• No results found

OS. S. J. DU TOIT~

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "OS. S. J. DU TOIT~ "

Copied!
16
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

ftd4,~ae~

~( tJ/£e ~ ~ u.

~-

(2)

OS. S. J. DU TOIT~

IN WEG EN WERK.

'N PER'IODE VAN AFRIKAANSE OPLEWING

DEUR

J. D. DU TOIT.

"Niet vergetcn van onze doden io niet genoeg. Er kan zo dikwel• veel ook voor onzc doden nog gedaan wor·

den. Om hun eer en goede naam te verdedigen tegcnover miskenning en laster. Om een werk dat ze onafgedaan lieten, voor hen af te werken. Om in hun geest voort le arhciden, opdat de invloed, die van hen uitging, nawerke.

Buterheden weg le nemen, die als onkruid tussen hen en hun omgevrng Waren opgeschoten. Hun naam en hun na·

gedach!enis in ere

0

le houden."... Kuyper, In Jczus Ontslapen, hi. 16S.

PAARL:

Paarl Urukpers Maa~schappij Beperld.

I 9 I 7.

(3)

VOORWOORD ..

In i909 het 'n Afrikaanse litera~01: aan 'n Paa_i;l15e vrind igevra of dit ni1e molik was om enig,e,. J ywens-

biesonde~hede aangaan,de Ds. Du Toit te ,\'.1,erkrij n~e.

Die v

1

ersoek

1

werd :aan Ds. D.u Toit meegedecl en pij was

gewiUig om daaraan te voldoen. .

Die skrijwer van hierdie boek was toen juis in d1ie Boland en sou met syn vader ~nige weke d.eurbring aan"diie stil]e strand van Hawston. Daar werd dan ook a.an horn die lewensskets gedikteer, wat i:n hierclie biO- grafie aan diie J,eser stuksgewijse word meege<;led.

Tegelijkertijd he't Ds. Du Toit niie onduideliik' te ~e~!le g-eg.ee nie. dat dit sijn begieerte is,. dat ondergetekei;;ide 'n lewensheskrijwinig 'Zan horn sou saamste1.

Na die dood v:an Dst Du Toit (in 1911) werd met diie wierk 'n . hagin g•emaak, en hoewel drukke ambs- besigheid lclikwels di·e voortgang vertraag het, kon ewewd enige jare gdede die laaste hand aan die werk tgdeg word.

Daarna was daar opnuw \'ertraging, deurdat oor- logsomstandighede ingetree het, wat aan die drukker en uitgewer aller1ei struikelblol&e in die weg gele het.

Gelukkig is ons nou so ver, dat die langverwagte aan die belangste11ende ·leser kan aangehied w;0rd. -.

Vir die skrijwer hiervan was die saamstellting van.

hierdie boek aHereers 'n werk' van pieteit. Groot eer- bied 1vir diie per soon en werk van si jn vader vervul horn,' en die nagedagtenis van 'n hooggeskatte vader sal 'die dankbare seun 'n a1tijdblijwende seen wees.

Hie~bij kom die oorweging, van verskil1ende kante kenbaar gemaak, dat dit 'n groot skade vir ons Afri-

kanerdom sou wees als die lewe en werk van hierdie Afrikaner in vierget

1

elheid sou raak.

Dit 1was in lmrt die redene waarom die sk:rijwer horn dankbaar ien blij tot die moeiI;ik'Cf maar grootse taak igeskik het, in di1e hoop dat di·e tijd gekom het, dat in ruimer kring gehu1dig kan word, di·e onsterf- like ldienste van 'n man, wat horn met hart en siel!

gegee het aan die belange van sijn Afrikanervolk.

Een omstandigheid moet hij die lees viera1 nie ver- geet :word nie. Ds. Du Toit was 'n Ismael: sijn hand was teen alrnaa1, en almaal sijn hand was teen horn.

Dit \was sijn weping om al1eien te staan en harde dinge

te ·se.

(4)

lV . VOORWOORD.

Bij diie beskrijwing van sijn Lewenstaak was dus wijsheid ,en takt 'n hoofviereistie, en die skrijwer wil hier die opregte viersekering gee, dat hij sijn uiterste bes gedoen het orn bij oue gevioelighede verbij te skram ien om oue wonde nie seer te rnaak n~e.

Vandaar 1dat deurgaans geen kritiek geoefen en geien booordeling vian persone en ,geheurtenisse ge-

gee word nie. Die dag daarvoor sal wel later aan- breiek. Die sk'rijwer wou volstaan rnet d~e blote rnet:- deling van /eite ( soveel rnolik in sitaat); feite wat kan striek om die grondsla.ie van ions vo~ksl 1 ewe beter te Leer kien.

Die gedikteerde lewensskiets, waarvan reeds melding gemaak is, word LettJer1ik afgedruk, hoewel dit oor- spronkclik nie vir publik.asie bestiernd was nie. Ons het-.igemeen, dat dit vir die toekomstige geskiedvorser van lbelang sa1 wees om t·e weet, hoe Ds. Du Toit set/

oor sijn lewe en LewenS1g

1

ebeurtenisse geoordeel het.

Vanself sal dan si.jn mededelings op d~e goudskaal van historiese kritiek geweeg word. Ook dus bij open- baarmaking v:an daardie lewenskets was dit geensirn,

die ibedoeling om seer te maak nie. Wat minder ge·- pas gelijk het, w1erd dan ook onv.erbiddel:ik geskrap.

Biesondeve dank kom toe aa:n Oom Lokomoti!ef en mnr. C. P. Hoogienhout, wat die perspmewe nagelees het ten so goed was 1om die skri jwer hi er en daar op ·liet'(mtes te wijs of kteinere onnouwWeurighede te lrorrigeier.

En" 1SO stuur ons die boek die- wereld in, met d~e

hoop da.t een ding duidelik sal bhj;k, n.l. dat Ds.

Du :J'oit die opbouw van sijn volk g•esoek het op die grondslag van godsdiens. taal en nasiol!aliteit. Hij het ldi1e drie nie van mekaar geskei, om dan met een of twee daarvan weg te loop nie. In die opsig was sijn ·werk enig;

1

e;n tew1ens 'n harmoniese geheel; 'ti

ideaal \'an volkomcnheid. Die drie saam-voorvader- 14ke godsdicns,

1

eg-Afrikaanse taat en onviervalste Afri- k.aanse nasionaliteit- is die enigste fondament wat duur- saam ons volkslewe sal kan skraag en verhoog.

Mog die Heere sijn seen aan die werk verbind.

DIE SKRIJWER.

Potchefstroom,

2 5 Julie, I 9 I 7.

(5)

INHou·o.

HOOFSTUK l.

EERSTE LEWENSTIJD.

Voorgeslag·; Grootouers en ouers; Di·c Seun; Skool- dae; 'n leugdige worstelin"g; Die grote opwekking;

Studietijd; Transvaalse reis; Uit 'n reis-beskrij- wing; l 'it die reisioernaal; Terug in die Kaap Kolonie ... ... ... ... ... ... ... ... ... 1

HOOFSTPK 1 I.

:N"UORDER PAARL.

Stigting N oorder Paarl gemeente; Die gewenste man ; l'rofesie Yerklaring ; Kandidaat \ ir die Parlement;

Keelkwaal; Op reis : Spurgeon gehoord; Blomme;

N aflr die Ooste; Rachel's 'grnf; Roeping naar Transvaal; Afskeid. ... ... ... ... ... ... 16

HOOFSTlJK II I.

c. ~- 0.

Die Gymnasium: Die kwaai boekie; 'n Swerm beoor- delaars ; Die uitwerking ; Die nasionale gevaar ; Ds \V. P. de Villiers; In die Parlement; Die Af- rikaanse Bond; Die jaar 1885; Mnr. Jan Hof- meyr; Nie alma! tevrede nie; Superintendentskap;

Die Transvaalse skoolwet; Toeligting; "Geen Smid in brael;" Gedenkskool van die Hugenofr;

Oie medium-kwessie; Eerste aanstaltes; Gesuk- kel; Ds. F. S. du Toit; Latere lotgeya~le; 'n Belangri ike stuk. .. . .. . .. . .. . .. . .. . . .. 34

HOOFSTUK IV.

DIE GENOOTSCHAP VAN REGTE AFRIKANERS.

Die Stigting; :N" otule; 'n lnsident; Geheimhouding;

Werk van die genootschap; 'n. Geskiedenisboek ; Finansies ;- Vereniging met die Hollandse Genook skap : Die lede van die Genootskap. . . . . . . . . . 65

HOOFSTUK V.

DIE AFRIKAA'.'JSE PATRIOT.

\\'ie was "Oom Lokomotief "? Si.jn eerste artikel;

Sijn invloed; " Oom Lokomotief" en die. Sinode;

" Oom Lokomotief" en s'n vrinde ; •· Oom Loko-

motief '' en s'n Yi iande ; ' Oom Lokomotief" s'n

sonde. ... ... ... ... ... ... ... ... ... 86

(6)

Vl TNHOUD.

HOOFSTUK VI.

DIE Al.'RIKAAN SE TAAL.

Die begin; Berekenis van Mnr PanneYis; Houding van Nederlanders; 'n Spreek- en skrijflaal; Spel- ling ; Die nasionale oorweging ; \\jandskap ; Twijfelmoedigheid : "n Program van werksaamheid. ~J!J

. HOOFSTUK VII.

STRIJD VIR DTE AFRIKAANSE TAAL.

\Vare Afrikaners; Di·e eerste stout; 'n Legende;

Verkoop van Hollandse boeke; I lie tweede stoot vorentoe ; Petisies; l n die parlement ; Dr. Theoph.

Hahn oor Hollands; Die oorwinning; Dank; Die

Taal bond; Die Taal bond eksamens. 121

HOOFSTUK V1ll.

DIE AFRIKA:\ER BOND.

I. Eersft' bP,;inst'ls: Eerste mering; Grond geclagtes:

Is dit molik? Die" Ztiid Afrikaan '' toeligting van die plan ; Di c Albertse B. B V ereniging ; \\' eer klank bij die volk: Stigtings vergaderings; I. Be- ginsels; IT. Doe!; Ill. Middele; I\' lnrigting (organisatie) ; \'. Gelclsake I administrasie). ·... 140 II. Word1mde Di11f!,e: Die eerste takke; Praktiese

wenke; Eerste werksaamhede; \/Vaarom g'n Hoern Vereniging? V..'rijwiag; Verstandhouding; Teen- stand; Die taal van die Bond; Planne \ ir 'n kon- gres: Tn die Vrijstaat; In die Transvaal; Sentraal Hestuur ; Vereniging van Bond en Hoerc\·ereniging ; Die Konstitusie ; Die piramide orngekeer. I 40

HOOFSTlTK IX.

'"'.\' PROC~RA:\1 VA'.'\ BEGINSELS E:\ DIE EIE- VLAG-KWESSJE.

Een staatkund1ge Program ; Program v~n beginselen van Afrikaner Bond; \' erklaring; c;esk iedenis van die Program; Van waar die teenstand? 'n Nu,ve Progra1n; Di0 Eigen·\'lag k~Tessie: 'n

Stout kind. I ~5

HOOFSTUK X.

OPLEWINC IN DTE KAAPKOLONIE.

Hoe die toestand was ; Beaufort West eleksie ; Die Al- bert eleksie; Die Bazuins geklank; Immigrasie en Konfederatie ; Oie ontwaking en die \Tijheids oor- log : Die vergaderinge ; Resolusies ; Die geld- insameling; Mediese hulp; Hulde; Hoerewin- kels en Handelsverenigings ; Banke ; Landbouw :

Verdere werksaamhede; Nehemia. 203

(7)

INHOUD. Vll

HOOFSTUK XI.

OIE TRANSVAALSE ANNEKSASI.E> EN DIE- VRIJ- HEIDSOORLOG.

Shepstone se proklamasie ; Lijdelik verset ; lm·loe<l van die "Patriot" ; 'n Micha onder die Profete ; Vergadering en memories ; Sir Bartle Frere"

IJdelik Verset: Die Vrijheids Oorlog; '• Dit is Gods Vinger" : F eesweugde ; Die Trekbpere . . 222

HOOFSTUK XI I.

TRANSVAAL-PERIODE..

Aankoms m Transvaal ; Die nuwe vaderland ; Die

·' Volkstem" en die Onderwijswet: Waarom geen Engels? " Beeft Tirannen - wij groeien op"! Grote smart; Opdrag ; Haar sterwenslot. Konsessie- Politiek ; Die Bechuanaland kwessie ; Laster ; Tweede huwelik; Goudmijn-ontginning; Afrika en Transvaal ; Pionierswerk. . . . . . . . . . . .. 239 -

HOOFSTUK XIII.

DIE TRA~SVAALSE DEPUTASIE.

Op die water; Westminster Abbey; Standbeelde vir Suid-Afrika; In Holland; Bij n skool ; Daad- werkelik hulp; "Tel vir mij tien af "; "Uw kloeke opstand"; Nederlands en Christelik: ' In <le han- den van de Brit"; 'n Ondeugende Versie; l~ii die gekroonde hoofde ; Ds. Du Toit als reisiger

HOOFSTUK XIV.

267

BIJBELVERTALING E-2\ BIJBELVERKLARING.

Eerste stappe; Ses jaar stilte; \' erdere \'Oortgang;

Teenstand; "n Ander koers ; \' oor die Synode ; Die Transvaalse Goud; Manier van werk; Bij- beh·erklaring; Dagboeke; Profesie-verklaring;

Begin vau die arbeid; Die '· Onvervulde Profe- tien "-Algemeen oorsig van die boek1e.

HOOFSTUK XV.

LATERE LEWENSTIJD.

Die Patriot in 1860; Britse kusbeskerming; Bij oud Europa ter school; Persarbeid ; " Sambesia ;"

Oudheidkunde; Ere aan wie ere toekom ; '· Die Koningin van Skeba "; Die Jameson-Inval: I

•· Standpunt door ons ingenomen ;" II. •·So ver en niet verder" Maar wat omtrent Rhodes? Wat nu gedaan ? •· Het Dagblad;" " Magri ta Prinsloo:"

•· Ons Klijntj1 ," '' Ons Taal ; ., Wat heeft Enge- land ermee te doen ? Prof. Cachet oor " Die Pat- riot;" Rhodes s'n geld ....

285.

"

312

(8)

Vlll IN<fIOl:JD.

HOOFSTUK XVI.

STRIJD VIR DIE OUE WAARHEID.

''De Getuige;" Do~l en Begmsele; Lewensloop; De '"Stemmen des Tijds;" Geloofsgenesing; Afskaf- fing ; Die Sabbattariers; Gert Beukes ; Die Apostoliese Broeders; Andere Dwalinge; Opwek- kinge en speciale dienste ; Bidure; N uwe uit- stortinge ; Kinderharp ; Die Evangeliese Gesan- ge; Die" Tafel des Heeren;" Gereformeerde Kerkreg; Prediking; Be!<endstelling Gereformeer- de leer; Kerkformasie; Kruiskerke; Herderlik

kwartaalsreise 337

HOOFSTUK XVII.

PERSOONSBESKRIJWING.

Uitwendige vers\, ijmng ; 'n Lewensdag; Sijn Emo- sionele (gemoeds· I !ewe; Familie-liefde : Lief de tot die natuur; Liefde tot Land en Volk; Haat en toorn; G'n vrees; N uwsgierigheid of belang- stelling; Yreugde en Droefheid; Hope; Ver- stand·; Sijn wilsvermoge; Sijn aesthetiese !ewe ;

Godsdienstige lewe. 378

HOOFSTUK XVII I.

LEWENS-END.

Begin van die smarte ; Onder pijn en smarte ; Door diepe wateren; Herderlik skrijwe; In gemeen- skap des liidens ;" "In de smeltkroes der beproe- ving ;'" 'n Ander slag; 'n Samenkoms: " Eu- thanasia; ' "Als sijn dag gaan sterwe;" "Zwijg Gode;'' 8egrafenis; " In Geregtigheid." 407

Rl]LAGE A.

Lijs van boeke deur Ds Du Tait geskrewe Getuigenisse omtrent Ds. Du Toit ...

Enige van sijn Gedigte .. ·

426

433

546

(9)

BIAADW1J8ER.

A.

Adendorff-trek . . . 3 1 3. 3 t 6 Adres"e Noorder Paa-1 13 Venter5tad ... 13

,Afgeperst~ Getuigenis' 313, 329 Afrikaanse Taal 67, 7 I, 94,

99, 101, "q9. Almanak 73, eerste bod: 100; eerste lief de vir. 9; eerste preek 99; eksklusiviteit I 16; in

offisiele kringe 109. n2;

,,Patriots'' 137; saak \·an gehed l 18; spraakknns b7, 71, 72; skrijftaal 108, 109; spelling I I I ; Jaal- kiongrcsse l 19; · taal ver- raaier I 13 ; , teestand l I J,

r 15; twijfelmoedigheii 115; voorlopers 103;

woorde-boek 67. 72.

Afskaffing ... 3·15 Albert (ke,afdelingl -13

127, 157, 207 Anneksasie (van T.vl.). ... 90 Apostoliese Breeders ... 350 Argus ... 261, 314 Avondmaal (laas'.e) ... -117

B.

Baelaerh van B:okland ... 275 Banikebaal (in Be1gie 280

J

in Berli]ll 281 Basaars ... 365 Beaufort West en C.N.O.

39; -eleksic 2o'i Begrafenis op see ... 2-1 Belgi.ie en ons handel . . . 2 16 ,,~ende der Hopp" ... 248 Beuke!> (Gert) . .. . . 150 Bidure 8, 94, 355; Pinkster 356 Bismarck ... 282 Bijbel in Afrikaam 65, 66.

67, 71, 94, 100, 162, 241, 285, 374; begip 295~ be- sluit 286; besware 287;

punte 288 ; redene 287 ; sinode 292; 5tate ye·cra- l i1J1g 29 r ; teestand 289 ;.

vertaalde boeke 297 Boere,-eun (12 jarige) ... 271

Boere Be,kerming~ \'ereni- ging 140. ljO. 163. 165,

1rq. 17(l I 79 ,,Bond" (Afrikaner) .+z, 79.

161, 212; aankondiging q3; Amajuba 156; be-

• g:nsels.154; Calvfoia 156;

doel 149, 155. 197; Ds.

du Toit 182, 183; Hope Town T 52, l 56; ingang bij die volk IS 1; kon- gresse 170. r73, 177;

konstitusie 180, 185, 192;

middele 155; ,.On:l)c Jan"

141, i45, 156, 176, 182;

organisasie 155, r 59; Pe- trusville 152. 1 57; plaas- like be; tu -e 149; regi- strasie 156; iz,epubliekc (in) 141; 0. V. S 17!.

T.vl. r72; republikeins 174; Stellenbos 142; stig- tingsvergaderi nge 1 52, r 56 Bosman (Ds. l ... 254, 404 Brand (Pres.) . .. . .. . . . 168, 206 Brill (Dr.) ... roo. 107 Brits en Buitenlands B. Ge-

nootskap . . . 66. 67. 286 C.

Cachet Frans Lion 10. 20, 76, 78 Cachet Jan Lion, Prof. 47,

/..l. 110, 112, 181, 19').

(10)

x BLADWIJSER.

206, 220, 238, 260. 29 l,

327, 333, 366, 368 Clumguion Dr ... ro7, 127 ,,Chart·er" van Rhodesia 320

Christel~ke Politiek . . . 199 C. N. 0. ... 16, 17, 34

Afrikaner Bond en- 42 ; beginsel en doel 52, 53;

gro:ndslae r245; Kerk en--·

38; Kerk Geref. en - 42, 45; nasionale g•ernar 39;

parleme.nt 40; petisi.es

Du Toit, D. S. A .... 381, 385 Du Toit, Ds. F. S. 57, 292, 293 Du Toit, Ds. S. J. s~e·

,, Persoonsbeskrijwing ."

Uwali111g1e ... 352 E.

Eic vlag .kwessie 163, 187, , 190, 194, 199, 315 I:<:ngds·e taal. 107, 123

,,Chart•er of Justice' t23;

op skool 55. 246 41; Pres. Kruger 242;

staat •no; teeweriking 38, D.

44 Engels•e Enrg·else Essclein,

besk11wing ... 383 Setlaar:,, ... 20s Adv. E. 2q., 237, 2<

1

7 ,, Daigblad" . . . 32r·

Dagbucke ... 299 Damesskool, Holland be-

soek aan ... 27 j De Geyt·er . . . 279 Delgo spoor ... 268, 270 Demokrati.esc staatsleer I 58 Deputasie T.dse. 1883

'84 . .. ... .. . 267, 274, 381

F.

Faure, Dr. Ph ... . Freiesvreugde ... . Fourie Jo:op .· ... . Frere, Sir Bartk . . . 231, ,,Froude se plan"

G.

10 236

I I

232 200

Derby ... : . . . 269, 272 Gawcs Vrije r!J. 18. 20 De Villiers, D'i. W. P. 22,

39, 40, 45· 46, 129, r 43, '.!OO, 236, 300, 360. 37 I

De Villiers. Lord ... 127, 1C8 Tie Villiers, A. B ... .

De Vos, Prof. ... . De Waal, Sir N. F ... .

213 138 182 Disputasies 345, 348, 350, 351 Docent Paarl Gymnasium 16 Dood van kleindogtcr 39'.!

- 394; oudst·e dogtier 416;

oudst.e s•eun 408 : vrouw (eer;,tc) 248--255; Ds.

du Toit 418--425 - Draper David . . . .. . . 2fo Duitse Huf ... 281 Du Toit, Ds. A. F ... 8, 353 Du Toit, D~. C. W. ... ... 4 Du Toit, D. F. ... 84 Du Toit, D. F. (,,Lokomo-

tief" .... · · · ... · · · 14 I

1

Ge bed . . . II8, 230, 296 ,.Gedacl_iten des Vredes" 332 Gedenkskool ... 53, 55, 56, 60 ,,Geen Smid in Israel" . . . 32 Geloofs.genesing ... 343 ,.Cenootskap van Regte Af~

ri!kaners" 6 5, 66, 67, 68, 69, 72 (uit.g-awes), 74, 75,

79, 141, 286 Geogq.f"e,e Genootskap

van Portugal en Franik- rijk ... 284 ,,Gereformeerde Kerk" .. . 413 C. N. 0. 42, 45 Gesange Evangeliese ... 36r ,,Geskiiedenis van Josef" lOO

,, Geski,edenis van Ons Land" i 5 ,,Getuige" 66. 337, 340;

Doel en begi.nsele 339

Cymnasium, Paa"rlse 9, 16, 34

opri1gting 35. pastorie 18

(11)

BLADWIJSER. Xl Gladst-one ... 2II, 2c9

,,Godsdiens en .:\asiona'i- teit" . .. .. .. .. .. .. .. .. .. . . .. .. .. 2-J.4 Gqudv·elde Rand!':e 2..j.G, 2ri3 294 ,,Groete der Vaal Rivier ·

aa11 de Burgers van V.S.

en T.vl." ... .... .. ... ... 173 H.

Hahn, Dr. .. ... 133 f{andelsv,ereni1ginge 162,

215. 217 H azenberg .. . .. .. .. . . .. .. 343 3..J.4 Hoffman, Dr. 138. qr, 193, 197 Hofman, T. S. A ... 398 Hofmeyr. J. H.. .,Onze

Jan" 34, 4.+ • ..j.c:. 65. 78.

87, 110, 121, J2f>, 129, 135, r3G, 140. 141, 165.

17(1, 182, 193. 190, 197, 199. 211, 219, 312. 313,

3 In, ..j.O I

Hofmeyr, Prof. ... - 9. 285 Hollands 122, 123, ·133, 142,

adreso•e 136; Afrikaan~

en- 107, 124, r25; boeke .,feit,e" 132; ,,halwe'.aal"

r27; llofmeyr mo;:,c 135;

oorwinning 134; Paarl 128, 129; parlement 128, 129, r 3 r, 13 3; petisies 129, 133, r 34; sin.ode 127. 129 Hollanders en Afri!kaanse

Taal ... T02. 12 r ,.Hollands·e Cenoutskap" 78 Hoog·enhout, C. P. 17, 71,

n ··n 75, 77, 84, 86.

JOO, 102, 28f. Jq..j.

I.

Immi1gra~iie IO, '.:l05

J.

Jameson inval r 19. 256, 322 .,Jan, Oom" ... , ... 73, 7.J.

,,Jam, Neef" .... ~ .... .,... 74

,,Jan Wat Versies Yl.aak" 74 ,,Jan Twijfelaar" ... ~9 J~rngoisme .. .. .. .. . .. .. .. q.3. 205 Jooste, Ds. .. .. .. .. .. . .. .. ... 13 JorissDn, Dr. ... 267. 271 Joubert, Gnl. P. J. 92, 141.

225, 240, 257. 267 Joubert '\Ved. (skoonmoe-

der) . .. .. .. .. .. .. .. .. . 382. 402 K.

Kaal-'stad .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. 14 Keelkwaal .. .. . .. . .. .. .. . 22. 239 Kcrkreg Gereformeerde 362 Kerkstandpunt . . . J(i7 .. Klaas Waarsegger" 7 3, 99 ,.Kleinbos" ... I. 59. 407 Konfederasiie . . . 200, 209 Konsessie politi,ek 2<0. 255. 329 Konsi liasie .. roliti,ek . .. . .. 326

Konven~i1e van Pretoria 258. 267 Konvensi'e van Londen ... 2t-9 Kotze. Dr. .. .. . .. .. .. .. .. . .. .. . ro Kru~er. Pr'e'-. 92. 174, 224.

225. 239, 242. 2f7, 268, 362, 401 Kruis Kerke . .. .. .. .. .. .. .. .. . 3f.9 Kruis Vallei ... 14 KuijpN, Dr. A. 23. 269.

. . 276. 277 Kwartaalsreise herder:ike 373

L.

Lmdbouw ... 2•8. 312 Landvatt·erij ... 3 13 Larngham, Sir Dale ... ,. no ..Langlaagte Estate' ... 2,p Laster .. . .. .. .. . .. .. . .. .. .. .. . .. . 2' I

Leyds, Dr. .. .. .. 240, 271. 401 ,,Lokomotief" 4, 21. 22, 5(.

58. 05, 83, 86, 87, 89.

91. 93, 94, 97. TII, 124.

206, 3rh. 329. 390

Louw ,.oupa Klaas" ... 4c8

,,LO'ver Krancen" ... 274

LijkredenC' . .. . .. .. . .. .. . .. . .. .. 3f·5

Lijdensgierneenskap ... 414

(12)

Xll BLADWIJSER.

Malherhe, Gideon 75, 84 Mansvelt, Dr ... 107, I.17 Mc.Murdo ... 268, 270 Med1um-k\\ essie 54, 123, 246 Mcmor:es . . . 229 Merriman (Bond) i30. 168 ,.,Misdadig Engcland" ... 229 Mis!kenning .. . . .. . 122, 182 Moeder van Ds. du Toit 3, 283 Moorrces Prof. ... 23. 137 Murray. Dr. A. 9, 17, 19,

'20, 3oo. 37°, 3 78 :!'\.

i'\ aa111 fami.11 e . . . .. . . 1

Nasionalc Dank ... 1ili. 212, 2 r8 N asiona liteits gevod 39. 9 5,

112, 139, 191, q9, 164 Naturelle kwes5~e ... 189, 278 .. Noordsc Volken" ... 302 Nuwe vourstellin:~c ... NT

0.

Olijfkultuur ... 220 Opleiding'SkooL Pretoria ... 247 Onderlingie Bijeenkoms 3 ;6

358, 37..J.. 375. 3/~l Ongl'l uk . . . .:p 1

,,Ons Klijntji" ... 120. 327. 341 ,.Ons Taal" ... 381 OnvervuLde Profesie 303- 311 Ouers . . . ... . . .. . . .. . .. . . . 3 .. Ou Ta" en ,,Ou Aja" 4

P.

Paarl 128, 130, 138. 210.

229, 232. 32 2 ,,Paarl, ::\oorder" 14, rh. 18

adresse 32; afskeid 31, 33; bcroep 18; hevesti- gi!lllg 19; gcstig 16, 17;

intrec-rede 20; vrij.e gawe~ 1(J Paarl Dru1~pers Maatskapp-

pij ... ··· 74. 7;. 341

l'aarl-Pre oria goucl m·ia·~.

. 241. 263

Patois ... 115, i34. 13(', 286 Patriot 41, 66. 72, 7S. 88.

90, 92, ·93, 94, I IO, 126 . 13r, 208 (anti-e:ige'sl 224, (irrvLoed van) 226 (amwk

0

asie) 232 (Ba ·t'e Frcrn) 333 (e:nde).

Patriot m sij vijande · 95· 9' Patriotiese Prekc ... 243 Panncvis 5, 9 (Afr. taal ), •

58, So, roo, IOI, 102, 285, 328 Persoonsbeskrijwing 378

aesthet'e;c lewt> 403; ar- heidsaamheid 40 1 ; he- 1 eief dheid 385; blijmo.c- digheid 392, 395; frans- man 385, 391; gehene 5, 397; godsdienstige lewe 7, 404- .j.06; groutmoe- digheiid 388; handskrif 402; hope 395; jeug .j., 5; lid de 38 r ; liefde \'ir blomme 25, 386; hefde vir huisli:k!t> kring 283.

384; lidde vir familie 383; lidde vir moeder 382; lief de vir natuur 386 ~ li~fde vir see 390;

mat11ghe1d 16'1; unvrij- n:o.edigheid 6, 283; op

die iplaas 381; pre,ie,- heid 402 ; smaak 380;

vader-als 381 ; verg-e- wcnsgesindheid 388;

vlugiheid 397; volharding )95; v.mes 389; vrind- skap 385; wilsvermogc 400 Prtisies ... ... 41 .,l'lancius" Rede van Dr.

K uijpcr . . . 277-2 79 Politikus ... 21, 3-1-3 Postma Prof. D ... 3, 9

Pretoria aankoms ~2

Pretoria Gemc n'e ro 1 i -

(beroep ), 13. '

Pr·edikante . . . . . . 222. 230

(13)

BLADWIJSER. Xoiii Pr·edikant en lewe

Preekmetode ... 298. 301, Profesie Verklaring 20 (I 2

295 Superintendentskap 47, 61, 242 365 Susereiniteit . . .. . . 267. 269

,,Swart Pilletjies" 47, 181, lesinge), ...•... 301-

Profos,o~ale Benoeming

3 l I ·198,, 2 0

9

R.

Reisiger als. IO, 22, 24, 283, 39 I

Reitz, ex-Pres. 100, I 14, 164, 318 Rhodes, C. J. 130, 257, 312 ..

313, 314, 316, 323, 324, 335 Rabertrnn. Dr. ... ro, 13

S.

Sabbattariers ... . Sankey-Eedere . . . . ... . Schreiner, Theo. . ... . Selfbestuur ... .

348 77 345 231

T.

Taalband 136, 138 (Ds. du Tait) 138 ( cksamens).

Taalmanument ... . Taal vaedeling ... . ,,Tafel des Heeren" ... . ,,Tarka Heraut'' en Afr.

Bijbel ... . Transvaal beskawing 12;

kerkpartije IO, r3, 14;

kerkto.estande 12, 13; re-

.' ~publikeins

Trekbaere ... .

u.

121

l 15 _)f2

2~0

12 2JT

Selfstandigheid cise van

Sem;naries Hugenote ... . 3 1 7 Uitgaan (uit die kerk) 368, 372

$hepsto~e ... . 39 Sie'k:t1e van Ds. Du Toit Sinode 90, 91, 168 (Afr.

Patriot) 292 (Afr. Bijbel v·ertalin!g) 303 (,,Spre- kend Portret") _I2'j, 129 (Hollandse taal).

223 413

Skooldae ... 5 Skaolwet, T.vl. ... 48, 49 Smit, Genl. Nie. 223, 22fJ,

aan die Paarl 267, 272, 273, 274, 275, Sondag ... . Sprigtg, Sir Gordon ... . Spurgeon ... . Standbeelde vir S. A.

Stdlaland en Gasen 240, 255, 287, 259, Stdlenbosch ... . Std1enbosch student en Afr. Bijbel ... . ,,St·emmen des Tijds" 342, Str·ewersv·ereniging

Stucki, Mnr. . ... . Studictijd ... .

282 392 131 25 273 269 142 289 381 358 68 9

V.

Vail den Heevier, D. P. 32.

45, 128, 139, 150, lh

\'an der Hoff, Ds. ... 10 Van der Lingen 3, 8, 9

(Afr. taal), 16, 34 (C.N.

0.) 35, 81, IOI, I08, 2~4,

301, 302, 337, 353 ,,Verblinde anderdane" ... 234 Ver bonds leer . . . ... . . 366 Vcreni1gd S. A. 248, 264, 315 Verse 9, 124, 136. 173, 215,

235, 28a, 281, 367, 416, 420 Verset lijdelik · ... 223, 233 Vertaalde Bijbelboe'k:c in

Afrikaans . . . 297 Volkslied, Afrikaanse 56, 70. 73 Von Wielligh ... .79· 328 Voorgeslag 7, (groat moe-

der) 2 (groot vader) 7.

(Hugenote bloed)

Vredeband ... 333

Vrouw · -eerste 243, 248-255

,, -tweede 263, 380, 407.

(14)

XlV 'Bf,ADWIJSER.

Vrijheids Odtlog 90,, 92,

216, 213; drukkers en 236; fonds 212; lijdelik verset 223, 23 3; predikante 22 2

w.

,,War·e Afrikaner" 53, '65.

73, 122, 140 :Warren, Genl. ... 240, 25f:, 26o

Waterloo ... 279

Welling-ton ... ... ... 14

,.W·er'ke: ,,Alweer op Reis" ... :. 272

,,Bedeeling des H. Gees- tes" . . . 358

.,Bijbellanden Doorreisd" ' 23, 384, 386 ,,Christelike School" 34, 36 ,,71 Stellinge" ... 113, 118 ,,Geskiedenis Afr. Taal- hewegirug'' . . . 66, 99 ,,Koningin van Skeba" ,,:VIagrita Prinsloo" ... 327

,,Nehemia als \Tolkshcr- vo1:tner'.' .: ... : ... ;220

,,Onv·ervulde Profeti-ecn" 303 ,,Op ~eis'· : .•... : 23

,,Politicke Aardbeving" 3 I 2 ,,Repliek'.' ... 34, 37 ,,Sambes1a ... 312. 319 ,,Sprekend l'ortret" 303, 382, 383 .,Vrucht des \Vijnstoks" 345, 347 W·estminster Abbey ... : .. 272

Witbank (Ermelo \ ... 368

Wilhelm Keiser ... 282

Wolseley, Garnet ... 232

,,Wonderfontein" . . . ... 227

Worsteling-jeugdige . . . 6

·,,worstelsti:ijd der· :rrans-. valers" ... :. . . 76

Wijk5kole ... 51

z ..

312, 321, 400 ,,Zegetocht der Boeren" ... 281

(15)

INHOUD VAI\' ILLCSTRASIES.

Portret van Ds. ·Du Toit ... Vooraan Transport _v:an Plaas, teenoor bli. ... . Vader en Grootvader ,, . .. . . .. . .. . . . I 6 Moeder en Ds. Du Toit, I 9 jaar, teenoor bl. . . . I 7 Woonhuis, met portrett,en van Outa en Aja

teenoor bl. . . . 3 2 Gymnasium igebou~·e en huis van Mnr. Mal-

herbe, teenoor bl. . . . 3 3 Medewerkers: "Oom Lokomotief". A .. Panne-

vis, G. ]. Malherbe, C. P. Hoogenhout, teenoor bl. ... .:.·.... . . 48 Medewerkers: Dr. Brill. G. R. von Willigh,

S. G .. du Toit. teenoor bl. .. .... ... . .. . . 49 Ds. v.d. Lingen, Ds. F. S. du Toit, D. F. du

Toit, Prof. Cachet, teenoor bl. .. . . .. . 64 Eerste Notule van Genootschap, teenoor bl. . . . 6 5 W a pen van Genootskaf?, Gedenkskool, teenoor

bl. ··· ... ··· ... ... . 96 Ds. Du Toit, als jonge ipredikant, t,eenoor bl. .. . . 96 Eerste no. van Patriot, teenoor bl. . . . .. . . .. . .. 97 Transvaalse Deputasie, Pres. Reitz, Mevr. Jou-

bert, teenoor bl. . . . I I 2

Mevrouwe Du Toit, (Joubert en l\Ialan), teenoor bl. . . . I I J Laaste Rusplaas, teenoor b1. . . . 4 2 4

SINSTORENDE DRUKFOUTE ;

Bl, 130, 132, 134, 136 bo aan lees " Strijd vir Hollandse Taal"

in plaas van" Die Afrikaanse Taal."

RI. 298 reel 15 \'an onder af: lees " gebede " i.p.v. "bede."

B). 314 ree I 13 van bo af: lee~ " Verontwaardiging " i. p, v " Ver-

.. antwoordiging." • ·

Bl'.'318 reel l.4 v~n baaf.lees: "'' eksperts '.' i.p,y. "e~perts"

Bl. 412 reel 15 van onder af lees: 38) i.p.v. 37.

HJ. 420 reel 3 van onder af lees· " ho-staande " i.p.v." bestaande."

(16)

Eerste bladsij van oorspronkelike T ranipbrt. van die ~laas ".~leinbos,"

wat sedert die tijd irr besit was. van die Du T 01ts Eam1he.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

(Ja, dit sou goed gewees het. Mar di Engelse is meeste handelaars. As hulle mar kan geld maak, dan traak dit hulle verder niks. Kijk, hoe het hulle later gemaak! Dis ni alleen dat

Di statevertaling sê: ‘Henoch wandelde met God.’ Mar dis hiir di Hebreuse voorsetsel eth wat di voorwerp andui waarop di werking van 'n werkwoord o'ergaan (kyk antekening op. 4:1),

(Het was nog voor de dagen der opwekking.) En veel praatten zij ook niet over gods- dienst, hoewel trouw in de huisgodsdienst en in het vermanen van. &#34;o Welk

&#34;Nu is het verhoor voorbij, en uitspraak gedaan, na eigen schuldbelijdenis en heel Zuid l\frika, heel de beschaafde wereld stemt daarmee in, dat de heer Rhodes

Een bouwwerk dat op het tijdstip van inwerkingtreding van het bestem- mingsplan aanwezig of in uitvoering is, dan wel kan worden gebouwd krachtens een

Dit wil voorkom of Engelenburg en sy vrou die seun soms met vakansietye by hulle aan huis gehad het en dat hy ʼn ruk voor haar dood iets verkeerds gedoen het, waarna die

Elke bevelvoerend e offisier moe s van die burge rs wat hulleself buitengewoon onderskei het deur dapperheid, moed en gedrag aan die staatspresident ·n rapport

Superintendent aangevoer dat hy by die bestaande toestan- de op kerklike gebi~~ generlei dwang op die gerneentes en kerkrade sou l~ nie • Aansluitende by