• No results found

Dit word algemeen aanvaar dat die definisie van persoonlikheid bepaal word deur ·n voorkev.r aan ·n besondere persoonlik.YJ.eidsteorie. Aangesien nie een van die talle persoonlikheidsteoriee as vol= doende empiries gefundeer 0£ allesomvattend be"v;ys kon word nie, bepaal die nuttigheidsaspek van ·n bepaalde teorie 0£ di t vir ·n ver\llysingsraamwerk gebruik word in ·n besondere navorsingsprojek. Aangesien hierdie studie egter nie oor persoonlikheid as sulks handel nie, is <lit waarskynlik wetenskaplik die beste verant= woordbaar indien •n oorkoepelende pe..rsoonlikheidsteorie as ver= wysingsraamwerk gekies word. VOlJens talle outoriteite (by= voorbeeld Hall en Lindzey), word Allport beskou as •n eklektikus by uitnemendheid· oaarom word sy persoonlikheidsteorie as uit::.: gangspunt gebruik. Sy teorie maak tewens ook voorsiening vir houdings as aspekte van die persoonlikheid.

As daar van •n persoon se houdi:ng gepraat word, word daar onwil= lekeurig ook na sy persoonlikheid verwys. Baie kry die indruk

dat houdings en persoonlikheid afsonderlike en geisoleerde ver= s10Jnsels is, maar di t is •n wanindruk o.f •n .foutiewe gevolgtrek=

king wat so ·n mens maak (Lambert en Lambe:r·t, 1973,p.83). HOU= dings en persoonlikheid moet nie gesien word as losstaande enti tei te nie, want die mens is as wese •n totali tei t (Duminy, 1977, p.24). Houding is verwant aan, maar moet onderskei word van persoonlikheid (Warren en Jahoda, 1973, p.9). Net so is ·n mens se arms, bene, oe, ensovoorts, verwant aan mek2ar, maar moet onderskei word van die mens se liggaamstruktuur as ·n totali tei t .. Houdings is dus een van die talle wisselwerkende sisteme o.f

elemente van die persoonlikheid. Houdings is dus deurvleg en ineengevleg met persoonlikheid en die twee is ona.fskeidbaar van mekaar (Lambert en Lambert, 1973, p.83).

Kortliks omskry.f Allport persoonli�eid as volg: "What a man really is 11, maar bese.f daarna dat so •n de.fini.sie darem t� kort

is om van enige waarde te wees en omskryf persoonlik.heid.toe as volg: "Personality is the dynamic organisation within the

individual of those psychophysical systems that determine his unique adjustment to his enviromnent II en dan vervolg hy verder:

"Personality is something and does something o•• It is what lies behind specific acts and within the individual" (Hall en Lindzey, 1967, p. 262) • •n Belangrike element van Allport se definisie is die woord 11uniek11 wat daarop dui dat Allport se teorie swaar

klem op die individualiteit van die mens laat val, want geen twee persone het dieselfde persoonlikheid nie (Hall en Lindzey, 1967, p.262). Elke individu is absoluut uniek en da.arom is persoonlikheid iets wat u....�iek is vir elke individu. Hierdie

uniekheid is reeds duidelik van •11 individu se geboorte af te

bespeur. 'Il Persoon kan egtcr nie uniek wees sonder om van andere te verskil nie. Persoonlikheid beklemtoon individuele verskille. Di t beteken dat •n pe.rsoonlikheici her ken kan word deur die verskille met mekaar te vergelyk. Daar bestaan ook geen absolute standaarde vir persoonlikheid nie en daarom moet daar vergelykings van persoonlikheid gemaak word. Dit is dus menslik onmoontlik om een 11persoon-as-'n-geheel II met ·n ander

11persoon-as-·n-geheel II te vergelyk omdat elke indi vidu uniek is.

Individuele verskille tussen unieke persoonlikhede kan dus die beste gemeet word in terme van eienskappe of aspekte van die persoonlikheid. Allport se persoonlikheidsteorie is ·11 faktor­

of trekbenadering wat voorsiening m�ak vir pe.rsoonlikheidseien= skappe. Ander outoriteite van die faktor-trekbenadering is Guilford, Cattell en Eysenck.

Die psigofiese sisteme waarna Allport in sy definisie verwys,* is dus die totale geintegreerde som van al die behoeftes, be= kwaamhede, potensialiteite, houdings en nog talle ander ke11;::: merke wat die menslike wese tot 'll menslike wese maak en hierdie menslike wese staan bekend as die 11persoonlikheid" ( Klineberg,

1947, p.406; Guilford, 1959, p.3 en p.5; Newcomb, 1959, p.339 en pp.344-345).

Aansluitend by Allport maak Guilford die volge:nde voorstel van die menslike persoonlikheid (1959�

p.7).

J?ig. 1 IV:odali tei te van kenmerke wat die verskillende aspekte van die persoonlikheid verteenwoordig.

Dit lyk of sielkundiges van die faktor- of trekbenadering oor die alg�een saamstem oor hierdie onderskeie sisteme. Persoon=: likheid kan dus van verskillende rigtings af benader word. Word •n mens se persoonlikheid van een kant benader, word een sisteem of ke:n-nerk opgemerk, terwyl ·n ander kerunerk opgemerk word as dit van ·n antler rigting benader word.

Jung reken dat wanneer die eie-ek van die mens ontwikkel, dit noodsaaklik is vir die verskillende sisteme van die persoonlik::: heid om hulsel.f te <lif.ferensieer en ten volle te ontwikkel. As enige deel van die perso0nlikheid, byv-oorbeeld ·n mens se houding

verwaarloos word, dien hicrdie verwaa.rloosde en onderontwikkelde sisteme as weerstandsentrums wat probeer om energie te verkry van die meer ontwikkelde sist�ne. Indien daar te veel weerstand ontwikkel, ·word die pe.rsoon neuroties (Hall en Lindzey, 1959, p.99)

Dit behoort nou duidelik te wees dat houdings en persoonlikheid nie as aparte entiteite gesien moet word nie, maar eerder dat hulle nou verwant is aan mekaar. Verder behoort <lit ook duide= lik te wees dat houdings gesien moet word as slegs een aspek van •n grater segment van dte individu se persoonlikheid (Krech, 1 9 46 , p • 291 ) •

Navorsing in persoonlikheid en houdings het •n baie lang geskie= denis. Die moontlikheid dat houdings basiese kenmerke van per=. soonlikheid is, is deur Anisfeld ondersoek. Sy ondersoek het gegaan oor ·n netwerk van houdings van Joodse hoerskoolleerlinge. Hy en sy medewerkers het die leerlinge se houdings teenoor Jode en nie-Jode of Christene met spesiaal ontwerpte anti-semitiese en nie-Joodse (anti-goyim) skale gemeet. Hulle gevolgtrekking was dat daar ·n hoe korrelasie tussen die Jode en nie-Jode was, wat dus daarop neerkom dat die leerlinge wat ve:cdraagsaam was teenoor die nie-Jode ook baie verdraagsaam teenoor die Jode was

(sy eie etniese groep). Aan die ander leant het diegene wat '11 afkeer in een groep gehad het, oor die algemeen ook •n afkeer in die ander gehad. Elke leerling is ook ondervra oor sy algemene vyandige neigings sowel as sy houdings teenoor homself en sy ouers. In hierdie opsig het duidelike patrone na vore ge-cree, naamlik dat leerlinge met opvallend vyandige neigings,onguns= tige houdings teenoor hulle ouers geopenbaar het asook teenoor lede van •n meerderheidsgroep en hulle eie etniese groep. rn- tee11;= stelling hicrr.1e.e het diegene wat gunstige houdings ·teenoor beide religieuse g-.coepe geopenbaar het, insgelyks gunstige houdings

tee11oor hulleseJ.f en hulle cue.rs geopenbaar. Met ander woorde, laasgenoemde individue het vriendelike en verdraagsame persoor1;:= likheidsdisposisies gehad (Lambert en Lambert, 1973, p.84). Een van die mees omvattende studies wat nog ooit onderneem is oor die interverwantskappe van houdings en persoonlikheid is die van Adorno en sy medewerkers. Hulle studie gaan ook oor anti-semi tiese houdings, met ander· woorde, bevooroordeelde hoU:: dings. Etnosentrisme, houdings teenoor swartmense, Jode, patri� otisme en poli ti eke behoud het almal gekorreleer, wat dus •n

duidelike prent van bevooroordeelde persone as anti-Joods, anti­ negers, anti-buitelanders, hoogmoedig en kritiekloos patrioties, en uiters konserwatief in hu.lle politieke uitkyk gegee het.

Adorno en sy medewerkers het ook hierdie teenstellende houdings in hulle vroeere familie-erva:cings teruggespeur. Hy het gevind dat •n persoon met sterk bevooroordelings gewoonlik ook •n hoe outoritere vader met onbuigsame,vasgestelde verwagtings gehad het (Lambert en· .Lambert, 1973,

:r

.84). Allport het hierdie be= vooroordeelde neigings van die mens goed omskrywe:: "For some people .•• prejudice is a way of life" en verder "It seems to spring -from their desire to defend or enhance their self-esteem, and is more a reflection of their customary ,.vays of relating to the world around the.rn than a product of specific learning to dislike particular groups" (Berkowitz, 1972, p.19). Wat •n in= teressante verskynsel is, is dat as •n mens •n afkeer in een per= soon of groep het, hy ook dikwels ·n afkeer in sy eie etniese

Ten slotte as Allport se persoonlikheidsteorie en verwante teo= riee van nader·by beskou word, is di t duidelik dat hierdie verskyn:: sel baie meer kompleks is as houdings. Volgens die .faktor-treb benadering is houdings ·n a.spe.k van persoonli1r..heid. Aa.n die

anderkant betwy.fel baie �3osia.le SieJ.kundiges of daar enigiets meer aan persoonlik..heidskerunerke is as die eiesoortige houdings= patrone. Die teenargumente is egter vandag duidelik dat die hoU=

dings wat •n persoon ontwikkel, lconsek-\)/ent patrone vorm en dat hierdie houdingsnetwerke byc�a tot die struktuur en vorm van •n persoon se totale geintegreerde persoonlikheid (Lambert en La�bert, 1973,pp.84-85).