• No results found

2.6 HOUDINGS EN ANDER VERSKYNSELS

2.7.2 INDIVIDUELE EN GEHEENSKAPLIKE HOUDINGS

Ondersoekers soos Thomas en Znaniecki (Sherif en Cantril, 1945, p.305) se gebruik van die woord 11individueel11 verwys na houdings

wat slegs eie is aan een individu van� groep. Hulle gebruik van die woord 11gemeenskaplik11 of 11groephouding" verwys weer na houdings wat gemeenskaplik is aan alle bewuste persone. So ·n onderskeid laat geen plek vir die houdings van lede van klein of groot groepe nie, of die houdings wat kenmerkend van ·n gegewe sosiale sisteem is nie, om nie eers melding te maak van die uit= gebreide en fyn klassifikasie wat nodig is om •n houding te plaas volgens die subtiele variasies wat dit mag he vir die individu met verwysing na die houdings van antler lede van diesel£de groep of sosiale sisteem nie (Droba, 1933, p.457; Sherif en Cantril, 1945, p.305). Selfs Allport is nie so seker oor sy stelling oor ge1neenskaplike houdings nie as hy se: ii • • • they are based

upon similar underlying conditions of inheritance, natural

environment� and social influence. These are so fundamental that they are sometimes confused with instincts" (Klineberg, 1947, p.349). Hierdie verwarring dui daarop dat Allport nie heeltenal korrek is in sy opvatting dat die oorerwing-omgewingsmeningstryd nie ter sprake is by die studie van houcl.ings nie. Gemeenskaplike houdings is egter nie universeel nie en algehele voorspelling= sekerheid is feitlik onmoontlik in die Sosiale Sielkunde aq.nge= sien al hierdie houdings onderworpe is aan baie uitsonderings

(Klineberg, 1947, p.349). Verder wys Paris daarop dat geme·en= skaplike houdings kollektiewe verskynsels en nie slegs opsommings is nie. Aan die anderkant

se

Droba dat daar nie ·n merkba.re vers:!<il

is tussen •n gemiddelde van individuele en die sogenaamde kollek::: ti ewe o.f te wel gemeenskaplike houdings nie. Die enigste verskil, volgens horn, le in die metode van ondersoek. •n Statistiese ge= middelde word verlcry deur die individuele tellings op te tel en die som te verdeel deur die aantal individue. •n 11:Kollektiewe.

houding", volgens Droba, word verhy deur die metode van waa.rne= ming (Droba, 1933, p.457).

2. 7. 3 POSITIEUE EN NEGATIE'ilE HOUDINGS

Hierdie klassifikasie is moontlik meer betekenisvol as al die antler klassifikasies. Vo lg ens Bogardus ( Klineberg, 1947, p. 349) en Thurstone (1931, p.252 en p.261) is houdings 6£ positief 6.f negatief teenoor ·n sosiale objek en dit het tot gevolg dat dit •n positiewe of negatiewe aard het. Die eenvoudige verdeling van houdings volgens die disposisiegraad is: Ongunstige en gunstige houdings. In algemene taal, veral op verkiesingsdag, word di� tweevoudige ve:i:'deling dikwels gebruik. Sander om in detail te gaan, word daar gese: "Ek is vir •n saak of ek is daarteen. 11

Vir doeleindes van wetenskaplike analise en meting word hierdie tipe klassi.fikasie verder uitgebrei. Ee:n persoon kan byvoorbeeld meer ten gunste van •n saak wees as ·n antler persoon. Of een per= soon lean •n ui ters ongunstige houding teenoor •n objek in:neern in vergelyking met die houding · van ·n ander persoon wat weer ·n effense ongunstige houding teenoor dieselfdc-: objek het. As gevolg hier= van kan vier houdingstipes onderskei word, maar hierdie verdeling kan verder uitgebrei word tot selfs soveel as sewe tot elf ver=

·ll-

skillende grade van houdings. •n Paar van hierdie tipes kan aan= gev.iys word deur enkele .frase.s soos pasifisme en militarisme,

optimisme en pessimisme. Hierdie frasetipes kan weer vermenig= vuldig word soos: reaksionisme, konserwatisme, liberalisme en radikalisme. Dit is moontlik dat daar baie houdings is wat nie op hierdie wyse geklassifiseer kan word nie (Droba, 1933, p.457). Uit die voorafgaande opmerkings is dit duidelik dat daar tot nog toe geen ui tslui tsel oor die klassifikasie van houdings verkry- is nie. Dit is psigologies nutteloos om na verdere klassifikasies te soek. Die rede hiervoor is dat houdings ·n te komplekse ver=

*

skynsel van die mens se persoonlikheid en sy hele wese is.

Houding, in Graha.m se woorde: ". • • is influenced by deep orient a= tions not specifically identified as its components, by the

patterns of the social structure of the time and by conforming pressu:Pes" (1940, p.415). Aangesien die karaktereienskappe van houding in enige individu sal verskil volgens die situasie of omstandighede waaronder houdings ontwikkel of gevorm word en die funksie wat die houding vir die individu dien, sal enige klassifikasie van houdings byna net .so vaag word as enige antler klassifikasie van stimulussituasies (insluitende objekte, persone, groepe, waardes en norme) of van persoonlike en gemeenskaplike verwantskappe. Eenvoudige dichotomiese klassifikasies verdraai en vervals net die probleem. verJelyk byvoorbeeld die onderskeid wat Thomas en Znaniecki in verband met individuele en gemeenskap=

*�-

like houdings getref het (Sherif en Cantril, 1945, pp.304-305; Doob, 1947, p.137; Beisecker en Parson, 1972, p.77).

Indien daar enige waarde aan •n klassifikasie van houdings geheg moet word, sal die keuse beslis op die posi tie1,1re en negat:Lewe

*

cf.pp.31-32

·X·*

54 klassifikasie val. Dit is die oortuiging van talle navorsers tans dat houdings posi tief of negatief is. •n Houding, of di t nou individueel of gemeenskaplik, spesi.fiek of algemeen, pri= vaat of openbaar is, is affektief gelaai omdat daar ·n subjek­ objek verwantskap is. Insko gee ·n opsomming van die bcgrip van houding as volg: "··· more recent definitions focus on the

affective tendency to favorably or unfavorably evaluate objects ••• " (Beisecker en Parson, 197 2, p. 2) • Met a:nder woo:r.de, die stimulus, persoon, groep of norm met betrekking waartoe •n hoU;::; ding gevorm word, het •n waarde, naamlik, posi tief of negatief. Dat hierdie benadering tans die goedkeuring wegdra, word duide= lik weerspieel deur huidige navorsers soos Osgood, Katz, New= comb en Kiesler om maar •n paar te noem (Schoeman, 1972, pp.4-5).