• No results found

Die O.B. Jaargang 6, no.37

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 6, no.37"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Geregistreer aan dil' Iloofposkantoor

as 'n

Num;blad.

O.B. Voeg Hoofstuk Tot

Republikainse Tr&disie

K.G. OP LICHTE.NBURG

Die

binnetreding

van

sy

tiende

hestaansjaar is hewys

dat die Ossewa·

brandwag

gekom

b

et

om

te

bly,

bet die

Kommandant-Generaal

,

da·.

Hans

van Renshurg, op I Augustus

te

Licbtenburg gese hy geleentbeid van '

n ver·

gadering onder voorsitterskap van

genl.

1\l, C. Eloff.

Die K.G. b

et beklemtoon dat die Ossewabrandwag

as nie-partypolitieke

No. 37.

organisasie die

enigste

georganiseerde draer

van

die

republikeinse -

gedagte

- - - : - - - -

is wat

sy

koers kon

sekwent

kan

bou.

Jrg. 6.

l{aapstad, Woensdag, 13 Augustus 1947.

Opposisie Juig Oor

Krisis

'n

Beter

voorbee

ld

van

hoe

volksvraagstukke

d

e

ur politi

e

k

e

partye uitgebuit word

vir eie

voordeel, kan

beswaar

lik

bedink

word

as

die wat

Engeland

tans bied.

Ondanks Engeland

op

die rand van

'n

afgrond verkeer weens

sy ekonorniE''l<l

krisis, vill(l ons

di

e vo

l

gen

d

e

bt'rig in

'

n

Enge

lse

weekblad,

afkomstig van sy

korr!'spondent in Louden:

,Die Tories

(Ch

u

rchill

sc

party) juig

oor

die land

se

pro-blt>me

e

n

hoop

op

die

o

nd

erste

u

-nin

g

\"an

hul

Amerikaanse

vrien-d

e

vir die verkryging

van 'n

nuw

e

koali'>ie

as

prys '\'ir

Ameri-kaanse dollars."

Onder die partystelsel,

waar-mee ook Suid-Afrika terdee

kennis gemaak het, is dit in

belang van enige opposisie as

die regering deur vraagstukke

oorweldig word, want dan

kry

hy weer 'n kans om in die groen

kussings te kom.

Hoe

groter die

vraagstukke dus,

hoe

groter

die

geleentheid om propaganda

by

'n verkiesing te maak.

Vraag-stukke

bring

ste

mm

e;

daarom

bly bulle

li

t>

f

s onop

g

el

os -

net

soos seke

r

e

b

oere

in

K

aa

pland

weier

om

jakka

lse

dood

te

maak

omdat

bulle

''

ir di

e

klein

jak-kulsies

se ster

t

e

ge

lde

lik

e

ver-goedl

n

g

kry.

Die KG. het

in sy

toespraak

daarop

gewys dat die O.B.

op

8

Augustus sy tlende

bestaans-jaar binnetree

en verklaar

dat

dit 'n bewys is

d

at

die

organisa-sie in die organisa-siel

van

'n

groot

ge-deelte van

ons

volk

posgevat

het,

temeer omdat aile

besklk-bare magte wat denkbaar

is,

teen

die organlsasie gebruik was.

Dlt kan

d

e

rbalwe

aange

n

ee

m

word

dat

di

e

O.B.

gekom

be

t om

t

e

bly.

Vervolgens het die :K.G.

ver-klaar dat hoewel

daar

in ander

organisasies

ook

r

e

publlk

elne

is,

en die

O.B. daarvoor bale

dank-baar

is,

die Ossewabrandwag

gedurende die afgelope jare

die

draer van die republikelnse

ge-dagte

was

e

n

dit vandag nog is.

Met verwyslng

na

die

verkie-sing

het

d

ie

KG.

verklaar

dat

volgens persberlgte, die regering

glo

voornemens

is

om

'n sg.

verkiesingsbom te los. Die O.B.

het nie

gedurende

die

oorlogs-jare

weggehardloop nie, en sal

ook

nle van hierdie ,hom" af

weghardloop nie.

VRAE

Na afsluiting van die

verga-dering

is etlike vrae aan die

K.G.

gestel.

In

die antwoorde het die KG.

beklemtoon

dat die

O.B.

gedu-rende

die afgelope

jare

die

enigste

georganiseerde

draer

van die republikeinse gedagte

was, vandaar die grootskaalse

internering van O.B.-lede.

Dit

i

s

goed

d

at

'n

volksorga-ni

sas

i

e

wat nie

n

a stemme soek

nl

e,

bestaan om die

republikein-se

gedagte

l

ewend

te hou,

ter-wyl die

opposisie-party

terwille

va

n

nie-r

ep

ublikeiu

se

~;temme

genoodsaak is om

r

epublikauis-m

e

op die agtergrond

te "kuif.

Dlt

is

'n

begryplike rede

I'll

ons

n

eem

bull

e

dit

n

ie

kwalik

ni

t'.

Op 'n vraag of die optrede

en

Kos

Minder Vryheid

Dog yolop

Tyd en

Tabak

Ingrypende maatreels

wat

·

die . d

e

mokrati~

s

~

vrybeid,

~aan:oor

die

oorlog

o.a. gevoer

i.s'

draeties

inkort,

is

verlede

week

deur d1e

eerste

m1mster

van

BrJttanJe,

Clement Attlee,

aangekond•g

toe hy

'n

ooreig van

die Britse

ekonomiese

krisis

gegee

bet.

1.\lense

sal deur

die

staat verplig

kan word

om

te

werk waar bul

kragte

die meeste nodig

is,

en

werkgewers is

gewaarsku

dat .

die

reger~g

nie

sal aarsel

om

die

su-engste stappe te doen teen

ondernemmgs

wat

m

e

inval met die

staat

se

hebeerplan

nie.

lede Jaar

£369,000,000

se

ta

b

ak

ui

t

Amerlka

ingevoer

1

8.

Blykbaar

AttlN~

het met

verwysing na

die

oorsake van die

krisis

daar-op gt>wys dat die

nywe

rh

eidsont-wikkE>ling in

die-

buiteland

vir

Engrland

'n

harde klap

was,

dat

die

oor

l

og sy

uitguwes omhoog

geslinger bet

e

n

dat

sy

uitvot>r

as gevol

g van

die oorlog

met

twee-derdes

grkrim

p b

et. Die

stcenkoolproduksie is ook benede

die vereiste peil, o.a. weens die

feit dat sommige werkers nie

hul vcrpligtings nakom nie. Dan

kom nog die feit dat ,die herstel

van Europa bale stadigcr is as

wat gehoop is."

Volgens die syfers van die

eerste ses maande van hierdie

jaar oortref Engeland se

uitga-wcs sy inkomste met £700,000,000

per jaar met die gevolg dat die

Amerikaanse lening wat tot 1950

moes gehou hct, reeds voor die

einde van hierdie jaar gedaan

sal wees.

PLANNE

Die planne wat aan die hand

gedoen word Is groter produksie

Teruggawe

Van

Gewere

Diegene wie se gewere tydcns

die oorlog sonder betaling

opge-kommandeer is, het nog tyd tot

30 September om aansoek te

doen om hul gewere terug te

kry. Aansoeke moet gerig word

aan die Adjunk-kwartiermeester

generanl (tegnies),

Groothoof-kwartlcr,

Potgieterstraat,

Pre-toria.

in die kolonies, 'n halfuur

per

dag Ianger arbeid in die

steen-koolmyne

sonde

r

prysgewing

van

die

vyf-dae

wt>rkweek.

en

'n algemene verhoging van die

Britse

uitvoerproduksie, veral

staal. Verder sal die

landbou

ontwikkel word om 20 persent

meer te produseer vir

binneland-se verbruik, en daarvoor sal

jong mense aangemoedig word

om op plase te gaan werk.

'n

St

r

e

n

g

beheer

oor

arbeid

word

ing

este

l

sodat

noodsaaklike

produksie dit' nodige werkkrag

sa

l

htl,

en

m

e

n

se sal

van een

werkkring

na

'n ander

oorge-plna'l ka

n

word as dit nodig

is.

Die leer sal met 420,000

vermin-der word.

:KWESSIE VAN URE

Origens sal 'n aantal

besnoei-ings in invoere toegepas word

wat vir die Britte pynlik sal

wees, dog sonder om veel meer

as 'n paar dae by die

!ewe van

hul land te voeg. £4,000,000

min-der sal aan petrol bestee word

' -

'n verlenging van 16 uur van

Brittanje se lewe, indien die

tempo van Julie se

leningver-bruik (£750,000,000) as maatstaf

geneem word. £5,000,000 minder

weelde en £10,000,000 minder

hout sal ingevoer word, terwyl

die voedselinvoer uit dollarlande

met £12,000,000 per maand

be-snoei sal word.

VOLOP

TABA:K

GE>en w

rmind

er

i

ng

in

di

e

in-voer van

tabak

i

s egte

r

aange-kondig nie, ondanks daar

ver-moet di

e

Britse w

e

rker

genoeg

rookgoed h

e

vir die

ses

d

e

dag

wat

hy

l

eegle.

Attlee het

verwys na die

hulp

wat

die

domlniums gaan lewer,

en

o.a.

ook Suid-Afrika se naam

genoem -

vermoedelik

krediet-verskaffing vir die aankoop van

vrugte

en groente, waaroor tans

onderhandel

word.

Aan

die

Brltse volk het Attlee,

na Sapa-Reuter

berlr,

Sondag-aand oor die draadloos 'n

som-bere waarskuwing gerig waarin

bulle aangespoor word ,om te

werk

ot

onder te gaan."

r

~----··---···~

Berei Voor

f

Attlee se aankondiging het

uiteenlopende misnoei{ in bree

kringe

teweeggebring

sodat

daar selfs gedugte teenstand in

sy eie party berig word. Daar

is allerwce sprake dat sY

rege-ring kan val as gevolg van die

krisis, wat hy self beskryf as die

grootste wat Brittanjc in sy

lang geskiedenis nog ooit

be-lee! bet.

van die O.B. die republikelnse

gedagte

verder gebring het, het

die KG. verklalu dat hoewel

nie

veel gedoen is nle, die

O.B. die

enlgste organisasie Is wat lets

gedoen het.

Die K.G

.

h

et

verder

verclu

id

e

lik d

at

die

stry

d

van

di

e

o.n. gedure

nd

e

die

afgelope

jare

en

di

e Nood

hulpfond

s

•n

epi<sode is

wat

be

hoort

tot die

republikeinse tradisie van ons

volk.

Gevra wat

di

e

voortbestaan

van die O.B. regverdig,

b

et

die

K.G.

geantwoo

rd

dat daar 12

goeir

r

edes

in die

Se

n

tra

l

e

Ge-vangenis

van Pretoria. is,

maar

ook

nog

di

e

feit

dat

die O.B.

die drae,r is van die

republlk

e

ln-se gedagte en

die gedagte van

be

r

oepsverteenwoordig

ing

o

m

die huidige politieke

struktuur

te

vervang.

Die

Siekste

Dra Die

Sieke

SeUs

Duitse films word

nou

ingespan

om gelcf vir

Engeland

te verdien

w

aarmee

h

y sy s

kuld

Iron

b

etaa

l.

Tydens die Olimpiese Spele

het

die Duitsers 'n filmopname van

die gebeure gemaak. Met

die

uitbreek van die oorlog was die

film in Nu-Zeeland, waar dit in

'Wellington vertoon is.

Omdat

dit Duitse ciendom was, het die

Nu-Zeelandse regering dit

ge-konfiskeer.

Die

film sal nou opnuut in

Nu-Zeeland vertoon word, en die

verwagte £20,000 of £30,000 wat

dit sal oplewer, sal dan aan

Engeland geskenk word om sy

ellende te verlig.

In

di

e

tekt>n

van

di

e

mis-lukt

e se'ljarige

were

l

door-Iog wat

vera

l

ook ten

d

oe

l

ge

had

het

di

e

verlcryging

van

ewigduren

d

e

vrt>de,

i

s

hierdie

oorlogsraai

van

l''rankryk wat kort

ge

l

ede

vir

di

e eerste

m

aa

l

sedert

1938 vergnder

b

et

om o.a.

verpligte

militere

di

e

n

s

in

te

ste

l

-

nog voo

rda

t

die

afgelOJX"

oorlog formee

l

beeindig is.

(2)

BLADSY TWEE

,.D

I

E O.B.," WOENSDAG, 13

AUG

:...:

U

:...:

S:...:T

:...:

U

:...:

S

_

l

:.:

94

:..:

7

.:_ _ _ _ _ _ _ _ _ _

~-

-

---

---

---Maatskappyvergadering:

SAAMBOU

(PERMANENTE)

BOUVERENIGING

Vyfde

J

aarvergadering

van Aandeelhouers

TOESPRAAK

VAN

VOORSITTER

Op die Vyt1te r.ewone Al,:emene Je.e.r-vergaderln« van 8uambou (Ptrmanentel Bouverenll{!n!f, Kth•>U np Vrydng, • 2:>

Julie 1017, htl di~ Voor•lller, rnnr Gerard lllotrdyk, file voiKtnde meege-deel In verbAn<l mel die werk•aamhede va.:l dla ar~:riiii>C hoekJaar:

VIr my Ia dil ht1on<Jer aangtllaam om op hlerdlt v•r~A·I~rlng I~ kan vooralt,

v~ral waar u Ulrt•kteure aan u 'n

ver-elag kan l«'!wer Wl\arna u f'n ons 110 reik ..

hlllftnd ultgealen bet, en wac.r u Ver-enlglnr: nou die 1tadlum berelk hel wur by die vrug van die gesonde b<>u· wuk v11n die a tgelope vyr jaar kan pluk.

Dlc atate ~n die Veulag •·an Dlrek· t~ure vir die jaar I:C{'!ndtg 31 Maart

1917 Ia reeda •n gerulme tyd ~tede aan u afgntuur en, 10011 u d&&rult 11&1 op-mrrk, bet die VrreniK!ng to aUe opaline ulta\tkende vordrrlng gedurende die

ar-l{etop~ b•Jtkjallr cemaak. Ek neem aan dllt 11 die alate en die Verolag van

Plrekteure bl'lltudeer bet en ek Ia nle van voornome om u ty<l In butag te neem met •n breedvoerlge behandclln,; durvan nle, J:k voet e~ter dat dit wenallk Is om u aanda,; op 'n paar belangrlkt punte te veettg.

8\Tt::

De bale van die Ver~nlgln,; bet In die j:Lar md te7,069 verm~rdtr en op

31 Maart op f399,r.3& 1:~staan. Die

venn~1'derlng In bate vergelyk bale gunatlg md dle >'lln dle vorl!;<' J:tllll', wat i70,3t8 bedro. het.

K."l'IT \ \1,

•::s

DF.PO"ITO'S:

Die aand~tekapltaal het ceJ:rOtl van

fllft.23., tot U4&.94Z - 'n vermeerde•

ring van £60,707. Hierrlle ..:root ver· meerderlng lo hnotllftllkllk te danke ac.n die vertroua wat SANLAM In <II~ Ver· rnlglng olei en die 1teun wat dl~ ~root

vrroekering•maatoknppy verteen h~t.

Die geld op dep<~•itn'o en optu~rrek~·

nln~t• het met £31,3311 vermteroltr tnt

£24~,029. Hlerdle vermetrdertng to

mtnder aa dl6 van dl~ vnr.ge JnRr en In dl6 op•IK I~ dlt teleur•lellen•t. Iller· teenoor kan ek meld dllt, terwyl die deposito'• en al'ftCofrtkenlngl by nns

Verenlgln~>; t~~;enecm htt, vertktlt

an-der verenlgln~;a 'n arname tn hler<ll~ op&lg cetoeon het. lllndl~ venkynoel kan •·aarakynl!l< toegeskryr word o.an die I:!'O<It ve1'me6dertng van handcl3· arUkeb wat tans op die mark Ia en die ~~~es van lpekulule In IUtodele op die dfel<teheura, ,. at bate van die publl~k ee apaargel4 to die arg~lope jaar vu-orber bet.

L'E:O.T.\(l" OP \1 RR\'\0:

Aa..-ke om Jenlnp op nrband het gerMid lngekom. Dlt het clle VUflll· clng In ataat ~stel om •n gl'J!Onde keurtn,; en 'n venotgtlge IHield toe te

pu. Alln die elnde v&a die boekjaar wao dear •n bt:<lra.: van !342,831! u:t·

geteen, •n verm••roltrlng van {97,0~0 1edert die eln<l~ Vlln dlt vorl~;e boel<·

jaar. Qna itntngo to vertprei o<>r 297 verb11nd~ en dlft ~temltldtldt> be<lrar; van die ltnlntt• 11 !1,i54. C:een lfnlng van meer aa !5.000 Ia aan die verenlglnK venokul<llll nit, ~n •II~ lenin~;• lo G•lmal

toegeataan op grh<•ue tn 1llt'l etede en in t!ffl arutflr

don•'·

wanr 'n vcrmeer .. derlng van h•vulkln1• In file nabye

toe-komi nr.ftg kan wt~rd. ' Pie &llndulllln,;o Ia <lat die bulten·

gt~wone 1tyglna:: In die III'YI~ van wo·

n!nga nou ultelodellk tot •lllltAnd r;e-kom bet. Ollll kan ntn anders a• om "' dink clllt die c..•okarnna:: van die Wlnabelutlnc op Vn1goed htertoe m~­

l{ewerk h~t nlc Tuwyl b<>ukoste en vera! die kOSI" van arbdd ro boog bly, kan ek e,;ter nte • n I{I'O(Il clal!ng tn die pryapell vnn "ontnga In die voor· ultlll: 1tel nt11.

A thoe<w•l ollll urate doe! en rede vir loe•taan Ia om behulp::uam te "ees met

lmlll>ou en •odoende die tandsburgeno te heir> om hulael•ll!lnra te worol en hub· trot& te ontwlkket, vln<l on~ dnt d e meuMrheld Vlllll tenlngs tot nog toe r,e~;ee 11 vtr nanlcoop von beatannde hul~. Ole wonlnonood kan op~:etoa word all~n deur dlo aanbou van huloe en nte deur die k0011 van reed• beota•n· de bul•e nte. Pie bdrflcllke mlndtre aanVI'Ilat: vtr werktlke b<>ulenlmt• het vuaklllende oon::lce waarvan die ver-naamate 11:

(l) Ole boubeperklnp wat van ower· heidi,. ef op,;el~ word. Dtt b no.: ateeds moelllk om bouptr· mltte te kry.

(2) Dl• v;onlngb<>uakemaa van die Be·

hutslnl':llraad •elr. 'IOI'Ilt taer huur In voorultaltr gealel b•t en die hoop by mena• taat ontataan het om t~•n mlnder koste uttdnde· Ilk hul•elenaara te word.

Hlrrdle, voorultllfl:t~ I• In <lie prak·

tyk lfllt nle verw• enllk nlfl <leur.IM b~trekllk mtn hulsfl voito<ol lo, •n dl~ knate df\llrvan ao hMR WM •l~t dlfl

maanMhkae panltmente vee! hol'r Ia ao wat vtrwag waa.

Vl\null Ianda· en hHIIvlttuele btl•nc: I• prtvac.·t tnlstatlrr en l•rlvnnt onfler·

ft>'llling nog •tefdl die brate.

Re.oerwe word i691 r;tplaas eo t7:i wont aangewend om voonolenlng te maak vir •n diwldend op aubakrlpale-uodote.. Dlt lallt •n balano van 11,420 wat na die volgeode boekjur oorcedra oat

word.

TOf;KOilf~PLANNE EN \ OVttl lT·

SIGTE:

Dank~y die gcsondc annvoorwerk van

die vertede en die oleun Willi u

Ver-enlglng van SANLAM, Federate Votke·

belegglnge Beperk en ander rlnansl~ie

lnstelllnga onlvang het, het u Verenl-glng nou die atadlum berelk waar by tn die vermof Ia om die nodlge atappe te neem om vlnntg<'l' u.t te brei.

By •n vorlge getecntheld het ek dft<lr· op

"""'Y'

hoedat die gebruik om

kom-mwle aan asente vir die verkry van aaNIO<'l<e om verbandlentna te bet.aaJ. ons ultbretdln& atrem. C.lukkll: Ia die kcmmwleltoeu, dtUr die bemlddellng

van dte RegtatrattUr van Bouverenlf:'lnga na rao;!pl~lng tuaK'D b<>uverenl,;lngl, In die loop van die jaar nnntnder.

Uterdle otremmende faktor beataan dus feltllk nle meer nle. Die Regbtrateur verdien aile lor vir ay geetaagde tussen· koms tn hlerrtte aangel~nlhetd, •·ant die rlgtlng waarln by ~;estuur het, Ia geaond.

\'erlede j&a<' bet ek dlt as my oor· tulglnc uitgespreek dat Sa&mbou nog

In die nabye toekoms 'n waardlr;e pltk

naas clle ander ~troot Afrikaner

!lnan-alHe lnot~llin!:l sal lnneem. Die ~:uno­ ttge rtaultate van die argelope jaar het dc.trdte oortul!'ling versterk.

Volgens die jong•te verslag van die Regbtrateur van Bouverenlgtnga wu

daar aan die begin van die ja&r 33 ~rmanente bouverentglnga met t"tal~ bate van i141.000,000, a•ook 20 lydft· like bouverenlglng•. S&Mnb<>u lo die

enlgate AfrJkaanae permanente bouver· enlglng In ons land met ArrlkAana 111 die amptellke taal. Hy vut dua 'n ernotlr;e l~mte wat daar b~lllan het en ay toekom•moontllkhede 11 byna on· beperk. U direkteure verwag dat Saambou In arslenbare tyd In ey fond·

ee In mtljoene sal meet.

In die verlede wa1 dlt hoofaaakltlc

die klein getal be•taande a~tnf1eethouero

en die reeds genoemde flnanslflft lnalel·

lings wat die vertroue In die te>ekoma vc.a Saambou met u Dlrekote ge<leel bel. As Saambou moet word wat ona

alma! vir born In die voorultelg at~t. d:m moet by ook die eteun van dlft h•le

volk verkry. Vandag beataAn dllar ook geen re<le .... aarom by d~~oardle at~un nle

11&1 erll:.,g nle. Saamb<>u ontvan~; ~tel<l op deposito ~n teen geld utt op verban•l

op tenne ... at ewe J:UDSllg Ia u dl~ van ander b<>uverenll:fnga. Ballmbou betaal nou 'n dl•1dend op ay pennll• oente aandele wat ""lykltallnde Is m•t die diwldend wat deur clle crotere ptt•

manente bou'l'eHnll:iDP to ona lead be· taal word. D!larhenewena btataan no;: die moontlll<held dat die dfwldcnd later na :i~ verhooc kan word. In hlerdle verband wll ~k vtrw)'l nil <lit W7lll• glnK van ons Statute, wal vutede Ja~>r aangebrlng 1•. Die bettktnls van httr•

die wystgtnl{ I• dal ~rmanente a11ndele wat reeds ultgerelk Ia or voor 31 Maart

1953 ultgereik word, ger•~:t ig oat wet~ op 'n voorwaardellke kurnuh•tl""" dlwl·

dend van :5%; m.a.w. hlerdle aandeel· houera k&n lot 10~3 vergotfl word ult toekomstlgo wln.te wanr file diwhlen•l aan bulle ult~:•ktrr, mlnder as ~~ waa. Met die oog hltr'>P wll ek nogmaala die aankO<:>p '9an r•rmanenlc nnndrle In

Saambou by die beleggende pubttck

aanbeveel.

Elke persoon wt>t In 'n bouverenlglnK geld bete,, het•Y In aandele, op dtpaollo, or op apaarreken!ng, dra ay deeltjle by

om ay volks~note In 1t&&t te stel om bul ele wonlngs te b<>U of te koop.

"O:SI'G'OOn:

Ole •onln~ to nllll land Is groat en dlt tr•r vera! die venotedellkte Alr1· kaner. Voltrem die opname deur die Nederdulta Guerormeerde Kuu 'II'OOD

reed• 30 persent van Afrlkanera In ona ~tede. Rakende die bebubtru: van

blerdle veretedtltlcte Afrlkan•n h•t dl.

P. du Toll In ay rt'ferut by ~:el~otbeld ,~oft die onllns:se Kerkttlce Volkakonces

hom 110011 volg ultgetaat:

.. •let ondersoek bet ons vMgeat~l dill 3~ persenl van die stads!'eslnne van one Kcrk elenAara van hut wonin,;s Is, teenoor byna An persent op die platte· land. In die otede to dus 64 persent van on• geslnne huurders van huloe or "'oonstcll~ or kam•r~. Hierdie relt dra

v•el b)' tot die hublike onbestendlll(hfl<l, wat "'eer •Y uitwerklng lft<lt alen In

g~tcllke vervlakklng."

Iller 1~ duo grool werk vir Baambou om te doen.

11001• Bt:,TlTR:

Mnr. F. J. H. Qua•s. die bestuurder en oekretar's van die Yerenlgln,;, hd gedurende die argelope jaar ult ona d+tni getrce en Federate Volkobetegglngo Re· ptrk btl ty<lelik opgetr~ ao aekretarlue op on• hoofkantoor, wat aedtrt dl~ IO.fl.l·

te vergadering nao Kaapstad verskutr to. Die vakante poa ts deur ona fi:Hid·

verteer en 'n aantal ult•t•ken<lt Aana041• ke I• onlvan<:. Ons hooo dat •n lllln~t•l· ling blnne die volr;ende week Ctmllak eat word.

Pank is verokuldlg aa-n FMfrate Volk•belegginc:s Beperk vir diP dlensto "''at bulle a•tn die Verenlglng r.tlewtr hrt t~n •n ulters l>lthkt VtrJI'Otdlntr.

Ek kan all<'<'n die hoop ultJT•reek dat,

waar ons nou ar~tkeld vtln mekaar pan n~m. <l•e bartllke aamewerklng tuuen hlerdl• twee lnrtrllnp In dl~ tot'lcoms .. tyd sal bly voortbestaan.

Aan d le peraoneel van 011!1 Prtl01'1a •

tak en u.n 0111 venkWtnde ptaaallke

agente, •·at tana vtnntg In cetal

toe-n«m, Ia ook danlc verakutdiJI vir ult· atekende dltllllte celewer.

I) lRl:K 'Il'.::

In die loop van die jaar het mnr.

w.

A. uorme)'l', die vooraltter van SAN· LAll, en mnr. W, B. Coetur, mede·

boolbeatuurder van FedU&Ie Volksbe· legging Beperk, as lede van die direk-ale bedank, taaagen<xmde weens menlg·

vuidlge werk.aamhede. Mnr. Hormeyr het met IY benoemlnK iut verotaan dat

by net tydellk ao dlrPkteur aou optree, en nadal hy hnmaetr tevrede ceetet bet

daL die oake va.n u Vert"nll{lng In orde Ia, sodal die opmtme v11n verdere aan·

dele deur SANLAM K•rellvtrdlt> wae, het

hy kort na die vori(Ce Jf\arvergaderlng

ultge\ret. Sy ptrk lo l(evui deur die

benoemln!f van dr. 1\f, 8. I.ouw, bestu·

ren<1e dlrekteur van SAN LAM en Bo·

nwokor, wat vanar •lie hegln as sy sekundus r,edlen het, meer as twee Ja.ar tank reodl ona direlcJiever~;aderlngs

b)'WOCon en croot betangattlllng In die ultbrelding \'&n u Vtrt'nlglnlt getoon het. In die plelc van mnr. Coetur ia &an·

ceatel mnr. Rakktr, •n wetbekende b<>u· mf'Uter van Kaapatad en tot onlan~ts •n pbaaltke dlrektrur •·an •n aoder bou-"ereniK!D.:. Ule kennls en ervarlng van hlerdle t" ee here 13 van groot .,.·a.arde vh' u maatakappy,

Ek wtl hludle gel~ntheld gebruik om my mede-dlrtltteure bartllk te

be-dank vtr hulle c__,.rdeorde hulp. Goele apanwttrk en ~;resdrlf vir ODS oaak

bet nog steeda ons bcrudslaglna

ge-kenmerk. AI hlndle dlenate in die

moetltke b•&lnJare wat a~er die rug Ia, Ia ""ndtr aetdellke betontoc g~gee. t>anrom to dubbele dank aan die here venkuidlll en In baonder aan more. Hurmeyr en Coetzer, wat setr• na hulle

utttn•llng ateed• bewy~e iewer van hulte aktlewe helt;ngatelllng.

Ek altl nou die nanname van die tinllnoll'le llate en Verstag van Dlrek-teure voor. (Advt.)

Immignante

Leer Non

Afrikaans

Mee

r

as honderd van die

Brltsc immigrantc

wat

tot dus·

ver In Suid-A!rika aangekom

hl't, is bcsig

om

Afrlkaanse

klassc aan die

K

aapsc Tegniese

Kollcge by tc woon. Die mecstc

van hicrdic immigrantc bet da·

delik lngeskryf nadat bulle in

Suid·Afrika aan wal

gestap

het.

Onder

die

studentc Is daar

vakmanne,

sakemanne,

drukkers

en

dikwcls

'n

hele

famllle.

na

mnr. L. Small, hoof van die be·

trokke dcpartcmcnt mcedecl.

Adresse Van

Oud-Gevangenes

Di

e

B

e

'ltuur

va

n di

e

Bond

v

a

n Oud

-Gri

nt

c

rn

l'e

rd

e'! e

n P

o

·

l

i

ti

l'

k

e

G

t'

un

gc

n

t'

'l wil gr

aag

in

aa

n

ra

k

i

n

g

k

o

m m

l'

t

n

ll

e o

ud

-g

l'i

nt

t-

rn

ec

rd

r.ll e

n

o

u

d-

p

o

liti

e

k

e

gt'\'angt-n~ wie o,e

a

d

re"o,e

ni

e

in

b

u

l

be!li

t

is

ni

e. A

lmal

w

a

t

nie

di

e

AultU

"t

u

s-o

m

w

nd

brie

f

ont·

\

'a

n

g

b

e

t n

ie,

m

oo

t d

a

d

t>

lik

"

kryf

aa

n

di

e

ng

e

r

e

nd

e

'iE'

kre

taris,

m

n

r

.

0

.

I

M

Xe

J

,

,J\

liddl

e

t

on,"

G~)·town,

Xa

tal

.

Ossewabran dwagdag

..

WORCESTER

Fmul

s

da

g

t

'

i

e

rin

g

op

S

au

rda

g,

16

A

u

g

u

s

tu

s,

1917

,

op

S

kou

g

r

o

nd.

Ol'f:l'\J~G

E:\"

B

ASAAR: S n.

m

.

()!'}~~BARE

V

E

R

GADE

R

IXG:

7.SO

n.

m

.

Hoofspreker:

Gebledshoofgenl.

F.

D. du

T.

van

Zyl.

Et

('S

sa

l

bt>d

ie

n

t

w

rd

.

Ail

e

Afri

k

ant-rs lln

rtli

k

\\

'r

ll

<o

m

!

SOOS ONS

LE:SE:RS

DIT SIE:N

Wie V .S.A.

Uitsoek

As Burgers

Dr.

E

rika Theron, Stellenbosch

skryf:-Die Kaapstadse Eng!•lsc

og-gendblad was bnic

onthuts oor

die verklaring

van

g!•nernal

MacArthur dat die V.S.A.

vir

Ja-pan

vergcwc bet. Wat

my as

'n

Boerekind

van Suid·Afrllm

\'cral effens !nat

skuins

lag het

is dat die kocrant daarop wys

dat jy darem nic

so gou mag

vergcwe

en

vergel't nie!

'n

Ml'ns

kan maar net

s~:

,.Jnjuis

-so voel

ons ook!"

I

n

,.The

Saturday Evening

Post" van

19

Julie

let•s <'k 'n

artikel wat

sekcr N•rs

hierdle

Engclsc kocrant

sal onthut.s.

Die

skrywcr, cne

W. G.

Down!!,

is, na

'n afw!'slghcid vnn nmpcr

dric

jaar aktlcwc

dicns In

Euro·

pa, nou weer

pas vyf maandc

op

sy

pln.as

tcrug.

In

'n artlkel .,Europe can

send us \\'orklng

Farmers", kla

by

oor

die

ernstlgc• gebrck aan

plaasarbeiders

In

V.S.A.

en on·

dcr~tcun

hy

soortgclykc voorstel·

le wat reeds in Amerlka

ge·

maak is,

nl.

dat plaasarbeidcrs

van Europa moet ingevcer

word.

Maar watter mense

Is dit

wat

die Amcrlkaner

graag

na

sy

land

wll

lngcvocr h(l. Is dit van bulle

licwe bondgenotc, die Frnnsc

oi

Beige of Hollanders? Nee! Manr

laat ek Hewers

aanhaal

wat hy

sc:-,.E

k b

t>t

hi

l'r

b

o

ftt'"i"

d

n

t

l'

k

... n

l

\'Oo

rk

e

ur

gce nan

Duit

St' hoc•rl'.

Ek b

e

t b

ie

r

oo

r

\e

r

.,ig

t

ig t'n o

h

-j

e

kt

it'f nage

d

i

nk

e

n h

l'

t

Jtl'l'n

<;pe!>ia

l

t'

li

t'Cdt> "·

i

r

d

ie

Du

itM•

r

s

n

ie....

.

D

ie

Duit~n. <~e

l

ewen·

standaa

rd

va

n

sin

d

t>likheid,

net-b

t>i

d

en

..a

n

ita.,it' i..,

omt~nt

net

110

b

oog soo .. on<> in...

..

.

llu

ll

e

<;a)

n

i

k ... a

nd

t-r-.

w

ef'.., as

d

ie mi

l

·

joen

f'

Duit

seN

w

at i

n

die 'o

ri

·

ge ee

u

va

n

die

R

yn

l

nnd, Bade

n

e

n B

e

i

e

r

e ge

k

o

m h

t>

t

I'll

w

it• e

n

asa

t

e

v

a

mla

g

va

n

on"

be·

kwa:l

m

ste

bo

e

r

!'

l'n

b

e'>h'

hur·

gers in

P

ennsylvan

i

a

I'll

I

n

dh•

l\l

i

d

de

W

este

i

s

n

ie...

Ons

lwt

so

baie wctcnsknplikcs

en

ll'g·

nici van Duitsland

gcbring om

ons by te

staan op gabi!'dl' wnar

ODS reeds aan die

w~rcld lddlng

gee

...

chemic en fisiltn, Bcstann

daar

enige rede

wanrom

ons

nie

meer ncderigc EuropWrs kan

kry om ons te help

om

die

grond

te bewerk nle? Bcstaan daar

lmmigrante

Uit Nederland

Die

ccrste groep

immigrnntc

uit

Nederland

hct verlC'dc Don·

derdag in Kaapstad

nangckom.

Hulle tel sowat twcehonderd.

Saam

met bulle bet daar 'n

groot aantnl Britse immigrnnte,

mcer

as

dertig

Switscrs,

'n

aan·

tal Denc en

ook 'n aantal

Fran-se gekom.

'n

rede

wnarom ODS

wet,..nskap-llkcs sal

invoer om ons

te help

om voor

te berei

vir

oorlog,

maar

nic ook boere

die land kan

lnbrlng om ons te help om

'n

hongcr w@reld

te

voed

nie

?"

Droom

ons, of hoc? Hier bet

jy 'n Amcrikaansc

boer

wat

na

Em

opa gegaan hct om

tc vt•r·

nietig.

Na

kontak met

di<' vall<

\\at hy

moes

vcrnictig wil

hy

bulle hulp in sy cie

land

hC ..

.

die hulp van sy ,·yand en

nic

die

van sy brawe bondgenotc nle!

Ander Leiers

Mnr. G. J.

Swart,

\\'estdcne,

Johannesburg,

skryf:

Ek bet die

jongste

vcrwlkke-lings

dopgehou en kom

tot

die

gevolgtrekking dat ons.

politick

gesproke, In die killc

kclders

en

doolbof

van

uitoorl~

en

huigelary

gc.,lccp Is en

nou

spook en spartcl 'n

hele volk

om daaruit

te

l~om.

Maar hoc?

Elke

kcer as ons

Afrikaners

sterk gcword

bet

en die

Jig

. van die

bcloofde

land

begin

sicn,

dan

Is dit die

Gevic

r

de

L<>icr wat inspring en

vcrwoes-ting saai.

Elkc

keer as

die

volk

bymekaar was bet

by bul

-le

uitml'kaar gcskcur.

So was

dil

In

1!133

en so

na

Monu-mcntl<oppic. So was dit

met

die

O.B.

en so sal die lot

van

oom

l{)asle wrcs

as

hy nie bctyds

uit die set

kom nic. Soos die

Engel&l' Vcldm. gese bet, dool

hy

al byna fO jaar

in die

woes-tyn

en sal

hy daar in

sy

graf

val.

Gccn

Engclssprekende

sal vir

hom stem nle. Du.i..sende

wil

grnag 'n verandering he, en is

bereld om vir ons te stem as

by

net

uit die pad

is.

Xou

kan

ons sy gcroemde

grootmocdig-hcld toets. Laat

hom

uittrce.

en die

leisels vir

oom

Klasic,

dr.

Karel Bremer, dr. Jansen,

ndv.

Pirow, dr. Donges

en die

jong

manne

van

daardie

kali·

bcr

gee.

Per

slot

van sake, waarom

moct

ons

jong geslag

(ons

hct

gccn

twiste nie)

vir

bulle

skan·

des

betaal? Gee

ons

jong gc·

slag

die

kans en ons sal

hulle

wys

hoe

om die groot

vraag-stukke op te los.

Ons knn

werk

en bet ook

nou

meer

as

gl'·

noeg van

die ou

klndstwlstc.

Ooreenkomste sal ons nerens

bring

nic!

\Vic

knn nog daar

aan tv.'Yftl na

wat allcs gebcur

hct!?

Die

nuwe Afrinkaner·

volk kan aileen nou gebore

word

uit 'n jong gcslag wnt

die

ellende

bescf

wat opgcsluit

le

in die partypolitiekc

moe-ras,

wat ons soveel pyn en

skande

baar,

want die

haatlikc

gemors bet al

tot

in die skolc

en gecsteslewc dcurgedring ...

en

dit

om sog. lcicrs. <Vcrkort

.

..

Red.>.

Noodhulp

VIr

Duit

s

land

D

U

ITS-AFRIKAAN

SE

HU

L

P-

A

K

S

I

E (

D.

A

.H.A.)

Ond

e

rst

e

tl!1l. on

s

Ta

a

k

o

m d

ie

Ont

settem

l

c l\'

o

od

in

Duit

s

l

a

rr

d

t

£•

t

'e

rli

g!

O

NS

BE

N

ODI

G

D

RINGEND:-e

Fondsc vir die aankoop van Voedscl, Klcrasic

en

Medisync.

e

Klcraslc

en

Skocne, nuut

ot

gebruik,

maar

skoon

en in

goeie toestand.

e

Biltong, Vet,

of ander Onbedcrfbare Ectwarc.

Stuur

u

Bydr~

of

Bcsendlngs

ann u Plaaslike

!ll'oodlenigings-komitee

vir Dultsland or

rcgstrceks

aan die

D

U

I

TS-A

FRIK

AANSE

ll

ll

LP

-AKS

I

E (

D

.A.

H

.

A.

),

(3)

,D

IE

O.B.," WOENSDAG, 13 AUGUSTUS 1947

BLADSY DRIE

---

·

---

---

=

~====================~~~-Kinder- Ensiklopedie

Gegrond op Bybel

In

Wording

Omdat daar lankal

'n

dringende

b

ehoefte

gevoe

l

word

a.a

n

'

n

en<,iklopedie

wat,

in

volle ooreen!>temming

m

et

di

e

Bybelse

waar-h

edc, as kennisbron

kan dien

vir

die Afrikaanse

k

in

d,

b

et

di

e

l•'edcrasie van

Ca

lvini

st

i

ese Stm

l

ente-veren

iging

s

bt:S

i

uit om

'n

kindt•rcn!'.iklopedio

uit

te

gee wat

die

tradisionele

Cbristelik-Calvini<.tie..e standpunt van

die Afrikanerdom

sa

l

verteenw

o

ordig.

:\let tien \an die

ce

n

-e

n-twinti

g

boekdele is reeds 'n aanvang

gemaak.

Nederduits Gcreformeerde

so-wei as die Gereformeerde

Kerk

ernstige

kritlek uitgeoefen is

op

die

ewolusion

isti

ese

stand-punt wat in 'n Afrikaanse

werk

van

di~

aard

beliggaam is.

Gaan

Onderwysers

·

Haal In

Engeland

Di

e Tram.,·aalse

Provil\l>ial

e

Raad b

t't

bt>.,

luit

om 100

onder-wysers uit

Engl"land in

te

voe

r.

Hi

e

rdi

e

aa

n

ko

ndi

gi

n

g is gedoen

deur genl. J.

J.

Pienaar,

Admi-ni

strate

u

r

van

di

e

Tran

svaa

l.

Dat

by baie haastig is om die

Britte bier

te kry om die jeug

van Suid-Afrika in

die beginsels

van die Empire

te onderHl, blyk

uit die feit

dat mnr.

H.

Kreft,

Direkteur

van Onderwys

in

Transvaal,

eersdaags na

Brittan-je

vlicg om die onderwysers

te

werf

en

bulle so bietjie in

te Jig.

~

sal deu

r

'n

tegniese

deskun-dige

bygestaan

word.

Die werk

sal al die

terreine

van

tlie lewe dek

en

positiewe

I

eidi

n

g aan

die kind gee om

agter

alles die hand

van

die

Skcpper te sien. In

teenstel-ling met die evolusionistiese

wetenskap wat die samestelling

van die bcelal as blote

natuur-kragte aan die kind voorbou,

sal by in bicrdie werk kcnnls

maak met die wctmatigheid van

die skepping soos deur God

vasgcle.

KOMMANDO OMGEKRAP NA

KRUITHORING-AANVAL

Die

redaksie van die

ensiklo-pedic bestaan uit prof. dr.

H.

G. Stoker as voorsitter met dr.

H. J. Bingle

,

onder-voorsitter,

en mnr. B. C. Schutte as

se-kretaris, tesame met vyf ander

bekende geleerdes.

ADVISEURS

In

Transvaal

is

prot. dr.

Chris. Coetzee, di. C. B. Brink,

D. F. Erasmus en adv. G. F.

de

Vos

Hugo as adviseurs

be-noem. In die

Vrystaat

dien dr

.

E. E. Greyling, dr.

H.

S.

Pel-lisier en mej. T. Kestcll in

bier-die hocdanigheid.

As

Kaap-landse adviseur dien prof. dr.

F.

J.

M. Potgieter.

Onder meer

is

die volgende

boekdele reeds aangevoor:

Die

Menslike Siel in sy Aanbidding,

Fisiese

en Chemiese Natuur,

Plante en Dierelewe,

Kultuur-geskiedenis en Kuns, Bekende

Manncfigure, Die

Huisdogter en

Handwerk,

en Kunsvlyt vir

.

die Dogter. Werke wat

nog

aangcpak sal word gaan oor

handel en ekonomie, die

me~­

like liggaam, geskiedenis van

die mcnsheid, ens.

Die medewerkers en

redaksie-lcde is alma! uitgcsproke

Cal-vinistc en die keuring en

toe-lating van nuwc

lcde

word so

str<>ng moontlik tocgepas.

Die gedagte om 'n

kinderen-siklopcdie van

bierdie

aard

uit

te gee, bet oorspronklik

by

ds:

J.

D.

Vorster,

prot. dr.

H.

G.

Stoker en dr.

P. \V. Vorster

ontstaan nadat daar deur die

K omdt. Radloff

Word

.

Waggenl.

In die plek van waggenl. Dirk

Elo!f wat weens

gesondbeids-redes

die tank nie

meer Ianger

kan bebartig nie, is wagbfkomdt.

J...eon

Radloff as waggeneraal vir

Gcbied A aangcstel.

Die

eerste taak wat genl.

Rad-loff sal aanpak is om die wag

te

reorganiseer.

FONDSDAG

GREYTON

Saterdagmiddag,

16

Aug.

IN

STADSAAL.

Basaar, Jukskei, Skyfskiet, en

ook Aandete.

MIDDELPLAAS

Saterdagmiddag,

23

Aug.

Sprt'kt'r'!: Hfgenl.

:\f

ax Sm

ut

s

en

Genl. W. R.

Laob<~cher.

Aile

Brandwagte en Vriende is

we!kom!

BRING

VOL BEURSIES

SAAl\

1

WILGENHOUTSDRIF

(oor

Upington).

-

Op

28 Julie

bet

die kommando's Al7a3

en

a8

gesellig

byeengekom

aan

die

huis van

waghfkomdt. E. A. Nel,

\Vilgcnboutsdrif,

met

die

doe!

om sake te

bespreek

vir 8

Au-gustus.

Hoofkomdt.

J. Struwig

was ook

teenwoordig.

Hy

so

u

gepraat

bet oor

die

n

oodsaa

k

-likh

eid van sa

m

ewerking,

maar

aangesien

D

ie

Kruithoring

so

beled

i

gend en bitsig teen

di

e

O

.B.-lede

uitgevaar

b

et,

was

die

lede taamlik omgek

r

ap en

bet

die

11preker

h

om

toe maar

bepaal

b

y

die vry

h

e

id

Htryd

van

ons

voorge!>

l

agte

wnarby

di

e

Oss

c-wabrandwag a.an<;luit.

Ter

inligting

van die

,reuse-H.N.P.

en sterwende

O.B.,"

soos eersgenoemde

dit

uit-druk, kan die volgende

syfers

van sterkte

vir die gebied

tus-sen

Witspruit

en Karosdam, 'n

afstand van 15 my!, verstrek

Boer

Se

Vernuf

'n

Boer

van

Viljoenskroon bet

'n

masjien

uitgevind

om

grond-boontjies mee uit

te

dop.

Hy

bet sommigc dele van

'n

mielie-masjien gebruik.

Di

e

masjien

is

nie

aileen in staat

om die peule

uit

te dop nie, maar

klassifi-secr

ook die pitte. Dit genlet

lanq die aandag van die

Depar-tement van

Landbou.

Lemoene Per

Gewig Weens

Oneerlikheid

Di

e

Sitrusraad ondervind

so-vee! moellikheid

m

et

oneerlike

handelaars wat tweede graad

lemoene as eerste

grand

lemoc-ne

verkoop,

dat

dit

oorweeg

word

om lemoene

by

die

gewig

te verkoop, na

amptenare

van

die Sltrusraad Die O.B.

meege-deel

het.

Die

publiek

word

gedurig

be-drieg deur venters wat

lemoe-ne

wat as

groot

geklassitiseer

is vir die

prys

van ekstra

groot

verkoop

en

selfs gemengde

le-moene

as eerste graad

verkoop,

is

verklaar.

Daar

word

beoog

om 'n

stan-daardgewig

per

sakkie of

per

dosyn

vas te

stel waarvolgens

Jemoene verkoop

sal

word.

'n

Sakkie sa

l

ongeveer 28 pond

weeg.

Pere word reeds per gewig

verkoop

en

dit wo

rd

as 'n groot

sukses

beskou omdat dit

on-eerlike

handelaars

fnuik.

.

wo

r

d: daar

is

58

O.B.-buisge-sin

n

e, 59

H.N.P.-gesinne en

37 Sap-gesinne. Dalk sal

bier-die

syfers sommige

tot

na-denke stem.

Met

verversin~s

op

die

verga-derlng

bet die

vroue

die

O.B.-kas met £2-12-6 gestcrk,

terwyl

'n silwe

rk

ollekte 17s.

6d.

inge-bring

het vir

die

Kameradefonds

en

6s. 9d. vir

die Noodhulpfonds.

In

an.twoord op genl

.

Cronje

se

oproep b

et

'n

paar Boere

-kl

e

ingoed, Johanna,

Christi

n

a,

Jacobus

e

n

Will

e

m

Net,

die

be-drag van

£3

bJgedra tot di

e

Noo

dhulpf

onds.

-

(

K

orr.)

'N

DAAD

N

i

ewenstaflnde

hul

inkomste

maar bai

e

beperk

i

s,

e

n

mev.

Wilken

vir

di

e

afgelope

25--3

0

jaar

'n invalide

i

s

, bet mnr.

1\l.

J.

Wilk

en

van

H

eilbron

namen

s

hom

en

sy egge

note

f1

nan di

e

Noodhulptonds oorhandig met

di

e

verso

e

k tlat dit aang

e

wend

moet

word waa

r di

e

nood

di

e

ho

ogste is.

1\lnr. Wilk

e

n

Is

reeds

78

j

a.ar oud e

n i

s

'n

ywerige

lid

van die

Ossewabrandwag.

(Meegedecl).

Belasting Op

Weelde

Die Administrateur

van

Kaap-land, mnr. J. G.

Carinus,

het

verlede week aangekondig dat

die beffing van belasting

op

weelde oorweeg word.

Dit

is

voorgestel dat diegene wat wyn,

juw

e

l

e,

motor

s,

radiotoestelle,

reukwater, ens. koop,

'n

koop-belasting daarop moet betaal.

Ot

al bierdie

artikels

wat die

provinsiale

owerb

ede

as

weelde-artlkels

best

empel,

dit wei is,

is nog nie

'n

uitgemaakte

saak

nie. Is

'n

motor in die jaar

1947 nog

'n

weelde-artikel?

Britse

Moet

Troepe

Trap

,.Ons

versoek u om die

vcrwy-dering van

aile

Britse troepe uit

die Nylvallei, die

Socdan en

an-der

Egip

tiese gebiede te gelas."

bet Nokrasja

Pasha aan die

Veiligbeid

sraad

ges~

toe

by

die

liggaam verlede week

toege-spreek

het

oor

die

onvoorwaar-delike terugtrekking van

vreem-de troepe

uit

Egipte.

DIE

SKIEREILAN

D

SE

GENERAALSKAPPE YIER

Ossewabrandwagdag

op

MAANDAG, 18 AUGUSTUS, 1947

om

8

n.m.

in di

e

HOI

<'MEYRSAAL, KAAPSTAD.

SPREKERS

:

-GENLE.

ERIKA

THERON

GEBIEDS-HFGENL. F. D. DU TOIT VAN ZYL

HOOFGE

NE

RAAL P. D. ROUSSEAU

GENERAAL

J.

DE VOS

GENERAAL G. RETIEF

Die Kommando'

s

en Jeugveldkornet

s

kappe

sa

l hul bydraes

stort!

Di

e

Ossewabrnndwag-orke

s sa

l

optree!!

Die Gees van

tlie

Ossewatrek l

eef

voort!!!

BESKERM!

INBRAAK-Assuransie

by--

e .

IIIIII....IT •

._£

.

t'C'',

---

-

•ca•x•

--

---.

SUID·AFRIKAANSE NASIONALE

TRUST EN ASSURANSIE MPY.

,

BPK

.

Taklce dwarsdeur die

Unle.

w

·

A T E R

M A

N

·

S

VULPENNE

is non altfld die

beste en

ve

ilins

te

V1dpenne -

V

erskillende !Jlodelle

TAPERITE

Vier

verskillende modelle met halfhedekte punt.

In

s

wart

,

hlou,

vaal en rooi.

No.

517,

m

e

t

aluminiumdop

..

No.

877,

met

half

go

u

e

dop

..

40/

-63/

-No.

1007,

met

silwerdop

80/

-No.

1357,

m

e

t

go

u

e

dop

92/

6

DIE BESTE PEN:

KOOP LIE'ff!ERS

'N

T APERITE

Ander l'fodelle

Vyf verskillende

mod

e

ll

e,

in

swart

en

dri

e

kleure.

No.

No.

No.

No.

No.

302,

chroomheslag

23/

6

352,

goue heslag

27/

6

515,

go

ue h

eslag

40/

-555,

goue

h

es

l

ag

42

/

-875,

goue

h

es

lag

63/

-Meld Medium of Dun Punt.

PRO

ECCLESIA-BOEKHANDEL

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Door de centrale ligging naast Leiden Centraal is The Field perfect bereikbaar met alle vormen van vervoer!. The Field is dé proeftuin voor duurzaamheid en circulariteit in

Deze deelgebieden zijn: woonomgeving (alleen vermeld in enquêtes voor de cliënten van somatiek), leefklimaat, dienstverlening, verzorging, behandeling, begeleiding,

ERVE

Voor deze opleiding komen we samen in een locatie waar deelnemers zich (max per 2) kunnen spreiden over verschillende lokalen met elk een eigen computer of laptop?. Zo krijgen

De kwaliteit van het onderwijs van elke HAN-opleiding wordt eenmaal per zes jaar beoordeeld door een panel van onafhankelijke deskundigen. Deze visitatie en opleidingsbeoordeling

– Danku Koor &amp; Stem, danku alle koren voor het aanbod – Video expertise nodig (Adobe Premiere Pro, …).. “KOORZINGEN IS SAMEN-ZINGEN”. • Geen enkele digitale oplossing komt

Elektriciteit en Stadsverwarming wordt hierbij geconverteerd naar primair energieverbruik (de hoeveelheid energie die de voor de productie van deze energie wordt gebruikt) conform

D e inleider keurt het niet af dat het accountantskantoor, dat een belas- tingafdeling heeft, voor niet-clienten belastingzaken behandelt, in welk geval echter