• No results found

Die reptiele van die Oranje-Vrystaat: deel 1

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die reptiele van die Oranje-Vrystaat: deel 1"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE REPTIELE VAN DIE ORANJE-VRYSTAAT

DEEL 1

J.H . van Wyk

Gedurende 'n opname deur De Waal (1978) van die reptiele wat in die Vrystaat aangetref word, het dit geblyk dat 78 verskillende reptielspesies en sub-spesies voorkom. Dit is nie altyd maklik vir die leek om te onderskei tussen 'n slang en 'n akkedis nie. wat nog te se van onderskei tussen verskillende slange of akkedisse. Aangesien die algemene of streeksname baie verwarrend kan wees, is dit wenslik dat selfs die leek 'n bietjie begrip moet he vir hierdie diere se erkende name. Op grond van sekere gemeenskaplike

kenmerke word die reptiele in groepe ingedeel wat dit nog makliker maak om met jou buurman te kommunikeer. Reptiele word veral onderskei van ander diere deur die kenmerkende "droe", horingagtige skubbe waarmee die liggaam bedek is.

Samevattend verdeel ons die reptiele in drie hoofgroepe, nl.—

SUB-KLAS: A N A P SID A (Skilpaaie = Chelonia) K LA S R E P T IL IA " --- SUB-KLAS: AR CH O SAU R IA (Krokodille = Crocodylia)

SUB-KLAS: LEPIDOSAURIA (Akkedisse = Sauria) (Akkedisse sluit in geitjies, koggelmanders, verkleurmannetjies en likkewane) (Slange = Serpentes)

(Wurm-slange = Amphisbaenia)

Ons groepeer dan verder die akkedisse (Sauria), slange (Serpentes) en die wurm-slange (Amphisbaenia) saam onder die Orde Squamata. As jy dus n reptiel moet identif iseer wat nie soos n skilpad of krokodil lyk nie, kan dit een van die Squamata wees. Deur van die skematiese sleutel langsaan (bl. 9) gebruik te maak, kan jy nou besluit of dit 'n slang, wurm-slang of 'n akkedis is.

Ons gaan ons eers beperk tot die uitkenning van die AKKEDISSE (SAURIA).

SUB-ORDE: SAURIA

ALGEMENE KENMERKE VA N AKKEDISSE Beendere van bokaak is stewig geheg aan skedel en onderkaak se twee helftes is stewig aanmekaar geheg d.m.v. ligamente. Ledemate of oorblyfsels van ledemate is gewoonlik sigbaar, alhoewel algehele degenerasie mag voorkom by grawende soorte. Vel is bedek met skubbe knobbeltjies en/of granules. Die stert breek maklik af in sekere soorte, maar kan ook gebruik word vir verdediging, klim en swemdoeleindes. Oe het in die meeste gevalle ooglede, waarvan die onderste die beweeglikste is en soms deurskynende vensters besit. Die ooropening kan groot wees of gedeeltelik bedek deur skubbe/velvou, of volkome bedek wees deur skubbe/timpaniese skild. Dietong varieer aansienlik in vorm. Tande is gewoonlik klein, alhoewel relatief groot in groter soorte. Femorale kliere gewoonlik in

n enkele ry op agterbeen gerangskik en meestal goed ontwikkel by die mannetjies. Pre-anale kliere is soms aanwesig in 'n ry voor die anale opening. Funksie van hierdie kliere is spekulatief. Anale opening le dwars met

gepaarde koppulatoriese organe aan albei kante gelee in die mannetjie. Die meeste akkedisse vertoon 'n mate vankleur- verandering en by die mannetjies mag helder kleure 'n belangrike rol speel in die broeiseisoen. Gewoonlik le akkedisse eiers (ovopaar), alhoewel ander die eiers vir 'n gedeelte vandieontwikkelingterughou(ovovivipaar),terwyl dit bekend is dat by sommige soorte die kleintjies lewendig gebore word (vivipaar). Akkedisse eet hoofsaaklik insekte, alhoewel groter soorte, diere soos muise en voels mag eet. Natuurlike vyande is meestal slange, roofvoels en soogdiere.

Gebruik nou die skematiese sleutel opbladsye W e n 11 om onbekende akkedis tot op familievlak te identifiseer. In toekomstige uitgawes van hierdie nuusbrief sal verdere uitkenningsinligting verskaf word asook ander interessante

gegewens omtrent Vrystaatse akkedisse. o

B IB L IO G R A F IE

BRANCH, W.R. 1981. An annotated checklist of the lizards of the Cape Province, South Africa. Ann. Cape Prov. Mus. (Nat. Hist.) 13: 141-167.

DE WAAL, S.W.P. 1978. The Squamata (Reptilia) of the Orange Free State, South Africa. Mem. nas. Mus., Bloemfontein, 11: 1-160. FITZSIMONS, V.F.M. 1943. The Lizards of South Africa. Trans. Mus. Mem.

1: 1-528.

GOIN, J.C., GOIN, O.B. and ZUG, G.R. 1978. Introduction to

Herpetology. W.H. Freeman and Company. San Francisco.

Fotos: Nasionale Museum Versameling. Lyntekeninge vanuit Goin et at. 1978.

(2)

ORDE: SQ UA M A TA

Liggaam bedek met granules of skubbe wat nie in reelmatige ringe gerangskik is nie.

Liggaam bedek met sagte vel wat reelmatige ringe vertoon oor die grootste gedeelte van die liggaam. Elke ring vertoon vierkantige segmente.

SUB-ORDE: A M P H ISB A EN IA (Wurm-slange)

SUB-ORDE: SERPENTES (Slange) OF

SUB-ORDE: SA U R IA (Akkedisse)

Ledemate altyd afwesig en geen beweegbare ooglede kom voor nie.

Ledemate sigbaar, indien afwesig, beweegbare onderste ooglid teenwoordig.

SUB-ORDE: SERPENTES (Slange) SUB-ORDE: SA URIA (Akkedisse)

(3)

FAMILIE: LACERTIDAE (Sand-akkedisse)

F em orale poriee op ag terbe ne a fw e s ig , gladde skubbe w a t o o rv le u e l m et a g terste deel van volgende skubbe

Fem orale poriee op die ag terbe ne te e n w o o rd ig ; do rsale skubbe is in d w a rs v e rlo p e n d e groepe ge ra n g skik; s te rt ve rto o n re e lm a tig e rin ge van sterk gekielde skubbe.

O N B E K E N D E A K K E D IS

Tong me diep ge vurk aan v o o rk a n t me, h o o g ste n s 'n keep.

FAMILIE: C H AM AELEO N ID AE (Verkleurmannetjies)

Oe s on de r bew eegbare ooglede; kan oe me toem aak me; vel sag m et g ra n u le s o f sagte skubbe.

T o n g k o r t e n b re e d e n n ie k n u p p e lv o rm ig nie.

O pp ervla kte van kop bedek m et g ro o t s im m e tn e se , re e lm a tig g e ra n g s k ik te skubbe.

T o n g m e d u id e lik g e v u rk aan v o o rp u n t me, h o o g ste n s 'n spleet.

Oe m et bew eegbare ooglede; kan oe toem aak; vel lyk taa i m et skubbe w a t kan oo rvle uel.

1 0 FAMILIE: GEKKO NIDAE (Geitjies) FAMILIE: A G A M ID A E (Koggelmanders)

FAMILIE: SC IN C ID AE (Skink) FAMILIE: CORDYLIDAE (Gordel-akkedisse) FAMILIE: VAR AN I DAE (Likkewane)

T o n g la n k en d u n , k n u p p e lv o rm ig e v o o rp u n t, tone in tw ee groepe g e ra n g s k ik (2 + 3) v o rm g ryp o rg a n e , oe besonder bew eeglik.

___________________ I

O p p e rv la k te v an kop bedek m et o n re e lm a tig g e ra n g s k ik te ronde a s im m e tn e s e g ra n u le s of klein sku b b e tjie s.

_______ I

Tong baie la n k en diep ge vurk aan v o o rk a n t; w o rd te ru g g e tre k in 'n skede

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

conditions and catchment basin characteristics, which highly influence climate at small spatial scales in the area. Human influence slightly increases around the lake which, was

R4: Nee, nee, nee, maar dan zijn in ieder geval mensen van dit soort onzinnige regels verlost en het gaat dan met name over wat je allemaal moet doen om weer aan het werk te

A standard addition and recovery procedure was also employed to prove that the cleaning procedure works and that the glassware is indeed clean after being hand

Based on prior research, four hypotheses are specified: (1) juveniles with behavioral problems, such as rule breaking behavior, are expected to have an increased risk

From all the instruments examined in this chapter, the national laws under examination provide the highest level of protection to Mr. van Leeuwen, regarding

In scenario één wordt de controle deels uit handen gegeven, maar blijft er wel sprake van een redactioneel proces uitgevoerd door de redactie van de mediadienst. De redactie

The Multiple Deficits Model and the Comorbidity Model share both the assumption that different underlying deficits can cause one type of disorder and that multiple disorders

De verwachting was dat de CBM-I condities met load een sterker effect zouden hebben op het fysiologisch stressherstel; in de positieve conditie met load een sneller herstel van