• No results found

Opname van argeologiese vindplekke in die O.V.S.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Opname van argeologiese vindplekke in die O.V.S."

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

APRIL

1975

NR.

8

VOORBLAD:

Die giftigc knopiespinnekop

Latrodcctus mactans.

Fotoerafie: Chris Engelbrecht cnjalckic Prctorius.

On twerp: Johan Reynekc. COVER PICTURE:

Thr poisonous black widow spider Latrodrctus mactans. Photography: Chris Enpcl-brecht and Jakkic Pretorius.Design: .Johan Rcynt ke.

Dit is in die voorkoms van kliphutte, rotstekeninge en klip- cn vsterwerktuir soos hierdie wat die Museum belangstel. Pcrsone wat wcet waar sodanige voorwerpe voorkom, word vcrsoek om met die Museum tr skakel by tclefoon, Bloemfontein 79609.

SKENKING DEUR V.V.L.U.

Terwyl die presidente van die Vrystaatse Vroue- Landbou-unie, mev. A. Hugo, toekyk, oor-handig die eerste vise-presidente, mev. B. Prins- loo, n uitgesoekte versameling borduurwerk vir bewaring in die Museum aan die Direkteur, mnr. J. J. Oberholzer. Van hierdie artikels dateer terug tot by die Anglo-Boereoorlog.

(Volksblad)

O PM M E VAN ARGEOLOGIESE

V1NDPLEKKE IN DIE O.V.S.

(Volksblad)

Dr. W. K. du Plessis, Direkteur van Kultuursake van die Departement van Nasionale Opvoeding, die Departement waaronder die Museum ressor-teer, het hierdie inrigting onlangs besoek. Hier verskyn dr. Du Plessis (links) saam met mnr. Alwyn Lubbe, Streekshoof van die plaaslike tak Kultuurbevordering van die Departement.

DIT is vir die Museum belangrik om te weet waar daar in ons Provinsie argeologiese vind- plekke is. Sodanige vindplekke sluit onder meer in rotstekeninge, gravures, grotte, holkranse, graftes en klipkrale. Sedert Oktober 1974 is meer as 7 500 kort vraelyste hieromtrent aan grondeienaars in die Oranje-Vrystaat gestuur met die versoek dat die vorms voltooi en in *n

gefrankeerde koevert aan die Museum terugge- pos moet word. Waardevolle inligting omtrent 300 sulke terreine is reeds ontvang en sal eersdaags opgevolg word deur persoonlike be-soeke.

Indien u nog nie u vorm teruggestuur het nie, doen dit asseblief dadelik!

(J.O.P.)

Kobus Dreyer, argeoloog van die Nasionale Museum en Chris van den Heever, senior tegniese assistent, by 'n gedeelte van die 7 500 geadresseerde vraelyste omtrent die voorkoms van voorwerpe van argeologiese belang wat onlangs aan grondeienaars in die Vrystaat gepos is.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Het voedingskanaal van de Freka GastroTube moet voor en na elke voedingstoediening – minstens 1 keer per dag – met 20 ml lauwwarm water doorgespoeld worden.. Er mogen

Nadat 'die .fre- kwensietabel opgestel is ( intervalle.. STATISTIEKE UIT DIE STANDVERSPRTI~G. Dus kan ons aanneem dat die prestasi in standverspring styg by die

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

[r]

[r]

Hulle het perbeer om hulle eie eer te verhoog: hier is hulle eer tot stof vergaan, mar Gods ere moes hulle ver hnog.. Hulle was almaal, hoewel op verskille1de maniere,

In this sense, the motivation for presenting the LSDVbc, in the present study, comes from the fact that the bias in equation (2.3.3) is considering that N → ∞, however in the case

The research question is: Is the association between parenting behaviors (general parental control, general parental support, feeding-specific parental control,