorlog k an daar eers gepraat word van 'n koshuisstelsel vir die provinsie, of liewer van drie afsonderlike stelsels wat ontstaan het. Van regeringswee is daar onderskeid gemaak tussen die kos- huise verbonde aan die Engels-georienteerde hoerskole aan die Rand, Pretoria en Potchefstroom, wat suiwer
staatsinrigtings sou wees en die koshuise van die buite- skole, waar die bestuur toevertrou is aan plaaslike komitee s
1wat sekere subsidies sou ontvang vir die bou of huur van koshuis-geboue. C.N.O.-skole het ontstaan om aan die jeug van ons yolk
TIopvoeding te gee ooreen- komstig Christelik-nasionale beginsels. In sommige gevalle was dit nodig om koshuise op te rig waarin die kinders, w a t hi e rdie skole besoek het, behoorlik gehuisves kon word. Hierdie opposisie-skole het seker nie m in
da~rtoebygedra dat aan Afrikaans (Hollands)
gelyke regte toegeken is in die Onderwyswet van 1907 nie.
Die eerste beursregu1asies is in 1896 uitgevaar- dig. Afgesien van die wysiginge wat daarna aangebring is, is een beginse1 deurgaans gehandhaaf, naam1ik dat ondersteuning slegs gegee word aan 1eer1inge wat verder as drie my1 van die skoo1 af woon. Daar is seker min depart2mentele regu1asies wat gedurende die afge10pe ha1feeu sovee1 wysiginge ondergaan het as die wat van toepassing is op bcurstoekennings. Nogtans veroorsO"ak dit steeds hoofbrekens wanneer die skoo1hoof en skoo1- raad hu11e aanbevelings moet doen en die Departement uiteindelik die bes1issing moet gee. Die kern van die moei1ikheid is wc.arskyn1ik daarin gelee da t baie ouers wi1 wegskram van hu11e eie verantwoorde1ikheid, met die gevolg dat die gegewens wat in die aansoekvorm verstrek word, nie altyd honderd persent betroubaar is nie.
Na die Anglo-Boere-oorlog kan daar eers gepraat word van 'n koshuisste1se1 vir die provinsie, of 1iewer van drie afsonderlike stelsels wat ontstaan het. Van regeringswee is daar onderskeid gemaak tussen die kos- huise verbonde aan die Engels-georienteerde hoerskole aan die Rand, Pretoria en Potchefstroom, wat suiwer
staatsinrigtings sou wees en die koshuise van die buite- skole, waar die bestuur toevertrou is aan plaas1ike komitecs
1wat sekere subsidies sou ontvang vir die bou of huur van koshuis-geboue. C.N.O.-skole het ontstaan om aan die jeug van ons yolk
~opvoeding te gee ooreen- komstig Christelik-nasiona1e beginsels. In sommige gevalle was dit nodig om koshuise op te rig waarin die kinders, WGt hierdie skole besoek het, behoorlik gehuisves kon word. Hierdie opposisie-sko1e het seker nie min
da~rtoebygedra dat aan Afrikaans (Ho1lands)
gelyke regte toegeken is in die Onderwyswet van 1907 nie.
Hoewel die C.N.O.-skolo na die inwerktreding van die Smutswet" opgehou het om te bestaan, is die
II
bestuur van die koshuise nog deur plaaslike liggame of deur een van die Afrikaanse kerke behartig. Met die verloop van jare was
TIbepaalde beleid in hierdie inrig- tings daarvoor verantwoordelik dat
TIgees en
TIprestige opgebou is,
wa~rvandie liggame of kerke nie wou afsien nie, sodat ons selfs vandag nog twee soorte koshuise aantref: die provinsiale koshuise, waar die Administra-
sie alle finansiele verantwoordelikheid aanvaar en die goedg ekeurde koshuise wat 'n voortsetting is van die beleid wat deur J.E.Adamson
neergel~is en versterk is deur die optrede van die C.N.O.-kam pvegters.
Aan die administrasie van sowel staats- as pri- vate inrigtings is in die aanvangsjare min aandag gegee.
In 1913 is deur regulasie bepa21
d~tprivate inrigtings onder sekere voorwaardes subsidies vir die aankoop van meubels en uitrusting kon ontvang. Met kleinere
wysiginge is hierdie bepalings vandag nog van toepassing op goedg8keurde koshuise.
Vir die inwendige administrasie en bestuur van sta a tsinrigtings is da a r eers in 1919 volledige
regulasies ontwerp. So deeglik en volle dig was hierdie uiteensetting dat die beginsels wat daarin vervat is, lat e r die grondslag gevorm het van die veel-omvattende r e gulasies en departementele reels vir die provinsiale koshuisstelsel. Die bestuur van plaaslike komi tees het egter nog mank gegaan aan baie gebreke, sodat inspekteurs van onderwys voortdurend in hulle jaar- verslae aangedring het op meer en beter kontrole. Eers in 1927 het die Departement op hierdie aanbevelings g ereageer en is regulasies daargest e l waarvolgens bepaal is dat die Direkteur seggenskap sou he oor die
Hoewel die C.N.O.-sko12 na die inwerktreding van die Smutswet" opgehou het om te bestaan, is die
11
bestuur van die koshuise nog deur plaaslike liggame of deur een van die Afrikaanse kerke behartig. Met die verloop van jare was
TIbepaalde beleid in hierdie inrig- tings daarvoor verantwoordelik dat
TIgees en
TIprestige opgebou is, waarvan die liggame of kerke nie wou afsien nie, sodat ons selfs vandag nog tVvee soorte koshuise aantref: die provinsiale koshuise, waar die Administra- sie alle finansiele verantwoordelikheid aanvaar en die goedcekeurde koshuise wat 'n voortsetting is van die beleid wat deur J.E.Adamson neergele is en versterk is deur die optrede van die C.N.O.-kampvegters.
Aan die administrasie van sowel staats- as pri- vate inrigtings is in die aanvangsjare min aandag gegee.
In 1913 is deur regulasie
bepa,~:'ldclt private inrigtings onder sekere voorwaardes subsidies vir die aankoop van meubels en uitrusting kon ontvang. Met kleinere
wysiginge is hierdie bepalings vandag nog van toepassing op goedg8keurde koshuise.
Vir die inwendige administrasie en bestuur van staa tsinrigtings is daar eers in 1919 volledige
regulasies ontwerp. So deeglik en volledig was hierdie uiteensetting dat die beginsels wat daarin vervat is, lat e r die grondslag gevorm het van die veel-omvattende rcgulasies en departementele reels vir die provinsiale koshuisstelsel. Die bestuur van plaaslike komitees het 2gter nog mank gegaan aan baie gebreke, sodat inspekteurs van onderwys voortdurend in hulle jaar-
verslae aangedring het op meer en beter kontrole. Eers
in 1927 het die Departement op hierdie aanbevelings
gereageer en is regulasies daargestel waarvolgens
bepaal is dat die Direkteur seggenskap sou he oor die
inwendige 8. dministrasie van hierdie soort koshuise.
Aangesien daar egter nie nou1ettend toegesien is dat aan hierdie r eg u.lasies ui tvoering gegee is nie, is wanprak
tyke no g nie h e eltemal uitgesk a kel nie en het toestande in hierdie inrigtings nog gewissel van baie g oed tot ui ters treurig.
Reeds in 1925 het die Beurskommissie aanbeveel dat
'I1organis a rende amptenaar aangestel moet word om die behoorlike besteding van departementel toelaes vir beurse, meubels en uitrustin g en huurgeld te kontroleer.
Hoewel hierdie bedrae jaarliks duisende ponde beloop het, is so 'n amptenaar nie aangestel nie. Die Onderwys
kornnissie van 1939 het wee r e ens op die noods c .:.aklikhe id van kontrole gewys, met die gevolg dat 'n koshuis
inspekteur in 1940 benoe m is. Waar hy met te veel klerikale werksaamh e de belas is, het voldoende leiding aan koshuissuperintendentenog a g terwee gebly. [herdie posisie is verbeter nadat twee voltydse koshuis
inspek teurs in 1946 aangestel is. Skaars w a s hulle op hoogte van sake met 'n gedeel te van die groot a antal inrigtings, toe die poste in 1950 afgeskaf is. Die g e l s g te ontsta an onwillekeurig hoe TI deur10pende beleid moontlik is a s die Departement g een konsekwcnte st a nd
punt inneem nie. Vanaf 1951 beskik die Departement egter weer oor die dienste van 'n koshuis-adviseur, wat met die menigvuldige pligte wat hy moet behartig, slegs da a rtoe in staat is om individuele koshuise hoogstens een keer elke twe e tot drie jaar t e besoek en persoon
like moeiliy...hede m et superintendente te bespreek.
Vanaf die b e g in van die twintigste eeu is daar met 'n afwisselende mate van erns pogings aangewend om die beleid van sentralisasie in die Transvaalse skool
stelsel deur te voer. Direkteur J.E.Adamson, in inwendige c.dministrasie van hierdie soort koshuise.
Aangesien daar egter nie noulettend toegesien is dat aan hierdie regu1asies uitvoering gegee is nie, is wanprak- tyke nog nie hse1terna1
uitgesk~kelnie en het toestande in hierdie inrigtings nog gewisse1 van baie goed tot ui ters treurig.
Reeds in 1925 het die Bcurskommissie aanbeveel dat n organiserende amptenaar aangeste1 moet word 00 die behoorlike besteding van departernente1 toelaes vir beurse, meubels en uitrustin g cn huurgeld te kontro1eer.
Hoewe1 hierdie bedrae jaarliks duisende ponde be100p het, is so 'n amptenaar nie aangeste1 nie. Die Onderwys- kon.'llissie van 1939 het weere ens op die
noods~tak1ikheid VlDkontrole gewys, met die gevo1g dat
TIkoshuis-
inspekteur in 1940 benoem is. Waar hy met te veel klerika1e werksaa 2h cde be1as is, het voldoende leiding aan koshuissuperintendentenog agterwee gebly. }iierdie
posisie is verbeter nadat twee voltydse koshuis-
inspekteurs in 1946 aangestel is. Skaars was hulle op hoogte van sake met 'n gedeel te van die groot aantal inrigtings, toe die poste in 1950 afgeskaf is. Die g eL.g te on tstaan onwillekeurig hoe 'n deurlopende beleid hloontlik is as die Departement geen konsekwcnte stand- punt innecw nie. Vanaf 1951 beskik die Departem2nt egter weer oor die dienste van
TIkoshuis-adviseur, wat Bet die menigvuldige pligte wa t hy r:lOet behartig, slegs
da,~lrtoe
in staat is om individuele koshuise hoogstens sen keer elke
twe~tot drie jaar to besoek en persoon- like moeilil<..hede rilet superintenden te te bespreek.
Vanaf die be g in van die twintigste eeu is daar
met 'n afwisselende mate van erns pogings aangewend om
die beleid van sentralisasie in die Transva a lse skool-
stelsel deur te voer. Direkteur J.E.Adamson, in
samewerking met die skoolrade, was reeds verantwoordelik vir die sluiting van baie eenmanskole. Omstreeks 1922 is die mening uitgespreek dat daar ver genoeg in die rigting gewerk is, m aa r vanaf 1930 is d a ar weereens ern
stig oor verdere sentralisasie gedink totdat administra
teur S.P.Bekker in 1935 'n aanvang gemaak het met In
grootsk2rr lse veldtog om die beleid konsekwent in alle plattelandse distriyte deur te voer. As gevolg van die stappe wat gedoen is, het skoolplase en groot sentrale skole, ;na t koshuise daaraa n verbonde, in die dunbevolkte streke tot st a n d gekom. En wa ar die Administrasie tot op daardie stadium die verantwoordelikheid vir die oprigting van koshuise van hom afge skuif het, was dit nou noodsaaklik OD self die inisiatief te neem.
Reeds in 1931 is daar 'n aanvang gema a k om sommige van die koshuise oor te neem van plaaslike komi tees of liggame wat, as gevol g van die fin a nsiele druk wat deur die depressiejare veroorsaak is, dit mo e ilik gevind het om kop bo water te hou. Die waa rdevolle dienste wat hierdie l i g g ame, en veral die kerke, in al die jare aan die opvoeding v a n die jeug gelewer het en nog steeds lewer deur die oprigting en instandhouding van koshuise, kan nie genoeg waardeer word nie. Die peil van onderwys1 veral op die platteland, sou s eker nie so hoog gewees het as plaaslike gcm eonskappe ma a r sou berus by wat die Administrasi e gewillig was om te onderneem nie.
GrootskRa lse sentralisasie het n algehele ver
andering v a n die koshuisstelsel mee gebring. Die klem het verslruif van die stad na die platteland. Waar daar voorheen slegs 'n klein aantal staatsinrigtings bestaan het, vind ons dat in 1938 hond erd-en-nege van die 204 koshuise deur die Administrasie beheer is en in 1954 honderd-drie-en-sestig v a n die 211. Die a a ntal
samewerking
~etdie skoolrade, was reeds verantwoordelik vir die sluiting van baie eenmanskole. Omstreeks 1922 is die mening uitgespreek dat daar ver genoeg in die rigting gewerk is, m aa r vanaf 1930 is daar weereens ern- stig oor verdere sentralisasie gedink totdat administra- teur S.P.Bekker in 1935 'n aanvang gemallk het met 'n
grootsk2~lse
veldtog om die beleid konsekwent in alle plattelandse distrivte deur te voer. As gevolg van die stappe wat gedoen is, het skoolplase en groot sentrale skole, ;n.2t koshuise daaraan verbonde, in die dunbevolkte streke tot stand gekom. En waar die Administrasie tot op daardie stadium die verantwoordelikheid vir die oprigting van koshuise van horn afgeskuif het, was dit nou noodsaaklik OD self die inisiatief te neem.
Reeds in 1931 is daar 'n aanvang gemaak om sommige van die koshuise oor te neem van plaaslike komitees of liggame wat, as gevolg van die finansiele druk wat deur die depressiejare veroorsaak is, dit moeilik gevind het om kop bo water te hou. Die waardevolle dienste wat hierdie liggame, en veral die kerke
9in al die jare aan die opvoeding van die jeug gelewer het en nog steeds lewer deur die oprigting en instandhouding van koshuise, kan nie genoeg waardeer word nie. Die peil van onderwys7 veral op die platteland, sou seker nie so hoog gewees het as plaaslike gCwc2nskappe maar sou berus by wat die Administrasie gewillig was om te onderneem nie.
Grootskaalse sentralisasie het
TIalgehele ver-
andering van die koshuisste1se1 meegebring. Die klem
het versllliif van die stad na die platteland. Waar daar
voorheen slegs 'n klein aantal staatsinrigtings bestaan
het, vind ons dat in 1938 honderd-en-nege van die 204
koshuise deur die Administrasie beheer is en in 1954
honderd-drie-en-sestig van die 211. Die aantal
leerlinge wat in koshuise gehuisves word, toon 'n oor- eenstemmende verm eerdering: In 1939 was die inskrywing 8,950 en in 1948 het dit reeds gestyg tot 15,599, bykans
'n verdubbeling in die bestek van tien jaar.
D aa r is baie groter eise gestel aan die kapitaal- besteding van die Administrasie aan hierdie afde1ing van die onderwysstelsel. Dit het meegebring dat daar veel meer aandag
a~mdie ontwerping van doclmatige geboue en uitrusting, behoorlike dienste, beplanning van uitgawes en TI pra kties e kontrole-stelsel geskenk is. Wetenskap- like benadering van koshuisaa nge1eenthede is . -:"J.ngevoor deur direkteur S.P.E.Bosho~f. In 'n me:r:lOrandum wat tydens sy dienstermyn opgestel is, word gewys op die vereist e s higienies en administratief wat aan
'l1.doelmatige koshuis-gebou gestel noet word en gebalan- seerde
di~etskalevir die verskillende soorte koshuise word in die vooruitsig gestel. Hierop is voortgebou toe daar in 1938 volledige instruksies aan superinten- dente ui tge: reik is oor c Ue samestelling van dieetskale en die berekenihg van eenheidskostesyfers. Ook is 'n pamflet in 1 9 3 9 gepubliseer w aa rin die wenke van inspekteurs, skoolrade, beheren d e ligg ame en die
provinsiale argitek ten opsigte van die vereistes van doelmatige koshuis-geboue saamgevat word.
In die regu lasies en reels v a n toepassing op provinsiale koshuise, a angevul deur adninistrateurs- kennisgewings en departe m entele omsendbriewe, word TI
volledige uiteensetting gegee van die beheer en organi- sasie van hierdie inrigtings. Die wenke wat daarin vervat word kan ook met vrug gebruik word deur die komi tees wat verantwoordelik is vir die administrasie van goe dgekeurde koshuise. En a a nsluitend by die re gu l a sies wat van toepassing is op l a asgenoemde leerlinge wat in koshuise gehuisves word, toon 'n oor- eenstemmende vermeerdering: In 1939 was die inskrywing 8,950 en in 1948 het dit reeds gestyg tot 15,599, bykans
'n verdubbeling in die bestek van tien jaar.
Daar is baie groter eise gestel aan die
k~pitaalbesteding van die Administrasie aan hierdie afdeling van die onderwysstelsel. Dit het meegebring dat daar veel meer aandag
:l~mdi e on twerping van doelma tige geboue en uitrusting, behoorlike dienste, beplanning van uitgawes
en
TIpraktiesQ kontrole-stelsel geskenk is. Wetenskap- like benadering van koshuisaangeleenthede is
,~1.,-mgevoordeur direkteur S.P.E.Bosho~f. In 'n me:r::lOrandum wat tydens sy dienstermyn opgestel is, word gewys op die vereistes higienies en administratief wat aan
'l'ldoe1matige koshuis-gebou gestel noet word en gebalan- seerde dieetska1e vir die verskillende soorte koshuise word in die vooruitsig gestel. Hierop is voortgebou toe daar in 1938 vol1edige instruksies aan superinten- dente uitgcreik is oor 0ie samestelling van dieetskale en die berekenihg van eenheidskostesyfers. Ook is 'n
pamflet in 1939 gepub1iseer
w~arindie wenke van inspekteurs, skoolrad8, beherende ligc:ame en die
provinsiQle argitek ten opsigte van die vereistes van doelmatige koshuis-geboue saamgevat word.
In die regulasies en reels
v~ntoepassing op
provinsiule koshuise, a angevul deur adninistrateurs-
kennisgewings on departementele omssndbriewe, word
TIvol1edige uiteensetting gegee van die beheer en organi-
sasie van hierdie inrigtings. Die wenkc wat daarin
vervat word kan ook Det vrug gebruik word deur die
ko m itees wat verantwoordelik is vir die administrasie
van goedgekeurde koshuise. En a a nsluitend by die
re gu l a sies wat van toepassing is op l a a sgenoemde
inrigtings, kom die kardinale verskille tussen die twee soorte koshuise wat vandag in Transvaa l aangetref word, kortliks op die volgende neer:
1. Provinsiale koshuise word ten volle van aanvangs- uitrusting voorsien terwyl aan verantwoordelike komi-
tees of l i ggame, wanneer hulle finansieel sterk is,
TItoelae van 75 persent vir die bepaalde uitgawe toege- staan word.
2.
Pl~~slikekomitees bly verantwoordelik vir enige moontlike tekorte wat daar ma g ontstaan by hulle inrig-
tings. Daar is verder geen bepalings hoe hierdie komitees saamgestel moet word nie, terwyl die lede in die geval van provinsiale koshuise deur die Direkteur benoem word op aanbe veling van die skoolhoof.
3. Omdat die Administrasie verantwoordelik is vir alle finansies van die provinsiale koshuis, kan hulle hier meer vereistes
stel~Die
a~ntalmatrones wat in diens
geneem moet word by elke inri gting, word bepaal en
TIhulptoel ae word vir die doel beskikbaar gestel ; aan inwonende personeellede, wat volgens
TIvasgestelde kwota bereken word, word spesiale toegewings gemaak en die voedingsvereistes vir alle kosgangers moet aan bepaalde standaarde voldoen. As die
sup~rintGnjenta lle instruksies noukeurig uitvoer en dit blyk dat hy nie in staat is om binn2die perke van sy totale
inkomste te bly ni e , kan die Departement besluit dat die losiesgeld verhoog word, dat die inrigting gesluit moet word of hulle kan self hierdie addisionele koste dra.
Die inrigtings wat vandag nog nie by die provin- siale koshuisstelsel ingeskakel is nie, kan in twee groepe verdeel word. In die eerste plek is d a ar die groter inrigtings, soos die verbonde aan die Heidel- bergse Volkskool, Potchefstroom Gimnasium en Pretoria inrigtings, korn die kardinale verskille tussen die twee soorte koshuise wat vandag in Transvaal aangetref word, kortliks op die volgende neer:
1. Provinsiale koshuise word ten volle van aanvangs- uitrusting voorsien terwyl aan verantwoordelike komi-
tees of li ggame, wanneer hulle finansieel sterk is, n toelae van 75 persent vir die bepaalde uitgawe toege- staan word.
2.
P10~slikekomitees bIy verantwoordelik vir enige moontlike tekorte wat daar mac ohtstaan by hulle inrig-
tings. Daar is verder geen bepalings hoe hierdie komitees saamgestel moet word nie, terwyl die lede in die geval van provinsiale koshuise deur die Direkteur benoem word op aanbeveling van die skoolhoof.
3. Omdat die Administrasie verantwoordelik is vir alle finansies van die provinsiale koshuis, kan hulle hier meer vereistes stel: Die
a~ntalmatrones wat in diens
~eneem
moet word by eIke inrigting, word bepaal en n hulptoela e word vir die doel beskikbaar gestel; aan inwonende personeellede, wat volgens
TIvasgestelde kwota bereken word, word spesiaIe toegewings gemaak en die voedingsvereistes vir alle kosganGers moet aan bepaalde standaarde voldoen. As di e
sup~rint·3n j en t alle instruksies noukeurig uitvoer en dit blyk dat hy nie in staat is om binn8a.ie perke van sy totale
inkomste te bly nie, kan die Departement besluit dat die losiesgeld verhoog word, dat die inrigting gesluit moet word of hulle k2n self hierdie nddisionele koste dra.
Die inrigtings wat vandag nog nie by die provin-
siale koshuisstelsel ingeskakeI is nie, kan in twee
groepe verdeel word. In die eerste plek is daar die
groter inrigtings, soos die verbonde aan die Heidel-
bergse Volkskool, Potchefstroom Gimnasium en Pretoria
..
Afrikaanse Hoer Seunskool, waar so
~prestige opgebou is, dat die komi tees nie bereid is om van hul seggensk a p
afstand te doen nie. Leerlinge van baie dele van die land word dan ook in die koshuise a a ngotref. Tweedens is daar kleiner inrigtings, w22rvan die geboue so on
doelmatig of die inskrywing so laag is, dat die Depar
tement nie bereid is om die k oshuise oor te neem alvo
rens behoorlike geboue opgerig kan word en die moontlik
heid van
~groter toekomstige inskrywing deur die betrokke komitees bewys kan word nie.
Die beheer en administrasie van provinsiale koshuise kan a s volg saamgevat word:
Die s k oolinspekteur, byg estaa n deur die skoolhoof as hy nie self superintendent is nie, doen verslag oor die
~lgemeneg e es en interne organisasie van die inrig
ting, terwyl die geneeskundige hoofinspekteur die alge
mene higiene in oenskou neeo, die dieetkundige wenke verskaf in verband met voeding, die koshuis-adviseur voorligting gee oor die finansies en die provinsiale ouditeur toesien dat van aIle in k omstes en uit g a wes behoorlik verslag gedoen word. Die superintendent staan in onrniddellike beheer van die koshuis wat aan sy sorg toevertrou word. Hy vra a d vies van sy komitee en word bygestaan deur inwonende personeellede wat toesig hou oor die verskillende aktiwiteite van die kosga ngers; di e huishoudelike personeel sorg vir die voorbereiding van die voedsel en die netheid van die koshuis, terwyl 'n sekretaris-penningmeester die boek
houding behartig.
Die volgende wenke l ) kan van nut wees vir die superintendent wanneer hy die verdeling van werksaam
hede vir sy inrigting
beplan~1) Die wenk e is g ebaseer op samesprekings met verskeie koshuissuperintendente,
~referaat g elewer deur G.
Anaerson by :;elGen tbei d van 'n kur s u s in
~rlini s
trasie to Heidelberg, Oktober 1954, en eie ervaring.
Afrikaanse Hoer Seunskool, waar so
TIprestige opgebou is, dat die komitees nie bereid is om van hul seggenskap
afstand te doen nie. Leerlinge van baie dele van die land word dan ook in die koshuise aangotref. Tweedens is daar kleiner inrigtings, waarvan die geboue so on- doelmatig of die inskrywing so laag is, dat die Depar- tement nie bereid is om die koshuise oor te neem alvo- rens behoorlike geboue opgerig kan word en die moontlik- heid van
TIgroter toekomstige inskrywing deur die
betrokke komitees bewys kan word nie.
Die beheer en administrasie van provinsiale koshuise kan as volg saamgevat word:
Die s£oolinspekteur, byg estaan deur die skoolhoof as hy nie self superintendent is nie, doen verslag oor die g,lgE.1Uene gees en interne organisasie van die inrig- ting, terwyl die geneeskundige hoofinspekteur die alge- mene higiene in oenskou neeo, die dieetkundige wenke verskaf in verband met voeding, die koshuis-adviseur voorligting gee oor die finansies en die provinsia1e ouditeur toesien dat van a11e in£omstes en uit g awes behoor1ik verslag gedoen word. Die superintendent staan in onTIidde11ike beheer van die koshuis wat aan sy sorg toevertrou word. By vra advies van sy komitee en word bygestaan deur inwonende personeel1ede wat toesig hou oor die verski11ende aktiwiteite van die kosgangers; die huishoudelike personeel sorg vir die voorbereiding van die voedsel en die netheid van die koshuis, terwyl 'n sekretaris-penninf1illeester die boek- houding behartig.
Die vo1gende wenke l ) kan van nut wees vir die superintendent wanneer hy die verdeling van werksaam- hede vir sy inrigting
bep1an~1) Die wenke is gebaseer op samesprekings met verskeie koshuissuperintendente, 'n referaat ge1ewer deur G.
Anaerson by::;elGtm tbei d van 'n lrursus in ::.J -lini s-
trasie to Beide1berg, Oktober 1954, en eie ervaring.
Om van die superintendent te verwag om benewens sy werk a s skoolhoof of klasonderwyser ook die volle admini strasie van 'n koshui s sowel
:1Sdie boekhouding te beha rtig, is onmoontlik. , AIle finansiele sake kan ook weer nie in die hande v a n die sekretaris gelaat word nie.
Daarom sal dit vir die superintendent nodig wees om die werk so te verdeel dat hy tot
TIgroot mate onthef sal wees van die roetine-werksaa ,nha lG en meer tyd tot sy
besk~kking
sal
h~vir organis a toriese aangeleenthede.
Dit is sy verantwoordelikheid om te sorg dat die volgen
de stukke en g e g e wens ter beskikking van die sekretaris sal weGs:
Die kasboek (T.A.S.F. 30) en diG ontledingsboek vir die berekening van eenheidskostesyfers, rekening- en kwit a nsieboek (T.A.S.F. 18 en 24), departementele beurs
toekennings (T.O.D. 22), register van losiesgelde
(T.A.S.F. 34) w a arin, met behulp van die superintendent, die nar:lE: van aIle kosgangers en hullG ouers se name en adresse aangebring word, die tjekboek (T.A.S.F. 22), spoorwegorderboek (Z .128), amptelike bestel boek (T.A .-4) en die omsendbriewe wa arin a angetoon word met watter leweransiers daar kontrakte gesluit is vir bepaalde benodigdhede. AIle rekeninge "en fakture sal ingehandig word by ontvangs, aan die einda van elke maand sal vol
tooide loonbetaalstate en besonderhede van matrones se Ealarisse
voorgel~word vir uitbetaling en aan die einde van die kwartaal sal die koshuisbesoek-register ingehan
dig word sodat beurseise (T.O.D. 212) ingedien en die register van losiesgelde afgesluit kan word.
Met hierdie gegewens beskikb aa r, kan die sekreta_
ris as volg te werk gaan: Aan die begin van elke kwar
taal word :tan elke ou e r
TIrekening gestuur, w aa rop die
.. verskuldigde bedrag aangetoon word. (Volgens regulasie is losiesge ld vooru.itbetaa lba a r). Wanneer gelde inbe
Om van die superintendent te verwag om benewens sy werk as skoolhoof of klasonderwyser ook die volle administrasie van
~koshuis sowel
~sdie boekhouding te behartig, is onmoontlik., Alle finansiele sake kan ook weer nie in die hande van die sekretaris gelaat word nie.
Daarom sal dit vir die superintendent nodig wees om die werk so te verdeel dat hy tot
TIgroot mate onthef sal wees van die roetine-werksaa.illhe lG en meer tyd tot sy
besk~kking
sal h@ vir
organis~torieseaangeleenthede.
Dit is sy verantwoordelikheid om te sorg dat die volgen- de stukke en g e g e wens ter beskikking van die sekretaris sal wees:
Die kasboek (T.A.S.F. 30) en die ontledingsboek vir die berekening van eenheidskostesyfers, rekening- en kwitansieboek (T.A.S.F. 18 en 24), departementele beurs- toekennings (T.O.D. 22), register van losiesgelde
(T.A.S.F. 34) waarin, met behulp van die superintendent, die naDe van alle kosgangers en hulle ouers se name en adresse &8ngebring word, die tjekboek (T.A.S.F. 22), spoorwegorderboek (Z.128), amptelike bestelboek (T.A.~)
en die omsendbriewe waarin aangetoon word met watter leweransiers daar kontrakte gesluit is vir bepaalde benodigdhede. Alle rekeningeen fakture sal ingehandig word by ontvangs, aan die einde van elke maand sal vol- tooide loonbetaalstate en besonderhede van matrones se Ealarisse voorgele word vir uitbetaling en aan die einde van die
kwarta~lsal die koshuisbesoek-register ingehan- dig word sodat beurseise (T.O.D. 212) ingedien en die register van losiesgelde afgesluit kan word.
Met hierdie gegewens beskikbaar, kan die sekreta_
ris as volg te werk gaan: Aan die begin van elke kwar-
taal word
~anelke ouer
TIrekening gestuur, waarop die
verskuldigde bedrag aangetoon word. (Volgens regulasie
is losies ge ld
vooruitbeta~lbaRr).Wanneer gelde inbe-
taal word, reik hy
TIamptelike kwitansie vir die bedrag uit, ma ak die nodi ge inskrywing in die kasboek en regis- ter van losiesgelde en betaal die geld in op die koshuis se bankrekening. 'n Duplikaat-inlegboek @.oet vir die doel van die bank verkry word. Die volle bedrag wat ontvang is (volgens die gegewcns van die kwitansieboek en die kasboek) m oet periodiek inbetaal word en aan die einde v a n elke kalenderma and word die balans v a n die kasboek in oore enstemming gebring me t die van die bank.
Teen die @.iddel v an die kwartaal sal daar weer rekenings uitgestuur word aan die persone wat nog nie die losies- geld bet aa l het nie.
Tjeks vir die salarisse van matrones en lone van bediendes (l Q QS enoemde word aan die superintendent uit- gemaak) word aan die einde v an elke ma::nd uitgemaak.
Aan die einde van die skoolkwartaal word die vorm vir dieuitbetaling van beurse (T.O.D.212) voltooi. Hierdie gegewens word verkry v a n die beurstoekenningstate
(T.O.D.22) en register van koshuisbesoek, waarin aange- toon word watter leerlinge vir
TIonafgebroke tydperk van veertien dae of ve e lvoude daarvan, a fwesig was. Ter- selfdertyd word T.A.S.F. 33 aan die provinsiale reken- meester gestuur o m a a n te toon watt2r bedrae ten op- sigte V 'ln losies nog ui
tsta~'_ndeis, met 'n aanbeveling of d aa r geregtelike stappe geneem moet word, al dan nie.
Verde r word alle bestellings op T.A.4-vorms deur die sekretaris gedoen. Hy doen dit in opdrag van die superintendent w a nneer voorrad e van nie-bederfbare aard ( ge woonlik in g root hoeveelhede) v a n regeringskontrak- teurs bestel word, of aan die einde van alke maand wan- neer die pla a slike aankope v a n vleis, melk, botter,
eiers, groente en vrugte soos a ngeteken in die inkoopdagboek, wat ingeskryf word deur die m a trone in taal word, reik hy
TIamptelike kwitansie vir die bedrag uit, maak die nodige inskrywing in die kasboek en regis- ter van losiesgelde en betaal die geld in op die koshuis se bankrekening. 'n Duplikaat-inlegboek [Joet vir die doel van die bank verkry word. Die volle bedrag wat ontvang is (volgens die gegewcns van die kwitansieboek en die kasboek) moet periodiek inbetaal word en aan die einde van elke kalenderma and word die balans van die kasboek in ooreenstemming gebring r;let die van die bank.
Teen die middel van die kwartaal sal daar weer rekenings uitgestuur word aan die persone wat nog nie die losies- geld beta21 het nie.
Tjeks vir die salarisse van matrones en lone van bediendes
(laas~enoemdeword aan die superintendent uit- gemaak) word aan die einde van elke malnd uitgemaak.
Aan die cinde van die
skoolkwart~alword die vorm vir die uitbetaling van beurse (T.O.D.212) voltooi. Hierdie gegewens word verkry van die beurstoekenningstate
(T.O.D.22) en register van koshuisbesoek, waarin aange- toon word watter leerlinge vir
TIonafgebroke tydperk van veertien dae of veelvoude daarvan, afwesig was. Ter- selfdertyd word T.A.S.F. 33 aan die provinsiale re ken- meester gestuur om
~ante toon watt2r bedrae ten op-
sigte V'ln losies nog ui tstu'>'.nde is, met 'n acmbeveling of daar gercgtelike stappe geneem moet word
7al dan nie.
Verder word alle bestellings op T.A.4-vorms deur die sekretaris gedoen. Hy doen dit in opdrag van die superintendent wanneer voorrade van nie-bederfbare aard ( g ewoonlik in groot hoeveelhede) van regeringskontrak- teurs bestel word, of aan die einde van alke m a and wan- neer die pl a a slike a a nkope van vleis, melk, botter,
eiers, groente en vrugte soos f',-angeteken in die
inkoopdagboek, wat ingeskryf word deur die natrone in
oorleg met die superintendent ontleed en saamgestel word as
ma~ndeliksebestellings. Alle fakture en uit
betaalde tjeks, wat terselfdertyd dien as bewysstukke, word in die regte volgorde van uitbetaling geliasseer en sorgvuldig bew aar vir inspeksie-doeleindes.
W c nneer daa r enige voorgestelde wysiginge in ver
band met die boekhouding van departementswee per omsend
brief ko:n , moet die sekretaris onmiddellik hiervan in kennis gestel wor d , anders kan dit baie ongerief en on
nodige herstel van fou te meebring . Met 'n ondernemende
koshuis~advis8ur
het daar in die afgelope twee jaar heel
wat veranderings ingetree, soos byvoorbeeld die afskaf
fing van bydraes tot die reserwefonds en die betaling van hulptoelaes vir die salari s se van matrones.
As die sekretaris sy werk konsensieus verrig, sal daar nog meer as genoeg administratiewe pligte wees wat deur die superintendent behartig moet word. In sy lias
seringskabinet sal daar leers te vinde wees vir finan
sies, geboue, personeel, koshuiskomitee, organisasie en omsendbriewe, ouers, statistieke, inspeksies, terrein, watervoorsiening, sanitere diens en ligte, uitrusting en meubels, dieet en gesondheid elk met TI hele a a ntal ondera fdelings. Dit sal verder vir hom nodig wees om weekliks voorrade aan die matrone uit die sen
trale voorr a adkamer uit te reik, TI wakende oog te hou oor die wyse waarop die voedsel voorberei en die bedien
des beheer word, maandeliks die loonbetaalstate te vol
tooi, uitbetalin g s uit die kleinka sboek te maak, voor
rade en uitrusting op vasgestel d e tye te kontroleer en toe te sien dat die inwonende personeellede hulle deel van die organisasiewerk behoorlik uitvoer.
Hoewel di e sekretaris vir die boekhouding verant
woordelik is, moet die superintendent nogtans die beleid oorleg met die superintendent ontleed en saamgestel word as n:1_,ndelikse bestellings. Alle fakture en ui t- betaalde tjeks, wat terselfdertyd dien as bewysstukke, word in die regte volgorde van uitbetaling geliasseer en sorgvuldig bewaar vir inspeksie-doeleindes.
W2nneer d a a r enige voorgestelde wysiginge in ver- band met die boekhouding van departementswee per omsend- brief
kO~il,moet die sekretaris onmiddellik hiervan in kennis gestel word, anders kan dit baie ongerief en on- nodige herstel van fou te meebring. Met 'n ondernemende koshuis-adviseur het daar in die afgelope twee jaar heel- wat veranderings ingetree, soos byvoorbeeld die afskaf- fing van bydraes tot die reserwefonds en die betaling van hulptoelaes vir die salarisse van matrones.
As die sekretaris sy werk konsensieus verrig, sal daar nog meer as genoeg administratiewe pligte wees wat deur die superintendent behartig moet word. In sy lias- seringskabinet sal daar leers te vinde wees vir finan- sies, geboue, personeel, koshuiskomitee, organisasie en omsendbriewe, ouers, statistieke, inspeksies, terrein, watervoorsiening, sanitere diens en ligte, uitrusting en meubels, dieet en gesondheid elk met
~hele aantal onderafdelings. Dit sal verder vir horn no dig wees om weekliks voorrade aan die matrone uit die sen- trale voorraadkamer uit te reik,
TIwakende oog te hou oor die wyse waarop die voedsel voorberei en die bedien- des beheer word, maandeliks die loonbetaalstate te vol- tooi, uitbetalings uit die kleinkasboek te maak, voor- rade en uitrusting op vasgestelde tye te kontroleer en toe te sien dat die inwonende personeellede hulle deel van die organisasiewerk behoorlik uitvoer.
Hoewel die sekretaris vir die boekhouding verant-
woordelik is, moet die superintendent nogtans die beleid
bepaal. Aan die begin van die jaar sal hy vooruit
beplan wat die moontlike inkomste en uitgawes van al die verskillende items kan wees en daa rvolgens vasstel waar veranderings aangebring moet word. Deur n ontleding en praktiese verwerking van die eenheidskostesyfers bepaal hy in hoev e rre die geld op di e doeltreffendste wyse bestee kan word.
Om op te
som~die superintendent is die bepalen- de faktor van die sukses van 'n koshuis opvoedkundig, administratief en finansieel.
Dit is onmoontlik om op hierdie stadium die wens- likheid, al dan nie, van koshuise te bespreek. In
Transva al vorm di t 'n integrale en onmisbare afdeling van baie hoer- sowel as laerskole. Landsomsta ndighede het di t meegebring dat duisende kinders vir 'n groot de e l van hulle skoollewe hier 'n tuiste moet vind. 'n
Besonder groot verantwoordelikheid word op die skouers geplaas van diegene wat die plek van die ouer moet probe er volstaan. Ko shui se lean weli swaar nooi t as plaasvervanger van die huis beskou word nie, maar dat daa r in die verlede reeds go e ie werk gedoen is, en nog st e eds gedoen word, ly geen twyfel nie. Dit is nie wenslik dat
TIkind op te jeugdige leeftyd reeds die ouerhuis moet verlaat niei
is die ouerliefde onmisbaar.
in daardie vormingsjare In
TIgoed-georganiseerde koshuis kan op hierdie grondslag voortgebou word en sal die ko sgangers die bykomstige vorming as sosiale wesens
geniet~terwyl hulle sin vir onafhanklikheid en verantwoordelikh e id in hierdie groter samelewing
versterk word.
- - - - 0
0
0 - - - -bepaal. Aan die begin van die jaar sal hy vooruit
beplan wat die moontlike inkomste en uitgawes van al die verskillende items kan wees en daarvolgens vasstel waar veranderings aangebring moet word. Deur
TIontleding en praktiese verwerking van die eenheidskostesyfers bepaal hy in hoev:rre die geld op die doeltreffendste wyse bestee kan word.
Om op te
som~die superintendent is die bepalen- de faktor van die sukses van 'n koshuis opvoedkundig, administratief en finansieel.
Dit is onmoontlik om op hierdie stadium die wens- likheid, al dan nie, van koshuise te bespreek. In
Transvaal vorm di t 'n integrale en onmisbare afdeling van baie hoer- sowel as laerskole. Landsomstandighede het di t meegebring dat duisende kinders vir 'n groot deel van hulle skoollewe hier 'n tuiste moet vind. 'n
Besonder groot verantwoordelikheid word op die skouers geplaas van diegene wat die plek van die ouer moet probeer volstaan. Koshuise lean weliswaar nooit as plaasvervanger van die huis beskou word nie, maar dat daa r in die verlede reeds goeie werk gedoen is, en nog st e eds gedoen word, ly geen twyfel nie. Dit is nie wenslik dat
TIkind op te jeugdige leeftyd reeds die ouerhuis moet verlaat niei in daardie vormingsjare is die ouerliefde onmisbaar. In
TIgoed-georganiseerde koshuis kan op hierdie grondslag voortgebou word en sal die kosg"l.ngers die bykomstige vorming as sosiale wesens geniet, terwyl hulle sin vir onafhanklikheid en verantwoordelikheid in hierdie groter samelewing
versterk word.
- - - - 0