• No results found

it ll

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "it ll"

Copied!
33
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

•·

.

..

Die behoofte aan 'n voltydse dorpspolisio.

Anders as op die plattelEmd, wac~r die self-standigheid van die i ndividu meer benadruk is, het die

dorpsadministrasi e 'n uitgebroidor groep amptenare vereis.

Die ninlandsche bestuur" of dorpsadministrasie is gevolg-lik geplaas

11in hand en van Landclrost en en Heemraden, met toovoeging van Klerken, Markrneesters, Schut- , meesters, Taxateurs en Inspecteurs, en wordt ~)

bygestaan door Cornmandanten en Veldcornetten."

1n owe belangrike amptenaar op die dorpe was die konstabel, wat wel nie die aruninistratiowe bevoogdhode van bogonoemde groep bosit hot nio, mnar tog •n onontbeerliko element i n die rustigo dorpslcwe was, waar die misdaadsyfer, weens die sametrek van monse, di e hoogste was.

Behalwe ook dat di e pl igto van die dorpsveldkornet steeds toogEJneem hot, is die installing van 1:n voltydse polisiediens op die dorpe verhaas deur di8 vroegtydige verskyning aldaar van el emonte wat nie bestemd was om

tot die goeie ordo by t e dra nie. Daar hot, byvoorbeeld, spoedi g in al le dorpsgobiede lokasi es ontstaan en die

ontstamde naturelle wat hulle hier gevostig hot, moos direk onder kontrole VC.',n die dorpsadministras:Le goplaas word. 2 ) Waar d:Le naturellemisdadiger aan die begin van di e blanke nedersetting in Transvaal deur die dorpe

afgeskrik is en sy pogings op di e pl aasbewoners t oege

-spi ts / ••

l) Grondwet van di e Suid-Afrikaanse Republiek,

1

858

,

art.l72 (Locale Wotton dor Zuid-Afrikaanse RepubliE;)k,

1849-1885,

bl. 61).

(2)

spi ts hot, hot hy, na gol ang hy aan di e bl2nke en sy

boskawing gewoond geraak het, di e grot ere belo:ft e wat die dorp ingehou hot raakgesi en en hom by di egene van sy

rasgenot e gevoeg wat hullo in di e dorpsl okas:Les gaan vost ig het .

'n Verdere onrusbnrende teken was di e toenemende aan tal vreemdel i ngo wa t gedur ende die vyftiger~jare

reeds vanuit die Engel se gebi ede in Transvaal aangekom het . Bul le was oor di e algemeen nio 'n aanwins vir di e

Republ iek ni e 3) en het 'n onbest endi ge l owe gevoer . Bai e was handelaar s en avonturier s en 'n groot aantal was drost ers uit die Engelse leer en vloot,4) of voor t-vlugt ende mi sdadi gers 5)uit di e Kaapkol onie en Natal . 6) Hierdi e t ipe van per soon, wat hom gewoonl ik op di e dorpo gevestig het , aangesi en hy nie as vreGmdE~ling grond kom bekom ni e, 7) is met di e grootst e agterdog bejeen. 8 )

Al

I ..

..

.

3) Argiof Potchef stroom, 155. Dagj oernaal van di e Land

-dros van Pot chefstr oom, 15 November 1862.

4) R496/53: Brief van Kol oniale sekr etari s van Natal aan Kommandant- Generaal A.W.J . Pr etorius, d. d. I'ort Natal , 14 Februari e 1853. (Transvae,l se .Argi efstukke, 1850 -1853, bl. 313).

5) R72/49: Brief van Bi ddulph aan Volksraad, dd. Bloemfontein, 21 Augustus 1849. (Sui d-Afrikaanse Argi efstukke, Trans

-vaal No. 1, bl. 280).

6) Daar het minst ens by Tanddros Lombardt van J'ot chef stroom 'n onwill igheid bcstaan om mi sdadigers volgens artikel 7 van die Sandrivi orkonvensi o ui t t e l ower tRl8lc/49: Lombardt aau Biddulph , dd. Potchef st room, 26 .Augustus 1849). Hiorin i s hy deur somn1ige van di e inwoners van die distrik gest eun (Rl82/49: onget ekende brief aan A. Pret orius , dd. 17 Sept ember 1849, beide in

Voor t rekkerargi ef stukke, 1829-1849, bl. 391 en 392. 7) Sien hierbo, bl •. 15.

(3)

,

.

Al hi erdi e fakt or e het daartoe bygedra dat daar vroeg reeds 'n begin gemaak i s met di e installing van

'n gereclde pol isiedi ens op di e dorpe; 1n feit wat egter ni e al leen toegeskryf moot word aan 'n buiten -gewone toename in misdaad of aan die eise van bepaalde omstandighede nie, maar wat veel eer 'n deel uitgemaak het van die natuurlike staatkundi ge groei van die

Republiek. 'n Georganiseerde :polisiediens in 'n vrede-l iewendc gemeenskap, is 'n vansel fsprekcnde i nst elling.

Di e daarst elli ng van 'n vol tydse polisiodiens op die dorpe volg ook veel meer l ogi cs as die inst alling van 'n soortgelyko diens op die platteland. Die dorps -konstabel se beskorml inge -vvas in 'n relatief klein area saamgegroe:peer on hot toesig gevol gli k maklikor gemaak. Verder was sy aanwesighei d in die dor:p nodig om met di e breere admini st rasie van di e reg, soos diens by die tronk en hof, behul psaam t e woes,

Daar sou trouens met verloop van tyd 'n dui delike verskil in die organi sasi e van di e pol isi edicns o:p di e

dorp en die op die platt el and ontstaan, wat aan die twee vertakkings van di e diens merkwaardige uiteenlopende karakters sou verl een.

Vol gons instruksies in

1845

ui tgereik, moes di e onder-kommandant

,~orgen voor de publieke rust en veilighei d zo wel voor de gedeeltc der ingezetenen die op de dorp verkeert als voor die gene in zoo verre het thans bepaald i s bui t en de dorp." 9)

Die toesig oor die orde op die dorpo i s egter

blykbaar/ ••

Vgl . Reyneke, J .J . : Die Kollege van Landdros en H cen1-radc onder".die Voortrekkers, met s:pesiale verwysing na die rol wat dit gedurende die wordingsjare van di e Suid -Afrikaanse Republiek vervul het (M.A. verhandeling , onge:publ iseerd, U.P. ,

1947

,

bl.

10

5)

(4)

b

l

y

kb

aa

r no

o

i t

de

ur

d

i

e

ko

mm

an

dan

t

e of o

n

der

kommandante

o

n

der

norm

a

l

e oms

tan

d

i

g

h

e

d

e

w

aa

r

ge

n

eem

ni

e

,

maar

was

ui

t

d

i

e

st

aansp

oor

d

i

e

t

aa

k

van d

i

e

l

a

n

ddros

1

0 ) terwyl d

i

e

komma

n

da

nt, tot 'n

g

r

o

ot

ma

t

e

,

d

i

e po

li

s

i

e

-

i

n

st

ru

ks

i

es op

d

i

e p

l

a

tt

e

l

a

n

d gegee he

t.l

l

)

H

i

e

rd

i

e skeid

j_

n

g

van die

hoo

fs

kap

oor

d

i

e do

r

ps

-

en p

l

a

ttelan

dse pol

i

sie

,

he

t,

n

i

e

-

amp

t

e

lik

en

l

ater

ampte

li

k

,

b

ly

voor

t

bestaan to

t in

die negen

ti

go

rj

are

.

D

i

e

do

r

pspo

l i

s

i

e sou onde

r t

oes

i

g

van d

i

e

l

andd

r

os

sy

s

i

vie

l

e ka

r

ak

t

e

r

be

h

ou

,

t

erwy

l

d

i

e

po

l i

s

i

ed

i

o

n

s op d

i

e

p

l

a

tt

e

l

a

n

d o

nd

e

r

hoofskc.p van

d

i

e

krygsoffis

i

e

r

e

,

1

n r:1oo

r

m

ili t

e

re

ka

r

akter

sou aanneem

,

ver

a

l

na

1

88

2

to·

e

d

i

e

u

R

y

dende Po

l i

s

i

e

11

in

dj_

e

"Ar

till

er

i

e

Korps van de

Zui

d

-Af

r

ik

aanse Rep

ubli

ek

"

op

ge

ne

o

m

sou

1

2)

wo

r

d

.

D

i

e oers

t

e

v

o

l t

yds

e

£O

l i

s

i

e

.

Hoewe

l

d

i

e ko

mm

a

n

dan

t-

ge

n

e

r

aa

l

dan vera

l

met

die

distr

i

kspol

i

s

i

e

te doen

ge

h

ad

h

e

t, h

e

t

Andries

Pre

t

or

iu

s

e

n na hom

M.

W

.

Pretorius

,

de

u

r h

ull

e optr

eke

1

n be

l

an

g-ste

l

l

in

g

vir di

e po

l i

s

i

ed

i

e

n

s

op

d

i

e dorpe

gf

:J

t

oon

.

Bu

l

le he

t re

eds onderv

in

d

i

ng

v

a

n

d

i

e

doe

l

tre

f

fendhe

i

d

van

so

'

n

die

n

s

i

n Natal

ge

had waar

vo

l

tyd

se

p

o

li

s

i

e

-di

enaars

kor

t

na

d

i

e

a

nnek

sa

si

e

i

n

1843

,

aange

st

el i

s

.

l3)

D

i

e

e

e

r

s

t

e soort

g

e

l

yko aa

n

s

t

e

llin

g

i

n

C~ransvaal

het

i

n

Potc

h

efs

t

ro

om

tuss

e

n

18

47

en

184

9

plaas

ge

vind

met

b

eg

in 1

849

a

s

wa

a

r

sk

yn

l

iks

t

e

d

a

t

um

.

On

der

d

i

e

uitgawe

s

<\~)

ll)

1

2)

i

n

/ ••••••

R6

/

45:

Br

i

e

f v

a

n

J

.

J

.

aa

:n G

.

J

.

B

ur

ge

r

,

dd

.

1

8

45

(

Suid

-A

frik

aa

nse

A

r

g

i

efs

t

ukk

e

,

Tr

a

n

s

va

al

N

o

.

1

,

bl

.

1

6

7

)

.

S

i

en

hi

e

rbo, bl

.

5.

W

e

t n

o.

8

, 1

882

(L

o

ca

l

e Wet

t

en d

e

r

Z

u

i

d

-

Afr

i

kaans

c

he

R

epubliek

, 1

849

-

1885

,

bl

. 1

35

).

13) Goldman

,

P

.L.

A

.:

Bered

e

ne

e

rd

c

Inven

t

ar

i

ssen

va

n

de

O

u

ds

t

o

A

rch

i

e

£

Groep

o

n

der

Zuid-Afrikaan~>e

Rep

ubli

ek

,

(Pr

etor

i

a

, 1

927

,

bl

.

29~.

(5)

in die finansi el e-verslag vir Potchefst room vir die tyd -perk 1847-1849, het die l anddros naamli k aangeteken dat a an

nDe Gerechtsdi enaar een jaar loon - Rds.

60

'

ui tbetaal is. 14)

Hoewel hierdie di e enigst e beskikbare gegewens i s oor di e 11 ger echtsdienaar'', kan verskillende afleidings daarui t gemaak word. Die fei t dat di t 'n jaar se l oon i s wat ui tbotaal word, dui daarop dat dit 'n permanents botrekking was wat vir 'n jaar dour di eselfde persoon gevul i s. Wanneer ons sy sal e.ri s vergelyk met die van die goregsbode aan wie, bl ykens di eselfde verslag, Rds,,lOO ui tbetaal i s , is di t dui del ik dat di e geregsdienaar 'n blanke moes gewees het. Verder kom di t uit die verslag voor asof die ui tgawes daari n vermeld alleenl ik op die dorpsadmini strasie betrekking het sodat tot die slotsom gekom kan word dat die geregsdi enaar 'n dorpE3amptenaer was wat onder die gesag van di e landdrosl 5) gefungeor hot. Die aanstelling was ook blykbaar 'n sukses want t ydens di oselfde sit t ing waari n die verslag van die land -dros aangevra i s , het die Vol ksraad die verlcmging van die aanstelling goedgokeur.1

6

)

Die pas hot 'n inst al-ling/ ... . . . .

14) VR84/ 49: J!1inansiele verslag van di e Landdros van Potchefstroom vir 12 Jul i e 1847-29 Januarie 1950, dd. 30 Januarie 1950. (Suid-Afrikaanse .A.rgiefstukke, Transvaal , No. 1 , bl. 291).

15) Art. 232 van 11De Ni euwe Wett en voor de Maatschappy der Hol landsche Afri kanen benoorde de Vaalri vier'' bopaal dat uDe schouten of bewaarders der gevangenen staan onder dadelyk opzicht en bevel van l anddrosten. t: Hoewel hi erdi e ar t ikel uit die grondwet van 1857

gelaat is toon dit sonden twyfel wat dit praktyk was. (Sui d-Afri kaanso Argi efstukke, Notule van di e Vol ks-raad, deel

III

,

1854-1858, bl. 410) .

16) Volksraadsnotule, Potchefstroom, art. 59, 22 Januari e 1850 (Suid-Afrikaanse Argi efstukke, Transvaal No&l, bl. 121) .

(6)

ling in Potchefstroom geword want in 1852 maak di e

l anddros weer eons daarvan melding, hierdie kQer onder die benaming r'f\Chout" aan wic 'n maandcliksc salaris toegeken word. Die poe i s , volgens hierdie verslag,

f\v

dour J. ~nold beklee, wat dit heelwaarskynlik vanaf di e installing gevul het. 17 ) Sy taak was die van hoof-konstabel en sipier. 18 )

Op hierdie stadium was die werk r eeds vi r een per-soon t o veel en wanneer omstandighede dit vereis het, is tydelike voltydse konstabels aangestel om di e schout behulpsaam te wees. So word in Junie 1852 aan 112

Police di enaren11 'n bedrag van Rds. 129- 5-2 ui tbetaal. 19) oak hu11e was blykbaar blankes. Die aanstell ing van tyde1ike konstabe1s het egter nie betaken dat di e dienste van spesia1e konstabe1s nie meer gebruik i s nie want in dieselfde vers1ag word

"voor gevangenhuis onkosten voor F. Meyntj es van Zondag don 16e tot Donderdag den 20st en ( tussen Desomber en Maart) Rds. 61' ui tbetaa1.

Die eerste konstabels wat in Lydenburg aangestel i s, was die sogenamnde .. apparenties.• 20 ) Hu11e het by die hof as konstabe1s opgetree en 1asbriewe uitgevoer . 21 )

I n / •••••••

17) VR233/52: Finansie1e vers1ag van die Landdros van Potchefstroom~ vir 1852-1853. (Suid-Afrikaanse Argi ef -stukke, Transvaq1 No. 1, bl. 360).

18)

19)

20) 21)

Argi ef, Potchcfstroom7 155: Dagjoernaa1 van die Land-dros van Potchefstroom, 30 November 1862 •~n voetnoot 15 hi erbo.

~

VR23~/52: Finansiele vors1ag van di e l anddros van Potchefstroom vir 1852-1853, (S.A. Argi efstukke, Trans -vaal, No.2, b1. 360).

J

L

a

.l

nu

8

a

:

r~~age jgernaal van di e Landdros van Lydenburg , 7 -l 52~

(7)

In Lydenburg i s ook, sover vasgest el kan word, di e

eerste naturel lekonstabol aangostel, 22 ) t een 'n vergooding

van 11twee aanteelbeest en en vreyen kost per jaar~ Hy was ook di e eerste geregsdi enaar on sy l owe in di e uit-voering van sy pl igte t e verloor. 23) Die ,Instructi on voor de Landdrosten van de Republiek Lydenburg' maak ook voorsiening vir di e aanst elling van 'n apart e tronkbewaa

r-der. 2 4)

Teen 1853 was daar ook 'n schout in Rust enburg werksaar.1. 2 5)

:c ...

Ook

~~, hi~r het di e eerste aanst el l ings van pol isi e geensi ns in die behoeft es voorsien nie en nadat die eerste konstabel s reeds aangest el i s, kl a landdros

J . BUhr.wann in 1851 dat

11De toestand der staat (van gevangenis en poli sie) i s el lendig en wanneer hierin geen spoedigen

verandering komt i s het ook voor de best en mensch of amptenaer onmoogelyk i et s tot bestwille of

vyl igheid van volk en l and to verrigton of t ot stand t e br ongen - want waarlyk zoo als het nu i s moet hot I:J.onsch moedeloos maken". 26)

Wat di e toestand op Potchefstroom en Rustenburg betref, hot ook

M

.

W

.

Pretorius hom genoodsaak govoe1 om

'n brief aan di e Vo1ksraad te rig

22) 23) 24) 25) 26) 27)

11verzoekende betere regal i ng van do thans be -staande Police Instruction." 27)

Hi erdi e / ••••

Ibid., 12 Januari e 1852: 11Alsir.t.ede word de kaffer Jonas aangest el d al s Diender.'' Om die t ronk op te pas.

Ibid., 20 Januarie 1852. Hy i s dour twee moordenaar s wat hy in hegt enis moos neem verwoor. Vorgel yk

Reyneke, a .w., bl. 109.

Argief Pret ori a 102: Instruction voor Landdrost en van de Il.epubli.e~ Lydenburg , art. 35 en 36. Kopi e ge da-teerd 22 kel 1860.

VR393/ 53: Finansio1e verslag van die Landdros van

Rust enburg vir 1853-1854. (Suid-Afrikaanse Arg

ief-st ukke, Transvaal No. 3, bl. 217).

1.17: Dagjoernaal van di e Landdros van Lydenburg, 10 Desember 1851.

Vo1ksraadsnotule, Pot chefstroom9 art . 539 29 November,

18 53 ( Suid-Afrikaanse l~rgi ef stukke, Transvaal , No. 2, bl. l 78).

(8)

Hierdie uthans bestaande Pol ice Instructien" of verdere . d k . . d d . 28 ) Da

verwys1ng aarna9 on n1e gev1n wor n1e. ar word egt er beslui t on 11 te deze nauwkeurig onderzoek te

doen en zoveel mogel yk deze zaak op een geregelde

t t b 11 29)

voe e rengen.

Die nuwe instruksies wat hi ervolgens uitgereik

sou word, hot blykbaar di e gowenste ui twerking gehad

want die geregsdienaars het gedurende die vo1gende paar jaar hullo werk voortgesi t sander vordere klagtes.

Die Poli si edi ens brei ui t •

In 1857 hot die Landdros van Potchefstroom hom

genoodsaak gevoel om van die Vol ksraad verlo:f te vra

28)

29)

30)

11 voor di t (Landdr os)kant oor te benoemen ••• een schout en een paar constabels of dienders.

'

30)

Met / • ••••• Hiermee kan wel bedoel word die reeds ve:rrnelde Veldkor-net s- en Kommandantsinst ruksi es wat op die handhawing van orde betr ekki ng het (si en bl. 3 en 18). Die fei t

egter dat daar van inst ruksi es gepraat word 11 zowel te

Pot chefstroOia al s te Rust enburg" lae t die vemoede

ontstaan dat elke dorp sy ei e i nst ruksies vir pol isio gehad het. Hierdie vermoede word gesterk deur di e feit dat ook die verbet erde regul asies m1arop gesi

n-speel is dat hul le opgest el sou word, ni e te vinde i s

ni e en heel waarskynl ik in die dorpsregulasi es vi r

Potchefstroom en Rustenburg, wat etlike dae later goed-gekeur i s (Ibid, art. 153), vervat i s , Ook hierdle dorpsregulasi es i s verlore maar indien hulle eni gsins

soos die nRegulatien voor de dorpen in de Zuid-Afri -kaansche Republi ek" van 1858 was lLocale Wetten der Zui(l· ..

Afrikaarwch(::: Hr~publiek, 1849-1885, 1)1. 89, s:ien hi f3rondc::r bl.35 ) ~ sou hul le besl is po~lsieins~ruKsies bevat het. Die 11 thans bestaande Pol ice Instructien" was dus ook

waarskynl ik in 'n vroore stel dorpsinstruksies vervat. In 'n hofsaak te Pot chefstroom in September 18629 word melding gemaak van inst ruksies vi r die schout waarmee

hy vertroud moes wees en 11besworen" het. (Dagboek van die Landdros van Pot chefstroom, 12 September 1862) . Sien hi orbo voetnoot 27) .

BB1835/ 579 no. 6: Staat sekretari s aan Landdros van

Potcnefstroom, dd. 14 Januarie 1857. Hi er moet daarop gewys word dat daar voortaan na naturellekonstabel s as 11 constabels" verwys sou word t erwyl die blanko

hoof-konstabel 11 schout• of 11hoofdconstabel" sou heet . Hoewel hi erdie die r eel was, is di t t og opvallend

hoevoel verskil lcnde benami ngs daar in hi ordie tyd vir di e pol isi edienaar was, o.a. gerechtsdienaar, gerechts -amptenaar, police agent, apparentie, boden, officieren van het regt, ens.

(9)

..

•·

Met die permanent o aanst el l ing van LlGer as eon konstabel op die dorpo Em die ui t br eiding van di e di ens

ook na die kl ei nere dorpios, begin 'n nuwe fase in die

polisiediens.

In di eselfdo jaar is landdros Grimbeek van

Potchefstroom aangese on1 ngoski kte porsoon aan to stel as pol isioassi st ent van die veldkornet van Klerks

-dorp aangesien baio kl agt es by die President ingedi en

is oor die ongorecldhede al daar.3l )

'n Aanleiding tot di e uitbreiding van die

polisiediens gedurcnde hi erdie tyd het gekom van die aanstelling van spesial e po1i sie by Vo1ksraadsi t ti ngs

en hooggeregshofsittings

11di e de naam van Officieren van de Geregtsbank

voeren zullen (en) onder de bevol on van den Landdrost staan." 32)

Di e waarde van sulke amptenare is gou besof en het ve

r-oorsaak dat die landdroste aansoek gedoen hat om hullo as permanente polisi e t o behou. 33)

Gevolg1ik is 'n omsendbrief in 1859 aan alle .

landdroste gestuur bevattende di e vo1gendo Uitvoeronde

Raadsbesluit~

" De Landclr cst e worden gelast tweo personen aan

te st ollen als bochermende gerechts di enaars

tegen 4 Rds. per dag; wanneer zulks vereischt word naar do gevoelens der Landdrost en. 34)

Gevolgl ik / •••• •

31)

B

B

1674/57 no. 58: Staatsekretaris aan Ianddros van Potchefstroom, dd. PotchefstrooE, 8 NovGl!lber 1857).

32) Uitvoer endo Raadsbes1uit, art. 79 11 Desomber 1858,

Sien ook bl. 17 hierbo en Reyneke9 a .w. , bl. 66.

33) Uitvoor ende Raadsbesluit, art. 22, 14 Januar i e 1859,

(10)

Gcvolglik

i

s

s

c

hout

e

aa

n

gcs

t

el

i

n Potch8fs

t

room

,

Pretoria

,

Lydenburg 35 )

en

Rus

t

enburg

.

36 )

D

i

e

polisied

i

ens

het

teen hiordie

t

yd

sy

bes

t

aan

ora

l

s geregverdig

en

die

Rege

ring

,

wa

t

d

i

e

noodsaak

li

kheid daarvan

besef

hot

,

h

ot

die

landdroste a

a

ng

emoedi

g

om

die d

i

ens

te v

e

rbet

e

r

.

37)

D

i

e swak

toestand van d

i

e

s

t

aa

t

s

fi

nans

i

es

hot

egte

r

ver-hoed

dat

d

i

e

gewens

t

e

u

i

tbre

i

d

i

ng

gemae.k word

en

i

n

1

860

was

dit duide

l

ik da

t

die

uit

gawcs

vi

r

di

e

vo

l

ge

nde

jaa

r

die

inkornste sou

oorskry

sodat d

i

e Regcring

1

n berocp op

e

l

ke

distrik

moos :oaak om sy o

i

c

admin

i

stratiewe

onkoste

t

e

dok

en

nog

'

n

o

orsko

t t

e

toon

.

38 )

D

i

e on

g

elukk

i

ge

to

es

t

a

n

d

waar

i

n die

s

ta

a

tskas v

erkeer hot

en

deurgaans

sou

verkeo

r

tot

1

877

,

sou

mee

r

as en

i

ge ander

faktor

d

i

e

vooru

i t

g

ang van d

i

e po

l

is

i

ediens

s

t

rom

.

1

n

.Aanduiding

hi

e

rvan

kan

g

ek

r

y

word

u

i t

d

i

e

begro

ti

ngsdeba

t vir 1

86

4

vvaartydens

d

i

e s

t

erkte

v

an

d

i

e

po

l i

sie tor s

p

rak

e gek

om

h

ot

.

3

9

)

Die

Bcgr

o

ti

ngsko:m..missio h

ot

die

aa:ngevra

ag

de

bedra

g

vir

poli

s

i

e as

to

g

root b

esk

o

u,

40 )

o

n

ge

vo

e

l

dat

eo

n bla

nk

e

en

vyf

g

ekl

e

urde

-

kon

s

t

a

bel

s

vol

d

oende

s

ou

wees

vir Potchefs

t

room

, t

eYwy

l vir

Pre

t

oria

,

Rustenbur

g

,

Lydenburg

,

Schoema

n

s

dal

,

Mar

t

inus

Wesselstro

o

m en

Utr

e

cht

vier/

••

••.

35)

Uitgawes

,

18

61

.

(Su

i

d-Afr

i

kac:ms

e

Arge

ifs

tukke

,

Transv

aa

l

7

No

.

4: Notul

e

van

d

i

e

Volksraad van di

e

Sui

d-Afrikaans

e

Repub

l

iek

,

1

8

59

-

1863

,

bl

.

356)

.

3

6

) Sta

e..

t

s

coura

nt

,

13

Jul

i

e

1

860

.

37) Vo

l

ksraadsbes

l

u

i

t,

a

rt.

69

7, 10

Februar

i

e

1

86

4

.

(Staatscourant

,

8

M

aa

r

t 1

864

).

38) R3997/60: Be

g

rotin

g

srede

vir 1

86

1,

dd

.

10 Sep

temb

er

7

1

8

6

0

.

39)

Vo1ks

raads

notul

e

9

a

rt

.

26

,

27

September 1

8

649 Sui

d

-Afrikaan

s

e

Ar

g

i

e

f

s

tukke

,

Transvaa

l

No

.

4

,

b

l. 17

5

.

40) Hoe

g

roo

t

die

aangevraagde

bedrag

was

en

hoeve

e

l

(11)

naturellekonstabels elk aanbeveel was. Hoewel di e

Volksraad :r.J.agt iging verleen hot tot die aanstelling van

tien naturellekonstabels vir die hoofstad, i s di e ander

aanbevelings van di e kommi ssie aanvaar.

Selfs uit di e besnoei de aanvraag i s di t duidelik

dat daar sedert 1861 1n omvangryke besef van di e waarde

van di e perr,1anente polisiodiens ontstaan het. Binne

twee jaar is die aantal polisiepost e van vier na sewe

ui tgebrei en het al die dorpe in di e Transvaal nou een

tot sy beskikking gehad.

Die begroting vi r 1864 hou egter nie in al le

opsi gt e 1n vooruitgang wat polisiediens betr ef, in ni e,

want di e uitbrei ding van die diens het gepaard gegaan

met verrnindering van doel t reff endhei d deurdat di e blanke

polisie, wat aanvanklik di e grootste gedeel tt~ ui tgewaak

hot , nou tot eon vorLlinder i s t erwyl daar 'n aansi enl ike

vermeerdering in di e getal naturellekonstabe1s sou

plaasvind. Laasgenoemdes was glad ni e so doel treffend

soos di e blankes ni e 41 ) en di e dorpsveldkornotte kon

verwag Olil weereens di e verantwoor delikheid van po

lisie-pligt e t o moot nakom. Hierdie r eeling was rn besliste

agt eruitgang waarteen beide vel dkornett e 42 ) en l and

-droste 43) beswaar gemaak het, sodat di e Vol ksraad, op

aandrang van president Pretorius di e besluit moos

hersi

e:ft~)

41)

42)

43)

44)

Landdroste / •••

Bri ef van Staatsprokureur a&:o. Ui tvoerendE) Raad, · dd. 14 Jul i e 1869, (Staat sprokurour briewekopieboek no. 373).

Argief Potchefstroom, 155: Dagjoernaal van di e Land

-dros van Potchofstroom, 17 Desember 1864.

Ibi d, Nrief aan Staatsekretaris vroeg Januari e 1865.

R497/66: Brief van Landdros van Utrecht aan Uitvoe -r ende Raad, dd. 14 Mei 1866. Die landdros wys di e

Uitvooronde Raad daarop dat hy di rek van di e Presi dent :magtiging ontvang hot om ca e pol isi edi ens ui t te brei

(12)

Landdrosto is weo~oons toegolaat om schouts t e benoem

naar mot die verstandhouding dat so 'n persoon ook

ander geringer a111.pte sou vul. Dit sou di e beswaar van groot, afsonderlike salarisse oorbrug en sodoende die besuinigingsveldto;z7 wat die oorsaak vir d'iE) afskaffing van meeste van die hoofkonstabel post e was, eerbiedi g.

Volgens hierdie r eeling i s

J

.

Haagcn in 1864

aan-gest el as wa terfiskaal , mark:r.west er , schutmGester en schout van Schoemansdal terwyl hy ook posmec;st er van

Zoutpansberg was. 4 5) Aanst el lings van dieselfde aard i s

ook i n die loop van 1865 gemaak vir Marthinus

Wesse

l

s

tr

oo4.~)

Pret oria947 ) Lyclenburg, 48 ) en Utrecht. 49 ) Hoewel die

schout dan op hierdie wyso f oitlik 'n handlanger in die

dorpsadrJ.inistrasie geword het en seker nie die gowenste

aandag aan die poli siewese kon skenk nie, kan sake tog 1n meer bevr odigende gang gaan, al was di t dan net in soverr e die schout die toesig oor die natur ol lekonstabels

kon waarneem. In hierdie tydperk het Potchefstroom,50)

Lydenburg5l ) en Pretoria 52 ) ook di e ongekende voorreg van afsonderlike sipiers gehad.

Die/ ••••

45) R903/64: Brief van di e Landdros van Schoenansdal aan

Staatssekretari s, dd. 14 Oktobor 1864.

46) R452/65: Brief van Landdros van Marthinus Wessel -stroom aan Staatsekrotari s, dd. 15 Apri l 1865. 47) Rl263/ 65: Brief van Landdros van Pretoria aan

Staat sekr etaris, dd. 28 November 1865.

48) Staat scourant, 25 April , 1865.

49) R497/66: Landdros van Utrecht aan Staat sekretaris , dd. 14 Mei 1866.

50) Staat scourant, 17 Oktober 1865.

51) Ibid, 25 April, 1865.

(13)

..

..

Die Polisiediens neom vorm aan.

Teen di e einde van die sestigerjare het di e

pol isiedi ens op di e dorpe reeds so 'n 1:1ate van on t-wikkoling bereik dat di t stadi gaan 'n eie karakter en plaaslike voork01r1s begin aanneem hot.

Di t i s nie moontlik om uit di rekt e aanwysings di e

volledige taak van die polisie-amptenaar voor 1877 vas te stel ni o, aangesi en daar, behalwe vir di e

verulorogegane ,Poli ce Instruction" 53) en W

ykm.eesters-instruksies van 1857954) geen samegest el de lys van i n

-struksi es vir pol isie voor 1877 uitger eik is nie. 55)

Periodieke instruksi es en opdragt e aan ander amptenare

uitgereik, het egter wel bepa1ings bevat wat op di e

polisie van toepassing was .

Hi ervolgens kan 'n bet reklik dui delike beeld van die pl igte van di e poli si o verkry word. Onder di e

alledaagse di onste wat di e hoofkonstabel moos verrig, was di e toesi g oor di e hande1sbedrywighede in di e dorp.

Hy moos toesien da t handels1isensi es behoorl:ik ui tgeneem

en invoerregt e betaal word. 56 ) Verder noes hy di e mat e

en gowigt e van handclaar s ondersoek, 5?) toesi en dat

58)

die dorpsregulasies nagekom word

en

die polisie

-pl igt e van die veldkornot op di e dor po uitoe:fen wat onder

andere behel s het om toe t o sien dat goon afval in di e

st rat e / •••• 53) 54) 55) 56) 57) Sien hierbo bl. 30 en vootnoot 28 ). Sien hierbo bl.

1

3

.

In 1873 i s instruksi es vir di e po1isie OJ? die Lyden

-burgse Goudve1de opgestel maar hu1le was nie op di e

res van di e Rcpubl iek van toepassing nie. Si en bl . 82

Volksraadsbeslui t, art. 431, 2 Des er.1b or 1B71. (Locale

Wetten der Zuid-Afri kaansche Repub1i ek, 1849-1885, b1. 454).

Wet No. 2L 18741 art. 7 (Locale Wotton der Zuid- Afri-kaansche Republlok, 1849-1885, bl. 562).

58) Regul at ion voor de Dorpen van de Zuid-A:frikaansche

(14)

strata gegooi word

ni

e

,

daar nio

in

d

i

e

strat

e

ge

ja

g

word nie,

'n

gewoer me

t

'n

koeel

ge

l

aa

i

ni

e

nader

as

1

n

du

i

se

nd tree

aan die dorp afgevuur word en

d

i

e

wa

t

srvoo

r

nie

b

eskad

ig

word

nie. 59 )

Die

bl

anke

konstab

e

l was ook

spe

ur

der en moes d

ie

veldkornot en staatspro

x:

ur

eu

r

behulp-saam woes met

voorlopi

go o

nd

e

rso(::ke.

60 )

Ver

d

er

moes

hy

d

ie sipier

by

s

t

aan

m

e

t

die

bowaking van

gevangeno

s

in

d

i

e

tronk on

toosi

g

hou oor band

i

e

t

e

-

werksp

an

n

e

.

6

1

)

Inclien

'n

govangene wat on

d

er sy

toesig

gep

l

aas

is

sou

ontsn

ap

,

kon

'

n konstabel

vorwa

g

om

bob

oe

t

t

e

word

.

62 )

Die

g

rootsto

r:1a

g

waa

r

m

oe

'n

ge

r

egsd

i

e

na

a

r t

oe

-v

er

trou is

,

wa

s d

ie v

a

n arre

s

ta

s

ie.

Di

e ,

Prdonantie t

e

r

a

anstolling

van

Vrecl

e

regters

"

van 1

864

,

ge

las

po

lisi

e

-d

ienaars

om vre

deregters

behulpsaam t

o wees

11

in

de

b

e

t

eu

g

olin

g

van

a

l l

e

opro

e

r, twi

s

t

of

andere

rustvorstooring;

a

ls

nedo

in h

e

t

arrostoeron

en

in

g

evangen

i

s

p

l

aatsen

van

a

l l

e

o

p

ro

e

rmak

o

r

s

,

twisters,

rustv

e

rst

o

or

de

rs

,

diewe

of andere

nisdadigers

,

tor t

e

r

eg

st

o

llin

g

vol

gens

w

e

t

.

"

63)

V

e

r

d

er i

s

b

epaa

l

dat

11

go

re

g

tsdi

enaren enz

.

hobben hot ro

g

t

9

wanneer

op

geloofwaard

i

g

e

informati

e

t

e

r hunn

e

r

ke

nnis

wordt

ge

br

ag

t,

dateenige

m

i

sc1aacl

of

ru

st

-versto~ring

i

s gep

l

eegd

,

zulke

n

n

i

sdad

i

g

e

r

s

te

a

rrester

cm

.

11

6

4)

Die polisie se

p!Jig

van arrestasie wor

d

e

g

t

e

r

d

i

e d

u

i

delik-

-eJ

te ges

t

e

l deur

Ordonnansie

n

o

.

5 van

1

866 v-ra

t

bepaal da

t

59)

60)

61

)

62)

63)

6

4)

nDe / • • •

Ibi

d

,

art 3

6

en

v

o

lgen

d

e

.

Ordonnans

ie

no

5,

1

864

,

a

r

t.

45

.

(Sui

d

-Afri

kaans

e

li.r

g

i

efs

tukk

e

,

Tr

a

nsv

aa

l

No.

5

:

N

o

tul

e

van

die Volks

-r

aad

v

a

n

d

i

e S

uid-Afrik

aa

nse

Repub

l i

ek

,

1

86

4-1

866

,

bl

.

25

0

)

Regulati

o

n voor

Ge

v

a

n

ge

nissen

(Sta

a

t

sco

urant

, 4

Ma

a

rt

l

8b8)

.

Uitvoerende R

aad

sbesluit,

ar

t.

61

,

2

7 Ma

a

rt 1

865

.

Or

do

nn

a

nti

e

t

G

r

aans

t

e

11i

ng

van Vr

ede

re

g

t

e

rs

,

a

rt

.

2

,

(St

aa

t

s

c

o

urant,

29

Novemb

e

r 1864).

Or

d

on

n

a

nsie

no

.

5

,

1

86

4

,

a

rt

.

3

2

? (

Su

i

d-

.A

frikaan

se

(15)

uDe

gc

r

eg

t

sd

ienar

en

h

ebben

niet alleen

de

be-voe

gd

hei

d

maar

zyn v

e

rpligt

om

,

wanneer onder

het

re

g

ts

ge

biod waarin

zy

fun

ge

ren eoni

ge

misdaa

d

of ovortr

ed

ing

wordt begaan,

waa

rvan

de publieke veili

5

heid vord

er

t,

da

t

de

d

a

d

er

wordt

geva

t,

denz

e

lv

e

n

op

he

e

terd

aad da

t

is:

terston

d op

of n

a

he

t

feit

bevond

e

n

worde

,

dadelyk

in v

erseker

in

g

te n

maen

,

zonder daa

r-to

e

eeni

ge

n vo

o

r

afg

a

ande

re

gter

l

yk

l

as

tbrief

t

e

vragen of af

t

e

wach

ten"

6 5)

Ook

was d

it nie n

od

i

g

om

1

n

l

asbrief

t

e

v

e

rkry

vir

d

i

e

inh

eg

t

e

nisname van

,,

personen

die

niet beh

oor

e

n

tot

d

e klasse

v

a

n

bur

g

ers en Christen

in

g

eze

t

enen,

of

met

de

ze

ge

lykst

and

i

g

zyn

."

66)

V

an

a

lle

sodani

g

e arrestasie

s

moes

egter binne 24

uur

aan

die

lan

dd

ro

s

k

e

nni

s

g

egee

word

.

67 )

In

a

l l

e ande

r

ge

valle

was

'

n lasbrief no

d

i

g

.

68 )

Hoewel

d

i

e

hoofkonstabel

d

ikwel

s

met natur

e

lle t

e

d

o

e

n

gek

ry

h

et

,

69)

w

as d

i t

v

e

ral

d

i

e

t

aak v

a

n

d

ie

na

tur

e

l l

ek

on

s

t

a

b

e

l

om di

e

orde on

d

er h

ull

e

t

e

bewaar

.

D

i

e

juiste

t

aak

v

a

n

d

i

e

n

a

turellekon

stabel

en

sy

bev

oegC.

-h

ede

i

s

no

g

ondu

i

de

lik

er

as d

i

e

v

a

n

d

i

e

blanke

k

on

s

t

a

b

e

ls.

Bu

l l

e

h

o

t

hu

l l

e

o

pdrag

t

e

van

die

l

andd

r

os by monde

v

an

d

i

e

hoofkonstab

o

l

o

ntvang 70 )

e

n

daar

was

ge

woonli

k

'n

se

nior in hull

e

g

e

l

edere aan

wie

'

n

g

r

oter sal

a

ri

s

as

d

i

e

r

es

t

oegestaan

i

s

.

71 )

Di

e

/

••••••

65)

Ordonn

a

nsie no

.

5, 1

866

,

ar

t.

3

7

.

(Loc

ale

Wetten

de

r

Z

uid

-Afri

kaa

nsch

e

Rep

ubli

e

k, bl.

2

78)

.

66)

Ordonn

ans

i

e

no

.

5

,

185

4

1

ar

t

.

41

.

{Sui

d

-A

frik

aa

ns

e

Ar

g

i

o

f

s

tukk

e

,

Tran

s

v

aa

l,

No

.

5

9

bl

.

25

0.

H

i

e

rm

ee

word

heelwaar

sk

ynlik nie

-

blankes

bedoel

.

67)

Or

d

onnansi

e

no

o

5

, 1

86

6

,

art

.

38

.

(L

oca

l

e

W

e

tten

de

r

Zui

d

-Afri

kaansche Repub

li

ek

,

1849-1

885

,

b1.

278)

.

68)

Si

en

hi

e

rbo

bl

.

?\~ ~1

69

)

B

ri

e

f v

a

n

d

i

e

L

and

d

ro

s

van Utrecht

aan

St

aa

t

sekreta

ri

s

,

dd

.

6

Au

g

u

s

tu

s

1

869

9

(

B

ri

ewekop

i

eboe

k van

d

i

e

L

a

n

dd

r

os

v

a

n

Utrech

t,

Band.

lO).

70)

Ui

tv

oo

r

e

n

de

Raadsbes

1ui t,

10

Ju

n

i

e

1

863

2

a

rt. 7

, raaak

mo

l

d

i

ng

v

a

n

a

Schou t

of opz

i

g

t

er over l)olic

e

".

7

1

)

L

.

l77

:

B

rief

va

n

Lan

dd

ros

vs.n

Lyden bur

g

a

a

n

Staa

(16)

Die vernaamste pligt e van die 11 constabels11 was

blykbaar om toe te sien dat alles in die dorpslokasies,

waar blankes ::;eld(3 gekorn het, stil en rustig geskied 1

veral gedurende die nag. Indien die lokasiebewoners nie

aan die 11kloklui ding" , wat geskied het deur die kerkklok

te lui , 7 2 )

gE~hoor

gegee het nie sou hulle

11 door (de) wacht in de gevangenis of tronk gezet worden." 73)

Op Sondae en feesdao moes dit st i l wees in di e lokasi es74)

Ook naturellekonstabels moes di e bewaking van bandiet e

waarneem, 75 ) :::oms ook van blankes oor wie hulle mag· van arrestasie gehad het·. 76 ) Minstens eon natur ell e

-konstabel was voortdurend by die landdroskantoor op diens, terwyl meer as een se dienste t ydens hofsittings benodig was.

'n Verdere belangrike taak van die 11constabel" was die waarnE!ELing van die nagwaak oor di e dorp wanneer

di e hoofkonstabel van diens af was. Die wyse waarop

•'

hierdi e taak afgeskeep is, was een van die vernaamste klagt es teen die polisiestelsel van die sest igerjare, 77 ) toe di e algemE!ne klag opgegaan het da t

uhet bevonden is dat de kaffer politi c byna van hoegenaamd geen nut is." 78).

Die / ••••••

72) Argi ef Potchef stroom 155: Dagjoernaal van die Landdros van PotchE~fstroon, 18 Apri l , 1862.

73) L.l6: Ordonnansie van die Landdros van Lydenburg 9 dd.

31 Oktober 1862.

74) Ibid~

75) L.l77: Dagjoernaal van die Landdros van Lydenburg1

7 November 1862.

76) Ibid.

77) Sien hieronder bl. 53.

78) S.P. 373, Bri ewekopi eboek: Brief van die Staatsproku

-reur aan Staat sekretari s , dd. Potchefstroom, 14 Julie

(17)

...

Die vernaamste oortreding waarmee die dorpspolisie t e

doen gekry het was dronkenskap. 7 9) •

Vir enige voorafgaande opleiding vir die polisie

was daar geen fasiliteite, tyd of gel d beskikbaar nie.

Die konstabel het by aanstelling eenvoudig dadelik met

sy dienste begin en sy pligt e met verloop van tyd

aangeleer.

Gedurende die tydperk voor 1881 was die organi

-sasie van en beheer oor die polisie en gevangenisse 'n

plaaslike aangeleentheid in di e hande van die landdros.

Die aanstelling en afdanking van konstabels en sipiers

was 'n saak wa t geheel en al in sy hande berus het 80 )

en voor wie polisie di e gebruiklike ampseed afgele

het~l)

Hoe hy die polisie t ot sy beskikking aangewend het was

ook sy saak, en in 1869 word die Landdros van Utrecht

deur die Regering aangese om

,,voor zy distrikst zoo dani ge planne als hij

wenschelyk en bestaanbaar acht.•

daar t e st el t er verbet ering van di e pol isiedi ens .82 )

Daar / •••••

79) Soos blyk uit Pol isi usake van Potchefstroom (Potchef

-stroom, band 208).

80) Reeds in 1850 het die Volksraad beslis dat die aan

-stelling en afdanking van konstabels di e taak van

die landdros was. (Volksraadsnotul e1 Potchefstroom,

art. 59~ 22 Januarie 1850, Suid-Afrikaanse Argi ef

-stukke~ Transvaal , no. 1, bl. 12l)(en nog in 1872

besl is die Uitvoer ende Raad dat di e aanstelling en

afdanking van polisie en sipiers ,,niet behoort by de

Uitvoerende Raad. (Uitvoerende Raadsbesluit, art.

30

1

15 November 1872.)

81) 1.47: Ampsede Landdros van Lydenburg.

82) Uitvoerende Raadsbesluit, art. 901 2 November 1869.

In di eselfde art. word di e Landdros in kennis gestel

dat die oprigting van 'n tronk 1n plaaslike aange

-l eenthei d i s en dat hy self vir di e finansiering van so 'n onderneming voorsiening moet maak.

(18)

Daar moes al leenl ik gewaak word dat elke dorp nie sy

kwota van die begroting vir pol isi ewese oorskry nie.

Die noodsaaklikheid om steeds ,, speciale constabels"

aan te stel het egt er veroorsaak dat 'n landdros

af en toe meer uitgogee het as waartoe hy geregtig was.8 3)

Eweneens was die landdros verantwoordelik vi r die opstel

van die jaarlikse tenderaanvraag vir polisie en

gevangenes wat sodert 1875 in gebruik was.

Die amp van poli siedi enaar was onder beide blankes en nie-blsnkes nie gewil d nie84 ) en eni ge

persoon met selfrespek wou dit nie boklee nie, tensy

hy, soos uit sonutiige geval le blyk, deur geldelike nood

daartoo gedryf is·. 8 5) Die polisiedienaar het dan ook nie di eselfde aansien as die veldkornet geniet nie en

i s ook ni e in sy optrede met diesel fde mate van gesag

beklee nie- Die dorpsbewoner het die konstabel as 1n

noodsaaklike euwel beskou en bei de die amptenaar en die

amp is as 'n ontsiering van die dorp gesien. Gevolg

-lik wou niemand met di e pol isi ediens geassosieer woes nie.

'n Belangrike r ode vir die ongewildheid van di e

amp was die f eit dat di e grootst e aantal blanke polisie

nie van aanprysenswaardige karakter was ni e. Meeste

86)

van hulle was Engel ssprekendes wat vanuit die Engelse gebiede die Republiek binnegokom en in geldnood

verkeer / •••••

83) Uitvoerende Raadsbesluit, art. 16, 29 Juli e 1869.

84) Rl856/73: Brief van di e Landdros van Midde1burg aan Staat sekretaris , dd. 7 Desember 1873.

85J Bv. R775/65: Brief van die Landdros van Mar tinus

Wesselstroom aan Presi dent Pretorius, dd. 12 Juni e

1865.

86) Nar:.w soos Donoghuq, Schram, Larcoy 9 HaJdick , Ray:cwnd

C<:rapbel1,

M

\l

s

p~

~

'Nhi

t~

ock

,

An:f?rscn f

S

i

~p

s

c

n

,

l'"

i1l

oo

~

~

Dlan1ond, Phl1l l ps, Phl lps en 'ihpor kom ln G.i e tydperk 1854-1874 voor terwyl Hollandso name by wyse van

(19)

verkeer het. Bulle was oor die algemeen brutaal en ongel etterd 87 ) terwyl baie nie Hollands kon praat nie.

Dit het egter dikwels gebeur dat hulle reeds mi l itere

of polisieondervinding onder die Britse vlag opgedoen

het 88 ) en sodani ge ondervinding was dikwels di e enigste

gronde waarop 'n kandidaat as geskik vir di e amp beskou

kon word. Baie van hulle was avonturiers wat hulle

nie maklik op 1n bepaalde plek kon vest ig nie met die

gevolg dat hulle geen betrekking l ank wou behou nie of

spoedig deur die landdros ontslaan is. So het di t

dikwels gebeur dat. drie of meer persone die betrekking

van hoofkonstabel gedurende een jaar beklee het;

soriuni ge ni e eens vir 'n volle maand ni e·. 89)

Selfs hierdie tipe van persoon was ni e altyd

bekombaar nie en c~ie hoofkonstabelskap was soms vi r L:leer

as 1n halfjaar vakant,90) sodat die landdroste bykans

voortdurend moes kla oor die toestand van die polisiewese

91) Hierdie

toe-wat daagliks uitbreiding vereis het.

drag van sake het die gebruikmaking van spesiale

kon-stabels al meer gcmoodsaak en in tye van nood is

heem-rade selfs aangese

om

behulpsaam t e wees :o.et die orde

-handhawing en

11 de noodige maatregelen t e beraamen tot slaven

van lands wetten t ot rust en veiligheid." 92)

Di e / •••••

87) Die hoofkonstabel van Martinus Wessel stroom kon byvoo

r-beel d sy naam nie teken nie.

88) Rl622/72: BriGf van O.Dahl aan Staatspresident7 dd.

Zoutpansberg1 30 Okt ober 1872.

89) Argief, Potchef stroom 155: Dagjoernaal van di e Landdr os

van Potchefstroom, 27 Januarie1 27 Maart, 20 Mei 1865.

90) Ibid.

91) Brief van die Landdros van Heidelberg aan

Staatsekre-taris, dd. 27 Oktober 1875. (Briewekopieboek van di e

Landdros van Heidelberg no. 10).

92) Argi ef Pret oria 30: Algemeene Kenni sgewing, Pretoria ,

(20)

...

Die maatstaf wat die landdros aangewend het in sy

soeke na konstabels , was gewi1ligheid eerder as gesk

ikt-heid en di t het se1de gebeur dat 'n keuse tussen meer as een kandidaat gemaak kon word terwyl eli t by wyse van

uitsondering was dat 'n konstabe1 be i de gewi1lig was om

sy werk getrou te verrig en ook die landdros met sy

gedrag tevrede gcstel het soclat van hom gese kon word

dat hy

11a1 het work wat men van eene goede po1icie

kan verwacht heeft verricht." 93).

Aan die ander kant het dit gebeur dat 'n persoon

wat pas 'n gevangenisvonnis uitgedien hot as

hoofkon-:r

.

stabe1 aangestel is. Op so 'n wyse is ~. Rayno1ds

(heelwaarskyn1ik dieselfde eGn wat die pos van schout

vroeer op Potchefstroom bek1ee het) in 1862 as

hoof-konstabe1 van Pretoria aangestel pas nadat hy 'n

tronk-straf van twee maande uitgedien het en sy voorganger

weens ongehoorsaamheid teenoor die landdros, onts1aan

i s 9 4) 'n Teenoorgestelde voorbee1d i s van die

hoofkonstabe1 Philips van Rustenburg wie se dienste

be-eindig is weens bedrog waarvoor hy gevangenisstraf

opgele is; 95 ) a11es sake wat nie tot die aansien van

die polisie in die oe van die publiek bygedra het nie.

Met die verkryging van naturellekonstabe1s was die

l anddros geensins beter daaraantoe nie en die d

istriks-veldkornet / •••. .

93) R1814/73: Brief van die Landdros van Midde1burg aan

die Staatsekretaris, dd. 17 November 1873.

94) Argief, Potchefstroom, 155: Dagjoernaa1 van die Land

-dros van Potchefstroom, 5 November 1862.

95) Staatsprokureur aan Publieke aank1aer van Rustenburg,

dd. Pretoria, 3 November 1875. (SPl: Bri ewekop

ie-boek ) .

<1

)

<:.)

~

t.Mo.."'\;e\~~

t...t

\

\o..

~tJo.~ cl

.

~

\...

().,

~

<:M

o\ .;

~-

Q&

~

'-

\-r

t-r

llr-r

(

.

1\_Q -·.,

&~

\vr;...h o..W\

~

.

~

,

~

-

s

1

~

)

.

(21)

veldkornet was gereeld op die soek uit na nuwe

11constabel s"96 ) om die plek te neem van die wat gedros

het, ontslaan is, of waarvan die dienstyd verstreke was, 'n toestand wat van mi nstens een landdros die wa

nhoops-kreet uitgelok het van

,1Hoe ik dus moot maken als de maand om is

waarvoor ik de t egen woordigen gehuurd · heb, weet ik niet." 97)

Baie van die naturelle is deur sendelinge9 8 ) of

naturellekornrnissarisse9 9) in die distrikslokasies

gewerf. Su1kes is gereeld afgelos, soms weekliks. 100 )

Landdroste het af en t oe persoon1ik in die distrik

uitgegaan om, t en einde raad, self te

werf

~

Ol

en dan

net van di e sendelinge en kafferkapteins te verneem dat

"De meeste van myn volk wei ger en deze di enst

en zeggen, het zy niet een dienst voor een

fatsoenlyk jong." 102).

Gevolglik was dit ook in die geval van natur elle nie

buitengewoon dat 'n bandiet vrygelaat word om as

konstabel op t e tree nie. 10 3 Aan sulke persone i s di e

handhawing wat wet en orde toevertrou.

96) 97) 98) 99) 100) 101) 102) 103) Die / ••.•.•.

R2223/ 68: 'Brief van die Landdros van Pretoria aan

veldkornet Du Toi t , dd. 2 Augustus 1868.

R2888/76: Brief van die Landdros van Marabastad aan

Staatsekretaris, dd. 3 Oktober 1876.

Rl814/73~ Brief van die Landdros van Middelburg aan

Staatsekretaris1 dd. 17 November 1873.

R2888/76: Landdros van Marabastad van Middelburg aan

Staatsekretaris, dd.

3

Oktober 1876.

Dagj oernaal van die Landdros van Potchefstroom, 12

Maart 1865 en Rl36/74: Brief van die Landdr os van

Middelburg aan Staatspresident, dd. 21 Januari e 1874.

Rl876/74: Landdros van Middelburg aan Staatsekretaris,

dd. 10 Desember 1874.

Brief van Merensky aan Landdros van Midde1burg, dd.

l November 1873. (Landdros van Midde1burg, inkomende

stukke, band 2) .

Bv. 1177~ Dagjoernaa1 van die Landdros van Lydenburg,

7 November 1862 en 24 Julie 1862: 11 de bandi et kaffer

stuurman uit de yzers onts1agen om gevangenen op

(22)

Die feit dat di e betrekkings gedurig van hande

verwissel het, het veroorsaak dat die polisiepligte nooit behoorlik uitgevoer kon word nie. Persone het

die ·betrekking ee:J:tvoudig ni e lank genoeg bekloe om met

die werk vertroud te raak en di t behoorlik aan t e leer

ni e, sodat die vlotte doeltreffendhei d wat by die op

-geleide en aangepaste amptenaar tuishoort, nie as 'n

kenmerk van die polisiedi ens van hierdie tyd, beskou

kan word nie.

Een van die belangrikste redes waarom konstabels,

of altans goeie konstabels, moeilik bekombaar of te

behou was, moet ongetwyfel d gesoek word in di e swak salaris wat aan die betrekking verbonde was. Di e

eerst e konstabel wat in Potchefstroom aangest el i s ,10 4)

het sy werk verri g teen die som van 7/6 per maand.l 05) In 1852 is di e salaris na £2. 6.0. per maand

verhoog

~

0

6

)

wat dit nog t een die hel f te van 1855 was.107) Di e

schout van Rust enburg se salaris was omtrent £ 2 per

maand.108) Hierdie bedrag is verminder na £1. 5.0 .

dour die begroting van 1861, t erwyl die schout van

Potchefstroom s 'n opgeskuif i s na £:2- 10-0. l 09) Di e

sal ari s / ••• •

104) Sien hierbo9 bl.

27

,

e.v.

105) VR84/49; Finansiele verslag van die Landdr os van

Potchefstroom vi r 12 Julie 1847- 29 Januarie 1850.

(Suid~Afrikaanse Argiefstukke, Transvaal no. 1,

bl. 291).1 Bere~en teen~~~ riksdal~rs per p~nd .

(Vander Nalt, A.J.H. , W11a, J .A. en Geyer, .A.L • •

Geskiedeni s van Suid-Afrika 9 dee1 II, Kaapstad, 19519

bl. 228).

106) VR233/51: FinansiE:He verslag van di e Landdros van

Potchefstroom, 1852-1853 Argi efstukke, Transvaal 1 no.

2' bl . 360).

107) VR435/55: i bi d. (Ibid,

No

.

3, b1. 305) .

108) Sy salaris i s uiters ongereeld betaal .

(VR393/53:

Finansie1e verslag van die Landdros van Rust enburg ,

1853-1854. Ibid, b1. 216).

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Bij uitkeringsovereenkomsten is het uitvoerbaar om de indicatieve gevolgen voor het pensioeninkomen en de indicatieve hoogte van de afkoopwaarde te tonen als een (gewezen)

Dit document voor ouders is bedoeld om jou als ouder concrete tips te geven hoe je aan de veerkracht van je kind - en jezelf - kunt werken. In deze uitgave gaan we specifiek in

Bereik 7 keer zoveel (potentiele) klanten met hetzelfde volume Extra commercie mogelijkheden door inzet als gift in giftshop voor toeristen bij bezoek wijnhuizen.. EEN SELECTIE VAN

Bij nader inzien blijkt het verhaal van 'Barlaam en Iosaphat', zo is het in het westen gaan heten, niet alleen het verhaal van de Boeddha omvat maar nog andere thema's

persoonlijke financiële situatie en doelstellingen nog niet kennen en ook nog niet weten voor welk financieel product u mogelijk gaat kiezen, kan deze informatie niet meer dan een

Het team van obs Hartenaas wenst jullie een heel fijn schooljaar.

Het doel van het onderzoek is er voor zorgen dat toekomstige anti-stigma campagnes jongeren bereiken ongeacht hun achtergrond en dat zoveel mogelijk jongeren hun

Bij City Line voordeuren maakt u zelf de keuze voor een van de drie serviceniveaus Plus, Pro of Premium.. Van zelf doen tot maatwerk of compleet door een