• No results found

1 n Ui tvoorigo bespreking van die o:pvoeclkuncLige ictees en werk van Je:::on Jacques Rousseau, Pestalozzi~ Froebel,

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "1 n Ui tvoorigo bespreking van die o:pvoeclkuncLige ictees en werk van Je:::on Jacques Rousseau, Pestalozzi~ Froebel, "

Copied!
14
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTDK I,.

1. Kindertuin ..

1 n Ui tvoorigo bespreking van die o:pvoeclkuncLige ictees en werk van Je:::on Jacques Rousseau, Pestalozzi~ Froebel,

~,.'[ontessori en ancter o:pvoedlrundiges wa-t veral in die onder- wys en opvoeding van klein kindertjies belang ges-tel het~

val nie binne die bestek van hierctie studie nie. :Dit is egter noodsaaklilr. a.at ons le-t op wat Froebel met sy Kindergar- ten bedoel en beoog he-t en watter betekenis eli~ woord met verloop van tycl gekry het, ook in Suid-Afrika en insonder- heicl, vir die doel van hierclie s-tudie, in Kaaplancl.

Nadat Froebel in 1837 'n skool 1Jy Blankenburg gestig het, het hy moei te gedoen om 1 n ge:pas-te naa:u1 vir die skool te kry, aangesien hy dit van groot belang geag het dat dit net die regte nae~ sou wees. Eindelik het hy tot sy vreugde die i.ngewing gekr;T om di t 11 Kindergarten" te no em • 1 ) Hierdie woord, wat kindertuin betaken, het Froebel se

doelstelling cl.uidelik beskrywe, want die kindertjies moes deur ntuiniersters" as tere plantjies liefdevol opgekweek vrord. 2

) :Oie. kindertuin moes egter geen skool wees nie;

...

dit moes die kincters in staat stel om vry te ontwikkel, maar onder toesig en met dj_e nodige lei ding~ in 1 n tuin

in die buitelug, nie tussen vier mure nie; die kinder- tjies moes buite speel en leer. 3 )

Ten SJ?yte van terugslae en teleurztellings wat Froe- bel ondervind he-t;, 4 ) het sy idees en sy stelsel, tesame

l) Woodhm:m·-Sini:th~ p.,. The origin of the Kindergarten.

(In I1awrence, Evelyn, red. Friedrich Froebel and English education, p. 22)

2) Oootzoo, J. Chr. Opvoedkundige teorie en praktyk deur 3)

die eeue 9 p. 210.

Ibid., :p. 212 ..

4 ) Woodharn_.-Smitn 7 ·J?.,op. cit., p. 24.

(2)

met die oena.ming Kindergarten~ of kindertuin, na Amerika?

. h)

Engolo.nd on die moosto le111do vcn Europ::1 1::itgo1Jrcd? on hot die beginsels van sy pecLagogiek veral in Amerika groot in- vloed op die werk in kleinkinc.1erskole u.itgeoefen. 6

)

In die tweede helfte van die 19de eeu is kindertuin- metodes in Kaaplandse skole ook inge-voer en, ofs1coon die kinder·buinafdelings oorspronklik slegs -vir

11

infants

11

becloel is, d.w.s. vir kinders onder die ouderdom van sewe jaar~ 7 )

is baie ldnders van sewe jaar en ouer later ook in die·

klasse opgeneem. Aan die begin van die huiclige eeu is ldnc1ertuinwerk al so belangrik beskou dat die eerste

11

Kinctergarten Instructress" -vir Kaapland in 1900 aangestel is, 8 ) en in die eerste S.G.O.-verslag wat afsonderlike -verslae -van kindertuininstrul:trises ook be-vat 9 -verkle.ar me j . AClar.o.son dat hul hoofCLoel nie is om aan 1 n kind ken- nis mee te deel nie? maar wel

11

to prepare his mind for the reception of future knowledge.n 9 ) HierCLie cloelstelling blyk ook uit 'n latere -verslag, war:1ri11. 'n kindertuin-

instruJ~trise, me j . Tismeer, eers die -vraag stel wat met 'n ware kindertuin bedoel wora en dan self die vraag be- antvvoord deur te se dat di t

t

n plek is waar kinders -van 4 tot 7 jaar oud deur midClel van nontwikkelende handearbeid en spel

11

leer dink en werk en, terwyl hulle SIJeel, voorbe- rei word om later baat te vind by a.ie laer onaerwys. io)

5)Gravos, F.P. Great educators of three centuries, p. 227-233. Vgl. ook. o.a. Ouhberley~ E.f.L The history of education, p. 765 ..

6 ).Eby~ Frederick. The aevelopm.ent of modern education in theory, organization, and practice, p. 529-530~

7 )s.G.O.-verslag~ 1887,. p. 3.

8 )s.G.O.-verslag, 1900, p. 2. (In hoofstuk III bespreek ons die aanstelling en weT]\ van die eerste kinder-

tuininstruktrises~)

9) '

S.G.O.-verslag, 1903, p. 178a.

, 0)

~ S.G.O.-verslag, 1919, p. 51-52.

(3)

Met verlcop va11. tyd het die benaming

11

Kindergarten

11

nie net in Suid-Af'rika nie, maar ook in oorsese lande 1 n betekenisverandering ondergaan, en tereg verklaar Crow en Crow dat

11

Kinc1ergartens have had a varied hj_story, and they have served varying purposes at different times and in different communities."ll)

In Engeland word daar tans met Kindergarten eintlik niks anders as voorskoolse onderwys bedoel nie. As

Raymont 12 ) na n the child in the r.rursery school or kinder- garten" verwys, onderskei hy nie tussen 'n kleuterskool en 'n kindertuin nie, en Gertrude Hildreth beklemtoon die voordele van

10

good kindergarten training in readying a child for school."l3) Volgens 'n boek van Brickman wat heel onlangs verskyn het,l4) is die kindertuin in Amerika ook tans bedoel vir kinders onder ses jaar en is die vernaamste furursie van die kindergarten die bevor- dering van die kinders se liggaa.mlike groei en welsyn, asoolr. hul vermoe om alleen en in groepe te werk, en hul gereedheid vir lees, skryf en reken, waermee hulle in graacl I moet begin.. r1Ianette f3ltvatt 1 5) stel di t so dat kinders in graad I veilig voel as hulle die vorige jaar in die kindertuin was; en volgens c1r. James r,. Hymes, Jr. , wat allerwee as 'n gesaghebbende op die gebied van kleinldnderonderwys in Amerika beskou word, oestaan 'n kindertuin uit 'n groep vyfjariges. 16

) ])it is 'n stactium tussen die kleuterskool en cLie eerste klas

( graad I) van die Arnerikaanse elementere skoo1. 1 7) Ook in anc1er 1anc1e benewens Amerika, o.a. in Kanc:t.c1a en Israel, 11 ) Crow 1 ]). & Crow, Alice.

p. 33-34-.

Introduction to education, 12\.

1

Ro.ymon ., t T • modern education~ its aims and methods,

p. 127.

l3) Hildreth, Gertrude

o

p. 35.

Readiness for school beginners, 14 ):Briclana:n, W. Educational systems in the United

States, p. 43-44.

15) Bwett-t ~:1anette. Kino.ergar-ten is important~

hood Education, 41~310, Feor. 1965.

16)-Hymos, James L., Jr. ~Wh-at is a kindergarten?

Child- Grade Teacher, 82~114, Okt~l96"4.~ _ · ·

17) Grey, Alida ]!.[.. Annvnngoondcrwys in Suid..-Afrilca ,. :p. 2 ~

(4)

word die kindergartens beskou as opvoedlrundige inrig-

tings vvat organisatories op die k1eutersko1e vo1g as voor- bereiding vir die ~orme1e ondervqs in die 1aerskoo1. 18

) In Suid-Afrika was ctie betekenisverandering van die benaming ukindertuinonderwys 1' die afge1ope jare nog

groter as in oorsese 1ande. Substanderd A (die eerste skoo1jaar) word we1iswaar in ampte1ike stukke van die

Kaap1andse Onderwysclepartement19 ) as die ldndertllinstaclium aangedui om c1aardeur van substanderc'l :S (die tweede skoo1-

jaar) as die oorgangstgdhun onderskei te word; tog is dit clwarsdeur die provinsie gebruiklik om met enigeen van die vo1gende na subst. A en/of subst. :S en/of standerd

I te verv.JYS ~ kindertuininspektrise, kindertuinonderwyseres

$

kinclertuink1as, ldndertuinwerk, kindert-u.inonclerrig. Met ander woorc'le, die woord 11 1rinclertuin 11 is nie tot aanvangs- onclerrig in subst. A of tot 1eerlinge onder 'n bepaa1de ouderclom 1')eperk nie, maar kan op die -vverk of die 1eer- 1inge in subst. B of standerd I oo1s: be trekking he.

Hierdie betekenisverruiming b1yk ver81 uit die gebruik van die woord

11

kindertt.,linins:pektrise". Ofskoon die Tie- partement gewoon1ik na uinspektrises van klei:nkinderskoo1- metodieJrH veniJ3rs 7 20 ) word die benaming 11 kindertuinin-

spektrise

11

algemeen gebruik om die dames e,an te clui 21 ) Yvat aangeste1 is om die werk in subst. A EN subst. B EN

standercl I na te gaan en aan die betrokke onderwysers (-esse) 1eiding te gee.

Yvaar daar in hierdie proefskrif na kindertuin( werk) verwys word, vera1 in die lJeSlJreking van die antwoorcle op

die vrae in c1ie vraelys ( vanaf hoofstuk VI) , wor(l. Claar 18 ) Potgioter, D. G·. 1 n Historie.s-:prinsipiolo behande1ing

van die k1euterskoo1 vir blanke kincters in Suid- Afrika, p. 23.

1 9 )Bv. in clie verskillende leer;1anne.

20 )Vg1. S.G.O.-vers1se, 1963, p. 40.

21 ) Sedert 1964 is Claar ools: t n kindertuininspeldeur in

Kaap1aD:d, te wete mnr. A.J.C. CUillpsty.

(5)

9~

in die geval van Kaa:pland, tensy andere vermeld, die werk in subst. A en/of subst. J3 en/of standerd I bedoel.

2p Kleinkinderskole en voorbereidingskole.

Kleirurinderskool is die Afrikaanse ebvivalent vir liinfant school

11

Die eerste verwysing na

11

infant schools"

in Kaa:pland vind ons in die Watermeyer-verslag _waar dr.

Langham Dale, clie destydse Su:perintendent-generaal van Onderwys, verlrlaar dat hy met

11

infantsn kinders onder die

ouderdom van sewe jaar bedoe1. 22

) Waar daar later in S.G.O.-verslae na 11 infant schools" vervvys word, word dik- wels bygevoeg dat di t skole vir kinders onder die ouder-

dom van sewe jaar is 2 3) en word daar nog in S.G.O.-

verslae nog in afsonderlike ierslae deur die ins:pekteurs

duid.elik onderskei tussen J.:::leinkinderskole (

11

irifant schools") en kindergartens. Trouens, di t vvil voorko:r..l as of die

twee as sinoniem 'oeskou is, bv. waar ins:pekteur A.N.

Rowan in 1876 na FroelJel se stelsel in kleinkinc1erskole of -afdelings (

11

infant schools or departments") verwys 24 ) en 'n :paar jaar later melding maak van geskikte kind.er- tuina:pparaat in sommige kleinkinderskole of -afc1elings. 25 )

In die Hadow-verslag. vail .. 1933 word c1aar oor die werk in kleinkinderskole in Engelana. ui tgewei en ver-

·skeie aanbevelings gedoen. Ons volstaan deur aan te haal wat die kommissie as die eintlike funlmie van die kleinldnderskool besli:ou~ nit is the special function of the infant scb.ool to :provide for the educational needs of the years of transition that separate babyhood from childho.od," 26 ) m.a.w, tussen die tyd wat die

meeste kinders in Engeland in 1 n kleuterskool is en hul toetreding tot die elementere (of laer-) skool.

22 )·vv~term.eye·r-verslag, 1863 ~ getuienis Dale, :p. 36.

2 3)Vgl, die S.G.O.-verslae oor die jare 1872, :p. 6;

1884, :P• 2; 1887, :p. 3.

2 4)s.G.O.-verslag, 1876, :p. 30.

2 5)Byvoegsel tot die S.G.O.-verslag, 1880, :p. 12.

26) Hadow-verslag, 1933, :p. 121.

(6)

Voorbereidingskool ( ook voorbereidende skool genoem) is die Afrikaanse ekwivalent vir 0 pre:paratory school"

en die woord dui presies aan wat daarmee bedoel word, naamlik 'n skool waarin werk verrig word wat cJ.ie leer- linge voorberei of bel{INaCJ.m maak vir werk wat in die hoer klasse o:p hulle wag. Hierdie hoer klasse is egter nie

orals dieselfde nie, soos ui·t; die volgende Iiaragrawe sal blyk.

In sy 1873-verslag reeds bespreek die S.G.O. die noodsaaklikheid van 11 preparatory schools", waarin upre- liminary instruction and training

11

kan geskied voordat die leerlinge na hoer klasse gaan, 2

7) en in 'n Handlei- ding.wat in 1892 ge:publiseer is, word daar geen onder- skeid gemaak tussen voorbereidingskole e·n kleinkinder- skole(11pre:paratory schools" en

11

infant schoolslt) nieg

11

To encourage the formation of preparatory or infant schools ••• , grants will be made in aid of the salaries of the teacher emd assistants of a preparatory or infant school ••• n 28 )

In Engeland en ili~erika is die funksie van 1 n voor- bereidingsJ.cool geensins om leerlinge vir die werk in laerskole voor te berei nie, maar wel vir hoer ondeTivys.

Garnett 29) verwys na

11

English l:>u.lJlic Schools

11

en noem dan in dieselfde sin

11

the similar Preparatory Schools in the United States.n Raymont deel die volgende mee

aangaande voorbereidingskole in Amerika ~

11 • • •

many pa-.

rents in the western states of P~erica send their chil- dren east to preparatory boarding schools, rather than to the local hi~L school, the term preparatory in this

!130\

case lJeing broadly equivalent to the English term public. J

2 7)s.G.O.-verslag, 1873, :p. 8-9.

28 )The oducationmanual, 1892, p. 10.

2 9)Go.rnott,r.!Iaxwell. The world we mean to make, p.l78.

30 )-Raymont, T. l\1odern education: its aims ana.

methods, p. 87.

(7)

11 ..

In 'n ander boek verwys Raymont na voorbereidingskole in Engeland en melc1 die volgende g

11

Parallel to the pu- blic elementary schools, as regards the age of the pu-

pils, we have in this country (England) preparatory scb.ools of v2.rious types, attended by children whose parents prefer ••• not to avail themselves of the public elementary schools. The preparatory and junior forms of secondary schools fulfil a like function. 113 l) Uit

11

The Preparatory Schools Reviewn, 'n tyc.1s1s:rif wat in Engelanc1 gepubliseer word 1 blyk ook duidelik dat daar nie aanvangsondervvys in 'n 11 preparatory school 11 gcget;

'Nord nie, en in die uitgawe van Junie 1964 word di t ui tdruklik so gestel~ 11 • • • it should be reme:tn:bered

that· education does not begin in the preparatory school, and. that we depend largely upon what and how a lJoy

has been taught when he comes to one of our schools. 1132 ) In Kaapland is dit tans gebruiklik om van 'n voor- bereidingskool of voorbereidende skool te praat as daar na 'n skool verwys worc1 waarin daar net kindertuin-

klasse gehui.sves vrord, hoewel die bena:ming J.r.leinkinder- skool ook hiervoor ge1;ruik word. In April 1965 was daar 39 voorbereidingskole in Kaaplanc1 en die onrvang van die klasse strek van sulJstanderd A tot substanclerd B, soms van subst. A tot standerd I en soms van subst. A tot standerd II, na gelang van omstandighede. Dit is gebruiklik dat dames e.s hoofde van voorbereiding- skole met subst. A- en subst. :B-klasse aangestel word, maar waar voorbereidingskole (subst. A tot standerd I

of standerd II) gestig word met cUe oog op die latere uitbreiding van.die skool tot 1 n laerskool met 'n vol- ledige omvang van klasse, is dit soms wenslik dat reeds 31)

32)

Raym:on t , T "

J?o 42 •

S •-nr,-.1 t· G

·n,- l..!.,l.t;>

0' on' .J.' ..

o

The principles of education, The preparCJ.tOI"J Curriculmn roform ... _ infants.

schools review, 18 g 20, Jun. 1964-.

(8)

12~

by die sti~ting van die skool 1 n man as hoof aangestel word.33)

Vvat die ander drie provinsies van die Republiek en Suidwes-Afrika betref, is die posisie tans soos volg:

In Transvaal word die benaming juniorskole in plaas van die Kaaplandse benaming voorbereidingskole · gebru.ik en daar is tans 25 sodanige skole in Transvaal, maar die J)e-

pal~tement se beleid is dat nie meer nuwe junj.orskole gestig word nie (waR.r getalle dit regverdig en die ree- lings goed verloop, bly die bestaande juniorskole egter so

voortbestaan)~ in die Oranje-Vrystaat is daar geen af- sonderlike skole vir leerlinge in substanderds A en J3 of in sulJst. A tot standerd I nie; in Natal is daar 24 sodanige skole (vir leerlinge in klas i, klas ii en

standerd I) en hulle word bewaarskole (op Engels 11 infant sohoo1s 11 ) genoem; in Suidwes-Afrika is daar een so 'n

skool~ dit word 'n junior laerskool genoem en die omvang van die klasse strek van subst. A tot standerd I.3 4 ) 3. Standerds

9

sulJstanderc1s en

11

1Jelow standard'!

Die eerste leerplan vir die laerskool (soos ons dit vandag sou noem) is deur die eerste S.G~O., dr. Jrunes Rose Innes? kort na sy diensaanvaarding in 1839 gepubli- seer en het ·met geringe wysigings van krag gelJly tot 1873, toe 1 n hersiene leerplan deur dr. Langham Dale

(die tweede S.G.O.) uitgegee is. In die leerplan word die woord

11

stanaard" die eerste keer gebruik-.35) Die behoefte aan standerds het waarskynlik ontstaan deurdat die eerste twee skoolinspekteurs in Kaa1)land (

11

Deputy 33) Eierctie besonderhede is vervat in twee briewe 9 geda-

teer 11 Junie 1962 en 21 April 1965, wat van die Kaaplandse Onderwysdepartement ontvang is (verwy-

singsno:rn:mer~ L.l/0/2/25). Sien ook Grey, A.~!I., op. o it. , p. 161.

34) Die besonderhede in hierdie paragraaf is vervat in briewe wat tussen :r,~aart en :f\1Iei 1965 van c'lie betrok- ke Ono.erwysdepartemente ontvang is. ('rransvaal:

T.O.A.27-1-7; Oranje-Vrystaat~ 0.24/2/2; Natal:

14/lq Suic1wes-Afrika~ K.l/1/1.)

35) The Education Gazette, 28:647, 20 Febr. 1919.

(9)

l},.

Inspectors") die vorige jaar, c1.w~s. in 1872, diens aan- vaar het36 ) en opdrag gekry het om na elke inspeksie die leerlinge te klassifiseer; gevolglik moes daar so iets soos standards wees waarvolgens die leerlinge ingecleel kon word. Aanvanklik was claar net vier standards, naamlik I, II, III en IV.37) Reeds vroeg in sy diens- tycl as S. G. 0. het dr. Thomas WJ:uir (die derde S. G. 0. ) aan hersiening van die standercls aandag geskenk. Die nuwe

standards wat deur hom ingestel is, is in 1895 inge- voer38) en toe was daar sewe standards cleurdat die vroeere

11

ex-standard

11

deur

11

Standard VII" vorvang is.

Volgens die S.G.O. was die nuwe stelse.l bevredigencl~

11

1

rhe new .Standards have now taken a firm hold almost everywhere, ancl have been generally well received ••• 1139 )

In 1873 is die eienaardige benaming

11

below any

standard" ook die eerste keer gebruik. Di t is deur die S.G.O. soos volg verduidelik~

11

1Yiany (scholars) satisfy Standard I in reading and writing, but fail in arith- metic, and are thus rankecl below any standard. n 4·0 )

Volgens clr. H.E. ·van ZyJ_4l) het die vereistes, soos vir elke standard neergele, tot

11

geweldige vertraging" gelei omdat leerlinge wat nie kon·lees, reken of skryf nie, eenvoudig as "below standard

11

geklassifiseer is sonder dat hul ouderdom in a~:nnnerking gene em is. In 1874 is nBelow any Standard

11

die eerste keer onder die opskrif

11

Results of Inspection" gebruik, 42 ) die volgende jaar is di t vervang cleur slegs twee woorcte,

11

Below Standard, u 43 ) · en nog 'n jaar later

dard I" gebruik. 44)

is

11

Infru1.ts and others below Stan-

36)

37) 38) 39) 40) 41) 42) 43) 44)

S.-G.O~-verslag 9 1872 9 :p .. 5.

S.G.O.-verslag, 1873, :p. 4.

The Education Gazette, 28~647, 20 Febr. 1919.

S.G.O.-verslag, 1895, p. 16.

S.G.O.-verslag, Vun Zyl, H.E.

skoolstelsel, S.G.O.-verslag, S.G.O.-verslag, S.G.O.-verslag,

1873, p. 5.

Die reorganisasie

p. 39.

187 4' l:l. 7.

1875, :p. 7.

1876, :p. 6.

van Kaaplancl se

(10)

Tiie woord 11 sub-standard" kom die eerste keer in die S.G.O.-vers1ag oor die jaar 1894 voor, naam1ik waar die k1assifikasie van die 1eer1inge -- 11 Pu:pi1s' Standards at Inspection" -- aangegee word. Van die 80,819 1e~r-

1inge was 34,504, d.w.s. 42.69?{, in 1894

11

sub-standard

11 ,

45 ) maar daar was toe nog nie 'n onderverde1ing in substan-

derd A en substanderd B nie. In 1901 word die meer- voudsvorm,

11

sub-standards" , die eerste keer c1eur die

S G . . • ln sy Jaa:rvers_ ag gewnu { ·o · · 1

"'h

·1 46 ) en ln · 1903 gee h Jr Vlr · die eerste keer onder 11 Pupi1s 1 Standaro.s at Inspection"

die getalle vir

11

Sub-Stanc1ard A" en

11

Sub-Standard B" af- sonderlik a2-n. (Tiit was 41,736 uit die groottotaal van 128,501, of 32.48%, in substanderd A; en 19,919,of

15.5%, in substanderd B. )4-7)

In -::Jesember 1929 het niemand anders nie as clr. W.

de Vos ~-T.a1an, latere Superintendent-generaa1 van Onder- w-;{s in Kaap1and, in 'n referaat wat hy op die S,A.O.U.- Kongres gelewer het, aanbeveel · 0 dat die benaming subst~m-

derds vero.wyn en die primere 1m.rsus lJegin by st. I en sewe standerds ins1uit ••• " 48 ) nr. Malan het sy aanlJe- veling soos vo1g gemotiveer~

In die ver1ede het ons pri:mere skoolkursus nie 'n vasgestelde aantal jare voorgestel nie, maar wel

'n vaste aeJJ.tal standerds. Wat betref die eerste twee standerds 9 nl. substanderds A en B, was daar geen belJaa1de tydperk van studie daaraan verbonde nie. Alles het afgehang van die heersende gebruik in elke betrokke skool ••• Die veranclering hier voor- gestel, doen weg met die versoeking om twee jaar te gebruik vir werk vvat we11ig in een jaar gedoen kan woro. en, vmt meer is, stel die primere ln1rsus vas op a ewe jaar vir die norma1e kino .••• '49)

Meer as·20 jaar later, toe hy a1 lank S.G.O. was, het dr .. T:~a1an di t weer in een van sy jaa:rvers1ae bet\lvyfe1

-·--·--

45) S.G.O.-vers1ag, 1894, :p. xi.

46) S.G.O.-vers1ag, 1901, p. 13.

47) S.G.O.,-versla!S 9 1903, :p. 12. Ons moet egter c1aar- o:p wys dat smnril.ige inspekteurs 'n :paar jaar te- vore al in hul afsonderlike verslae na ,

1

Sub- · Standard A" en

11

Sub-Standarc1 B" verwys het. Vgl.

S.G.O.-vers1ag, 1900, :p. 15a, 28a en 60a.

4 8 ) Tiie Unie, 24gl90, Febr. 1930.

49) Ibid., :p. 190~191.

(11)

15.

of die benarning s1.:i.1Jstanc1erd J3 Yir die tweede jaar van die kind se skoollewe behou moet word, aangesien die onderrig wat in daardie stadiun1 gegee word, ne sy mening nie meer van so 1 n i~foriri.ele aard is dat 11 substanderd" gere gver-

, ;'· ,--0) dig is nle9:? ·

Van drq Malan se aanbevel;i.ng het daar tot dusver niks gekom nie en daar. is nog al die. tyd in ..ICaa:planclse skole twee substandercls, waarvan die eon (subst .. A)·,' soos vroeer in hierdie hoofstuk aangetoon.is, gewoonlik in

am:ptelike stukke as cUe kindertuinstadium en die ander

-:;.,

een ( subst. J3) as die oorgangstadium aq,nge.a:~ti word. In die Oranje-Vrystaat en Suidwes-Afrika word· diG benaming ,, substanderd A en substanderd J3 ook gebruiJ.q in Transvaal heet clit graacl I en graad II; en in Natal klas (i) en kl8,S ( ii) •

4. Van wanneer af en waarom word standerc1 I by CJ.ie kin- dertuin inged.ee1?

In die eerste d.eel van hierdie hoofstuk is aangetoon dat

9

wanneer daar tans van kindertuinonde:rwys in Kaapland ge:praat word, daar na die werk in sowel die substan~erd.s

as standerd I ve1~s word en dat 'n kindertuininspek- trise die werk van die substc::.nderds EN standerd ·+· nagaan.

Dit is egter nie duidelik van :presies wanneer af di-6 reeling bestaan en waarom sodanige indeling di? eers.~e

keer gemaak is nie. :{:n 'n :persoonlike brief aan die 'skrywer verklaar mnr. D.J. Liebenberg, voormalige Super-

..

iritendent-generaal van Ondervvys in Kaaplancl., da t. stan- clerc1 I aanvanklik nie in skole waar daar 1 n volle om- gang van klasse was 9 as 'n deel van die kindert~ingroep

beskou is nie, maar dat behuisings:problemo (bv. ge1Jrek aan akkoramodasie in 'n nabygelee laerskool) soms meege- bring het clat standerd I by 'n voorbereid.ingskool inge- sluit is.

11

Nou volg· di t byna vanse'lf's:prekend dat,

50) S.G.O.-verslag, 1950 en 1951, :p. 52.

(12)

as daar in 'n voorbereidingskool inspeksie gehou word (deur 1 n kindertuininspektrise) en daar is 'n standard I- groep? die groc;p by die inspeksie ingeslui t word." 5l) Dit is beslis 'n baie aanneemlike verklaring wat mnr.

Liebenberg aan die hand doen vir die ontstaan van die ge- bruik om stanclerd I by die kindertuin in te deel.

Die eerste aanduiding van die Onderwysdepartement se begeerte dat standard I-leerlinge ook volgens die kinder- tuinrnetodes onderrig moet word, kom voor in 'n pamflet wat in 1901 gepubliseer is en die volgende opdrag bevat ~

11

All children in aild below Standard I in st:J..te-aided

schools should receive ru~llar instruction in Kindergarten su l::J j e c t s • 11 52 ) 1 n Paar jaar later meld mej. 0. Suther- land, een van die eerste kindertuininspektrises in Kaap- land, in haar jaarverslag dat dit altyd die bevredigendste klassifikasie is om stanc1erc1 I by die kleinkindera:fdeling in te deel en dat di t ook gobruiklik is in die beste

skole. Vol gens haar is di t egter nie wenslik dat standera_

II ingesluit word nie,

11

as children of that age are too o1d. to enter into the spirit of games and songs."53) Die- selfde mening is in 1903 deur 'n anc1er kindertuininspel:trise, , mej. M. Adamson, uitgespreek.54)

In 'n artikel wat in 1916 in die Onderwysgaset

verskyn 1 word die vraag goopper of standard I as deel van die kleinldnderskool of van die laerskool beskou moet word, en dan word daar na 'n sposiale verslag oor die verbetering van

11

English Elementary Education" verwys. In die ver- slag word daar nie uitslu.itsel gegee nie, maar wat van belang is, is die stelling dat kindertuin-spele en

-bedr;ywighede ( 11 Kindergarten gsr.a.es and occupations 11 ) vir

---

5l) Brief van mnr. D.J. Liebenberg gedateor 16 Februarie 1965.

52) Pamphlet No. 15 ~ Instrt1ctions regarding the teaching of kindergarten subjects, 1901 9 Po 5.

53) S.G.O.-vers1ag, 1905, p. 239.

54) S.G.O.-vers1ag, 1903, p. 175a.

(13)

1179

kinders van ses jaar en jonger bedoel is en nie vir kin- ders van sewe- en agtjarige leeftyd gesldk is ni·e. 55 )

Teen 1920 was dit al duidelik die beleid van die Departement dat standerd I by die kleinkinderafdeling in- gecLeel moes word en in daardie jare he·t; die kindertuin- insiJektrises dikwels in hul verslae die noodsaa1r.likheid daarvan beklemtoon. So skryf me j. Drake ·l)yvoorbeeld:

11

It is much desired that Standard I l)e included in the in- fant department ••. ;"5 6 ) en toe die leerplan vir die nuwe eenjarige lm.rsus vir 1s.:lei:n1dnderskoolonderwyseresse in 1921 in die Ondenvysgaset gepubliseer is, is dit vooraf- gegaan deur 'n kennisgewing Vlmarin o .a. die volgende voor-

kom~

11

1\[en zal bemerken, c1at de opleic1ing bedoeld is voor onderwijzoressen zowel van Standaard I als van de sub-

standaarc1en." 5 7)

Veral m.ej. :Orake het feitlik elke jaar in haar ver- slag die hoop uitgespreek 58 ) dat meer studente die 1DArsus vir kloinkinderskoolwerk sou volg~ sodat die standerd

I-leerlinge in elke skool c1eur 'n opgeleide kindertuin- ondervvyseres onderrig · kon word. Die waarde van spesiale opleiding vir die werk is des·byds egter nog nie allerwee besof nie en in haar .1922-verslag het mej. Drake· daaroor gekla:

11

Standard I is still a diffim.!.l ty in many schools.

Few school committees and principals have grasped the im- portance of appotnting a teacher for this class holding the infant school teachers' certificate, so that the

work may be well graded during this transition period."5 9 ) Dit is nie in ooreenstemrning met die beleid van die twee onderwysersverenigings in Kaapland dat daar~ soos op somrnige plekke tans nog die geval is, voorbereidingskole

---~---~---

55) 56) 57) 58) 59)

The Education Gazette, 15~1023, 27 Apr. 1916.

S.G.O.-verslag, 1919, p. 45.

Die OnderVfiJS gaset 9 20 ~ 96 5, 10 Mac..rt 1921.

Vgl. S.G.O.-vers1ag 9 1920, p. 36; en S.G.O.-verslag, 1921, p. 86.

S.G·.O.-verslag, 1922, p. 129.

(14)

met slegs subst. A- en subst. B-klasse sal woes nie; on in 1961 is die volgende beskr3~vingspunt op die S.A.T.A.- Kongres aangeneem en, geste11n dour die S.A.O.U., aan die Onc7.eiWIJSdepartement gestuurg

11

Conference requests tha·b when new Preparatory Schools are built, provision be made to include Std. I, as this class should be an integral part of all Infant School departments.

11

Die S.G.O. het die versoek nie gewoier nie, maar in sy antwoord darem ook nie die Departement gebind nie~ 11 The contents of this resolution have been noted. 1160 ) Dat standerd I egter as deel van die kindertuin aanvaar word, ly geen twyfel nie, en dit is al baie jare die geval.

5. Kleuters en kleuterskole.

:Die woord

11

kleuter" word dikwels, veral in die spreek- taal, losv:reg gebruik om 'n subst. A-leorling aan te dui en in die Afrikaanse ·u_i tgawe van die VTilks-verslag 61 ) word die woord 11 kleuterskool 11 gebruik vir die kleinldnderafde- ling van ctie :pri.rnere skool.

In hierdie proefskrif word met kleuter 'n ~oorskoolse

kind 1Jec1oe1; en met kleu terskool ,- wat die Afrikaanse

ekwivalent vir 11 nursery school" is, 11 1 n opvoedingsinrigting wat voorsiening maa1c vir die ontwikkelingsbehoeftes van kl .eu crs van wee Jaar en ouor. t t . "62)

---~--.----

60 ) Die Unie, 58~ 487, M:aart 1962.

61) 62)

Verslag van die provinsialc onde~cyskomitee,

Aangehaal dour Grey, .A. :: 1 .1. , op. cit. , p. 2.

Kleuterskool-handboek, :p. 9.

1946.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

ERVE

Het Droog Oogcentrum biedt als een van de eerste centra in ons land deze revolutionaire behandeling aan voor patiën- ten die lijden aan droge ogen door MGD

Zwitserse kaas fondue, geserveerd met diverse groentes

Derathé heeft gemeend zijn studie over Rousseau en de politieke gedachte van zijn tijd te besluiten met te zeggen dat het denken van Rousseau slechts uit reactie tegen de

Naast deze taken zijn de BOA’s ook in toenemende mate actief op het gebied van openbare orde en veiligheid en werken zij samen met de politie.. Zo zijn ze bijvoorbeeld betrokken

vooral de activerende gegevens) en algemene kennis (voor de casus relevante kennis: vooral de modificerende gegevens).. De structuur van het algemene kennis probleemboom-deel,

• De dienstverleningsovereenkomst uit januari 2015 voor de inkoop- en monitoringsorganisaties wordt ter beschikking van de raad gesteld (Toezegging);.. • Er wordt

Beschrijf de plaats van de Max Havelaar in de culturele en politieke context van Nederlands-Indië omstreeks 1925 en ontleen daaraan een verklaring waarom de gehele Max Havelaar