• No results found

Die nasionale opkwing in die Kaap Kolonie i~

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die nasionale opkwing in die Kaap Kolonie i~ "

Copied!
19
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK X:.

OPLFWJSG !X /)J 1~· /\.JI Pf\'OLU1V IE.

Die nasionale opkwing in die Kaap Kolonie i~

ongetwijfeld te danke aan die Transvaabe Anneksac;ic en Vrijheidsoor1og. Tog werd di.e sade, wat toen so welig ontbem het, al eerder uitgesaai en wel deur die "Afrikaanse Patriot".

Orntrent hierdie koerant het ons in 'n antler ver- bancl reeds een en antler rneegedeel, wat hi.er ab be- kend onderstel word. Kou maak ons net me]cling van die f.eit, dat die invloed van d:Le "Patrjot" r.eeds in

l 8 7 8 groot moes gewees het, soos blijk uit 'n hoof- artikel iu die no. van 4 Oktoher, wat hier afgedruk word:-

"Dit lijk of die Engelse kourante nou nic> meer d:Le Patriot met stilswijgende vcragti.ng kan ansien ni.e.

'n Tijd gdede het die Ar1:.11s indiDek ons vermaan om gen oproer te stook in Trans\·aal nie, want England si3n arm is lank en sijn hand is swaar. Nou het me Cape Times weer 'n lang•e artikel reelreg teen die Patriot. Hy is bang dat die stem van die Patriots- party si.g binnen kort in die Parlement oek sal lat hoor •en s·eg, huHe moet a11c kragt•e V'erenig om dit

"met die voete dood tc trap'' (stamping it out)! Dis 'n voorbeeld van die fyne (? ) Engelsic beskawing om syn t·eenstander onder die voet•e doocl te trap ! Ja, ons mog wel in fync smaak by die Caj>e Timr s 'n les gaan neem. En sulkc nonsens en haat teen alle~

wat Afrikaans is wort nou by alle Staties uitge\·cil en in a11e strate rondgedra om te verkuop ver 'n 01rlaf'.

Ja, dit is oek wel '11 oulap wcrd ! :\far e<>n ding het die Cape Times tog getoon: dat huHe begin bang te worde ver die Patriot. Hi.er is syn eie woorde, en hier- me v;ereers genoeg: "Mar in deuse tyd moet ons in.

die oog hou dat di.·e Patriot ... 'n verkiescnde mag ver- tegoenwoordig, en dat in di·e- anst;~ancle Yerkiesi:ng

\"Cr albei hui.se die mag si.g sal lat gevoe~... b di.t imancl syn plig om rekwisis~cs op te stel \'Cr die manne (bekwamc Engelse ver die lZaad) of moct al ons belange in die hande van di·e Patriot en ~yn

onderst·euners val. .. ? In die tcenswoordigc omstan-

(2)

20..j. OPLEWINl} IX DIE KAAPKOLONIE.

dighcde van die kolonie en van Suid Afrika kan ons nie spulktjcs maak met sulke ibelangrike sake nie. Of ons ver ons st.cur an die gevoelens van die bevolking elders of nie cLis in ons cie belang dat ons nic uitstel nie om die sotte onte\T·crlenheid met die n'gering , silly disloyalty) tc vertrap, wat sig nou uitspreek in .die drukpers en wat lat·er sig kan lat hour in onse W·etg<'wing, as ons nie unsc kragte vercnig om on" te he::,k·cnn teen so'n hela,ggdikc skande (disgrace) nie''.

< )ns sal die lompe Engelsc voct v·erwag om ans cloud te traµ. Hij moet mar oppas clat hy nie straks in 'n voetang·el trap nie."

HOE DIE TOESTAND WAS.

Wil ans 'n denkbecld krij van hoe dooierig die toestand van die Afrikaner nasie was, dan hocf ons net te lees wat die ''Patriot" in sijn no. van 31 Jan.

1879 sc. Daar staal <lit :

"Hue het dit tut nog toe meesal in ons land ge- gaan? 'n Klompie raddraaiers op die dorpe, veelal Engclse kooplui, Jodc en Jodcgenote, ontvang 'n rekwi- sisic van een of antler hoge meneer, 'n koopman, of advokaat of so, wat graag die eer wil he van in die Parlemenl t•e sit, en wat dan ook 'n paar duite daar- voor orig het. Dan wort so'n r·ekwisisie deur d~e

raddraaiers geteken, en andere wat antler hulk plak staat word onder aUerhande voorwensds oorgehaal om dit te teke11.1 ! dan kom daar 'n mooie antwoord op ! Dit word dan gepubliseer in eien of antler plaselike blad, wat daar goed voor betaal won, en dit moet dan die trompet blaas, en v•ertd: "o Dis dan so'n knappe mau en dj,e hele distrik is voor horn; en gen antler het 'n kans ni·e," ens. 1;,n onse Afrikaanse boere-bc- volking sit stil ; hulle nomineer gen ·eie kandidate nie;

met ;,toemdag blijf hulle tuis, of mocl st•em vier een van die ::,e]fopgeworpe erebcjagers; en daardeur was ons Parlement so miserawcl ;;amegestelcl. ~Iar daar- ,in korn nou 'n end. Kijk mar o.a. na Richmond en Beaufort Wiest. En dis tijd oek. :\fog tander 'distriktoe hulk voorbedd volge l "

In dieselfde trant skrijwc mnr. A. S. du Plessis van Steynsburg. Sijn verhaal van die ontstaan van die :\frikancr Bond i_n die Albert ctistrik begin a1dus : -

"Dit is bekend met wdke doodse unverskil!Jigheicl

onse Afrikaans•e Bocrc hul1e polit~eke belange bchan-

clel het, vandat ons onder di Britse bestuur gekom het,

en vandat ons taal ans ontnome werd. Lydelik werd

dit hetreur dat 'n vreemde taal di offis~ele taal van Suid

(3)

ONTSTAAN VAN ALBERT BOND. 205

Afrika moes wees, 'n taal wat di oergrot·e meerder- heid van die boer•e n~e verstaat ni, wat dan oek as natuurlik gevolg v•er hulle 'n bron was van vele onge- ri.ewe. Want di ,reger~ng •en byna oek di Parlemenl was in hande van mense wat gen of weinig sympathi·e en bekendheid had met di ware bchocft.es en wense van die Afrikaan::,e boer. Om mar enige van di on- gemakk·e an te stip, byv. di 01:bps!aanbarr mPesters en bPdiende wr'/, vooral nog dcur di verwydcrcle afstand van di Magistraatshow·e vergroot; OJ/,gerief z1an Engels, sodat ::,warte soms as tolk ver di blanke man gebruik word; di anncxasi van Basutoland en di onrcgverdige en ontydig•e toepassing van di ontwapeningswet deur 'n Ministefi.e wat in dolle Jingoeismc ons land siedelik en finansiecl op di hoorns van 'n dilemma plaas; di ver- spilling van duisende pondc sterling van suurverdiende belasting gdde, om Engelse Setlaars in te voer, wat as hul1e hier kom meen a11es ne kan se, en an wi kroon- gr•onde g•ege word ten koste van di sone van di land;

di ondoelmatige onpraktise en kosbare Burg·erwel, wat e;er op 'n mi1itaire wet gdyk; di, \"er ons land met syn dunv·er~preick bevolking, onnuttig.c en in begi.nsel Godsdienslose Skoolwet; {'11 nog v1eul1e ander ongeriewe.

Hierby kom nog 'n "Exet,cr Hall", wat as dood-wyand van di Hollandse Afrikaans·e bocre, syn inv1oed so weet te laat gelde in Downing-straat, dat dit haas on- molik was om 'n hehoor1ike wet V'er ons land gepassieerd te kry. Dink hier mar an di geroep van slaverny, mis- handeling van .'>warte, waarmc ons beskuMig word.

"Mar nog meer, h:icer by ons was-staatkundige \·er- eniginge o.a. "de Kamer Yan Koophandel," wat me- dogenloos en op hehcndige wy~e di po1itieke sake so- danig wis te draai, dat al di land's voorregte in hulle voordeel val. Vandaar dat dit beweerd word: "di land wil spoorwege," t·erwyl di o'ergrot•e mecrderheid van ons Hollianse Afrikaandcrs f·eitelik !Pe1l uitbreiding van spoorwege was en nog is: wanneer .'>ulke enorme skulde by di reeds bestaande gevoeg wordc.

"Siedaar enige van di last•e •en donk<ere wolke, wait ons land hedrei·g het, onder welk g•ev.oel mcermale deur digene wat dit t·er hart·e :nieem di vraag gcdaan wcrd:

"Hoe tog bes oµ konstitusionelc wyse onsie swakkce

staatskip weer o.p te help? Mar dit het g"edurig op

di so dikwils herhaalde kla:g gestuit: "Di Afrikaners

is ongelyk." Hoofsaak 'b1'yf dus 'n middel hi·ervoor

te vi.in.de; nam. ·eendrag tussen di Afrikaanders te be-

vorder." (Totk r Sept. '82).

(4)

206 OPLE\VlNG IX nm KAAPKOLONIE.

Die oiwerskilligheicl was so groot ( vollens prof.

Cachet aan skrijwcr hicrvan vertel het:, dat hul in Burgersdorp op straat moes rondloop om iemand te soek, wat tog die nominasic \'an 'n kandidaat vir die parlemcnt wil kom sckondecr.

Dat dit egter in 1879 begin vierandcr het, blijk o.a. duidelik uit die

BEAUFORT WEST ELEKSlE.

Ds. W. P. de Villiers en mnr. D. F. du Toit (toen a lgemPcn gcnoem Oum Lokomotid) vvcrd gevra om a~s

kandidate te staan, waarop die poppe aan clans g•egaan hct ! Di·c "Patriot" van 2 I :.\faart I 879, sc : -

·'Die Afrikaanse Party is wakker geworde en wil hullc nie langer by die neus lat lei deur 'n half dosyn Engelse rad- draaicrs nie. Hulle is clan oek eenparig opgekom met nomina- sie rlag en had 'n grote meerderheid. Nou siet die raddraaiers dat hulle saak verlore is; hulle is woedend; dis die raserny van wanhoop". Ook van Caledon word geEeg, dat daar twe kandi- date is vir die "Afrikaner Party" en dat daar '11 ''warme stryd"

sal wees."- Dan word herinner aan die woorde van Pres. Brand:

"Afrikaners. stuur tog advokate en prokureurs nie na die Parle- ment nie."

Bij die Beaufortse nominasie het mnr. Pritchard (met mnr. V.d. Spuy als tolk) volgcns 'n verslag aldus gespreek : -

Hy vertel aan die vergadering dat hy 'n'vriend was van Ds. de Villiers, maar as gesegde predikant na die Parlement gaat, dan besoedel by syn ambt en hy <Pritchard) sweer by God Almach- tig, dat hy nooit in syn !ewe weer die Sacrament uit die hand van Ds. de V. sou ontvang nie. Wat die "Patriot" aangaat, die sal land en volk ten gronde breng. Die kiesers moes in ag neem wat hulle doet. Hulle kroos sal daaronder moet ly as Ds. De V.

en die "Patriot" na die Parlement gaat. Ja, wat meer is, die kiesers sal deur so'n daad na die he! en verdoemenis gesleep worde.

Kort daarop werd 'n publieke verg. gehou, waarop eenparig beslote werd "om afkeuring te kennen te geven over het schan~

daal van de nominatie door de dopper-elektie van de "Patriot" ...

daar zyn kandidatuur een belediging was v·oor de intelligentie van Beaufort West". (P. 14 Maarl 79).

Die eleks~e sdf beskrijf 'n korrespondent op m- teressante man~er: Ons gee dit hi·er als bewijs dat die Afrikaner ontwaak was :

''Om 9 uur in die morre begin die gewoel toe te neem

Karre en andere rytuige ry deur die strate, in stryd met makaar

om kiesers aan te bring. Omstreeks I I uur kon ons merk dat

die stemming verkeerd loop daar baing van ons kant deur die

.teenparty omgehaald werd. Drank, vuile leur.s, en lasterlike

(5)

WAKKERE ELEKSIES. 207

besprekin gs teep die "Patriot" as 'n oproermaker en 'n Hotten- totsgesinde persoon ... was enige van die middels wat deur die doe/ moes geheiligd wo1de. Van die kant van die teenparty werd oek 11og met 'n skre'ende bende van meide en jun- gens spotprente deur die strate gestuur, blykbaar met die doel om te sien hoe menere Teske en de Jager dit sou opneem ... Na die middag werd twe grote poppe op stoele deur die straat gedra ; die een moes mnr. Teske en die ander die "Patriot" verbeel. .. In

<lie Skotsi> Kerk, ons gewese kantore, was vry drink ... In die stille donkere nag hoor ons meteens weer 'n lawaai en daar kom die intelligentie van Beaufort West, in die gedaante van 'n boel Hottentots, Kaffers, Navies en meicie in eens die stilte van die nag.verstoor met hulle woes geskre, en geraas. Voor die deur van mnr. Teske bly hulle staan en skre: "Teske en die Patriot!

Patnot dood ! Maak vuur, maak· vuur !" en een van die poppe werd daar verbrand ... In die agtermiddag (14 Aprill werd 2

doodkiste met twee nagemaakte lyke bo'op deur die strate gedra ...

Die twe kiste werd in die kerkgebou gebring en toen die fraaie vrinde sig versadig had an hulle brassery, werd die kiste onder groot lawaai verbrand."

Als redes, waarom Oom Lolmmolief nitgeval het word nog genoem: I) die grate meerderheid op <lie nominasiedag, wat die Boere gerus gcmaak het; 2 1

die grote reens, waardeur baing verhinder werd om op te kom, en 3) di'e strawwe perdesiekte wat 'n grote belemmering was.

Hoe dit ook sij, die ijs was gebreek en voortaan .sou die Afrikaner horn bij e1ek::iies laat gelde.-

DIE ALBERT ELEKSIE.

Ook in d~e distrik Albert het claar.d1e jaar ( l 8 7 9) n kragtige ontwaking ge~om. Van dieselfde dorp, waar hnl eers 'n man moes gaan soek om 'n nominasie voorstel te sekondeer, word nou gese: "Op de bestem- de tijd was het kantoor talrijk bezet met belangstellen- den uit het dorp en van buiten. Zelfs de uiterste wij- 'ken van het distrikt waren goed vertegenwoordigd.

Dit verblijdend verschijnse], n.1. toenemendc bdang- stelling op politiek g·eb1ed. \OOral onder de buiten- bevolking, is voornamellik te danken aan de ijverige werkzaamheid van de nog j>eugdige' A'lbertse Boeren- beschermingsviereniging". ( P. I 2 Dec., '7 9.)

So praat 'n korrespondent en d~e "Patriot" self SC : -

"Die Albertse Boerevereniging het mnr. J. Joubert genomi- neer as kandidaat ver Jie parlement... Die B'dorp Gazette, wat nog onlangs die Boerevereniging so gelaak het; prys dit nou rlat Beere self hulle politieke belange in hancie neem. Ons les ver die boere hieruit is: Kyk wat 'n mag het julle, as julle wakker

(6)

208 OPLEWINC~ IN DIE KAAPKOLONIE.

en gelyk is. Julle is die meerderheid en het die hef in hande.

Koerante sowel als parlementslede moet draai as julle net styf hou." (P. 7 Nov. '79).

DIE BASUlNGEKLA~K.

Dat daar 'n kragtige bao,uingeklank nodig wao, om die hardslapende hasie wakker t·e krij, is wel te be- grijp. Die "Patriot" van di·e 'eerste tijd was dan ook gewelclig anti-Engels, 'en d~e ·edit•eur het later \·er- klaar, dat hij dit moes wee~ om "stoom op te krij."

On!:>e les,ers het al hier ,en daar kenni~ gemaak met die nie onseker·e geluid wat die ''Patriot" ·uit- gestoot het. T,en oorvloede gee rans hi·er nog so'n klein proefie :

,,Onder die grote vrijheid is seker begrepe, <lat ons kinders vol1ens wet Engels moet geleer worde;

dat i.11 ons Parlement, on;, eie taa~ nie mag gesprokc worde; <lat ons nie eens 'n telegram in ons eie taa1

• kan afstuur nie; dat die Goeverneur kan wciger om eni.gc wet te bekragtig wat die Parlement maak; dat hij die Padement kan afset as hulrl<e nie na sijn sin werk ni'e ·en dan die land die duisende ponde lat dra van 'n nu we besing; dat hij ons Ministerie kan afset, in oorlogstijd, as huHe nic na sijn pijpe wil dans nie;

dat hij kan roep wie hij wil om 'n nuwe ministerie te vorm, al was <lit ock 'n Engel'se settelaar; <lat bowedien die Rijksregcring die maghebbende Goevcr- neur kan uerugroep as hij die Afrik!aners 'n bitjiie begunstig soos hulle met Sir B. Durban g·edaan het, ens., 'ens., 'ens." (P. 30 Mei, '79).

Die soort van gduid her die nasie wakker gemaak, maar het nie oorals op .;;ympathieke oi;e gevai: nie.

Veral oor 'n deel van die predikant'e was die "Patriot"

sleg te spr,eek, terwijl hullie op hul beurt di,e blad so hard als kan teengestaan het. Op 'een pliek wou 'n predikant sdfs 'n viergadering hou om die blad "uit te roei."

Dan, dit was toen die tijd, dat Eng,else dienste in die Kerk ingevoer werd, ids wat natuurlik vir die

"Patriot' te magtig was. Ons volstaan in hierdie

· verband met die volgende aanhalinbe. Aangaande die invioerin:g van Engds het 'n pn,dikant toen gese :

"WiJ hebben moeilikheden gehad omtl:'ent -de invoering

der Engelse taal', maar in Kaapstad was het violstrekt

nodig het Engels in te voeven, ofschoon het grote

strijd gekost heeft. Tans echter wordt ·er bijkans in

iede1«e g,emeente uit de drie diensten een ln het Engels

gehouden". (P. 28 Nov., '79).

(7)

TEEN IMMIGRASIE EN KONFEDERASIE. 209

IMMIGRASIE EN KONFEDERASIE.

Sijn nasionale koers het gemaak, dat die "Patriot'·

die wagwoord gegee het: teen immigrasiie en teen konfederasie. Ons lees in di'e no. van 13 Jan., '82 :

"Die Zuid Afrikaan van gister bet 'n artikel o'er "ons immi- gratie stelsel," wat ons graag in syn geheel sou o'ergenome he had ons ruimte dit veroorloof. Het ons tydgenoot onlangs nog gemeen dat op die punt te veel verskil van gevoele bestaat om dit in 'n algemene petisi op te neem, nou verklaar hy "naast de regten der Hollandsche taal schynt er geen onderwerp, waar- omtrent onze Hol. Afrikaanders zoo eenstemming zyn als de herroeping of herv. van onze immg. wet." Hy geef veral twee redes daarvoor op I) omdat die stelsel die onbillikheid self is teenoer koloniste, met an vreem<lelinge en uitlanders te gun wat an koloniale inge-.etene onthoud word, en 2) onidat die landbou- immigrasie-stelsel net niks anders bedoel nie as om nasionale partyskap te bevorder en, in plaas· van die naturelle, bestemd is _om die Hollandse Afrikaner te bestry."

Die aanhaling is van belang omdat d~e gesk£ede- nis sig kan herhaal. Dis ook diie geval' met Oom Lokomotief s'n bestrijding van konfederasie soals toen aangedien. Hij se in sijn antwoord aan sijn Beaufort- se besers : -

" Konfederatie is door 0117.e Goeverneur in zyn prorogatierede

met de sluiting van het Parlement tot een hoofdvraag ges~eld by

de aanstaa!ide verkiezingen. Eenheid is altyd wenselik en

geeft kracht. Maar dan moet ze een ware eenheid zyn, inwendig

ontstaan, uit innerlike behoefte gegroeid. Maar een gedwon-

gene eenvormigheid, zynde het uitwendig aaneenlymen of

samenbinden van vreemdsoortige elementen, is vruchteloos,

hinder lik, ja schadelik, soms gevaarlik. Een Verenigd Zuid

Afrika is ook ons ideaal. Welk ware Afrikaander voelt het hart

niet warm kloppen by de gedagte aan die dag, wanneer wy een

eigen waarlik verenigd, en daardoor blociend en machtig volk

zyn zull.:~n! Maar een cenheid, die nietvoortspruit nit het hart

onzer bevolking en waar bet volk dus nog niet ryp voor is ;

--een eenheid. die ons voorgeschreven wordt van uit Downing-

straat, met cen reeks van voor ons knellende banden ;-een een-

heid, waarin de vryheid en de invloed van onze Afrikaanse

bevolking beperkt wordt, en de vreemdeling gelegenheid vindt

tot krachtiger uverheerinng ;-een eenheid, die geen rekening

houdt met de vryheid van de V rystaat, en het onrecht onze

broederen in Transvaal aangedaan; een eenheicl die geen reke-

ning houdt met de taal en de wensen van bet meerder deel der

bevolking ;-een eenheid, in een woord, ten voordele van de

Engelsman en ten koste van de Afrikaander :-zulk een eenheid

zullen wy niet alleen nooit voorstaan, maar zelfs tegenstaan met

al de k1acht die in ons is. Wy schryven dus niet in ons pro-

gram:- "Geen Konfederatie-in generlei vorm-en niet te

eniger tyd." Neen, maar wy zeggen wel, dat Konfederatie een

(8)

2 Io OPLEWING lN DIE KAAPKOLONIE.

zaak is die met de grootste omzichtigheid dient behandeld te worden. Wy willen Konfederatie, geen Konfiskatie. En in elk geval, de permissieve bill van Lord Carnarvon kan ons hierin niet ten groncwet strekken, zonder de meest radikale veraude- ringen. Het zal dus veel er van afhangen in welke vorm het Ministerie een Konfederatie-schema voor het Ruis brengen zal.

Verbrokkeling der Kolonie in kleine Staatjes, met kostbare Parlementjes, is buiten de kwestie."

DIE ONTWAKlNG EN DIE \-RIJHEIVSOORLOG.

Dat die Transvaalse Vrijheidsoorlog 'n flinke stoot vorentoe gegee het, is algemeen bekend. Di.e ''Pa- triot", die

1

voordelc van di·e oorLog opsomrnend, -..{·:

"Die Afrikaners, v~ral d~e jeug, het nou 'n afkecr giekrij t•ecn vrnemde tak en sede, veral teen Eng·els, en daar is 'n ambis~e opgewck \'er ons eie volk en on.s eie taal... Die vcrwij•t dat ons, Afrikaners, gen na- sionaliteitsgcvoel het n~e, is oek nou beskaam. Kijk' die \·ergadcringe; die duisendc ponde; die twee jonge patriotte wat huUe studie lat vaar het om hullc strij- dende en lijdcndc landg1enotc t1c kom help". 1 ~P.

15 Apr., '81).

1DIE VERGADERIN"GE.

Die "Patriot" noem hicr drie puntc, wat ons korte- lik moet verduidi;lik en wat 'n goeie kijk gee op die ontwaking van die tijd.

Van die vergaderings se die blad :

"Reeds is daar 'n hcwcging deur die hcle Kolonic en Vrystaat ten gunste van die Boer.e. An \Vorcester en Franshoek is al lflergadcrings gchou en rcsolusie;,, g·epassocr. Die Paarl sal cerskomende l\laandag 'n monstcrvergadering hou; 'n buiteng·ewoon grot1e op- koms word verwag, want die gemocdcre is hier net gaandc. In SteUenbos en anderc distriktc is oek al 'Viergaderings bepaaL Dis r·cg. Ons hoop mar <lat die resolus~es duiddik en kragtig sal uitsp11eek wat ons van die saak denk en hoe 1ons daaronder gevocl. Soos die Paarlsc oprocping seg: "Engl'and mo.ct weet dat 'n oor1og teen die Transvaalse Boere sedclik 'n oorlog teen heel Suid Afrika is." En ons wiJJ hi·erby di-e v:raag doen, of dit n~e sal goed wees om onse sim- i)athioe met de Boerie te betoon met ·n daad nie ? en

dit is deur 'n som geld bymakaar te maak ver die lydende deur 'die oorlog, an d~e BoeDekant, soos wede- wes en wese, ens". (P. 7 Jan., '81.)

Van die Paarlsie monstervergadering ded ons hier-

die uittreksels mee : -

(9)

PAARLSE MONSTERVERGADERING. 2 I l

Os. du Toit se dat hy die vollende resolusie wil voorlee~ en toelig mar nie lat passeer nie : - "Deze Vt>rgadering spreekt de wenselikheid uit, dat alle rechtgezinde Afrikanen door heel Zuid.

Afrika de handen ineenslaan om onze sympathie met de Trans- vaalse Republikeinen met een daad te tonen, zo de vyandelikhe- den verder mochten voortgaan, en we! door een Fonds op t«

·richten voor hun noodlydenden door de oorlog, meer biezonder voor gewonden, weduwen en wezen."

"Waarom dan die resolusie nie passeer nie? Omdat <laar nog byna geen gesneuvelde en gewonde an die Boerekant is nie;

en ons hoop nog dat die vortgang van die oor!og mog gekee~.

worde. As dit nod1g is, sal die Afrikaners ver die saak nog milder bydra as ver die Trekboere. IJie saak sal hy dus vereers nog lat rus. Mar wat hy we! wens voor te stel en te lat passeer is : '' Deze Vergadering benoemt een staand Komite, bestaande uit de H.H.: J. S. Marais, P. t:I. Faure, A. B. de Villiers, J. S. de Villiers, T. Roos Sr. met macht van byvoeging, om de verdere loop van zaken in deze te volgen, met andere distrikten te korresponderen, en verdere vergaderingen op te

roepen zo zulks mocht blyken nodig te zyn ."

"So'n komite sal werk genoeg he. Vereers al om ons reso- lusies van vandag in Engeland bekend te maak. Wat is geworde van ons petisies, eers van 6 en toen van 7 duisend ? En nou die Britse Parlement sit nou. Lat ons geld ge, al kos dit nog so veul, en lat ons al die resolusies per telegraafkabel o'erstuur na Meneer Courtney om in die Britse Parlement voor te lees en in die Engelse koerante te publiceer. Lat hulle eenkeer in Enge- land weet wat ons denk en spreek ....

"Ds. du Toit seg nogeens, meer bepaald ver die Boere- lydende te wil ge, en daar is nog gen behoefte nie. Mar hy stel voor om dadelik 'n lys te open ver telegraafgemeenschap met England. Dadelik werd ve'r £92 IOs. geteken. Daar was grote geesdrif. Vele wil dadelik I of 2 knappe Afrikaners na Eng- land toe stuur om daar te werk in belang van onse Transvaalse Broeders. Op Stellenbos is resolusit!s in dieselfde gees gepas seer en ver £50 ingeteken om dit saam met die Paarl o'er te stuur."-(P. 14 Jan. '8I.)

Op 9 Febr. d.a.v. werd weer 'n vergadering gehou 1) om die kwessiie van geneeskundige hulp verder te lbesprieek en 2) om afkeuring t'e kenne te gee oor diie gedrag van "enige weinige" Afrikaners, wat onder'.

valse voorwendsels perde en muile opkoop om teen Transvaal gebruik te word. Bij die "Paarlse Trans- vaal Hulp- Komitee" word bijgevoeg Ds. S. ]. du Toit, mnr,e. D. F. du Toit, J. H. Hofmeyr, Dr. Van Oordt, mnre. G. J. Malherbe en A. J. Marais, J.sn.

RESOLUSIES.

'n Paar maande later het die "Zuid-Afrikaan"

voorgestel, dat 'n nuwe reeks vergaderings sal gebou

word om mnr. Gladstone "dank te zeggen v:oor hetgeeD;

(10)

2 I 2 ,QPLEW,ING .IN ·DIE KAAPK,OLON:E-E.

~r is geschied," veral tecnoor die agitasic van die Jingoes. Die "Patriot" was daarmee ecns, "want soos die Jingocs nou tf· kere gaat, dis te erg." Meteen het die "Patriot" van I 5 April ·n aantal konsep-resolusies

gepublis~er. wat op die ,·ergaderings kon aangeneem word. Enige daarvan volg hier : -

" Oeze Vergadering heeft mer leedwezen en verontwaardi-

~ing vernomen, dat zekere zich noemende ''loyale onderdanen van Hare Majesteit" in Natal en in de Kolonie, met zelfzuchtige doeleinden, de vrede opnieu ~v trachten te verstoren en de ge- moederen te verbitteren, door oproerige demonstra ties. het over - seinen van valse voorstellin~en naar Engeland, het in beelte nis verbranden van Engelands eerste Mini1'ter en van de Britse Leeuw, het neerhalen en in het slyk treden van de Britse vlag,.

enz. ; en zy acht zich geroepen hiertegenover haar meerdere ge- hcchtheid aan de Britse Kroon uit te spreken na de edelmoedi- ge herstelling van de onafhankelikheid der Z. A. Republiek in

fransvaal. '

"Deze vergadering acht het noodzakelik, rlat een Transi•aal- se Vryheidsjonds worde byeengebracht door de vrienden der Z.

A. Republiek, ten einde onze stamverwanten in staat te stellen een krachtig bestuur te herstellen ; en zy besluit tot da t doe!

dadelik subskriptielysten te openen en te cirkuleren en Boeren- bazaars te houden (of welke plannen men meer of beter weet te vinden vulle men in) ; de gelden te worden opgezonden aan en.

erkend door het Paarlse Komite voor Transvaal of direkt aan het Transvaalse Driemanschap (of wat men beters weet in de plaats te stellen).

"Deze Vergadering acht de tyd nu gekomen tot de oprich- ting van een algemene Afrikaander Bond. volgens de gron dregels ontworpen rloor de Redakties van de Patriot en Express."

"Deze Vergadering acht het wenselik voor de toekomstige bloei van Zuid Afrika, dat er een Algenzene Z. A. Handelswr- eniging worde opgericht, door het uitreiken van Aandelen, met beperkte verantwoordelikheid, onder het bestuur van een ver- antwoordelik Komite door de aandeelhouders gekozen, ten einde een handel te openen met het Vasteland van Europa en de Ver·

enigde Staten van 'Amerika, tegenover het tegenwoordige rnono- polie, dat de Engelse handel hier dryft met hoofddepots aan de Kaapstad, Port Elizabeth, Bloemfontein. en Pietermaritzl1mrg, en Boerewink~ls in alle verschillende steden en dorpen des lands;

welke Vereniging tevens zorgen zal, dat onze produkten een goede markt vinden in het Buitenlan<l.

"Deze Verg;:idering beschouwt een NATIONALE BANK een :zeer gewenst iets, en wenst ernstiglik dat door bevoegde perso- nen een Prospektus daartoe worde opgesteld en gepubliceer::\, belovende zy haar ondersteuning zo zulks wijzelik worde aan- gelegd.

''Deze Vergadering acht het wenselik, dater door heel Zuid

Afrika een dag al!. Gedenkdag van de hulp en verlossing door

de Allerhoogste aan onze geloofsgenoten geschonken jaarltks

worde gevierd, en zy acht de laatste Zondag van Februarie de ge-

(11)

GELDINSAMK£<.ING. 213,

schikste dag daartoe, ons herinnerende aan die bovennatuurlike overwinning op de Majubaberg, het keerpunt in de roemryke worstelstryd voor recht en vryheid."

DIE GELDINSAMELING.

Die tweede punt, wat die "Patriot" genoem het .als bewijs van nasionale oplewing, was die duisende

ponde vir Transvaal bijeengebrag.

Die eerste oproep vir geld hct uitgegaan van die Komitee van die Rooi Kruis, om gclijkop Boer, Engels- man en Kaffer, wat gewond word, hulp te 'erleen.

Die beweging het in Holland begin, waar £ 1,000

toegeseg werd.

"Die twede oproep werd gedaan deur 'n komitee van die Paarl, op die Vergadering van Februarie benoem, waar- by gevoeg werd die Redakteurs van die Zuid Afrikaa11, Volksblad

·en Patriot, omdat hulle reeds lyste uitgestuur het, in die gees van Ds. du Toit s'n resolusie op die Vergadering. Oie Komitee het net bepaald vir BoPre gevraag, en onder ::lie bepaling, dat a lie

~elde wat oor is na afloop van de oorlog, sal ve'rdeel worde onder

·behoeftige wedewes en wese van gesneuwelde Boere, en aan 13oere wat deur die oorlog verarmd is. ( P. II Febr. '8I.)

·. In die no. van 25 Februarie skrijf die blad verder .als volg uor die saak : -

"Die Komitee van die Rode Kruis an die Kaap het reeds

2 dokters afgestuur o'er die Vrystaat, een uit die £1000 van Holland, en een deur die gifte wat Zuid-Afrikaa11 en Volksblad ontvang het gesalarieerd.

"Die Paarlse Komitee het dadelik getelegrafeer na Eden- burg (Skotland) en het antwoord gekry, dat 2 van onse jonge Kapenaars, wat daar studeer ver dokter klaar is om dadelik uit te kom. Die geld ver hulle o'erkoms is per kabel gestuur en binne 'n maand kan ons hulle bier verwag ...

'"Mar daar is geld nodig, veel geld. Geld tot verpleging van .gewonde; geld ver wedewes en wese; geld ver verarmde families.

Lat niemand tog bang wees, dat daar te veul sal inkom nie.

As die oorlog vandaag ophou, dan is ons ni in staat om al <li

~kade en verliese goed te maak nie. En wie weet hoever die verwoesting nog kan gaan. Dit kan weldra nodig worde ::>m Jmorn en meel tt> stuur vir vrouwens en kinders, dat daar gen

hongersnood lmm nie.

"Die Paar!se Komitee stuur lyste uit, en vraag medewerking deur die hele land! Lat tog in elke wyk en veldkorr1etskap Komitces gevorm en kollektante benoem worde. Slaat gen een o'er nie. Lat alma! ge, en elkeen so veul ashy kan. En stuur die geld so gouw as molik is an ons Tresurier, Meneer A. B.

de Villiers. Paarl, wat die ontvangs sal erken in die Hollanse

·koerante."

(12)

2 I 4 OPLEWIN"G IN DIR KAAPKOLONIE.

Die blad deel later mec, dat in d~e Kaap-Koloni.P in Mei 188 I al £7,ooo ,·ir Transvaal bijmakaar was.

(13 Mei, 'Sr).

~lEDIESE IIULP.

Als derdc bcwijs \'all die nasionale opwak:ing het die "Patriot" genoem die mooie daad van twee m<:>diPse studcnte, \'oigt en Esselen (Ewald). waaromtrcnt die nq. van118 ::\1aart, '81 ons aldus nacler inlig : -

"Toen in die begin vergeef~ in bijna alle koerante geadver·

teerd en na alle kante geskrijwe en getelegrafeerd werd deur die Rode Kruis, en r.lit gelijk het of in ons land gen dokters kon gekrij worde om onse Transvaalse Broeciers. wat gewond is, te gaan help nie, het die Paarlse Komite na die patriottise Kaapse studente, wat in Edenburg ver dvkters studeer, getelegrafeer.

of 2 van hulle nie kon uitkom nie. Dingsdag aand krij hulle die telegram. Oadelik was daar meer klaar as gevraagd was.

en onse jonge Kapenaars bet gewediiwer om hulle verdrukte Broeders te kom help, hoewel elkeen kan verstaan dat dit met grote opoffering en minstens 'n jaar verlies in hulle studie ge·

paard gaat.

"Woensdag werd beslote dat Menere Voigt van die Paarl, en Esselen van \Vorcester sou kom, en dadelik het die studente die benodigde geld bij makaar gehad, want die geld van die Kn- mite was nog nie angekom nie. In 3 ure tijd nadat die besluit geneem is, had die 2 studente alles klaar en vertrek hulle met die trein na Landen onder juigkrete van 'n ganse trop Kaapse studente bij die stasie. Ver mnr. Voigt veral is dit 'n grote op- offering, omdat hii weldra sijn laaste examen moes maak. Andere

studente het lat weet: as nog hulp nodig is, t~legrafeer mar.

"Woensdag nag kom onse twe studehte toen deur na Lan- den. Donderdag koop hulle daar die nodige medicijne en instrumente in, en Donderdag nag weer op die trein na Dart- mouth, waar hulle die Vrijdag op die T¥arwick Castle klim.

"Na 'n voorspoedige seereis van 3 weke kom hulle laaste Vrijdag an, waar hulle in die Docks verwelkomd werd deur Ds.

Du Toit en mnr. J. S. de Villiers als deputasie van die Paarlse Komite." (Die volgende Dinsdag werd aan die twee studente 'n Adres aangebode denr enige komiteelede in die huis van Ds.

Du Toit. Uit die Adres blijk, dat die Edenburgse studente 'n Unie gevorm het om die sake van Transvaal in die vreemde te

behartig.)

" Na afloop van die Komite, nodig Ds. Du Toit die twe jonge vriende en die Komitelerle uit om same met nog enige vrinde bij horn an huis Woensdag aand same te kom tot 'n ge~

sellig verkeer." (35 dames en here was teenwoordig, wat deur

mevr. Du Toit met behulp van enige dames getrakteer werd.)'

(13)

BOEREWINKELS. 2r5

HULDE.

Ons rneg hier in die mooie naam-v,ers wat "Oom Jan" (mnr. Hoogenhout) gemaak het om hulde te breng aan die mooie studentedaad : -

<:er in het koude Noord, in Schotlands oude stad, O ntvingt ge een bliksemschrift dat men U nodig had ... n 't eigen Vaderland, om magen en om vrinden, 0 ewond in vrijheidskamp te helpen, te verbinden,

~ erzelfde stand gereed, aanvaardet gij de reis t:ri n, vaardig op 's lands stem, voldeed gij aan die eis.

Ziets achttet gij te groot, uw studien liet gij varen ;

trJ en dankbaar volk bJijft trots op zulk een voorbeeld staren,

(fl preekt van en roemt alom uw patriotisme en moed.

(fl troomde op 't Transvaalse veld het dappere heldebloed.

trJ n was er niemand om diP levensstroom te stelpen, l ' of U ! ter hulp gesneld om in die nood te helpen.

trJ wald en Carel, die uw volk dat offer bracht.

z og worde uw naam genoemd door 't verre n;;igeslacht.

OoM ]AN.

BOEREWlNKELS EX HANDELSVERENlGlNGS.

So veelomvattencl was die ideaal van Ds. Du Toit,

<lat hij nie tevrede was voordat die Afrikaner dire hanclel in hande het n~e. Hij hiet daarom dadelik aanbe- veel die oµrigting van Boerewinkels en Handelsver- eniginge, ,en sijn wenk werd ook opg:evrolg. Jammer dat die saak nie mcer sukses g'ehad hct nie, want hoe kan die Afrikaner ooi t 'n nasie wmd als die han<lel in vreemd(· hande b li j ?

In ieder geval, wat hier ,en claar nog aan Boere- winkels gevonde word, daarvan moet ons blijkbaar ook die oorsprong sock in die vrugbare brrein van Ds.

Du Toit.

Ons gee nou ,e.ers 'n artikel van d:ie "Patriot" van 19 Nov., 1880, dus geskrewe v66r die Vrijheidsoor- lO'g : --

"Ecn van die vele snar,e wat ons angeroer het en

wat wcerklank gevonde het in die harlc van duisende

Afrikaners, en nog gedurig vorttril. is : dat vreemde

geluboekers die handel in ons land hceltcmal in hulle

hande het; dat di·e ver hulk verryk met onbillike win-

ste te neem; en dan nog die ei,e geld 'van onse Boere

gebruik om hulle t·e Gnderdruk soos die gelukvools

eers dik en vet is.

(14)

2 I 6 OPLEWING IiN DIE KAAPKOLONIE.

"Eers het ons die Transvaals.c Burgers geraai om an hulle lydelik verset kra:g by te set deur 'n pJ.egtige verbintenis waarin huUe ondcr anderc vcrklaar dat hulle gen handelsverkeer met die vrecmdc gduksoe- kers verder wil he nie, mar 'n eic handelsvereniging sal oprig met Boercwinkels, op alle dorpe.

"Die saak het in die Transvaal byval gevonde.

'n Stcrke maatskappy is reeds gevorm en hulre is al in onderhandeling met Europa om hulle go·ed uit te kry.

Laas het ons 'n berig gesien dat hul1c met 'n handcls- firma in Belgic betrekkings angeknoop hGt, en dat daar selfs 'n bepaalde skeepvaart tus:sen Belgic en Afrika sa] op tou geset worde. En dis gen kwalike plan nie.

Die Koning van Belgie stel veul belang in Afrika, soos bekend is, en nie lank gekdc is nog daarvanclaan 'n expedisie uitgestuur Ina Midde-Afrika. Dan necm Bel- gie teenwoordig 'n {'erste plaas in onder die bndc van Europa wat handel en nyv·erheid angaat, soos nou weer duidclik gebleke is met die nasional·e tentoon- stelling van Brussels. Dis molik die ibeste anknoping!:-.- punt, veral daar die Transvaal veul invloecl ·en medege- voel verloor het in Holland dcur die spullctjies van Burgers.

"Mar ons bedoeling was nie ·dat so'n handelsver-

;eniging sig sou bepcrk tot Transvaal allcen nie. Ne, deur heel Suid Afrika behoort die Afrikaners hullc hande incen te slaan ·en een grate ''ere11iging te vorm, met V·Crskillende takke Of verskiJ1ende Verenigingc 00-

derling ,·crbonde, ten ·einde seH onse handcl in hande te kry, 1en nie langer toe te laat dat vrccmdelingc langer duis1endc ponde trek \'an wat ons met ons sweet en bloed vcrdien en self kon behou hct nic.

"Toen ons geskrywe hct o'er 'n Afrikaner Bond, het ons al in rlie Potriol van 2 Juny, 1 879 gC'sC'g. dat ons wil hL~ "'n Afrikaner Bond, wat dan oek clic ware be- lange van ons land

1

en van allc partyc hevorcler, en bdet dat cliC' belang,c van Afrika an Engeland, of die Boer an di·c Koopman opgeoffer word; 'n Afrikaner Bond, wat handel en nyverheid hevorcler ten dienste van die land cn nie ter vulling van die beurs van spekulatcurs: wat vereers nic toelaat dat onsc g1eld- mark hedtemal bcheers word deur Engdse banke;

wat fabriekwese bevorder sodra daar kans toe i ::.. "

"Die saak heg'iu nou in die kolonie oek al wortel te vat. 'n Tak van die Alhertsc Bocrcvcreniging i~

cmstig met di

1

e saak bcsig om so'n Bocrewinkel op

te rig op Ven.t·ersburg ',later v,entcrstad). Ons publi-

.;;eer twc verslage daarvan, en wens meteen die andag te

(15)

B0ERE HANDELSMAATSKAPPI'.f. 217

bepaa:l op die belangrikhei.d van die saak, oek van an- tler distrikte wat dit nog nie insiet nie. Ons stuur an die vrinde van Ventcrsburg 'n kopy van die prospek- tus van die Transvaals·e Nationale Boerc-Handelsver'- eniging; molik kan dit ver hulle tot 'n leiddraad wees.

Verder wens ons hulJ.e an te beveel om dadelik met die Transvaalse Komite daaro'·er in onclerhandeling te tre en met hul1e same t•e maak om gm•d uit Europa te ontbiede .. D.ie enigst•c punt waarop ons die \Tintle in Transvaal sowel as Kolonie ernstig op hulle hoede wrl stel is: pas op· waiter ma1111e jttl an die bestuzrr z•a1z sake set.

"Dat so'n viereniging uitvoerbaar is en goedbe- 'ituurd moet betaal behoef gen bPtoog nie. Waarom~

as handelaars by dosyne kan ryk worde, sou sulke v.er- enigings, deur alle regte Afrikaners ondersteund, nie:

frnn bestaan en selfs gocje winste l·ewer nie ? 'Tot nog toe was die t·ekse op on.s van toepassing: "Uw land verteren de vr·eerriden in uwe tegenwoorctigheid, en een verwoesting is er, als een oml~ering rloor de \Teem-

den" (Jes. I : 7). "Vreemden ''erteren zijne kracht, en hi) merkt het niet" (Hos. 7 : 9).

"Ons wens die ondcrneming a"llc ::.ukses toe en dat dit navolging mag vinde."

Toen die Transva<iJse oorlog mtgebreek het, wci:-d die saak weer warm opgcvat dcur die Paarlse blad.

En toen vrecle ge::.luit was vcrklaar die blad, clat die gedrag van die Engelse nou die Afri.kancrs noodsaak om 'n maatskappclikc oorlog te vcrklaar. "Ons hoof- geweer in die maatskappelike oorl:og moet wees, dat ons die Eng.else handel afbrcuk doen deur self 'n Handelsvereniging te stig". ( P. 2 9 A pr. · 8 1).

Die saadkorrels so uitgestrooi hct hi.er en daar wortel geskiet. Altans, ons lees dat dcur die "Pa- triot" ontvangc werd 'n Prospektus ,·an die "Win- burgse Boeren-Hanclclsmaatschappi.f' , P. ro Junie, '8 I. I Verder kom in di.e kolomme van die blad 'n groo't adv·ertensie voor van 'n Philipstown H;indels- maatschappi.j," waarvan die kapitaal £I o.ooo of'Jl die direkteure pure Afrikaners sou wees \. P. r 8 8 2 '.. \Vat verder van die saak geword bet weet on~ nie.

Boerewinkcls het menigvuldi.ger \Oorgekom. Die1 Paarlse blad gee daaromtrent die rnlgcndc wcnke : -

"Net een ding, die Boerewinkels moet deur en deur Hollans

of Afrikaans wees, nie Engels nie. Gen Engelse uithanµ;borde

nie; gen Engelse advertensies in Engelse koerante 11 ie; gen

Engelse Boekhouers nie: gen Engelse rekenings nie; ne, alles

Hollans of Afrikaans. Net soos die Engelse winkels help om

(16)

2 I 8 OPLEWJNG IN DIE KAAPKOLONIE.

Engelse koerante, Engelse skole, en 'n Engelse sam~nlewing op die dorpe op te hou, so moet onse Roerewinkels omgekeerd werk om die Engelse element op die dorpe te belet om te heers ~

nulle moet die Afrikaner gees op die dorpe ophou teeno'er die Engelse." (P. 6 Mei 'SI.)

Dat die blad meegehelp het om su'lke w"inkels 'n molikheid te maak. blijk uit hierdie sitaat : -

·'Van eeu en ander kant word ons gevraag om inligting an- gaande die beste k,Jnnexies, en bekwame en vertrouwbare agentc, ter oprigting van Boerewinkels. Ons het reeds geskrij- we na Holland en Duitsland in verband hierme. -. Die enigste w<1t ons onse vriende kan se is: wees versigtig, en veral wees nie te haastig nie. Dis makliker om konnexies an te knoop as af te breek. Alle vertrouwbare informasie wat ons bekom is ten dienste van onse vrinde en belanghebbende." ( P. IS Julie '81.)

BANKE.

Ds. Du Toit het dit nie hierbij gdaat me. Die Afrikaner mo-c~ ook ;,ijn C'ie Nasionalc Bank he. Dre strijd het begiu in i 8 79 toen daarop gC'wijs werd.

dat die Standard Bank jaarliks £80,000 uit die land uibleep. Die "Patriot" het tocn aanbe\·eel. dat kolo- niale bankc dC'ur Afrikaners moet ondersteun word en dat die banke hul kapitaal moes vermecrder.

Later \in 1883) het die "Patriot'' weer in 'n reeks artikels opgetrek teen die Standard Bank ·en dit' mense aangespoor om "Nasional<.' Ranke" op te rig .. Om die wcg tc viergemaklik, het die blad in sijn no. van 30 Junie 'n Akte van Owrecnkomst gepubliscer "as 'n leiddraad vir Takke van die Afrikaner Bond, Boere- bcskerming!i-Vercnigingc, ens." Dit he\·at ni•e min,- der ah 45 uitvoerige artikels. Eindelik bet Ds. Du Toit selfs 'n boekic daaroor geskrywt'. In verband daarmec hct hij ,·eral bcstudeer die "Groncibeginselcn van Staathuishouclkundc" van l\lr. >.'. G. Pierson en die

"X ederlanclst' Bank" van Gerritsen.

LA~DBOllW.

Die h<'rkwing van die Afrikaan;,e nasie was gro- tendeels die herl·t'wing van dire hoer. Daarmee het clan ook hand aan hand gegaan mecrdere belangste~­

ling in die landlbouw-bedrijf, meer ijwer om die boer s'n regte t·e beskerm.

Van sijn eerste jaargang af het die "Pa.triot" ko-

lommc g.cwij aan landbouw. Hoe kan d1t anders,

waar ~ijn redakt·eur als boer·cseun gro?t geword h~~ ? . : .

l\faar di·t' redakteur hct dit me gelaat b1J die

verspreiding van kennis en informasie aangaande die

(17)

LANDBOUW. 219

boerderij-bcdrijf nie. Reeds in die tweede jaargang van sijn blad het hij op organisasie aangestuur. Naar aanleiding van 'n Kongres van Boere te Grahwmstad se die "Patriot" van I 5 Junie, 1877 : -

•·,Wat ons bier eintlik uithaal is dit: waarom kan in die Westelike Provinsie, Vrijstaat en Transvaal nie sulke Veru1i- gingo: van boere gevorm worde, wat so nou en dan in 'n Kongres

bij makaar kom om die belange van die bor:"re te bespreek en te bevorder? ... Kijk, wat is die swakbeid van ons hoere? Juis dat hulle makaar nie verstaat, en dus nie eensgesind is; terwijl die Engelse handelaars 1afsprake maak onder makaar, 1s die boere altijd an die kortsfe end ... Dan nog iets. So'n Kongre:;

va~ boere kan besluit om 'n boerekoerant of ~ijdskrif uit te ge, wat die belange van die boere behartig " ...

'n Jaar later het toen die r·edakteur van die "Zuid- Afrikaan" sijn plan openbaar gemaak aangaande die

~tigtmg van 'n "Lanclbouwers-Parleimentaire Vereni- ging", waarvan die "Patriot" se, dat dit '"n gocie plan is." Na aanh,tlmg van die ''Zuid-Afrikaan" s'n umskrijwing gaan die "Patriot" aldus voort: ."lets van die aard het ans al geseg in ons no. van r 5 Junie

I 8 7 ?, hoewel nic met die oog op ons Parlement alleen nie, mar meer om die algemene belange van die boere te behartig, terwijl dit natuurlik dk plan van die

"Zuid-Afrikaan" kan insluit" (P. 2 Au.g. '78.) Verder h<::>t die Paarlse blad "Onsc Jan" kragtig on- dcrsteun. ln die No. van 1 I .Oktober, I 878 lees ons :

"Daarom seg ons nog 'n keer: Hou vergaderings; rig takke op ; wcrk eenpari.g sa<rne; hou julle an die Boere- vereniging; geef ~·en understcuning an enig iemand, wat nie 'n Afrikaner in sijn hart is nie." En in die no. van 2 5 Oktober, T 878 : "Dis 'n skande ver ons Afrikaner::. dat hulk die saak nie warmer opg<::>vat het nie. Ons sa l die Hoofkomite ondersteun so veel as ons kan''. Dan word meegedeel, dat "Om Lokomo- tid" in die Hoofkomitc \ferd opgenome.

YERDERE. WERKSAAMHEDE.

Voortdurend het Ds. Du Toit met krag ge-lJWer vir die vQoruitgang van onse boerderijbedrijwe, veral landbouw. In rnenige opsig was hij alweer sijn tijd V·ooruit. Bijv. die olijfkultuur, wat in later tijd 'n praktiese moli~heid geword het, het hij al 30 jaar tevore aanbev~el. Eweso het Ds. Du Toit al op die Bonds-kongres van r 890 voorgestel. dat jonge <.\fri-

kaner~ naar Europa moet gestuur word om daar en

elders die landbouw te bestudeer. Deur die lTnie-

reg·cring word di t nou in prakti jk g<::>breng.

(18)

220 OPLEWlNG IN DIE KAAPKOLONIE.

In sijn later lewe het Ds. Du Toit aan die Paarl 'n Landbouwvereniging opgerig, en in verband daarmee;

·n jaarliksc T'entoonstelling in d~e lewe geroep. Van die vereniging was hij ongevcer 1 o jaar voorsitter en voorman, totclat hij op 'n buiteplaas gaan woon en :;ig claaraan onttrek het.

Sovcel kennis had Ds. Du Toit van landbouw, clat die bof're wat met horn in aanraking gekom het, mocs betuig dat hij meer van hulle vak afwect als hulle self. In sijn bockrak het dan uok steecls g.rote en belangrijke ( veral Amerikaanse) werke oor land..1 bouw gestaan, wat hij nouwkeurig bestudecr het.

Thcorcticse kennis was horn egter nie genoeg nie.

Tijdens sijn verblijf in Transvaal het hij Rietfontcin (na'bi] Pretoria) in 'n pragtige boereplaas herskapc.

Daar kon 'n boer sijn hart gaan ophaal. Later, aan die Paarl woonagtig, het hij agter die drukkerij 'n grotc tuin aangele, waarin hij daeliks ·('nige ure cleur- gcbreng hct. Toen ecndag mnr. Pickstone daar kom, om bij V\ ijse van demonstrasie die vrugtebome tc snoei, moes hij verklaar, dat daar amper niks te snoei is nie

-so in die haak was die snijwcrk van Ds. Du Toit.

Bekend is eindelik, dat hij sijn laaste lcwensjarc op 'n boereplaas in Daljosaphat geslijt het. Daar kon hi.i sig volop gee aan wat hom altijd 'n aange- namc ontspanning was. En daar oci"k weer het hij die omwunende boer·e V'erbaas met sijn grootse en wonderlike skema's. Dikwels was sijn arms· en gelde- like vermoe te kort om te haal' bij die plannc \·an sijn 'grote en veelbcsige gees l

"'.'JEIIE:\flA."

Aan die end van hierdie hoofstuk wil ons nog melding maak \"an 'n boekie, deur Ds. Du Toit ge- ::.krewe, wat baing bijgeclra het om die nasie wakker te skud. Dis namelik: "Nehemia als Volkshervor- mer ook ons ten voorbeeld." Volgcns prof. J. Liqn

Cachet was

0

clit die beste 'bockie wat · Ds. Du Toit ooit _geskrijwe het. Ons .hoop ·aan ook ·<lat dit spocdig mag herdruk word.. Dit is indPrdaad 'n juweel van

·n boekie, wat in onse t_ijd veel moet gele•cs word.

Natuurlik ~al geklaag word, <lat die boekic te

"oordrijwend" is, maar dit hevat naar onse beskou- wing niks anders als die vvaarheid en die voHe waar- hcid nie.

Opmcrkdik is die rcsem>i·c wat die "Z.-Afrikaan"

riesti jrb claarvan geg·ce het. Dis als vol!g : -

(19)

KEHEMIA. 22!

"Di Zuid Afrikaan het Jaaste Dingsdag in 'n regte lange arti- kel di indruk teruggege, wat Ds. du Toit syn ''Nehemia als volkshervormer ook ons ten voorbeeld" op horn gemaak het.

O'er algemeen ·nas di indruk nog al gunstig, en is syn artikel dit oek. So seg hy: "A.ls het boek by het Hollands lezend publiek van Zuid Afrika gelezen wordt en byval vindt, dan kunnen wy niet anders zeggen dan dat het dit verdient." Mar dan laat hy oek onmiddelik daarop volg : "Toch, hoeveel treffends en waars.

er ook in het boek gevonden wordt, kunnen wy niet alleen met de strekking ·er van op vele pun ten niet samengaan, maar zien wy in die strekking zelfs gevaar voor het land dat wy bewonen.

De voornaamste dier punten kortelik aan te wyzen en tegen het gevaar te waarschuwen, dat is het doel van dit ons artikel." Na hieraarr op syn manier, en miskien wel ver sigse!f duidelik ge- noeg, voldaan te he, heet dit ; "terwyl, zoals wy reeds oprnerk- ten, in de regel de vergelyking tussen de Joodse. en de Z. Afri- kaanse toestanden treffor>d en juist is, gaat de schryver, in zyn zucht om al het vreemde en al wat niet met zyn be1dnselen rym t te weren, met het voorstaan van het iso!ement der party die zich herleving en bevestiging der Afrikaner nationaliteit ten doe! stelt, veel verder dan voor de zaak die hy bepleit wense- lik is. Was het ons doel om in <lit artikel een beredeneerd ver- slag en tevens een kritiek van bet boek te geven, dan zouden wy onze beweringen met voorheelden staven. Tans laten wy aan hen die na ons oordeel vernomen te hebben het boek lezen of herlezen, het onderzoek en de beslissing of wy al dan niet gelyk

hebben.''-(P. 16 Okt. 1885). ·

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Door fiscale maatregelen en een over- zichtelijke basisverzekering (zie hieronder) zou ik de 'pijn' voor deze groepen nave- nant willen verzachten. Toch ontkomt de

Electoraal onderzoek heeft de laatste jaren een vaste plek veroverd in de Nederland- se politiek. Niet alleen de grote politieke partijen doen onderzoek, ook GroenLinks

Er zijn ongetwijfeld mensen die soberder kunnen eten, er zou ook veel gewonnen worden als geen voedsel meer bederft (nu circa 1 0-30%) of niet meer gedumpt

In het verkiezingsprogramma van de Partij van de Arbeid wordt gesteld: 'De banden met de Antillen en Aruba worden voortgezet, maar in overleg met hen op een

De Vaste Kamercommissie heeft haar wens voor handhaving van het eerder genomen besluit neergelegd in een zogenoemde „Commissie-motie&#34;, die uiteraard met algemene stemmen

70 Zo lwidt de uit de argumenten van beide partijen in het conflict getrokken conclusie van Robert F. Lamberg, 'Redaktionelle Notizen', Ostprobleme, 15 nov. In het

Als woordvoerder van Afrika is Zuid-Afrika’s positie allerminst vanzelfsprekend, maar als bruggenhoofd voor het Afrikaanse continent heeft het land onmis- kenbaar

[r]