N U W E U I T S T A L L I N G S - N E W D I S P L A Y S
Etnologie
Geologie
Mnr. Sep Roos, kunstenaar van die Museum, by die pragtige paneel wat so pas tot die Etnolo-giese-uitstalsaai toegevoeg is. Die verskillende inheemse bevolkingsgroepe van Suid-Afrika, die mense van Afrika en die taalgroeperinge van die vasteland word uitgebeeld.
(Foto ‘‘The Friend”)
Die nuwe uitstallings in die Geologiesaal is onlangs vir die publiek oopgesteL Benewens 'n verskeidenheid minerale en gesteentes is daar ook uitstal- lings oor meteoriete, die sonnestelsel, vorming van gesteentes, kontinentale drywing en fluoresserende minerale wat “gloei” onder ultraviolet-belig-ting, Daar is ook 'n skematiese voorstelling van ’n deursnee deur ’n Vrystaatse goudmyn met versheie monsters banket waarin goudstukkies stgbaar is.
Meegaande fo to ’s toon afrondingswerh wat gedoen word aan modelle ter illustrasie van die inwendige struktuur van die aarde en van ’n vulkaan.
Zoology
A half-size scale reproduction o f the first living Coelacanth, caught o ff the coast at East Lon don on December 22nd, 1938 was recently obtained. On the accompanying photograph of the original its peculiar leg-like fins can be seen. Prior to the finding o f this fish scientists believed that the group o f Coelacanths became extinct some 70 million years ago.
The second Coelacanth was caught at the Comores Islands in December 1952 and made headlines the world over when the South African Prime Minister, at the request o f the famous ichtyologist Professor J. L. B. Smith, sent an Air Force aeroplane to fetch it.