• No results found

Die os - getroue trekdier

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die os - getroue trekdier"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

"A well-selected and matched team of Afrikanders w ith their immense horns, stepping out on a transport road is a sight not easily forgotten."

H. S au e r. E x A fr ic a

— getroue trekdier—

J. Haasbroek

DIE OS

Boere en transportryers op Markp/ein (Hoffmanplein) ongeveer 1890.

Die os is deel van die S uid-A frikaner se kultuur. Vanaf 1 653 tot 'n paar jaar gelede w as die os die kragbron van die wa en ploeg — 'n regte staatmaker.

Die binneland van S uid-Afrika is deur die Voortrekker, die trekboer, die transportryer, die pionier en die avonturier met behulp van die os ontsluit. Die trekos kan inderdaad as 'n "p io n ie r" van S uid-A frika beskou w ord. Dit was hy w a td ie s w a a r w a e n s v a n a f di e ku s oo r di e Drakensberge, deur die droe Karoo en grasvelde van die O ranje-Vrystaat tot in Transvaal en selfs verder getrek het.

Daar moet besef word dat die os sy werk onder baie moeilike omstandighede verrig het. Paaie het so te se nie bestaan nie en dikwels was daar slegs twee rye wielspore, deur 'n vorige wa gelaat, sigbaar in die grond en gras, terw yl klippe, sand, dongas, slote, driw w e en riviere die weg v e r d e r b e m o e i l i k het . S o n d e r o m te

"m u rm u re e r", met slegs die horison as baken, het die os met sy vrag voortgebeur om 'n nuwe wereld te ontdek.

In die koue van die nag onder 'n oop sterrehemel het hy gerus, met geen kombers of seil as beskerming nie. Kos is nie vir hom saam- gekarwei nie en oral moes hy dit self vind. Fisies was die os sterk en gelate om sy diens te verrig, terw yl hy goed aangepas w as teen die ontberings van die veld — koue, gebrek aan weiding, siektes en m oeilik begaanbare wee.

Oor die romantiek van die os is daar al baie geskryf. Die verhouding w a td a a rtu sse n mensen os bestaan het, kan byna gesien word as die kameraadskap w at daar tussen 'n baas en sy hond heers. Die ervare eienaar van 'n span osse w as baie aangetrokke tot hulle en hy het in die besonder na die welstand van sydiereom gesien. Elkeen is op sy naam geken en iedereen se karaktertrekke was bekend.

(2)

So het dit gebeur dat wanneer 'n transportryer by 'n hotel aandoen vir verposing hy nie uitgewei het oor sy eie ontberings en avonture nie, maar eerder oor die van sy osse.

Die os het dus n onontbeerlike en onmisbare rol

in die geskiedenis van S uid-A frika gespeel, nie net om die land te ontdek nie, maar ook om sy mense se lewensbestaan te verseker.

Die os, as geharde en gesoute trekdier, se gelyke is nie in S uid-A frika te vinde nie.

HU LD EBLYK A A N DIE OS

Op 2 M aart 1983 het die president van die Afrikaner-Beestelersgenootskap, mnr. D.H. van Rensburg, tydens die Afrikanerbeesdag in Bloemfontein 'n ossebeeld aan die direkteur van die N a s i o n a l e M u s e u m , mn r . H a n n e s Oberholzer, oorhandig. Die beeld is deur die bekende Bloemfonteinse kunstenares Laura Rautenbach gemaak. Die beeld is n huldeblyk aan die os as getroue trekdier in S uid-A frika en sal in die W aenhuism useum , direk agter die Eerste Raadsaal in Bloemfontein, uitgestal word. Op die foto, w at tydensdieoo rha ndiging geneem is, verskyn van links na regs: Mnre. J.J. Duvenage (sekretaris van die Af r i kaner - Beestelersgenootskap), D.H. van Rensburg, Hannes Oberholzer en mej. Laura Rautenbach.

Ossebeeld

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In zijn eerste hoofdstuk zegt hij: "een os kent zijn eigenaar, een ezel de krib van zijn meester: maar Israël weet van niets;.. mijn volk heeft

mit den Zähnen beißen, mit der Zunge saugen“ (Kloṅ D 736,6). ↑²bcaḥ knabbern, kauen, essen; vgl. ²ḥ chos essen, kauen; vgl. As the reader sees, the Wörterbuch falls short

[r]

[r]

[r]

Deze wijzigingen hebben niet alleen gevolgen voor de burgers die bij de gemeenten aankloppen, maar ook voor de mensen die bij de gemeenten werken.. De effectiviteit van

Samen gaan we in geloof op weg, één plus één zijn er al twee.. Zie, zoals de herders in die nacht, God, geboren in

„in jure suni synonimaT Quodsi Publici Ministerii ad- ministra lege officium esset impositum, ut in qua vis causa nulla addita couditione reipublicae jura tueatur, recte diceretur