• No results found

ST LE

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "ST LE"

Copied!
5
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE GESKIEDENIS VAN KRUGERSDORP 1887-1900

deur

MICHIEL ANDRIES SCHUTTE

voorgele ter vervulling van

'n

gedeelte van die vereistes vir die graad

M,Cl...GISTER IN DIE LETTERE EN WYSBEGEERTE

in die

FAK U L TEIT LETTERE EN WYSGEBEERTE

aan die

POT C HEFSTROOMSE UNIVERSITEIT VIR CHRISTELIKE HOER ONDERWYS

(2)

VOORWOORD

O or die geskiedenis van die Witwatersrandse goudvelde as sulks, en oor die ontstaansgeskiedenis van Johannesburg is baie gepubliseer. Aan die ander kant is daar weinig beskikbaar oor die geskiedenis van die ander dorpe op die Witwatersrand wat in dieselfde tyd as Johannesburg ontstaan het en deur die mynwese tot volwaardige dorpe ontwikkel, het.

Die bestudering van die geskiedenis van Krugersdorp van 1887-1900 het die geleentheid gebied om die ontstaan en ontwikkeling van die dorp gedurende die Republikeinse tyd te skets en terselfdertyd aan te toon hoedat K r uger sdorp wei deeglik belnvloed was deur die ontwikkeling en pol itieke spanninge van die Witwater srandse goudvelde. Dit spreek dus vanself dat in die bestudering van die onderwerp sake aangeraak moes word wat uiteraard bekend is , want in baie opsigte was die geskiedenis van K r uger sdorp onlosmaaklik ver bonde aan die stormagtige beginjare van die Witwatersrandse goudvelde.

Hiermee wens ek ook my innige dank te betuig aan my studieleier , prof. G .N . van den Bergh vir sy kritiese en deeglike hulp asook die aan-moediging wat ek van hom ontvang het. Baie dankie aan mnr. S. J. K leynhans vir die taalkundige versorging en aan mev . E . Luther vir die tikwerk.

M.A. SCHUTTE. 13 Oktober 1976

(3)

( i

i

)

INLEIDING

Die studie-onderwerp het, wat indringing en beskikbaarheid van litera-tuur betref, baie probleme opgelewer. Die sekondere bronnemateriaal was uiters ontoereikend en dit was moeilik om

'n

geheelbeeld te kon vorm van sake soos die gemeenskapslewe, die bevolkingsamestelling, die fisiese ontwikkeling en die kultuurlewe. Die probleem is verder bemoeilik deurdat die stukke van die gesondheidskomitee wat seker die meeste inligting oor die ontstaan en ontwikkeling van die dorp ver va t het, verlore geraak het. Ongeordende dokumente in die argiefgroepe, K rugersdorp 1 het die navorsingstaak verder bemoeilik sodat hierdie ge-skiedeni s van K rugersdorp nie aanspraak op volledigheid kan maak nie.

Om enigsins aan die onderwerp reg te laat geskied 1 kon daar nie net op die dorp gekonsentreer word nie; maar moes die onderwerp ook benader word vanuit die invloed wat sekere gebeurtenisse aan die Wit-watersrand op die dorp gehad het. Daar moes gevolglik aandag aan sake gegee word soos die ontwikkeling van die goudvelde, die Jameso n-inval, die uitlandervraagstuk en die gespanne verhoudinge tussen Brittanje en die Z .A. R. a an die vooraand van die Anglo-Boereoorlog.

A s gevolg van gebrekkige navorsingsresultate is hoofsaaklik van

'n

tematiese indeling van die onderwerp gebruik gemaak en is dit aangepak

langs die weg van

'n

uitbeelding van die ontstaansgeskiedenis, die dorpsgroel, kultuur en sport en is daar met die einde van die Republikeinse bewind

(4)

I. l .I l .I .I I .I. 2

1.

1

.3

1

.

2

I. 2 .I 1.2.2

1.

2.3

I. 2. 4

I. 2

. 5

1.3

1.3 .I

I.

3.

2

1.3

.

3

I. 3. 4 I. 4

1.4.1

1

.

4.2

1.4.3

1.4

.

4

I .4. 5

I. 4. 6

2.

2 .I 2 .I .I 2 .I. 2 2.2 2. 2 .I

2.2.2

2

.2.3

2.2.4

2.2.5

2.2

.

6

2.2.7

HOOFSTUK I

Die ontc::;taan en distriksontwikkeling v.an Krugersdorp p.

I -

31

Voorgeskiedeni s

Vroee bewoning

Die Eerste Vryheidsoorlog: Klipstapeling op

Paarde-kraal

Feesvieringe op Paardekraal

Die ontdekking van goud, die delwers en mynbedry-wighede

Ontdekking van goud aan die Wesrand

Proklamering van openbare delwerye op die Witwaters -rand

Proklamering van Paardekraal ( Krugersdorp) as

delwery

Ontstaan van die Krugersdorpse delwerye Mynwese

Die ontstaan en algemene ontwikkeling van Krugersdorp S tigting van K rugersdorp

Opmeting van standplase

Veiling van die eerste standplase en vestiging van die dorp

Latere veiling van standplase D istriksontwikkel ing

Vertoe tot distriksverklaring

Verdere aankoop van grond op Paardekraal

Aanleg van

'11

setelplaas vir die distrik en die distriksver -klaring

B egrensing van die distr ik en die skeiding van die goud-velde van die distrik

Wyksverdel ing

Verkiesing van volksraadslede vir die distrik

HOOFSTUK 2

2

5

6

10 II

12

13

16 18

20

21

24

26

27

29

30

31

Algemene dorpsontw ikkel ing p .

33 -

62

B estuursontwikkel ing

Gesondheidskornitee van K r ugersdorp Die Gesondheidskomitee vir die delwerye Dorpsgroei Geneeskundige diens Bevolkinsgroei Strate Water voor siening Regeringsgeboue S taatsinkom ste en uitgawes 1-< ommunikasie 33

37

38

43

45

4

7

so

54

(5)

2. 2.

7.

I

2.2.7.2

2.2.7.3

3.

3 .I

3.2

3. 2 .I

3.2.2

3.2.3

3.2.4

3.2.5

3.2.6

3 .3

3.4

3.5

4

.

4.1

4.2

4.3

4.4

4.

5

4.6

4.

7

4.8

Bibl iografie ( iv ) Padverbindings

Sooorwegontwikkel ing

Posvervoer en telegrafie

HOOFSTUK 3

Sport en kulturele ontwikkeling

Sportbetrekkinge

Sportbedrywighede

S kyfskiet Perdewedrenne Krieket Fietsry en atletiek Rugby Polo en tennis Verenigingslewe Kunslewe Sosiaal en algemeen HOOFSTUK 4

1-<

rugersdorp en die Tweede Vryheidsoorlog Handhawing van wet en orde

Krugersdorp en die Jameson-inval

Die naderende stryd Hoop op vrede

Voorbereidings vir oorlog Mobilisasie

Toestande tydens die oorlog lnname van Krugersdorp

p. p •

p

.

63

56

57

60

-63

65

66

67

68

70

71

73

78

80

84

-84

89

9

2

94

98

106

107

115

- VI

83

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Zuwe Zorg Regio de Ronde Venen e.o. Zuwe Zorg Preventie &amp; Welzijn Zuwe Zorg Preventie &amp; Welzijn

Kortom deze degelijke gezinswoning is ideaal voor wie op zoek is naar een betaalbaar, goed onderhouden pand op een boogscheut van het bruisende stadcentum van Mechelen én met

• Naar aanleiding van een wijzigingsvoorstel van D66 over een structureel budget voor duurzaamheid is uitgesproken dit te regelen in het Uitvoeringsprogramma duurzaamheid, dat nog

Behoudens situaties waarbij door Gedeputeerde Staten of burgemeester en wethouders een hogere waarde is vastgesteld, geldt voor geluidsgevoelige objecten binnen een zone een

De heer Rhodes se: &#34;dat hij, v6ordat hii de zaak wilde zien uitmaken, eerst verlangt te weten dat de &#34;fatsoenlike&#34; Hollands- sprekende bevolking voor de zaak was,

Het niet genezen van de infectie als naast rifampicine acenocoumarol wordt gestart en de dosis rifampicine niet wordt aangepast.. Het niet genezen van de infectie als

verwerpt dit door te zeggen dat het bovenstaande de bedoeling heeft de tekort- +++ (woordelijk staat er : la jaliqoe at-tagkazzoel bidjaiaalihi).. sehoorzaaMlteiden het .ala- toa

O MDAT VEEL NIEUWKOMERS ONBEKEND ZIJN MET HET DOEN VAN VRIJWILLIGERSWERK , DE N EDERLANDSE TAAL NIET SPREKEN , NIET PRECIES WETEN HOE HET HIER WERKT , VOELT HET VOOR HEN PRETTIG