• No results found

Historiese oorsig en ontwikkeling van die leerplan

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Historiese oorsig en ontwikkeling van die leerplan "

Copied!
29
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

. - 51 -

Hoof stuk III~

Historiese oorsig en ontwikkeling van die leerplan

~~____y_.~n die skoolplase in_Transvaal.

1. Voorgeskiedenis~

(a) Om die ideaal van egte plattelandse onderwys te verwesenlik beveel die Direkteur van Onde~wys in sy verslag oor 1912 aan dat 11 skoolplase''· opgerig sal word. l) In 1913 is, asgevolg van die rapport van die nuwe Raad van Onderwys,dan 'n hersj_enE; leerplan vir buiteskole

uitgegee. 2 ) Die doel was om die leergange te vereenvoudig en om die onderw;ys 3oveel as moontlik vir groepe te

organiseer. Dit moes aan die buit1'6ndervzysers 'n uit- voerige leidraad verskaf en terselfdertyd die onderwys laat aanpas aan die plattelandse ongewing.

In 1924 het direkteur Scott,3) wat Sir John Adamson in daardie jaar opgevolg het, gekla dat te veel leerlinge die skool na Vorm II en Vor~ III verlaat. Moontlik was hierdie verskynsel reeds in 1923 die rede vir G.ie instel- ling van intermediere skole. Die Departe~ent was genood•

saak. om 'n afgeronde kursus in -Ge stel wat korter sou wees as die bestaande tienjarige kursus. Die vraag is net of die intermedi~re skool en sy lePrplan wel aan 'n beson- dere behoefte voldoen het. Die bedoeling met hierdie skole was klaarblyklik om in die behoeftes VE'.n die /

leerlinge, wat nie in staat was om 'n matrikulasiekursus te volg nie ,maar iets meer as d~e gewone laerskool-

kursus verlang, te voorsien.

Uit die leerplan van Gie intermedier€ skool blyk dit ook baie juidelik dat 'n poging aangewend is om ui tgebreide laer onderwys ton koste van verdere on0.er-

- --- - ··- ----··---·---

1. T,O.D. Verslag 1912, 185.

2, Coetzee ~ Onderwys in T:-ansva2.l 1838-1937, 125.

3. T.O D. Verslag 1924, 8.

(2)

- 52 -

wys aan te bied - 'n afgeronde kursus dus. Die meeste tyd is toeges~ aan die Eerstetaal, die Tweedetaal, gG- skiedenis en aardrykskunde, almal laerskoolvakke, waarop net uitgebrei is. By hierdio kinders moes ook handvaar- digheid aangekweek word, VaIL_..daar die pra.ktiese vakke in die leerplan soos handwerk vir seuns en huishoudlrunde vir meisies. Die vakke was beperk in aantal sowel as inhoud om sodoende 'n grondige en intensiewe behandeling moont- lik te maak. Die intermedi~re skool moes vir die lewe voorberei, waar die middelbare skool sou voorberei vir die Universiteitskursus,

Die leerlingo van die int,;rmadiere skole het die naaste aan die v.,rerklike lewe soos dit daarbuite gelewe word, gestaan, daarom moes daar baie eksporimenteer word;

wat wel ook moontlik was.bk~at daar geen eindeksaraen was nie kon die proefneming on be lemuerd voortcaan.

Hier was dan nou 'n leans om die idees van Dewey, Kerchensteiner en ander hervorme~s in die praktyk te

toets want baie work kon in die werkkamGr Of laboratorium gedoen word, ook ~on daar baje tyd bestee word aan buite- muurse aktiwiteite . 1 ) By die kin::e..cs ~oes in <:'..fe tyd 'n besef van verantwoordelikheid, selfvertroue en eiewaarde gekweek word en moes hulle geleer word om inisiatief aan die dag te l~. Direkteur Ada111son ag di t dan ook no dig om by die totstandkoming van die i~termediere skole te waarsku dat die sukses van die skole n~e gou gesien sou koJ.1 word nie •

Die leerplan van die in-0ormedi~re skole het heelte- rn.al ge:pas by die doe 1 van hie rdie skool • ;Di-'c het die kerngedagte van onderwys bzvat. As ons egter die leer-

1. Coetzee g Onderwys in Transvaal 1838-1S37, 142.

(3)

plan vorgelyk met die vmt later in juniorhoorskolc, ~vat

intermedi~re skole heeltemal vervang het 7 Gebruik is, is die gebreke baie duidelik. Vakke soos snelskrif, tikskrif, boekhou en bedryfsleer het hier o:n.tbreek, terwyl baie van die werk wat deur die intGrmediere skool gedoen is net

;i

sowel deur die ambagskole en tegniese hoerskole, wat d8styds .onder Provinsiale beheer was

1

gedoen kon word.

In die leerplan van die intermedfere skool word ook vn duidelike stedelike karakter openbaar. Ons kan dit egter nie anders verwag nie,aangesien die meeste interme- diere skole tot die stedelik6 gcbi~de beperk was, Dit is dan ook die rede waarom die inspekteur van landbou- onderwys tevergeefs gepleit het vir groot getalle inter- mediere skole op die platteland en vir vn ~eer~lan met landbou as hoofvak.l)

Die leerulan van die intermediere skole van Trans- vaal moet as voorloper van die leerplan van die skoolplase beskou word, In 1923 reeds is die volgenda leerplan vir die intermediere skool voorgesk::.:'jrf ~ 2 )

Engels laer; Afrikaans hoer;

11

Handearbeid vir seuns

Huishoud...1-cunde (kook, was, naaldwerk en die bestuur van die huishouding) v~_r !1'l.eisies.

Wetenskappe - Matesis, en tekene (nie as onaf- hanklike vakke nie maar as voortvloeiend uit handearbeid, huishoudkunde en wetenskappe).

Geskiedenis en aardrykskunde.

Godsdiens on scdelike onCe~"'WYS sou die grondslag vorm van alle skoolwerk.

1. T,O.D. verslag 1925, 87.

2. T,O.D. Verslag 1922, 14.

(4)

In 1925 stel die British Board1 ) of Education onder- soek in oor die opvoeding van die Adolessent. Die

bevindinge van hierdie ondersoek is in 1926 deur die Transvaalse OndervV'Jsdapartement versprei. Hierdie bevindings handhaaf veral drie grondsiae 1 naa.mlik:

(i) Dat die leerplan 'n eenheid is wat geheel beplan moet word~ om sodoende te verhoed dat dit vir sommige vakke te vol word.

(ii) Belangstelling en akkuraatneid moet tot hulle reg kom.

(iii) Lokale omstandighede moet in aa.nmerking geneem word.

Hulle leervakke vir die internediere sl{ool kom

grootliks ooreen met die van die Transvaalse intermediere skole en slui t die volgend3 in: 2 )

Godsdiensonderri3, ~ngels, geskiedenis, aardrykskun- de, moderne vreerade taal, wiskunde, ·wetenskap, tekene, toegGpaste kuns, praktiese onderrig (handearbeid, naald- werk, hui&houdkunde en tuinbou),

musiek liggaamsopvoeding en spele.

Dit is dus baie duidelik uit die voorafgaande, dat Transvaalse leerplanne ook tred gehou het met beskou-

inge ook afkomstig uit die buiteland. Die leerplanne van die intermedi~re skole was nie 'n geisoleerde onderwys- beskouing wat hier toegepas is nie.

Die korter kursusse by die intermediere skole, later juniorhoerskole,

1?

vras inge ste 1 om voorsiening te rnaak vir die 60% leerlinge wat nie tot by matriek kon kom nie. Daar moes afwisselende leerplanne wess,

-·--·---·--- ---

1. Verslag British Board of Education 189-246.

2. Verslag British Board of Education 189-246.

(5)

leer:planne waarin die pralctiese werksaamhede van die om- gewing weers:pieel sou word - werlrnaamhede waarby die ..

werkbank, die laboratorium - ja selfs die 9raktiese lewe die :probleem sou verskaf wat 'n uitgangspunt kon word in die klaskamer Daar moes indiwiduele werk en -ondersoek wees, om inisiatief en verantwoordelikhoid aan te kweek.

Oral was daar 1 n aanvrJ.ag na landbou in dj_e leerplan.

Landbou as beroep is nie alleen 'n problee~ van dio

platteland nic,maar ook van die dorp en stad. Dit is 'n maatskaplike sov1el as 'n ekono:a:.iese probleem omdat dit om maatskaplike redes so broodnodig geword het orJ die stroom van die platteland na die sted.e te keer. Ook ,.,as die vraag, hoe om die leerlinge die bsste voor te berei vir die groot landbounywerheid, wat die ruf:igraat van die

vinnigontw·ikkelende land van ons op nywcrhei~sgebied vorm.

L&ndbou kon as vak by die bestaande hoerskoolleerplan

;1

3evoeg word, maar dit sou moontlik in die s-Cede net so ontuis wees as 'n mielieplant in 'n blomblik.

Die aangewere plek sou dus die juniorho~rskole wees, wat landbouonderwys op die vo orgrond kon stel. ~Ioutbe- werking~ metaalwerk, tekene en die ~)eginsels van natuur- en skeilrunde moet almal aan die landbouwerksaa:m.hede

ondergeskik. gemaak word. Die uitf5c.

0

:J.gspunt van die leer- plan van elke skool moet gesien word in die plaaslike probleme tenopsigte van die landbounywerheid wat aan so

'n skool eie is in sy afsonderlike vertakkings, soos die veestapel, koring, tabak, sitrus, katoen ensovoorts.

Proefgronde,werkplase vir skrynwerk en smidswerk ender deskundige toesig, is absolute vereistes. Die probleem van terrein vir proefgronde beh.Jort n:.:..e onoorkomelik te wees nie, aangesien sulke gronde nie noodwendig by die

skool hoef te l~ nie, maar op enige bekor11ba:-e afstand

(6)

want 9 n gedo.elte van die daaglikse program sou net op die proafpersele afgehandol word,

Op die plase is hierdi3 gedac;te verantwoordelik vir die skoolplase waar die plaas die proefgrond~ sou vorm met klaskamers, werkplase, en 'n labo~atorium. Die orga- nisasie van so 'n kursus en die uitwcr~ van die learplan sou aan 7 n organiseerder van landbouonderwys opgedra moes word"

In die jaarverslae ven 1928 word die m.3nin~s van

verskillende inspekteurs oor die intermeQiere skool gegee.

So gee inspekteurs Robb en Mills as een von die redes 1 ) vir die vormindering van leerlin.ge by intermediere skole dat die ouers mcen dat die leerplan te moeilik is aange- sien d:i.e kursus vir standerd VJI die van standerd VI met

me er as 1 n jaar voor is; hulle meE:n egtor dat die kri tiel;:

onbillik :i.s an dat met die bestaande leer.plan aangegaan moet word.

In 1925 w~rd di& tegniese hoerzkole bloot om finan- ..

"

siele rodes oorgedra na Unie-Ondervv~rsdopartement • Hoe- wel sedert dien 'n sterk agitasie op tou gesit is vir

die intGrmediere skole,vi~d ens dat daar in 1931 slegs vier 'ues-caan en nie een van die vier hot in die leerplan voorsiening gemaak vir die begeerde landbou-onderwys nie.

(b) Di~_Q_n_d~r~s~omitc;~ vari_192a~

Die Uitvoerende Komitee het besluit om aan 7 n komitee op te dra om die bestaande leerplanne te onder- s:>ek en verslag uit te bring. Di0 opdrag was ender

andere~ 2 ) Dat die bestaande kurrikulum soclanig georga- niseer word dat 7 n doeltreffende kursus en een wat sig

--·--- ---- --- ·---

1. T.O,D, Verslag 1928, 47.

2. Verslag van Onderwyskomitee van 1928, 8.

(7)

sal aanpas by di0 bchooftGs van dio volk, daarg.;;stcl sal word tot en not Standord VIII. By hi;.;rdie: .::;tadium sou

1 n Do:parto:·1en-tol..J toots ing.:.:;stcl word wa-C beskou sal word as dL) oindoksa~:1c~ vir volksondorwys. Di0 voltooi- ing van Standcrd VI sal die: horisoatalo s:rnidsl:yn weos tuss0n laer- en hoorskolo.

Na voltooiing van 3tand0rd VIII sal die loorlinge dj_o kcuso ht -Cussen (i) 'n -Cwccjar5.go k:.irsus ::not dio oog op 'toroo:psondcrvzys gcvolg d-Jur 'n intornc oind~ksar.icn~ of (ii) 'n tv.,ree- of drio jarigo kursus mut die oog op toe la- ting tot di0 Uni vorsi to it, 2.0volg d:rnr 'n cindoksam1.:::n.

god)cltelik ondur ekste:cno bc;hJer.

Die komiteo bevool dan aan 1 ) dat allo locrlingo wat

v0rd~r as Standcrd VI gaan, onc0rrig uo~t o~tva.ng volg~ns

'n gomecnskapliko sillabus, of volg-3ns 'n sillabus met 'n gom0cnskaplik0 basis. ~it maak nio saak of hullo n0t tot Standerd VIII nou gaan nio, of wou dcurdru~.c ma trick toe nio. Dios0lfdc kursus sou vir Stancords V!I on VIII go-

"

volg wo:-i."'d by di0 inturm-.;dior.J sk·')le; aq by di;.; bcstaando middJ llare skolc Di t sou cian 1 n roorganise.~ic. van die

intermedi~ro skool meebring, sodat dit nio not in laer- skool m.Gt 'n uitgebreide tweejari~e ku.rsus sou woes nie, maar ook die status van

1

n middelbareskool sou he,

Die komitoe beveel govolglik aan dat die naam

; 1

intermcdiere

;i ·

afgo skaf word en vorva.ng word deur

; 1

juniorho0rskoo1·:. Omdat di t middelbar-:.: ondorvzys sal vorskaf is hulle ho0rskole on junior omdat die kursus net tot Standord VIII sal gaan.

Die komiteo is ook ten gunste van 'n Departomen- tele eksamen~) Sukscs in hiordie oksamcn sou 'n 1. Verslag van Onderwyskomitee 1928, 13.

2 . Ibid. , 12 •

(8)

.t

lccrling in staat stel om sy studies aan 9 n hoorskool voort te sit waar hy na twee jaar die middelbareskool- sertifikaat (matrikulasie) kan behaal, As dit sou gebeur moes die Departement toesien dat die gehalte van die werk van die juniorhoerskool en die hoerskool gelykwaardig is. ..

In die jaarverslag van 19301 ) behandel Direkteur Hoogenhout die verslag van die Onderwyskomitee van 1928 breedvoerig. Die skepping van 7 n nuwe skooltipe naamlik die juniorhoerskool ondersteun by baie sterk. Hy skryf dan ook die mislukking van intermedie~e skole~an:

(i) Gebrek aan vertroue in hulle geskiktheid en die gehalte van hulle leerplanne en prestasies;

(ii) Die gebrek van inskakeling by die middelbare onderwysstelsel van die Provinsie. ~.

71

Hy meen dan dat die juniorhoerskool hierdie gebrek uit die weg sal ruim. Dit moet die onderste grens as Standerd V of VI he, al na gelang die ondervinding leer - en moet streef om die vertroue te wen ten einde v.reg te doen met 'n sterk oorsaak wat op die oomblik die sukses van die stelsel as geheel teehou.

:!

Direkteur Hoogenhout huldig egter die sienswyse 2 ) dat die be staande i.nterme-

di~re skole oorgeskakel kan word tot juniorhoerskole

;7

maar vn stelsel van sentralisasie toegepas sal moet word, omdat die Provinsie nie in staat is om 'n aansienlike aantal klein skole op so

1

n duur grondslag te bekostig nie.

2. Di€?_ l_e_E?KQ_la:r;i._yj._r_d_ie Sko.Q_l..Qla~e g

Met die stigting van skoolplase in 1934 is hulle a.ange'V'JYS op 'n leerplan volgens die patroon van die juniorhoerskole. .. Die leerplan wat vir hierdie skole 1. T"O.D. Verslag 1930, 10-11.

2. Ibid., 11.

(9)

ontwikkel is op aanbeveling van die Onderwyskomitee van 1928 sou 08k.die skoolplaasleerplanne vorm~ Die leerplan- ontwikkeling van die juniorhoerskole is dan ook identies m0t die van die skoolplase.

Die leerplan van die juniorhoerskole en dus ook van skoolplase by stigting,was in ooree~stemming met die voor- stelle van die Onderwyskomitee van 1928, naamlik~l) Dat die leerplan uit twee dele sou bestaan. Die eerste deel moet bestaan uit vakl-::e wat in elke skool geleer moet word.

Die tweede deel moet bestaan uit vakke met betrel-dcing waartoe 'n keuse toegestaan word. Daar moes in elke skool voorsiening gemaak word vir d·e onderwys van Bybel- segeskiedenis, hoewel die komitee van mening is dat 'n leervak van hierdie aard nie deur wn formele eksamen ondersoek moet word nie, want d:tt sal eerder daardeur in belangrikheid verloor as wen in sy hoedanigheid as hoofvak van die skoollewe.

Die leerplanne van 1934 maak dan ook voorsienin3 vir die tweefgroepe vakke. Dit was as volg saamgestel~ 2 )

Groep I (Verpligte vakke)

...

-~

.... +.-...

11

(a) (b)

Afrikaans of Nederlands of Engels op die hoer graad

l l

Die tweede offisiele taal op die hoer of laer graad of in ander taal uit groep II.

(c) Matesis.

( d) Algemene wetenskap.

Groep II (Opsione:le val-dee).

(i) Hoofvakke~ (a) Engels of Afrikaans op die laer graad.

--·--·---··

1. Verslag Onderwyskomitee van 1928, 11-12.

2. 1934 Ifi3erplan, 7 - 8.

(10)

(b) Latyn.

(c) Franso (d) Duits.

(ii) Byvakke~ (e) Musiek- gehooroefening en teorie.

(f) Tekene en kuns.

(g) Handwerk.

(h) Huishoudkunde.

(i) Boekhou en bedryfsleer.

(j) Aardrykskunde.

Geen kandidaat word toegelaat om sowel Nederlands as Afrikaans vir die eksamen te studeer nie en ook nie die

i i II

hoer en laer vraestelle in een van die offisiele tale nie. Al die vakke van Groep I is verpligtend en daarby ook een hoofvalt of twee byvakke van Groep II.

Twee byvakke word as een volle vak - gelykstaande aan 'n hoofvak en die punte vir die twee byvakke sal saamgete 1 word.·

Ons sien in die leerplan die tweeledige doel van die Transvaalse juniorsertif ikaateksamen wat voorsiening vir twee verskillende soorte leerlinge moes maak naamlik:

(i) Die leerlinge wat na Vorm III (Standerd VIII) die skool verlaat en die sertifikaat as bewys van die peil van ontwikkeling wil h~.

(ii) Diegene vir wie die sertifikaat as erkenning van bevoegdheid toelating tot die hoerskool moos vorskaf ..

Vir Standerd IX.

Dit is uitdruklik aan die hoofde van skoolplaso te kenne gegeo dat hulle die volle vryheid het om af te wyk van die stereotipe leerplanne na gelang van omstan- dighede .1) Die hoofdc is die versokering gegoo dat die

----·---·--- · - - - - -

(11)

cksaminatorc hulle vraestolle volgcns die gewysigdc-

leerplanne sal opstel. Sodocndo wou die Transvaalsc Ondcr- wysaepartomont gesondo gedifforonsieordo loorplanno vir skoolplase, wat organics sou ontwikkel sender dio ont- wrigting van die skoollewe, daarstol.

Die Direktour hot aan di0 publiok die vorsokering gegoe 1 ) dat die pad

11

matriek-too :r nie dour die skoolplase, en veral nie deur dio gowysigdo lecrplanno afgesny sal word nie, omdat sorgfeedra sal word dat die altornatiewe leorplanne, hocwol vorskillend van inhoud,golykwaardig aan on van dicselfdo status as basis vir vordoro stud~o

as die gowono locrplanne sal woos.

Vir dio loorlinge wat ondor gm,•10no omstandighedc nio vcrdor as Standard VI sou gaan nio, skcp die skoolplaas die gelocntheid vir voolsydigc kontakto, intclloktuoel, sowol as praktios, wat daartoo bohoort to lei dat olko loorling, sy natuurlike aanleg vir con of ander boroop sal ontdok. 2 ) Dit sou dan van die juniorho;rskool vor- skil 1 nio allcen ten opsigto van die ruimer fasilitoitc wat dit aanbied ~, soos huishoudlru.ndo, houtwork en metaalwcrk on boordory nio, maar voral ton opsigto van die atmosfeor van werklikhoid waarin dio loorlingo work en 10ef.

Daar sou 'n karakteristiokc v0rskil tusson die skoolplaas on die juniorho.Jrskool a v..roos in die;; vvyer omvang van bolango vrat dour dio plaas aangobie;d word, om sodoendo 7 n voorkeur v1.r die landbou by dio kind to

1)Tf:.16

sk0p. 'n omstandighoid wat met dio vorloop van tyd mag lei tot dio opstol van 'n eio loorplan wat sposiaal daar- op .ingerig sal woes om aan die boho0ft0s van die platto-

-~·,·--- -~---·-···-~·----

-· _._,, __ ·---·-·-··--

1. T.O,D. Vorslag 1936, 13.

2. Venter ~ Dio skoolplaasstolsol in di0 Transvaal~ 9.

(12)

lnndso gvmocnG!:rn.p to voldoon,

Di t \7il cgtor voorkom of die hoof do vnn dio skool- plo.su kr.impngtig vasg::-l:lou het aan die leerplanne wat die deur vir verdare studie, dit wil s8' na

11

matriek-toeoi, oopgehou hat. So vind on,c:i, dat toe dj_~ leerplan wat in 1938 uitgegee is vi~ juniorhoerskole in 1940 in werking ge-cree het, die skoo lplase ook maar weer diese lfC1.e

leerplanne gevolg het,

J.Iierdie l3erplan het die volgende indeling van vald(e oud . .:r c.:::.' s g:roepG· g'3had. 1 )

•• if

(a) Een vaa die offisi3le tale op die hoer graad.

i1

(b) D::..e ander offj_siele taa.l op die hoer of laer graad, of in spesiala omst.J.ndighede 'n ander moderne taal wat deur die Direkteur goedgekeur moes yrord.

(c) R~kenkunde.

Groe-p II!-

(a) 1llgemene wetenskap . (b) Geskiedenis.

~E.~E_III..L (a) Boekhou.

(b) Landbou.

(c) Huishoudkunde.

(d) Ku:n3.

(e) Fran;J.

(f) Aardrykskunde.

(g) Algemene weten3kap (as daarvoor nie i~ Groep I I ingeskryf is nie).

(h) Dui ts.

(i) Geski.edenis (as daarvoor nie onder groep I I ingeskryf is nie).

1. 1938 Leerplan.

(13)

(j) Latyn, (k) Handwerk.

(1) Matesis;

(m) l\/Iusiek.

(n) Fisiologie en gesondheidsleer.

(o) Snelskrif.

(p) Tikskrif.

(q) Enige ander taal of vak spesiaal deur die Direkteur goedgekeur.

t::lke kandidaat moes vir sewe vakke inskryf, naamlik drie vakke van Groep I, een uit Groep II en drie uit Groep III. Nie meer as vier tale of meer as twee weten- skaplike vakke is toegelaat nio. Ook was dit nie toe-

11

laatbaar vir kandidate om vir sowel die hoer as die laer vraestelle in een van die offisiele tale in te skryf nie,

.1

Al vak wat hierdie leerplan nou ten behoewe van die skoolplase spesiaal aangebied het was landbou. Dit sou die skoolplase in staat stel, om die voorkeur vir boerde- ry of landbou by die kind te wek waarvoor hulle van die begin af so geywer het. Die skoolplase het egter, sonder uitsondering die leergange vir landbou gevolg wat vir al

die skole tot Standerd VIII voorgeskryf is. Dit is van- selfsprekend dat die skoolplase met hulle pragtig-

ingerigte plase, fasiliteite geskep het wat landbou tot een van die nuttigste vakke kon uitbou. Veral as ons in aanmerking neem dat die skoolplase hulle leerlinge, uit die plattelandse boerebevolking getrek het, sou ons

~erwag, dat praktiese landbou 1 n vername plek op die

rooster sou kry. In 1942 vind ons egter slegs twee van

die agt skoolplase, wat van die reg van afwyking op die

stereotipe leerplanne gebruik gemaak het, en vn leergang

in landbou saamgestel het, wat eie was aan die omgewing -

(14)

9 n lecrgang wat die beste benut sou kon word, omdat dit

ui~ebou is met plaaslike omstandighede en proefnemings as agtergrond,

Dit is opmerklik dat sommige skoolplase in 1942 nog gladnie landbou as vak aangebied het nie. 1 ) Die skoolplase is nou wat leerplan en beleid betref beskou as junior- hoerskole ,,

1 en die name van skoolplase is dan ook sodanig

;1 "

verander dat die woord juniorhoerskool inbegrepe was in

tt

die naam.

(b) Dit sal egter goed wees om na te gaan wat oud- direkteur Adamson~)na 9 n besoek aan die skoolplase in

1937 beskou het as die leerplan vir skoolplase. Hy meen die skoolplaasleerplan moet meer veelsydig wees as die gewone middelbare kursus en dit moet so kultureel moontlik wees.

Dr, Adamson deel dan die leerplan wat hy voorskryf, op in twee kursusseJnaamlik praktiese en teoretiese

kursusse.

Di~...E_~aktiese kursusse - die huishouddlikc behoeftes van die inrigting, die aard van die grond en klimaat, en die soort boerdery wat geskik is vir die distrik waarin die skoolplaas gelee,is moet die deurslag gee. Dit sal a

wissel van veeboerdery tot tuinbou en vrugte verbouing • ....__

Die spesiale vak waarop elke skoolplaas hom sal tocl~, sal

op natuurlike wyse ontwikkel.

Di.Q __ teoretiese ___ pir£U,.§..S~ - VJetenskapkursusse moot direk en onmiddellik in verband staan met die praktiese veldwerk. Die teorie moet inderdaad uit die praktiese werk ontstaan. Daar sal toepaslike dele van landbou-

1. Antwoorde op vraelys aan skoolplase ~s bylae aangehegl

2. T.O.D. Verslag 1937, 152-154.

(15)

kundige botanie, vcoteclt, tuinbou, insektckunde, pluim- veeboerdery en byeteelt wees. Die groentetuin behoort te dien as uitgangspunt vir menige les oor akkerbou, ont- kieming, besproeiing en bemesting. Dit sal selektief wees - vn onderwerp sal hier en daar gekies word en sal nie, soos in die geval tan vn suiwer wetenskapkursus, so intrinsiek-samehangend wees nie. Die vernaamste beginsel wat in aanmerking geneem moet word wanneer onderwerpe gekies word

1 is die biologiese idee van die lewendige verhouding tussen plante of diere en hulle omgewing.

Die praktiese opleiding moet, behalwe veldwerk, versorging van diere en ander plaaswerk, ook houtwerk, metaalwerk, gewone smidswerk en loodgieterswerk insluit, sodat die leerling eendag in staat sal wees, om allerhande werke op die plaas te doen,

Die meisies moet sodanige hulp in verband met vee- teel t, landbou, vrugte, groente en ander soorte -verbou- ings, soos tabak, ontvang as wat geskik is vir hulle.

Hulle kan ook toesig hou oor blombeddings en sierpersele.

Die ander deel van die opleiding van meisies sal bestaan uit huishoudkunde, naaldwerk, breiwerk, alle soorte lap- werk, wasgoed, kookkuns en algemene huislike pligte,

eerstehulp en eenvoudige geneeskunde, tesame met algemene huishoudelike gesondheidsmaatreels en sanitasie wat ook

vn plek moet vind in hulle kursusse.

Die matesis behoort eenvoudig en prakties te wees.

Dit moet in verband staan met sulke vraagstukke soos die oppervlakte en aanleg van 'n stuk grond; die hoeveel- heid saad en aantal plante wat nodig is vir 'n sekere stuk grond; statistieke van vermeerderings van

produkte tesame met probleme in verband met vee- en

groentebemarking, weerkundige- en ander verslae; die

(16)

maak van graficke en dergelyko eonvoudige toopassings van wiskundige prosesse en uitvindings wat in VGrband staan mot intelligente boerdery.

Die voortsetting van taal- en letterkundige studies

., ..

is ook van die grootste belang Albei offisiele tale moet ingesluit word. Die eerste doel moet wees om die kind in staat te stel om vlot te praat en te skryf.

:iDie anali tie se ak.ademie se aspek van tao.l onder die benaming grammatika saamgevat, moet uitgeskakel word, behalwe waar die korreksie van foute terloops geleentheid daarvoor bied. 111 ) Letterkunde in beide talc is van die grootste belang, Eier kan die suiwer kulturele aspek ontwikkel word. Daar behoort 'n geskikte biblioteek

opgebou te word - nie net letterkundig van aard nie, maar moet ook ander dele van die leerplan insluit soos landbou, handwerk, ens.

Aardrykskunde en geskiedenis bGhoort 'n vername plek

;1

in te neem en altwee vakke moet in bree trekke behandel word met spesial0 verwysing na die huidige gebeurtenisse en probleme. Net soos in die geval van die landbouvakke moet die beginsel ook hier wees om die leerling in voel- ing te laat bly met die werkliko lewe, nie so seer om hulle 'rt feitekennis te gee nie, as om dio gowoonte aan te kweek, om op intelligente wyse, bolang te stel in huidige gebeurtenisse ..

Die skoolplaas moet 'n kulturelo bron wees wat die afgesonderdheid van die plaaslewe teowerk en terselfder- tyd die leerling leer om praktiese vraagstukke met

vaardigheid aan te pak.

Hier hot ons dan die oerste duidolik omlynde leer-

---··---···- ...

_.

__ _

1. T.O.D, Verslag 1937, 153.

(17)

plan vir skoolplase dcur con van ons vooraanstaando onderwysoutoriteite. Hoewel die leerplan baie eensydig is daar dit te oorheersend landelik: wil wees, en die leerplan net tot die plaas en die plaaskind spreek, wil ons dit tog beklemtoon dat hier baie in die leerplan was wat opvoedkundig gesond was. Dit lyk egter of die

voorstelle van dr Adamson te vergesog vTas vir onmiddellike toepassing, Die onderwyskornmissie van 1937 sou egter

hulle voorstelle vir 'n leerplan vir skoolplase byna woordeliks grond op die aanbevelings van dr. Adamson.

3. Die leerplan yan ;I.944 en_~~igJ:gg_ 1945~

Die Onderwyskommissie van 1937 1 ) beveel aan in sy verslag, sepubliseer in 1939, dat dio leerplan van die skool:plase, so na moontlik moet ooreenstem Bet di..:; van die gevorderde skole (d. w. s, juniorhoerskole) wat betref die twee landstale, geskiedenis, aardrykskunde en reken- kunde. Die omgewing sal landbou, QS die oorheersende vak, voorskryf, terwyl die besondGre vertakkinge van die land- bou, wat beklemtoon moet word, van die aard van die omge- wing afhanklik sal wees. Dit omvat skape en skeer van

skape, mielics en ander gesaaides,~pluimvae, suiwel-

boerdery, tuinbou, blomme, groente, boordkunde en vee-

boerdery. Daar word dan ook beklamtoon dat sake wat

bykomstig is tot die boerdery byvoorbeeld masjienerie,

motors, trollies, metaalwerk, betonwerk, timmermanswerk,

messclwerk, houtwerk, loodgiotery en huishoudl{Unde nie

verwaarloos moet word nie. Gemeenskaplike sang en

liggaamlike onderwys moet 'n plek kry. Die godsdiens-

tige lewe moet die van die ouerlike huis benader. Die

komitee voel ook die noodsaaklikheid van praktiesc werk,

1. Verslag van Provinsiale Onderwyskom.missie 1939-91.

(18)

sodat die worklikhedo van die boerdery, die hele tyd gesien kan word. Vooruitberekening, wins en verlies, asook die element van vermoeienis moet by die werk intree en alle kinders moet die een of ander aandeel aan die werk h~.

Die ooreenkoms met die voorstelle van d.2. Adamson val nie te betwyfel nie. Van hierdie voorstelle sou egter baie min teregkom. Intussen is die skoolplase, wat die

i i

leerplan betref alreeds saamgevoeg met die juniorhoer- skole, sodat die leerplan wat verskyn vir~uniorho~rskole

sowel as die skoolplase voorgeskryf word.

Die nuwe leerplanne wat in September 1944 verskynl) het, bevat slegs voorstelle van leerplanne en word der- halwe ook in hele aantal vakke genoem. Dit is opvallend dat hierdie leorplanne met die werk van Standerd VI begin.

(a) Die leerplan vir Standerd VI~)omvat 1 n groot aantal vaklrn, omdat dit by uitstek die klas is vraarin aanleg vir in toekomstige beroopsrigting saver moontlik vasgestel moet word, Die vakke word dan ook in ,

1

groepe van vakke .. , verdeel, om die prestasie van elke leerling,

"

in in sekere groep vakke te weerspieel en so die beroeps- rigting te bepaal, Die vakke word dan verder verdee1 in helejaar-vakke, eerste-halfjaar-vakke en twe~de-halfjaar­

vakke. Die volgende vakke word v:r die helejaar geneem met die tyd per wook, wat daaraan bestee mag word~

Bybelg0skiedenis Engels

Afrikaans

Liggaamsoefening Sang en musiek

~h uur per week.

4 uur per week.

4 uur per week.

l~ uur por week.

l uur per week.

Handwerk of huishoudkunde 21h uur per week.

---·---~·---·---

l. Departementele Omsendbrief No.6 van 1944 - 5.

2. Ibid., - 6.

(19)

~erE_te-halfjaar~va¥...ke~

Reke:nkunde Geskiedenis

Kuns of Wetenskap Gesondheidsleer

Tweeg.e-half..1?.:~r.-vage~

Boekhou

Aardrykskunde r."Tetenskap of kuns Eerstehulp

Algemene kennis Beroepsvoorligting

3% uur per woek.

1% uur per week.

1% uur per week.

1 uur per week.

2 uur per week.

1% uur per week.

1% uur per week.

1 uur per week.

% uur per vireek.

1 uur per week.

Die kursus kan aangevul word met vakke deur die direkteur goedgokeur. Die leergange vir die jaar_vakke sou dieselfde bly maar vir die halfjaar-vakke moes hoofde hulle eie leergange opstel. Dan word daar 2 uur per week afgestaan vir klubwerk, sodat dit 'n totaal van 25 les- ure per week bevat.

Om die beroepsrigting van die leorlinge te bepaal, moes die skoolprestasies in die volgende vier vakgroepe opgesom word. 1 )

Yi:r;-~q.io_akad~miese _rigtin.g~

Bngels, Afrikaans, rekenkunde, geskiedenis, aardrykskundo, kuns en wetenskap.

Yi:i;:__q.ie _kl~rk:lik~ _S!l.. hande 1 srigting g

Engels, Afrikaans, rekenkunde en boekhou.

Vir __ die tegni~§£_}.:;igting vir. seJ!illU

Rekenlrunde, wetenskap, handwerk en algemene kennis.

Vi£_4io __ algeme11_e en huishou~eli~~ ri_gtillit:_

Handwerk of huishoudkunde, gesondheidsleor, oorstehulp en algemene kennis.

·---·- ---···--- ----·---

1 Departementele Omsendbrief No.6 van 1944 - 7.

(20)

Hierdie gegewens, saam met die spesiale beroepstoet- se deur beroevsvoorligters, gegewens op die laerskool- verslagkaart, persoonlike opmerkings van onderwysers, en die wense van die ouers, sou die faktore wees wat die beroepsrigting bepaal.

(b) D~e le~£.P.laIL viF_ _ _§_t_cg.:_iderd~ VII en VII t_)

Die leerplan vir Standards VII en VIJlhet ook die-

selfc·~ indeling gehad as vir Stan.derd VI maar hier word

di'e.

nou d~lidelik onderskei tussen die leerplanne virAdrie verskillende rigtincs volgens die toetse wat in Standerd VI ~itgevo0r ~s.

(i) Klerklike en handelsrigting~

Standerd VJ::Ig

__

.. , . , _ ,

.... ,.,

Helejaar-vakkeg

Bybel, Engels

9

Afrikaans, boekhou, liggaamsoefening, sang en musiek, handwerk of huishoudkunde

Eerste-halfjaar-vakkeg

Handelsrekene, geskiedenis, kuns, gesondheidslecr, algemenekennis.

Th1·ede-halfjaar--vakke ~

Be.~ig.t::.cidsmetodes, tikskrif (vir meisies) handels- rel.:ene (vir seuns) Gerstehulp, tuisverpleging (vir meisios en handelsaardrykskunde (vir seuns)

Helejaar··vakko;

Bybelgeskiodenis, Engels, Afrikaans, boekhou, liggaamsoefening, sang en musiek, snelskrif (vir meisies) handelsaardrykskunde (vir seuns) tikskrif

(vir meisies) handelsrokene (vir scuns).

1. Jepar-~ementele Omsendbrief No. 6 van 1944, 8.

(21)

Eerste-halfjaar·-vak:ke g

Huishoudkunde (meisies) biologie en algemene wetenskap (seu!"'s) geskiedenis, algemene kennis.

Tweode-halfjanr-vakke~

Tuisverpleging (meisies), algemene wetenskap (seuns) kuns en besighcidsmetodes.

(ii) ~egniose ri_g_ting~l)

Stffif_d~rd \~.IIJ..

He le j a.ar-vakke ~

:Sybelgesk:iodenis, Engels, Afrikaans, liggaamsoefen- ing, sang en musiek, matesis, wetenskap.en handwerk.

Eorsto-halfjaar-vakke~

Rekenl<:unde, geskiedenis~ praktiese mectkunde en kuns.

T weede--halfjaar-vakke ~

Aardrykskunde, tegniese tekene, ambagsteorie en algemene kennis.

Standerd VIII:

Helejaar-vak:ke~

Dieselfde as vir Standerd VII maar ambagsteorie word nog bygevoeg.

Ge~~~-;:iedenis. of kuns, tegniese tekGn.

Twc;cl_o-halfjaar-vakke g

l\ar'1.rJksl".:unde of pr·aktiese meetkunde on eerstehulp.

(ii:.U A192£.Ill.£.PC ~J}~t_1:3p_oudeJ_i.k_~ r:hgting~ 2 )

§_~an c._~r.g. T~ll.

Helejaar-vakke ~

Bybelgcski0denis, Engels, Afrikaans, liggaams- oefeninge, sang en musiek, handwerk of huishoud- kunde.

---··----

1. Depar·tementele Omsendbrief No.6 van 19~, 10.

2. Jbid.' 12.

(22)

Eerste-halfjaar-vakke:

Huishoudelike rekenings, geskiedenis, gesondheids- leer en kuns.

Tweede-halfjaar-vak:Jreg

Algemone wetenskap, aardrykskunde, cerstehulp en algemono kennis.

f)t~derd VIII~

Helejaar-vakkog

Dieselfde as vir ::ltandord VII.

Eerste-halfjaar-vakke:

Handelsrekene, Geskiedenis, moederkunde (meisies) biologie (seuns) eerstehulp.

Tweede-halfjaar-vakke~

Kuns, aardrykskunde, tuisver:pleging (meisios) algemone wetenskap (seuns) tuinmaak (blomme), algemone konnis.

Die Departement het dit cgtor duidelik gestel, dat dio leerplan slegs tentatief is en dat kommentaar deur hoofdo vorwelkom word, Daarna sou die lccrplanno dour vakkomiteos vcrwork word. Dit lyk egtor of dio Departc- ment in hiordie geval leore:;ange bedoel. Die le sure is aang0goo:1 om b:y bonadering die waardc, wat by Glko kursus aan v n bnpaal,le vak c;ohec; word, aan te toon. Hoof de kon van n:ie tyoinr"Jc;ling afwyk as hulle di t in belang van hull0 skool beskou.

Daar word dan ook twee uur per week afgestaan, by al d:io vr)rskillende kursussc, vir klubwerk wat gekies kon word nit~ Rooikruis, musiek, skaak, voordrag, toneel, de bat; fotografie, meccano, tuinmaak, posseels, fyn ·. a

naaldvmrk, kook en bal\:, Voortrckkers, Scouts, ka-

dette, volkspele, ensovoorts.

(23)

( c) Die_l~_erplan_van_].04.5-:

In 1945 word d:_e nuwe lcerplanne vfr skoolplase en

" 1)

juniorhoe'rskolo, al::c3eds \veer verander. .e:ri. Aihoewel die

vakl~euse, vir die nuwe leerplan, nie veel verander het nie, is dit tog anders ingeklee, in die opsig, dat daar met die eksamenvakke, van Standerd VII af deurgehou word tot in Stander<i VIII. Die halfjaar-vakke het nog gewissel by die verskillende standerds maar dit word nou byvakke genoem.. :Sie indeli".18 is nou ook verander en kry ons nou vie:: rict:i.:.-igs in plc.·,s van die drie rigtings van die

vor~za l~erplen naa~lik:

r::J..e k1er~:-ljJ.rn en kommersie le rigting.

;1

Dj_e tc.'?;nj e se rigting.

~~e huishoudkunrrige rigting.

Die l'.-..ndbcu"kundige rigting.

Indien dit n?dig sou wees om ook 'n ok 3.demiese rj_gting te volg, moes die hoof van die betrokke skool 'n leerplan opstel en vir goedkeuring deur bcmiddeling van die inspekteur aan die Departement voorl~. Daar word dus in ir.m:::klikheid in d.ie leerplan nie direk voorsiening gemaak vir 'n a kademie se rigting nie ,

DaaJ~ word ook b7c;evoeg dat die groot vakkeuse toege- laat wor·2 ~ te:ri. einde skolo toe te laat om vir hulle

leerlinr -. 7al:'-r; te kie s vmt hulle in 'n mate voorberei op taeko:,3tic::i werk.

Die vaklrn wor 2 nou vcrdeel in drie groepe waarvan _ die cers c~; groep

11

verpligtende vakkc a waarin nie eksamen gedoen word nie; groep I I cksamenva.kkc en groep I I I byva.2.

ke is. Daar volg dan 'n lys van 39 vakke soos volg~ 2 )

Gr...QfilL.-1.L.

Gesox:.dhoidsonderrig, sang en musiek, liggaamsoefen- i:pg. - 1. Departementele Omsendbrief No.54 van 1945 - 2.

2. Ibid,

(24)

Gro~_p Ilg

..

;1 H

Engels hoer, Afrikaans hoer, naturelle taal hoer, Engels laer, Afrikaa.YJ.s laer, Frans, Duits, Lat;yn, Hebreeu.s, naturelle tale laer, rekenkunde, matesis, geskiedenis, aa.rdrykskunde, aardrykskunde en ge- sl;:ie:denis (as twee halwe vakke), boekhou en bedryfs- leer, algemene natuurwetenskap, gesoadheidsleer, landboukunde, kuns, huisvlyt, hout en metaalwerk, musiek, ; 1 shorthand~

1

sn.elskrif, tikskrif, praktiese landbou, ver:pleging en gesondheid tuis, enige ander vak wat spe siaal deur die dire ;;_teur van Onderwys goedgekeur word.

Groep III - Byvakke~

Algemenekennis, neetkunde en teken, :popul~re weten- skap, biologie, klubaangeleanthede, beroepsvoorlig- ting, enige van die vakke in groep II wat nie reods al gekies is nie.

Elke leerling, moet onderrig in sewe van die vakke

;1

uit groe:p II, ontvanc~ die twee offisiele tale, waarvan

.,

minstens een in die hoergraad moet wc2s, is ver:pligtend.

Daar vol.s d .. n

1

n lys van Val\:kG vir die vcrskillende rigtings, maar dit word baic duidelik gestel, dat dit slcgs voorc,esteldo lec;rplanne is wat vorander kan word om aan :plaaslike behocft:s te voldo~n

Die voorgestelde leerplanne vir die verskillende rigtings: wat nou baie rn.eer· ·ore.kties daarui t sion, ko:m korteliks op die vol~ondo neer~

(i) f<:.J:9rkJ.JJC£ e_n __ K_g_I,gID££_S_i~J-~_.JlU.£.J3U?...t 1)

§~r_9_0J? I~ Valcka wat verplifjtend is, maar nie eksam0n in gedoen word nic, Standerds VII on VIII.

--·-·----·---

1. Departementele 0;.nsendbrief No.54 van 1945, 4.

(25)

Godsdiensonderrig, liggaamlike o:pvoeding, sang en musiek.

G-roeu II~ Eksamen vakke .Standerds VII en VIII.

_ _ _ ::....i;;_ __ . _ _ _

Eerste taal, tweede taal, bockhou en bedryfsleer,

e.nrdryks~_:::unde en geskiedenis, hout- en metaalwerk, of huisvlyt.

Twee vakke van die vol::;ende nl. rekenkunde, .1short- hand:: en snelskrif, tiks 1 .crif.

Eerste-halfjaar-vakke~

Gesondheidsleer, algenene konnis, klubaangeleentfiede.

Twee~e-halfjaa:r-vakke~

Kuns, :populere wetenskap of algemene kennis, klub-

::-.~angel.eenthede.

Derde-halfjaar-vakke~

Popul~re wetenskap of v0rpleging en gesondheid tuis, kuns, klubaangeleenthede.

Vierde-halfjaar-va.kke;

Beroe:psvoorli-;~ting, gesondheidsleer, biologie, klub- aangeloenthodo.

(ii) '.;[:egni_~§-~_.kursus ~ ~)

Groep lg Vakke waarin nie eksamen gedoen word nie, maar wat wol vor:pligtend is. Godsdiensonderrig, liggaam- like opvocding, sang en musiek.

;?-roep _1JJ.. Eksamenvakke - Standerds VII en VIII.

Eerste taal, tweede taal, wiskundo, hout- en

metaalv1erk, algem2no natuurv:otenskap, aardrykskunde en geskiedonis, rekenkunde, enige andor vak dour die hoof VGrkies,

·---

1. Doparte::nentele OE1sendbrief No. 5L!- van 1945, 5.

(26)

Gr_~JII g Byvakke •

Eerste-Halfjaar-vakke~

Meetkundige teken of kuns, klubaangeleenthede, gesondheidsleer.

Tweede-halfjaar-vakke~

Meetkundige teken of kuns, algemene kennis, klubaangeleenthede.

Derde-halfjaar-vakke~

Meetkundige teken of kuns 9 algemene kennis en klubaangeleenthede.

Vier die-half jaar-vakl-.:e g

Gesondheidsleer of biologic, beroepsvoorligting, klubaangeleenthede.

(iii) [iuisl1ou<;J.kur?:dir;e __ Kursus ~ 1 )

Groep I - Vakke waarin nie eksamen gedoen word nie maar wat wel verpligtend is.

Godsdiensonderrig, liggaamlike opvoeding, sang en musiek.

Groep II - Eksamenvakke-, Standerds VII en VIII,

Eerste taal, tweede taal, hout en metaalwork, of huisvlyt, gesondheidsloor of verpleging en gesond- heid tuis, aardrykskunde en geskiedenis, kuns of musiek, rekene of boekhou en bedryfsleor, enige ander vak deu~ die hoof gekies,

Groep III - Byvakke~

Eerste-halfjaar-vakke~

Liggaamlike opvoeding, of biologie, algemene kennis, klubaangeleenthede.

Tweede-halfjaar-vakke~

Liggaamlike opvoeding of biologie, algemene kennis en klubaangeleenthede,

1. Departementele Omsendbricf No,54 van 1945, 6-7.

(27)

- 77 -

Derde-halfjaar-vakke~

Kuns of verpleging en gesondheid tuis, beroepsvoor- ligting en klubaangeleenthede.

Vierd~-halfjaar-vakke~

Kuns of tuisverpleging en gesondheidsleer, beroeps- voorligting en klubaangeleenthede.

(iv) Landboukundig_~ Kursus~l)

Groep I - Verpligtende vakke waarin nie eksamen gedoen word nie.

Godsdiensonderrig, liggaamlike opvoeding, sang en musiek.

Groep II - Eksamenvakke.

Eerste taal, tweede taal, landboukunde, aardryks- kunde en geskiedenis, pra.ktiese landbou, boekhou en bedryfsleer, hout- en metaalwerk, enige ander va.k wat die hoof verkies.

Groep IIIg

Eerste-halfjaar-vakkeg

Klubaangeleenthede, algemene kennis, gesondheidsleer.

Tweede-halfjaar-vakkeg

Klubaangeleenthede, algemene kennis, beroepsvoor- ligting.

Derde-halfjaar-vakke~

Klubaangeleenthede, populere wetenskap, gesond- heidsleer of biologie"

Vierdie-halfjaar-vakke~

Klubaangeleenthede, populgre wetenskap, gesond- heidsl0or of biologie.

Hier het ons dan nou dle leerplan, wat 'n wye veld moos dek, om lecrlinge, watter aanleg hulle ook mag h8, ten volle te onderrig in die bepaalde rigting. Dit

1. Departementele Omsendbrief No.6 van 1946.

(28)

- 78 -

moes dan die beste voorsiening maak in hulle liggaamlike en geestelike behoeftes, sodat hulle, hul redelik coed aan die maatskaplike lewe sal kan aanpas. Dit. moes dan

'n skakel vorm tussen die laerskool en daardie soort beroepe, waarvoor gewoonlik die Standerd VIII - onderwys- peil as voldoende beskou word. Hullo moes voldoende

"

kennis, aan.passingsvermoe en selfvertroue besit om self- standig die lewenspad te begin.

Die skoolplaashoofde het egtor, nadat hierdie leer- planne versk:yn het, nog bly vashou aan die akkademiese rigting, om sodoende te kan aanpas by die bestaande

i ~

hoerskole. Die volgende vakke, naamlik wiskundG, reken- kunde, en algemeno wetenskap 1 ) is nog deur al die skool- plase aangebied. Hoe'.111el van die vaardigheidsvakke soos houtwerk en huishoudkunde vvel toegelaat was, en daar vn sekere mate van_ kommersiele opleiding was deurdat tikskrif '~

en snelskrif ingevoeg is, kry ons nie een skoolplaas waar die voorgeskrewe vier rigtings duidelik afgebaken kon word nic.

In die nuwe beleid vir middelbare onderwys van die Transvaalse Onderwysdepartement in 1950 gepubliseer~) word

ver

1

:\'.laar dat die rigtings ui toengo sit in di;; omsendbrief van 1946;) gevolg mo0t word. Die kursusso sal waar nodig govr,:ysig en ui tgo bre i word om leergange vir Standerds IX en X aan te bied., Tlie rigtings wat nie die tradisionelC:!-

akademie~e is nic, sal praktieso rigtings gonoem word .

Die vyf jarige handolr~kursusse, wat tot die eind- sortifikaat en vrystelling van matrikulasj_e lei, soos

---··--·- ---·-· ·-·-·--·--·-·--·-· -··-- -- ---·--·---

1. Eie Ondersook - Sien bylao.

2~ Omsendbrief No.58 van 1950 - 2,

3. Dcpartementelc Omsendbriof No.l van 1946, 2 en

54 van 1945, 1-7.

(29)

;v

tans deur tegni0sekoll0ges en hocrhandelskole aangebied word, kan ook ingevoor word. Sulke kursusse sal dan die volgende vakke omvat two

"

Die twee offisiele tale, wiskunde, ekonomiese aard- rykskunde of ekonomie, snelskrif-tikskrif, boekhou en handelsrekene, handel en handelsreg.

Drie skoolplase kon die akademiose kursus tot Standerd X volg ~et praktiese kursusse by soos die

; ~

landboulrundige of kommersielc en klerklike rigtings.

Drie skoolplase is toegelaat om praktiese kursusse tot Standerd X in die landboukundit;e rigting aan te bied, maar goon akadomiese l<ursus na .Standerd VIII nie.

'

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

In dit onderzoek bestuderen we niet zozeer wat de verantwoordelijkheden zijn van de overheid voor voedselveiligheid, maar hoe ze vorm gegeven worden.. Daarbij kent het on- derzoek

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&amp;URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25

die vakansie mag drie maande per jaar nie te ho gaan nie, en biervan moet twee derde in die myne deurgebring word. Deur die Eerste Volksraad was &lt;lit saam

asie na &#34;buite&#34;, waar algemeen-vormende vakke deur alle leerlinge geneem moet word, en •n keuse tussen bepaalde studiekursusse of -rigtings oor=. eenkomstig

noegsaam water en elektriese krag, buitelugskuilings soos bome, ens.. onderv~sers met twintig kinders toegelaat word. Dan is daar die Kindertuin vir sub. Cb) Vir

Hier is dus reeds die grondslag van 'n Algemeen Beskaafd aanwesig. Maar bij die drang naar eenheid vertoon die 17de eeuwse literatuur nog 'n'rijke verskeidenheid.

Zastępca kierownika, dziś pierwszy dzień w pracy po dwutygodniowej nieobecności, już po odprawie i rozmowie z szefem działu dostaje sygnał, że coś złego dzieje się z