• No results found

4.5 DIE METODE VAN GEPAARDE VERGELYKING

4.6.2.2 BEOORDELP�.R SE HOUDING

•n Groot probleem van Thurstone se tegniek is die neiging wat daar by die beoordelaars bestaan om stellings gedurende die sorterings= prosedure aan die twee eindpunte van die houdingskaal te laat

ophoop (Droba, 1932, p .316; Ferguson, 1934, p .12). Hierdie "end- effect" of "leniency error" van ·n houdingskontinuwn skep net soveel probleme as wat die "error o.f central tendency"* vir die navorser skep (Anastasi, 1968, p.421). Beoordelaars plaas stellings in hierdie drie kategoriee as hulle die stellings nie so maklik kan beoordeel of verstaan nie.

Die probleem met hierdie "end effect" is, volgens Droba, dat dit neig om afstande tussen die eindstellings en die aangrensende stellings uitermatig in die .finale skaal te verkort. Gevolglik kan die skaalwaardes ·n egalige verspreiding van stellings op die kontinuum toon en tog is die stellings in die middel van die kontinuum verder van mekaar as die eindstellings (1932, p.316). Daar kan ook •n verskuiwing van skaalwaardes wees as die ophoping van stellings aan ·die eindpunte of middelpunt van die kontinuum plaasvind. So ·n ophoping van stellings in enige kategorie kan ·n ongeldige houdingskaal tot gevolg he (Kerlinger, 1964, p.517). Hierdie probleem kan moontlik uitgeskakel word deur gebruik te

**

maak van die metode van orde van verdienste. Verdeel, by= voorbeeld die hele reeks stellings in twee groepe: vir en teen

*

cf. pp .146-149

*'*

die objek. Onderverdeel weer hierdie twee groepe in twee verdere groepe vir elke hel.fte. Stellings in hierdie groepe kan dan as matig of sterk vir of teen die houdingsveranderlike geskat word. Hierdie proses kan dan so aangaan totdat die vereiste aantal kategoriee ve.rkry is (Droba, 1932, p.316; Ferguson, 1934, p.1'2). Die metode van gepaarde vergelyking kan ook gebruik word om

hierdie nadeel uit te skakel. Die nadeel van laasgenoemde metode, is dat dit vermoeiend is veral as daar baie stellings is om te evalueer (Anastasi, 1968, p.421).

Ten spyte van hierdie nadeel is Droba nogtans van mening dat die sorteringsprosedure volgens die metode van gelykverspreide inter= valle makliker is as di� van orde van verdienste (1932, p.317).

4. 6 • 2. 3 EE!-il)IMENS I ONALITEIT

Thurstone se tegniek voldoen aan hierdie vereiste (Ferguson,

1939, p.668). Al die houdingskale wat hy en sy medewerkers saain= gestel het, blyk eendimensionaal te wees. Met ander woorde,

hulle het gepoog om die stellings se inhoud so homogeen as moont= lik te maak. Houdingskale wat nie homogeen is nie, en wat volg= · ens Thurstone se tegniek saa.1ngestel is, sal in meeste gevalle •n lae betroubaarheids_koeffisient he (Krech en Crutchfield, 1948, pp.216-217; Sartain en Bell,1949, p.91). As Fe.stinger se stel= ling oor spesifiekheid van stellings* in gedagte gehou word, sal Thurstone se metode, of enige ander metingsmetode, nie aan hierdie vereistes kan voldoen nie. Hierdie probleem kan egter, -le-

volgens Thurstone, te bowe gekom word deur gebruik te maak van ·n objektiewe en eksperimentele k:riteriiun wat sulke stellings, wat nie aan •n spesi.fieke kontinuu..rn behoort nie, ui tskakel ( 1966, pp .11-1 2) •

4.6.2.4 BETROUBAARHEID

Volgens Thurstone het die betroubaarhede van die skale wat onder sy toesig saarngestel is, gevarieer van 0,80 tot 0,90 en meer. Die volge:nde navorsers wat gebruik gemaak het van Thurstone se metode het die volgende verspreidings gevind: Likert, Roslow en Murphy het gevind dat die betroubaarheidskoe.f.fisient gevarieer

het van 0,42 tot 0,84 op 20 stellings en 0,59 tot 0,91 op 40

stellings. Bolton het ·n verskil van tussen O, 30 tot 0,46 gevind, terwyl Ferguson weer •n verspreiding van tussen 0, 52 tot O, 80 ge= vind het vir 20 stellings en 0,68 tot 0,89 vir 40 stellings

(Ferguson, 1939, p.670). Lorge se sy.fers toon ook ·n verspreiding van 0,72 tot 0,95 vir die verskillende houdingskale van Thurstone (1939, p.192). Nystrom wat die houdings van Filippyne teenoor Amerikaners bestudeer het, het gevind dat die betroubaarheidskoe.f= fisient van Thurstone se metode 0,92 was (1933, p.251). Smith (1932, p.436) wat ook Thurstone se metode gebruik het om houdings oor die drankverbod te meet, het •n betroubaarheidskoe.ffisient van 0,92 gevind.(Barclay en Weaver, 1962, p.110). Die betroubaar= heidskoeffisient van Maccrone se houdingskaal was destyds 0,935.* Die hertoets op 76 proefpersone, van beide geslagte en kultuu..rgroepe het presies ·n week na die eerste toets plaasgevind. Die identiese

153 houdingskaal is weer aan die proefpersone gegee (1937, p.174). Dieselfde houdingskaal van MacCrone, wat vir die huidige studie gebruik word, toon •n betreklike hoe betroubaarheidskoeffisient

*

van 0,8477 na 40 jaar.

Op grond van bogenoemde bewyse word di t bev-raagteken o.2 Thu.rs tone se bestaande houdingskale nou beter of slegter is as die skale wat volgens ander metodes saamgestel word. Aangesien elke skaal wat Thurstone saamgestel het twee vorms, naamlik ·n A en B-vorm met hulle onderskeie stellings het, is dit onder hierdie omstan= dighede moontlik om addisionele kontrole uit te oefen om te be= paal of sy houdingskale betroubaar is of nie. Dit is egter nie moontlik om so ·n kontrole op ander skale toe te pas nie (Ferguson, 1939, p.670). Oor die algemeen is die betroubaarhede van houding= skale wat volgens Thurstone se tegniek saamgestel is, baie be= vredigend. Die korrelasie is oor die algemeen 0,75 en hoer

(Shaw en Wright, 1967, p.22).

Op grond van bogenoemde gegewens lean daar aanvaar word dat die Thu.rstone-tegniek aan hierdie vereiste voldoen.

4.6.2.5 GELDIGHEID

Volgens Ferguson (1939, p.669) en Shaw en Wright, 1967, p.566) is dit verbasend hoe min navorsers in die verlede aan hierdie belangrike v��eiste aandag gegee het. Die houdingskale wat deur Thu.rstone en sy medewerkers saamgestel is, oortref die

ander metodes by verre. Thvrstone was deeglik bewus van hierdie

vereiste as hy se: "The Scale must transcend the group measured •.• A measuring instrument must not be seriously affected in its measuring function by the object of measurement. To the extent that its measuring function is so affected, the validity of the instrument is impaired or limited. If a yardstick

measured differently because of the fact that it was a rug, a picture, or a piece of paper that was being measured, then to that extent the trustworthiness of that yardstick as a measuring device would be impaired. Within the range of objects for which the measuring instrument is intended, its function must be

independent of the object of measurement" (1966, p.91).

Thurstone het geen moeite ontsien om sy houdingskale betroubaar en geldig te maak nie. Hy het selfs dubbele kontrole uitgeoefen om te verseker dat sy houdingskale qetroubaar en geldig is

(Edwards en Kilpatrick, 1948, p.100; Thurstone en Chave, 1966, pp.83-89).

Uit die vo6rafgaande bespreking lei dit geen twyfel nie dat Thurstone se tegniek, indien die verskillende stappe, soos deur horn voorgestel, noukeurig nagevolg word, ·n betroubare en geldige skaal sal oplewer. (Tl1u.rstone en Chave, 1966, pr .4�-58) �-

4.6.3 VERDERE EVALUERING

•n Nadeel van hierdie metode is dat die statistiese verwerkings baie tydrowend en vermoeiend is vir beide proefpersone en :r1avor= sers. Seashore en Hevner (1933, pp.366-372) en Ballin en

Farnsworth (1941, pp.323-327) het tegnieke voorgestel wat die taak van die proefpersone en navorsers heelwat sou verlig. Die tegnieke wat Seashore en Hevner, asook Ballin en Farnsworth voorstel, blyk baie bev:redigend te wees. Die korrelasie tussen Seashore en He�ma' se tegniek en Ballin en Farnsworth se tegniek is o, 97 en O, 984 onderskeidelik (Ballin en Farnsworth, 1941, p. 237) • •n Verdere nadeel van die Thurstone-tegniek is die veronderstel=

ling dat die skaalwaardes van die stellings onafhanklik is van die houdings van die beoordelaars wat help met die samestelling van so � houdingskaal. Oor hierdie netelige k-¥essie het Thur= stone glad nie onverskillig gestaan nie. Hy was terdee bewus van hierdie problee..m as hy se: "If the scale is to be regarded as valid, the scale values of the statements should not be

affected by the opinions of the people who help to construct it. This may turn out to be a severe test in practice, but the scaling method must stand such a test before it can be accepted as being more than a description of the people who construct the scale. At any rate, to the extent that the present method of scale

construction is a.f.fected by the opinions of the readers who help to sort out the original statements into a scale, to that extent the validity or universality.of the scale:: may be challenged"

(1966, p.92). vroeere studies, soos byvoorbeeld die van Hinckley (1932, pp.283-295); Beyle (1932, pp.527-544); F'erguson (1934, pp.1-60 en 1935, pp.474-479); Pintner en ForJ.ano (1937, pp.-39-45) het Thurstone se veronclerstelling sterk ondersteun. Hierdie

houdings van die beoordelaars ·n onbeduidende .f'aktor is (Barclay en Weaver, 1962, p .110).

Edwards en Kenney het bogenoemde kwessie in •n vergelykende studie tussen die Thurstone- en Likert-tegnieke vir die samestelling van houdingskale bevraagte!cen (1946, pp.72-83). Kort daarna het Hovland en Sherif ook die teenoorgestelde van 'I'hurstone se veronderstelling gevind. Hovland en Sheri£ se grootste beswaar teen Thurstone se tegniek was die agtelosigheidskriterium

(Edrich, Selltiz en cook, 1966, p.11). Met ander woorde, as •n beoordelaar byvoorbeeld 30 of meer stellings in enige van die 11 kategoriee sou plaas, dan word so ·n beoordelaar volgel'l..s

hierdie kriter.ium verw ... ..1der (Hovland en Sherif, 1952, pp.823-824; Thurstone en Chave, 1966, pp.32-35).*

Edwards asook Hovland en Sherif het die vroeere navorsers gekri= tiseer omdat hulle nie beoordelaars met ui terste houdings_ in die samestelling van die houdingskaal gebruik het nie. Hulle hipotese was dat onder die agtelosige beoordelaars wat volgens hierdie agtelosigheidskriteriurn, soos deur Thurstone voorgestel, uitgeskakel sou word, 66k beoordelaars met uiterste houdings was.

Hulle na-rorsing het hierdie hipotese bevestig. Beoordelaars met pro-Neger houdings het sodanige stellings naby die anti-einde van die skaal geplaas, terwyl beoordelaars met anti-Neger hoU= dings weer die teenoorgestelde gedoen het (Krech �t al, 1962, pp .1 50-152). Die daaropvolgende navorsers, soos l-'1anis, ( 1964,

�(-

pp.689-691) en Ward (1966, pp.465-476) ondersteun Hovland en Sherif se bevindings, naamlik dat die hou.dings van die beoorde= laars wel hulle beoordeling van die stellings kan beinvloed. Vanwee al hierdie lcritiek het Prothro (1955, pp.11-17) en

Hinckley (1963, pp.290-292) om maar •n pa.ar te noem, Hovland en Sherif se hipotese getoets en bevind dat die beoordelaars se beoordelings geensins beinvloed is deur hulle houdings nie. In Hinckley se studie was die korrelasiekoeffisient van die skaal= waardes van dietwee groepe stellings 0,9437, in vergelyking met die korrelasiekoef.fisient van 0,98 van sy oorspronklike studie in 1932.

Uit bogenoemde analises blyk dit dat daar nie algehele eenstem= migheid onder navorsers bestaan wat betre.f die invloed van die beoordelaars se houding op die sortering van die stellings nie. Hovland en Sherif en diegene na h.tlle het hierdie hipotese be= vestig, maar, s� Edrich en sy medewerkers ! 11 • • • though there

is not complete agreement as to the direction of such effects" (1966, p.11). Verder blyk dit ook dat Krech en sy medewerkers nie baie bekommerd is oor hierdie aspek nie, want hulle se! ''It seems, then, that the attitude of the judge will hias his

judgment o.f items. However in most cases this e.ffect will be small. Only judges with extreme attitudes will show substan= tial distortion" (1962, p.153).

Daar moet egter bygevoeg word dat die meeste van hierdie studies menings teenoor rasse en etni2se groepe ondersoek het, terwyl

van die vroeere studies soos die van Beyle, Ferguson en Pintner en Forlano houdings qor respektiewelik politiek, oorlog en

patriotisme bestudeer het. Die vraag wat wel op die oomblik onduidelik is, is, soos Hinunelfarb dit stel: 11• • • as to whether

the biases of the judges influence the scaling of items on only certain issues or on all is'sues o.f opinion" (1969, p.107).

Verskeie verwante f a1ctore kan ook tot gevolg he dat •11 beoorde=

laar se houding nie onafhanklik kan staan van die stellings wat hy moet evalueer nie. Daar is byvoorbeeld die beoordelaar se vooroordeel teenoor •n sekere stelling. Daar is moontlik veran= deringe in die gemeenskap wat sy houding baie kan beinvloed. Daar kan ·n verskuiwing of verandering in die posisie van die houdingsobjek wees. Waax- 'Tl beoordelaar vroeer •11 ongunstige hoU= ding teenoor •n objek ingeneem het, kan hy nou as gevolg van

hierdie verskuiwing ·n gunstige houding openbaar (Hirmnelfarb, 1969, pp.107-108). ·n Ander moontlike faktor is die druk

(pressure) of vrees waaronder die beoordelaar kan verkeer. In baie gevalle sal so •n beoor<lelaar.' poog om ·n goeie indruk te skep en slegs daardie stellings afmerk wat sosiaal aanvaarbaar is

(Brigham en Cooke, 1970, p.290).

Ten slotte is di t moontlik .01n te aanvaar dat alle beoordelaars

wat deur Thurstone se agtelosigheidskriterium uitgeskakel is, nalatig kon wees in hulle evaluering van stellings van •n hoU= dingskaal. Eiser, wat ·n studie in hierdie verband gedoen het, het tot die gevolgtrekking gekom dat daar nie aanvaar kan word

dat alle beoordelaars agtelosig is nie (1971, p.83). Of hierdie geskilpunt ooit eendag bevredigend opgelos sal word, bly egter � ope vraag. Baie navorsing sal nog gedoen moet word alvorens ·n bevredigende oplossing gevind kan word (Lindzey, 1954, p.351). O.f soos Crano en Brewer dit tereg stel: "This controversy has yet to be resolved satis.factorily" (1973, p.237).