• No results found

2.4 KOMPONENTE VAN HOUDINGS

2.4.1 DIE KOGNITIEUE KOHPONENT

Die kogni ti ewe komponent van ·r.. houding slui t ·n indi vidu se oor= tuigings omtrent •n houdingsobjek in. Het ander woorde, hierdie komponent bestaan ui t sy idees in ve.rI->enc1 met . by,.roorbe.sld_die

Bantoe of die Bantoe se idees oor die Blankes. Hierdie komponent word afgelei van wat die individu

se

hy glo of ,e;ortv_ig ·vc1Y.i. ·.is. Byvoorbeeld, sekere Blankes mag

se

dat die gee van geld deur die

teenswoordig-e Regering aan die onderskeie tuislande die Republiek

*

Cf.D.8

*-,(•

op die ou end sal verarm en uitroei. Ongeag of bogenoemde indi::: vi due: se oortuigings of menings waar of vals is, gee di t ten

minste rfl idee van wat hierdie persone in die verlede aangeleer

of ervaar het en wat hulle <laar_opvolgende gedrag sal beinvloed (Secord en Backman, 1964, p.98; :Middlebrook, 1974, p.112).

Hoekom het mense oortuigings? Om ·n geringer gevoelsonderwerp te nee'll, waarom glo persone dat lE?.moene rond is? Op die basis van wat •n persoon gesien het en wat aan. horn vertel is, vorm daardie . persoon idees omtrent die algemene hoedanighede van objekte en groepe persone. Hierdie oortuigings verrig •n wye verskeidenheid funksies. Hulle gee opsommings van vorige ervaringe en maak toe= komstige interaksies met die wereld meer voorspelbaar en beteke= nisvol. Sodra •n oortuiging gevorm is, dink die pe.1'.'soon hy weet wat om van seke:ce objekte E:n groepe te verwag en hoe om hulle te interpreteer en sinvoJ;. verwerk. wat hy sien. Sonder oortuigings sal •n persoon oorweldig word of oorbluf wees deur die kompleksi= teit van sy omgewing. Verder voorsien oortuigings die persoon van •n konteks vir sy ervaring en in ·n sekere mate bepaal di t watter inligting die persoon sal uitsoek. Oortuigings kan ook •n persoon se e'llosies en persoonlikheid ui tdruk. Die negatiewe dinge wat hy jeens die Bantoe glo, kan J:1oontlik sy vyandigheid as gevolg van ander dinge dt'eineer of die negatiewe karaktereien= skappe in homself laat �)ntketen .Oortuigings regve:r·dig ook •n indi== vidu se emosies en gedrag. Die feit dat sekere Blankes daarvan oortuig is dat die Bantoe ·n vernietigende rassistiese volk is of dat sekei"e Bantoes dit weer op ht1lle beurt van die Blankes glo, kan hulle afkeer in mekaar T"egverdig- en imlle dus laa.t voortgaan

met hulle afbrekende handelings teenoor mekaar. Oortuigings (kognisies) is dus ·n belangr:ike komponent van baie houdings (Middlebrook, 1974, p.112).

Hoe word ·n oortuiging gevorm of hoe ontwikkel di t? Hoekom glo die mens dat lemoene rond is of dat die Bantoe daar is om die Blanke uit te buit? Dit is die persoon se eie persoonlike erva= ring of wat andere vir horn vertel het asook sy eie emosionele behoeftes wat die hoofdeterminc1.nt2 van sy oortuigings is

(Middlebrook, 1974, pp.112-113). Met antler woorde die mees kri= tiese kognisies wat in die houdingsisteem geinkorporeer is, is die evaluerende oortuigings wat dus die attribusie van gunstige of ongunstige, wenslike of onwenslike, 11goeie11 of 11slegte11

kwaliteite vi.r die objek insluit (Krech et al, 1962, p.140). Oortuigings verskil ook op baie mani5�e. Sommige van hulle is meer basies as ander. •n Pe:r·soon se oortuiging in die akkuraat= heid van sy eie begrip en in die akkuraatheid van wat betroubare vriende vir horn vertel, mag twee van sy mees basiese oortuigings wees. Hy twyfel nie aan wat hy sien nie en moontlik twyfel hy ook nie aan die geldigheid van wat sy vriende horn vertel nie. van hierdie basiese oortuigings word baie ander oortuigings af= gelei en gevoY-m. As persoon A baie wa.ard.e heg aan sy geld en sy vriende ver·tel hem dat persoon B spandabelrig is, dan mag hy tot die gevolgtrekking kom dat as hy geld aan hierdie persoon B sou leen, die moontlikheid wel bestaan dat hy nie sy geld .sal terugkr'y nie en gevolglik wil persoon A nie geld aan persoon B leen nie (Middlebrook, 1974, p.113).

Oortuigings verskil ook in die hoeveelheid en tipe bewyse waarop hulle gebaseer is. Die persoon se oortuiging dat lemoene rond is, mag honderde ervarings reflekteer. Die feit dat die Blanke glo dat die Bantoc skelrn var� geaardheid is, mag gebaseer wees op ·n paar ervarings met die swartman, maar ook primer van wat an,der

horn vertel het. Ve:rder, oortuigings verskil ook in hulle ont= vanklikheid vir verandering. Inligting wat inkonsekwent is met die oortuigings mag sommige van sy oortuigings vera:nder. Byvoor= beeld, as ·n persoon ovaal lemoene gesien het, dan bestaan die moontlikheid dat hy wel sal begin twyfel of lemoene weJ. rond is. Oortuigings verskil ook in hulle akkuraatheid. Die J'ei t <lat •n persoon nog nooit paddaboudjies geeet het nie, mag die persoon laat glo dat di t onsmaaklik is, ter'\JJYl sy oortuiging dat lemoene rond is, gebaseer is op baie ervaringe en dit is w.aarsky71lik dat laasgenoemde oortuiging meer akkuraat is. Baie van die negatiewe stereotipes wat Blankes jeens die Bantoe het, is g·ebaseer op wat andere aan horn vertel het eerder as direkte persoonlike kontak of ervaring met die Bantoe. Sekere oortuigings is baie meer belangrik vir een persoon as •n ander. Oortuigings kan verskil in hul kompleksiteit. Sommige mag saamgestel wees uit een basiese veronderstelling, waar andere weer saamgestel is ui t •n aantal

oortuigings (Middlebrook, 1974, p.113).

2.4.2 DIE EMOSIONELE KOMFONENT

Die emosionele of te wel die gevoelskomponent ve-:!:''\J:ys na die indi= vidu se emosies wat verbind is met die objek. Daar word gevoel dat die objek aangenamn of onaangenaam is of dat daarvan gehou

word of dat hy •n a.fkeer daarin het. Hierdie emosionele lading gee houdings hulle aanhoudende opgewekte en gemotiveerder karak= ter (Krech et al, 1962, p.140). Sonunige Blankes se bloed kook wanneer antler Blankes die a.fsonde.rlikc� ontwikkelingsbeleid van die Sentrale Regering o:nderskry.f en :::mdersteun ten spyte van die

.feit dat sommige elemente van die Bantoebevolking verwoesting

gesaai het in die onlangse onluste dwarsoor die hele Republiek*

(Secord en Backman, 1964, p.98). Aan die anderkant as ·n individu weer •n bewonderaar is van die Bantoes, dan sal so •n per soon

vriendelik teenoor die Bantoe wees en optree. Hy sal 11ou van

hul ·r..1anier van praat en ook hoe hvlle optree. Verd.er sal hy

ook •n intense belangstelling in hulle aktiwiteit

he

(Krech _et

a 1 , 1 9 6 2, p • 1 40) •

Nie alleen verskil die emosie wat verbind is met die objek nie, maar ook die graad van emosionele ontwikkeling met die besondere houding. Nie alle houdings is in •n gelyke mate belangrik nie. Die persoon se ontwikkeling word beinvloed beide deUJ'.' die wyse waarop hy sy inligting wat verwant is aan die houding wacrr-neem en deur die houding se weerstand cm te verander (Middlebrook;

1974, p.114).

Wat bepaal hoe ·n persoon oor ·n besondere objek of groep voel?

In baie gevalle kan die persoon se oortuiging sy emosionele reaksies dikteer. As ·n Blanke persoon glo dat •n Bantoe lui is en hy objekteer teen hierdie beleid, dan mag hy ·n negatiewe

emos:i.onele reaksie teenoor die Bantoe

he.

ook }can die emosio=

nele reaksies bepaal wo::cd deur ervaring 1 of ·n rnnosio:nele reaksie

tcci:1,-:.ior· ,1 lv·r.mir1ere objek le,: ·n ui tdruklcing v2,n ander emosies

wees wcJa.rv2.n c:ic individu nie bevms is nie. In somn.:ige geval1c

mag ncgoticv:c (JCvoelcns tccnoor ·11 bcsondcre sosiale groep werk=

lik ·11 open like ui tdrukking van onbey.rust c cr.iosies of vi:m frus=

tr&siec:s wcGs ·.c,·ect die individu nie i:rillens e�1 weten.::- verbind aan sy houding nie (Middlebrook, 1974, p.114).

2 .4. 3 DIS GEDRAGSKOMPONEN'I'

Die dcrde lcor.iponent van TI houding is die Dcrsoon se gedrag en

dit is hoe·:.� :;,ersoon me:t betrckking tot •;1 objel( of ·:-1 groep sol

rcageer (I·iiddlebrook, 197 4, p .11 5) . As ·n Blanke •;1 posi ti ewe

houding teenoor Ba:ntoes het, sal hy daorop ingestel wees om hulle te help of te ondersteun, maar as hy•i: 01101.rnstie:·-:' honrlinq tsenoor

die Bcsttoc hct, wc1t sal hy d,).n doen D.S 1,,_�. hor:' b)-.,oorb.:cl(1 in

·n swart-Y:i t omgewing bevind? Hy kan moontlil<: teen die Bantoe dish"iminecr of v:eier om horn volgens sy merietc te behandel. /'.s

hy dus '11 posi ticwe houding teenoor hnr:i hct, dan sal cie nei�inc,­

bestc::.an 01;1 ,-:i, :>entoc te aanvaar as medemens en horn die ondcr=

stcuning tc

u,��'2

wc1aJ:' nodig. As die rcrsoon egter anti-Bantoc::

is, sal da2r die neiging wees om hom te vermy of tc vcrwerp.

Met ,::ndcr troorcle, die gedragskomponcnt k,m ook die andcr t1.1.rce

komponcnte bcinvloed ( Krech et ol, 13 6 2, p. 1110; Micldlebrook,

197"1, p.115).

Die vcrwantslcc1.p tussen oortuigings, emosies en gee.rag is nie hceltcmal �ui�clik nie. In die vcrledc is aaar al hcftig ge= stry oor dii2 Eei t of houdings die w2.rc indik2,.tors van gee.rag is.

Sedert die vroee dertigerjare tot die huidige dekade blyk dit dat daar nog geen uitsluitsel oor hierdie aspek verkry·is nie

(Droba, 1933, pp.459-460; Doob, 1947, pp.134-155). Byvoorbeeld, in si tuasies waar ·n indi vidu die vrye keuse het om te doen soos hy wil en nie bang is vir sanksies nie, sal sy gedrag moontlik konsekwent met die ander komponente van sy houding wees. In baie situasies word •n individu se gedrag meer gedikteer deur die eise van die situasie as deur die individu se oortuigings en emosionele reaksies (Middlebrook, 1974, p.116).