• No results found

Meubels, linne en porselein vir Kellnerstraat 31 gesoek!

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Meubels, linne en porselein vir Kellnerstraat 31 gesoek!"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

MEUBELS, LINNE EN PORSELEIN

VIR KELLNERSTRAAT 31 GESOEK!

H ierdie huis te K e lln e rs tra a t 31 in B l o e m f o n t e i n m e t sy V i c t o r i a a n s e styleienskappe is op 4 Januarie 1982 amptelik deur die Nasionale Museum in besit geneem. Dit is in die laat negentigerjare van die vorige eeu gebou en is ’n toonbeeld van die gemiddelde welgestelde man se lewenswyse in daardie tydperk. Die restourasie van die huis neem vanjaar ’n aanvang, waartydens die glashuisie (conservatory) ook voltooi sal word. Hoewel die Museum in besit is van ’n aantal Victoriaanse meubels en porselein, is dit nie naastenby voldoende om die meubilering van die huis tot sy voile reg te laat kom nie. Skenkings in di6 verband is dus hartlik welkom. Kom asseblief in aanraking met Hannes Haasbroek of Martie Venter (tel. 051-79609) indien u weet waar gepaste meubels, matte, linne, porselein of enige ander items wat die atmosfeer van di6 huis sal ophelder, bekom kan

word. ©

HYSBAKFONDS

ACCESS for the H A N D IC A P P E D

Teneinde die eerste vloer van die Nasionale Museum toeganklik te maak vir gestremdes en bejaardes het die hoofbestuurder van United Motor Services (Bloemfontein) (Edms) Bpk, Mnr. T. Niewoudt (links), onlangs ’n tjek van R 1 000 aan die Assistent-direkteur van die Museum dr. Chris Engelbrecht (regs) oorhandig. Sowat R10 000 word benodig om ’n klein hysbak te installeer teneinde gestremdes en bejaardes na die eerste vloer te neem. Die grondvloer, ouditorium en toilette van die Museum is reeds toeganklik gemaak deur die aanbring van opritte en handrelings.

’n Beroep word hiermee gedoen om geldelike bydraes van die publiek sodat die hele Museum vir gest

gestremdes en bejaardes toeganklik gemaak kan word. , , . ©

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Om docenten te helpen bij het vinden van deze antwoorden, hebben wij, Marlies de Groot en Philo Offermans, een module opgesteld voor ‘de Academie voor mbo-taaldocenten’ om

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

In besonder wil ek my dank betuig aan die Potchef- atroomse Universiteit vir Christelike Ho~r Onderwys vir besieling en tegemoetkoming gedurende baie jare, en my

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Hierdie inrigting het na-prim~re onderWys en opleiding vir onderwysers verskaf-. Hierdie klass.e is vermeerder en twee senior lektore is aangestel om beheer oor

Die resultate van die onderskeie toetse en die vraelys is op sodanige wyse aangebied dat hierdie evaluering vergelyk kan word met die tweede en derde

(ii) Hoofsaaklik intensiewe ontwikkeling wat 'n steeds wyer-wordende vat op die natuurverskynsels mae- bring. Uitbreiding van di e aanpassin~ geskied hier meer deur

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van