• No results found

Achilles

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Achilles"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

stut. O orblyfsels van die gebrande riet is wel in posisie gevind. Die hutte was w aarskyn lik koepelvormig met 'n lae ingang as enigste opening na buite. Die plan is ovaalvorm ig met gemiddelde afm etings ongeveer 3,8 m van kant tot kant en 4,0 m van voor na agter.

Plat klippe met skuurm erke daarop is by die ingang van die hut blootgele w a t die basis gevorm het van 'n skuifdeur waarm ee die ingang toegemaak kon word. Die voorkant is verder herkenbaar aan een of meer klippe w a t 'n drum pel gevorm het. Op een na fro n t al die hutte in 'n m in of meer oostelike rigting.

Te oordeel aan die konsentrasies gebakte klei met afdrukke van riet en gras daarin, is die hutte deur brand vernietig. Hierdie ramp het w aarskynlik ook die einde van die bewoningsfase beteken en kan m o o n tlik aan die U itd e lg in g s o o rlo e (D iiaqane) gedurende 1 82 2-30 gekoppei word.

Dit is duidelik dat die metode w aarop die hutte gebou is min of meer dieselfde was. Dit w il ook voorkom asof die hutte uit dieselfde tydperk dateer, en dat die doel w aarvoor dit gebruik is o o re e n s te m . A a n g e s ie n v e r w y s in g s na soortgelyke hutte in die vroee beskrywings van sendelinge en reisigers voorkom, is dit m oontlik dat koepelvormige hutte van riet en klei op 'n besondere tydstip algemeen op die terrein in gebruik was en m oontlik ook meer verspreid op ander terreine met klipbouw erk in die Vrystaat voorgekom het.

n Menigte los stukkies m uur, konsentrasies potskerwe, stukkende maalklippe en ander onverklaarbare verskynsels w at oenskynlik deel van iets was, maar w aarvan die funksie en verband nou nie meer duidelik is nie, dui daarop dat hier 'n baie groter bedrywigheid w as as w a t

tans rekonstrueerbaar is. M l

Cfe

In die Franse S endingjoernaal van 1846 verskyn hierdie deursnee van 'n S othohut. Hier is verskeieeienskappe te sien w a t ook uit die opgra w in g d u id e lik was.

ACHILLES

A ch illes is op 19 Desember 1923 in die distrik Jelsum naby Leeuwarden in Friesland gebore uit die "h u w e lik ” van Setske en Siebel. In M aart 1926 arriveer hy in Kaapstad en is hy in Mei per trein na Glen w a ar daar met sy aankom s streng beheer oor die groot getal besoekers uitgeoefen moes w ord. Die jaar 1927 — sy tweede jaar op S uid-A frikaanse bodem — w as n besonder goeie jaar vir A ch illes daar hy nie minder as nege toekennings (twee hiervan w as goue medaljes)

ontvang het en na horn as "beroem d” verwys is. Hierna volg 'n hele rits prestasies en het mense van heinde en ver gekom om hom te bewonder. Toe het daar 'n ding gebeur w a t 'n sw art w olk oor die toneel sou trek en die hele verloop van sy lewe verder sou beinvloed. A rchilles het sy oppasser Nikodemus Sedio op die oggend van 31 Desember doodgemaak.

(2)

Alhoewel A ch illes nog oor die volgende jare baie goed presteer het, het hy mettertyd begin versw aken uiteindelik op 28 Desember 1 935 aan 'n natuurlike dood gesterwe. In sy leeftyd het hy vader van m instens 132 nasate geword.

Die berig w a t oor horn in die Friesland Joernaal van Mei 1936 verskyn het, kan as 'n gepaste doodsberig vir so 'n veelbesproke bul beskou word. Menige mens sou heim lik tevrede gevoel het as hy kon weet dat daar van hom self 'n doodsberig van meer as 30 0 w oorde geskrywe gaan word. Die berig meld onder andere: "He w ill

go dow n in h isto ry as the firs t registered b u ll whose skeleton is to be preserved in a m useum in South A frica, as h is has been presented to the N a tio n a l M useum in B loem fontein ..."

Teen Januarie 1937 w as sy beendere op 'n lae voetstuk van hout vasgebouten op 'n prominente plek in die M useum in posisie geplaas w a ar dit vir 34 jaar lank, tot die einde van 1970, uitgestal was. Met die navorsing oor A chilles gedurende 1984 w as dit dus onverm ydelik dat daar na die beendere gesoek sou moes w ord, 'n Vlugtige besoek d e u r m u s e u m p e rs o n e e l aan die bewaarstore van die M useum het niksopgelew er nie. Die feit dat daar in die oudste inventarisse van die M useum geen in skryw ing s onder die naam A chilles op te spoor w as nie, het die situasie net vererger. Dit w as asof die spoor van die beroemde A ch illes net in die niet verdw yn het

Die nuw e jaar met sy w yer vergesigte het vir my die hoop weer laat opvlam. 'n Soogdierkundige by die M useum het aangebied om ook by die soektog na die beendere betrokke te raak. Uiteindelik is op 'n knewel van 'n beeskopbeen in die agterste uithoek van die een stoor afgekoml

Die nommer, A 1 0 6 0 w a t destyds netjies op die skedel aangebring was, het ooreengestem met 'n katalogusinskryw ing:

"Nom m er: 1060. Naam: Bos taurus domesticus. Hoe verkry: Geskenk deur Glen Landboukollege. W anneer: Januarie 1937. Opmerkings: Skelet gemonteer (A.C. H offm an)." Daar kon dus afgelei w o rd dat dit die skedel van A chilles is.

Die Direkteur van die M useum het goedgunstelik in gew illig dat ek a I le dele van A chilles se beendere terug in die besit van die Kollege mag neem.

A chilles was uiteindelik terug op Glen — nci 49 jaar. Hy kon uit die vergetelheid teruggeroep w o rd om dat sy spore nog op Glen sigbaar w a se n om dat mense herinneringe in hulle omdra. V ir Phafi Sedio, dogter van Nikodemus, w a sd ie blote gedagte aan die bul pynlik. By haar sou Achilles, die vernietigende monster, geen verering uitlok nie. Vandag is die herinneringe van die oorblywende personeel die van 'n bul w a t 'n man doodgemaak het. Van sy roemryke jare het niks onthoue gebly nie. A ch illes se swak plek in sy m ondering het aan hom 'n oneervolle identiteit besorg, 'n brandmerk w a t aan sy naam en sy nagedagtenis sou bly kleef. Soos vir die held A ch illes uit die m itologie, het dit sy ondergang beteken. Die bul se onbeteuelbaarheid w as sy A chilleshiel ... selfs nog meer as sy regop hakke.

En hoe het die onbeteuelbare held A chilles geval ...? "D ie verergde god A p ollo het n donker w o lk beveel om hom te om hul, en vanu it die w o lk met sy pyl die kwesbare hiel van A chilles getref. Dit w as Paris w at daarop die verwonde held die doodslag toegedien het, en soos 'n toring w aarvan die fondam ent weggekalwe is, het A ch illes ter aarde neergestort...” [jJUJjl

Die Friesbul, A ch ille s

(F o to J R v a n Z y f G le n K o lle g e i H ie rd ie a rtik e ! is n u ittre k s e l u it " A c h ille s : d ie v e rh a a l va n n F rie s b u l", M irr> eograaf: 1 -3 1 , d e u r m n r. J R. v a n Z y l, d o s e n t a a n d ie L a n d b o u k o ile g e G le n , G len.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

komsten; men kan ze ook gebruiken in grot.ere bijeenkomsten met een discus- sieleidster. Komt men tot een resultaat, dan ontvangen wij daarvan gaarne verslag. Het

en -voorwaarden, het maken van afspraken etc. Vaardigheid in het geven van leiding. De chef moet goed met zijn mensen kunnen om- gaan en een goede onderlinge

Vaak hebben gemeenten ook het idee dat ze hun inwoners sociodemografisch wel kennen, maar het model laat zien dat burgers ook kunnen worden aangesproken op leefstijl: “We geloven

daar nie op vooruitgegaan nie. ENGELS OP DIE VOORGROND. Goed is hieraan gevolg gegee. Neethling is daar baie pogings in die werk gestel om in die behoefte te

opgedra. Onder andere is salarisse, skoolgelde, skoolure, vakansies, eksamens, klagtes en skoolverlating omskryf. Hierdie kommissie het ook die aanstellings gemaak

die stedelik gerigte noordwestelike komponent, wat die grootste gedeeltes van die landdrosdistrikte Vereeniging (wat Meyerton insluit), Vanderbijlpark en Sasolburg

Om nog maar niet te spreken van de emotionele waarde voor bewoners zelf omdat ze in hun eigen woning en omgeving kunnen blijven.. STARTUP

Daarom dienen wij, tezamen met de fractie van de ChristenUnie en gesteund door de fracties van de PvdA, GroenLinks en lijst Van der Meij, een motie in waarin het college