• No results found

Skaapstekers

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Skaapstekers"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

SKAAPSTEKERS

DR. S. de WAAL

Die R o m b iese S kaapsteeker Die G estreepte Skaapsteker

(P sam m ophylax rhom beatus rhom beatus). (P sam m ophylax tritaeniatus).

Twee soort skaapstekers kom in die Vrystaat voor, te wete die rombiese skaapsteker (P sam m ophylax r, rho m b ea tu s) en die gestreepte skaapsteker (P sam m ophylax tritaeniatus). Beide soorte w ord selde langer as 925 mm en is ovipaar (le eiers). Agt tot sewentien eiers word in die lente gewoonlik onder ’n klip gele en die wyfie pas dan die eiers op to td a t hullc na ongeveer vier o f vyf n a a n d e uitbroei.

Skaapstekers is nie aggresief nie en probeer selde om ’n mens te byt w anneer hulle h anteer word. Omdat

hierdie slange se giftande agter in die bokaak sit en gif nie ingespuit word soos in die geval van kobras o f adders nie, w ord hierdie slange nie as giftig beskou nie. Voedsel bestaan hoofsaaklik uit paddas, akkedisse en veral muise.

Die naam “ skaapsteker” is misleidend aangesien hierdie slange nie in staat is om ’n dier so groot soos ’n skaap te dood nie. Die naam is waarskynlik toe te skryf aan die feit dat skaapstekers volop aangetref word in weivelde en veral naby krale waar hulle agter muise aankom .

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Wessel Iaat die jasse terugval. Binne-in diesel is alles dan rustig en normaal, maar agter die ribbes slaan elke hart sy harde slae. Trems en antler swaar voertuie,

Ook moet onthou word dat ‘n ope opdrag in Oktober 1917 aan die betrokke kommissie gegee is om verdere ondersoek na die hele inlywingskwessie in te stel en

* Die invloed van verskillende tipes gesinne op ouer-onderwyserkontak. * Die beginsel van vennootskap in ouer-onderwyserkontak. * Onderhoudvoering en kommunikasie

~rouogal en

* Hollands~ekende ouers moes die reg he om deur middel van hulle skoolkomitees self hulle onderwysers te kies en aan te stel uit n voorkeurlys wat deur die

vir die ontwikkeling van 'n taalprogram nie. 'n Belangrike beginsel by die ontwikkeling van 'n taalprogram is die gebruik van konkrete voorwerpe en die minimum

Sportwetenskaplike publikasies bly die belangrikste bronne om relevante inligting na belanghebbendes deur te gee. 'n Besondere paging moet egter gemaak word om te

Dit onderzoek heeft er voor gezorgd dat er voor Bedrijf x een model ontwikkeld is waardoor inzichtelijk geworden is welke competenties horen bij de drie functies;