• No results found

Preek-methode / deur Totius

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Preek-methode / deur Totius"

Copied!
23
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)
(2)

FERDT:';A_ND .PU"'' ',I ""II lV - r •

PREEK-METHODE.

REDE GEHOU BIJ DI£ OOR-DRAG VAN DIE REKTORAAT AAN DIE THEOLOG. SKOOL

TE POTCHEFSTROOM, OP

-

-

2

DESEMBER 1916. -

-En zij lawn in het boek. in de wet Gods, duidelik; en de zin verk!arende, :zo maakten zij, dat men het verst-0nd in het !ezen. Xeh. 8:9.

i

I

I

·

I

i I

I

i

i ;

(3)

Se.er waarde Kuratore, Profo{;so~e en stude!lte nm die Theol~ese Skool; en Y0011:s almal hier teemvoordig,

Seer geagte Toel:oorders,

Die rnrleiding is groot om bij 'n rektoral€ oor-drag, 'n suiwer wetenskappelike onderwerp

t-e

kies en die naar str<'ng-'l>etenskappelike methode t.e be-handel. Die geleenheid bied sig nan om naar buite iets te laat blijk rnn wat j-aar-in jaar-uit in stille af-ge~lotenheid op kollege besproke word; om die swa-re voorhangsel weg te skuiwe en die buitewereld 'n

blik te gun in die binneste heiligdom \an wet-en-skappelike arbeid.

Ewewel h€t ik gemeen, dat die ,ei·leiiding weer-staan moet word en dat ik mijn keuse moet vestig op 'n meer praktiese onderwerp, ofskoon reeds 'n stof naar mijn professorale hart gekose en afgebakend

was.

Hoofdoel en strekking van onse Skool is nog- al -tijd prakties, hoewel <lit nie uitsluit nie dat naar strenge methode gearbei word. Die studente, wab onse Skool >erlaat, is dan ook lewende bewijse van die w.e-tern;kappelike methode, "W&t gevolg word.

So het ik dan besluit om te sprieek oor iets, wat die praktiese Yorming van onse Dienare raak - 'n saak wat ons als theologiese professore vanself veel besighou. Ik sal tot u spreek oor P r eek -m e f; h 0-de, 'n onderwerp Yan groot g.e.wig vir die prediker,

(4)

-maar ook nie -an belang ontbloot vir die gewons gemeentelid uie.

Vir twee punte >Taag ik uw aandag, >vant die woord ,,rnethode" in \erband met ,,preek" wijs aan, dat ik moet bloot>le, die weg wat moet- gernlg word bij die ' er k I a r i n g en b e h a n d el i n g van die preekstof. }Iijn rede i·al dus in twee dele uiteen: vereers rnoet ik a.nhroord op die na8g: hoe n-ord die preekstof verkrij? om daarna. aan te toon hoe dit moeb behandel -word.

I.

Die antwoord op die vraag: hoe die preeksf.of ver -ktij \>ord? is gegee in die woord Skrif\erklaring, of iiewer, omdat. hierdie woord 'n geme€np!aas geword het, Skrifopening. m.a.w. die pi-edike-r moot sijn stof eemoudig aan die skrif ontl~n. , ,Niks bi€S<>ndere

nie'' denk misskien menigeen bij sigseH. Seker, en tog dier spil waarom alles bier draai, soos gaandeweg wel sal blijk.

I,aat mij :nou bt-gin met 'n beroep op die gei;kie,. denis 'an predikkunde. Dan sal mijn bedoelin~ en bewe·ring al aanvankelik duidelik word.

Daa.r i-s twee bloeit.ijdperke in die lewe van die Christelike I<..erk, r.l. die e,r;t~ ernwe, en lat.er di3 hervorming; en nou is dit. opmerkelik, dat; juis in die t!je so d11:ddik uit.gesproke. werd, dat di€ pre-diking SkrifvHkla~»r:g moet. \Yees.

Wat. a-anga.at die oue Kerk kan ik volstaan m~t, 'n "oord van Herder: ,,Van dat die prediking opgehou bet te wees wat dit was in die mon.d Yan die apostels,

(5)

n eintlik gesegde boodskap, - werd dit verklaring \-an Gods Woord, 'an die apostoliese 81.-rifte, van hulle leer, en toepassing op die aandagtige nrgade-ring van alles wat voorgelees was. Dit werd genoem

'n ,,homilie" en die was inderdaad g'n deftige to.e

-spraak en g'n rede,·oering nie." Herder -rneg hi~r­ bij: ,,Die Skrifrerklaring is in rnijn oog die vernaam.

std en beste prediking, veral in onse t.ijd; ik beskouw d1t in biesonder ale die beste en sekerste middel tot oefening vir jonge mens-e om te leel' preek." 1)

Van die eksegetie.se ( Skrih-er klarende) homilie was Origenes die >ader. In sijn prediking het h1j die Skrif vers vir vers ge,olg, en 'n grammatikale, his-toriese en mystiese wrklaring gegee met

t-oepas-sing. 2)

En nou mag 'n mens wel die mystiese en a.lle

go-riese op>attings van die Yaden;, wat die homilie

vourgestaan het, 'eroordeel, d.i. diem an i er waar-0p hul die Skrif wrduidelik het. - feit blij dit

ewe-wel. dat hul hoofdoel was om God s Woo rd naar

die mense uit te breng.

In die rnetspoor het die hen-ormers gernlg. Hul hi=n ook in die opsig aansluiting gesoek bij die oue

kerk deur die Bijbelse homilie in eer te herstel. 3) Aansluiting ewewel, wat gin teruggaug beteken nie, want hul het die Skriirredikin'? in vaster baan gaan lei.

Oor Luther sal ik bier nie uitwij nie_ Bekend is dat hij bijna altijd 'n gedeelte rnn di-e Sh"Tif tot

preekstof gekies het. Dit was 'n gevolg -van die

perikope-systeem, wat ten minste die \OOrdeel ge-hacL het, dat behoorlike en belangrijke stukke •an

(6)

Gods Woord aan die Yolk voorgehou werd. 4) Lu-ther self se: ,,Teen ik jong was, was ik geleerd, en het met allegoriee, tropologiee en analogiee allerlei ijdele kunste gedrijwe. Nou het ik dit alles laat, vaar, en dis mijn beste kuns eenmudig die Skrif

te

verklaar, wa.nt die letterlike sin, die doen dit; daarin is lewe en lrrag, die antler is narre werk, hoe skoon <lit ook glinster." 5)

Van Zwingli, die Switserse henormel', weet ons dat hij in Zmich opgetree het met 1e1Tolgprek<' oor

die Evangelie van Mattheus. Ook Bullinger het hele Bijbelboeke in predikasies behandel. 6) Van Zwingli is ook afkomstig die ,,Prophezeien" "·aarin stukke van die Slrrif behandel werd, eers ·dr studerende en daarna

nr

nie-studerende. 7)

Bij Calvijn moet ik iets !anger stihstaan. Prof. Bies-terveld

se

van horn: ,,De preken •an Calvijn zijn meestal moor homilien dan wel uiteenzettingen van de teks naar de regelen ,-a.n rhetorica en homiletiek. Hij geefi; populaire en berntt.elike ekscgese (uit.leg) van de tekst, waaraan bij allerlei lering, vermaning,

en vertroosting weet t-e verbinden . . . Hij gaat oon -voudig van het ene 'ers tot

.

het sndere over ... Zijn hoogste doel is de Schrift ta dotn k'°nnen, haar uit

te !eggen, opdatr haa.r licht strale op heb levenspad . Vanzelf staat met deze methode in verband, dat Calvijn in de rege.1 gehele boeken van de Bijbel hoofd-stuk voor hoofdhoofd-stuk

•oor

zijn gemeente verklaart en toepast." Tereg het hij daarom die eretitel 'an ,,ora teur exegete" verdien. 8) Aan die reels van reideneer en predi.kkunde het; hij sig maa1· weinig gesteur. ,,Gister hat· ans gesien"; ,,ons heh van more g~

(7)

sien": daartoe bepaal sig die begin van sijo preek. - ,,Ons sien dus nou in kort wat Moses se bedoeling

is. Wat oor is moet ons tot more bewaar": da&rfoo bepaaI sig die slot \'an sijn preek. Wat die indelings, oorgange en andere kunsmiddels van die predikkunde aangaat, hul is e\\emin te \'inde als inleiding en

slot-rede: ,,Siedaar 'n twee& punt wat ons moet op -merk"; ,,sied'aar 'n punt ;" ,,siedaar wat ons moot onthou betrenende hierdie Skrifwoord"; en dan gaat die verklaring t.ot die .-olgende oor." 9)

Prof. Rutgers se 'an Calvijn se prediking: .,Het was zijn ge\\oonte of liever zijn beginsel, om bij de

dienst des W oords in de samenkomsten van de

ge-meente nooit losse teksten te behandelen, maar al -tijd het een of antler Bijbelboek, bij afwisseling, in zijn g-ebeel tot n~rrnlgstof te nemt>n (een gewoonte, die de Gereformeerde Kerken in hsar bloeitijd ook elders vaak \olgden." 10)

Met name rnn die Xederlandse ,]ugtelingekerk in Londen weet ons dat ook so gespreek werd. Dr. A.

\an Schelven noem als deel

'a.n

die diens: ,,beha~­ deling van een bijbelboek, dat acht-ereenvolgens a.an de gemeente werd \erklaard." 11) Ook Andreri.s Hy -perius het in sijn predikkunde die oog nog op pra.k

-tiese populere Skrifverldaring. 12)

Naas die getuigenis 'an manne uit die bloeitijd van die Kerk wens it: nog te le enige losse uitsprake uit lat.er dae.

Reeds werd die ge....oele van Herder meegedeel. Voeg daarbij wat Ammon se: ,,Die homilie is m~r ges."kik om die Bijbel, ~rat altijd nog te weuug ge.-hn word, te leer ken. Hul maak die toepassing

(8)

-nn1 die Skriftuurlike grondbeginsels op die biesonde -re en openba-re lewe gemaklik."

Scboll se: ,,Gods Woord is bij die homilie meer ge-heel en al die g:rondslag en die gel.eid'd.raad . . . . Ook is sij meer g€skik om kennis Yan die Skrif in haar geheel en in haar biesonderhede mee te deel, on: in die oordenking •an die Woord Gods smaak te

<loon krij, en om hulle wat dit gebruik te leer, om '11t met \erstand, met aandag en steeds met dace. -like en persoonlike toepassing op sigself te lees." 13)

Jean Philippe Du Toit, die christen-philosoof, wat ook deur Vinet als autoriteit hooggeskat word, sluit sig bij hierdie uits[1rake aldus aan: ,,Dit is te \l"en-Ge, dat hierdie scort prediking m€Er algemeen was. Dan sou Gods W oor<l bij Yenolg Yerklaa.r gewees het en nie 'n reeks van menselike r·edenerings waa r-naa.r een teks geplooi word. Die homilie was die ge-liefkoosde soort van die kerb-aders. Opge:;tel in goei€ smaak en deur mense \\"at in staat is om hul te maak, sou hul bij uitstek nuttig wees. 'n Deel rnn die Skrif \\"Ord geneem, en in sijn hele verband •erklaar, die inwendige sin daan-an word ontwikkel; tal!ose denkbeel<le kom daar onwillekeurig bij op1; en in weinige woorde \\"Ord ·n tal van pligte verklaard. Dit sou 'n meer kernagtige, meer Skrifmatige, men Christelike prerii1.-wijS€ wees. Die rnlk sou g.eleer word hoe om die Bijbel te lees; hij sou \OOr di<? menigte \erklaar word en vir hul die wrband aanget-00n word tussen die denkbeelde, wat opper,lakkig weinig mekaar skijn te nader.

(9)

-8--delik sou die mense si~ minder verwijder van die

Woord Gods." 14)

Eindelik wil ik nog-rnrmeld die gevoele >an 'n

uib-nemende prediker uff, die nuwe; tijd, n.L Spurgeon, hoewel hij wat die punt in 1.""Wessie aangaat, feitelik op 'n ander standpunt het gestaan.

Hij

se

o.m. : ',die t.eenwoordige manier van preek

met korte tekste, te same met die grote nalatigheid om pµbliek die Woord te \erklaar, is seer onbene

-digend. Ons kan nie verwag om rnel mu die lering -van die Heilige Sln-if uit

te

breng nie deur \ers ne. vers uit te soek en die dan op goeie geluk af aan diB mense voor te hou." 15) Hij merk dan ook op, dat gredikers maar neb die \ersies moet aanstreep, waar

-oor hul gepr.e.ek het om te sien hoe weinig >an di€

Sln-if behandeld is. 16)

:pie predikers wat net Spurgeon se preke lees en dit misskien abs model gebruik, moet bedenk dat hij gewoon

wa.s

eers sijn hoofstuk kortelik te verkhi.ar

•O?rdat hij begin preek het. Volgens sijn eie getuige

-nis het dit seer profijt.elik gewerk. 17)

W aarom nou die aanha.lings? Nie om die homilie als sodanig sonder meer aan te bernel als die best.a

preekmethode nie, maar om aa.n h~ toon dat die

Kerk in haar beste periodes en deur haar

uitnemend-ste t.olke ons die 'beste 'veg aangewijs het wat betref

die verkrijging van die preekstof. ~ie verse of stukke van verse moet gebruik word als smal!e fondament om 'n huis van eie geda.gtes hoog OP. te bouw, maar die Skriigedagte moot uitgebreng word soos dit ons

(10)

deur die Heilige G€€:S oorgelewer is in boeke, hoof -stukke en ondera1delings.

W el is daar enkele verse, rijke en diep.e g.esegde.s,

wat als lanterns kan gebruik word om die verborge

skatkamers >an die Skrif te deurwand·el. l\faar dis dan t-0g weer \\at 'erlang word, n.L Skrifprediking, ofskoon die manier van doen sig in die reel ni€ aanbe -veel nie..

La.at ons bedenk, dat hier 'n groot beginsel in die spel ie. Dis nie maar die k\\essie van 'n goeie of min -der goeie manier ,·an doen nie; ne.e, maar dis hier die naag: sa-1 ons God gehoorsaam \fees, of onse eie \'rije wil volg. I1.J: sou graag \\il weet. wat vir konse-k-wensie daar 18 in die handelwijs van so menigeen, wat in sijn Do,,c:rmati€k die vrije wil uitban en in sijn Homiletiek dit weer ir1'oer?

Of is dit gin rnje

ml

als die stof of t-eks vir Sondag geh€el afuankelik gestel word van die predikant se keuse, dikwels >an sijn luim of in>a.l?

Daarom hcu ons >as a.an die beginsel neergele in

die bloeitijd van onse Gereformeerde Kerke: in Gods Ruis Gods Woord. Gods Gemeente moet met niks anders g.e>oed word als met die, kennis >an Gods wil en die beginsel kom eers t-0t sijn reg al.s ail€ ei- ewil-lige godsdiens uitgeban en die Skrif self weer die in -houd van alle prediking is. 18)

Dis ook die goeie beginsel wat in Gods Woord self voorgeskrewe is.. Teen Juda uit die ballingska.p terug-g.ekBer was, het Esra en sijn medestanders die Wet aan Gods rnlk bekend g€st-el. Op hoe 'n manier? ,,En hul h~t. gelee;; (so staan daar) in die book, in die Wet van God, duidelik ; en die sin v.erkla:rende-,

(11)

1()-so het hul gemaak, dat die mense <lit Yersfaan het onder die lees" (Neh. 8 :9).

Jammer ewewel dat die Kerk van die standpunt afgegaan het. Na die 'errnlging Yan die eerste eeuwe het daar mooie kerkgebouwe Yerrijs en om daarbij te pas moes nou mooie preke g.elewer word. 19)

Na dis Herrnrming woo dit nie veel anders nie. Eers kom die teksprediking, waarbij die p1-ecliker die dele mu sijn teks ontwikkel en tot 'n eenheid saam-Yoeg. Dan rnlg die p1'€ek ,,naar aanleiding van" 'n tek~, en eind.elik word die mottopreek met vla.g en wimµel ingehaal.

Eers word op grond Yan 'n teks Skrifwaa-rhede ver-kondig, maar na verloop \an tijd preek die dienaar oor 'n roos, of 'n lelie, of heuning met alle mogelike vergelijh.ings totdat <lit \\OO-r eindig met 'n voordrag oor hoe jij jouw hare moet kam, oor die rook van

ta

-bak, of die maak van 'n testament. 20)

So het die pred.iking in Protestantse Kerke spre-kend ,!5aan gelijk op die van R-0me soos deur Erasmus g.esket-s. ,,Willen zij van de Christelike liefd"e spraken dan maken zij hun eksordium over de Nijl van

Egyp-te.

0£ ale zij zullen handelen over d ! geheimen van het. kruis laten zij plechtig Babylon's draak optreden; de rnstenpreek begint met <ie hwaalf

w

-kenen >an de Zodiaill:, de preek over het geloof meb de kwadratuur van de sirkel" enz. 21)

Dog genoeg van die soort uitspattinge. D aarteen-oar, ja teenoor al die 25 met.hod.es 'an die scholastiek stel ons nou 'as, dat die prediket die Woord, die ganse grote, rijke V\~ootd van God tot die gemeent~ maet-uitbreng en sijn eie wi.jsheid moet agterwege laat

(12)

-__

I

-

- - -

-1

I

l

I

i

l

l

I

I

II

.

Nou kan ons Yerckr gaan, om in die tweede pla.as aa.n fo wijs, hoc die st-of wat a a. n d i C' S k r if ont-}r:(~Ud iB, nioet .. L o w e :r k word.

Die kerkvaders en hervormcrs w~i. die regte fon-damcnt g(~ie hGt, sou ilie. huis nie Yoltooi oie.

.Aun ons werd dit oorge!aat. Ons grawe- du.n ook dio ottc fondarneni oop, ni<> om daarbij neer te sit ni~.

n1:.i1w orn daarop \-oort te bouw.

Alleners clan die opnierki11g, dat. ons inpla.a.ts rnn d!e otw anal.;-tir.se ( 011tl<:dendc) behandr.ling m~t st,el die syntheticse (saamstellende). Andere tije stel andere eise. Orig(•nQS &> gehoor hijv. was 'P.n die ua.rd dat bij meet uls katihechoot dan uls homiket m~s opt1·ce.

Calvijn hd, bijna in diesdfde gevul Y<"rkoer. Prof. Biestei"'cld ~e: ,,J ui£.t de grot-e hehoefte vru1 de ge-mP<Cnt.e <.><>n m~crdC'rn kennis \'Ull de Schriit deed hem predikcn geiijk hlj hot. bee-hi ge.daan. Hij moost wel ;ju voor zin on 1'00r<l ~oor woo?'d do Scbri:ften voor do gom~nto uiHeggcn en t.oepassen. M.en wist ?.O wcinig van <liH Bchrift en \erstond l1u.ar zo H~rkeerd ool' in hetgecn men

e

r

nog van kende." 22)

Baing Skrifkenni€ is daa.r nog nie, roaar ons mag aa.nneero, <lat daar 'n mecrdere b<•kcndhcid is met Gods Woord. Vm1daa.r dat ik die s:ynthetiese ais voor -op st-01. Dan, d«ar mo0t 'n \·oortrnrG lot voimaaJdr

heid wees. Orn; kau iLic- rus n.ie rnordat; Gods

geda.g-te i!! sijn grot-c lij na weer gesien en d€ursien word. 23)

Analyt.iese verklaring meet daar wees en dit moet,

(13)

12-nog •an vers tot v·e:rs ga.an, maa.r als die hoofstuk goed bootu<leer en die prediker se ·woor<le goed

eo

-kose is, dan word daar snelle ""oor~gang g~aa,k, \·eral als die gemeente die Bijbel voor hul ope het.

Be.doeld is dus gin Skrih-erklaring sonder meer nie, gin Bijbellesing in die gangbare sin, gin ophelde-ring met. stukke en brokke, Trat in di-e studeerkame1· moes geblij het. ~ ee, "l"Vat >-erlang word, is dat die spesilieke (seer biesondere) betekenis mn elke B ij-belboek die voorwerp ·rnn ondersoek sal wBes en dat

<lit ~t die biesondere dele sal aa2getoon word. So aileen sal Gods vVoord weer berleei en sig openbaar in sijn om-erwinlike krag.

Die prediker se taak word op die manier seer moei-li k en ernstig. Spurgeon het reeds gese: ,, In die re -el bestee ik veel meer tijd aan die Yerkia.ring dan aan

die preek. Als eenmaal 'n preek met ·n grote hoofg~ dagte begonne is, dan gaan dit wrder mak!ik, want di•: waarh· id l:onsolideer en kist'.lUiseer sig rondom die hoofgedagt-e soos suikerdeeltjies rondom 'n touw

-tjie wat in stroop hang; maa:r wat die verklaring Lan-betref - jij moet bij jouw t-elks blij, jij moot die moeilike punt~ i ndie aangesig sien, en ji moet in -dring in di egedagte van die H. Geoo meer dan in

jouw eie gedagte. '' 24)

- Roe sal die pr€diker dit reg krij ? Ik weet net.

ee

n

raa<l, en dis 'n hoofp:unb, waar ik nad:ruk op wil le. Die prediker mo e t in besit wees van die enkele ~aa.rlik goeie kommentare en boeke oor die Reilige Skrif. Ik spreek Yan enkele, want hul is ind€rdaad sl--aa.rs.

Enige kere h~t die spreker al voor boekra.kke

(14)

13-.I

van broeders-predikante gestaa.n met die uitroep:

,,broeder, jij het heelwat hoekE>-, masr gin een wat

jou aintlik kan help om 'n preek t.e maak nie."

Sekere kommentare het nou eenma.al naam en

word, sonder oordeelkundig;e kennis, so maar uit mo

-dedrang aangekoop. Vraag mens egter rum die besit

-ter:

het hul jouw wesenlik gehelp bij die make van

prek€? dan word rnrlee met skouderophale geant

-W-OOrd.

Om die Skrifprediking, soos hier bedoeld, 'n sukses

te

maak, moet twee dinge .gebeur.

T.en eerste meet bij die t;heologiese studie die

eks-egese (Skriherklaring) wear hoofs·aak wees.

Dit

het

Zwingli, Luther en Cahijn ons met treflike een

-st.emmigheid geleer. 25)

W el bet die theologiese wetenskap sig sedert die

tijd verbasend uitgebrei en word

•a.n

'n predikant

t-eBnwoordig geeis, dat hij thuis sal wees in 'n veel wijer kring van kundighede. 1faar dit verander niks aan ciii.> feit. nie,dat ons a.ls Shifgelo\\'ige net

een

st.andp.unt

ka.n inne-em, n.l. die van oru;e her vor-m.ers.

Is dit nie b'eurig nie dat 'n student t>eenwoorclig gekonfijt word in Dogmatiek, Kerkreg en selfs Bij

-belkritiek, maar dat die Skrif horn, in die grand van die saak, >i.r dre grootste deel vreemd is als hij Skool

of Uni,en:iteit verlaat?

Hoofvak van thoologiese studie moet dus weer eks

-egese wees. Eksege€e uit Hebreews en Grieks, want

die twee is .~<iie twee

oe

•tm Bijbelkennis", 6006 Francke gese het;. Maar

ook

eksegese uit die

Hollan.d-se Bijbel, om des

te

vinniger vooruit te kom.

(15)

-H-Iedereen moot, aan die student, als hij die Skool ve:rla.at, kan .-oel: die man is thuis in die Skrif, hij

is d:aat demtrokke van, sijn hele siel is daarvan \'"Ol. Hier kom in die tweede plaas bij, dat die student ook uitwendig goed voorsieu moet wees. Als die jonge timmerman zijn tegni.ese skool verlaat, dan rorg hij vir 'n goeie ha.mer, saag, skaaf en antler ger.eedskap. Daar hang Tir horn alles van af.

Maa;:, ag, met. watter boeke en bookies ~sa.n dik-wels onse student.e die wereld in.

Dit kom daanandaan, dat 'n goeie saag en skaaf maklik te koop is, maar goeie kommentare, wat reg-tig die Skri£ Tir 'n mens oopmaak, is skaarse art.ikels, skaarser a1.s wat die meeste denk.

Spmgeon het ten dienste rnn studente en predi-kante 'n hele iijs van boeke <;;aamgeste!, en het hier

-en daar sijn opmerkings ten beste gegee. Ma.ar die lijs, \\at tot ·n boekdeel uitg.egroei het, is vir ons van minder waarde 1) omdat dit i:an uit 'n antler g;8Sigs-punt bewerk is en 2) omdat Spurgeon nie deurgaans hiefae-s is nie, maar groen en rijp deur m.ekaar op-gee.

Van watter onskatba.re waarde sal 'n kleine kata-logus wees, wat, met die nodige beskrijwing-, ons 'n lijsie gee •an boek.e, wat >olgens hierdie methode in

aanmerking kom !

Om die komment..are deur mij bedoe!d nader aa.n

t.e

dui, noem ik net

een,

n.l. die \an Grorge Adam Smith op Jesaja. A.ls daar op elke boek vao qie Bijbel so 'n ve.rkla.ring ts krij wati, dan was elke prediker 'n Chrysost-0mus. N'ie welbespraak maar wels9rekend sou ieder dienaar gewees het om dia

(16)

gewig ·van die waarheid wat hij draag. Gin klat.er

-goud sou aan horn skitte1' nie, ma.ar hij sou ver

-skijn als die erfgenaam -an al die skatte \an Gods

Gees.

Kaar mijn beskouwing is <lit \Erkeerd wat Ker (in

sijn anders g0<0ie Hist or,: of P r ea chin g) se da,t. sulke kommentare lei tot verswakking van eie gawe. 26)

Juis andersom, hulle is die water wat bo in die

pomp g-e-goi >ror<l, om dit aan die werk te sit (~tu::­

geon).

Persoonlik sien die spreker gin ka11s om die Skrif

waardiglik te open sander ekstra goeie boeke nie,

en hoe kan hij dan \an andere eis, dat hulle dit.

uit hulself sal doen?

In die 20st€ eeuw is ons nie me.er oorspronkelik

nie.

Haal dit dan maar waar jij dit kan krij. Als dit

in eie binneste degelik Yerwerk is, is dit gin letter-diefstal nie.

'n '.\iens moet net oppas als die preek 'n k u n ~

st u k is, naar die eis van Reinhard en sovele an

-dere. Dan mag jij nie steel nie, net so min als jij die

gedig van 'n ander als jouw eie mag uitgee.

Daardie arme prediker het sijn uiterste bes ge<loen om die opstel mooi in mekaar te sit, en nou gaan

ik met sijn kalf ploegl Dis nie) reg nie.

Korn ik ewe'\\el met die gedagtes •an Gods Ge-es,

in 'n hoofst.uk neergele, dan hoe£ niemand mij te

n-a nie: waar haal jij dii; vandaan?

Ik doen clan net mijn ,,-erk, en die wat mij >oo

r-lig sal selfs blij wees als ik, wat hul gevonde heft

(17)

-1&-SO>er molik uitdra. Augushinus het da.n ook al per-missi.e. gegee om maar van andere oor te neem wat jouself ontbreek. 27)

Hou mij in verband hiermee nog 'n opmerking ten

goede.

Genoem werd die naam rnn Smith. Daar kon ik nog bijvoeg die rnn Stier, Baumarten, Kalisch,

Auberlen e.a. Nou kan die opmerking gemaak word: ,,ma.ar die me-nse is alles behalwe gereformeerd-or

-thodoks". Spurgeon se bijv. rnn Kali-sch, dathij ket-t~i·ije rondstrooi en daarom nie kan aanbeveel word nie.

Maar ik reken so: die student word goed gekonfijt in Dogmati<:<k, -sod.at hij ·n stewige stuur in sijn hand het om horn oor die stormagtige watere van Skrii

-ondersoek te lei. Wil hij liE:i1\er met sijn skuitje op die rustilge vlak 'an 'n binnewatertjie vaar, mij goed; maar hij moet dan weet, dat hij self die indrnk van 'n plesiertoggie wek, en s.elfs ge,aar loop sijn med e-opvarende in slaap te wiegel.

Om nou te resumeer: hierdie mefoode gaan uit van die raad, wat 'n >ermaarde Hollandse prediker aan 'n student gegee het op die naag: hoe moet 'n me•J.s 'n p,reek maak? Die anrwoord was: , ,eksegetiseer, eksegetiseer, eksegeti&e.er." ~atuurlik werd nie be

-doel, dat die student alles op die pl'eekstoel sal br.eng nie, wat hij in sijn stu<leerkamer ge>onde het .. Nee, hij moe-s verslijn met die eind-resultaab >an al sijn arbeid, die volgroeide syn these va.n die Skrifdeel, wa.t onder behandeling is.

Daar ewewel die meeste predikante uie tijd of krag

-f'T-I I

I

I

l

I ! I

(18)

daartoe besit nie, moet manna van die vak vir hul die 'Werk doen. Die predik€r se taak is afgedaan als hij verwe-rk wat born verskaf word en als hij dit op die gemee'lte-toestand t-0epasselik maak.

Ik het daa.r net gesproke van die gemeent.e-toe

-stand. Hieromtrent 'n enkel woord. Getrouwe uit

-eensetting van Skrifged-agte wil nie se ni.e, dat; da.!!1' gin toe pa s s i n g moet wees nie.

Calvijn reeds leer ons dit anders. Prof. Viguie het -rnn hom gese: , , rit de meest wijsgerige tekst weet hij nog een lering te put.ten. Hij is de man van d.e toepassingen 1 Zijn pl'eek is een en a.1

toepasi-sing.'' 28)

So is dit. Bij Cah·ijn is daar net een tree tussen sijn teks en die '\\erkelike lew€. 'n Student kan bij horn die kuns afkijk om toepa.s.sings te maak.

Als die Woord egt:H reg verklaar word, dan rnel die hoorder al dadeli.k wa.ar dit heengaan, en is dit

nie e.ens altijd nodig om so direk toepaslik te wees nie. Dis juis die ...erdienste van Geo. Adam Smith s:e kommentaar, <lat hij aldeur Jesaja faat spreek als 'n man >an on s e tijd, en ons al<leur ltHH

YG>f'l: die boek is vir j u l l e geskrijwe.

ID.

Laat ons nou ten slotte nog nagaa.n, wat die bet.e

-kenis van hierdie methode is 1) vir die skrijwer oor

predikante, 2) vir die p,rediker en 3) vir die ge. meente.

1) Die skrijwer oor predikkunchi kan sijn boek nou baing kort-er maak. Al die anders ve.rname kwessi-es

(19)

lS-•;an inl€iding, verdeling, oorgang, afwisseling van stof, persoonlike element >an die prediker, vinding,

tekskeuse en so,€el me-er, - waarbij gew-00nlik so Ein<leloos gewik en gev.eeg word, - kan hij met 'n

paar korte woorde afdoen.

Die goue sleutel mu Skrifprediking sluit al di~ vraagstukke so gemaklik ope, 800S die spreker uit

ervaring weet.

'n Onskatibare aanwin& sal <lit •ir die gereiormoo1· -de theologie wees, a.ls iemand ons 'n homiletiek le

-wer volgens hierdie, naar mijn beskouwing, bepaald

Calvinistiese op»atting. Met.een sou hij ons dan kan 'etskaf 'n lijsie ·rn.n die boeke, wat 'n pred..ikant bij sijn !Jireekwerk nie kan mis nie.

2) Vir pr€dikers het die methode die grote voor -deel, dat hul al :Yiaandag tevore weet wat die onder

-werp 'ir Sondag sal »ees. o, Die ma11.e.ling van

t.ekssoekerij ! 29) Hier tr€£ ons 'n mooie woord. Haastig die kommentaar opgeslaan. Nee, dis te arm;

ons kan daarmee gin halfuur aan die gang blij nie. Daar trei ons 'n ander woord. Ons maak drie verdEt

lings, wat so goed geonde is en so symmetries sluit. Vir die e€'rste twee is daar stof in die treks, maar vir dle derde nie, en die hoort da.ar t-0g eintlik ook bij !

Sc. gaan djt met 'n derde, vierde, tiende Skrifwoord. Saterdag tap die sweet ons al a£. Die kansel moet al amper beklim word Bn daru:'s nog niks klaar nie. Ein

-delik red sig die pre'diker nog wel, - maar ka.n so 'n prediking we I orbou wend werk?

'n Ander voordeel >an hierdie methode is, dat die

prediker nooit hoef te vr.ees dat hij sal uitgeput raak

nie. Elke d-ag gaan die g&.>igseinders van Gods

(20)

9--I I

I

-1

I

I

I

derbare Woord vir ham bietjie \&der oop, en hij ·wens amper dat elke dag Sondag is.

Die rrees Yir e.:nsijdigheid sal horn ook nie plaag

nie. Als hij Gods Woord op die voet \olg, dan breng <lit horn vanself met alle molike kw~si€s in aa

nra-king. Calvijn het 25 jaar lang gemiddeld minst,ens 200 per jaar gepreek 30), en tog het hij altijd rijk en fris geblij. Sijn methode het. Tir horn die wije

Yeid van dogmatiek, sedekunde, pplitiek en sociolo-gie geopen. ,,Yil' horn was alle onderwerpe

godsdien-stig." 31)

-Eindelik is ook 'n ·rnordeel, dat gin gemeentelid kan

se

nie: ,, Vandaag bet meneei: neb vir mij ~e­

preek." Die prediker .-olg eenvoudig Gods W oord en .

bestrai die soudes soos hul daariu voorkom.

3. Vir die gemeente het onse methode die nuttig -heid, dat sij Goos Woord weer hoor soos die deur die

Eeilige Gees ingegee werd. V\ at sal die toestand rnn ons -rolk veTander als dit mog gebeur!

Maar dan moet die gemeentelede ook aanleer om

hul Bijbels naar die kerk mee te breng. o, Die liefe-like geruis

'an

Bijbelblade., lieiliker als die geruis van Ient.ewind deur groen geboomte heenl

A.ls hul dan naar huis gaan, hoe£ hul nie te na

nie: wat was die teks, of wat het die predikant

ge-se

maar: wat staan daar gelSkrewe.

Oor die Iotgevalle nn onse Skool kan ik kort. wees.

Die getal studente is nou 16. Die sijfer Iijk klein, maar ik herinner daaraan dat. die hele

matrikulasia-klas nou bij die Gymnasium ingedieel is, 'n klas waf;

vanjaar die sijfe? van 44 berijk het.

(21)

20--.Als o~ dus naar die oue maat'€ta£ gaan reken, dan

sou daar nou 115 studente gewees he-t.

Niettemin blij <lit ·n feit dat ons getal gering is, al gaan ons nog ieder jaar rnoruit. 'n Feit is dit ook,

dat nog enkele -van onse jongelinQ:e naar andere in-rigtings gaan. Ons beskouw dit in Yeel gevalle als 'n daad van ontrouw jegens onse Skool gepleeg.

Met dank aan God kan ik melde, <lat prof.essore en

studente gedurende die jaar in goeie gesondheids-toestand >erkeer het en <lat -ernstige siekte onder ons nie voorgekom het nie.

Bij die begin van die jaar is prof. Kamp weer tot ons teruggek-eer na tijdelike afwesigheid. Prof

Bos-hoff, t>ijn plaas'\"'ervanger, kon a.anblij we~ens milde st.sun van vrinde in Nederland. In die

professore-tal is daar dus gin ver<indering gekom nie.

Alweer moet ik die aandag vestig op onse gebrek aan lokaliteit. Daar is grond genoeg, maar die ge

-bouwe is te min. Daarom begroet ons met geesdrif

die pogings wat reeds aangewend is en nog

aang-e-wend sal word om o.ns van beter huisvesting t~

voorsii?:n.

En hiermee wens ik dan die reh-torale waardigheid

oor te dra aan u, hooggeskatte ambtgenoot Prof. Dr.

F. Postma, deur die h.h. Kura.tore

t.ot

rektor be-noem 'ir die jaar 1917. Van dat u die Universiteit ver1aal! het is uw lot met die van onse Skool

saam;-gewee£ gewees. Die moeilikhede, teleurst-ellings en

strijd, wat aan oIIBe inrigting eie is, ken u lange jare seer van nabij. Vandaar <lat ik met blijdskap die rek-toraat aan u kan oordraag, en die hoop uitBpreek dat

(22)

-ook die jaar 1917 vir onse Skool 'n gelukkige ma.g wees.

Vivat, floreat, crescat .\cademia.

AANTEKENINGE.

1) A. Vinet-, Homiletiek (vertaling rnn E. }foll), I bl. 171.

2) Schaff-Hei:zog IX bl. 159. 3) Schaff-Herzog TI bl. 165.

4) J. K~r. Hist-0ry of Preaching, bl. 159, 160. 5) Van Oosterzee, Pra.ktische Theologie, bl. 154. 6) Van Oosterzee, a.w., bl. 152.

7) Kijk mijn Rede; oor die 16e eeuwse Profetie, bl. 6.

8) P. Biesterveld, Calvijn als Bedienaar des Woords, bl. 64, 87, 88.

9) E. Doumergue, Caivijn de prediker van Ge-neve, vert. deur Mej. J. C. Rutg.ers, bl. 11, 12.

10) Calvijns Invloed op de Reformati€ in de Ne. derlanden, bl. 94, 95.

11) De Nederd. Vluchtelingenkerken der 16e

eeuw, bl. 85.

12) P. Biesterveld, A. Hyperius als Homileet, b'\, BO, 39, 45.

13) Beide sitate bij Vinet, a. w., bl. 172, 173. 14) Jules Cha.vannes, Jean Ph. Du Toit, bl. 339. Vinet, a.w. bl. 171.

15) Commenting and Commentaries, bl. 21. 16) A. w. bl. 23.

17) A. w. bl. 22.

(23)

-22-18) Vgl. Christlieb, Homiletik, bl. 296. 19) Zockler, Handbuch, IV bl. 233. 20) Ker, a.w. bl. 177.

21) Lof der Zotheid (1909) bl. 117 v.v. 22) Caivijn als Bed., bl. 142.

23) VgL J. C. Sikkel, De H. Schrift en haar Ver -klaring.

24) Spurgeon, a.w., bl. 24.

25) H. H. Kuyper, Opleiding t-0t de Dienst des Woord b/d Gereiormeerden, bl. 17±, 197, 237, 437.

26) A.w., bl. 348.

27) l:-itgawe T. en 1'. Clark IX bl. 169. 28) Biesterveld, Calvijn als Bed., bl. 71. 29 V gl. Spur~eon, Lectures I bl. 88. 30) Rutgers, a.w., bl. 43.

31) Doumergue, a.w., bl. 23.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Deze wordt berekend uit het quotiënt van deze prijsindex, gepubliceerd in de vierde maand voorafgaande aan jaar t , en van deze prijsindex, gepubliceerd in de zestiende

BI Begininkomsten voor het jaar 2010 voor de bepaling van de x -factor voor de periode 2011 tot en met 2013.. De tarieven in jaar 2010 zijn gecorrigeerd voor eenmalige verrekeningen

In de journaaluitzending van 7 januari werd gezegd dat het de dag erna –2 °C zou worden, maar dat het door de snijdende wind veel kouder zou aanvoelen en dat de gevoelstemperatuur

Vervolgens komt de verticale beweging weer langzaam op gang en neemt het draaien af totdat het blok alleen nog maar op en neer beweegt en niet meer heen en weer draait.. Dit

De snelheid van de auto op een bepaald tijdstip kan bepaald worden met behulp van de helling van de raaklijn aan de grafiek in het (s,t)-diagram. − maximale vertraging: punt C,

Voor de berekening van de efficiënte kosten exclusief ORV’s in 2016 wordt gerekend met de WACC die geldt in 2016 voor de berekening voor jaar 2021 wordt gerekend met de WACC die

Voor de berekening van de efficiënte kosten exclusief ORV’s in 2016 wordt gerekend met de WACC van 2016, voor de berekening voor jaar 2021 wordt gerekend met de WACC van 2021;. ‡

 Ventiel A: Dient om de lucht uit de ballon te drukken zodat er vloeistof aangezogen kan worden.  Ventiel S: Dient om vloeistof in de pipet