STINKBESIE - LEKKERNY
Elize Visagie
S tin k b e s ie s , so g e n o e m w e e n s h u lle o nw elrieken d h eid , behoort tot die orde Hemiptera, een van die grootstes in die insekteryk. Daar bestaan egter groot verwarring rondom die benaming "stinkbesies", aangesien 'n groot verskeidenheid van ander insekte ook 'n onaangename reuk afskei. Dus, asgevolg van 'n groot dorsale skutellum (kitienplaat) en 'n afgeplatte liggaamsvorm, word die benaming "skildbesie" (shield-bug) eerder verkies.
Alhoewel dit moeilik is om te glo, word 'n sekere soort stinkbesie as 'n lekkerny beskou deur die swart Mapulana stam in Oos-Transvaal asook deur sekere swart stamme in Zimbabwe. Hierdie insek, bekend as Eucosternum delegorguei, behoort tot die familie Pentatomidae en is 'n groenkleurige besie, 2 4 -2 7 mm lank en 13-15 mm breed. Hulle issterkvlieerseninsw erm skan 'n mens van ver die dreuning van hul vlerke hoor. Dje volwassenes kom op verskeie borne en struike voor, maar is veral in die wintermaande op doringbome (.Acacia spesies) volop.
Onder die Mapulana stam is hierdie besies as thsondnd (meervoud dithsonono) bekend wat letterlik "hy maak stink, hy is vet" beteken. In die versamelseisoen is hul liggaampies vol vet en teen sononder of soggens vroeg, veral op stil bewolkte dae, word dte lekkerny versamel. Daar word selfs op Staatsgronde oortree om dit in die hande te kry en in die proses van versameling word die bome soms so beskadig dat hulle deur die Departement Bosbou vervolg word.
Die insekte word gaar of rou geeet. Die kop word eers teen 'n skurwe klip of boomstam vergruis waarna die lyf tussen die vingers van agter na voor gedruk word om van die sogenaamde 'gif', wat veronderstel is om deur die nek te vloei, ontslae te raak. Dit blyk nie moontlik te wees om van die stinkkliersekresie op hierdie manier ontslae te raak nie. Die vermoede bestaan dat dit eerder bloed en spysverteringstowwe is w at uitgedruk word. Somtyds word die besie onder 'n klip, onder ongeveer 50 mm water gedruk om die 'gif' te verdun w at dan soos olie op die water dryf.
Hierdie olierigheid is eerder te wyte aan die groot hoeveelheid vetweefsel. Sommiges verkies eerder om die insek oor 'n oop vuur te braai en te laat droog word en dan saam met ander voedsel te eet. Dithsonono is vir die mense 'n groter g u n stelingdis as sprinkane, term iete of skoenlapperlarwes. Die entomoloog J.C. Faure meld dat indien hy nie ooggetuie van hierdie maaltyd was nie, hy nooit sou kon glo nie dat mens so 'n onaangename insek kan eet.
, '' 'n "Stinkbesie". v
J V»
(from : Records o f the So uth A u stra lia n M useum 17(29}. 1978).
'n Ander groot "stinkbesie", Aspongopus
nepalensis, word deur die inwoners van Assam
(Indie) as 'n spesery gebruik om rys mee te geur.
Die sogenaamde stinkkliere by stinkbesies is spesiale kliere w a t gifgas uitskei en w a t deur die besie vir verdediging gebruik w ord. Hulle openinge is by die nim fe (onvolwassenes) gelee op drie of vier knoppies op die dorsale deel van die agterlyf. By volwassenes, w aar die agterlyf deur vlerke bedek w ord, is die kliere in die bors (thoraks) gelee met openinge (osteole) aan die s y k a n t e n e t v o o r di e a g t e r p o t e . Di e stinkkliersekresie w o rd met 'n sterk spuitaksie tot 300 mm ver uitgespuit. Dit brand die vel e n o e e n kan volgens oorlew ing tydelike blindheid by die
mens veroorsaak. Die stinkklier produseer n vlugtige mengsel w a t tot 18 chemiese stow w e kan bevat en w a t by i n a s e m i n g deur voornemende predatore die senuweestelsel kan verlam. Dit neem etlike dae v ir die sekresie om
weer in die klier te vorm. IqTTTiI
B I8 L 1 0 G R A F IE
F A U R E J C 1 9 4 4 P e n t a io m id b u g s a s h u m a n fo o d J o u r n a l o f th e E n to m o lo g ic a l S o c ie ty o f S o u th e rn A fr ic a 7 T 1 0 -1 1 2
H O L M . E & DE V IL L IE R S . W M 1 9 8 3 O n s v ie I n s e k t e N a s io n a le B o e k d ru k k e ry G o o d w o o d
SPECIAL "LIVE EXHIBIT" OF FOSSIL PREPARATION
M any people w h o visit museum s have seenbones and skeletons of dinosaurs and other w eird prehistoric creatures on display, but very few are aware of the trem endous a m oun t of technical w ork w h ic h has to be undertaken before a fossil bone is " f it to be displayed". In most cases the presence of a fossilized skull or skeleton in a rocky outcrop in the field is recognisable only to someone w h o is an experienced fossil collector. A lth o u g h there are exceptions, a fossil is usually only exposed as a few sm all bones p rotrud ing from a rock. Such fossil-bearing rocks are then taken back to a palaeontological laboratory w here the bones are carefully and painstakin gly removed from the rock by skilled palaeontological technicians w ith the aid of fine air-driven engravers and dental drills. This laborious process is extrem ely slo w and a single skull may take several m onths to prepare.
In Janu ary visito rs to the National M useum were given a "be h in d the scenes" look at how fossils are removed from the rock. Rocks w ith pieces of bone protrud ing f rom them a sthey were found in the field were on display, as w e ll as fu lly prepared skeletons and skulls of the National M useum 's most prized and valuable fossils. As th is 'w o rk in g ' e xhibit w as a great success and served to attract num erous visitors, sim ila r exhibits are planned at the N ational M useum durin g the school holidays later th is year.
M rs Z u b i G regorow ski a n d M r Christian N y ap h u li dem o n stratin g h o w the rock is carefully chipped from an
ancient d inosaur bone. ,
Ip h o to D ie V o lksb fa d )