• No results found

Die O.B. Jaargang 4, no.33

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 4, no.33"

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

WOENSDAG, 1 JULIE 1915.

E

RJAARD

AC.

KETT

ING

ullo: Daniel Drink. Suther!an<l: Joo)

man. Sutherland; Sustmoo. lmm~!man, lnnd: Lamon :.tul<lcr, :HumunB<lOrp: OrUnllllnll:. l<lrlm·uvd: Corne lin van n·~. ~)lpln~tuhH.lorp: J. J. Carinus,

bo"ch: Hilda Rrlni<<·. Be!lnlle:

Cathe-tnn Vuurcn ~nma~:a.!ies!ua ... <:tL Dn..!'lid

\'yk, Pansdrlft.

tile: Dlrkle du Prccz. Koster; flt•n•lrJk

AmnHn; Jobnf(' Hickman. P:t:ul

Ull(': r::..,tht'r du T<.+tl, ?-;oord-Pnnrl;

liUK<'. Tlcn·lel: Bcrors Theron. Die ; Dcllne \'an dcr :.tcrwe, B~n..-• '1< n Foutl~. Qb!"t'rvntory; Xa.;::;t!:&.~na

Mam'\~nlleskra:U.

lllc-: :O.l~J.;dalen:t· K:1pp. (;~enroy: Gcr

t-•an Drlt. Stcenbokrontcm: K''·''' Lom

-Act,.r Pnnrl: Yvnnnc du To!;...

Ob!--cr-: Poul Lntsky. Cornarvon.

all~: Oc81nu Matitz. Clnr~moot; Joh n;-Wyk. Stollen bosch: Jnc,.bus Cort:ce.

von: Cornrlu.s de Jns::t'r. DendMn: Mn:-!t\'

'an. Mlddclbur". Tvl ; Pc~ronella Swl\rt, er•rust: Daniel ='t<"uwcnbuts. ~a:-nt:.z

XltuwrnhUil!. :\ln.rnltz.

uiJe: Jnhnnncs Bfo:n. ~1cnvcvi11e J\nnn

n, Suthrrlnncl: Jncnbus wtn der Bo•rJ<,

:ock: Max Steyn, l<nt·rccdouw; Rtna Loxton: l<ntrlcna du Precz. Kirk·

Una Pansc~rouw. Ben,·me; Gr!esstor

·>·dorn. TontlSh.

uHc: M C. Franken. Caledon; Yvonn~

• South!f(')d; JuUn Vot<. Parow; Grtct(tl Mnrchttnd; Annn I<ru~cr, Rustcnburg;

du Plessis. Eloff.

RADIO

-

RE

P ARA

S

I

ES

en

JIDSPUEKER-DID~STE

tcrln~ en v~rbou van d.ru.adlose word

eem. Verbou van draadJ.,se van A.C. na or nnderaom. Ombou ''an batterystclle

ktr!esc or clcl<t.rt.ae na battery.

P. D. S.lUUT

S

A.:.t.N. lnst. E. <>rotnw>l 2l!7

HEH

H

OLDT

PA.~.

E BOO

IHK

WEKERY

E

Posbus 660 JOHANNESBURG.

0

u eie vrugte van HERHOLDT bcroemdc VRUGTEBOME. ~ tot laat Perskes, Appclkose, IC, Appels, Perc, Amandels, 11'iene, Pruimedante, K wepers.

Mispels. Moerbci. Koejawels. Grenadillas, ens.

•rniese BOYSEN en YOUNG- '

IES. groot langwerpige swart like vrugte, winsgewende oeste,

ongeewcnaarde konfyt. :::;ERDSTOKKE. Beste soorte

vir u omgewing.

:!

Pragversamelings gesorteerde wat die wense van u drome . rheid. Half Standaardrose,

20 dm. Roosbomc. Rank-,

Clim- en Polyantha Rose.

tai u werf met ons Sierbome, Struike, Hciningbome.

da Populi ere, vertakte l 0 voet ~lk, vinnige koelte. 5-8 voct

3/6. 4/6, 6/6.

.<aanse Esse, geharde koelte~ boom. 8 voet. 5/6 elk.

Elms, pragtige geharde skadu-rboom. 8 voet, 4/6 en 5/6.

Moerbci, 8 voet. sterk stam, lcke dubbeldoel sicrboom vir :ke ,verskaf volop soet vrugte,

25/- tot 30/- elk.

IS Palustrus, pragtige .. Engelse net rooi skerphoekige blare in ideale koclteboom. 6 voet

voet 7/6. 10 voet 10/6 eL~

s Dcnnebomc, 18 dm. hoog,

16 en 3/- elk in blikke. e vir Sept.-Okt. planttyd. Be-; pragversamelings \·an Reuse

soorte in kleurskakering nou

voorkom teleurstelling.

tgcliere, Floks, Iris ens.

l'Jt\'SLYSTJ:: WOHD :>U:T

0E;)I0&£ \'J::H.SJUF.

·steun Ons A.dverteerders I

Geregh!tr~ aao die H.P.K. ran 'D Nuu::ili!od

;o '· ••• ( .< ;;t;;-;:::::;:s>' t •. i

E

\'JERDE JAARGANG. WOENSDAG. 11 JULIE 1945. No. 33

T

wee

l¥1aan~~

~&~rr

lE

lffiii~~

$

e

W

~n!l!ll~g

v

~

!i'

~Wy

t

~

-Mi

n

.

L

awrence Wag Nog

Op

Stadsrade en Volk op Huise

Dit

i::-

al h)

n

u

hH't>

m

aa

nde

dat min.

Ha

tTy

L

a

w

r

en

c<'

~'Y Yolmu~ outnmg

lwt

om

hu

ise Y

i

r

di

e vo

lk

tf."

ho

u.

l

u

-I u~~en

ht>t

daat

· i

n d

i

P

pt>r·-.

een

n

a

di

e

a

nde

r

Y

<'

l'dui

de

-lik

i

ng

~ckom

'a

n

hoe

min.

L

aw1·en

ce s

y

volmag

ga

a

n

ge

-hru

i

k

.

;\laa

r

H'

d(•

a~ plarme

pu

h

l

i

see

r

be

t dit

110~

ni

e

gekom ni<'

.

V erledc '' eek het dtc burgemees -ter van Durban m die pers aange

-kondig dat hy reeds geruime tyd wag

op die vrystelling v<Jn vakmanne uit die leer wat dringend nodig is om huise te bou. Hy het elf name aan

die Minister van Demobilisasie

ge-stuur. Die vrystelling van hierdie manne sou Durban in stoat gcstel het

om 100 !wise per maand te bou in

pla<ls van 50 Hy het egter nog nooit antwoord ontvang nie en die manne is ook nog nic vrygcstcl nie.

Hicrop het die boukontroleur op

sy beurt weer 'n verduideliking aan

die pers oorhandig \vaarin hy beduie

dat daar besluit is om manne uit die

lc~'r "ry te stel sodra daar van al

die munisipaliteitc verneem is wat hulle bchoeftes is. Tot sover is nog net van ,cen of twce" plaaslike owerhede berig ontvang. het hy gcsi·. Blykbaar 1s die boukontroleur

so omeker \'On sy taak dat hy nie

cens met juisthcid kan se of dit een

of twce is nie. en op hoeveel moct daar nie nog gewag word nie1

KO

MMUNISTDES

E

MOOR

D

VLO

E

D

V

ol

ge

ns

'n

b

e

r

ig

·

van

U

ni

ted P

r

ess

aan

S

apa

i

s daa

r

na b

er

eh-

e

n

i

n

g

r

ee

ds

20,

0

00

F

as

c

is

te

s

e

d

e

r

t

d

ie e

in

de

van

d

i

e o

o

r

l

og

in

·''o

ord

-

lt

a

li

..e

om

di

e

l

e

u

·e ge

brin

g

.

Hie

rb

y

i

s

te

r

egste

ll

i

n

g

s u:at d

e

ur

ge

-r

e

gsh

owe ge

las i

s

, ni

e

in

ge

-r

e

k

e

n ni

e

.

D

a

a

r n·or

d b

y

gev

o

eg

dat

ond

e

r di

ege

n

e

U.'at

d

e

ur di

e

h

onununi

s

t

e

v

<>

rmoor

i

s,

3000

uoue

z

a

t

s

.

lntusscn word d1c behuisingsvra

ag-~tuk al dringende1 Duisendc soldate Om homself te red het die Minister

word uit die lc•·r onlslaan en in b::ne nou aan die einde van die

rekord-gevalle moct .hul g.csinn.e van d~e parlementsitting diktatorlale volmag pl~se af o£ u1t losicshUise na n e:e aangcvra wat hy binnc 'n dcm

okra-hUJshoud.tng terugk~er En daar IS tiese stelsel wil aanwend. Maar hy geen hms me. ll1t Johannesburg sal uitvind ~ indien hy dit nic teeds word bcl'ig dat gesinne opgcbreek uitgevind het nie - dat dit beteken

word as gcvolg van gebrek aan om 'n nuwe lap vas te werk op 'n woonplek. In een geval word gcmeld baie ou kJced. Hy bly ingeskakel by van ·~ o~d-sold~at. wat met sy vrou 'n Iompe en trae geh<"el -· soos nou

en dne kmders m n e!1kclkamer ~ly reeds blyk uit die gesukkcl om na en ~27 per maand v1r ko~ en m- twee maande noq op die munisip ali-womng moet betaal. teite te sit en wag met slcgs ,een of

In Kaapsrad hct 'n terug~\'1-..:erd;.: twce .. antwoorde tot sover in sy krygsgevangenc na drie i.tar se af- skoot.

wcsigheid sy wou en kinJcrs in 'n Die onderncming kom des te meer motorhuis kom nantrd \·erspot voor as onthou word dat Selfs op die platteland gaao dit die Minister drie maandc gelede ·n ellendig as gcvolg van die regcring helc uit,·al met die munisipaliteite

se oorlogsbdeid om npod,;daklikc gehad het cor hul gesloer. Hy het boumateriaal uit lc \'<H~r ..:n 'n oeper- bewccr dat hulle onderneem het om kin!l - op ccn rydstip w,JS llit sdfs ·n 12.000 huise voor

J

unie klaar te he.

vcrbod - te plaas op allc nie-mili- maar dat hy twyfel of hulle selfs

trrc bou-ondernemings. Op Harri- l.OOO klaar sal he. Juis daarom het smith b.v. betrck die mcnsc reeds by die volmag aangevra - en nou stalJe en t:~kure. is dit maar weer die ou storie oor.

Die regeringsparty het, nadat hy Binnekort sal die \'Olk maar weer sy fout begin .1gterkom bet, gehoop op onderilngc verwyte getrakteer

om die toorn van die publick met word in plek V<tn die broodnodige partypolitiek<" heloft<'~ <~f tc wend huise.

Genl. Smuts Sinspeel

Op

·

N

uwe

Oorlog

,

'DU

I

S

TERE

MAGTE

IN

EUROPA AAN DIE WERK'

.

Vcldm. Smuts het voorverlede Saterdng 'n somberc uitlating in ver-band met die huidigc wcreldtoestand in Kanada gedoen by geleentheid van 'n perskonferensie. Met verwysing na Europa het by gese dat ,sulkc

duistcre magte is daar ontketen dat ck wonder wat uit dit alles sal u it-broei'·.

Hy het beklemroon dat die wereld op oorlog voorbereid moct wees,

maar hy wou nie se teen wie hulle moes voorberei rue.

,Daar sal nuwe volke onder die. wapen wees, nuwc vyande. Ek se

wees voorbereid, want ek het heelwat meer gesien as wat die individu gesien het", het hy verklaar.

Genl. Smuts bet aan die pcrsmanne gesr dat bulle nie die staatsmnnnc

die skuld vir dit alJes moet ge.e nie. ,,Julie, die pers, het soke net soveel

verbrou as ons".

Sapa berig in hierdie verband dat Suid-Afnka se verdedigingsmag op die hoogste pcil van doeltreffendheid gehandhaa£ sal word. ..Enigc gedagtc wat by Suid-Afrikaners bestaan het dat die einde van die oor· log teen Japan die outomatiese ontbinding van die Unie se gewapendc

magte sal meebring totdat bulle die geringe afmetings van sy tuisverde

-diging voor September 1939 bereik. moet verban word uit enige rcalis

-tiesc benadcring van die eise vir veiligheid in die toekoms ..

1. VERMENG VAN DIE BESTE BLAAR. 2. DIE ALLERBESTE MA NIER RYPGEMAAK. 0 Ook U kan hierdie buitengcwonc genof en tevredenheid smaak.

(2)

r

D

la

0

.

5

..

W

O

eN

SDAG

,

I

I

JULI

E

19-ij.

Politici Maak

Van Onderwys

.

Ook Speelbal

Vet Mense ,Sterf van

'

6onger"

OGIE.S

Die oneerlikheid van die partypo li-tiek het hom verlede week nogmaals

geopenbaar toe die provinsiale ad

-ministrasie van Kaapland besluit het

om die deur oop te gooi vir die in -voer van Engelse onderwysers.

Daar sal onthou word dat die pro-vinsiale verkiesing van 1943 gevoer is oor die kwessie van tweetaligheid in ons skole. In tlie geesdrif vir hul tweetalige beleid het die Kaapse

pro-vinsiale raad verlede jaar toe 'n or~

donnansie aangeneem wat studente in

opleidingskolleges ,verplig om 'n

tweetaligheidsertifikaat te verower

voordat toegelaat sal word om onder~

wys te gee.

Die verkiesuig is gewen op bier~

die beleid van tweetaligheid, dog binne twee jaar skaf die beherende

politici bulle beleid weer a£ ten einde

'n aantal rou Engelse uii die bui

te-land in te voer. Skielik is tweetalig-heid nie meer 'n vereiste nie,

hoe-wei die beperking nog vir Sui~Afri~

kaners geld •. As jy 'n eentalige En -gelsman yan _ oar see is, is dit

op-voedkundig en kan jy skoolliou, want dit is 'n versterking van die politieke

belange van die regeringsparty, maar

'n swak-tweetalige Afrikaner is 'n

struikelblok vir die opvoeding, want

hy kan dalk dien as versterking vir die opposisie-partyl So beheers

par-typolitiek ons hele volkslewe - 'dit

maak ·~ speelbal daaJ;van.

Grasvlekke kan van wit stowwe

verwyder word deur ·dit met water

en ammonia a£ te spons.

Bostaande. afdruk van 'n foto wat op 29 Mei in 0 n s La n d ver-skyn het - klaarblyklik per abuis, aangesien die blad nie die blok later aan Die O.B. wou oormaak nie ,_ stel, volgens die onderskri£ gewese gevangenes voor van die .. onwelri

e-kende helkamp by Dachau", waarin

9,000 mense van hanger of siekte sou omgekom bet, net voordat bulle b e-vry is.

Die volmaan-gesigte is 'n verdeie bewys dat die mense nie van hanger

· gester£ het nie, maar klaarblyklik omgekom het aan 'n gevreesde Russiese siekte wat kort gelede deur

'n Duitse verpleegster in Die O.B.

beskryf is, en wat gekenmerk word deur 'n uiters aanstootlike reuk.

SPR

EKENDE

BEWYS

'

D

IE . steaandele van eds vinniger deur die publiek "'VOLKSKAS woop-rd geneem: 'n sprekende bewys van die groat

publieke vertroue wat die Bank geniet. Sedert r Maart 1941 - die datum waarop VOLKSKAS tot die handelsbankwese in

Suid-Afrika toegetree het - is daar by-voorbeeld op

785,000

VOLKSKAS-aandele ingeskryf waarop 'n bedrag van £ss9,ooo gestort is. Tans is. daar nog. slegs

93,

00

0

aandele waa:?p ing~skryf kan word a

l-vorens die gemagtigde kapitaal van

ir,ooo,ooo volskryf is. Persone wat nog

voornemens is om op VOLKSKAS-aandelc

in te skryf, word aangeraai om sander

verwyl 'n prospektus aan te vra waarin

volle besonderhede uit~engesit is. Sodanige

prospektusse is by die Hoofkantoor as

-oak alle takke van die Bank verkrygbaar.

YOLKSKAS

BE

PERK

GEI\lAGTIGDE KAPITAAL --~ ' ... . £1,()00,()00 £907,008 £616,543 INGESKREWE KAPITAAL .... . .. .

GESTORTE

~TAAL

-~~

i'ARBEIDSRAffiHEID "i Die Yolk -so Bank

-

-

-~

HOOFKANTOOR:

SEN'l'RAALSTRAAT

PRETORIA

Duitse Vroue Deur

Negers

Laat Aanrand

Volgens 'n berig van Sapa-Reuter

het 'n Amerikaanse senator die

Franse leerowerheid daarvan

beskul-dig dat hy Senegalese en l3er

ber-tr~epe, d.w.s. kaffertroepe, toegelaat

het om .,duisende Duitse vroue in

Stuttgart aan te keer en misdadig

aan te rand".

Na die vorige wereldoorlog bet die Franse hierdie selfde soort

mis-daad teenoor tienduisende Duitse

meisies Iaat pleeg, en honderde het

bulle toevlug tot selfmoord geneem.

n Latere berig meld dat

skakel-beamptes in Stuttgart verklaar bet

dat .. na hulle meen, geen insidente

van die aard voorgekom het nie". (Ve~v~lg van volgende kolom)

mense 1n n Brookiyn-losieshuis deur twee .ou vroue ~at glt in wyn gegooi bet, lS deur baxe lede van die

ko-ninklike familie gesien. Koningin Mary was die laaste een wat dit

gesien bet".

PERSDIKT

A. TOR

Die party-dissipline oor die

f.l'asio-n_ale . Pers is die afgelope week aan

-Slenl~k vers~erp. deur die benoeming

van n persdiktato~ in die persoon van dr. Geyer. Hy sal bekend staan as

hoofredakteur van die Nasionale

koerante en moet toesien dat die

verskillende. H.N.P.-blaaie uit een

mond praat. Van die sogenaamde

stem van die volk en vrye pers kom

steeds minder tereg onder die diktaat

van die partypolitici.

MA.ATSKA.PPY

l.P.V.

REPUBLIEK

Die Burger kondig aan dat daar 'n maatskappy gestig is om die Repu~

blikcinse Strydfonds te beheer en te

administreer. In 'n bree uiteensetting

word o.a. ook verklaar dat die

maat-skappy gemagtig is .. om besigh

eids-transaksies aan te gaan soos gewoon~

lik deur maatskappye aangegaan

word. Hy mag vaste eiendom

ver-kry, verko~p. verhuur, ens."

Mense wat bygedra het tot die

fonqs, hou glo net duim vas dat die

~ran~~ksi_es van ,verkoop" en ,v

er-huur rue betrekking op die repu

-bliek self het nie. Hulle reken dat dit a! erg genoeg is dat met die geld

besigheid .. soos gewoonlik" gedryf word in plaas van om 'n republiek daarmee los te skiet. (Die eerste po9in~ OI:D; so'~ fonds te itig, 11et van ,silwer koeels g~raat).

IN DIE

-NUUS

B

RITSE VLOEI(WOOR.DE

WORD IN V.S.A.

V

ER

D

U

N

Britse rolprente word ~og· steeds in

Amerika verbied weens vloekwoorde

wat daarin voorkom. Die jongste

slagoffer. so word berig, is 'n werk

van Shakespeare, .. Henry V", en

voordat dit in Amerika vertoon mag

word, moet 'n paar aanstootlike to

-~ele deur beteres vervang word. In n ander rolprent moet o.a. die woord

,.hell" vervang word deur ,Heck".

Onthou sal word dat die Ameri-kaanse sensors 'n tyd gelede die

woede van die Engelse pers op hul

hals gehaal het toe bulle 'n ware op-name van die Britse vioot afgekeur bet weens die baie vi Jekwoordc daarin. Die pers bet betoog dat dit

immers 'n ware opname is!

K

OMM

UN

ISME

20

]A.AR

L

A

NK BEVEG MET

WOORDE

Op 'n vraag aan Die Kruithoring deur een van sy lesers wat die Na -sionale Party al gedoen het om

kom-munisme te beveg en sedert wanneer

hy dit doen, het die blad geantwoord: ,Die Nasionale Party beveg kom~

munisme sedett ongeveer twintig

jaar gelede, toe die Komintetn begin

het om aktiewe kommunistiese pro~ paganda in Suid-Afrika te maak".

Die blad voeg o.a. daaraan toe dat

die Nasionale koerante ,tienduisende ponde" bestee het aan artikels teen die kom.munisme. .

Dit is presies die Ossewabrandwag

se beswaar teen die partypolitieke metode van stryd. Die Nasionale

Party veg al ,ongeveer twintig jaar"

teen die kommunisme en het ,tien~

duisende ponde" aan woorde bestee, maar nog alles tevergeefs. _

Wat meer is, die Nasionale Party het tien van hierdie · twintig jaar aan

bewind van die land gestaan, en nou moet bulle. hul toevlug neem tot 'n uniale kongresl Nog meer woordel

,

A.

A.iVGEN AME

v

AKA.iVSIE"

S

it OUD-MiiVISTER

. Adv. Oswald Pirow skry£ as volg

1n sy nu_usbrief na aanleiding_ van /

mnr. Sulhvan se verwyt dat die

par-lement niks in verband met maat -skaplike beveiliging gedoen het nie:

,Raadslid Sullivan dink nag altyd

dat die Parlement daar is om land

s-belange te behartig. Hy vergis hom!

Die funksie van die Parlement is om R_aadslede 'n aangename vakansie by d1e see te gee, om bulle in die ge-leentheid te stel om lekker te stry en

op ander wyses onderhoudend besig te hou. Vir die wat ernstiger van ge~

aardheid is, is daar moontlikhede om iets ekstra te ,verdien' ".

Adv. Pirow, wat ~elf jare in die parlement deurgebring h~t. bellC\:Jrt te weet waarvan by praat.

K

ONI

N

KLIKE

BELA.NGST

E

LLING

Die volgende is uit 'n beriggie uit Londen insake die rolprent ,Arsenic

and Old Lace": ,Die prent, wat

h~ndel oor die _moord van dertien (Vetvolg in vorige kolom)

(3)

-r

DIE O.B .• WGENSDAG. 11 JULI~ 1945. DRl!.

IJITSK

O

P

-

B'E

L

EID

H.

N

.P

.

-

U

IT

DUNN

ING

VE

RLOOP GL

A

D

Dr. Malan het 'n geniepsige blou~

tjie in Kaapland geloop met sy uit~

skopbeleid, na Die O.B. uit verskil~

lende kante verneem. In opdrag vari die hoofraad van ·die H.N.P., moes takke op 15 Junie aile O.B.-lede uit~

skop wat nie die Volksbeweging in

die steek wU laat nie. Na 'n harde

veldtog van verdagmaking en mooi-praat - vooraanstaande lede van

die party het selfs huisbesoek by

O.B.~offisiere ~fgel~ in 'n paging om

bulle te oorreed om bulle maar Hewer nie te laat uitskop nie - het die val~

bvl neergeslaan op ·die nek van die H.N.P. self. Die ontnugtering was

pynlik, want, soos almal kon voor~

spel, het geen O.BAid hom laat be~

wee~J om ontrou jeens sy kamerade

te plee~ vir die gerief om aan 'n uit~

gediende stelsel te behoort ni~. I~~ teendeel bet etlike kommando s d1e afgelope tyd van vooruitgan~ gerap~

porteer. In Transvaal het selfs etlike nuwe generaalskappe tot s~and ge~

kom as gevol~ van toenemende ~roei.

In werklikheid was meeste kom~

mando's so besig met fondsinsam

e-linq in verband met O.B.:..da!l, dat bulle nouliks bewus was van die

self-moord~manewales van die Herenigde

politici.

Al resultaat vir die H.N.P. is dat

bulle tans in Kaapland aanmerklik

swakker staan as voor. 15 Junie, want

waar bulle nog altyd die geldelike en

morele steun van duisende O.BAede

geniet bet, kan bulle na hierdie op

-trede selfs nie eens meer op hul stemme reken nie.

Leke-Politici op

W etenskaplike

Ondersoek

,

Hoewel nog nie die toppunt nie,

is dit darem baie boog op die leer van partypolitieke swaksinnigheid dat die Minister van Lande hierdie maand 'n uitgebreide ondersoek :Jean instel na die moontlikhede van die Schwartz-skema in die Kal3h?.ri. en

nege leke-politici met hom saam

-neem as belanghebbendes by die we~

tenskaplike ondersoek. Teen?or bi er-die tien politici, wie se enigste k

wa-lifikasie hul lojalitieit teenoor die r

e-gerende party moet wees, word slegs

die name van twee ingenieurs van

die Departement ~an Lande genoem

as reisgenote op die beerlike vakan

-sietog. · .

Die berig in die Engels~ pers meld dat die geselskap toestande sal' ,,

be.-studeer"!

As 'n tapyt. vera! gangtapyfe, aan die kant omkrul, maak· die omkrul.:. plekke papnat waar dit le en laat dit so droog word.

W

anneer dit droog ·

is, sal die tapyt weer gelyk 10.

Stad

s

rade Vrees

Partyp.

olitiek

, Or

d

e

ntl1kh

e

id Sal V erdwyn

U

it

A

dmini

s

trasie

,"

Se

Lid

D

ie stads

r

a

d

e ve

g nog met aile mag t

ee

n di

e

in-v

o

e

ri

ng van

d

ie

v

e

r

de

rfl

i

ke part

y

stel

s

el in

s

t

a

d

s

a

a

ng

e-l

ee

nth

e

d

e

.

Die

u

it

vo

e

r

e

nde bestuur vari di

e T

r

a

n

svaalse

mun

isipale

ve

r

en

igi

n

g het 'n besl

u

it aangen

e

em dat all

es

in d

ie

w

e

r

k ges

t

e

l h

eh

oort

t

e word ,om di

e

inv

oer va

n

di

e p

ar

t

y

po

li

tie

k i

n

d

ie

v

e

r

kiesings v

a

n plaa

s

lik

e

b

es

tu

re

t

e

k

ee

r".

NEEMTOE IN

POPmARITEIT

Mnr. Irving Steyn van Springs het

gesa dat indien partypolitiek tot die

terrein van plaaslike besture toetree, samewerking en doeltreffendheid van ·

optrede daaronder sal ly, terwyl in baie rade die toestand haas onhoud~

baar sal word. Partypolitiek hoort nie tuis by plaaslike besture wat uit die aard van die saak met die intieme huishoudelike vraagstukke van die

gemeenskap gemoeid is nie. Dit sal onder meer beteken dat die

party-base die werk van die oesture sal

beheer.

Mev. A.

J

.

E. Nel van Potchef -stroom bet verklaar dat sake aange~

pak of links gelaat s<d word alleen

op grond van bul politieke waarde

en die gemeenskap as geheel sal daar-onder ly. Dit sal trouens die

ver-dwyning beteken van ordentlike ad

-ministrasie.

As daarop gelet word hoe die par~

typolitiek in die parlement hom net besig hou met vraagstukke waarin

daar propagandawaarde vir die een of

ander party steek, en verder aile an~

der vraagstukke links laat le, is ~e

waarskuwing van mev. Nel ba1e raak. Grondverspoeliog is by voor-beeld een van die grootste vraag-stukke in ons land, maar omdat daar nie vee! partypropaganda in steek nie, draf die pc:>litieke partye maar

wye draaie daaromheen.

Tiervlei Mik Vir

O.B ... Dag Hoog

Die Vroue~kommando van Tier

-vlei is vanjaar vasberade om die

hoogste bedrag vir O.B.-dag in te

samel in Gebied A. Die vrou·e is net

baie bedrywig. ·

Op 9 Junie is 'n gese)lige aand ge~

· hou deur kpl. Exbach en £1 is inge~

samel. Op 23 Junie is weer 'n

gesel-lige aand gehou by mev. Neetbling en ten spyte van die geweldige

oor-stromings "."at Tiervlci moes.

onder-vind, was sowat 30 gaste d1e aand teenwoordig. Nadat pampoenkoekies

vir 'n plaasvervanger van die ge-wone pannekoek aangebied is en 'n silwerkollekte gehou is, kon mev.

Neethling die bedrag van £5.-17-6 toon as 'n blyk van goeie onder-steuning. Wat veral opmerklik is in

die laaste paar maande is die aantal

nie.~lede wat altyd die funksie8 b y-woon. Wat Tiervlei se Vroue~kom­

mando betref, is dit seker dat ander kommando's bulle sal moet roer. -· { Ingestuur).

RA

DIO

:

R

E

P

ARA

SIES

en

Li

JI

D

S

P

REKER

-

DIENSTE

Vo.ro.riderlng en •verbou' van draadlose word oodc'rncem. Vcrbou van dro.adlose van A.C. na D.C. of an<lcreom. Ombou van batterystelle oa elektrlcse of olcktrlcso oa battery.

P.

D

.

SMtJTS

I

A.M.N. Ilut. E.

Hoofatraat :1187 PAABL.

Vrystaatse

Generaals

Genl. R

J.

Hendriksz van Mar

-quard, wat drie maande sander ver -boor in die tronk aangehou was, doen onderstaande oproep:

,.Streef Afrikaner-ideale na deur 'n

stelsel voor te staan wat sal toesien

dat ons volk gesond sal voortbestaan.

en ontwikkel; deur te belet dat een

groep van die gemeenskap die ander

gaan uitbuit.

-In 'n regeringstelsel wat sal toesien

dat alma! werk, en dat die wat werk,

ka~ lee£ soos nodig vir die gesonqe

voortbestaan van ons volk; in so'n

stelsel aileen bet ons vertroue.

Ge.nl. Hendriksz.

Laat almal iets

h

e,

dan sal nie

-mand gewillig wees om niks te M nie,

en dan bet die ko01munis niks te s6

nie.

. Dien en doen ·sodat met 8 Aug ..

1945, die O.B.-fonds so gesterk word

dat omsendbrief 1 van 1941 tot

ver-wesenliking gebring kan word. Ons

beleid soos omskryf in gemelde brief

was reeds deur die ganse volk met enkele uitsonderings aanvaar. Die

O.B. het gedoen en gedien; en sal

dien en weer en nog doen, om te dien as die instrument tot verwesenliking

van Gods doel met die volksplanting

I

hier aan die punt \ran Danker

Afrika".

IN

'N

VEBANDERENDE

wbE

L

D

7fommanmy

-SIGARETTE ROND OF OVAAL . I &H2Z71t

ONS JASSE,

.BAAD

TI

E

-

EN JUMPER

-PAKKE

I

S VAN

BEROEM

D

E SNYER

S

U SAL DIE SNIT EN STYLE WAARDEER

·

-

~

CJJIE ·CJJAMESWINKEL

PAROW

.AANDAGI I I

Jlanaf 1ste ]uni

e

handel

SPRINGBOK

-

MEUBELS

as

UNII(A M EUBELS

(BIENS.) BPK.

Huis en Kantoor-Meubileerders

VIR MEUBELS VAN

KWALITEIT EN PRAG

Jl

i

ctoriaweg 171

Woodstock

Takbe<!!lgheld:

Jan PhllUps-gebou - Lady Orentraat,

PAARL - Foon 029

REISPLAN

KOMMANDAN~GENERAAL

Dr.

·

J.

F.

J.

van Rens

b

urg

IN

GE~ERAALSKAP

F2 (

J

.

P~

·

s.

ROS

S

O

UW

)

DENDRON . . . . . . . . . . .. MAANDAG, 16 JULIE. 10 v.m.

PLATKLIPFONTEIN .. . . MAANDAG; 16 JULIJ:!., 2 n.m.

PIETERSBURG . . . . . . · . . . MAANDAG, 16 JULIE, 7 n.m.

ROTTERDAM . . . . . . . .. DINSDA-G, 17 JULIE, 10 v.m.

POTGIETERSRUST . . . .. . .- ... . . .. DINSDAG, 17- JULIE, 7 n.m.

WELGEDACHT . . . . . . . . . . . . . . WOENSDAG, 18 JULIE, 10 v.m.

SWARTWATER .. . . .. . . WOENSDAG, 18 JULIE, 7 n.m.

KAAPSE VLAKTES . . . . ~ . . . . . DONDERDAG, 19 JULIE, 10 v.m.

ELLISRAS . . . . . . : . . . . . . . . DONDERDAG, 19 JULIE. 3 n.m. VAALWA'J'ER . . . -... · . . . . VRYDAG, 20.JUUE. 3 n.m.

(4)

~

I

'

I

I j'-1

l

\!JRR

DIE O.B .. WOEKSDAG, II JULIE 1945.

Tesame met 'n erkenning dat die staatsmanne en die pers sake \'erbrou hct. het genl. Smuts in Kanada, 'n paar dae nfl

onder-tekening van 'n dokument wat dan die vrug van die sesjarige 11heilige" oorlog moes omvat, gewaarsku dat sulke .. duistere magte"

in Europn ontketen is, dat hy wonder wat alles daaruit gaan broei.

Mens weet nie wanneer genl. Smuts tot hierdie ontdekking gekom het wat ons en ander die afgelope paar jaar voorsien en teen gcwaarsku het nie. Dit mag die ontsettende moordsleep in

!tali~ en elders wees waar kommunistiese gepeupel hoogty vier. of

dit mag die opeising van Sowjet-Rusland in Middellandse

See-aangelcenthede wees. of albei. Want die een soos die ander is gerig

op die ondergang van die W esterse beskawing.

Vir ses jaar lank het die staatsmanne van die weste sake verknoci deur hul kragte te mobiliseer teen die enigste wal wat

tusscn hulle en die oosterse bedreiging gestaan het. Hullc het

toe-gelaat dat die Joodse pe.rs hul volke waansinnig maak met ha<lt

teen allcs wat Duits is - tot so'n mate dat dh~ Gcallieerde lci;r

-leiding vandag nog nie kan waag om 'n beleid van menslikhcid in Duitsland aan te kondig nie, al doen die Russiese regering en pers

dit geruime tyd al terwille van politieke oorwegings. Genl. Smuts

1,. dus volkome reg as hy die skuld vir dit alles plaas op die

::.koucrs van die pers en die staatsmanne.

AAN DIE WERK

Onderlingc verwyte sal egter niks baat nie. net so min as wat blote verwondcring oor wat gaan uitbwei uit die ontketende magte

die wcreld ga<:~n red van daardie onheile. Die tyd het aangebreek

dat genl. Smuts, indien hy iets mccr vir die wi·reld wil pcteken as om 'n blotc simbool te wees van die Britse Ryk - soos hy in

Kanada bestempel is - of pectvader van onwe.rklike vredesdrome,

aan die wcrk moet spring om te red wat daar nog uit die kokende

pot gercd kan word. Genl. Smuts het sy «ie l<tnd laat buig in 'n pogmg om d1e dcmokrasic \·ir Europa behoue te laat bly soos ander

st<1at~manne elders gedoen het. Kadat hy drie maande lank in San Francisco gcwcrk het om die vrugte van daardie spanning tot ryp-hcic.l te help bring. moet hy erken dat daar in Europa 'n ander vrug

.wn die ryp\\ ord is wat radikaal verskil van wat hulle voor gestry

hct Europa is vir die demokrasie vir goed verlore. Dit is wat genl.

Smuts moet erken tcsame met sy skuldaanvaarding vir verbroude

sake. Maar dan sal hy ook nog moet erken dat om iets van die

beskawing te red, daar ook vir goed gebreek sal moet word met

die oue wat selfs dcur sesjarige wapengeweld nie gehandhnaf kon

word nie. SY KEUSE

Genl. Smuts staan vandag voor die keuse om te breek met · n

vcrledc wat dreig om in rook en damp te verdwyn of om self tc

verdwyn in die onwerklikheid van sy drome. En hy kan dit waag

om weg te breek, want in hierdle uur van wi!reldskommelinge waar

die keuse versmal is tot die tussen !ewe en ondergang. kan daar nie meer vrees of plek wees vir verwyte en skimpe nie - slegs dankbaarhcid.

Gcnl. Smuts het halfpad erken dat sake ve.rbrou is. Laat hy die volle erkenning doen dat sake ook net ge.red kan word deur 'n totale

verandering van die ekonomiese, staatkundige en maatskaplike

stelsels van die huidige demokrasie, tesamc met 'n vernuwing van die menslike gees.

([))p)ttre(!fle

1r~~rm

0C®mmlQ!n1\n®me §all

IDemtiDlk~rm§ft~

ILm~tt

V

~~rallwynn

'n Duidelike voorbeeld van die be-sliste keusc wat daar vlr clke volk in

die wercld vandag IG - die tussen

kommunisticse sosialisme en die een of ander vorm van nasionale

sosia-lismc, hct hom verlede week in

I<aapstad voorgedoen. · n Aftredende

Sap-voorsitter van die Skiereiland het teen die kommunismc gewaarsku. Hy

het gese dat hy die toename van die kommunisme onder die nie-blankes as

'n baie ernstige bedreiging beskou..

Die Cape Argus het hom toe in

'n hoofartikc! te ly£ gegaan met die

berisping dat sulke uitlatings net in

die hande van die ondemokratiese

groepe speel. ,.Die ge·welddadige on -derdrukking van aile linkse

bedrywig-hede was eie aan dlc leerstellinge van Hitler en Mussolini", beklcmtoon die blad. En daarom moet dcmokrate, as

hulle demokrate wil bly, nic praat of

optree teen die kommunistiese gevaar nie - a! het dit .,in die afgclope jarc baie volgelinge dwarsdeur die Unie

gewen··.

In hie.rdie standpunt van die blad

lc stewig opgesluit die erkenning dat die demokrasie magteloos staan teen-oar die kommunisme, want tree hy op, slaan dit oor in die enigste red-middel - nasionale sosinlisme of icts daaraan ve.rwant, eo dit betcken die verdwyning van die parlementarisme en partypolitici.

DIE 0 B. WOENSDAG. II JULIE 1945

RUSLAND MARSJEER VOORT

Rusiand is na die wapenstilstand

nog met alle mag besig om 'n

ste-wige vastrapplek oor die hele Euro-pese vasteland te verkry. In die

af-gelope week het daar vera! drie

be-wegings van die kolos gekom wat

groot kommer meet baar by die Angelsaksiese staatsmanne.

0 In Midde-Europa het die Russiese

kolos 'n snelle en aansienlike stap vooruitgegee deur groot gedeeltes van

Duitsland te beset wat voorheen dcur

die Arnerikaners en Britte beset was.

Op somm.ige plekke het die Ameri-kaners tot meer as honde.rd myl moes

terugval, terwyl die Engelse 'n groot gebied aan die Oossee moes afstaan.

Hierdie uitbreiding verskaf aan die Sowjet 'n oorheersende posisie in die Oossee, \·era! daar hy reeds op eic houtjie kort na die wapenstilstand die belangrike eiland Bornholm ten suide van Swede beset het. Montgomery het indertyd opdrag gegee dat Britse troepc die Russe op die ciland moct gaan ,.versterk'". maar die verster-king is deur die Russe self uitge-voer.

0 Op die oomblik is Rusland in on-dcrhandeling met Turkye om beheer van die Dardanelle - die deurgang

tussen die Swart- en Middellandse See. Hy eis dat hierdie deurgang oop

moet wees vir Russiesc en Turkse oorlogskepe, maar gesluit vir aile an -der Iande. Voorheen was dit,

krag-tens internasionale ooreenkoms. vir aile oorlogskepe in tyd van oorlog gesluit. Turkye bet hom op

Enge-land bcroep. wat groot belang het

by die geskil. aangesien die Russiese cis 'n bedreiging vir die Britse heer-skappy in die Middcllandse See in-hou, wat van groot belang is vir die Britse Ryksverbinding.

oDie derde stap is Rusland se on-verwagse eis om geraadpleeg te word

in veroand met die posisic van Tanger aan die Straat van Gibraltar verledc week, waarmee hy die sam

e-sprekings tussen Amerika. Engeland

en Frankryk op die laaste oomblik

in die wiele. gery het. Die Russiese

kolos eis dus nou mede-seggenskap nie net in die oostelike Middellandsc See nie, maar ook in die westelike

dee! daarvan.

En intussen spog Stalin dat hy die

sterkste leer in die wereld besit.

Afgesicn van hierdie strategiese ontwikkelings. het Rusland ook nog 'n eersterangse politiekc oorwinning behaal deur Engeland en Amerika se erkenning van die kommunistiese Poolse rcgering wat in Moskou saam-gestel is. Die Poolse regering in Len-den, in wie se belang Engeland ses

jaar lank geveg bet. se besittings is reeds beslag op ge!C. Hy het vcr -dwyn in belang van Stalin.

Kleurlinge

Steun

Segregasie

'n V ereniging van kleurlinge is verledc week in Kaapstad gestig on-der die naam Nasionale

Kleurling-unie, en omvat die goed ontwikkelde

)cdc van die kleurlinggemeenskap. Op die stigtingskonfcrensic is oor die algemccn 'n baie billike en

ve.r-standige houding ingeneem. en die konferensie het hom ste.rk ten gunste

van segregasie uitgespreek. V erskeie

sprekers het gepleit dat segregasie

nie net tusscn blankes en klcurlinge nie, maar vera! ook tussen naturelle en kleurlinge konsekwent deurgevoer moet word. Hulle besef, so is

ver-ldanr, dot die ldeurling 'n eie roeping het wat hy bes kan vervul indien hy op sy cie terrein di~ vryheid vir ont• wikkeling het.

BRAAIVLEISAAND

tc

Eiken

h

of

-

Brackcnf

ell

(Korp. Marie se Plaas)

op

Saterdagaand,

l-1.-

Julie

om 7 n.m. Toespraak:

Gen

l.

J.

de-

Y

o

s

.

Aile belangstellendes welkom'

ONDERSTEUN ON§

ADVERTEERDERS

DIE ADJUNK-KOMMANDANT-GENERAAL

(GJE~}EIF6,Jt.&lL

J}o &o

§RftlTIJriHI

spreek die volgeode OPENBARE VERGADERINGS toe:

CERES . . . ... DINSDAG. 17 JULIE. om 8 n.m.

PORTERVILLE .. WOENSDAG. 18 JULlc. om 8 n.m.

Plek van ve.rgade.ring sal plaaslik bekend gemaak word.

ALLE BELANGSTELLENDES WELKOM!

KIMBERLEY

-

DlSTRi

K

SENATOR RAUBENHEIMER, GENERAALS DE JAGER en GROBBELAAR spreek die volgende OPENBARE VER-GADERINGS in verband met die hangende tussenverkiesing

in KIMBERLEY toe: ANDALUSIA . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 27 JULIE, om 7 n.m. BARKLEY 28 JULIE. om 7 n.m. DOUGLAS . . . . . . . . . . . . . . . . . . 30 JULIE, om 7 n.m. HERBERT . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 31 JULIE. om 7 n.m. MODDERRIVIER . . . . . . . . . . . . . . . I AUGUSTUS. om 7 n.m KIMBERLEY .... . . .... . ... . . .. 2 en 3 AUGUSTUS. om 7 n.m WARRENTO?\ . . . . . . . . . . . . . . . . 'I AUGUSTUS. om 7 n m

(5)

DIE O.B., WOiNSD.A:G, ll JULIJt .1~.

Kommuniste

V

ir

V.S.A.

·

'n

Gevaar

'" W ettig

~y

Ons

·,.Die Amerikaanse kommimist~ bet bul ideale om die kommunisme in die Verenigde State te vestig, nie

verander nie, en as bulle kan1 sal bulle indring in die gewapende magte

op wie ons vir ons veiligbek~ stnat

maak". Dit is die bevinding van 'n

kommissie van ondersoek wat so pas 'n voorlopige verslag uitgebring bet_ in Amerika oor die kommunistiese gevaar. · .

Die kommissie het bygevoeg dat hierdie kommuniste voor die oorlog met geldelike hUlp van oor see oral in die land besig was. ,Hierdie groepe vasberade kommuniste sal voortgaan met of sonder hulp van

~uite om so'n omwenteling te be~

werkstellig wat Lenin se droom sa{

verweseruik. Hulle sal· vir niks .stuit Die.

Amerika het 'n ondersoek na die kommunisme ·no dig geag. In Suid~ Afrika, egter, se dr. Colin Steyn, is die kommuniste 'n· wettige party!

Kommando - Kaapstad

(Ala2)

e

'n Funksie ter stywing van Fondse

vir 8 Augustus word gehou

IN

D

I

F

KOMITE

E

KAMER

·

GROOTE·KERKGEBOU KAAPSTAD op

VR

Y

D

A

G, 13 JULIE 19

4

5

om 7.30 n.m. ·

Alle soorte Gebak, Speletjies en

Kompetisies.

BRING

u

VRrnNDE MEE!

POLITI EKE

SLAGOFFERS VAN

'N PARTYBEWIND

Hoofgeneraal RUD. MEYER, Greytown, Natal. .

Op 12~jarige leeftyd reeds kennis gemaak met die Empire·draadkampe (Volksrust, 1901 .. 1902). Lid van die· eerste Grootraad. In hegtenis geneem op 21 Aug. 1940, vir 2 dae en 3 nagte in 'n Johannesburgse tronksel gestop, daarvandaan vir internering na Leeukop, Ganspan en Koffiefon--tein vir 2 jaar en 1 maand. 'Nog steeds op plaasarres. Hy !iltaan nog onbeweeglik. '

,Ek 181 my mede-Afrikaner Die in

die steek

.

Iaat

niEi en hom nie aan die vyand uitlewer.

Di

e"

,

_

·

-1\.

PAD LE OOP

VIR O.B.

Beleid Word Oral

v

·

erwelkom

Gedurende Juniemaand het Voor~

ligtingsoffisier, hoofkomdt. W. R. Laubscher, 'n besoek gebring aan die afdeling van genl. Reenen de Villiers. Hy het o.a. ~amar.von, Loxton,

Fraser burg, Victoria~ Wes en Prieska oesoek. Komdt. Laubscher se besoek het heelwat belangstelling verwek en

. oral het mense gretig kom luister na die beleid en koers van die Ossewa~

brand wag.

Komdt. Laubscher het gewys op die kommunistiese wereldgevaar en aangetoon dat een van die belang~

'rikste gevolge van die pas afgelope

worstelstryd in. Europa die kragtoe~

name van kommunistiese Rusland is.

Voorts het hy die wese van die kom~

munisme geskets en die betekenis van hierdie bedreiging vir blank Suid~

Afrika aangedui. Die kommunisme met sy opruiing tot revolusie en op~

roer bedreig die vrede in ons land. Die goddelose aard van die kommu~

nisme ye;rberg sy woordvoerders ag~

ter die rookskeJ:m van agitasie teen die onhebbelike nawee van die uit~

buitende kapitalisme.

Ineengevleg met die kommunisme staan in ons land die front van poll• tieke partye. Die regerende party skep die nawee waannee die kommu• niste nuwe rekrute kan werf, en die gevolglike verergering van die kom•

munisme skep die aas waarmee. die opposisieparty by die volgende ver• kiesing stemme kan vang.

Maar lynreg teenoor die kommu~

nisme staan die Ossewabrandwag. Die Ossewabrandwag staan vir die nasionale welsynsgedagte, wat die enigste grondslag is waarop bestaans~

veiligheid en samehorigheid bereik kan word.

Die kommunisme is 'n materialis~

tiese leerstelling wat alleen aanhang kan kry in 'n land waar ekonomiese disharmonie heers. In .'n land met 'n gesonde sosiaal·ekonomiese orde kan kommunisme nqoit ingang vind Die. Die sosialistiese · rigting van die O.B .. bied die enigste en lewenskrag~

tigste teenvoeter vir die kommunis~

me. Hierdie idee kry praktiese ge• stalte deur die beroepe te organiseer en aan bulle f$..eggenskap te gee in die landsbestuur. ·

Komdt. Laubscher het verklaar dat die O.B. 'n magtige politieke faktor is in ons land.

Die verdeeldheid eie aan die party~

politiek, lok nie aileen skerpe teen~

k<!nting uit by 'n volk wat verlang

na eenheid nie, maar ·die politieke partye self is kwynend as gevolg van 'n totale gebrek aan geesdri£ by die eie lede. - • ·~ .

Pie V olksfront van die O.B. vind oral byval as 'n praktiese metode om die stem van die volk te verneem. :Pie noodsaaklikheid van 'n · Volks~

front instede van mekaar·bevegtende partyfronte, slaan in .. Die beroeps• grondslag van die Volksfront wek groot geesdrif.

In 'n demokratiese Suid-Afrika wat magteloos staan en babbel oor sy • groeiende problemelas en wat paaiend die kommunistiese uittarting probeer ·stilmaak, staan die O.B. soos 'n rots,

geinspireerd deur sy heilsame koers.

Die nag sak toe oor partye . in Suid-Afrika.

• Die toekoms lo· oop vir die Osse, wabrandwag. Sy wapen is sy geson• de beleid. Sy inspirasie die stryd en

opoffering ·van die wrede oorlog~ · jar e.

ELKE AFRIKANER

.

SAL

IDERDlE ROMAN

WIL BESIT

'

,

.

ONS BO

U

STA

D

·

'

N

deq.r FRITZ STE

YN

(Skrywer -van ,Penkopkommando", ,Die Wildsboudjie" .ens.) 8/6 (POSGELD 6d.)

Hierdie verhaal is die bewoe geskiedenis van jong Afrikaanse mense wat hulle, soos Voortrekkers van 'n nuwe tyd, in die

volheid vim die stadslewe ingewerp het 9m dit hulle eie te maak. • Saam met Chris Meyer se ervarings ;van hart en

liggaa·m, word die ,boeiende geskiedenis van sy nadere vriende~

kring se wisselende lewenslot verhaal en al die karakters en gebeure saamgevoeg tot een enkele en r bekoo~like patroon.

Vooraanstaande kritici se die volgende i.v.m. hierdie werk: .. Ek het die baie bladsye met die hoogste spanning gelees ... :

Die skrywer bet styl. Ons word telkens deur sy rypheid, ook

op die gebied, getref. Ek kan nog bale meer oor hierdie

merk-. waardige bo~k s~. maar dit sal alles gunstig wees".

Ons verwag 'n geweldige aanvraag

vir hi

e

rdie merkwaardige Roman

.

Bestel

·

~

Eks

e

mplaar V ANDAG.

.

TWEE

N

UWE F.C.S.

V

.-UITGAWES:

OP

.

DIE

·

VOORPUNT VAN D

I

E T

Y

E

deur Prof.

J

.

D. du Toit, Ds. I. D, KrUger,. Prof. L.

J

.

du Plessis, Prof.

J

.

C. van Rooy, Prof. H. G. Schulze, Pro£;

J.

C. Coetzee, Prof. H.

G. ~toker . . . . . ... ·.... . . . . .·... . . :. . . . . . . . . 3/3 posvry.

Die inhoud van hierdie hoek gaan oar die sentrale tema: ,;HET DIE CAL VINISME VIR ONS IN

SUID~AFRIKA VANDAG NOG AKTUELE BETEKENIS?"

MOEDERTAAL

EN TWEETALIGHE

I

D

deur dr. P.

J.

Meyer . . . . . . . .. . . . . . . . . . . . ... ... . Hierdie .werkie behandel' Die W ese van die Taal, Volk en Taal, lndividu en Moedertaal,

Taal en Geestesvoi:ming, Tweetaligheid, Maeder~

taal

en

Tweetaligheid in Suid-Afrika.

NUWE ROMA

N

S:

• HIERDIE R

Y

KDOM

.

Cle'ur MAREKA . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . ...

• DIE DAMW AL

.

deur JOCJ:IEM VAN BRU_.GGEN .... · .... .... ... .

• DIE VERDWYNENDE GETUIENIS

deur RUDOLF MEIRING .. .. .. .. . .. . .. .. .. .. . ...

• LEWENSPAAIE

de~r MASSIE MULLER . . . . . . . . . . . . . ...

• MOORD VOLGE

N

S PLAN

1'

J

.

VAN ELDERS .... .... .. .. Noil weer verkrygbaar:

AFRIKAANSE KINDER-ENSIKLOPEDIE

2/· posvry. 6/10 posvry. 10/· posvry.

4:

/

~ posyry.

4:/·

posvry.

4:

/

,

posvry.

· Deel I en II ... '. . .. . .. .. . .. . . .. . .. .. . ... . 26/6''etuk (posvry).

I

PRO

ECCLESIA-BOEKHA

N

DEL

-

.:·

Posbus 29

STELLENBOSCH

~---~----

----

~---~---~

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Door middel van de opsomming van godsdiensten met haar vele religieuze stromingen, levensbeschouwingen en geloofsrichtingen willen wij het beeld weergeven van een mensdom dat

Tijdens seizoen gaan we zeer regelmatig naar de dierenarts (dierenkliniek Van der Sluis). Grote doel is niet of nauwelijks antibiotica te geven. Daarom gaan we tijdig naar

-Begane grondvloer is een geïsoleerde systeemvloer -Dekvloer voorzien van vloerverwarming als hoofdverwarming

Inleiding in Google Analytics, wat gebeurt er op mijn site, bezoekers, welke pagina's worden bezocht en waarom Techniek en structuur: tracking codes, data report, Google

Wanneer op deze wijze de Gnosis bij u binnenbreekt, wanneer er gedachten in u worden gewekt die niet uit het karma en niet uit de astrale sfeer en evenmin uit het bloed van de

De leges worden in rekening gebracht voor het in behandeling nemen van de aanvraag en moeten binnen de termijn die is aangegeven op de legesfactuur worden betaald ongeacht of

De bomen en struiken binnen de objecten gelegen in het nieuw in te richten Reevediep hebben individueel niet een zodanige waarde dat op grond daarvan een herplantplicht kan

aangeleverde berekeningen en spiegelsymetrie, wat eveneens geldt voor de in die gevel aanwezige ramen en deuren. De trap naar de appartementen moet 30 minuten brandwerend