• No results found

Florisbad: 'n beeld van die oerjagvelde van die Vrystaat

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Florisbad: 'n beeld van die oerjagvelde van die Vrystaat"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

FLORISBAD: ’N BEELD VAN

DIE OERJAGVELDE VAN DIE

VRYSTAAT

J.S. Brink

Soos die vroee Europese reisigers kan getuig, was die Vrystaatse vlaktes van enkele jare gelede ’n g r a s v e l d p a r a d y s b e w o o n d e u r ’n m a g d o m wildsoorte in groot getalle. Nie alleen het die oenskynlik dorre vlaktes ’n geweldige groot getal diere o n d erho u nie, m aa r ook die dieretipes self was baie anders as wat in die relatief verarm de Europese faunas aangetref word. Tro ppe migrerende spring- bokke, swart- en blouwildebeeste, hartebeeste en sebras moes sekerlik ’n asem rowende gesig gewees het. W at die vroee Europese reisigers nie geweet het nie, was dat dit wat hulle kon sien slegs ’n oorblyfsel van ’n eens ryker diere-omgewing was.

Fossielbewyse dui daaro p dat d a a r gedurende die afgelope vyf miljoen ja a r ’n besonder ryk en unieke soogdierfauna in Afrika ontwikkel het. Ken- merkend van hierdie dierelewe was die neiging om by oop grasveldomgewings aan te pas. Dit is juis in hierdie oeromgewings w aar die eerste spore van menslike ontwikkeling gevind is. Die savannas het in der waarheid nuwe geleenthede vir die mens geskep deur h om onder meer te voorsien van ’n haas onuitputlike bron van voedsel, nl. die massas swerwende hoefdiere.

Dit is in hierdie konteks w aar Florisbad inpas - net meer onlangs en verder suid. Die Florisbadse fos- sielvoorkomste dateer uit die bo-Pleistoseen- ty d p e rk , m a a r is b uite bereik v a n rad io - koolstofdatering. Dit beteken dat diefossieletussen ongeveer 125 000 en 40 000 j a a r oud is. Kenm erkend van die fauna is die oorwegend m oderne aspek d a a rv a n met enkele uitgestorwe tipes teenwoordig. Florisbad self is ’n stand h oud en d e bron van lou water wat in die verlede diere en ook mense wat op soek na voedsel en water was, aangelok het. Die bestudering van die fossiele werp lig op die lewenswyse van die prehistoriese mense van F lo ris b a d , sowel as die dierelew e van die oeromgewing. Die besonderse ryk d o m aan die grasvretende hoefdiere blyk uit die volgende lys van uitgestorwe diersoorte wat reeds by Florisbad gevind is: klein sebra, reuse buffel, reuse hartebees, basterhartebees, w aterbok, klein springbok.

E n k e l e v o o r b e e l d e v a n u i t g e s t o r w e d i e r e t ip e s .

K lei n S p r i n g b o k

B a s te r h a r te b e e s

R e u s e B uffe l

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

[r]

For the announcement size however, economic theory suggests that the relative announcement size should give a significant negative abnormal return for the issuing

inconsistency may be related to the time frames that were used: in our pilot study, adolescents with MBID seemed to be able to delay a reward when waiting times were on average 7

However it was possible to use a keytab file, converted to the Shishi format using keytab2shishi utility, to retrieve a service ticket which implies that once GSSAPI support

In view of this, and the fact that HIV/aids presents enormous challenges to schools in governing schools effectively to provide quality education to all learners, the need for

Er is gekozen voor een interview om te achterhalen wat respondenten verstaan onder ‘eigen kracht’ en wat de werkwijze volgens professionals zou moeten zijn om eigen kracht

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

verpligtings kon nakom nie~ Die direkte gevolg was die geweldige vermindering in die salaris van onderwysers.. tien aanbevelings gedoen·. moes volgens hulle. beskou