• No results found

Odds and ends

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Odds and ends"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

EN BROKKIES

1 STUKKIES

ODDS AND

ENDS

K E LLN E R S T R A A T 31

Op 8 en 9 Februarie 1983 het mev. Nerina W alters, ku ltu u rh isto riku s van die Transvaalse Provinsiale M useum diens, 'n besoek aan die Nasionale M useum gebring om te kom raadgee oor die huis te Kellnerstraat 31. Die w oonhuis, met sy eenvoudige Victoriaanse styleienskappe, is in die laat-Republikeinse tydperk gebou en w ord deur die Nasionale Museum gerestoureer en as huism useum ingerig.

Mev. W alters is 'n kenner op die gebied van Victoriaanse meubels en -versierings en sal behulpsaam wees met die m eubilering van die huis. Sy w as reeds behulpsaam met die omskepping van twee ander historiese huise as huism useum s, te wete "B e lha ven" 'n laat Victoriaanse huis in Barberton, en "A leng lade ", 'n huis uit die vroee tw in tig e rja re van hierdieeeu w a t aan die m ynbestuurder van Pelgrim srust behoort het.

Mev. Walters

m m m m M

B IR D A T LA S OF THE O R A N G E FREE STATE V O E LA T LA S VIR DIE O R A N J E -V R Y S T A A T

In 1 983 a Bird A tlas project w ill be started in the Orange Free State and it wi l l r un for approxim ately five years. Mr. R.A. Earle, O rn ith o lo g ist at the National Museum, w ill co­ ordinate the project and all bird-w atchers in the province are invited to participate. A check-list containing all bird species likely to occur in the Free State has been draw n up and these w ill be distributed to all those interested, together w ith inform ation about the project. The success of the project w ill largely depend on the number of participants. So if you feel like a bit of w o rth w h ile b ird-w atch ing, even if it only means ticking off the bird species you see in your garden each month, ju s t send your name and address to:

A ll inform ation about the project as w ell as lists w ill be mailed to you. Please in dica te w hether you w ould like to receive English or A f r i k a a n s c o r r e s p o n ­ dence and check-lists.

O F S B ird A tla s P ro ject N a tio n a l M u s e u m P O B ox 2 6 6 B LO E M FO N TE IN 9 3 0 0 O V S V o e la tla s -p ro je k N a s io n a le M u s e u m P osb u s 2 6 6 B LO E M F O N T E IN 9 3 0 0

28

(2)

RESTOURASIESIMPOSIUM

Gedurende die week van 11 tot 15 Oktober 1 982 het m nr. J.J. Oberholzer, direkteur van die Nasionale M useum , as voorsitter opgetree t y d e n s 'n r e s to u ra s ie s i m p o s i u m te Potchefstroom. Hierdie sim posium is bygewoon d e u r v e r te e n w o o r d ig e r s v a n n a s io n a le bewaringsorganisasies, lede van die Suider- A frik a a n s e M u s e u m v e re n ig in g , p ro vin sia le m u s e u m d ie n s te , in d iw id u e le m u s e u m s , staatsdepartemente, universiteite en argitekte betrokke by restourasie. Die Nasionale Museum is deur mnre. J. Haasbroek (historikus), D.A. van der Bank (historikus) en P.S. van der Merwe (senior tegnikus) verteenwoordig.

Aangesien bewaring in S u id -A frika nog betreklik jonk is, bestaan daar gevaar dat waardevolle strukture deur onoordeelkundige restourasie onherroeplik beskadig of vernietig kan word. Daarom is tydens die sim posium besluit om aan die hand van die referate w a t gelewer is, bree riglyne vir restourasie op te stel en onder die aandag te bring van alle personeen organisasies w a t op een of ander wyse daarby betrokke is. Hierdie riglyne sal ook 'n w a a rsku w in g bevat teen oorrestourasie en m ooim akery waarmee 'n vals beeld van die verlede geskep kan word.

COMPUTER SEMINAR

The Computer Group of the Southern A frican M u s e u m s A s s o c ia tio n (S A M A ) re c e n tly presented a com puter sem inar w h ic h w a s hosted by the Department of Geology of the University of the W itw atersrand. This sem inar was attended by more than sixty delegates representing various museums, universities, the Transvaal provincial a d m in istra tio n , as w ell as the private sector. Four staff members of the National Museum, Messrs J.H. van Wyk, J. W atson, B. Rubidge and E. du Pisani were present. M atters th a t w e re d is c u s s e d in c lu d e d 'M u s e u m in form ation and its needs', 'B iological data recording', 'H um anities data recording', 'Basics o f c o m p u te rs ', 'M u s e u m d o c u m e n ta tio n problems', and 'The research use of com puters'.

(3)

PRAKTIKUM

is 'n reeks artikels w a t spesiaal vir Biologie-leerlinge en -studente geskryf w ord. Dit bevat praktiese : in lig tin g oor die versam eling van plante en diere en die verwerking van biologiese m onsters, asmede eenvoudige e ksp e rim e n te w a t

uitgevoer kan w ord.

Die volgende PRAKTIKUMS kan bestel w o rd van: Die Biblioteka- re s s e , N a s io n a le M u s e u m , Posbus 266, Bloem fontein 9300, te e n R 1 ,0 0 per e k s e m p la a r (posgeld ingesluit).

Nr. 1. VAN HEERDEN, J., Basiese tegnieke in die Biologie-

Klasmuseum. (16pp).

Nr. 2. VAN HEERDEN, J., Die versameling van ongewerwel-

de diere (insekte uitgesonderd). (12pp).

Nr. 3. STRYDOM, A., Die versameling van insekte-(28pp). Nr. 4. LOUW, S., Eenvoudige sleutel vir die identifikasie van

ongewerwelde diere. (24pp).

Nr. 5. LYNCH, C.D., Die versameling van werweldiere. (24pp).

Nr. 6. ENGELBRECHT, C.M., Die inbed van biologiese

materiaal in kunshars. (28pp).

Nr. 7. LYNCH, C.D., Die preparering van soogdier- en

voelstudievelle en die skoonmaak van skedels en skelette. (28pp).

Praktikum word geset, gedruk en uitgegee deur die Nasionale Museum, Aliwalstraat, Bloemfontein.

'

FORUMLESING 82

Prof. Jan Gilomee, Voorsitter van die Vereniging vir die Beskerming van die Om gewing, het die jaarlikse prestige-lesing van die Nasionale M useum op 15 November 1982 gelewer.

Nadat hy 'n oorsig van die huidige stand van om gew ingsbew aring gelewer het, het hy die volgende m ikpunte gestel vir 'n program van om gew ingsbew aring:

1. Die behoud van organiese verskeidenheid in die natuur deur doelbewuste pogings om te verhoed dat enige plant- of diersoort as gevolg van menslike optrede uitsterf. Hierdeur word die interessantheid van die natuur behou, die ekologiese wisselwerkings in stand gehou asook die bronne van erflike materiaal waaruit nuttige varieteite in die toekoms geteel kan word.

2. Die behoud van kulturele verskeidenheid, dit wil se voorbeelde van mensgemaakte items, soos interessante geboue en mooi straatfronte uit verskillende tydperke — dus di6 dinge wat die verhaal van Suid-Afrika se geskiedenis vertel.

3. Die behoud van natuurlike hulpbronne en prosesse wat lewe onderhou, hulpbronne soos produktiewe landbougrond en prosesse, soos waterinfiltrasie in die grond.

4. Die benutting van lewende hulpbronne, soos vis, wild en woude, op 'n basis van volgehoue opbrengs. 5. Inagneming van die ekologiese implikasies tydens alle stadiums van die uitvoer van ontwikkelingsprojekte. 6. 'n Onderwysstelsel waarin ’n verantwoordelikheidsin teenoor en kennis van die omgewing voortdurend by

leerlinge ingeskerp word.

7. Die beskikbaarstelling van fondse om die soneringsfoute van die verlede reg te stel en om eienaars te vergoed wanneer hulle grond of geboue met die oog op bewaring eerder as die grootste finansiele gewin, ontwikkel word.

8. Laastens, maar nie die minste nie — want dit is die wortel van die kwaad — die stabilisering van bevolkingsgetalle.

(4)

I M w m

*... ...--- H M

In die lig van algemene o nku n de by die publiek o m tre n t slange, en dan veral die identifikasie van slange, het die Herpetologie A fd e lin g begin met die saam stel van 'n vo lkle ur veldgids oor Vrystaatse slange So 'n veldgids sal hopelik aan le id in g gee tot 'n meer b e w a rin g s b e w u s te publiek, veral gedurende die som erm aande, w a n n e e r baie slange sonder rede gedood w o rd

Enige belangstellendes met in lig tin g oor slange van die V rystaa t w a t m o o n tlik b ru ik ba a r vir so 'n veldgids mag wees, moet asseblief met m n r J.H van W yk by die Nasionale M u s e u m in ve rbinding tree

R O KK IE S M O E S HUL D R A

Die twee K ry n a u w -s e u n tjie s het aan die begin van hierdie eeu saam met hulle moeder, 'n geskeide o n d e r w y s e r e s u it die Kaap, na Blo em fontein gekom A lh oe w e l hulle bekende k w a jo ng e ns was, het sy hulle altyd as meisies aangetrek, totd a t hulle hierteen in opstand gekom het. As k o m p ro m is is hulle toegelaat om Skotse rokkies te dra.

Die G e s tr ee p te S k a a p s i e k e r ( P s a m m o p h y / a x t r i t a e m a t u s ) is ee n van die s e m i -g i/ h g c s l a n g e m die O r a n / e - V r y s t a a t

V E L D G ID S VIR DIE S L A N G E V A N DIE O R A N J E -V R Y S T A A T

Die w o o rd S LA N G w o rd algemeen gekoppel aan die gedagte van dodelik GIFTIG. Weens n paar giftige slange w o rd die potensiele gevaar w a t s l a n g e v i r d ie m e n s i n h o u h e e l t e m a l o o r b e k le m to o n . Ses en d e r tig v e rs k ille n d e slangspesies en sub-spesies w o r d in die V rystaat aangetref, w a a rv a n 16 n ie -g iftig , 10 s e m i-g iftig en 10 g iftig is. Van die laasgenoemde g iftig e s is daar in w e rk lik h e id net 3 spesies w a t g e w o o n lik raakgeloop w o rd en n w e rklike gevaar vir die mens inhou.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

On this basis, it is argued that the South African sexual violence legislation should be amended so that the concept of consent is removed and the crime of rape

Deze ontwikkeling heeft grote gevolgen, niet alleen voor de manier waarop communicatie tot stand komt, maar ook voor de verhoudingen tussen partijen die in de markt actief

American Women at the Dawn of the 1960s (New York: Basic Books, 2011); Helen Gurley Brown, Sex and the Single Girl (New York: Bernard Geis, 1962); Berebitsky, Sex and the Office:

[r]

foreign policy towards Indonesia throughout the Kennedy and Johnson years and the links between these policies and Washington’s priorities elsewhere in Southeast Asia during the

De sociale huurwoningen in het U-blok zijn groot en ruim van stuk, soms zelfs groter dan de middensegment woningen, alleen dit al maakt het een aantrekkelijke keuze voor mensen zich

Wederkerigheid volgens de kwartiermakers is dus iets terug doen voor een ander, maar dit hoeft niet per se hetzelfde te zijn, en deze uitwisseling moet zich continueren, zodat het

transformatie in de zorg hadden veel respondenten het idee dat dit niet meer het geval was, niet zozeer voor henzelf maar voor andere mensen.. Enkele respondenten zagen hierdoor