• No results found

Die reptiele van die Oranje-Vrystaat: deel II

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die reptiele van die Oranje-Vrystaat: deel II"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE REPTIELE VAN DIE ORANJE-VRYSTAAT

deelm

DIE AKKEDISSE (SUB-ORDE SAURIA)

In deel I bet ons aandag gegee aan die uitkenning van die akkedis-families wat in Suid-Afrika voorkom. In die volgende paar uitgawes sal ons meer spesifiek kyk na die akkedisse van die Vrystaat

I. FAMILIE A G A M ID A E (Koggelmanders)

Koggelmanders is beperk tot die "ou" wereld en word in Suid-Afrika verteenwoordig deur n enkele genus, Agama. Ongeveer 12 spesies en subspesies is aan ons bekend in Suid-Afrika waarvan slegs drie in die Vrystaat voorkom.

J . H . v a n W y k

Familie Agamidae Genus Agama

Rug-oppervlakte vertoon redelik glad met m in/geen vergrote, sterk gekielde skubbe sigbaar nie _____Agama atra

Deursmt van ooropening kleiner as die helfte van oogslit Trommelvlies onduidelik Agama hispida hispida

Deursmt van ooropening groter as| die helfte van slit van die toe-oog. Trommelvlies duidelik sigbaar |

IW W W II

Vierde toon gelyk aan of langer as derde. A gam a aculeata

aculeata _____________

1 Vierde toon korter as derde. | | Agama aculeata distant

6

(2)

AGAM A ATRA (Daudin)

Bloukopkoggelmander

I

S.A. Verspreiding: Hele Suid-Afrika (me Kruger Nasionale

W ildtuin me).

Kleur: Mannetjies: Gewoonlik helder gekleurd Kop, keel,

bors en voorbene vertoon blou-groen tot skakerlngs van pers-blou wat ligter word op die buik. Sykante soms rooi- oranje met die onderkant van stert helder oranje gekleurd. Rugkant meestal blougrys met 'n kenmerkende ligte streep op middellyn Wyfies: Nie helder gekleurd me Rugkant vertoon blougrys of brumgrys met die maagkant w it Keelen bors baie ligter blou as by mannetjie. Lies vertoon geel- oranje in die broeiseisoen

Grootte: Grootste mannetjie in O.V.S. = 262 mm

Grootste wyfie in O.V.S. = 210 mm

Habitat: Klipkoppies Daglewend en te sien tydens warmste

tye van dag

Voedsel: Meestal miere, krieke, sprinkane, vlieeen kewers

Soms ook plantmateriaal

Voortplanting: Beperk tot somermaande wanneer wyfie

10 14 eiers le op 'n keer, twee of meer m aal/jaar

AGAMA ACULEATA ACULEATA (Boulenger)

Kalaharikoggelmander

S.A. verspreiding: Kaappro-

vinsie en O.V.S. (kyk kaart).

Kleur: Rugkant is donker-bruin

tot grys. 'n Duidelike ligte (wit) streep op middel-lyn. Soms twee dwars, verlopen-de w it bande op kop. Maagkant w it tot gryswit. Keel donker-blou met oranje kolle langs sykante.

Grootte: Grootste mannetjie in O.V.S.

Grootste wyfie in O.V.S. = 208 mm.

Habitat: Meestal in droe, sanderige dele van

Suidwes-O.V.S. Skuil gewoonlik onder haak-en- steek.

Voedsel: Onseker (Insekte: miere en kewers) Voortplanting: 14-18 eiers in somer

Keelpatroon

231 mm.

AGAMA ACULEATA DISTANI (Boulenger)

Vaalveldkoggelmander

hv

"

■ j |

i \ ■

i

i \

L iS-i

S .A. verspreiding: 0 V S (kyk

kaart) en Suidoos-Transvaal

Kleur: Rugkant varieer van

liggeel tot donkerbruin of grys- bruin Op die middellyn is daar n onderbroke w it lyn wat op die kop onderbreek word deur V- vormige bande Donker dwars- verlopende bande te sien op bene en stert Maagkant is meestal w it of grysw it en keel vertoon kenmerkende patrone

Grootte: Grootste mannetjie in 0 V S = 231 mm

Grootste wyfie in 0 V S = 208 mm.

Habitat: Meestal op oop, sanderige vlaktes met

bossies waaronder hulle in gate bly Maak ook gebruik van 'o u ” muis- en meerkatgate

Voedsel: Alle insekte. maar meestal miere Voortplanting: 17 eiers altesaam getel

S.A. verspreiding: O.V.S (kyk kaart),

Noordwes-Kaap en No^rd-Kaap.

K le u r: R u g k a n t is l i g b r u i n t ot donkerbruin. 'n Reeks van vier groot vierkantige kolle is gerangskik aan beide kante van die m iddellyn en word voortgesit oor die stert Twee V vormige bande op kop te sien en kop vertoon soms blou by mannetjies Die nek armholtesen

lies mag oranje vertoon Onderkant is gewoonlik gryswit

Grootte: Grootste mannetjie in O.V S. = 138 mm.

Grootste wyfie in O.V S = 136 mm

Habitat: Tussen los klippe en verspreide bossies,

waaronder hulle gate maak Naby die walle van die Vaalrivier

Voedsel: Meestal kewers. miere en sprinkane Voortplanting: Min bekend - eierleend

(3)

II. FAMILIE VA R A N ID A E (Likkewane)

Alle likkewane word ingesluit in nenkele genus, Varanus. Daar is nagenoeg 30 verskillende spesies bekend, waarvan slegs twee in Suid-Afrika voorkom. Likkewane is dan ook die grootste akkedisse wat in Suid-Afrika voorkom.

Familie Varanidae Genus Varanus

Liggaamsvorm vertoon stewig. Stert ovaalvormig en kort Die kop byna net so lank as breed en snoet vertoon stomp Neusgate spleetvormig en nader aan oog as snoet gelee. Varanus exanthermaticus albigularis

Liggaamsvorm vertoon slank en vaartbelyn Stert is lateraal afgeplat vir swemdoeleindes. Kop tweemaal so lank as breed en snoet vertoon skerp. Neusgate is ovaalvormig en halfpad tussen snoet en oog gelee.

Varanus niloticus niloticus

m s

VARANUS EXANTHERMA TICUS ALBIGULARIS

(Daudin) Berglikkewaan

VARANUS NILOTICUS NILOTICUS (Linnaeus)

Waterlikkewaan

S.A. verspreiding: Savannas van S.A. Kleur: Swart tot grysbruin op rugkant met 4-6

vaalwit, dwarslopende bande oor die liggaam en 7-9 soortgelyke bande oor die stert. 'n Swart band vanaf oog tot by skouers is gewoonlik sigbaar. Maagkant geelwit met 'n donker band aan sykante.

Grootte: Grootste mannetjie in O.V.S. = 1 256

mm.

Grootste wyfie in O.V.S. 1 066 mm.

Habitat: Meestal landlewend en besonder goed

aangepas om te klim (bome en rotse). Glad nie tuis in water me.

Voedsel: Klein soogdiere, voels, ander reptiele

(selfs skilpaaie), voeleiers en insekte.

Voortplanting: Wyfie le 50-90 eiers in gate in

grond gedurende die somermaande.

jc

.-r

S.A. verspreiding: Alle savannadele van S.A.

Kleur: Rugkant vertoon grysbruin tot donker olyfbruin met geel

kolle wat in ses of sewedwarsverlopende ryegerangskik is. Dwars verlopende geel bande op stert te sien. Maagkant is w it met onreelmatige dwarsstrepe.

Grootte: Grootste mannetjie in O.V.S. = 1 880 mm. Habitat: Altyd naby water.

Voedsel: Meestal krappe, mossels asook klein soogdiere, voels,

ander reptiele, visse, voeleiers en veral krokodileiers.

Voortplanting: Wyfie le gewoonlik 40-60 eiers in 'n gat in 'n

miershoop. Broeitydperk is tussen 9 en 10 maande.

BRANCH, W R 1981 A n annoialed checklisi of the lizards of the Cape Province, South A frica. A n n Cape Prov.

M u s (N at H is t) 1 3 141-167

DE W AAL, S W P 1978 The Squamata (Repiilia) of the Orange Free State, South A frica. Mem. nas. Mus..

Bloem fontein. 11 1 -160

FITZS1MONS V F M 1943 The Lizards of South A frica Trans. Mus. Mem. 1. 1-528

GOIN, J C GOIN, O B and ZUG G R 1978 Intro d u ctio n to Herpetology. W.H Freeman and Company. San Francisco

McLACHLAN G R 1980 Taxonomy of A gam a Hispida (S auna Agamidae) in S outhern Africa. Cim bebasia

Ser A 5 (6) 2 1 9 -2 2 7

PIENAAR, U DE V 1966 The reptile fauna of the Kruger National Park Koedoe M onograph, 1: 1 -223.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

conditions and catchment basin characteristics, which highly influence climate at small spatial scales in the area. Human influence slightly increases around the lake which, was

R4: Nee, nee, nee, maar dan zijn in ieder geval mensen van dit soort onzinnige regels verlost en het gaat dan met name over wat je allemaal moet doen om weer aan het werk te

Results of this study show that manipulating temperatures and droughts are likely to affect regeneration of heathland species by plant productivity and species composition,

A standard addition and recovery procedure was also employed to prove that the cleaning procedure works and that the glassware is indeed clean after being hand

In beide samples voorspelde primaire psychopathie geen affect, terwijl secundaire psychopathie zowel positief als negatief affect voorspelde.. Positief affect werd

This study will use Weber’s theory of state formation and patrimonialism along with Eisenstadt’s theory of neopatrimonialism when attempting to analyze the

In scenario één wordt de controle deels uit handen gegeven, maar blijft er wel sprake van een redactioneel proces uitgevoerd door de redactie van de mediadienst. De redactie

De verwachting was dat de CBM-I condities met load een sterker effect zouden hebben op het fysiologisch stressherstel; in de positieve conditie met load een sneller herstel van