• No results found

Picton-Seymour, D. 1989. Historical buildings in South Africa. [Boek resensie]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Picton-Seymour, D. 1989. Historical buildings in South Africa. [Boek resensie]"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

trines which had gained some currency make the response of the 'believers' to the prophecy even more explicable. Indeed, Peires argues that 'the cattle-killing was a logical and rational response, perhaps even an inevirable respon-se, by a nation driven to desperation by pressures that people today can barely imagine' (p.x). It is a persuasive argument, demonstrated with an empathetic sensitivity to belief systems, with an awareness of the nuances of language, and with due recognition of the material roots.

For this reviewer the secoond half of the book was less powerful than the first. Much of the later chapters is taken up with a hard-hitring atrack on the colonial order, as embodied in the persons of Grey, Maclean.and Gawler. This is a necessary component of the account because, as Peires shows, if Grey did not actually orchestrate the cattle-killing, he cetrainly exploited it ruthlessly to his own advantage. In these later sections, however, some of the coherence of the account is lost. The narrative thread, in the first half so well sustained and neatly interwoven with the analytical sections, tends to break up.

Trying to siruate Peires's book historiographically makes for an interesting exercise. The relatively large narrative component sets it apart from most of the work produced in recent years by South Mricanist scholars who can be loosely labelled as revisionist. Although Peires's analysis is sensitive to the material base, the book is almost entirely free of Marxist concepts and jargon. When was a book last writren by a radical scholar about a pre-capita-list Mrican society without any mention of the term 'mode of production'? Some ctitics might be inclined to place the book firmly in an earlier Afri-canist historiographical tradition, marked by a deep affinity for Africans, and sympathy for Mrican victims of the evils of colonialism.

The dead will arise has ingredients that make it a most readable book. The style is ofren vivid, never pedestrian. There are touches of satire and humour -necessary, perhaps for light relief? Some readers may leave with the impression that Peires has an undue fascination for the'goty and the macabre. Cetrainly there are detailed accounts of atrocities and tonure,

and gruesome descriptions of catrle dying from lungsickness and people from starvation. There are the finely drawn ponraits of the major actors: Maclean and Gawler. There is Peires's own genuine moral outrage at the horrors of colonialism. Most of all there is the fine historical reconstrucrion and sensitive, nuanced analysis of a tragic event.

rend: Kaaps-Hollandse gewels uit die einde van die 18de eeu word 'neo-classical' genoem en die tweede beursgebou in Johannesburg 'n eeu later 'classical'.

Nietemin hied die hoek 'n deeglike oorsig van bestaande voorbeelde van vera! die blanke argitektUurskat. Dit is volgens die vier provinsies verdeel met 'n deels willekeurige rangskikking van stede en dorpe in elke provinsie. Kassies waarin verder op interessanthede soos sosiale figure, argitekte, bou-onderdele en -tegnieke, gebeurtenisse en boustyle ingegaan word, onder-breek die teks op 'n onderhoudende wyse. .

Die talryke volkleurfoto's is een van die bates van die hoek; tog gee die doelbewuste, byna algehele afwesigheid van die menslike figuur aan die geboue 'n onwerklik~ en lewelose voorkoms war die leser ook sonder 'n skaalaanduiding laat. Op een fqto na (p.183) is ook geen historiese foro's of tekeninge van gebo~e opgeneem nie.

Dit is bemoedigend dat uitgewers bereidis om boeke van sulke uitstaande produksiegehalte die lig te laat sien. Die hoek is in groot formaat en hanteer maklik omdat dit geplastifiseer is. Daarby is dit gedtUk op swaar papier en goed gebind.

Ten slotteontstaan die vraag of die hoek werklik 'n nuwe bydrae tot die populere literatUur oor die Suid-Afrikaanse boukuns maak. Weinig nuwe inligting of insigte kom in die publikasie voor en die waarde daarvan Ie waarskynlilr.eerder in die voortreflike wyse waarop dit uitgegee is.

G-M. VAN DER WAAL

Raad vir Geesteswetenskaplike

Navorsing

~

PAUL MAYLAM

University of Nata! (Durban)

D. PICWN-SEYMOUR. Historical buildt..ngs in South AftJ"ca. Struikhof: Kaapstad, 1989. 192 pp. Gell1. R49,95 (eksklusief).

ISBN 0 947458 01 8.

Met die toename in omgewingsbewustheid kan srudies oar boukuns begrip vir die verhou-ding tussen die mens en sy omgewing vergroot -jets wat besig is om oak in Suid-Afrika pas te vat. Bewys hiervan is die publikasie Historical buildings in South Afiica. Dit is gerig op die algemene kulruur-gelnteresseerde publiek en sowel in die aanbieding as in die gehalte van die teks is dit 'n aansienlike verbetering op die auteur se Victorian butlings in South AftJ"ca (1977).

In laasgenoemde het die massa gegewens die werk grotendeels ontoegank-lik vir die algemene publiek gemaak. Oak vir die vakman was dit mindel bruikbaar vanwee ongekontroleerde gegewens en ontbrekende bronver-wysings. Met Histon"cal buildings het die auteur klaarblyklik uitstekende redaksionele hulp onrvang -inkonsekwenthede soos in haar vorige boek is afwesig. Die keuse van geboue in die nuwe boek is -behalwe die van nasionale belang -bloat persoonlik, saGs sy in haar inleiding skryf, en op sigself kan niemand daarteen beswaar inbring Die. Dit relativeer wel die waarde van 'n boek met 'n titel soos hierdie.

Sowel die citel as die omvangryke dekking van geboue suggereer gesagheb-bendheid en objektiwiteit. Maar daarin skiet die boek vel tekort. In die eerste plek verwag 'n mens vandag in Suid-Afrika 'n meeT inklusiewe visie en respek vir die kulture wat Die 'n Westerse herkoms het Die. 'n Mens soek verniet na verwysings na die bouskatte van die swart kulture in die land. Wel gee die auteur aandag aan die boukuns van die Bo-Kaap (p. 27) en enkele moskees en tempels in Natal (pp. 130-132), maar in sy geheel is die boek blanksentries en gerig op die blanke elite-mark.

Tweedens dra die 19de-eeuse benadering weiDig by tot 'n verstaan van die bree problematiek condom omgewingsbewaring. Die verouderde opvat-ting blyk veral uit die isolasie waarin geboue bespreek word, sowel wat hul fisiese as nie-fisiese omgewing betTer.

Verder moet die boek Die sander meeT as betroubare bran oar die Suid-Afrikaanse boukuns gebruik word Die. Die eerste stasiegebou in)ohannes-burg was byvoorbeeld Die 'n ingevoerde uitstalsaal uit Amsterdam rue, maar is spesiaal deur).F. Klinkhamer ontwerp (p. 150). Verder is Die aile NZASM-stasiegeboue in Nederland ontwerp Die, maar die meeste plaaslik deur V.A.H.C. van Lissa (p. 179). Oak die srylaanduidings is misleidend en

verwar-C.C. SAUNDERS et aI. (reds.). Studies in' the history of Cape 1Own. Volume 6. History Depanment and Centre for_African Studies, Universiry of Cape Town: Kaapstad, 1988. R8,OO

(eksklusief).

ISBN 0799211516.

In die reeds bekende reeks oar die geskiede-nis van die 'moedersrad' na 1800 is hierdie me deel deur personeel en srudente van die Univer-siteit van Kaapsrad 'n verdere welkome bydrae. Die nege anikels het 'n bykans eenvormige tema, naamlik die belewenisse van die Kaapse mindergegoedes in die grater wordendestede-like gebied.

Katherine Elks ontleed misdaad en pogings om dit. te bekamp in die tydperk tussen 1830 en 1850. Sy wys onder meer op die groor getal drink-plekke wat in die Kaap bestaan het en beskryf oak die euwels wat daarmee gepaard gegaan het. Die opkoms van 'n groor grondbesittersklas word -vir bykans dieselfde periode as in die vorige artikel -deur Digby Warren geskets. Huisvestingprobleme vir die mindergegoedes en hul uitbuiring deur die betergegoedes was 'n algemene ~rskynsel, terwyl bepaalde woonge-biede reeds as toekomstige agterbuurte geldentifiseer kan word.

In haar artikel beskryfVivian Bickford-Smith die vinnige veranderinge wat in Kaapstad ingetree het met die korns van die diamant- en goudmynin-dustriee in die binneland gedurende die 1870's. Voor die tyd was daar nie veel nywerheidsontwikkeling in Kaapstad self nie, maar die gaping tussen groepe inwoners en rassebewustheid het reeds bestaan. Die ontwikkeling van die hawe met fondse wat deur die koloniale besluitnemers bewillig is, het egter gesorg dat Kaapstad sy mededingende posisie as uitvoerhawe behou het, ongeag sy ligging ver van die goud- en diamanunyne.

'The Badge of Respectability' is die titel van Andrea Badham se bydrae oar die rol van die Anglikaanse gemeenskap in die Woodstock-omgewing teen omstreeks die eeuwending. Die Anglikaanse Kerk het 'n spesifieke statussimbool verteenwoordig. Dit het opvoeding naamlik tot 'n moreel eerlike leefwyse en finansiele selfstandigheid probeer bevorder ten einde 'n oplossing vir rassevooroordeel en drankmisbruik te hied.

Die vete van vakmanne met hul werkgewers by die Soutrivierse spoorweg-werkplaas en hulle onverwagte steun aan die Suicl-Afrikaanse P:arty word in 'n volgende anikel behandel. Die cede vir diE toedrag van sake spruit klaarblyklik uit die Soutrivierarbeiders se toenemende konsetwatisme en strewe na 'n aanvaarbare middelklasgemeenskap.

Nog 'n groep wat in 'Slawe van die Fabriek' aan die orde kom, is die na-oorlogse kreefvisarbeiders van Houtbaai. Hul probleme en frustrasies word beskryf: die maatreels wat FrankrYk ingestel het om sy eie kred'bedryf te beskerm; hul vergoedingspaket -wat huisvesting ingesluit het -, ongelet-terdheid, armoede, uitbreiding van die stad, hoer tegnologiese eise en hul mislukte pogings om 'n vakbond te stig.

Vera! in die stUdies oar die meer onlangse verlede het die navorsers gebruik gemaak van mondelinge getuienis van nag lewende deelnemers. Dit het dikwels opwindende en bruikbare inligting opgelewer. Bill Nasson, hoof van die projek om mondelinge geruienis in te win, hied juis 'n insiggewende teoretiese besinning oar die metode en waarde daarvan.

In sy oorsigtelike inleidingsanikel gee Christopher Saunders 'n goeie ver-talking van die plek en bydrae van die soon srudies wat in die bundel opge-neem is. Dit laat die klem val op die betekenis van sodanige 'klein' srudies in

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Verhandeling goedgekeur vir die nakoming van die vereistes vir die graad Magister Artium (Afrikanistiek) aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer

van respondente, ligging van die skool en aantal skole besoek teenoor beroeps- leiding gereeld op die lesrooster en beroepskeuse-onderhoude gevoer met

resultaat van jarelange navorsinc; en bespreldng met persone vrat belang in die onder\verp stel.. Wac.rdevolle hulp is verleen deur eerH. Ker~:: en Johannesburg

Die rkregeringstelsel noet Skriftuurlik verantwoord wees en daaroD kan daar naar een stelsel wees waarvolgens die ware kerk geregeer word.. Vertal deur

le Roux, wat tyd aan my afgestaan het vir bespreking van en leiding in aspekte van die empiriese ondersoek; Hoofde van primere en sekondere skole vir die

diu jere voor dio Trek is hy rcc~s tot selfvooI'siening. op onder~ysgcbie~

'n :Sesondere woord van dank en waardering aan die Transoranje-Instituut vir :Suitengewone Onderwys - die :Seheerliggaam van die Prinshofskool vir Swaksiendes - om

8.2 Opleidingsentrums vir die opleibare geestelik vertraagdes wat in die ondersoek ingesluit is 75 8.3 Voorkoms van opleibare geestelik vertraagde