• No results found

Nuwe uitstalling: Oranjerivierkolonie

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Nuwe uitstalling: Oranjerivierkolonie"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Nuwe uitstalling

ORANJERIVIERKOLONIE

D .A . van der Bank Die beplanning van die u its ta llin g van

ampsvoorwerpe van die Oranjerivierkolonie in die N a s io n a le M u s e u m h et h e e lw a t interessanthede aan die lig gebring.

'n Amptelike wapen is in 1904 aan die Oranjerivierkolonie toegeken, waarvan die heraldiese beskrywing soos volg lui: "Insilw er 'n staande springbok op 'n grond, albei van natuurlike kleur; op 'n blou skildhoof, die Rykskroon, ook van natuurlike kleur” . (Die w o o rd e " in s ilw e r '' dui aan d a t die agtergrondkleur van die skild silwer (wit) is). Dit is die eerste keer dat 'n springbok as heraldiese simbool in Suid-Afrika gebruik is. Een van die antwerpe wat voorgele is, was di6 van Lockwood Kipling, wat verbonde was aan die Bombay School of Art in Indie, en die vader van die beroemde skryw er en N obelprysw enner, Rudyard Kipling. Die heraldiese ontwerpbestaan uit 'n boom op die skildveld,en op die skildhoof 'n roos (Bloem) tussen golwende lyne wat water (fontein) voorstel. Hierdie ontwerp is egter nie aanvaar nie. In 'n brief aan die goewerneur, lord M ilner, skryf die waarnem ende luitenant- goewerneur, H.F. Wilson: "[It] appears to unduly restrict the application of the Coat of Arms to the capital itself"

Die middelpunt van die uitstalling is ongetwyfeld die pragtige ampstaf van die Oranjerivierkolonie. Dit is vervaardig van sterling silwer en oorgetrek met 22 karaat goud. Op die ampstaf en die swart roede is die merke w aardit middeldeurgesaag is, duidelik te sien. Dit was die handewerk van die berugte misdadiger W illiam Henry Bell, beter bekend as "Beauty Bell". Di6 bynaam het hy, volgens sy eie getuienis, gekry omdat hy as kind aan 'n skoonheidskompetisie deelgeneem het. Bell, wat kort tevore uit die Pretoriase gestig ontsnap het, het 'n agterdeur van die museum met 'n loper oopgesluit, die glaskaste stukkend geslaan en die ampstaf, swart roede en 'n diamantborsspeld wat aan Emily Hobhouse behoort het, gesteel. Dit het op Donderdagaand, 11 Oktober 1928 plaasgevind en die diefstal is die volgende oggend om elfuur ontdek nadat 'n

besoeker die museumassistent, W illiam Plows, se aandag op die stukkende uitstalkaste gevestig het. In die loop van die oggend is Bell in die Central Hotel op Kroonstad deur speurder- sersant Ingram in hegtenis geneem.

The Friend het Bell beskryf as 'n goedgeklede en

netjiese man van ongeveer 65 jaar met 'n grys snor en kenbaardjie. In die daaropvolgende verhoor het Bell, wat die volgepakte hofsaal vermaak het met sy gevathede, skuldig gepleit. Hy wou die gesteelde voorwerpe op Kroonstad begrawe en dit gebruik om die Minister van Justisie te oorreed om te onderhandel vir die tersydestel van sy lewenslange vonnis.

Om te verhoed dat dieselfde lot die huidige uitstalling in die Nasionale Museum tref, is daar, benewens die bestaande alarmstelsel, ook nog 'n gesofistikeerde alarmstelsel in die uitstaikas geinstalleer.

W at die vlag of vlae van die Oranjerivierkolonie betref, kon geen vlag of amptelike afbeelding daarvan opgespoor word nie. Volgens die staatsheraldikus was dit standaard gebruik dat die goewerneur van 'n kolonie die Union Jack, met die betrokke kolonie se wapen op 'n wit skyf in die middel van die vlag, gebruik het. Britse kolonies het ook oor die algemeen hul eie vlae gehad, gebaseer op die Britse handelsvlootvlag, die Red Ensign, met die wapen van die betrokke kolonie op 'n skyf in die middel van die uitwaaiende gedeelte. Hierdie inligting is deur dr. Cor Pama, 'n gesaghebbende op die gebied van heraldiek, bevestig.

Indien enige van ons lesers miskien al een van hierdie vlae gesien het of bewus is van die bestaan van die vlae, sal dit besonder waardeer word as hulle met die skrywer hiervan in verbinding sal tree.

(2)

1. R udyard K ip lin g en sy vader J o h n L o ckw o od K ipling.

2. Parlementere a m p s ta f van die O ranjerivierkolonie, m et die wapen sig b a ar in die pa n e e l regs onder. 3. Een van die o n tw e rp e w a t deur K ip lin g voorgele is.

4. Die wapen van die O ranjerivierkolonie.

5. A fbeeldings van die vlae w a t m o o n tlik in die O ra n je rivie rko lo n ie g ebruik is Bo is die vlag van die g oew erneur en onder die koloniale vlag (die u itw a a ie n d e gedeelte is rooi).

6. Volledige u its ta llin g in M useum .

BIBLIO GR AFIE

Buro vir Heraldiek Korrespondensie. 1111 1985

P AM A C 1965 Lions & virgins herafdtc state symbols, coats-ol-arm s. Hags, seals

a n d other symbols o l a u th o rity m S outh Africa. 1487 1962 Cape Town

Hum an & Rousseau

The Friend. 13, 15 & 16 Oktober 1928

V rysiaaise Argiefbewaarplek (VAB) C O 4 3 6 -2 7 7 5 /0 4

(3)

A FIRST FOR PRIMARY SCHOOLS:-

NEW SOTHO CASES

Travelling cases for Prim ary Schools in the Bloemfontein area are meant to introduce pupils to some of the trad ition al artifacts of the Sotho people. It contains the fo llo w in g articles: a THETHANA, (the fringed skirt w orn around the hips by young girls), a MOTLHOTLO (a grass beerstrainer) and MODIANYEWE (the trad ition al conical grass hat of the Sotho) as well as a little grass mat. A worksheet and crossword puzzle is also included.

Requests fo r these cases should be made at least tw o weeks in advance.

FILMSPAN BESOEK MUSEUM

In A u g u s tu s verlede ja a r het 'n S A U K -film sp a n die N asionale M useum besoek om tonele in die S tra a tto n e e l vir 'n TV- produksie. Di e g e s k i e d e n i s v a n o n d e r w y s i n Su i d- Af r i k a v a n Va n Ri e b e e c k t o t n o u, te verfilm .

Van lin k s na regs: M nre. A le x Heyns, M orn 6 Coetzer, Mev. M. N eethling, dr. F. v.d. M erw e, mev. R in a -M a ria Scheepers.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

"Deze Vergadering acht het wenselik voor de toekomstige bloei van Zuid Afrika, dat er een Algenzene Z.. Handelswr- eniging worde opgericht, door het uitreiken van

•Samen trainen: in groep en/of onder begeleiding trainen is een meerwaarde voor je training en

• Kerkhof van Wortel Kolonie: voor het bestand 2e (0,56 ha – zuidelijk deel van kadastraal per- ceel 195b) van het kerkhof van de landlopers werd met de stad Hoogstraten

Veel Europeanen hadden dit gevreesd, overtuigd als zij er toch al van waren dat de aanhangers van de Sarekat Islam de Europeanen en Chinezen uit Nederlands-Indië wilden verdrijven

Dit onderzoek zou uitgevoerd kunnen worden door jagende vleermuizen in het gebied te vangen, te zenderen en dan door hen terug te volgen naar hun koloniebomen. Verder zou nog

In bijlagen geeft hij onder andere een volle- dige ledenlijst van de 'Aartsbroeder- schap van de Heilige Drievuldigheid tot Vrijkoop van Slaven' (1705-1848), een overzicht

[r]

[r]