N U W E
H I S T O R I E S E
A A N W I N S T E
'n 1916-Model-kasregister geskenk deur Lam bons, B loem fontein.
Stootw aentjie van 1935 geskenk deur m ev. E. G ertenbach van K o ffiefo n tein .
SKOOLPROJEKTE
Die Boesmans
’n Ryklik geillustreerde boekie van sestien bladsye m et teks in albei landstale o o r die Boesmans is oor die verkoopstoonbank van die N asionale Museum verkrygbaar teen 60 sent per eksem plaar (70 sent posvry). Hierdie boekie, w at onontbeerlik is vir skoolgebruik, is die eerste van 'n reeks w at onder die titel „Die Mens in Suider-A fri- k a” deur die Suid-A frikaanse M useum in K aapstad uitgegee word. V erdere eksem- plare in die reeks sal onder m eer handel oor die H ottentotte, X hosas, Zoeloes, ens.
Veselglasskelet
V E SE L G L A S S K E L E T
N adat personeellede van die M useum hulle van raad bedien en rdemonstrasies oor giet- en glasveselwerk gegee het, het 'n groep leerlinge van die Sentrale Ho'erskool onlangs hierdie veselglasreplika van 'n volledige m enslike skelet vir hul Biologie-klaskam er gebou.
(Foto: D ie Volksblad.)
ONS NUUSBRIEF
-Een eksem plaar van elke uitgawe van die ses-maandelikse N uusbrief word gratis aan alle V rystaatse skole versend. D ie nam e van vriende van die M useum , persone w at voor- w erpe geskenk het of op die een o f ander wyse besondere belangstelling in die M u seum getoon het, word ook in die versen- dingslys opgeneem. Eksem plare is ook oor die verkoopstoonbank van die M useum be- skikbaar. Skriftelike aansoek om eksem plare van die N uusbrief m oet gerig word aan: D ie D irekteur, N asionale M useum, Posbus 266, Bloem fontein.
OUR NEWSLETTER
One copy o f the new sletter will be mailed bi-annually to every school in the Orange Free State. Friends of the M useum, donors and others who have shown a particular in terest in the Museum will also receive c o pies. In addition copies are also available at the sales counter in the foyer.
W ritten requests fo r copies should be ad dressed to: The D irector, N ational M u seum, P.O. Box 266, Bloem fontein.
V OO RBLA D :
Hierdie veselglasreplika van 'n volgroeide olifantbul is pas voltooi en gedurende A pril vir besigtiging oopgestel. In die vorige uitgawe van die N u u sb rief is besonderhede oor die proses van vervaardiging gepubli- seer.
CO V ER PIC T U R E :
This fibreglass replica o f a full-grow n ele phant bull has just been com pleted and will be open to the public fro m A pril. A n ar ticle on the casting o f the elephant appeared in the previous issue o f this Newsletter.