SPANNINGE VAN GEMOTIVEERDE
WANGEDRAG
BY KINDERS •
'N VERHANDELING
INGEDIEN TER VERKRYGING VAN DIE GRAAD
l\IIAGISTER EDUCATIONIS
AAN DIE
POTCHEFSTROOI\iISE
UNIVERSITEIT VIR
G .. H. 0 ••DEUR
J.A.
·
JANSE VAN VUUREN B.Sc., B.Ed.
2
5
N
ovember 1953·
ONDER LEIDING VAN
PROF. DR. J.C. COETZEE.
---000---VOORWOORD.
Die kliniese sielkundige het daagliks in sy
werk te doen met die kind wat nie kan aan- en inpas in sy
sosiale omgewing nie en deur wangedrag die maatskappy
genoodsaak om teen hom op te tree.
Die Sielkunde verklaar
hierdie wangedrag as 'n simptoom van 'n geestesversteuring
wat deur 'n goestesgebrek, verkeerde opvoeding of resonte
frustrasies te weeg gebring is.
Die proble
e
m van die sielkundige le dan daarin
dat hy die oorsaaklike faktore moet vasstel wat
aa
nleiding
gegee het tot hierdie simptome.
D
e
ur hierdie faktore
to v
e
r
a
nder of tllo verwyder
w
ord die kind se
energie
we
er
in sosi
a
le kanale gelei
en aan
hom sowel
as
aan die
ge-meenskap 'n dions be
w
ys.
Die
eerste
t
ne
k v
a
n die kliniese sielkundige is
d
a
n diagnosties v
a
n
aard
met die oog op die tweede en ewe
·
belangrike tank v
a
n psigotorapie •
Die teak v
a
n diagnose
..
kan van twee k
a
nte
blenader
w
ord, naamlik deur vanaf die
simptome via die kliniese geskiedenis die oorsake te
be-reik, of met behulp van die porsoonlikheidstruktuur, of
me
e
r in besonder
·
m
e
t die behoeftestruktuur, die simpt
.
ome
af te lei, te verifie
o
r met die kliniese gegewens
en
so-doende die oorsake vas te stel.
In hierdie studie
word
die probleem van diagnose
van die kant v
a
n die behoeftestruktuur benader.
Deur
gebruik van projeksietoetse
word
die behoeftestrukture van
'n aantal geselekteerde kliniese gevalle bloot gele en die
oorsake van die simptome vasgestel.
Dit was vir my 'n
eer
en voorreg
.
om hierdie- teak
te kon deurvoer onder die bekwame leiding van
prof.J.C.Coet-~ee,(Professor in die Opvoedkunde, P.U. vir C.H.O.,) en
met die hulp
en
bystand van dr. A.J. Groenewald
(Inspek-teur-Psigoloog, T.O.D.), 'n outoriteit op die gebied van
die kliniose sielkunde en die Temetiese Appersepsietoets.
My
dank een hulle vir hul belongst
e
lling en weardevollo
w
enke.
INHOUDSOPGA
WE
HOOFSTUK
I.
INLEIDING
1. Probleemstelling ..
.
.
.
.
..
2. Die Persoonlikheid:.
.
. .
a. Die fase van ongedifferensieerdheid b. Die fase van differensiasie
c • Die fase van integrasie
3.
Die meting van die persoonlikheid 4. Die projeksiemetodes.
.
a. Die algemene kenmerke
. .
.
.
.
.
Bladsy. 1 1 2 23
3
4 4 b. Die Sielkundige grondslagtegnieke . . • •
van dj_A projeksie-c. Soorte projeksietegnieke
5.
Doel en metode van ondersoeka . Doel ••
.
.
b. Metode
HOOFSTUK
II.
DIE DI
N.AM
I
EK VAN
DIE
KINDERPERSOONLIKHEID
.
1. Teoriee wat die handeling en motief van die
5
67
7
7
handeling verklaar •• 82. Die teorie van Fundamentele Behoeftes ••
9
3.
Die behoefte-indeling wat in hierdie studiegebruik is • • . . • . • 10
a. Die seksuele vektor ••
b. Die sosiale vektor .~
..
c. Die emosionele vektord. Die ego-vektor ..
4~ Die onderlinge verband tussen die vektore
5.
Aanpassing en wanaanpassingHOOFSTUK
III.
10 11 12 1213
14DIE A
A
RD VAN DIE ONDL:RSOEK,
KL
I
NIESE GESKIEDENIS
VAN DIE
PROEFPERSONE EN DI
E TOETSE TOEGEPAS.
1. Die aard van die ondersoek a. Plek van proefneming b. Uitsoek van proefpersone c. Proefpersone
16 16 16
17
2.
Die kliniese geskli:edenis van die proefpersone
17Geval
1.a. Algemeen
.
.
'.
. .
• .. •.
.
.
.
..
.
. .
.
17b.
H
uislike omstandighede
.
.
•.
.
.
.
17i. Ouers
••
.
.
.
.
17ii. Ge sin en
gesinsverband
. .
..
17 c.Re des vir toe la tin
g
tot die
kliniekskool
18i.
Ge drag op skool
18ii.
Ge dra
g
tuis
18d.
.Aanpassing
in die kliniekskool
18Geval
2.a. .Algemeen
.
.
.
.
• • 19b.
liuislike omstandighede
..
19i. Ouers ••
.
.
.
.
.
.
19ii.
G
e sin en
gesinsverband
.
.
• • 19 c.Redes
vir toe la ting tot die klinie
.
kskool
.
.
20i •
Ge drag op skool
..
...
20ii.
Ge drag tu is
...
.
.
.
20d. Aanpas
s
ing in
die kliniekskool
20Geval
3.
a•
Algemeen
.
.
.
• .. 21'Q •
H
uislike omstandighede
.
.
21i. Ouers .•
.
.
.
.
21ii.
Ge sin en
gesins
verband
..
21c •
Redes vir to
e la ting
tot
die
kliniekskool
.
.
22i •
Gedrag
op skool
..
• •.
.
.
.
..
22ii.
Ge drag tuis
22d.
Aanpassing
in
die kliniekskool
.
.
22Geval
4 •a.
.Algemeen
.
.
• •.
.
• •..
•.
.
·23b.
Huislike omstandighede
..
.
.
.
.
.
...
23
i. Ouers •.
.
.
.
.
.
.
.
.
. .
• • ••23
ii.
Ge sin en gesinsverband
..
• • 23c. Red es vir toelating tot die kliniekskool
. .
24i.
Ge drag op skool
••.
.
• • 24ii.
Ge dra
g
tu is
.
. ..
.
.
.
.
24d.
Aanpassing
in die kliniekskool
24Geval
5.a• Algemeen
.
.
..
.
.
.
.
• •..
.
..
25
b.
H
uislike omstandighede
•• •.
.
.
.
2
5
i
•
Oue
rs
.
.
25ii. Ge sin
e
n
gesinsverband
25 c.Redes
vir toe la ting tot die kliniekskool
.
.
26i. Ge dra
g
op skool
..
26ii.
Gedrag
by
pleegouers
..
.
.
.
.
26d.
Aanpassing
in die kliniekskool
263.
Toetse toegepas
.
.
.
. .
.
..
.
.
27
a.
Die Szondi
-to
ets
..
.
.
.
.
. .
.
.
.
2
7
i. Toetsmateriaal
.
.
• • • • ••..
.
.
27ii. Prosedure van toepassing
••
..
27iii. Die daaglikse profiel
•• • •.
.
29
iv. Omsetting van profie 1-gegewe
_
ns in
4.
5
.
iii.
v
.
Ta belle • •. ..•. •.•. •.• •.•. • • • • vi. Analitiese verwerking van die tabelle b . Die T@matiese Appersepsietoetsi. Toetsmateriaal ••
ii. Prosedure van toepassing
..
.
.
c. Verwerking van die toetsgegewens.
.
..
Aspekte van die persoonlikheid SOOS deur dietoetse gemeet
..
.
.
a . Szondi-toets
.
.
.
.
. .
• •b. Die Tematiese .Appersepsietoets ••
.
.
..
.
.
Eie ondersoek en toepassing van die toetse •• a . Omstandi ghede en prosedure • •b . Toetsperiode
.
.
• • •• • •.
.
.
.
.
.
c • Toetsgegewens en vertolkings
..
HOOFSTUK IV.DIE GEGEWENS EN VERTOLKING VAN DIE SZONDI-TOETS. 1. Vertolkingsbeginsels •• • •
.
.
.
.
.
..
2. Toetsgegewens en verwerking daarvan..
Geval 1
a • Toetsgegewens en analitiese verwerking daarvan i • Absolute ladingstabel
.
. .
.
.
ii. Rigtingstabel •..
.
.
.
• •i i i. .Aanvullende analitiese gegewens b. Behoeftestruktuur
.
.
.
.
i . Die seksuele vektor
ii . Die sosiale vektor
.
.
i i i. Die emosionel e vektor
..
.
.
iv. Die ego-vektor.
.
. . ..
.
.
c. Samevatting
.
.
.
.
• •.
.
. .
Geval 2.a. Toetsgegewens en analitiese verwerking daarvan i • Absolute ladingstabel ••
..
ii . Rigtingstabel • ..
.
..
.
.
.
.
i i i. .Aanvullende analitiese gegewens..
.
.
'b • Die behoeftestruktuur.
.
.
.
.
.
i • Die seksuele vektor
.
.
..
ii. Die sosiale vektor
.
.
.
.
.
.
•·.
iii. Die emosionele vektor •...
. .
• •iv. Die ego- vektor
.
.
.
.
..
.
.
c. Samevatting
.
.
.
.
• •.
.
.
.
.
. .
.
Geval3
.
a. Toet sgegewens en analitiese verwerking daarvan i • .hbsolute ladingstabel ••
.
.
• • • • •• ii. Rigtingstabel ••.
•· . • •. .
.
.
.
i i i. Aanvullende analitiese gegewens..
b. Die behoeftestruktuur • •.
.
.
.
.
. .
.
i • Seksuele vektor.
.
• •.
.
i i . Die sosiale vektor.
.
i i i . Die emosionele vektor . •
.
.
.
.
iv. Die ego-vektor.
.
• •..
.
.
.
. .
.
c
.
Samevatting • ••
•
• • • •.
.
.
.
.
.
30
31
34
34
34
37
37
37
38
40 40 4041
4
2
42
43
43
45
47
47
47
48
50
51
52
54
54
55
56
56
56
57
57
59
59
61
61
62
63
63
63
64
65
66
68
Geval 4
a. Toetsgegewens en analitiese yerwerking i • .Absolute ladingstabel • • • • •-• ii. Rigtingstabel •• •• • • • • i i i . Aanvullende analitiese gegewens b. Die behoeftestruktuur • • • . • • • •
i. Die seksuele vektor • • • • • • ii. Die sosiale vektor • • • • • • • • i i i . Die emosionele vektor • • • • • •
iv. Die ego-vektor • • • • • • • • c. Samevatting • • • • • • • • • • • • • • Gev~l
5.
a. Toetsgegewens en analitiese ~erwerking i. Absolute ladingstabel •• •• •• ii. Rigtingstabel •• •• •• •• i i i • .Aanvullende-analitiese gegewens b. Die behoeftestruktuur ••
i. Die seksuele vektor
. .
ii. Die sosiale vektor. .
• • •• i i i . Die emo s ione le vektor • • • • • • iv. Die ego-vektor. . • •.
.
• • c. Samevatting.. •. ••..
.
.
HOOFSTUK V. daarvan ..
.
.
.
• •.
.
.
.
.
.
.
.
.
. .
.
.
• • • •.
. .
. .
.
.
.
.
.
.
.
daarvan • • • •.
. .
.
• • • •..
..
.
. .
.
• • • • • •69
69
70
71
71
71
72
7374
75
?6
76
77
78
78
78
79
8283
84DIE GEGEWENS EN VERTOLKING VAN DIE TEM.ATIESE APPERSEPSIETOETS. 1. Vertolkingsbeginsels a. Basiese gegewens bo .Algemene faktore ••
.
.
.
.
c. Spesifieke faktore •. • • • •. .
..
• • • • ••.
.
...
• •.
.
.
.
.
.
...
d. Verwerking van die vertolkingsdata -•• 2. Toetsgegewens en vertolking ••.
.
.
.
Geval 1. • • ••.
.
...
.
. .
.
.
.
. .
• • • • ••86
Rt)86
8788
88
a. Die verhale en vertolkings daarvan • • • •
b_. Die verwerking van die vertolkingsdata •• • • •• 103
8
9
i. Die behoeftestruktuur •• •• •• i i . i i i . (a) (b} ( c)Die seksuele vektor
Die sosiale vektor
..
.
.
Die emosionele vektor •• Ge s indhede •• Problems.
•.
• • • •.
.
•.
.
• •.
.
..
.
.
• • • • • • •• 103 •• 103 •• 103 •• 1C4 •• 105 •• 105 c. Samevatting • • ·• • • • • • • • 10 5 Geval 2.a. Die verhale en vertolkings daarvan •• b. Die verwerking van die vertolkingsdata ••
i. Die behoeftestruktuur •• Die seksuele vektor Die sosiale vektor
.
.
.
.
.
.
( a )
( b)( c) Die emosionele vektor ••
• • • • ·•
.
..
..
.
.
•• 107 . •• 117 •• 117 •• 117 •• 118 •• 118v.
ii. Gesindhede • • ••
.
.
• •..
• •.
.
.
.
118 i i i . Probleme.
.
• • • • • •..
• • • • ••119
c. Samevatting..
• •.
.
.
.
• •ll9
Geval 3.
a. Die verhale en vertolkings daarvan • •
.
.
• •l.21
b. Die verwerking van die vertolkingsdata
.
.
•
•133
i. Die behoeftestruktuur.
.
.
.
•• • •133
( a ) Die seksuele vektor ••.
.
.
.
133
( b) Die sosiale vektor.
.
• • • • • •134
( c) Die emosionele vektor..
• •134
i i . Ges1ndhede.
.
• • •• • • • • ••134
i i i . Probleme • •..
.
.
•• • •.
.
•• • •135
c. Samevatting.
. ..
• •.
.
.
. .
.
.
.
• •135
Ge val 4.a. Die verhale en vertolkings daarvan • • • • • •
137
b. Die verwerking van die vertolkingsdata ••
.
.
~5Ci. Die behoeftestruktuur • •
..
• •.
.
• • 150(a) Die seksuele vektor •• • • •• • • • • 150
( b) Die sosiale vektor
.
.
••.
.
.
.
•• 150 ( c) Die emosionele vektor.
.
.. .
.
• • 150i i . Gesindhede • •
.
.
.
.
.
.
..
150i i i . Probleme
.
.
.
.
.
.
• • ••..
• • 151 c. Samevatting • • • •.
.
•• • • 151Geval 5.
a. Die verhale en vertolkings daarvan
.
.
.
.
• • 153 b. Die verwerking van die vertolkingsdata •• • • 164i. Die behoeftestruktuur
.
.
. . .
.
•• 164(a) Die seksuele vektor •• • •
.
.
•• 164( b) Die sosiale vektor
.
.
•• • • •• 164 ( c) Die emosionele vektor • •..
.
.
.
• • 165i i . Gesindhede
.
.
.
.
• • • •.
.
.
.
• • 165i i i . Probleme • • ••
.
.
• • ••.
.
• • 165 c. Samevatting.
.
••.
.
• • •• • • • • 166HOOFSTUK VI.
SAMEVATTING2 GEVOLGTREKKINGS EN IlVIPLIKASIES VAN DIE
ONDERSOEK.
1. Samevatting
..
• • • • ••.
. .
.
•• 167 Geval 1.a. Vorme van wangedrag •• • • • • • •
...
.
.
• • 167 b. Diagnose.
.
.
.
• • • ••
• •• • • 167Geva
l
2.a .. Vorm
e
v
a
n
w
angedrag
..
. . . .
..
• •.
.
be Di
a
gnose
.
.
..
• •.
.
• •Ge va
l
3.a. Vorme
v
a
n wa
n
g
edra
g
. .
I 0 • •b.
Dia
g:i
ose
.
.
.
.
Geval
4.a. Vorme
v
a
n
'.Va
n
g
edr
a g
. .
..
.
.
.
.
• •b.
n::a
g
no
38. .
. .
• •Geval
5.
a.
Vorme
van
v:r
an
g
edra
g
..
.
.
.
.
.
.
• •b. Dia
g
nos
e
.
.
• •2.
Gevol
g
tre
k
k
in
g
s •.
. . ..
.
.
.
.
.
.
.
.
• •a
.
Aa
n
gaa
n
de d
ie
g
e
s
kiktheid
van die
projeksie-toets
e g
e
b
ruik
.
.
..
• •b
<Aan
g
aan
d.e
'n
beeld saam te st el van
die
din
am
i
e
s
-
f
un
g
erend
e
pers
oonli
kheid
..
• • c.Aang
aan
de
di
e dia
g
nos
t
iese
w
aarde
van die
ontl
e
din
gs
data v
a
n die toets
e
• •.
.
.
..
3.
Imrilika
s
ie
s
v
a
n di
e
ondersoek
••.
.
• •BYLAE
.
BI
B
LIOG
RAFIE.
1
.
B
oeke
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
2. TydskrifaT~Lkels.
.
.
.
• • • • • • ---oOo---168 168 169 169 169 170 171 171 172 172 172 173 173 174 1771, Probleemstelling:
HOOFSTUK I.
INLEIDING:Belangstelling in die wanaangepaste kind het as motief gedien om die probleem van wanaanpassing siel-kundig te ondersoek en te probeer vasstel wat die oor-saaklike spanning is, wat die simptomatiese aanpassings-vorme ten grondslag het.
Die wyse van benadering van hierdie probleem be -rus op wat onder die begrip persoonlikheid verstaan word en van watter meetmetodes gebruik gemaak word om 'n in-sae in die persoonlikheidstruktuur to vorkry. In die volgende paragrawe sal daar dus kortliks gelet word op die bou en samestelling van dio persoonlikheid, die verskillende meetmetodes on dan op die doel en metode van die ondersoek.
2.
Die Persoonlikheid.Die bou en samestelling van dio persoonlikhoid is 'n omvangryke vraagstuk wat uit soveel gesigspunte be -nader word dat dit nie moontlik is om dit in 'n enkel e studie tot sy reg te l aat kom nie. Hier is dit alleen moontlik om te volstaan met 'n werkshipotese van die begrip persoonlikheid wat voortvloei uit 'n integrasie van die opvattings van die bewussyns- en dieptepsigoloe.
Waar die bewussynspsigoloe klem le op die prikkel-reaksie formule, gaan die dieptepsigoloe verder en
veronderstel 'n onbepaalde faktor by elke mens wat die prikkel 'n subjektiewe ervaring ma2k en die reaksie
'n unieke kleur gee. Mat ematies uitgedruk word hier-die gedagtes dan vervat in die vergelyking R :
f(
P,X) waar R die roaksie is en 'n funksie is van beide die prikkel P en die onbepaalde faktor X(l). Hi erdie onbe( 2)
( 3) ( 4)
paalde faktor is niks anders as die persoonlikheid waaroor soveel gespekuleer word nie en waarvan die vol-gende gese kan word:
Die persoonlikheid ontwikkel uit twee stelle faktore naamlik uit innerlike en uiterlike faktore. Enersyds kom die kind in die wereld met oorgeerfde- en natuurdrange,waarvan sommige reeds e.anwesig is by die geboorte terwyl andere ontwikkel deur die rypwording ven die klier- en senustelsel. Andersyds is hy bloa t-gestel aan die invrerking van sosiale en fisiese prikkols.
Hierdie twee stel le f~ktore hst 'n interfunksionele verband (2), naamlik: Dio innerlike faktore bepael die perke van ontwikkeling terwyl die uiterlike faktore
verantwoordelik is vir die kwal i teit daarvan.
Die ontwikkeling bestaan dus uit inwendige groei
en ryping en uit die inwerking van die omgewing en kan
in drie duidelike fesos
(
3
)
onderskei word, naamlik:a. Die fase van ongodifferensieerdheid.
In hierdie fase bestean daar alleenlik een struk -tuur en een bewussynslaag van die psigiese lewe, naamlik die id-struktuur en dio vaeg-bewuste bew
us-synslaag. Al l o innorliko fa kt ore fungoer suiv1er volgens die genotsboginsel~
b. Die fase ven differensiasie .
Deur die inwerking van uiterliko faktore ontwikkel die ego- en superego-strukture uit die basiese
id-struktuur en begin die kind wat sy psigiese lewe
betref ook uit drie verskil lende bowussynslae (4) fungeer, naamlik uit die onbewuste (vorige ervarings en id-inhoudc) , voorbevmste en bewuste .
Langeveld: .Allport
Thor:pe
Inleiding tot de studie der Paedagogische
Psychologi e,
332
.
Personal ity, 121 - 138 •
Namute die kind ouer word, onderskei ons drie soorte persoonlikheidstrekke(5):
i. Kognitiewe trekke W8t die intelligensie en in-tegrasie vermoens V9n die individu insluit. ii. Tempersmentele trekke wat die onverander like
kwaliteite en tempo vAn handeling verteenwoordig. i i i . Kongtiewe trekke wat die drange, verkre~ belang
-stellinge (gesindhede, sentimente en komplekse)
en die wilsfoktor insluit. c. Die fRse V8n integr asie.
Die groei-, en daarna die rypwordingsproses, t e -same met die leerskool wat die Jr.ind deurgaan, bring
mee 'n int ograsi e van die drie strukture in ve rskil-lende dinamiese psigofisiese stelsels w&t vertee
n-woordig word in al drie l ae van die psigiese lewe.
Met hi erdie beknopte omskrywing kan dan volstean
word en die onbekende faktor X soos volg (6) ge de-finieer word:
Persoonlikheid is die som-tota8l van al die aa
n-gebore en verworwe fisiese en psigiese eienskappe
wat dinamiese psigofisiese stelsels vorm en die
unieke aanpassing van die individu in sy omgewing be~ werkstel l ig.
3.
Die meting van die persoonlikheid.Die meting van die persoonlikheid wentel om
twee vraagstukke
(7),
nesmlik, vvst gemeet moet word en hoe dit gemeet kan word. Wat die eerste vraagstukbetref word twee duidelike rigtings deur ondersoekers
Die een groep hou hulle besig met die
(5) Cattell: Description and Measurement of Personality,
74.
(6) Schaffer: Psychology of ~djustment, 252. Allport · Personality, 48.
(7)
Cattell : Description and Measurement of Personality,beskrywing van sekere ideale tipes en neem dit dan as mediaan vir die klassifikasie van andere. Die tweede groep neem as uitgangspunt sekere persoonlikheidstrekke en omskryf die persoon dan volgens die aan- of afwesig-heid van hierdie trekke in sy geestestoerusting.
Wat betref die wyse waarop die persoonlikheid gemeet word, moet weer onderskei word tussen die kwanti-tatiewe en lcwalitatiewe meetmetodes (8). Die kwantita-tiewe maatstawwe staan ook bekend as psigometriese
toetse, dit is, vraelyste waarvan die antwoorde norms en waardes dra. Die kwalitatiewe maatstawwe daarenteen
is metodes wat die kwaliteit van die reaksies meet en eint lik geen m3at~taf is nie, want hulle meet nie wat verwag word nie , maar is van waarde net om die beteke-nis wat die sielkunde daaraan kan heg. Hierdie maat-stawwe sluit onder andere subjektiewe-, objektiewe- en projeksiemetodes in. Omdat in hierdie studie van
pro-jeksiemetodes gebruik gemaak word in die beoordeling van die persoonlikheid, volg 'n breedvoeriger bespreking
daarvan in die ,volgende paragraaf.
4.
Die projeksiemetodes.( 8)
(
9)
By die ~espre~ing hiervan sal veral op die vol
-gende aspekte gelet word, naamlik: Die algemene ken-merke van die metodes, die sielkundige grondslag waarop hulle berus en die soorte projeksietoetse wat daar be-staan.
a. Die algemene kenmerke.(9).
i. Enige prikkel wat . inf3taat is om 'n sielkundige
Nunn Rosensweig: Symonds Bell Rapaport
.
.
Rosensweig:
Psychology, 458.Methods for studying Personality in Journal of Psychology, vol.
2
8,
1949,
346 - 364.Diagnosing Personality and conduc~,
23
e .v.Projective Techniques,
4.
Diagnostic Psychological Testing (Vol.II)
4 -
5.
5.
struktuur van die individu te openbaar, word 'n
projeksie-tegniek genoem.
i i . Dit bied 'n noukeuriger beeld van die persoon
-likheid in sy geheel, of van aspekte daarvan, in
die raamwerk van die geheel.
i i i . Daar is geen bepaalde antwoorde nie , want die
spontaneiteit van die proefpersoon is van groter
belang as enige ooreenkoms tussen sy reaksies
en die uiterlike vereistes van die prikkel.
iv. Veelvuldige toetsing of toepassing van die teg
-nieke bring betroubaarder resultate.
b. Die sielkundige grondslag van die projeksietegnieke.(10)
(10)
Die ontstaan van die projeksietegnieke berus op
die teoriee van die Psigoanalise, Gestaltpsigologie,
Dinamiese Sielkunde en Kliniese Psigiatrie. Al hierdie rigtings huldig die opvatting dat die mens
grootliks uit sy onbewuste lewe, en dat sy gedrag ge-motiveer word deur individuele behoeftes wat bevredig moet word. Alle f isiese en kulturele prikkels word
deur die gees verwerk en aangepas by die eise van die
individuele behoeftes. Hierdie verwerking vind nie
deur 'n rasionol e aksie van die gees plaas nie , maar
is meer 'n affek-aksie en staan bekend as projeksie.
Die mens se gedagtes, gevoelens en fantasiee is dan
projeksies van sy begeertes, sentimente, komplekse
en konflikte.
Abt
&
Bellak~ BellDeri
Pennington Schaffer
Van Lennep
In kort, elke handeling is 'n pro
-Projective Psychology, 12, ~O, 36 - 37. Projective Techniques, 7 - 8.
Introduction to the Szondi Test, 172 .•
An
introduction to the ClinicalPsychology, 417.
Psycholgy of Adjustment, 161.
Psychologie van Projectieverschynselen,
jeksie van die hele persoonlikheid op die voorwerp
waarmee hy handel.
Die projeksietegniek het dan sy ontstaan te danke aan hierdie besondere geesteshBndeling. Deur die
toepassing van 'n projeksietoets word 'n steekproef vBn
die persoon se projeksies verkry~en deur ontleding
daarvan word tot die psigodinamika van die gees
deur-gedring.
c. Soorte projeksietegnieke.
Die projeksietegnieke kan in drie kategoriee
verdeel word, naamlik:
i. Die motories-ekspressiewe metodes soos handskrif-ontleding, ontleding van die manier waarop mens l oop, en andere.
i i . Die perseptief-strukturele metodes waar 'n on-georganiseerde waarnemingsprikkol aangebied word
en die persoon dit dan onbewus struktureel
or-ganiseer. Seker die bekendste toets in hierdie
afdeling is die Rorschach-inkvlektoets.
iii~ Die apperseptief-dinamiese metodes waarby daar van sekere situasies of menslike foto's as waa r-nemingsprikkel gebruik gemaak word. Van die
persoon word dan verwag om die situasies te
beskrywe soos hy dit sien, of om sy goed- en a
f-keuring te heg aan die foto's wat hom aangebied
word. In hierdie verband kan veral genoem word
die Szondi-toets en die Tematiese
Appersepsie-toets van H.A. Murray aangesien die toetse in
hierdie studie gebruik word
Dit bring ons dan nou tot die formulering
van die doel en die metode van hierdie onde
5~ Deel en metode van ondersoek. a. Deel.
Die doel is drieledig en wel:
i. Om te probeer bepaal of sekere projeksietoetse
geskik is vir die diagnose van gedragsprobleme by skoolkinders.
ii. Om 'n beeld van die dinamies-fungerende
persoon-likheid te verkry, en
i i i . om 'n verklaring te probeer gee vir die ont-staan van sekere simptoomformasies deur middel
van die ontledingsdata van die toetse~ b. Metode:
Om te verseker dat die spesifieke probleem ont-leed kon word, is
i. versigtig te werk gegaan met die uitsoek van die
proefpersone, en
i i . met wetenskaplike noukeurigheid gebruik gemaak
van ooreenstemmende faktore van twee erkende projeksietoetse, naamlik van die Szondi-toets
en die Tematiese Appersepsietoets van H.A.Murray
om die behoeftestelsels van die proefpersone bloot te le en dit terug te voer op die
motiewe van die handeling.
Vir hierdie ondersoekingswerk word die
persoonlikheid as dinamies aanvaar soos uit die
inleidende opmerkings blyk. Met die oog op die ontleding van kliniese gevalle is dit dus nodig om verder in te gaan op die vraeg wat be-skou kan word as die kern van hierdie dinamiese proses, en waarvan die hipotese in hieTdie ve r-band die ondersoekingswerk ten grondslag l@. Die antwoord hierop sal die onderwerp van bespreking van die volgende hoofstuk uitmaak.
---000---HOOli'STUK II.
DIE DINAMIEK VAN DIE KINDERPERSOONLIKHEID.
1. Teoriee wat die handeling en motief van die handeling
verklaar: ( 1) ( 2) ( 3) ( 4) ( 5) ( 6) ( 7) ( 8)
(9)
(10) (11}Die antwoord op die vraag waarom die kind op
sekere maniere handel en wat die motief is wat horn dryf om
so te handel, is gebiedend noodsaaklik vir die Opvoed- ~
kunde en Sielkunde omdat dit die basis van beide die algemene opvoedingsprogram sowel as van die terapeutiese pr©gram vir die behandeling van gedragsprobleme, vorm.
Ons vind dan ook verskillende gedagteskole in die
Sielkunde wat 'n antwoord op hierdie vreag probeer gee. Die vernaamste teoriee in hierdie verband is die volgende:
a ~ Die Instinkteteorie wat gehuldig word deur James,(l)
Thorndike(2) en McDougall.
(3)
b. Die Rypings- en Groeiteorie wearvan Gesell,(4) Tho mp son ( 5) en McGraw ( 6) die voorstaanders. is.
c. Die Psigoanalitiese t eorie wat deur Freud,(7) Jung,(8) en Adler(9) onderskryf word.
d. Die teorie van Fundamentele Behoeftes wat uitgebou
is deur sielkundiges soos Fenton,(10) Meslow,(11)
James Thorndike McDougall Gesell Thompson ~lcGraw Psychology.
: Educational Psychology. The Energies of Men.
Infancy and Human Growth. Child Psychology.
: The Neuromuscular l\Ia tura t ion of the Human Infant.
Coetzee Psigoanalise Deel I;
Crichton-Miller: Psychoanalysis and its derivatives. Freud Introductory lectures on Psycho-analysis.
Jacobi The Psychology of Jung. Chrichton-hli l ler: Ibid.
Fenton hlental Hygiene in School Practice.
Maslow A Theory
of
Motivation. PsychologicalMurray (12),Symonds(l3), Prescott(l4) ,Szondi(l5) en
andere.
Die teorie van Fundamentele Behoeftes vorm die
basis van die ondersoekingswerk in hierdie studie en 'n
vollediger omskrywing daarvan is dus wenslik om as
teoretiese komponent die praktiese wat gaan vol g, te
rugsteun.
2. Die teorie van Fundamentele Behoeftes.
Wasr die voorstaanders van die psigoanalitiese
teorie die dinamiek van die psige tuisbring op 'n enkele
drang, omsluit en verbreed hierdie teorie die psigoana li-tiese begrip. Hul formuleer hulle teorie as volg:
a. Die dinamiese faktor in die persoonlikheid le opge
-sluit in aparte stelsels van behoeftes(l6) en is
hipotetiese kragte wat al le gedrag onderle, a
ktiwi-teit stimuleer en daarop gemik is om die situasies
waardeur dit tot handeling gedwing word, te wysig.
b. Die gr0ei en rypwording van die kind
(17),
die( 12) ( 13) (14) (15) ( 16)
(17)
(l8)
sosialiseringsproses en die interaksies tussen die
kind en sy omgewing, is die oorsaaklike faktore vir die ontstaan var1 die behoeftes wat die basis vorm
waarop sentimente en komplekse (18) gebou word, wat
op hulle beurt alle gesindhede t en grondslag le.
Murray . :Symonds Prescott Szondi Deri .Alexander Symonds Murray Prescott Cattel l
Explorations in Personality.
mental Hygiene of the Schoolchild •
Emotion and the ~ducative Process .
Experimental Diagnostics of Drives. Introduction to the Szondi Test. Psychoanalytic Therapy, 112 •
Dyhamic Psychology, 42.
Explorations in Personality, 42.
Emotion Rnd the Educetive Process, 111.
c. Die sµmning aanwesig in hierdie behoeftestelsels gee valens-karakter aan omgewingsvoorwerpe en
beinvloed ons gesindhede ten opsigte van goed- en afkeuring en bepaal aldus die kwaliteit van ons
keuse ( 19).
Elke voorstaander van hierdie teorie bied 'n e ie behoefte-indeling aan en Murray(20), wat 'n om vat-tende ondersoek op hierdie gebied deurgevoer het, onderskei
2
7
behoeftes wat by elke mens aanwesigis. In hierdie studie word volstaan met 'n indeling
wat grootliks gebou is op Szondi(21..) se indeling maar
ook voo rtvloe i ui t I.Turray ( 20) se werl<: op hierdie gebied. In die volgende paragraaf word hierdie iD-deling volledig genoem en bespreek.
3.
Die behoefte-jndeling wat in hierdie studie gebruik is.Die indeling wat hier gaan volg is gebou op die
veronderstelling dat die dinamiek van die persoo
nlik-heid opgesluit le in vier basiese drange of vektore en - ---·
---
- ~· ..-dat elke drang manifesteer in twee teenoorgestelde drang
-behoeftes of faktore(22). Die indeling van die behoe
f-tes geskied dus op 'n agt-dimensionele verdeling van die emosionel e lewe, Vlaf!rvolgens enige persoonlikhe ids-valuta bepael kan word (23).
Skematies is die indeling soos volg:
a. Die seksuele vektor:
Hierdie vektor manifesteer in twee
teenoorge-stelde faktore, naamlik:
( 19) Deri; (20) Murray
(21) Szondi
Introduction tot the Szondi Test, 25.
Explorations in Personality, 144-145.
Experimental Diagnostics of Drives, 11 -
13.
(22) Szondi t.a.p., 11 - 12.
11 .•
i. Die behoefte aan vertroeteling wat passiwi-teit (~4), onderwerping (25) ,bemoedering (26) en sensuele verlangens ( 27) .inslui t.
ii. Die behoefte om te vertroetel wat insluit
aktiwiteit(28)., dominering(29), aggressiwiteit(30) en seks ( 31) •
I'
b. Die sosiale vektor.
Die twee teenoorgestelde faktore waarin hierdie
vektor horn openbaar is soos volg:
i. Die behoefte aan sosiale oorheersing wat retensie(32) en mededinging(33) insluit. ii. Die behoefte aan sosiale sekuriteit, met
af-hanklikheid(34) en affiliasie (35) as twee
komponente.
(24) Murray
.
.
Thematic Apperception Test Manual, 10.Anderson & Anderson: An introduction to Projective
Techniques, 505.
( 25) Stein Thematic Apperception Tost, 36.
Deri t.a.p., 65.
( 26) Deri t.a .p., 65. ( 27) Deri t.a.p., 69.
Stein t.a .p., 32~. ( 28) Deri t.a.p., 74.
Abt & Bellak: t.a.p., 302.
Anderson & Anderson: t.a.p., 506. ( 29) Stein
.
t.a.p., 34.Anderson & Anderson: t.a.p., 506.
(30) Deri
.
.
t.a.p., 73.Stein
.
.
t.a .p., 33.Abt
& Bellak:
t.a .p., 302. ( 31) Stein.
.
t.a.p., 35.( 32) Anderson & Anderson:· t.a .p., 508.
Deri
.
t.a.p •. , 125 •.Stein
.
.
t.a.p •. , . 32 •.( 33) Anderson & Anderson: t.a.p., 508. Deri t.a.p., 123. Stein t.a.p., 31 (34) Deri t.a.p., 136. Stein t.a.p., 35. (35) Deri t.a .p., 136. Stein t.a .p., 33.
c. Die emosionele vektor:
Hierdie vektor manifesteer in twee teenoorgestel-de faktore, naamlik:
i. Die behoefte om 'n etiese kontrole oor alle opwel-lende emosies van haat, woede en wraak uit te oefen (36).
ii. Die behoefte om te vertoon en op een of ander
wyse die aandag te trek
(37).
d. Die ego-vektor.( 36)
(3
7)
(38)
(39)
Hierdie vektor sluit die volgende teenoorgestelde faktore in, naamlik:
i. Die behoefte aan die ingeslotenheid van die ego
wat omskrywe kan word as 'n neiging
om
afgesonderd van die omgewing in die self te lewe, en testreTie na emosionele onafhanklikheid (38). ii. Die behoefte aan ego-diastool wat 'n strewe
inhou nie alleen na emosionel e kontakte nie, maar ook na erkenning van eie onbewuste kapa
-siteite (39).
Die vier drange of vektore wat in hierdie indeling bespreok is, beklee 'n
hira.rgi
.
ese
volgordein die persoonlikheid en hierdie onderlinge verband bepaal die resultanthandeling van 'n persoon. Om die rede en as toeligting tot die wyse waarop die
Deri Anderson Stein Anderson Deri Murray Anderson Deri Murray: Anderson Deri : t.a.p., 89.
& Anderson
: t.a.p., 507. : t.a.p., 36.&
Anderson: t.a .p., 507.: t.a.p., 100 - 101.
: Explorations in Personality,
&
Anderson: t.a.p., 507.: t.a.p., 187.
: Explorations in PBrsonality,
&
Anderson: t;a.p., 507. : t.a.p.,173·
81.
13.
die finale vertolkings van die vektore plaasgevind het in hierdie studie, is 'n paragraaf oor hierdie aangeleentheid hier ter sake.
4. Die onderlinge verband tussen die vektore: (40)
a. Die seksuele en sosiale vektore verteenwoordig be-hoeftes op 'n laer vlak in die geestesstruktuur van die mens en beliggaam die id-impulse wat strewe tot uitlewing. Die wyse waarop dit tot uitlewing neig,
word bepaal deur oorerflike sowel as omgewingsfak-tore.
b. Die emosionele vektor verteenwoordig die behoeftes wat die etiese deel van die persoonlikheid beliggaam, naamlik die struktuur van die superegq, wat 'n
produk is van opvoeding en die funksionele sluitboom wat weer 'n produk is van aangobore eionskappe.
c. Die ego-vektor verteenwoordig behoeftes van 'n meer
abstrakte aard as die vervat in die seksuele en
sosial e vektore . Dit reflekteer die ego-struktuur
wat die resultante is van die uitlewende neigings van die seksuele en sosiale vektore enersyds, en
die rem~ende neigings van die emosionele vektor andersyds.
In hierdie hoofstuk het ons tot dusver die teoriee
in oenskou goneem wat die handeling en die motief van die handeling probeer verklaar en die teorie aanvaar dat die dinamiek van die persoonlikheid op-geslui t le in sekere behoeftes wat by elke mensliko wese a8nwesig is. Dit op sigself bied egter nog nio 'n vollodige beeld van die aktief-stre~ende
sels van hierdie dinamiese werking; naamlik aanpas-sing en wanaanpassing~ In die volgende paragraaf
sal getrag word om hieraan te voldoen.
5.
Aanpassing en Wanaanpassing(4l)iOm sy persoonlike integriteit te behou is dit
noodsaaklik dat elke mens se behoeftes ten minste
minimaal bevredig moet word. In sy pogings om hierdie
behoeftes te bevredig, ervaar hy telkemale frustrasies wat horn genoodsaak om sy wyse van uitlewing te wysig
om die frustrasie te oorkom. Slaag hy daarin,
ver-minder die spanning wat ontstasn het as gevolg van die dwarsboming van die uitlewingshandeling en het hy
'n suksesvolle aanpassing gemaak.
Indien die persoon by frustrasie van sy behoeftes misluk in sy pogings om sy handelinge so te wysig dat hy sy doel bereik, uord hy nogtans gedwing deur dio
aanwesige spanning om tot handeling oor te gaan t on einde sy ewewig te behou. Substituut-handelinge, ook simptome genoem, is dan die gevolg. 'n Sodanige
mislukte aanpassingspoging word dan 'n wanaanpassing genoem.
Dit blyk dan dat we.ngodrag 'n direkte gevolg is
van die oormntige dwarsboming van die behoeftes, on
'n onvermoe van die kind om sy reaksies so t e kan wysig
dat dit tot suksesvolle aanpassing lei. Wanneer die behoeftostruktuur 8an die t erapeut bekend is, stel
dit horn i113taat om 'n behandelingsprogram daar te
stol wat dio bevrediging van die bohoeftes van die
(41) Symonds Schaffer
Dynamic Psychology, 42 -
63.
15.
kind op 'n meer toereikende wyse ten doel het, as die mislukte pogings van die kind self.
Deur middel van projeksietegnieke word in die verdere hoof stukke van hierdie studie die behoefte-strukture ven geselekteerde kliniese gevalle uitgebou om sodoende meor lig te werp op die onderliggende spanninge van gemotiveerde wangedrag.
---000---HOOFSTUK
III.
DIE
AARD VA
N
DIE ONDERSO
EK
,
KLINIESE GESKIEDENIS
VAN
DI
E
PROEFP
ER
SO
NE EN
DI
E TOET
SE
TOEGEPAS.
1. Die aard van die ondersoek:a. Plek vsn proefneming:
Die proefneming is deurgevoor aan 'n skool wat voorsiening maak vir die voorkoming van misdaud on maatskaplike vervAl . Waar kinders enigsins tokens
toon van ernst ige gedragsproblome soos seksuelc vergrype, onbeheerbaarhoid tuis, stokkiesdraai, vortraging op skool weens emosionele spanningo en waar deer gevear bestaan dat hulle weens diefstal met die gerog gaan bots, word hullo deur die
maatskaplike werker, skoolhoof of ouers onder die aondag vsn 'n bovocgde beampte gebring. Indien hy bevind d2t da~r spesiale eandag aan die kind gegee moet word, word die kind kragtens 'n spesiale onder-wyswet na hierdie kliniekskool verwys. Die skool maak voorsiening vir skolastiese en sielkundig -helende werk. Die kinders kan, daar hulle almal
in die koshuis aan die skool verbonde, inwoon, 'n program van opvo~dkundig-sieliundige aard deurloop, wat daarop ingestel is om die sp2nning in die kind t e ontlaoi en nuwe gewoontevorming en dissipline in te skerp.
b. Uitsoek van proefpersone:
We.nneer dit gevind word det die kind, nadat hy 'n pear maende met die individuele skolastiese en groepsterapeutiese program besig was, geen ver -betering toon wat sy skoolwerk en algemene aanpa s-sing betref nie, word nan hom individuele aendag en
17.
sielkundige behandeling gegee.
Die skrywer van hierdie studie was in die bevoor-regte posisie om verbonde te wees aan hierdie skool en koshuis, en dit was dus maklik om die vinger te le op die leerling wat nie die gewensde vordering en aanpas-sing getoon het nie.
c. Proefpersone:
Vir hierdie studie is daar drie seuns en twee
meisies gekies as proefpersone. Die redo vir die keuse van hierdie vyf govalle is dat geen verbotering van hulle gedrag merkbaar was na twee maande van in-skakeling in dio programme van die skool nio.
2. Die kliniese goskiodenis van die proefporsone:
Geval 1: ( 'n Vyftienjarigo seun.) a. Algemeen:
DiG soun is toegolaat op vyftienj arige ouderdom en was ton tyde vsn die ondorsoek reeds vier maande in dio skool. Hy is 'n goedgeboude soun mot geen fisiese
gebroke nie en het 'n I.K. van
96.
b. Huislike omstandighede:.
i. Ouers:
Sy ouers leaf albei en woon in 'n buurt wat
heeltemal bevredigend is vir die positiewe ont-luiking van die persoonlikheid. Albei ouers verse.ak hullo plig in die handhawing van
reel-maa t en dissiplino in die huis, en die vader staan veral afsydig ten opsigte van huislike gebeuro.
ii. Gesin en gesinsverband.
Die seun is die jongste van 'n gesin van
agt kinders, wasrvon twe·e dogters is. Vier V8n die oudsto lode V8n die gesin ~ork reeds on pas
goed aan in die samelewing en onderskeie werk-kringe.
c. Redes vir toelating tot die kliniekskool~ i. Gedrag op skool:
Die seun is nadat hy sy laerskool opleiding
voltooi het, na een van die beste ho~rskole waar
hy in st.VII gedruip het as gevolg van skoolver -suim en gebrek aan belangstelling in die work.
Die jaar daarna was hy na herhaaldo vermanings
weer 'n paar masnde l ank 'n gereelde skolier
maar hot t oe weer opnuut begin met ontduiking
van sy skoolpligte.
ii. Gcdrag tuis:
Sy f0milie stol beie bel8ng in hom en het
voel met hom oor sy skoolvorsuim gepraot en ham
vermaen tot bet er optrede. Hy het egter 'n par
-mantige houding aangeneem en veral sy moeder bo -l edi gings toogowerp es sy aan hom 'n opdrag gee
of hom vermaan. Ook het hy bovriend geraak met
ander onnutsigo seuhs en saam met hulle het hy
een nand by 'n winkel probeer inbreek. Na hierdie gobeure is hy deur die skoolhoof gerap
-porteer on is hy na die kliniekskool oorgoplans
ten einde te voorkom dat hy in groter
diefstal-sake botrokke raak, en sodat hy verdere
skoolon-derrig kan ontvang.
d. Aanpassing in die kliniekskool:
Die seun is humeur·ig van a a rd, lui op skool,
kla gedurig oor die skoolwerk, is agterbaks en knou die jonger leerlinge af wanneer hy die kens kry.
Op sosial e byeenkomste is hy altyd in die agterbanke
19.
die program deel nie.
Om te sien of daar nie verbetering in sy gedrag
kom ns hy meer verantwoordelike werk doen nie, is hy
as een van die leiers van die seuns aangewys. Vir 'n tydjie het daar groot verbetering ingetree en WHS
hy voorbeeldig in alle opsigte. Nadat hy egter 'n paar maats verloor het deur sy nuwe optrede, het hy
weer in sy ou houding verval en net die minimum wnt
van hom verwag word gedoen, torwyl hy onder die
qe
uit baie onbEJtrouba11r wss en die reels op growwe wyse oor-tree het.Geval 2: ( 'n TwaP:lf,ic._!'ige sel!nJ.
a. Algemeen:
Die scun is toegel Aat op twsalfjarige ouderdom
en was t en tyde van die ondersoek reeds vior ma8nde in die skool. Hy is klein gebou vir sy ouderdom, 'n strawwe roker en het 'n I.K. van 108.
b. HuislikEJ omstendighede. i. Ouers:
Sy veder is oorlede en sy moeder is die enigste
sorg van 'n groot gesin. Sy is 'n
emosioneol-labiele persoon wat al haar moeilikhede in briewe
aen die seun meedeel en in 'n selfbejamm.eronde
trant skrywe. Sy is nio by magte
om
enige vasterigting aan haar kinders te goe nie . ii. Gesin en gesinsverbend:
Die seun is die oudsto van 'n gesin van agt kinders waarvan die jongste nog 'n baba is. Die gesin bestaan uit vier seuns en vier dogters. Finansieel gaan dit b8ie swak met die familie en hulle is afhanklik van liefdadigheidsfondse aa
nge-sien die moeder nie ~nfstaat is om iets te ver-dien nie.
c. Redes vir toelating tot die kliniekskool: i. Gedrag op skool:
Die seun was in st.IV maar het die skool baie ongereeld besoek en het dan in die strate en
Winkel s rondgedwaal waar hy penne, messe en ander bruikbare nrtikels gesteel het as die
geleentheid hom voorgedoen het. In die
klas-kamer en op die speelgrond kon hy gladnie met sy
maats oor die wog kom nie ~n was baie aggressief en skoo:"'sosl:::::.rig. Sy skoolwerk het hom nie meer
ge!nteresseer nie en hy wou nie meer leer nie . i i . Gedr::ig tuis:
~y het horn gl cdnie gan ouerlike gesag gesteur
nie en het gedoen net wat hy wou. Met die ander
kinders tuis het hy gedurig rusie gehad.
Morondeels ~ot hy sy tyd op straat deurgehring en e llorle i ka t tel\:waad aangovang. Hy is oorge -plaa s na die kliniekskool sodat meer bes
tendig-heid en ev1evri gtigheid by hom aangekweek kan word en hy verplig ~on word om weer gereeld die skool
by te woon.
d. Aanpassing in die kliniekskool:
Van die begin af het die seun aanpassingsmoeilik-hede ondervind en kon gl adnie in die nuwe omgewing
en groop inskakol ni 3. Hy hot nooit 'n maet gehad nie, maE1r we.s v:iortdu:-end in die moeilikheid.
Gedurig was hy saam met die groter seuns, maar het hom telkens hulle onguns op die hals gehaal as hy kom stories aandre by die personeel oor hul doen en late. Hy is 'n baie ~atetiese figuurtjie wat
21.
gedurig prqbeer aandag trek deur een of ander storie te kom opdis. Hy het verskeie kere van die inrig-ting weggeloop en met rylopery by die huis aangekom. Van 'n tante by wie hy soms naweke gaan deurbring het, het hy dinge gesteel en so in haar onguns geraak.
In die klaskamer is hy lastig en het gedurig
moeilikheid met die onderwyser en sy mede-leerlinge .
Hy weier om sy skoolwerk to doon en is by tye so negativisties dat die onderwyser hom ignoreer en net in die klaskamer laat sit.
Geval
3.
('n Tienjarige seun). a. Algemecn:Die seun is op t ienjarige ouderdom in dio inrig -ting toegelaat on was t en tyde van die ondersoek roods vier maande in die skool. seun en het 'n I.K. van 96. b. Huisliko omstandighodo: i. Ouers~ Hy is 'n normaal geboudo Albei sy ouors l owe on die vsder bekleo 'n betrekking as stoorman. Hulle woon in 'n swak buurt wat b8ie gunstig is vir die kweek van jeug -misdand. Die huisliko omstandighede is swak en
glad nie bevorderlik vir 'n gesonde pe rsoonli-heidsontwikkeling nie . Dio ouers is nie in•
stast om die kinders behoorlik l eiding t e gee
nie en daar heers 'n gees van l aat-maar-vaar.
i i . Gesin en gesinsverband:
Die seun is die derde oudste von 'n gesin van vyf kinders WAarvan iie oudste die enigste
dogter is. Die oudste soun is onlangs oorlede
c. Redes vir toelating tot die kliniekskool:
i. Gedrag op skool:
Hy was in st.II by oorplasing na die inrigting.
By werk het hy nie gereeld gedoen nie, was
slor-dig en 'n groot steurnis in die klaskamer. Die
onderwyser het hom beskrywe as onbeheerbaar en
baie aggressief.
i i . Gedrag tuis:
Sy moeder het verklaar dat hy soms heeltemal
onbeheersd is. Dit lyk vir haar asof hy gedurende
hierdie tye nie by sy volle verstand is nie, en
alles wil maak en breek.
Weens hierdie onbeheerbaarheid en aggressiw
i-teit tuis en op skool is hy oorgeplaas na die
kliniekskool.
d •. Aanpassing in die kliniekskool:
Die seun ervaar veel moeilikheid om hom by sy
nuwe omgewing aan te pas. Hy is emosioneel-labiel
en kry heel dikwels humeuruitbarstings ten tyde waa
r-van hy dan lelike vloekwoorde besig, meeaal van 'n
geslagtelike aard. Hy maak hom ook skuldig aan
seksuele wangedrag soos masturbasie , ekshibisionisme ,
betasting van ander se privaatdele en vuil grappe en
prast j ies.
Hy is i~to8t om hom sonder veel rede binne
enkele oomblikke op t e sweep, van 'n laggende en
vrolike seun tot 'n huileride en diep bedroefde wese .
Hy verstann die kuns om l etterlik trane in sy oe te
dwing wanneor dit hom te pas kom. Geen opdrag kan
asn hom toevertrou word nie , en hy is ook baie
230
In die klaskamer vorder hy maar weinig. Hy bly onbeheerbaar en stel min beleng in sy skoolwerk.
Hy is rusteloos en kan selde sy aand8g vir 'n tydjie by die werk bepaalo Dis 'n gewoonte van horn om in sy briewe aan die huis te kla dat hy
mishandel word, en ook min kos kry. Hy dreig d~n ook gedurig dat hy gsan wegloop van die inrigting af, .manr het dit nognie gedoen nie.
Geval 4a ( 'n Veertienjarige dogter).
e. Algemeen.
Die dogtox is op veertienjarige ouderdom in die inrigting toegel aat en was ten tyde van die ondersoek reeds twee maande in die skool. Sy is 'n lang, skrael
dogter mn groot vir hear ouderdom. Fisies is sy hee l-temal normaal en in 'n m~to anntreklik.
84.
b. Huislike omstandighede: i. Ouers:
Hflnr I.K. is
Albei ouers l ewe en bly op 'n hoewe buite die
stad. Die vader is medies ongeskik verkla~r vir
enige work. Die moeder is 'n l ewenslustige en aengename middeljarige vrou wat die indruk skep dat sy die ruggraat van die gesin is. Sy is streng op haar kinders en miskien by tye t o bitsig. Finansieel het die ouers dit nie t e
breed nie , en moet meet en pas om in al die
bo-hoeftes to voorsieno i i . Gesin en gesinsverband1
Die dogter is die derde oudste van 'n gesin van. ses kinders. Sy voel veral aangetrokke tot die oudste broer wat ook bai e l ief is vir haar
en af en toe, wanneor dit moontlik is, 'n pre -sentjie aan haar gee.
c. Redes vir toelating tot die kliniekskool:
i. Gedrag op skoal:
Sy was ten tyde van toelating in st.V. In die skoal het sy nie goed oor die weg gekom met haar mede-leerlinge nie en het dikwels stok-kies gedraai . Sy het maklik rusie gemaak en met die ander dogters baklei deur hulle hare te
trek en lelike woorde toe t e voeg. i i . Gedrag tuis:
Hier het sy ook 'n onbeheerbare humeur aan die dag gele en het dikwels artikels en geld van haar moeder gesteel. By een gel eentheid het haar voder haar kwaai oar die kole gehaal oar 'n misstap wat sy begaan het, en het haar gedurende
die teregwysing geskop. Dit het haar so gegrief
dat sy in 'n beswyming geraak het. Van t oe af
het dit t elkens gebeur dat sy na 'n misstep of 'n rusie so 'n aanval kry.
d. Aanpassing in die kliniekskool:
Aan die begin toe sy daar gekom het, was sy stil
en op haar plek. Geleidelik het sy begin 18stig word deur met haar maats woorde t e wissel en vuil briefies van seksuele aard aan hulle te skrywe. Na 'n maRnd in die inrigting het dit gebeur dat sy nA 'n moe ilik-heid met haf1r maats, plotseling in 'n floute neersyg op die grond.. Sy word dan op 'n bed geplaas wa8r sy so lewensloos 16 tot die volgende oggend. Lot er het dit so erg geword dat sy na 'n onenigheid in 'n his-t eriese toestand al haar kl ere van haar afruk en den
in 'n dergelike floute neerval en so bly l e . Sy het egter gesorg dat sy nooit seerkry as sy in hierdie
25.
Sy het nooit laat blyk dat sy veel aandag aan seuns
gee nie, maor die meeste van die moeilikheid wat sy met
haar ma~ts gehad het was juis oor lospraatjies in ver-band met seuns, vuil taal van seksuele aard en leuens
WRt sy versprei het, of wat die ander van haar vertel.
Gevnl
5. (
'n Veertienjarige dogter.) a. Algemeen:Sy is op veertienjarige ouderdom toegelaat en was twee maande in die skool toe die ondersoek uitgevoer
is. Sy is 'n kart meisie met 'n lelike liggaamsbou
en onaantreklike voorkoms.
het 1n I~K. van 85.
b. Huislike omstandighede: i. ouers:
Fisies makeer sy niks en
Albei ouers lewe , me.~r die VRder het die gesin
verlaat en die moeder l eef saam met 'n ender ~an ,
Die vader het horn skuldig gemaak aan drankmisbruik
en die moeder
a
n
n
losbandigheid. Sy gee die in-druk van verstandelik agter te wees. Die ouershet die kinders verwearloos wasrna die Kindersorg
ingegryp en hulle na 'n tehuis, en nog later na pleegouers oorgeplaos het . Die verhouding tussen
die dogter en hear pleegouers kon ook nie vlot nie en het baie moeilikhede opgelewer.
ii. Gesin en gesinsverbRnd:
Sy is die jongste van twee dogters uit die
aerste huwelik. Nadat die vader die gesin ver-laat het, is daar by die tweede man nog twee
kinders gebore. Die dogter se verhouding tot
die gesin is baie los en nadat sy by pleegouers geplaas is, het hulle kontak met mekaar verloor.
c. Bedes vir toelating tot die kliniekskool: i. Gedrag op skool:
Sy was ten tyde van toelating in st.Ven haar
vordering op skool was baie swak. Sy was luste-loos en het geen belangstelling getoon in haar
skoolwerk nie. Met haar mede-leerlinge kon sy nie goed stryk nie en het gedurig met hulle rusie
gemaak.
ii. Gedrag by pleegouers:
By haar pleegouers was sy humeurig en onvrien-delik. Sy het gereelde kontak met die moeder
gehad, mear hulle het ook gedurig rusies gehad en
die verhouding tussen hulle kon nie strook nie.
Weens die feit dat sy nie op skool kon vorder nie en tuis onbeheerbaar was• is sy na die
kliniek-skool oorgepla~s.
d. Aanpassing in die kliniekskool:
Vanaf die dag dot sy hier aangeland het, het sy
moeilikheid met die ander dogters ondervind. Sy
ver-toon sterk emosionele opwellings, is lig geraak, gou
op-gewonde en onderhmvi g aan humeurui tbarst ings. By tye
is sy teruggetrokko en uiters neerslagtig. Vanwee
haar onaantreklike voorkoms spot die ander haar en
vertel allerlei stories van haar rond, wat hear dan rawend kwaad maak.
Sy besig vuil t aal
e
n
es sy kwaad uord vloek syenigeen, sonder aansien des persoons. In die kln
s-kamer kan sy by tye onmoontlik ra8k en steur haar
weinig aan haar skoolwerk. Wenneer sy opgewonde raak in die klas kan niomand haar kalmeer nio on stap