• No results found

Die O.B. Jaargang 6, no.29

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 6, no.29"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Gcregistrccr tutn die Hoofposlmntoor as 'n Nuusblad.

Jrg. G. Kaapstad, vVoensdag, 18 Junie 1947. ?\r. 29.

Trekellll

Virr 1 OJaart

Op Die OalBo

ibn

Geesdrrifflige ReOlh§ie

B

irral!Tle

Eert~fle

Weelk

]~h• ee,·s~c· t"l'.aEisiNI OlD ciic• a:uakouda;.:8n~ dnt Di4'

OJ!"&. Eu·~1gtcnas 04H'C4.mUuncns

f!JCl fi•4.·~·slt0f' O~l "u DIUW4'

ga·oudt•lag uDagt-~<·r ,,·ot·d,

wa:co·,·u3f.'i4'"1t dit· iuH•

kcn-;,!ci d ,·crhoo;.: is na B @s. awe·

j a a a· voon·uitbc~n:lllb:l:ar,

't···1~S bO ,.(..D"\';,·n~S iot,! ;!WJMd i;.!. ].&Drurt! 'Giic• 411C!l"S0(" \'\'4.'4!~t: h4(

dit-. ElC!"Dil8\\"i!O:;S '\'CUI .ill~dt"'l<c~ -nan•c dit• kantool1" ,·:an

'>' oor·s~a:;! !Jin:wg~s!t•oom.

':a :na.~se ~uora~na !w~. vil1" tw•~c j:a:u· ,·oot·nic fu.•o:eaa.

a

·

.

l

w:-·n

.-~GUles ,.;,. '':'>"i jnar ten ,·oan•· oa~l~ctaaB hct en .iu N••n 1,\c'\·a~ Jact "n EOCI'SO()U

s••Hs; ;,:cBd -.·gr •iC'n jnan· se inC••i{coira;,! ;.:cstma·. <l)udct· dl4' naato•• was ·n hc.lc ~~:ua· "''.n1i ,·iu· CJBU,-~ .. ~<"·e·~JG(} Areca· in·

t<•lkcu.

Van 'n vooraanstaande Ieser

hct Die O.B. die kompliment ontvang dat sy jaargcld veels te

!aag is, aangesien hy baie meer wcrd is.

Soos reeds aangekondig, hoop Die O.B. om vee! interessante lecsstof tc voeg by die algemene

en politieke n1:1us wat ons reeds

plaas. Onder andere begin ons

hicrdic week met 'n :u:t.ikcl-l"Celcs \'an die r::-cwilllo sla·ywer S. J. de Jongh wat die tongc aan die gang g-csit het me{

sy opspmakwclclccndc ccrsteling

SOi\TDER GEWERE. Sy bYlh·acs bestaan uit lwrh·crbalc uit diro onderg-rondsc stryd van die af-gciOJ)O oodog. Later sal ool< ander artikels oor hierdie onder -wcrp Yir die eerste maal in Die

O.B. verskyn. Daarbenewens

bicd ons 'n rubriek ann ons le -sers waar hulle van hul eie c

r-varings uit die stryd van die

Ossewabrandwag kan vertcl.

Van een p<'rsoon is 'n bril'i

met intekeng-••ld ontvung wa:lr-in hy vcrklaar clat hy geen on -derstcuner vau die Osscwn

-brandwag is nie, maar die hlad

nogtam; so interessant vinll dat hy bcsluit. hct om dnarop in te telccn nadnt hy dit '11 pa:u· lcccr gelees bet.

Die nuwe reelings maak voor

-siening vir die afslcaffing van die kon1mlmdo-inteltening. Aile

intekengclde moct dus reg

-slreclcs aan Voo,·slag, Posbus Hll, Kaapstad, gestuur word en is vooruitbetaalbaar.

r

---4·---~

t83

~~

[MJ©)~r

l

0

fQ)[('@@m

1

I Die Xasion;tlc Behu:sings-

I

l

,>lanno volg nog maar steed!:

I

die slaldccgan,::- op die Jug-~ kastecl-fondamcnte wat min.

Harry Lawrence drie janr gP-1

lede gcle het vir sy ,twaalf-1

mat\nde-derligduisend - llUisc·

!

plan.'' Tw~·c ja:u· . nadat l~it•l eerstc soo1c meL mdrwcwe»· kendc pleg-tighcid omgekeer is, is nog nie eens ecn-denlr'

!

0 ''an dio 900 bcloofde !mise in

l

!

H.aapland voltooi nic. Sle,::-•

I

::?90 is gereed, te.rwyl 'n nan -tal nog in :lunb;m is. En ,·an!

0 hierdie 290 is sommige in ge-

I

!

m

c

u~-:th~

woonbum·tes opgeriJ;

!

sodat ouclsoldate wcieu· om!

0 dam·in te t:"aan woon. Die g-l'-o

!

vaar besf:tan dat. hullc uit-

I

!

eindclil' a~u1 kleurlinge gegc<' 1

1 al. moet word.

l

:

I

1.. <I

1

ht

CQJ1Til

iese

.

Ga

pirr1g§

lln Beveii!i

gflng

V

sum.

Gen

i

.

~

,

/

Srnnnut

fc§

Die bewaking v

an

'n

ee

r

ste ministe

r is iets

teat

in

S

n

id-

A

fr

i

ka

nog

al

'

n

seldsaarnhei

d

is,

rnaar

s

e

d

ert

genl. S

muts

i.n

1939

die

teuels

·

van

die land in

lwnd

e

ge

-kry het,

hct

dit

r

eel

ge-w

onl om

di

e

Eersle

M

in

ister

altyd

o

mr

i

n

g

van.

'n

1

v

a

g

t

c

s

i

e

n

.

D

i

t

is

non

·

wel

n

i

e

so

'n

ly-wi

ge

g£-

>-z

wp

en

de

mag

soos

di

e

w

aar

v

an R

us

-sies

e

mi

n

is

te

r

s van

ln

t.i

-t

e

lands

e

sak

e

in

die

vr

e

enule

gebnt.ik

maah

ni

e

-

daar is

ve

rklaar da

t M

olo

tov

op sy

e

e

rs

te

ko

nf

e

r

e

n

sie

in die

Weste

na

di

e

wapenstilstcmd so

b

w

aak

·

was

dat

geen

g

ev

aa

r

binne

100 tree v

an horn

1wn

kom nie

-

d,og

c

li

t

is

i

n

elk gev

a

l

lwelwa

t

om

-slagtigc

r

as die enk

e

le

speurder

1

c

at 1n

et

sigbare

s

el

f

bew

usth

eid

op

die

spore

v

an

die Britse

eerste

minist

e

rs

s

tap

as hy

hom.

in

di

e

buitelug

b

egewe

.

Op

.

die

g

lwljbaan

sal

min.

A

ttl

ee

b

y '!;

Oorb

eeld

op

'

n a/stand

gev

olg

wor

d d

e

'n

sp

e

nrd

er in

pri

va

a

t

drag

,

wat

t

caarsky

n

l

i

k

ni

e

tot

m

ec

r in

staat

sal

wees

as om oogg

e

t

uie va

n

'

n

slui

pmoor

cl

:

op die

ee

rste

minister

te

wees nie.

Tydens die parlemenlsitting lwn Kapenaars 'n taamlikc

prentjie luy van hoe genl. Smuts

in belang van die wercl dpoli-tiek ( ?) opgepas word.

Voor sy deur by Groote Schuur staan soggens gewoon-lik dric groot swart motors agter melcaar. met 'n TP 1000 in die middel. Hierdie motor dui-send vervoer die Ecrste !vi:inis -ter. Sy stuurwiel sit nan die vcrlcccnlc ltnnt sod:\t genl. Smuts, intlien hy voor langs die bestuurdcr sit, aan die binnc-lmnt. vnn die pad i,o;, en dus weg ,·an die S.Ytlnadjic va.nwanr

moontl:ke g-cvaar mng- !com.

Sodra die Eerste Minister in-geklim het, baan die voorste

motor die pad met TP 1000 op

sy hakke. Die derde motor vorm'

die agterhoedc sodat geen Jaf

-hartit;e aanval van agter op die

Maarslcalk gedoen kan word nie. Ook hierdie motor is beman met .spcurders.

VAN 0).1DER.

Indien dit die begeerte van die Ecrste Minister is om dade-lilc na die parlement te gaan,

word die gcbou van die sce -Jcant genader in Parlemen t-straat op. AI dric motors swaai oor na die vcrl>cenlc !cant net

voorda( bulle by die hel•ke l.om,

en geul. Smuts gl:p vinn!g en cnergicl< by die deur uit :1:111 die kant van die sypaadjic, wat. vit·

hom deur 'n ~peurdl'r

oopge-maal( word. Teen daardle tyd storm die spounler in die v oor-ste motor met aile mag na die held,ie om te sorg da t h..Y cc r-ste dnnr <leur gaan. Dit is dan

blyl<baar die teken ,.allcs veili~·· en die Eerstc Minister vo!g

~~;

op die voctstappe van die voo r-ste speurder wat dan oak voor hom by die deur in verdwyn.

Intussen het die speurders in die agterstc motor Stelling in

ge-neem voor die hekldc en soms oak cen binnc die parlemcnt~re terrcin.

VAN BO

Verkics die Eerste Minister

!

Gcnl. Smuts in San l.'r.1

I I cisco is . hicr hl'sio-. n om "

w

e

t reldbf·\·l'iliging•· te bcplan. ' 1

I

beplanning- van sy eic veilig- 0

!

lig!Jeid tydens die I)Orlo;

I

0 dcur die Depurtemcn~ va:

I

.Justisil', het ook mank gc

gaan ann E'rn,tig-e 1<-E'mte

l

I

~

~

~

~-

hlyl· uit mcegnamle a

r

~--- ~

,Ons staan maar net so 'n bie

-tjie rond." Toe die koerant

-man voortgaan met sy Vl"aE:stel -Iery, hct die spcurder hom wan-trouig aangegluur en vernccm wat sy doc! is ... Skryf maar li

e-wer 'n artikeltjie oor die weer.

Ons pas nie die Veldmaarslcalk op nie," het hy volhard in sy plig.

Teen wic genl. Smuts bewaak moet word. is natuurli!> nie e

lk-'

.

een se besigheid nie. l\'Iaar die·

gene wat verantwoordeEk is vir hionlic onde1·neming ~c hare snl

mislden rys om to Vl'rneem dat danr gedure;1dc die oorlog dik· wt>ls een o( n1ecr lode van ·n sclcero or,::-anisasie wat dcur di(:

rcgering onwettig vcrklaar was, onder genl. Smuts S<' lyfwag op-gcmerk leon word. llulll' hot

soms fynt.jies, baic fyntjir•s g

e-Jwipoog vir bcltcndcs wat Vt;

r-bygaan voor die g-cbou waarin

hulle die Veldmnarslmlk so ,· ei-lig-hcid hcwaalt hot.

~

~t

E

D

~ ~~[p~~

l

~

t1:®~

11

~

D

el

M~e

~u

~~uuk~Q1 ~o~

• om na sy lean toot· in die :Marks

-gebou te guan, nadcr die pro

-sessie die gebou van die berg

-kant, oak weer teen die vcrlceer

-de kant van die verkeer. Dit is soms potsicrlik om te sien hoc

die speurder ooplc soos hy nael

om eerste by die deur tc kom en die veilighcid van die gcbcu tc waarborg.

Nou begin die speurders wat

buite bly se swaarkry. Vir die

res van die dag staan hulle oen

-skynlilc doelloos voor die dcur

en wag dat die trae urc verby

moet lcruip. Hul cnigste tydver -dryf is om die indrul< te sleep dat hulle tocvallige ve rbygan-gers is en om vcrder terloopse

gcsprelddes ann te Jmoop met

die verk'cerskonstabels in die

nabyhcid. As mens nader staan. sal jy hulle soms oar die

,Ou-baas" hoar praat. Die cen sa! teenoor die ander Ida dat die

Oubaas hom vanmore lank laat wag het ... 'n aanduiding dat

daar vir hierdie keurbende 'n cnderskeid tussen wag en wa;

is.

En danrmee hct hulle tcr!'elf.·

dcrtyd 'n stilsw~·gen<lc strcep ~;ctrel' dctu· die aanldag dat die sogenaamde ·,ondermynendc" or-gn.ni~asics gelci is deur pl'rsone

wnt gccn vorantwoordclilchcid

-sin be-sit het ni<', want as dit die idee was om dil' Ycldmanr:;kalk tcon hi<'rdie organisasie, te he· waalc, . . . nou ja, dan Wtls daar crens 'n growwe tnisrelcening.

1

:::==

::

::=

..._

Gevonni

s

Weens

, V erraad"

'n Voorbceld van hoo die J)CJ"S in verlceerdo hande dinge in 'n s(ygcnde spiraal van wanvoo

r-stclling l{;ln plaas, is n:i. die vot·igc wcrcldoorlotr vcn;l,af tlcur die de!<tydsc Britse minis·

ter ,·an binnelandse sal<e,

Arthur I'onsonby, in 'n )Jrief wnt hy o_p H Sept. J!)Z5 n.an die bind X at i on gcslcry:f het. Hy

het voorheelde nnngehartl uit

hl'r.igto omh·ent d:e val \·an Antwcrpcn. waaromtrcnt daar

die volgende berigte in die

}{ ij l n i s c h e r Z c i t u n g ver -sl<yn hct: ,Sorlt·:l die val vaa Antwcrpen bc!<cnd gcword het, .bet die lcerkloklce die goeie nuus uitbasuin" (wanrby

na-tuurlilc bcdoel is die Jcei·kldoldce

in Duitsland). Hierop bet die

volgcnde reel's bcrigte in die

Gcallieerdo pers vcrslcyn: Die Fransc lWPrant L c ;\1 a· tin: ,Yolgens die lii:iu1ischcr Zoitung is die l{erldil<e I.Jcnmp-tcs van Antwerpcn tieu1· .die Duitsers gedwint.: om die

lwrl<-ldold.:e fe laat lui toe Antwer

-pen gevnl het.''

The T imes: ,Le l\{ntin

herig vanuit Cologne dat da.

:n-die Belgicsc pricsters wat gc -weier h<'t om die l;:erlcldol<ke tc laat lui op die val van Ant-werpcn, deur die DuHsers uit hul amptc ontslnan is . . .''

C or r i e r e d e !ln. S e r a

(l\lilnan): ,Die Tim c s berig

uit Pnrys deur Cologne dat die

ongclulclcige Belgies<~ priesters

wat gewoier het om <lie

lccrlc-Jcloi.U'e by geleentlleid van die val van Antwerpen tc lui, tot

tnmkst.ra f met hardo nrbcid ge-vonnis is."

Hierop het L e l\I a t i n (wat

die eerste die berig- geplaas het) weer bc1·;~; ,Die Cor ric r c

dell a S c r a bPrig dcur Lon-don uit Cologne dat dit 'n feit is dat die barhare wat Antwcrpen vcrowcr hot, die hcltlhaftigc Bclgiesc priest<'rs wat ,::-ewcier het om die lcerl,ldo!dce vir die

gelecnthcid te lant lui, gestntf het dcur bulle lwp on<lerstebo tc gchruilc as lewendige ldepels van die Juicndc ldoklte.''

\Vic sal ontlccn dnt suJko soort beriggowing vandag nic

mecr plaasviml nie'?

ONTii.:EN

,;K ~e, nee, ek weet nie waar -van j:; praat nie," het ecn van die 1 ~:1nne hewig ontken toe

aan hom die vraag gcstel is of hy die Veldmaar;>kalk oppas.

!!11;,. !'iswsi:~~e llUo{ h.-.d , . .,,..

ned4·

w.-

...

&. ctndnt dn·. §id

-•w:r

n~a·idl gg elm, do·.

.u

..

..

.'h!riann ~~o-aCJ~s,.. ~6u{:luwa

.lJoh;uno ~s ll'"i••u:uu· l'ra

.Jlo-hu~nPS dnknbns Snuck up

:aautk~u~!t" vcnu Du~o;.!,~~.,"-­ I'Z;nd ,.;kuRcHg b('•·iud il'l. ';ocu:is~•· ,,·att ,-n;~J••Ptt• ,·nn

aicot .§:~<l!r laardc n•·b~·id tot

~Ill h®C~C -.·:cOl £ ~ :>0, t,:<YI;<•!.

D[olm is tot tiNn j:!ar

t!ni;4·ng nn·bcid t..!e,·onniN. §dv·:nass 4·~n n•ucn:nn;· c~k !4~i.

dt"iC' j:uu·. 14.\l'W_"-~ §u<wk £L)0 !JON4' (oi N 'U _ln:.r)

UJD~clc is. lln cl!(' ;,(<•n"ID VIHl

diG~ eem·sit• ~h·ic , .• ,,·ooa·dt•t •B-dcs is nto.aocll amtgeceD{cu.

(2)

BLADSY TWEE ,DIE O.B.," WOENSDAG, 18 JUNIE 19:._:4:..:_7 _ _ __ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

Hoogsfl:e

Vryheid

V

e rr

h.(;;.

((}ll

V

(tJlJTV.

d!

i

e

Uit Die

St1ryd

0

rr11

de r

g

rr

o

rrt1

dl

HOOFSTUK I.

Sondag bly Sondag, se!fs in die gr·ootste gevangenis in Suid

-Afrika.

En selfs in die Sentrale Ge-vangenis te Pretoria word daar Sondac nie dwangarbeid ge-verg nie.

De

u

r

S.

]

.

d

e

]

o

ngh

aile dele van die Unie (en ook

sowat dertig politiel;:e

gevan-genes wat tydens die

oOl·logs-jare daar beland het) ingeker

-ker sit. Hier sleep die tyd homself met loedswaar voet

Ecnmaa] binnekant die poort

- en jy is heeltemal binne die

mag van die strafgesag; daar

kan jy sander meer die

ma-ning van die digter aanvoel, wat hy oor die poort van die ve r-doemenis gebytel het: ,.Versaak die Hoop, jy wat oor hierdie Drumpel tree".

Die besoeker wat ewe sorge- · loos die stad Pretoria van die Sui de af inry die sal wei nie

be-sef nie dat die straatjie wat net

onderkant die hoe rooi bak

-steenmure van die Pretoria

lokale tronk, daar bo in Pot -gieterstraat, linl's wegdraai

hom na enige hcnderd tree voor 'n fronsende k!ipmuur kan

bring . . . die hoe en onve r-b-iddelike buitemuur van die Pretoria-Sentrale Gevangenis.

As die reisiger wat van Pot

-gieterstraat links afgeswaai

het voor die massiewe poort van die gevangenis stilhou en uitstyg, sal hy vind d<!-t hy vorentoe ... maand na maand; (onder die skerp oc van be

-Geen gevangenis is 'n ple

-sieroord nie; allermins hierdie gryse reus waar die

gewoon-temisdadige~·s en die gevange-nes met lang vonnisse vanuit

(Eienaar: L. J. du Plessis,

jaar na jaar.

Ver<ler is dit 'n gevangenis waar 'n vonnis op twee

manie-re sy einde kan neem; nie net by wyse van loslating deur die

buitepoort nie, maar ool' deur

die valdeurtjie wat in die vloer vlak onderkant die rralg gelee is en waar meer as een moe

-der se seun al tegelykertyd sy tronkvonnis en sy aardse !ewe lwrt moes sny.

Bestuurder: A. J. de Klerk)

0 §EHJ!jinle Alfslt•y ''D' t)RJJ u·tuJ41..'< DAHJ lPB·fJM.> a;i:·

N.o,d,twt l1~p lllesicll.iu~J

::m,JEIKTI!aJE§D~ ~~<f~JS~lE!lS.!E (,\\nRe 22®-voH lL;m»[Je)

lEN DD OJ'Ii:§J!SOQj®IElLB!JilE lSJE~ODIT<f;E!fllff!Se~lE

Sie:-~ ons vVeeklikse Geldassifiseerde ·Adverten:>ie vir Prysopgawes.

I!iJEJED~Q~Il§'lrRJI!IA'D.' ll

n

(li<'oon 2:»0G®)

ROTOTILLER

® OHo/tE£i.lElltll·li~

e

oc®~•e~Jl}~

€> \~'ll"~GJEG~!IDJE e u;~m.nm1LRL1~i.llV!E

@l Die ROTOTILLER se Krag-aangedrewe

Chroom-Vanadium-Staaltande berei IN EEN OPERASIE 'n beter Saadbedding as 'n

Ploeg, Eg en Skotteleg in drie afsonderlike Operasies.

® Die ROTOTILLER werk Plantegroei, Groenbemesting, Mis, Strooi, ens. deeglik in oor die HELE DIEPTE van die Saa d-bedding.

® Die ROTOTILLER vorm 'n Saadbeclding ryl' aan HUMUS, LUG-TIG en VOGBEHOUDEND sonder Scoie of Kluite.

® Sny 20 of 26 duim - wyer as 'n Tweesl<aa!.Ploeg - tot 9 duim diep. Bewerk selfs nuwe Grond.

® IDEAAL VIR ALLE INTENSIEWE LANDBPU

@> PRYS SLEGS £165 AA)i DIE KUS.

Volle Besonderhede van Di stribueerders:-KAAPLA.l'.TD EN O.V.S.:

WG

.

.

,

~

®'-'"' @~0

J!EBU§

].

4l4l®

9

JfimJ.&Ill{D§ttad

:ffiStJ!l§

1@~

9

ltD®li

0

11 :&EJln2ZaH1D®tRn

El:B"

l

~®~

9

@®§cL®ID.laR®n

TRA.t'i'SVA.<\J, EN NATAL:

liDo

JJo J

o

lBIEEEIE~

:.&.limmo§]ffi8U.!H§tWo

R®4lq

f~@DIID§

o

)

DPKo

9

JJ

®h~nnl'ill®§~«m

?

e~

wapende wagte bo-op die muur) aan die poort ]{an ldop en na

'n tydjie word daar 'n sluefie in die poort oopgestoot en 'n

bewaarder loer van binne af

uit, dig by sy gesig. As die man wat aangeldop hct begeer om in te gaan en 'n vriend of

broer of ander gevangene te besoek en as dit strook met die voorgeskrewe ure en regulasies wat die karige besoe"kvoorregte van die ingesetenes beheer en beperk, dan word die swaar

poort oopgesluit, hy worrJ bin

-ne gela.at. ... en die poort word agter hom weer toegeswaai en op slot gesit.

Hy is nou in rlie genade van die gevangenis.

Die besoel<er moet sy naam in 'n groot boek tekcn wat agter die deur geplaas is, asook die naam van die gevangene wat hy toege:aat wo1·d om te besoek en dan word hy na die besoek·

lol{aal geneem waar hy - onder

die onafgebroke observasie van 'n diensdoende bewaarder - sy twintig minute met die geva n-gene kan deurbring. Daarna ontvang die gevangene vir die

res van dam·die maand geen bcsoeke meer nie.

-Eers as clie re1S1ger weer buitekant die poort staan.

na-dat hy weer vir die uitkom-slag sy naam in die groot boek geteken het, besef hy wat

daar-die massiewe poort beteken. En a! die tyd, vandat die skrefie

aan die deur oopgestoot was totdat hy weer buitekant staan,

was hy onder die oe van een of meer van die amptenare

van die gevangenis.

iMaar selfs in hierdie trieste ryk bly Sondag da1:em Sondag en om daardie heuglike rede

Jwn die twee politicke gevan

-genes die oggend in hul sel

le en gesels.

Soos verreweg die • meeste gesprekke tussen gevangenes het die tema oor die vryheid gegaan... die verlore vryheid agter die rug of die ver:angde vryheid wat wei eendag weer sal straal - al is dit eers oor so en soveel jaar. Nes die Jig

van 'n veraf ster - die Jig

'waarvan nog op pad is en op

hierdie aardbol nog nie sig-baar is nie maar wat nietemin

·wei eendag hier vir jou sal

straal - indien jy dan nog

aan !ewe is.

Afgesien van die feit dat daar Sondag nie met dwangarbeid in die steenkw::trries hoef ge-swoeg te word nie was dit ook die een dag L· die week wat ly uitstek 'n br~tggie na die

buitewereld daarstel; die lwrt

-stondige en karige bruggie wat spn1it uit die besoek waar-op elke gevangene eenmaal per

maand geregtig is en wat ge-woonlik Sondags plaasvind.

Die kamerade wat le en ge-se!s het egter nie veel hoo;J op besoek gehad nie. Boet se vroutjie het hom die maand reeds l<om besoek en claardie twintig minute was al wat die owerhede hulle vergun het tot andermaand tee . .Jaap, claar

-enteen, het sy besoek nog nie gehacl nie maar sy ouers het uit die Vrystaat uit geskryf

dat hu1Ie, om huislike redes,

daardie maand nie na Pretoria kan lwm qie. Slegs in die gees en in die gebcde sou bulle by

hom kan wees - maar dan wel

elke aand en ook nie net vir twintig minut~ nie.

Om hierdie twee redes Sa

b-batsrus en m:n vooruitsig op besoel,, het die twee maa1· e lk-een op sy mat in hul sel Hi en gesels en (scios verreweg die meeste gevangenes) wel oor die vryheid.

Byna liries was die uitspat

-tinge wat Boet en Jaap se g~­ dagtes oor die vryheid geneem het; wa.rmhartig en liefkosend

het hu:Je hul gedagt:es gedraai en getroetel en gestreel.

Want as die vryheid werldik -waar 'n skat is, 'n perel san -der prys, dan gaan dit wei met

die vryheid soos met aile skat

-te... hoe seldsamer dit is destemeer word dit waardeer.

En in die wurggreep van die Sentrale Gevangenis is die vry

-'

ric te kom waarin ons hulle

gcdompel het.._ soos 'n helse·

b"\ttelwor moes hnlle tekere

gaan, terwyl ons daarbuite in die donker wegdra.f. 1\'[an, met

een s:ag het dit my vergoed vir al die smaad en onreg wa.t die vyand my aangedoen het.

,Ek het aangeneem da.t hulle ons wei vroeer of later in die

hancle sal !try en dan sou hier -ciie uitbraak nog ons posisie versleg - maar wragtie, Boet,

al moes ek ook daarvoor hang

- die lokstem was te soet,

te onweerstaanbaar soet!" ,

,Ja", ·se Boet terwyl hy sy rowwe komb·~rse oprol om as

kussing te, <lien en dit onder

sy Jwp instoot, .,ja, daar het julie ses S . .J.'s sommer 'n pres· tasie duisend behaa!. Die soort ding wat mens maar net een

-maal in jou !ewe te beurt val

- en dan slegs as jy uiterma

-t!g gelulddg is."

En .Jaap het beaam dat

daar-<r---

---

---~

1

DNm

AG~m~G~

®

N~

I

0 0 I I I

I

OJ£ die uury

vcu~

1.'1 Alnart.Stus P.9412

l~ct

s(Js

I

::::::-=:~:{:~:::~

:;::

~::~::·

:.:

~::·

;::~::;,·:::·;:;,~~:.

i,

vt:S{iCPiin.d la.(!l. Vloe)rtlut Dau.U(! t!ic du·onl• ver·&tuzt

~

I

I

J~Ci, [HJi J:raUJ.C CCI·.~ die t.cQefotmf;(J:CiNrlc VCJ•R:5t•lif1

I

c:m tHe

l

N

J

W(uu

·

,J

~ws

irr fH;.;. cic (g·onl; toC(8CsluU.

#~~~

I I I I 0 I

I

I tint Frtal!{' ni{! muu 4HUil!idddcfHiHJ a{ld.er·r:QI!fi•a!J bl•H)t~

, ffCst.el wtrs ni(l. l[;c;·uim.c trpd lnd.cu· i~ !WuamifJC f'4:11

I

1 HutU<3 wcc1· iuJ lttl(J8.t•rsis fJ<mecm. I

/,---~

heid tot op verdwyningsp

unt-toe seldsaam. Daarom dat dit by die ingesetenes bykans ob

-sessie kan_ word.

Jaap het geredeneer dat die

vryheid, die ware vryheid, po-sitiewe inhoud moet he: nie net vry van een of ander

. dwang nie, maar vry tot een of ander doe! moet dit wees. ,'n Vryheid wat jy l<an ui t-pers en uitsuig tot die laaste druppel toe - die :aaste dwp

-peltjie. genot en sterl{te wat

j:y

daaruit !{an h.aal, dit .is die vryheid waarna el< hyg. Daar

-die passiewe vryheid wat nil<s doen nie is sommer soos die

talent wat die ou in 'n sweet

-dock gedraai en laat le het ... dit het hom tot 'n oorcleel

ge-word."

So het Jaap geredeneer en toe gaan hy met 'n salige trek op sy gesig voort: .,Weet jy,

Boet, die vryste wat ek nog ooit in my lewe gevoel het was die vroee oggenduur toe ons uit die Bloemfonteinse

tronl< uitgebreel< het. Nie net dat ons buite was nie maar wel dat ons deur ons e:e toedoen en sonde!· die gunste en die gawe .van die Leenstander weer buite was - vry om die stryd teen hul:e te kan voortsit ... .

man el;: kan vir jou nie beskryf wat vir 'n sielsverrukking dit

'wvas nie!"

En .Jaap se gesig het by die blote herinnering van innerlike sielevreugde gestraal; so ge-straal dat die skadus wat hie r-die nuwe gevangeilis, met drie

jaar dwangarbeid agter die

rug en vier wat nog voorle,

op sy gel::lRt ingehytel het vir die oomblik verdwyn het. Selfs die somberheid van 'n veldgraf kan tyde:ik in groene skoon-heid en in biommekleur veran

-der as die eerste somerreen op die vaal hoop grond gesak het.

,Nie net dat ons ··"!t geweld uitgebreek het nie ..._ hoewel

dit baie tot ons vreug~ ... byge-dra het-maar dat ons ses }{Crels wat hulle onder die Noodregu

-1asies aangehou het, buitekant was en dat ons die hele sw et-terjoel van ons vyande wat op

daard!e oomblik op diens oor ons gestel was, agter ons in die t1·onk opgesluit het en aile telefoonverbinding tussen die tronk en die stad vernietig het", en Jaap gee so 'n kort

laggie, gelaai met vreugde.

,.Die bewaarders moes in die

vroee oggendure die aandag van naburige mense probeer

-uuvd a1p ~1n apuaopos tuo ll<IJ~

--~..!)

die 13e Augustus, twee-uur in die oggend, vir hom die naaste aan die heme! gebring het wat

hy seker ooit op hierdj,e aardse tranendal sou kom.

,.En dan meen party ouens nog dat die 13e 'n ongelukkige

dag sou wees",' se Boet so half

in gedagte .

.,We!", lag sy.Jnaat, ,,ek wil

nie se hulle is verkeerd nie; hang net af van wie sc geluk

of ongelul< jy pra.at. Vir

qaar-die seuns daaragter ons wat in hul eie gevangenis opgesluit was met 'n waar-dan- heen-stemming was dit seker so on -gelul<i{ig as wat hulle nooit in hul nagmerrles lwn gewees het nie.

,Ook vir die Tronkbestuur-der - terloops, dit is diesc!fde amptenaar wat nou weer oor ons as hoof, as Superinten

-dent, van hierdie gevangenis optree - ook vir hom was dit seker omtrent soos die gedagte van 'n pynlike besoek by die tandarts. En dit was sommer ses tande wat d.aardie nag ge

-spat het - ses tande sonder verdowingsmidde!s! Ses .. insluitende hierdie arme son

-daar wat nou hier· voor jou sit."

Op Boet se vraag of daar

icmand van die ses ont snappe-linge van destyds is wat nog

op vrye voet verkeer en nooit

weer in die vyand sc hande geval het nic, het Jaap vertel dat daar, sover hom bekend, net een· was wat nog steeds daarbuite beweeg.

.,Net Deon - sy naam is

eintlik Gideon - so 'n skraal vaal seun wat so deemoedig en saggeaard soos 'n verper

-soonliking van die Kersbood

-skap lyk. En al die tyd is hy 'n mengsel van staaJ en ver-ysde weer:ig, met 'n koue

waaghaalsigheid wat vir mense met swak senuwees die bobbe -jaanstuipe kan gee.

,.Hulle se 'n appel val nie ver van die stam nie.

,.Ek ken sy vader oolL 'n Klein oubaas, netjies geldeed, 'n wit snor en sulke sagsinni-ge bruin oe; oudstryders ver-tel dat hy 'n jaar of veertig,

vyftig gelede een van Generaal de vVet se betroubaarste ver -kenners was. Maar ons praat

op die oomblik van die appel en nie van die stam nie. Nou

ja, om op Deon te1·ug te kom: dit smaak vir my die J;::ein bielie het 'n hele kommando se koelbloedigheid en

(3)

,DIE O.B.," WOENSDAG, 18 JUNIE 1947 BLADSY DRIE

·

----

-

---···---

-P

ol

i

t

iku

s

Bied

24

Ste11e

Seep

E

XCELSIOR WYNE, BRANDEWYNE EN L:O:KEUHE

JJie ntombekendo dranldes. JJJe Sl<oonsto van lthmr, dle fy'rlste vnn g-cnr wnt u oott gcr,roo llct. JJrnrudeN wat nJ.e nnecn pryse wtm op tcut<Jonstclllngs nte;

runnr wat dcur au~ fynproewers aungeprys wor<t.

Vir Wntbrood

A

an

P .RYSLYS

PRYSLYS

O

nderwyl

d

ie see})tekort n

og steeds voortduur

·

en haie huisgesinne seep

·

lose weke moet

dcurmaak; k

o

m

dit nou aan

die

lig

·dat

vooraanstande en

invloed1yke

persone waarvan ons in

staat

is o

m

d

ie

name te noem, oor

soveel

VOOrrade

SCC!l

heskik dat

h

u

lle

d

it

gebruik

om swartma

r

k

daarmee

te

he

·

dryf

e

n

a

n

d

e1

• skaars en ong

eoorloofde

artik

e

l

s

daarvoor te

ru

il.

\VYNE:

Ou Port ..

Inv.•ali<Je Port . . . .

Speslnnl Soet . . . . . . Wit en Roo! Jerlplko Wit en Rool Malmsey Wit en Rool Muskndel Soet Port . . . . . . \ .. Port. Potltak. . . 2/9 . . 3/3 . . 2/9 .. 2/ -.. 2!-.. 1/11 . . 1/11 12/6 10/· 10/ -9/6 9/6 VONI{.I!;l,\\'\"•l\"1':: Grand Spumantc (Socterig) . . . . . . . . 10/3

Grande Splendorc (Droog) 7/9

Vonkel J3oerr;onje .. S/9

.l.SitANJ).EWYN:

Aurora V.S.Q.

So lanl{ die parlementsitting

il.:ln die gan:; wa:; hct 'n bekende iJOiitil<ils so 'n groot lus vii·

wit-brood onhviiillel dat

hy

1n

oor-eenl<Oms met

'n

hhisvroh a

an-gcgaan hct om gereeld witbrood

aan hom te !ewer in ruil vir: 24

pakldes Sunlight-seep wat sy

maar to gretig was om te neem.

Of hierdie politikus 'n mediese scrtifil<aat het sodat hy gercgtig

is op witbrood, is nie bclwnd

nie, maar dit is baie duidclik

dat hy geen gebrek aan seep

het ni<1!

VERKEERD AFGELEWER

;n Bymi soortgelyke geval

waar die aflcwci"ingswa van 'n

huideniei"sfirma die seep

ver-l<eerd afgelewer het, het ook in

Kaapstad voorgckom. Nadat die

3ong wat haar wceldikse voor

-rade

ari

e

\v

ct

'

1'eeds vet:tre!;: het,

het 'n huisvrou in een

van

die

voorstede gemerk dat daar 'n

pak · goed is wat sy nie bestel

het nie. Danr was geen naam

(Vervolg van bls. 2, kol. 5)

fuoed geerf . ./' eindig Jaap sy

mYniei'ing ooi· ·die noe oomblik

van vryheid wat iiy eehmaal '

gei1iet iiet eh oor c~ie kameraad, Deon, wat nog daarbuite

be-v:eeff

,We!, mog hy imite

i:ii

g

to

t

in lengte van dae!" was Boet

se uitclruklike wens. . . en hy

stoat die ecnkombcrsrol weer

'n bietjie maklil<er onder sy kop

in. Ses dae van klipbrekery

het voorgc!E§ a! ecr so 'n

rus-dag weer sou intree en Boet

het geen rede gesien waarom

hy die Sabbatsrus nie so gerief

-Jil~ as moohtlil< sou maal< nie;

g'een die minste rede hie.

Selfs 'n ~enientv!oer met 'n

mat eii twee koinberse k:ili ~

'vergelykenderwYse ges~z:ok~ ~

\vee:clerig' gemiiak word, Veriil

as die vergelyking h1et 'h

J;:Jipkwarrie in die son moet \vees.

Maar wittter was jou

hoog-st

~

'

oombl1k,-Boct ?" het Jaap

gevra - eh tiit was duidelik

da t die herinnerihg aan daar

-die verruldike 13e Augustus

· 1911 te Bloemfontein sy

ge-dagtes 11et in een rigting laat

vloei het.

Boct lag harciop en se: ,Man,

my hoogste· oomblik was

sam-mer baie hoog. Om nou

pre-sies te wees: agtienduisend voet hoog. En as die sel en

staaldeure en al hierdie ander

troeters waarop hu:Je ons hier

tra!{teer vir my te kwaai word

- clan dink el;: baie maal terug

aan daardie uur, nes jy aan 13 Augustus."

,Agtienduisend voet! \Vat

was clit .... in 'n vliegmasjien ?"

Nee juis daarin het die be

-k

o~

riik

~

gevoel van vryheid

geHi. Dat el;: dit sander die

lmlp van duiscnd gonsende en

clreunencle perdekrag bereik

het. Net met behulp van 'n ~swccftuig... Jattc met 'n seil bespan en n1.et 'n roeier voor

-sien. Jaap, ck dink jou gevocl

buitekant die poort van die gevangenis en myne - meer as

drie my! hoog in die lug, die

speelbal van wind en lugstro

-minge - die was baie

soort-gelyk.

,Vry was ons albei, ja ...

maar dan vry met die vryheid

en gevaar!"

.(Won;! veryolg.)

op nie. Toe <lit oopgemaal• word,

het dit 17 stene seep hcvut te

-same met die naam en adres van die persoon aan wie dit

ge-stum: is. Die vrou het die naam in die adresboek nagegaan en die dame gebel.

Op

die vraag

of hierdie persoon 'n washuis

hct, was die aangespreclcte pe

r-soon besonder gebelgd. Nadat

sy mecgcdeel is dat haar seep

- soveel as wat 'n gewone huis

-vrou in ses maande ontvang

-verl<eerd afgclewcr is, het sy

heelwat mal<:ker voorgel,om en

allerhande vcrsl<onings vir haar

groat besending seep aangebied.

N A BINNELAND

Dit is ook bekend dat persone wat in staat is om seep in die

hande te kry ·omdat hulle in die

handel betrokke is vanuit Kaap

-stad hul familie in die binneland

voorsien. Vriende van 'n sekerc

persoon

wat

voorheen in

Kaap-stad was en nou in Durban woon, ontvang nog steeds volop seep uit Kaapstad.

Indien daar genoeg sulke

gc-valle voorlwm is dit vcrstaan

-baar waarom daar geen

verbe-tering in die seepposisie vir die

groot publiel{ intree nie.

Worcester Hock • .. l/10

Spcslnle Sjerrle (Soeter!g) 1/10

Goudkleurlgc SJerrle . . . . 1/9

Ou Druln S)errie . . . . . . 2!6

.,Cocl<tall" . . . . . . . . . . 4/3 Vermquth (Droog of Soct) 3/ ·

Swart berg SJerrie . . . . . . 2/9

IIRO£ WYNE: BoergouJe (Roo!) . . . . . . 2/-Riesllng (Droe Wit) . . . . .1/9 9/ -9/ -S/6 (Die allerbeste) Eurel<a . . . . . . A.1 . . . . • . • RoyaJ .. Soegoe . • . • . . LlliliUit:

Pcperment, Perske. Ap -pelkoos, Piesa•ng

Kcrsie. Anys. Gemmer. Naaltj!c . . . . . . . .

van dcr Hum . . • . . .

.JENJo;\VF:lt <GIN);

Oro~. Le"'mo"en, Suurte·

moen . . . . 10/ -8/6 8/-8/6 7/6 1/·. 6/6 6/6 7/6

V~l~KUUI:'SVOOKWAAKOt;S: (1) Bestelllngs moet bestaan ult 12 botte' ot

IS gelling vaat)le, or veelvoud daarvn-n. (2) Voeg bY 20/- deposito per WI t)le

or 5/- per klsslc met bottels. Hlerate deposlto•s word dadellk aao u terugt>e· "!l.l

op ontvangs van die le~ goed, vraggcld bctnntd na. VlaJ<tepJaats·st.a-sie. {:.n St 1lr

Kontant plus acposlto•s met bcstclltng of aoder !ewer ons k.t>.a. u naaste stu

EXCELSIOR

W1{N!HAKERY

(lED

J\

'

iS.)

B

PK

.

VLAKTEPLAATS-STASIE, K.P.

Regering

V erseel

Ontdekte Olie

rqsBUS 1,

MEUBJE!LS

Beskerm u

oe

Bring u oogarts se voorskrt1

na ons. Laat gekwalifiseerde Voorskrif-Oogkundiges u

t>e-dien.

V

er!biedl

PRYSE

KOOP NOU

STYG VINNIG

Ons hou allcen:•:J{ goein

lnvaliteit 1\'ieubels in

voorraad DMH· bcstaan 'n sterlc vermoe(Ie

1

ta.t

daar olie op 'n 1>Ia:ls in

die distrii{ van Petrusville is. Die eienaar \•lirt !lie plaas, DoOl· n-fontein, mnr. J. van der \Valt, is oortuig van hicrdie feit maar

word deur die regel"ing belet om dieper in die gat te boor wat

oorspronldilc vit•. wf~ter bedoel was, na Die Vaderland berig.

Die boorgat is dieper as

dui-sencl voet

eri

hct reeds soveel

bewys van olic geie\ifer dat 'n

Amerikaanse firma die elenaar

t20.000 vir die mineraie-regte

aangeinc<i

hP.L

die boorresultate aa.n 'n Ameri

-lmJLnse firma getoon is, het hulle

£20,000 aangcbie<l vir die mine

-raicr<:gt~. Die n:mbod is van die hand gewys · omdat c!ie eienaar

meen d:It indien <ln:tr werldi!t

olie is, (iit lifin Suill-Aftilia bc-hoorf..

WEROA

·

Meube

l

handclaa

rs

W ah!

1

lLa wrellJl<ee

EN K

i

lE

.

BRJLMA.KERS

Indien daar oiie

ot

.i

(iie plaas

is, waarom ontgin die regci'ing

clit nie? Inclien nie, waarom het die regcring mnr. Van dcr \Valt belet om vir olic te boor? vra die rondreisende verteenwoor

-digcr van Die Vaderland wat

hierdie eienaardige posisie gaan

ondersoek het.

N'aclat mnr. Van dcr Vi/alt

.£1,170 op d'c boot van die gat

bcstee het, het hy geoloe na sy

plnas ontbied. fJic tegering het

aaarna sy ele boor g'estuur en

die gat heeiwat dieper gcboor.

Op h!et·die 11icpte is 20 persent oiie aangctrcf terwyi 1ia.ar ool>

oiie-heiic te s1en was.

Die gat is <'iaarop dem· die

rc-gcring versefH en mnr. Van cler

\ \1alt is verbiecl om verdcr in die

· gat te boor. Nadat monsters van

Ondcryvysers

Eis

Hcrsiening

Op 'n warm vergadcring van

gesamentlil'e onderwyservereni

-gings ver)ede Saterclag in Kaa

p-stad is protes aangetekcn teen

die Administratcur sd verkla

-ring dat die kerf-vir-kerf-aan

-pasing ten opsigte van hul ver-hogings van die baan is. Hul!e

het 'J1 nuwe sitting van die P

ro-vinsiale raad geeis, en bcsluit

em allc buitcmuurse bcdrywig

-hed£_ in die skole va;af 14 Julie

tc staak en aile sub-e

ksamina-tore aan aile departementelc

eltsamcns vir 1947 te onttrek

asook hoofel<saminatore vanaf

1948. Die selwndant vnn die voorstelle, 'n Engelssprel{ende en

(•ntlervoorsitt(;r van S.A.T.A., hot

onder mecr gese dat die ondo

r-wysers se salarisse ,die voetbal

van ·pclitieke partye" geword

het.

(EIENDOlUS) BEPERl(

Groote Kerl{gebou -- Haapstad Adderteystraat l20a, Kaapstad

. Foon 22408

Eerste tekens van o1ie is reeds

op 80 voet gevind. Ontleding hct

getoon dat die boorresultate olic>,

petrol en gips bevat.

BeU

@]$it,o fri1

g

6

n

Nat©JU Ook

Verhco(O)g

Saam met die provinsiale be-lasting'vermeerdering in

Kaap-land en Ttansvaal, het dieselfdc

lot Natal tydens die jongste

sit-ting van die Natalse Provinsiale

Raad getref. Die raad het met

meerderheicl van stemme

be-sluit om die provinsiale

inkom-stc-bclasting met twee persent

te vermccrdcr en so ool<: die

dec! wat die scntrale regering

aan die belastingbetaler geskenk

het, weggeneeni.

Pa~em

r

ntere

Rekord

Die Kanadesc ccrstc minister,

Mackenzie King, het "vcrlecle

week 'n rclcord van die Britsc

Gemencbes gecwenaar deur

twintig jaar lank on-onderbroke

die amp van eerstc minister te

beklee. Hy word slegs oortref

deur sir Robert \\'alpole wat

d;e amp 20 jaar en tien maande

lank beklec hct.

King wat tans 72 jaar oud is,

is in 1908 tot parlementslid ver

-l<ics. Verwag word cl·at King

mpt sy amp sal voortgaa!l tot

!

1

1950 wanneer die IHI\':'C verkic

-sing plaasvind. King se sukses

I

word toege$kryf· nan sy vermoe

II

om altyd die meerderheidsge -vocl te vertolk.

KWA§

VJERTEL

Deur W. H. COETZER . . . . . . . . . . 40/-, Porto

2/-Die Geski.edenis van Suid-Afrika, insonderheid die Groot

Trelc, die Vryheidsoorloe en die Eeufeesjaar, in beeld soos

deur die 'kunstenaar gesien 111 Afdrukke waarvan vier in ldeur.e. Grootte: 7% dm. x 10 dm. 242 bladsye gebind

in goeie linne.

Die

Ve

rs

tedeliking

v

an

die J(erlc!

KIE:mi~

IEN

§1I'

1~D

Deur Ds. J. R. AlbcrtyiJ, Ds. P. du Toit en

Ds

.

H. S.

Theron . . .. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 6/!l posvry. Verslag van die Kommissie van Ondersoek van die

Gefe-dereerde N.G. Kerke na kerklike en godsdienstige

toe-staande in die ncge steele van die Unie van

Suid-Afril<a.

Wat is die betel<enis van die doop? Waarom doop ons •

iemand? Wie mag gedoop word? Op hierdic vrae en nog baie ander ~uy u 'n duidelike antwoord in

Deur Ds. J. D. VORSTER . . . . . . . . . . 2/3 posvry.

Die vcrhouding van die jong man

ep

jong meisie tot hul

Toekomstige Huis

Deur C. en D. VAN ROOY . . . .. . . 2/6 posvry.

1. Die Vrou en haa.r Huis. - Briewe van 'n moeder aan

haar dogter, wat op troue staan.

2. Die Man en sy lfluis. - 'n Vader verduidelik aan sy

seun wat sy verhouding tot sy huis moet \vees.

PRo~

JE

~~

~®§l3e:s

B

®

~

e

k h

GID

n

d

~

R

(4)

---BLADSY VIER ,DIE O.B.," WOENSDAG, 18 JUNlE 1947

.,DlE O.B.", WOENSDAG, 18 JUNIE 1947

Die Engelse pers het verlcde week berig ,·an Skotsc immigrante wal druk besis:- is om Afrikaans tc leer in die Tegnicse Kollegc van

Kaap~lad-'n uiters prysenswaardige gcbaar van die lmnt van die nuwe inkornclingc. Hicrdic Skotlc toon dat hulle bercid is om die

tan! van hul nuwe vadcrland te aam:aar en dus Skotse Afrikaners tc word. l\Tn:u· in dicsclf<lc wee!' is in Kaapstad 'n jong Afrilmn('

r-~'''"' beboet omdnt hy gcwcier hct om 'n Sl-at tc word sovet· dit sy militerc plig betrl'f. Hierdic seun is teen sy sin gedwing om in 'n ,Sl<otsc regiment"' te gaan waar hy in Skotse rokkies op parade mo<•t versl<yn.

Kou is dit we! wnnr dat <'lie Skotte bcroemdhcid vcrwerf het

vir hul mocd en dappcrheid op die Britse slagvelde. en 'n mens

Jmn ven;taan dat die Empire graag so 'n tradisie sou wou be -slcndig in c;lie dat' van sy vcrowcringsoorloe. :Maar sclfs van

hicrdie l<nnl bcsicn het so 'n militere instclling in die stcrwende

Britse Ryl< nl lank sy nut verloor. Indicn die molief cgter blote hulde was, kan mens verwag dat na die onlangse vertonings van

die Zoelocs en Basoetoes voor die lwning daar nou ook in Engeland

'n Zoeloc- en Ba~oetoc-rcgimcnt opgerig kan word as 'n wccrsydse

huldeblyl< - die .. Londense Zoeloes"' of die .. Brislolse Ba~oetoes".

En om die lradisic des te suiwerder te bewaar, stel ons voor dat 'n bietjie potswarlscl by die uitrusting van elke Tommie gcvoeg word wanrmee die blanl<e lywe in ooreenstemming gcbring kan

word met die swart skildvelle.

Oorh

e

ersing

Maar sullce potsierlil<hcdc is nie ,·ir die tuislnnd bestem nie -dit is dinge wat mens net die ,Colonials" laat doen, want die eintlilic bedoeling daarvan i~ om die cenhcid van die Britse Ryl<

te simboliseer en lt' ,·ersel<cr. ln die pick van 'n hcrocmd<1 1\rugcr

s-dorpsl' Bo(•rcl<ommando of 'frans"l"nnl~c A.rtillcric moct nu verow!' -ring- 'n ,.Trnnsvnal Scottish" \"crry;; en mocL die lui~tcr van noerf'JH'nl>oppe onder :::-cntitc roldcio en docdelsaluce Ycrbcrg word. Die l<ranl<e Britsc Jccu het in die jongste tyd hcclwat begrip ten opsigtc van Indii;i se onafbanklikheid geopenbaar. Tergcnde

Brit);e simbolc soos .,God Save the King" en die ,.Union Jacl<" word daat· verwydcr nog voor die formelc oorhandiging Yan die

n yc status. :\'a twintig j:l:ll" Yan sog-enaamdc onaflmnldilcheicl Jmn Suid-Afrilm sl'lccr oolc ,.o stadig nan begin uit-.ee wat oorboilig en aam•lootlilc is.

Sommige mcnse het die mond vol van 'n ,.Suid-Afrikaanse·• nasionalisme wat dan vir a!le rassc moet geld soos ons dit in

Amcrilta kry. Maar in Amerika word die nuwelinge in aanral<ing gebring met Amerikaansc simbole en daarom kan daar ·n· gcmcen

-sl<aplil<e Ameril;aansc lojaliteit ontwikkel. So iets hly cgter on

-moontlilc h;.· one; c;o!:\nl< RoeresNIIlS met milih~re g-csag gedwing

worcl om Sicotte te wee,., onderwyl Slwtse im:uigautc l.ul be" doen om Aft•ilmnet·<. te word.

Verkw

isting

Die lcompromis-grondwet ,·an die Unic met sy ,·ersnippcrde

bcsluurstclscl en danrmee gepnardgl!andc belastingverdubbcling,

hct oolc ,·oorsicning gcmaal< vir 'n vcrdubbcling van hoofstcde en dus 'n verclubbcling van hel'lwat koste en ongerief. Ell<e jaar

moct die n•gcring met sy hele boel amptenare uit die administra

-licwc hoofslnd, Pretoria, afsuldwl na die wctgcwcnde hoofstad,

Kaapstad, cluisend my! daarvandaan. Hoeveel werkure en geld

nfgesien ,·nn die algemene ontwrigting wat dit jaarliks lewecg -bl"ing, op hierclie l<Ompromis gemors word, is icts waaroor die volk hom blykbaar nog nie bel<ommer nie. Hy sien nie die jaa r-!iksc begrotingspos wat vi1· hierdie uitgawc voorsiening moet maal<

nic en b~:§l<ou dit dus nie as 'n regstreckse belasting vir 'n nutte -lose erf~tult ,·an vccnig jaar gelcdc nic.

In hic•·die tyd van woningnocd waar dit Yir die amptcnare en self!; ''ir die be,·oorregte parlementslcdc al ·n nagmerrie gcword hct om tydens hul vyfmaandclikse vcrblyf ·n onderdalt in Kaap

-stad tc ,·ind. vcrbaas d~t 'n mens dat nog nie cen van die wet· gcwers dnarnan gcdink hct om bcswaar teen hierdie lompc rci'ling ,·an 1910 te maak nie. Misl<icn is dit ool< te vee! ,·erwag ,·an hier -die luing. Yir wie die jaarJik,.,e ,·erblyf aaii die lwsstad terselfdertyd ool< ·n anngenamt• l<Ompensasie is ''ir die kragte wat hulle wy nan

wat hulle mecn die bcstuur ,·an die land is.

Di!' vnll< vind t•gtcr gr•t"t ){Qmpcnsasie in die feit dat minist

l'-rii:Je woninc:-« wat in twee ~l<'de aang-:-hou word. gen:cld vir 'n ckt•l van d't· jaar of in ri:aap<.tnll of in Prctor::t lo·eA" staan op 'n tyd

wann<·•·•· in l\::aJ>:-;t:~tl all••c•n 8.000 g<•>.inne op 'n huis !>.it I'll wag nit•.

Oolc nit· daarin dat. ten ~pyle \"!ln !<O 'n s:marst:e aan lwntorc dat

b!lif' voot·nemrn<l•' pmldyl<!' nooit tot ontluilcing l<nn lwm nio, daar

~root ruimtes in !>.taat~ku:tore vcr~pil word omdat dit in rcse1·wc

~;chou ruoot word vir dil' pllrlcmcntsitting nic.

So by voorbccld vind 'n mens in die Kaapstadse poskantoor ruimtes so g-root soos halfwas l<erksale beman mPt twee of drie

ld,..rl«'. tcrwyl dil' res van daardie ,·e~takldng tot 'n my! rlaar -vandaan in 'n nnder gpbou gehuisvcs word. Op die Yraag wnnrom hierdie Yerkwisting, l<om die antwoord dot die ruimte g,•rcsen·.·cr word \"ir die amptcnarc wnt janrlil•s uil die noorcle in ,·crband met d:e par!cmentsitting kom.

Bo)::"cnocmd" \'OOrbl'l'lde is mnnr 'n psar van 'n mcnigte wnt

P~""'ttlon met watte~ geharwar en ekonomiese verlles die l ands-hr>· t ·~w·

.

, .

.,.n .. cnccM \'.'Ord onder die huidi~c stelsel wnt mecr 'n C'"(; l;;)!1: •. I hcl ,·:r afze!cefde sentiment as \·ir doeltreffendhcid.

·.

--

--

--

----

--

----

--

--

---Du~ft~® V

@l

~~onde V~r~

~

~

&l[F

O~r~@g

f

~®tnJ Ph.wndew~~

g

D

i

e

o

p

e

n

li

k

e georga

n

isee

r

de ve

r

s

c

t

va

n di

e D

uiL

s

c

t

·s

t

ee

n

di

e g

r

yp

s

u

g

v

a

n

di

e vc

r

o

w

en

tm·

s

w

at a

il

e h

ru

i

kb

a

re

m

a

s

ji

nc

r

ie

n

it D

ui

t

s

la

n

d v

e

rw

yde

r

,

h

c

t

e

i

n

d

l'

li

k gc

k

om me

t

d

i

e

uitdagin~

va

n

d

i

e vak

b

ou

d

e

a

a

u

d

i

e be

s

et

-ti

ngso

w

c

r

h

e

id

.

D

i

e

va

kh

ond

e

h

et 'n h

e

o

e

p op a

lJ

c

w

er

k

e

r

s gedo

e

n

om

d

i

e

h

e

r

s

t

e

lheta

1

i

n

gsp

ro

gr

am

van die Ge

alli

ee

rdcs

t

e s

ah

ote

e

r

e

n

t

e we

icr

o

m

d

i

e

f

a

hr

ic

k

e

a

f

te

h

r

cc

k

wat

vir

h

e

r

st

e

lb

eta

lin

g

s

b

edoe

l

is

.

E<'n van die reeks nuwe ver -lclnrings van die \"al<bonde lui: ,Jou gewctc en plig is voor God on voor die mcnse duide -lilc ... weic1· aile work in vcr -band met die afbrcking van fabricl<c en vcrwydering van

toerusti ng." Jlierdie Yl'rlclarin!:' woNl hc-!>l<ou as die mee-. uitdag-endc sedPrt die val van Duit!.lantl. Die dwarsboming van die program \'an herstelbetalings neem a! meer en meer loe. Ver -lcde week het 210 masjiene uit 'n tolna! van 500 uit 'n fnhriel< in die Ruhr spoorloos verdwyn, ten\'yl 66 per~cnt \·an die toe -rusting- ,·an 'n nnder fabrick vcrdwyn het. Statistirl<c loon dat dil~ Dni t-sc verset stceils toen(•cm. Gcdu -rondo Jnnuarie het da:tr GG sulkc g-cvaUe voor~elmm, t;qlens F'o -brnarie 22 en in :'\1nart het dio getal nn. 105 Yermccrder. Politicl<e sprel<ers en sal<e -mannc moedig hicrdie optredc ann: Hullc hoop om daarmce 'n end te maak aan die vcrwyde· ring van toerusting.

V erra

ad

V olgens

Vreemd

e

Norme

Amerikan

e

r

s

Oefen Re

e

ds

Vir Oorlog

Gcnl. .J. A. Smith, Adjunl<-Ii.G., !>1-.·yf ondcrstanndc na aanlc

i-ding van die \"Crr:t!ld-n~rhore van die afgelopc maandr•: Amcriltaanse valskermtroepe Hit is nou tlil' jaar ll<')::"entienhondcril-scwe-ert-YN'rlig- en nog

;.;teed:; word hoogn•rraad-\·onnisse op Afrilmncr!' in Oil!> J{elicfdc

~uitl-Afrilca g£•vel, nsof At'ril<nne;·s tec11 Afrilmno•rs misdand plccg.

Drie janr, tien ja:tr, lcwl'nslan1..:, galg-toc! .Jy, Afril;:uuw!

ontvang tans 'n nuwe soort op

-leiding, nl. om .,aan die ander

-l<ant van die Noordpool" af tc spring en in die geval van oor -log Iugbasisse in die lcouc poo l-stt·eel< op te rig. Hiervandnan sal die stryd in' die geval ,·an oot"!og voortgcsit word.

Dit het by Be7.llidcnhout begin en dwursdeur die afgelope ceu voortg-Niuur. Meer ns hondcrd jaar gclcde was dit Jan Bew i-dcnhout. nou is dit Erich Holm. Danr was honderde, ja, duisendc wat scdert die Sl::tgtersnck-re -bellie die Yonnis ,·an .. slwldig aan hoog..-erraad"' moes aanhoor.

Maar dit sal so annhou solanl' die regbank die gesag van Yrecmde l<onncl :;ics en inste l-lings moet tocpas. Die fout Ji' nio by die hof nie, r.1aar by d!c gcsng waan·an die hof ins tru-ml'nt is. 0:1,., hly erf~ename ,·an dic,t•lfde gc~ng wat 'n Bezu:dc n-hout galg-toc ~estuur het. Toe was dit gesetel o.a. in Charles Somerset, gocwerneu r \'an Bn -gelnnd aan die Kaap, nou in

.Tnn Smuts, vcldmaarsl<alk ,·an Brittanje in Suid-Afrika, en m6re in· wic bulle onder Britsc l<Onstitusie gnan op,·o!g in sy majesteitsdicn~. Die tocstnnd word deur gent. Muritz in sy bock gcsl<cts waar hy vertel hoc hy en andere 11iL

Suid-A(rilca moes vlug na die

vrcemcle: .,sockcnde na 'n plel< vit· die holte van ons voct. Die wercld is ruim en wycl, maar vir ons wal gcvcg bet ,·ir ons voll<swyhcid, was daar gcen plel< nie". So het Maritz gesug toe hy aileen met sy agtcrryer

die wildcrnis inlrclc wykende vir die hand ,·an d'cselfde gc

-reg wat 'n menigte Afrikaners tronl•-toe en oolt galg-toe ge

-stuur hct omdat hulle nyheid

,·ir die ,·aderland sock

VREE]\[DE NOR:\l Volgcns die vrccmde instcl

-lings en die Brit:se norm was die Bczuidcnhouts, dle Voor -trekkerlcicrs. eli<· Kaaplandse vryhclclstryder en so ~l'l:arilz, die sogennamde ramp':lldwrs waar -van nog 'n dertiental in die Pr c-toriase gevangcn is sit en ncu Holm en die dric andcr, mis

-dadigC'r:;. Dat hullc hul vc-Jk wou

wy man!< is !tulle as mi~daad en nic· as cer dour cl!c g-esng tce -gcrel<en nie. In clic oe, en god

-dan!<, in die harte van ons

Afril<ancrs is hullc helde, hulle

wat hulself op die altaar van

ons vrywording gele hct. Maar

hicrdie stryd sal aanhcu en ons sal nanhou sul:<c manne ,·oren

-toe stoot solank ,·reemde heer

-scrs, l<onings, gocwcrncurs, cc

r-sle ministers 'n aan ons o;:~ge

-dronge

s

l<

a

l

~e

l

met ons crfvyand. Engeland, hicr moet handhaaf.

Ous voll< Rnl md on:l rnoct" vl'r

-staan dat dit nie di(l J)crsoon is wat ePrste mini;,tcr in Suic

l-Afril<a is, of die rcogter wat die

Twecduisencl lecle van die 82c

Ameril<aanse lu:;magafdeling sal gcdurcnde die wintermaandc

hierdie opleiding onl\·ang.

<Vcrvolg op blaclsy 5)

§l!:Ja

a

lJ

...

.l

~

5

o•a:kao

§qj

®llUFLYNil@ugfk

lJ

!J~~

lfl.

fio·

u

D

·

ul!.au so

!J5

~

§®ooa

ll

a

EL

@lh>

ll

dO.

iU

0

u

;

eu

·

~Uttvfoa <lPUD

22

Jfua.nai~

119

4

'l

~\f

1

~

l

~

llll TID H G

0

lFILJi

M

E

'n Blad wat Suid-Aft·ika sal lees en genict en waarop die Afril<nnerdom trots sal wccs.

Aan gcen politicl<e party of organisasie verbonde. Yoo1·siti!·I· \"an Direlcsic: Pr·of. L. J. du l~lcssis.

Hoofrcdaktcour: )[nr. \\'illcm van Heerclen

Byg<'slaan dcur 'n puik span Afril<aanse joernaliste en deskundigc medewerl<ers.

DagbreE$pers B<•perlc stcl hulle ten dccl om ·n wcl'klik cerstcldas Afri!;:aansc Sondagblad aan die grcot Afrikaan:;e !Je,·oll<:ng van on~ binncland~c steele te \"Corsien en terself

-dt-rtyd 'n een.teldrt!> nuu-;-wccl;:blad aan dir· platt.-!and.

Da~hn·(');: sal oor die hcle land ,·c:sprci word deur die Sc:1trale Nuusn:;cntsl•ap.

Tt:n (litHic ger~tt'lc.h" ont\·anr.;s von u ek:\cmpln.nr \"3.n n.\GBREEK

Le verMrJtcr, t~ <IH uood~nnl<lllc dat u t11t•rrlie vorm voltooi en

dadt•lllt besor~ uan dl~ Slrkulnslc·lle"lnnrder. Po~bus 81Gl,

Johanncsbur):. (~l'lh•wt• U.\liBHI·:t:l< vir J:! m:HHH11' unn my tc .. tnnr, ,,-a:-:.rY(}(lr cl< clio vt~rc:s•r lutt•l\tn"rlct hlt•rh)· ln.,!ult. voi.u :mcl!: liU!S,\Ll!tES ...•...• ·• · · ... [:o-;Tr:t\.F.S(;J~LU: 1."">/· \Jr 1:! m!.\:lnth• IJ) u hu: ... ftf;:t.·l~w('r bl!lnc oil~ t"nl~ ~~~ s.W •. \.; 15/IJ elth•r<.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Ook andere groepen zijn gestart met spelletjes die de groep meer groep maken en hierdoor een veilige sfeer voelbaar wordt.. We blijven hieraan werken, het hele

Dispensatie van bepalingen in dit reglement kan worden verleend door een besluit van een algemene ledenvergadering of, in dringende omstandigheden wanneer geen

In onderstaand tabel is de bijdrage van de gemeente Woerden weergegeven. Voor de basistaken geldt dat via de zienswijze op de begroting gestuurd kan worden. Per gemeente is er

Het programma slaagt als inwoners zich meer met Hilversum identificeren en trots zijn om in zo’n mooie stad te wonen, maar ook doordat inwoners op straat kunnen zien dat de

Blog over onderwerpen waar je jouw ervaringen en kennis over wilt delen Geen onderwerpen waar je van denkt dat de lezer dat wilt weten.. Bedenkt vooraf goed na of een

- op het niveau van de raad van bestuur: (1) een vaste vergoeding van EUR 40.000 voor de voorzitter en van EUR 20.000 voor iedere niet-uitvoerend bestuurder, (2)

De leges worden in rekening gebracht voor het in behandeling nemen van de aanvraag en moeten binnen de termijn die is aangegeven op de legesfactuur worden betaald ongeacht of

Goed bedoeld en ook heel liefdevol hoe anderen met tips en adviezen jou willen helpen, wat je zou moeten/kunnen doen. Het beginnende moederschap vraagt echter van jou dat je doet wat