• No results found

1.1 Die oorsprong van die onderwyser se taak

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "1.1 Die oorsprong van die onderwyser se taak "

Copied!
36
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK 7

DIE IJVrPLIKASIES VIR DIE ONDER'NYSER EN DIE SKOOLORGANISASIE

1. Die onder~xser as mede-opvoeder van die kind

1.1 Die oorsprong van die onderwyser se taak

Die komplekse sosiale en lewenspatroon bet dit vir die ouer onmoontlik gemaak om die hele opvoeding van sy kind self te onderneem. Dit is veral op die terrein van die verstandelike opvoeding van die kind waar die ouer nie oor die nodige kennis en kwalifi- kasies beskik nie. Die onderwyser moet dus 'n deel van die ouer se veran+:woordelikheid vir sy rekening neem. Die ouer delegeer dan ook 'n deel van sy ouerlike verantwoordelikheid en sy sag aan die on- der'Jvyser, wanneer hy die kind skool toe stuur.

Hierdie t&ak is egter met verloop van tyd uitge-

brei en in die moderne samelewing daar die neiging

dat die onderwyser in 'n toenemende mate bykomstige

pligte op hom moet neem wat vroeer deel van die ouer

se taak vvas.

(2)

1.2 Die rocping van die onderwyser

Die onderwyser is nie die natuurlike ouer van die kind nie en kan slegs optree as plaasvervangende ouer of mede-opvoeder van die kind. Aangesien by egter 'n deel van die ouer se taak oorneem en ook die gesag ontvang om sy opdrag uit te voer, word by in dieselfde gero enheid geplaas as die Cbristelike ouer en word by 'n deelgenoot gemaak aan die verbonds- en doopverpligtinge van die ouer. Die onderwyser se taak kan nooit losstaan van die van die ouer nie, want dit vorm 'n integrale deel daarvan en deur sy aanvaarding van die beroep van onderwyser aanvaar by ook die hoe roeping wat daarmee saamgaan.

Die ouer dra die primere verantwoordelikbeid t.o.v. die kind en daarom bet by as Cbristelike ouer ook die reg om te eis dat sy kind deur 'n Cbristelike en roepingsbewuste onderwyser onder~~s sal word. Die onderwyser bet dan 'n verpligt teenoor die ouer~ nl.

om die kind te onderwys en op te voed as verbondskind.

Die onder.;vyser dus verantwoording verskuldig aan

die ouer, maar oak aan God

9

want dit is aan God wat

by in die laaste instansie verantwoording moet doen

t.o.v. die kind wat reeds in God se genadeverbond

opgeneem is.

(3)

Die o heid vir

ser kan egter nie die verantwoordelik- opvoeding en o rwys van die op sy eie verantwoordelikheid onderneem nie. Hy word deur die ouers, maar ook deur die ondervvysovverhe id met ge- sag beklee. Hierdie ges is gedelegeerde sag waaroor

tyd wat die dat di t gede die werkl

ondervvyser beskik vir die gedee e van die aan sy sorg toevertrou is. Die feit erde gesa~

id van hierdie

1

doen geen afbreuk aan sag nie. Saam met die sag vvaarrnee e onderwyser beklee word

9

egter ook die e dat die ges verantvvoordel id en liefde toe as sal word en steeds in dagte ge- hou moet wo dat beide onderwyser en voort- dur-c:nd onder Jie gesag van d staan.

Die stelike ond er moet roepingsbewus wees en sy taak sien as 'n

9

nie bloot van die ouer nie

9

maar van God. Juis omdat sy ro ing ge- weldige eise aan hom stel

9

moet hy sy taak onderneem in die of dat God hom e krag en daartoe sal skenk. Hy moet sy taak sien as 'n roeping waar hy as medewerker van God verantwoordel is vir die opvoeding van die kinders aan hom toevertrou.

l. 3 Die lewens- en vvereldbeskouing van die onderwyser

Die - en wereldbeskouing van die onderwyser

is van laggewende belang. Die telike op-

voeding s 'n positiewe Christelike en nasionale

(4)

lewens- en wereldbeskouing. Die onderwyser se denke~

lewenshouding, voorbeeld en praktiese onderwys moet deursuur wees met die Christelike en nasionale lewens- en wereldbeskouing. Die ondervryser dra die verant- woordelikheid om die verbondskind in die gees va~ die doopbelofto op te voed tot die eer en kennis van God en dit kan hy alleen doen indien hy in sy lewe en in sy werk waarlik belydende Christen is. Daarbenewens moet hy ook vol in die volkslevie staan~ die volkseie ken en v·aardeer~ die volkstradisies eer en ui tleef ~

sy vaderland liefhe en die strewe van sy volk onder- skryf en bevorder.

Die Christelike onderwyser is die groot dienaar wat sy lewe aan die opvoeding van die kinders van sy volk wy. Hy dien vir 'n hoer loon en sy lewe word gekenmerk deur onbaatsugtige en liefdevolle diens, deur 'n bereidheid om offers te bring, sonder om daar- voor dankbaarheid of eer te verwag. Om te dien be- teken om die self~ die eie belang~ te vergeet en vir andere te lewe, om vir die kind tegelyk vader en moe- der te wees~ eise aan die kind te stel~ die kind te

begryp~ te steun en te lei -maar altyd slegs in be- lang van die kind en in die gees van sy roeping as opvoeder. Sonder egte liefde vir sy taak en sonder geloof in God~ kan hierdie gesindheid nie by die on- derwyser posvat nie.

Die lewensbeskouing van die onderwyser moet 'n

projeksie wees van die lewensdoel van die mens in

(5)

die Chris like samelewing. Hy moet dus 'n bepaalde lewensdoel en bepaalde opvoedingsoogmerke he waarop al sy bemoeiinge met die kind doelgerig sal afstuur.

Hy moet 'n vertrekpunt he vanwaar hy redeneer, 'n basis waarin sy wese veranker is, want sy lewensbe- skouing sal spreek, wil hy dit ook verberg; dit sal die kind ten goede of ten kwade beinvloed.

1.4 Die eienskappe van die Christelike onderwyser

Die onderwyser van verbondskind moet boweal belydende Christen wees wat sy roeping aanvaar in ge- loof en afhanklikheid van God. Hy moet Christen woord en daad wees, sodat sy voorbeeld daarvan sal

tuig.

Hy moet wysheid aan dag le in sy oordele en beslissinge. Wysheid en insig is die vrug van er- varing en inspanning en moet dus verwerf word, maar dit is ook 'n gawe van God. Kalmte, geduld en ver- draagsaamheid is voorlopers van wysheid en moet te alle tye beoe word. Kalmte spruit voort uit selfbewuste, beheersde, wel gerigte krag. Onuitput- like geduld, gepaard met helderheid van doe telling en die weg wat daarheen

daaglikse werksaamheid.

, is noodsaaklik in e

(6)

'n Opgewekte geaardheid en lewenslus bri e onderwyser nader aan die kind en bevorder die ver-

omgang met die kind. Die blye lewensvr Christen-onderwyser skep 'n aangename at- rna er en is 'n sterk prikkel vir die kind om oak sy

taak met blymoedigheid aan te pa.k.

Ta.ktvo optrede is da.ardie soort optrede wat die j e resultate oplewer omdat op die regte wyse en tyd opge e is. Dit skep vertroue by die kind en laat vir hom levvensruimte. Takt is 'n noodsaaklike deel van e onderwyser se toerusting.

e onderwyser moet sedelik op 'n hoe peil staan

9

want sy voorbee en optrede sal altyd starker spreek as woorde. Sy norme en waardes word die norme en waardes van die aan hom toevertrou. Die in- vloed van onderwyser is dikwels grater as wat hy vermoed en die voorbe

is uiters belangrik.

wat hy oak in die opsig stel,

Die onderwyser moat ferm, maar in liefde optree. Orde is nood nie 'n lewelose orde wees e.

moet oak t.o.v. elke kind geld.

rdig en altyd maar dit moet vryheidsbeginsel respek vir 'n onderwyser wat ferm en beslis optree, maar oak geleentheid skep vir die groei na selfs

Die onderwyser moet sy gesag met waardi en nie as 'n onderdrukkingsmaatreel nie.

d to

(7)

Ondernemings es, oorspronklikheid~ belangstel- ling en entoesiasme is onmisbare eienskappe van die suksesvolle onderwyser. Die goeie onderwyser sal besef dat die kind die beste vorder as hy behoorlik gemotiveer is.

die onderwyser, s

Sander die aansteeklike ywer van die kind nie se entoesiasties raak nie, of nie sy beste lewer e.

Die onderwyser moet 'n ier wees. Hy moet daar- die soort leiding kan gee vvat die kind in staat sal stel om gaandeweg sy eie weg te nd. Sy leiding sal nie bloat voorskriftelik wees nie

1

maar die per- soonlikheid, aanleg en vermoens van die kind in ag neem en ruimte laat vir die kind se eie idees, onder- nemingsgees en vindingrykheid.

Heel die onderwyser se optrede moet gekenmerk word deur verantwoordelikheid. Hy moet te alle tye besef dat hy verantwoordelikheid aanvaar het vir die kinders aan hom toevertrou en dat sy verantwoordelik- heid verder strek as die uiterlike klaswerk. Hy s dus moet besin oor elke vorm va....YJ. handeling en optrede en hom by dit alles steeds plaas onder die

sag van die Woord van God wat ook sy opvoedings-

en onderwyshandelinge

9

die lamp vir sy voet en die

lig vir sy pad sal wees.

(8)

Die meeste van hierdie eienskappe sal moontlik in enige samelewing~ selfs 'n nie-Christe , aange- prys word. In die Christelike skool egter moet elk- een van hierdie eienskappe ondergeski1\: wees en gedra word deur die igieuse eis dat elke onderwyser bo

s toegewyde Christenmen:s rnoet wees, 'n persoon wat in lewe en we ste ds biddend sal o ien na Bo.

Al sou die onderwyser oor uiters voortreflike eien- skappe beskik en hy is nie 'n Christen nie, dan sou sy opvoedingswerk die kern mis

9

want dit sal die kind nie tot Christus kan i nie, Christenskap van die onderwyser dus die eerste en belangrikste eis wat aan die onderwyser van die verbondskind gestel word.

1.5 Die onderwyser as beroepsmens

Die onderwyser moet nie net opvoeder wees nie, maar ook opvoedkundige, Hy moet nie alleen 'n de

like studie van die opvoedkunde maak e

9

maar hom ook voortdurend verdiep opvoedkundige probleme.

Dit impliseer dat hy sy hele lewe student moet bly,

hom moet losmaak van verouderde metodes en benaderinge

en 'n ope en ontvanklike gemoed moet he vir dit waar-

deur hy sy onderwys en opvoedingswerk op 'n ho pe

kan bring. Hy moet ook steeds bes

1

Nees om die er-

varing te benut deur kennis en ervaring as 'n eenheid

te verbind en aan te vvend ter verbetering van sy on-

derwys. As Christelike opvoeder, sal hy egter steeds

(9)

elke metode

9

elke stelling, oorweeg en weeg in die lig van die Woord van God. Die onderwyser moet so toegerus wees dat hy nie alleen reg kan laat geskied aan die kinders in sy klas nie, maar ook die ouers met raad en voorligting kan bystaan waar nodig.

As professionele mens moet die onderwyser deeg- lik opgel wees en behoorlik onderleg wees in dit wat hy vir sy taak nodig het of waarin hy moet onder- rig. Die ouer stuur juis sy kind na die sl{ool omdat hy self nie in staat is om in daardie deel van die kind se opvoeding te voorsien nie. Derhalwe het die ouer die reg om te verwag dat die onderwyser bekwaam sal wees om die kind te onderwys. Dit is dus die plig van sowel die onderwysowerheid as van die onder- wyser se om toe te sien dat aan hierdie verwagting van Jie ouer voldoen sal word. Die onderwyser moet dus toegerus wees met bree Christelike en wetenskap- lik-pedagogiese beginsels, bo en behalwe die beheer- sing van onderwystegnieke

9

-middele

9

-metodes en -prosedures.

In aansluiting by die voorafgaande is dit nood-

saaklik dat die onderwyser die kind as mens deeglik

sal ken en dus 'n deeglike studie van die kind in elke

lewensfase sal maak. Hy moet bewus wees van die geeste-

like en stoflike nood van die kind en toegerus wees om

daarin te voorsien. Deur liefde en lewendige belang-

stelling moet hy ook leer om die behoeftes van elke

(10)

indiwiduele kind raak te sien en te leer ken. Hy moet bo alles steeds voor oe hou dat die kind ook verbondskind is en dat sy opvoeding op 'n bepaalde wyse en in 'n bepaalde rigting moet verloop.

Die onderwyser moet verder in gedagte hou dat hy besig moet wees met die opvoeding van die hele kind. Die ware opvoeder werk nie net aan die vor- ming van die verstand nie, maar ook aan die vorming van die wil, die karakter, die gemoed, die liggaam, die sosiale verbande, ens. m.a.w. aan die opvoeding van die hele kind. Terselfdertyd moet die onder-

v~ser daarop let dat die religieuse in die sentrum van die opvoeding moet staan en dat geen aspek van die opvoeding van die religieuse losgemaak kan word nie.

Die onderwyser moet ook steeds die feit voor oe hou dat hy verantwoording aan die ouer verskuldig is.

Hy kan en mag nie die ouer verdring of ignoreer nie.

Hy sal hom moet beywer vir 'n openhartige verhouding

met die ouers en vir hartlike samewerking met die

ouers t.o.v. alles wat die kind raak. Hy moet weet

dat die ouers baie by hom kan leer, maar hy moet ook

bereid wees om van die ouers te leer. Die onderwyser

moet homself steeds sien as mede-opvoeder en nie as

hoofopvoeder nie. Hy mag ook nie op 'n groter aan-

deel in die kind se opvoeding aanspraak maak as wat

(11)

deur die ouer aan hom gede geer is nie.

Die onderwyser is die belangrikste opvoedings- faktor in die skoolopvoeding en die invloed wat by

op die kind uitoefen bet verreikende gevolge vir die kind se toekoms. Vir die Christelike opvoeding van d kind is 'n Christelike onderwyser dus onontbeer- lik. Die ouer is onder verpligting om sy kind as verbondskind op te voed of te laat opvoed en hy kan dus nie 'n nie-Christelike onderwyser aanvaar nie

1

selfs nie oorweeg nie.

2. Die implikasies vir die skoolorganisasie

2.1 Die plek van die skool in die opvoeding van die kind

Die skool is 'n kunsmatige installing wat die huis- like opvoeding moet aanvul. Dit t ontstaan as instal- ling \veens die onvermoe van die gesin om in die hele opvoeding van die kind behoorlik te voorsien. Hoe- wel die skool se taak dus aanvullend en nie die hele opvoeding van die kind insluit nie

9

is die skool tog in die moderne samelewing noodsaaklik en onmisbaar.

Die plek wat die skool in die samelewing inneem

7

het met verloop van tyd al belangriker en omvangryker ge- word, die beteke s van onderwys vir 'n ge aagde aan- passing by d lewe steeds groter en daarbenewens be- soek steeds meer leerlinge die skool vir langer tydperke.

Namate die skool as installing in belangrikheid toege-

neem het, is ook 'n groter verantwoordelikheid op hom

(12)

gele., olopvoeding is dus 'n noo aaklike en onmisbare van die hui opvoeding.

2.2

like onvoedjn~

Die skoal is in oorsprong

9

cloel en wese op die huis aangewys.

willekeur hand

e ol kan in hie e sake nie na nie

9

ma~r bet die om aansluiting te so by die hutslike opvoe Die Christelike huis e 'n Christelike skool

9

d.w.s.

dat die skoolopvoe gees en rigting selfde sal wees as die huis

dan ook dat die skoo d Christelike en

opvoeding. Dit seer e ng gegrond sal wees op

Die skool moet vul en mag nie die

Christelike gesin

e opvoeding in die s

skou- aan- of e lewensbeskouing van

nie.

Die Chi'istelil-::e Ol'.e::s wat d:ie cloopbelofte voor God en Sy ge~ee~te e~g8 het

9

teenoor God wat die verse JJ:i e skool kind

is nde om Gie kind as en op voed in die gees van verbondskind bet 'n ewige bes

T

1

r.:. verpligt en opvoeding van

erdie verpligting en ndskind te onderwys e doopbelofte. Die

en ook die skoo opvoeding moet 'n bydrae lewer om hom te help om deur

'n groei verhouding met God Christus so te lewe

(13)

dat hy God sal liefhe, eer en dion en die naaste sal liefhe soos homself.

Die skool doen meer as vaardighede bybring en kennis oordra en juis daarom stel die ouers die eis dat die skoolopvoeding by die van die ouerhuis moet aansluit. Die skool het die verpligting om die huis- like opvoeding aan te vul

7

te ondersteun en uit te bou, deur in dieselfde gees en dus uit dieselfde le- wensfilosofie as d huis op te voed.

2.3 Die skool moet met die ouers saamwerk

Die skool moet altyd in dagte hou dat die ouers e natuurlike opvoeders is, die eerste aanspraak op hulle kind het en primere verantwoordelikheid t.o.v.

die kind se opvoeding dra. Die skool moet dan ook e die krag van die opvoedkundige invloed vmt die kind se huis en omgewing gele~ is, onderskat nie.

Daarmee moet ook besef word dat slegs 'n klein gedeel- te van die kind se lewe deur die skool aangeraak word.

e huislike opvoeding en die skoolopvoeding is nie twee afsonderlike take nie

7

rnaar is en moet 'n een- heid vorm. e skool staan dus onder die verpligting om ten nouste met die huis saam te werk ten einde te verseker dat

sal ontvang.

e kind die beste moontlike opvoeding

(14)

Die onderwyser wat waarlik belangstel in sy leerlinge en bulle belange op die hart dra, sal kon- tak met die ouers soek en poog om bulle samewerking te verkry. Daarbenewens behoort die skoolorgani- sasie in sy eise en maatreels steeds die ouers te ken die opsig dat soda~ige eise aanpas en aan- vaarbaar vir die ouers is en nie onno inbreuk maak op bulle regte en verpligtinge nie. Deur die ouers hierin te , word blywende samewerking ver-

seker~ sonder dat die skool sy selfstandigheid hoef prys te e.

Die skool kan die kind nie ten volle ken sonder kennis van sy huislike omstandighede nie. Verder is dit ook vir die ouer belangrik om te weet hoe sy kind in die skool optree, Deur goe samewerking kan beide ouer en onderwyser bulle kennis van die kind uitbrei en beter toegerus wees om op die regte wyse teenoor die kind op te tree.

skool en die huis kan mekaar e vervang

e~ die een is so onmisbaar soos die ander. Hulle

is vennote en bondgeno en onderlinge oorlegpl ng

en wedersydse vertroue moet d grondslag vir same-

werking vorm. Deur samewerking kan konflikte

7

mis-

verstande, probleme en opvoedingsfoute tot op groot

hoogte uitgeskakel word.

(15)

2.4 Die voorligtingstaak van die skoal

Die skoal moet die begrip van mede-verantwoorde- likheid aanvaar. Dit beteken nie die oorneem van ge nsfu.nksies nie

9

maar dat die skoal deur sy aan- vullende hulp, deur samewerking met die ouers en deur die oordra van nnis, die oueropvoeding sal versterk en uitbou.

Christelike ouers het behoefte aan deskundi hulp en advies m.b.t. die opvoeding van bulle kind en die skoal het ook 'n roeping om in hierdie behoefte te voorsien. Verstondige voorligting kan 'n belangri- ke bydrae lewer om konflik en misverstand uit te ska- kel en samewerking te bevorder, omdat dit die ouers sal help om skoolprosedures te begryp en die behoeftes van hulle kind beter te verstaan.

Ouers word oorweldig deur 'n massa literatuur in boeke

9

tydskrifte, koerante

9

ens. Talle voor- skrifte, sommi

verstrek. Dit

waarvan mekaar weerspreek

9

word

i daartoe dat die ouers verwar

word en bulle selfvertroue ondermyn word. Die lev1e

eis vandag meer van die mens as ooit tevore en daarom

ook van die opvoeder. Die ouers het egter nie be-

hoefte aan 'n stel reels en regulasies wat in 'n en-

siklopedie nageslaan kan word of 'n elektroniese

brein verwerk kan word om elke keer die regte antwoord

te e nie. Die ouers t behoefte daaraan om meer

(16)

van die kind in die algemeen ta weet, sodat bulle hul eie oordeel en intelligensie kan aanwend in die op- voeding van bulle kind en dit kan doen in ooreenstem- ming met bulle eie besondere omstandighede~ persoon-

likheid en lewensbeskouing. Die ouers bet dus daardie soort hulp nodig wat bulle in staat sal stel om die taak self te kan onderneem. Hoe doeltreffender die huislike opvoeding

7

hoe !I!akliker die taak van die skoal.

Die voorligtingstaak van die skoal impliseer dus dat elke onderwyser self deeglik toegerus moet wees sodat hy in staat sal wees om die ouer op pro- fessionele wyse met hulp en raad by te staan.

2.5 Die besondere taak van die skoal

Die skoal bet die besondere taak om die kind in te lei in die arbeidsfeer

7

d.w.s. die geleidelike losmaak uit die spelverband en die bring tot taak- aanvaarding en arbeidsvreugde. Dit is 'n geleide- like proses en aanvanklik sal die spel van die kind

op 'n besondere wyse benut moet word en die uitgangspunt moet wees vir die arbeidsituasie.

Alle arbeid moet deur die denke begelei word en

daarom moet die kind geleer word om te dink. Die

ontwikkeling van die denkvermoe van die kind moet

daarop gerig wees om begrip en insig

7

logiese be-

redenering en kritiese onderskeidingsvermoe by die

(17)

kind te ontwikkel, Die primere by die onderwys is kennisverwerwing

1

verstandelike ontwikkeling en denk- ontwikke , waarby die kind se pereoonlikheid, aan- leg en vermoens deeglik in ag gc:nec;:m moet word.

Die skoolopvoeding moet die kind voer tot

roepsgereedheid

9

sodat hy sy aanleg en vermoens op 'n bevredigende wyse en produktief s kan aanwend in die samelewing. Die skool se belangrikste taak is dus om die kind voor te berei vir sy intrede in die wereld van volwassenes en die verpligtinge en verantwoordelik- hede wat daarmee gepaard gaan. Dit impliseer dan ook dat die kind ingelei moet word in die estelike, eko- nomies-t ese en sosiale kultuursektore.

e skool voorsien in 'n behoefte waaraan die

ouers nie kan voldoen nie, nl. verstandelike en be-

roepskundige vorming. Dit is egter onmoontlik om

die kind verstandelik en beroepskundig te vorm sander

om terselfdertyd sy le persoonlikheid te vorm. On-

derwys en opvoeding kan onderskei maar nie geskei word

nie en le onderwys moet dus steeds opvoedend van aard

wees. Die skoal kan dus nie net onderrig nie, maar

moet deur sy onderrig ook opvoed. Ware Christelike

opvoeding kan nooit iets anders as die opvoeding van

die kind in sy totalit t wees nie. Dit is onmoontlik

om enige aspek van die menslike lewe uitw skakel en

daarom moet die skoolopvoeding voors ning maak vir

(18)

die opvoeding van die kind in sy totaliteit as 'n liggaamlik-g2estelike eenheid in al sy beotaans- en lewensverhoudinge.

Die skool moet egter daarteen waak om nie 'n al gro r deel van die kind se opvoeding vir homself op te eis nie

1

deur o.a. soveel van die kind se tyd in besl te neem deur huiswerk en buitemuurse aktiwi- teite dat daar weinig tyd oorbly waarin die ouer leentheid kry om sy opvoedingswerk te verrig. Die ouers en nie die skoal nie, moot die grootste en be- langrikste aandeel aan die kind se opvoeding he.

2.6 Die Christelike eis t.o.v. leerstof en metodes

Die primere taak van die skool is om die kind doeltreffend te laat er en daarvoor is doeltreffen- de leerstofinhoude noodsaaklik. Hierdie vakinhoude moet aansluiting vind by die Chris like en nasionale lewens- en wereldbeskouing en opvoedingsdoeleindes.

Vir doeltreffende onderwys is opvoedings- en onder- wysmeto s nodig wat sal bydra tot die totale op- voeding van die hele kind en die klem moet dus val op metodes wat aansluiting vind by die Christelike opvoeder se siening van die kind. Die norm van die Christelike onderwys is God self soos geopenbaar deur Christus en daarom moet die inhoud en die metode van . die Cbristelik.e onderwys hiervolgens bepaal word.

Dit beteken dan ook verder dat alle skoolbedrywighede

die Christelike beginsel as uitgangspunt sal he.

(19)

Die re euse is die eerste en belangrikste erstof van skoolopvoeding. e Bybol is die uitgangspunt van alle godsdiensonderrig. Godsdiens- onderwys ru.oet dan ook die kernvak in die skoal wees en die grondslag vorm van heel die skoolopvoeding.

Van owerheidswe~ word vereis dat die godsdiensonder- rig op skoal neutraal sal v,rees t. o. v. e kerklike belydenis, maar dit kan nooit neutraal wees t.o.v.

Christelike godsdiens nie. · Daarom is dit so be- langrik dat die ondenvyser self die draer sal wees van die religieuse doelstellinge wat hy verkondig.

e god ensonderrig kan ook nie neutraal wees t.o.v.

die fundamentele dogmas van skepping

9

sondeval en verlossing nie en di t moet ongetvvyfeld 'n belangrike deel van die godsdiansonderrig uitmaako Dogmatiese onderwys wat daarop gemik is om die erlinge voor te berei vir lidmaatskap van 'n besondere k::::rk

9

is egter e die skool se taak nie, maar wel die taak van die kerk in samewerking met die ouers.

Die Woord van God mo t egter nie een die be- langrikste studieveld wees , maar ook in elke ander vakgebied of leersituasie die gsnou~ wees. Dit moet elke aspek van die skool se handel

1

voor-

skrifte, ree en onderrig deursuur

9

sodat alles kan

ge ed onder leiding van die Woord van God en tot

Sy eer.

(20)

Naas die religieuse moet die nasionale aspek voorrang g•:miet. Christelike opvoeding en onderwys op nasionale grondslag is noodsaaklik omdat elke voJ_k homself binne nasionale grense bevind, 'n eie nasionale wordingsgeskiedenis bet; 'n eie kultuur

9

beskawingspeil en lewensbeskouing. Die oordra en uitbouing van hierdie nasionale erfeniB moet in die skoolopvoeding tot sy reg kom

9

want die skoal is in

'n posis om 'n kragtige middel te wees in die hand- hawing en uitbouing van die nasionale lewe. Die skoal het dan die belangrike taak om die e geskie- denis9 taal en tradisies oor te dra

9

te vertolk en daarop voort te bou.

Die Christelike opvoeding stel oak die eis dat die kind dour medium van sy moedertaal sy onderwys sal ontvang en deeglik in di moedertaal self onder- rig s word. e moedertaal is draer van die e lewens- en wereldbeskouing en taalaktiwiteit as soda- nig betrek die aktiwiteite van die hele mens. Moe- dertaalonderwys is dus 'n noodsaaklike vereiste vir alle vorms van onderwys en opvoeding.

Die skoal mo die kind ook i tot kennis van

die mens en die natuur

9

die hele geskape werklikheid

wat God voorsien het en waarin die mens sy bestaan

moet ontworstel. Die kind moet lei word om die

sin en totalite daarvan in te neem en te verwerk

9

(21)

sodat hy ook sy eie plek daarin vind. Dit sal die beste bereik word deur die kind in die geleent- heid te stel om deur e ervari ~ selfwerksaamheid, self aktief wees

7

sy kennis op te doen en die vor- mende waarde daarvan te ondervind.

Seksuele opvoeding val buite voedingsverantwoordelikheid en is ouers. Klassikale voorligting skyn as el van die leerplanne van biolo

skoal se op- taak van die

en moontlik en siologie en dan alleen vir sover dit die biolo ese feite be- tref en die rol van die seJrsuele in die mens se

Die skoal kan egter nie geheel en on- verski aan nie en kan 'n bel~ngrike bydrae le- wer deur die toesig wat uigeoefen word, die voorbeeld van personeellede t.o.v. gedrag en kleredrag binne en buite ol en deur aan ouers die nodige hulp en voorligt e wat bulle in staat sal stel om self die s

doeltreffende

2.7

e opvoeding van bulle ldnders op 'n te onclerneem.

Die Chris ] skoal tree ten behoewe van die ouers op en aanvaar mede-verantwoordelikheid vir die kinders van gelowi ouers wat aan die skoal toevertrou word. Om aan hierdie opdrag uitvoering te kan gee

moet die skoal oor die no gesag beskik. Die

(22)

ouer delegeer sy gesag aan die onderwyser

9

maar dit is per slot van sake 'n sag deur God verleen

9

aan- gesien die onderwyser in die plek van die ouer staan en dus mede-opvoeder is. Hierdie ges deur God verleen impliseer dat die kind ooreenkomst Sy Woord opgevoed moet word.-

Dit bet egter ook die verdere implikasie dat die sag en dus ook die tug

9

ooreenstemming moet wees met die gesagsuitoefening in die Christelike ouerhuis. Dit moet dus i tot selfdissipline

9

selfbehcersing en gehoorsaamheid in vryheid.

kind moet eds gesien word as verbondskind en Die

le vorme van tugoefening moet daarop gemik wees om die kind help om sy sondige natuur te oorwin en 'n nuwe lewe Christus te soek.

Die sedelike invloed van die skool is tot op groot hoogte die resultaat van georganiseerde le- we en die ssipline van leer. Die skool moet sag uitoefen ter wi e van die opvoedi van sy leerlinge en vir die goeie orde waarsonder leer onmoontlik is.

Die goeie orde word egter bevorder deur die toepas-

sing van eie opvoedkundige metodes en begins s wat

daarop gemik is om selfwerksaamheid, verantwoordel

heid

9

pligsbesef

9

lojalit t en selfstandigheid aan

te moedig en te bevorder.

(23)

By uitoefening van gesag moet die onderwy- ser steeds daarvan bewus 'Nees dat hy en sy le inge mede-volgelinge van Christus is en saam onder die ge-

sae van God staan. Ao hy oy taak so sien, sal hy

ook die nade ontvang om sy ges in verantwoordelikheid en liefde uit te oefen.

2.8 Die skoolopvoeding moet tot volwassenheid lei

Die skoolopvoeding is afgehandel sodra die kind opgelei en reed is om e wereld van volwassenheid te betree. Dit is die klimaks waarheen die skoolop- voe die kind moet voer. In die lig van moderne omstandighede moet die skool ook deeglik rekening hou met die ui el en verlenging van volwasse-wording.

Al hoe meer leerlinge besoek die skool langer en sit nog op die skoolbanke op 'n ouderdom waarop hul vroe~r

reeds 'n sel tandige bestaan sou govoer bet. Die skoolopvoeding QOet hom uit die staanspoor dit ten doel stel om die erling leidelik in die rigting van selfstandigheid en uiteindelik tot volwassenheid te voer en mag hi

nie.

e ontwikkel nie rem of uitstel

Dit is dus van die hoogste bclang dat geleenthede vir die leerling skep moot word om in se tandig-

id te groei. Dit kan o.a. doen word deur voldoen-

de geleentheid vir selfv,rerksaamheid

9

'n groter aandeel

(24)

aan beplanning

9

meer geleenthede vir ontdekking en ervaring op praktiese terrein. Die erling moet ook gele lik meer verantwoordelikheid aanvaar vir sy skoolwerk

9

sy gedrag

8D

vir die gevolge van sy optrede. Ilaarbenewens kan eie beroep iding

'n bela.ngrike bydrae lewer om die leerling se belang- stelling 'n persoonlike kwaliteit gee in die sin dat hy beter die verband raaksien tussen sy skoo werk en sy uiteindelike beroepswerksaar:::theid.

2.9 Die plek van die kleuterskool

Indien die werkende moeder as 'n verskynsel wat onvermydelik is

9

aanvaar word en ook die probleem

van ouers wat te kampe bet met beperkte bewegingsruimte, sal ernstig besin moet word oor doeltreffende hulpver- lening. t wil voorkom asof die kleuterskool moont- lik grootliks bydra om hierdie probleme van die moderne samelewing verlig. Ook die kleuterskool kan nie die huislike opvoeding vervang nie

9

maar slegs aanvul. Indien die skoal goed ingerig word en dit onder die leiding van 'n goed op leide personeel staan

9

kan dit 'n belangrike aanvulli v-an die huislike op- voe ng wees.

Die inrigting van die kleuterskool moet egter

sodanig wees dat dit so na as moontlik aan d huis-

like opvoeding staan. Verder danr die eis

(25)

dat so 'n inrigting 'n positiewe Christelike es s uitstraal en inderdaad in gees en ri ing die eweknie van die Chris huis sal wees.

2.10 Praktiese implikasief:; en vrc.;;,agr:;tukke

2.10.1 Ho~r eise aan die onderwyser en die skool- organisasie

Die skool kan nie die huis vervang nie maar e skool kom voor ernstige problema te staan as die huis nie sy funks vervul nie of as ouers nie die probleem kan of wil begryp e. Problema soos die van die wer- kende moeder, oorbevolking en gebrek aan lewensruimte

1

die invloed van toenemende sekularisasie

1

vervlakking van die sedelike opvoeding

9

die invloed van samelewings- en groepnorme en 'n gees van permissiwiteit

1

ens. het tot gevo dat steeds boer eise aan die ondervzyser en die skoolorganisasie stel word. Hierdie probleme

1

die uitwerking daarvan op die opvoeding en rnoontl

oploss daarvoor

9

verdere indringende studie en ondersoek.

In teorie moet die ouers die grootste en belangrik- ste deel van die verbondskind se opvoeding onderneem.

In die praktyk blyk dit egter dat die skool 'n ste

gro aandeel aan die kind se opvoeding en onderwys

vir sy ening moet neem. 'n Volstruispolitiek wat

hierdie fei-:- reer of nie in ag neern nie

1

moet

(26)

derbalwe vermy word. Die owerheid en die skoolor- ganisasie sal voorsiening daarvoor moet maak dat die skool 'n steeds groter aandeel aan die kind se onder- wys en opvoeding sal h@ en reeds bet. Hierdie gra- ter aandeel blyk reeds uit die verlenging van skool- plig en die feit dat die meeste skole reeds die mak- simum aantal ure skoolhou

9

asook die verhoogde be- langstelling in en die vermeerdering van kleuterskole deur die owerheid.

Sonder 'n deeglike en stevvige fondament kan geen gebou staande bly nie. Die opvoeiing is hier geen uitsondering op die reel nie en daar sal opnuut be- sin moet word oor hoe die voorskoolse en aanvangson- derwys 'n groter rol kan speel om die onder\'lYS en opvoeding van die jong kind op 'n vaste grondslag te plaas. Te groot klasse by veral die aanvangsonder- wys

9

is maar te dikwels die re~l en leemtes wat as gevolg daarvan ontstaan

1

kan moeilik op 'n later stadium resgestel word. Dit is miskien noodsaak- lik dat aanvant=;sonderv!ys op hierciie stadium onder

'n vergrootglas geplaas word met die oog op reg-

stelling. Sodanige ondersoek is veral noodsaaklik

in die lig van die probleme wat reeds bierbo bestel

is.

(27)

Voortdurende studie om op die hoogto te bly wat sy vakkennis en -metodiek betref

1

die bywoning van orienterint·s- en streekskursusse en deegliker voorbe-

reiding v i r oy daaglikse onderrigvverk

9

i s sommige van

die implikasies wat hieruit voortspruit. Alboewel daar dus 'n toename was in beide die boeveelheid en gehalte van die onderwyser se v1erk

9

is hy nog steeds belas met dieselfde grootte en hoeveelheid klasse.

Hierbenewens het ook die opvoedingstaak van die

Christelike onderwyser nie afg8neem nie

9

maar toege- neem as {jevolg van die probleme vDn die moderne tyd waarna ons reeds verwys het.

Die probleme wat hieruit vir die skoolorganisasie voortspruit sal wel deeglike oorweging moet geniet en

'n oplossing sal gevind moet word wat in die beste be- lang van die verbondskind sal wees. Daar sal bv. oor- weging verleen mo0t word aan toercikende personeelvoor- siening wat kleiner klasse tot gevolg sal h@ op elke

vlak vanaf die kleuterskool tot die senior hoerskoolvlak;

die opleiding van onderwysers sal in 'n grater mate daarop toegespits moet wees om nie alleen deeglike vakkennis te vereis ni8

9

maar om die onderwyser ook deeglik toe te rus vir sy veeleisende opvoedingstaak;

fasiliteite en geriewe sal so beplan moet word dat dit in 'n ruime mate sal kompenseer vir die gebrek aan lewensruimte by die stadskind: grater klem sal gel@

moet word op religieuse en karaktervormine; om te

(28)

kompenseer vir ongevvenste invloedG vBn die gro ep en samelewing

9

en die gedeeltelike of algehele ge- brek aD.n 'n posi tic:;we Christelike invloed in sommige ouerhuise.

Hierdie hoer eise bring ook mee dat die verbe- teri van e diensvoorwaardes van dio :.:mderwysers opnuut aandag behoort te genL~t. Hiormee sa3Jll gaan ook die noodsaak strenger keuring

9

want al- leen die beste onderwysers is goed geno vir die onderwys en opvoeding van jeug van ons volk.

Daar kan ook oorweging daaraan v en 'Nord om die skooldag en/of die skoolweek te verl sodat daar voldoende tyd sal woes om aandag te o aan die opvoe-

dende aspekte van die onderwys

9

maar ook voldoende +,yd vir die ho eise wat deur die leerstof en veranderde maatskapliko toestande aan die kind stel word. In

die verband kan daar moontlik dink word aan 'n 8-uur skooldag en/of 'n 6-dag skoolweek.

Bogenoemde sake s o twyf~ld

meebring

9

maar sulke uitgawes moot as

ter uitgawes ldelike be- legging beokou word: as e behoucl van e siel van die vo dit vereis

9

is onkoste sle be legging.

2.10. 2 Same\'lerking tussen die huis en die skool

Nouer en bovredigende s

en die skool is 'n aktue tuk.,

tussen die Benevvens die

s

(29)

goyktG pogings d8ur middel va::.1 die ouer-onderwysers- verGnigj.ng

9

ouerdae en b rkte::: hui soek, sal nuwe wee gevind. moot vvord wa::;.:clangs ouors en onderwysers mot mekaar kontak kan maak 8TI kon kan behou en wel op so 'n wyse Jat die opvoeding van kind elke opsig daa:L~by baat. Daar kan o. a. gedink word aan die; installing van 'n :pos vir 'n besoeken-

ol wat deur persoonlike

besoeke kan sorg vir nouer kant met ouers~ vir ter begrip tussen huis en skoal en dus ook beter en nouer samewerking. Die skoal moet ook poog om ge- leentheid vir kontak met ouers te :::;kep. Di t is eg- ter baie duidel

ondersoek verg.

dat ook h rdie vraagstuk verdere

Dac;·.r behoort o ernstige oorl"!eging daar::1an ver- leen te word om aan aspirant-onderwysers opleiding voorsien in menslike verhoudinge. e onderv:yser is uit die aard van sy roeping voortdurGnd met ouers, kol- legas en erlinge in aanraking. Om op 'n bevredigende wyse met mense om te gaan en om die nodige welwi end- heid te bewerkstellig

9

vercis bepaald~ nnis en insig.

Hierdie kennis en ins kan moontl in die praktyk

opgedoen wo , maar di t is 'n tv.ryfelagtige metode om

so

1

n ui ters noodsaaklike deel van die onderYvyser se

toerustt te verwerf.

(30)

Ouer-onderwysersverenigings behoort ook daarop ingestel te wees om die samevverki tussen die huis en die skool te bevorder. Die hoofdoel van so 'n vereniging is maar te dikwels die insameling van fondse en dit dra weinig daartoe by om 'n beter ver- standhouding tussen die onderwyser en die ouer m.b.t.

die kind tot st te bring. Dit is 'nope vraag of e insameling van fondse nie juis daartoe bydra om verhoudinge tussen ouers en onderwysers te ver-

troebel e. Dit wil dus voorkom asof ouer-onderwyser- verenigings op 'n nuwe grondslag aangepak behoort te word en dat e samewerking tussen e huis en die skool belang van die kind die hoofdoel van soda- ni verenigings behoort wees.

2.10&3 Sosiale opvoeding en vryetydsbesteding

Die sosiale opvoeding van die skoolkind en die no- dige ding m.b.t. vryetyd steding is nog 'n vraag- stuk wat verdere ondersoek verg. Baie probleme ont- staan juis in die verband omdat 6f die ding 6f die geriewe ontbreek. t is duidelik dat die skool t.o.v.

hierdie sake 'n leidende rol kan en s fs moet speel.

Terloopse beplanning en leiding kan meer skade as goed doen en daar is inderdaad behoe aan doelgerig- te beplanningj hulp en iding deur skool. Die vraag is er of die huidige skoolorganisasie wel ingerig en toegerus is vir so 'n t en en nie?

sal ondersoek ingestel en stappe geneem moet word om

e leemtes uitw wis.

(31)

Dit 'Nil voorkorn asof 'n langer skool en/of skoo ek dit rnoontl sal maak om jeugwerk by die skoolprograrn in te skalwl. Onder jeugwerk rnoet hier verstaan word deelname aan jeugvGrenigings soos die Voortrekkerbeweging, stokperdj s

9

sportbedrywig- hede en ander vorrns van nuttige en vorrnende tydsbe- steding. Doelgerigte en intensiewe voorligting

9

afrigting en leidi:1g is noodsaaklik en daarvoor is meer tyd nodig as waarvoor in e huidige skoolpro- gram voorsiening gemaak word.

Die skool, die kerk en e owe id behoort ook te bes oor moontlikhede en wee waarlangs 'n oplos- sing gevind kan \vord vir die pro bleem dat gesinslede se as gesin saam verkeer en saam dinge doen. Deur die uitbreiding van gesinskampe

9

gesinsvermaak en an- der bedrywighede waaraan die hele gesin kan dee em, kan veel gedoen v1ord om hierdie probleem hoof bied. Dit is egter belangrik dat die gesin op 'n gereelde grondsl byeen rnoet kom en nie slegs een of twee keer per jaar nie.

2.10.4 Die aktivering van die oucr

'n Uiters belangrike vraagstuk is verder hoe om die ouer te aktiveer om sy verantwoordelikheid t.o.v.

onderwys en opvoeding van sy kind na te kom. Dit is

duidelik dat die kerl{, die owerheid en die skool kragte

(32)

derdaad die kernvraagstuk var. e moderne opvoedi Saam met hiordie vraagstuk hang ook die kwessie van hoe die skool o. a.

1

n bydrae kan lmver om die s lewe te versterk

9

die funksieverl s van die vader- figuur teen te werk en te kompenseer vir die gebrek aan ide isme by die ouer. In die verband s ook onderso ingestel moet word na die probleem van die verdwyning van die man uit laerskool, maar ook reeds die hoerskool en watter invloed dit uitoefen op e skoolkind

9

asook hoe die probleem die hoof ge-

bi word.

t duidelik dat daar 'n ernstige behoefte aan voorligting en is. Afges1en van

voo gtingstaak 'Nat onderwyser onderneem behoort te ·.vord

9

behoo

1

n organisasie ook skep

VJord wat op nasio vlak sal funksioneer. So 'n organisasie kan moontlik 'n Christel Ouerver- eniging of ouer-ond ersvereniging wees wat met die hulp en bystand van vooraanstaande Christ opvoed- kundiges 'n doe voorligtingsdiens in die le- we k~~ roep. t kan verder aangevul word deur kon-

sse of konferens s op streeks- en nasionale vlak.

Alhoewel so 'n o sasie op spontane wyse tot stand

behoort te kom

9

behoort dit tog die steun van die

kerk en die owerhe te geniet. Die ol kan ook

(33)

'n belangrike bydrae wer deur ouers tot aktiewe deelname aan die werksaamhede van so 'n vereniging aan te spoor.

Die owerheid kan self ook 'n belangrike bydrae lewer deur geskikte lektuur beskikbaar te stel aan ouers of die be aarst ing v&~ sodanige lek- tuur te subsidieer. rder kan e pers

5

die ra- dio en later die beeldradio met vrug inge an word om die regte soort inligting aan ouers oor te

Dit behoort e er 'n vereiste te wees dat alle inlig- ting en iding deur Christelike opvoedkundiges voor- sien moet word~ vmnt di t is noodsaaklik dat die ouer vertroue in e inligtingsbron sal he en dat d aard van alle inligting en leiding po tief Christelik sal weec.

'n Indringende ondersoek behoort ook ingestel te word na die redec~ wat daartoe bydra dat al minder mans tot die onderwyspro ssie toe e. belant;rikste redes is moontlik gele~ onbevredigende diensvoor- waardes met inbegrip van salarisse ~ bevorderin ... smoont- likhede, leentheid vir verdere studie, huisvest

probleme~ te groot klasse, ens. Dit is noodsaaklik

dat erdie aangeleentheid die dringende aandag van

die owerheid sal geniet~ veral ook omdat e funksie-

verlies van die vader-figuur in die ouerhuis reeds in

so e gevalle 'n voldonge feit is.

(34)

2.10.5 Sauevatting

Christelike ouer het 'n besondere ro o.b.t. die onderwys en opvoe

hierdie word hy byge

ng van sy kind.

deur die Chris onderwyser binne die raamwerk van die Christe skoal. e moderne ouer het egter te kai!lpe w.et vraagstukke wat vroe~r nie bestaan het nie en waar- voor hy dikwels nie 'n oploss kan of wil vind nie. lg daarvan is 'n bykomende en verpligting op die onderwyser en die skoolor- ganisasie word. Die op ssing van die

stukke van huis sowel as e va.n die skool is nie 'n eenvoudige saak nie~ maar is 'n saak wat deur alle betrokkenes met die

ywer bejeen s gewyde studie

uoet word; dit en doe

Hierdie probleme bied 'n ui telike opvoe r om. opnuut in d

otste erns en geloof en toe- optrede vereis.

aan elke Chris- van Gods

Woord nuwe we~ te open en verouderde paaie te

verle.

(35)

SUiVlE .. A.H Y

of socL.l c:.nd economic cs ~rui thiu often creDte m;:.j or prob for ist p<-.rents. It ore necessary to rc set upon the r~spon~i~ility of Chr

ti&n parent~ foL educ on of tlL: ir child,

F~mily education a ba:c;ic rj_atu:' c t:.nd inc s

aspect~ oi cduca on om b th to 2.d.ulthood and e re i~l2 ior the tat edu- cation of their child this pe .. cioc1. It is

1

hovJever~

evident th.s.t pc:rents cc.:,nnot ertak~ the ~hole educe- tion of their chil~ w:, d th <:.: s .':.ci

c3

t&nc e of' thc scho end the church. TllC Ci ol p <:c:.n important role

supplementin,~ parental educ~_tion, The responsibility in£luence of the school ve be cme ~ore Gnd more ortrurt bGce.use of the ility or unwi

ss to accept f~ll rs ons i ~y for the education

a rosult of extend~d c 01.} ecluca Cion Etnd on account of the extension -school education'l school ht-"'s latr:.'lY t;.Jcerl over a ger share of the pa-

s' responsibility. r:1e thods h5.Ve been ed r~sulting in more enuous clemandc upon bo l teacher in re:; ct of Loth time and

ort_

(36)

Some pr&c cal prob now require urgent attention as well as further rese_rch. 'i.'his

queGtions. ~man~ these is th0 protlem of how pa- slertod to the f~ct

·ths.t they ace sti 11 responsib lc: fo; th2 major part oi' he child

1

~3 eclucs tion anll should a o interest themselves in that part of the cducution w ch ha~ become the responsibility of the ochool

1

1

here in qu stion of co- opere, ion betwe~J:r.. home anu school and i t should also be ascertsincd whether the school orgunization and tb:; tGciCher cem cope with the new dera;:-... ndG made on them,

be solved.

noty in vvhat way the problem may

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Die Ware der Chamer Gruppe in Hienheim ist in der Regel stark gemagert (mit Körnern und Broeken bis zu einer GröBe von 8 mm). Zur Beschreibung der Magerung dieses Repertoires

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

dense wat daar in kurrlkulumvernuwing mag be staan, Met hierdie kennis as agtergrond kan die hoof vernuwingsmoontlikhede in sy skoal identifiseer, soos

Di t blyk reeds u:.i... groepe uit Bantoe- en Blanke mens tussen die ouderdomme negen- tien- tot vyf-en-dertig jaar sal best9.an. dat die tipe arbeid wat n persoon

SUIDWES-AFRIKA (Administrasie).. Dit was noodsaaklik dat onderwysers se akademiese opleiding en kulturele ontwikkeling &#34;so hoog rnoontlik&#34; sou wees. Onderwysers

Daarom behoort die skool as primere onderrigleerplek nie net aan die kind intellektuele opvoeding en onderwys te gee nie, maar behoort die lewensopvatting van

In die onderstaande tabel word leierskap op skool aangetoon asook die aantal leiersposisies wat die studente beklee het en hierteenoor hulle akademiese prestasies

(a) Die primere afdeling.. Kruger aangesteld werd. Die hoogste standerds waarmee die skool begin het se leerlinge was nou reeds sover gevorder dst daar vir hulle