• No results found

Die Lammergeyer

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Lammergeyer"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

O UDITO RIUM

H

OEWEL die ouditorium van die Nasiona­

le Museum wat gedurende 1973 in ge-bruik geneem is hoofsaaklik daargestel is vir die werk van die opvoedkundige beampte, speel dit reeds ook 'n belangrike rol in die verenigingplewe in Bloemfontein.

Die volgende verenigings sal gedurende die jaar een of meer byeenkomste in die ouditorium hou: Botaniese Vereniging Natuurlewevereniging Kameraklub Aalwyn- en Vetplantevereniging Possedversamelaars Blommekunsklub

Vereniging van Universiteitsvroue National Council of Women Tuinbouklub

Hondeklub

Amateur Sterrekundige Vereniging Gedurende die eerste agt maande van sy bestaan is reeds meer as 4 800 mense in die ouditorium ontvang tydens byeenkomste van die een of ander aard. Die ouditorium met sy 196 sagte sitplekke, lugreeling en moderne projeksiege- riewe is ook beskikbaar vir gebruik deur ander verenigings.

Die Lammergeyer

D

IE opgestopte lammergeyer op die foto hiemaas is tien jaar gelede as jong votfl met ’n gebreekte vierk by die Bloemfon- teinse Dieretuin afgelaai. Dit het nooit die gebruik van sy vlerk herwin nie en is onlangs deur taksidermis, Sjoerd van Ee, opgestop om saam met twee ander voorbeelde van hierdie skaars soort roofvotl sy plek in die Museum in te neem. Die ander twee voOs is vroe£r dood gevind en aan die Museum geskenk.

On danIts streng wetgewing word die lammer­

geyer of “bearded vulture”, Gypaetus barbatus

meruiionatis in Suid-Afrika met uitsterwing

bedreig. Slegs sowat twintig broeipare word op die hoogste pieke van die Drakensberg aange-tref.

Soos ook met ander groot roofvoi’ls die geval is, word slcjp twee eiers per keer uitgebroei en skop die ouer kuiken gewoonlik ook die jongere uit die nes.

Die lammergeyer is 'n aasvreter en sal selde lewende diere aanval.

Bene van dooie diere word dikwels deur hulle vanuit ’n groot hoogte op rotse laat val om te breek sodat stukkies daarvan geeet kan word. Hierdie voelsoort kom nog wydverspreid voor oor die ho£ bergreekse van suidelike Europa, Asii en Oos-Afrika.

D

IE Museum se versameling Vrystaatse posseels en koeverte van die Tweede Vryheidsoorlog is onlangs tydens 'n ge-reelde byeenkoms van die O. V.S. Filatelistiese Vereniging in die Ouditorium uitgestal

Mnr. A. L. Meyburgh, ere-kurator van die ver­ sameling, wys hier na ’n besondere seldsame koevert wat op 23 Desember 1901 vanuit die konsentrasiekamp te Springfontein na die krygsgevangenekamp op Burtseiland, Bermuda gestuur is. Die seels op hierdie koevert bevat ook syferstempels.

President Steyn

||R . JOAN WAKE van Oxford, Engeland het onlangs, deur middel van die Suid- Afrikaanse Ambassade in London en die Nasionale Museum in Bloemfontein, ’n versier-de adres aan presiversier-dent M. T. Steyn, wat gedu­ rende die Tweede Vryheidsoorlog deur haar broer na Engeland geneem is, aan die Steyn-familie terugbesorg. Hierdie welkomsadres aan president Steyn wat aan hom in Pretoria oor- handig is op sy eerste besoek as Staatspresident van die Vrystaat aan Pretoria, hang van dag weer tussen al die aandenldngs aan die eertydse president, in die sitkamer van sy woning op Onze Rust. Onder die handtekeninge op die adres verskyn onder meer di6 van S. J. P. Kruger (staatspresident), F. W. Reitz (staatsekretaris) en P. J. Joubert (komman- dant-generaal).

Op die meegaande foto neem advokaat M. T. Steyn (regs), kleinseun van die president, die adres in ontvangs van die Direkteur van die Museum, mnr. J. J. Oberholzer, in die eetkamer van die woning op Onze Rust.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

[r]

foreign policy towards Indonesia throughout the Kennedy and Johnson years and the links between these policies and Washington’s priorities elsewhere in Southeast Asia during the

They include “Translation of internal guidelines into work flow fragments", “Integration of decision support based on external guidelines", “Pro- cess mining to prove

employment and better infrastructure (e.g. schools, health care services, and roads) while the adverse socio-economic impacts were land use change and land availability, water

Later in his work, Altman (Altman E. H., 1977) discusses the upgrade of the Z-model to ZETA model by adding ratios to the existing Z-score, such as introducing debt service coverage

Nienhuis, who was able to obtain a perturbation series expansion for the begin- and endpoints, in his model for the hexagonal phase of the square-triangle random tiling

Identiteit is een moeilijk meetbaar begrip maar aan de hand van verschillende indicatoren wordt toch getracht een zo compleet mogelijke beeld te geven van de identiteitsbeleving van

Ondanks het feit dat er geen verschillen werden gevonden tussen mannen en vrouwen, bleek wel dat zowel mannelijke als vrouwelijke pedagogisch medewerkers vaker sensitief