• No results found

it its its its

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "it its its its"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

70

'wetenskap' tot algemene begrippe en algemono wette in strong 'wotenskap­ like sin kom.

v.Jat die 'wetenskap' dus nodig hot, ::i.il nie In metafisiese determinismo nie maar In metodologieso. Die '\votonskapliko' aanva£..r die fundamontele be­ gilJ,Dcl dat in, ooR:' die moos ingmvikkoldc gevalle simbolo uiteindelik ge­ vind sal kan word om sy bevindings in univorsele en algemeenverstaanbare taal te stol, "Ho accepts the principle of numerical detorminism as a guiding maxim, a regulative idea that gives work its logical coherenoe and its systematic unity. III Vir dio aanvaarding van hierdie fundamentele beginsel gee die vretenskapliko solf goen logiese of empiriese be\vys nie. Die enigste bmvys is sy werk on dio rosul tate wat hy verkry. Hy weet dat daar nog groot velde van ondersc'ek is \'rat J.yY nog nie kan horlei tot strenge wette en eksakte numeriese vorhoudings nie; nogtans bly hy gotrou aan die ideaal van die Pjithagoreaanse denkers: n •••he thinks that nature, taken as

a wholo and in all its spooi3.l fields, is a 'number and a harmony." 2

~ Samovatting. 'lvetonskap' is die hoogste en mees kemnorkondo pres­ t asio Val,l die Tensliko kultuur. Daar me nog 'n mag ,,,,at vergolyk kan word met die mag van die 'wotonskaplike' denke nie. Hierdour word die

'wet onskap I in stac,t gestel om sy furu(sie te vervul naamlik om die waar­ borg van 'n konstante wereld te goe en om 'n ewewigtige toostand van sta­ biliteit in ons wa£\rneme en derJce to bewerkstellig.

am dit te kan doon moet dit nuwe simbole vind, simbole wat solf 'n vasto reolmaat en orda het. Hierdie simbole vind hy getal en die mate­ matiese simbolisme stel hom onderhewig aan 'n metodologiese detorminisme. Dit is juis hierdeur dat die 'vletenskap' tot algemene begrippe on wette kan kom wat aan sy werk logiese samohang en sistematiesG eenheid gee.

Daarom is die ;'lerk vox die 'wetenskaplike I nooit enlwl die verscmeling

van feito nie, maar dit is teoretiose en konstruktiowo work. Hierdie spon­ tanelteit en produktiwiteit is werklike sontra van al dio menslike akti­ -.viteite. lilt man's highest power and it designates at tho sruno time- the natural bound~ry of our human world. In language, in religion, i~ art,

science, rnall can do no more than to build up his own univorse - a sym­

bolic universo that enables him to undorat and and interpret, to articulate and crganizo, to synthesize and uni vorsalize his human experience. t! 3

HOOFSTUK 10 DIE KULTUUR AS ORGANIESE GEHEEL

~ Inleiding. Uit die voorafgaande ses hoofstukke oor die verskillsn­ de kultuursoktore, elkeen met sy eie aard en sy eie simbole, mag dit skyn asof daar nie van 'n samehangende kultuur gepraat kan word nie. Daarom is dit nodig om die kultuur en sy ontwikkeling as 'n organiese geheel te oor­ sien.

As

uitgangspunt en werkhipotese gaan Cassirer in sy filosofiese ana­ lise van die standpUL~t uit dat die skynbanr uiteenlopendo strale van die verskillende kultuursektore, elkeen mot sy eie simboliese vorme van spesi­

71./ fieke aard en •••••••••• 1. E • 0 • }1., 21 9

2. Ibid, 220

3.

Ibid, 221.

(2)

71

fieke aard en struktuur, tOB In gemeenskaplike brandpunt het. Al hierdie

,

verskillende vorme besit In innerlike oenhoid ..mt vir hom bestaan uit die IIfunctional unity of mantI. "Man is no longer considered as a simple sub­ stance which exists in itself and is to be known by itself. His unity is conceived as a functional unity. Such a unity does not presuppose a homo­

,

geneity of various elements of which it consists. Not merely does it admit of, it even requires, a multiplicity and multiformity of its oonstituent paris. For this is a dialectic unity, a coexistence of contraries. ttl Hierdie onderskeie vorme van die me:t1s1ike kultuur word dus nie saamgebind deur In idcntiteit in hulle aard nie, !l1a2,r deur In oorecnstemming in hullo fundamentole tank.

In die uitbou van hiordio kultuur work al dio monse in die s amel ewing sao..m. en dit is juis sy kultuur wat dio mens in gemeenskappe saam.bind.

Rol vol'l die individu en van die samelewing in die uitbou van die kultuur as gehoel. AriDtoteles se definisie dat die mens 'n sosiale dier is, is nie omvattend gonoeg nie, s~ Cassirer. Dit is nie die voorreg en die kenmerk van die mens aIleen om 'n samelewing te vorm nie. Ook by dieregemeenskappo soos bye, miere, ens. vind ons 'n ingewikkelde, samege­ stelde sosiale orgOlLisasie, met noukeurige afbakening van arbeid wat gemik is op die instandhouding van die hele gemeenskap. Baio van die handelinge wat deur diore in hulle gemeenskapslewe uitgevoer word oortref die van die mens in doeltreffondheid wat betref samewerking enkoordinasie. Hier­ die dierehandelinge l&~t Ggter geon individuele differensiasie toe nie. Al die handelinge word uitgevoer op dieselfde manier en op dieselfde pa­ troon. Geen ruimte word golant vir individuolo kouse of bekwanmheid nie.

By die hoer diersoorie vind ons weI sporo van individuele prestasies en ook weI verskil in intelligensie en vaardigheid. Dit bring egter me mee dat die individuele diere In bydrae lower vir die dieregemeenskap nie. In die hele struktuur van dio diorelmfo geld die biologiese wet dat ver­ werfde oionskappe me oordraagbMr is nie en dit beper}:; is tot die bestaan van die enkeling Di t bernvloed of verander me die lew"e van die spesie0 nie.

By die mens is die posisie egter heel anders. Ons vind by die mens nie slegs gemo:::mskapliko handoling me maar ook gemccnskaplike dcmke en gevoel. Van hiordie hoor gomeonskapslm"e dio verskillende kultuurakti­ witoite in die verskillende kultuursektoro die saambindendo faktore.

"They are the moans by which the forms of social life that we find in or­ ganic nature develop into a nm., state, that of social consciousness. n 2 Die mens S0 sosiale bowussyn onstaan uit 'n tweolodige handoling, to

wete identifisering en onderskeiding. Dit is alloen in die samelewing dat die mens bewus word van ny individualiteit. Hiordie samolewing is egter nie slegs 'n uitwondig bohoersondo mag waartoenoor ~y magtoloos staan nie. Hy ondorwerp hom vlel a.an die reels van dio saro.elowing maar hy" hot andersins ook 'n aktiewo aandeol in die totstandbripging van die struktuur van hier­ dio samelewing, sowel as dio vormoe om dit te verander.

1. E.o.M., 222 72./ Die individuele •••••

(3)

72

Die individuele prestasie is by die mens nie beperk tot die bestaan van die enkeling nie, want sy werke bly na hom voortbestaan.

BY

hat 'n weg gevind om sy werke te stabiliseer en te propageer. "He cannot live his life without expressing his life. The various modes of this expression consti­ tute a new sphere. The'T have a life of their own, a sort of eternity by which they survive man's individual and ephemeral existence. III Die indi­ vidu het in sy bestaan In bydrae celewer tot die daarstelling en ontwik­ keling van die menslike kul tuur en alhoewel hy van die tonnol verdwyn, bly die kultuur voortbestaan.

Hierdie bydrae tot die kultuurontwikkeling gaan gepaard met spanning "Tant in al die menslike aktiwiteite bestaan daar 'n fundamentele polari­ teit. Daar is spanning tussen stabilisasie en ontwikkeling, tussen repro­ duktiewe en produktiewe magte, ens. In hierdie stryd of spanning is dit altyd progressie wat die beslissing vel want die mens verkeer steeds op die pad van progressiewe selfbevryding.

~ Die ontwikkeling Vrul die kultuur as geheel. In die ontwikkeling

van die kultuur is hierdie bogenoemde span~ing of dualisme altyd merkbaar in die verskillendo kultuursektore. Dit is in die tipiese ontwikkelings­ pad van die kultuur as geheel, waarin die eenheid van die kultuur geopen­ baar word en waarin die aktiwiteite in die verskillende kultuursektore as een groot proses gesien word.

In die mite en primitiowe godsdiens oorheers die behoudende faktor want beide is baie kOnS8TIvatiewe fenomena van die menslike lewe. Vir die mitiese denke is dit noodlottig om die bestaande toestande te verander; die primitiewe godsdiens het onbroekbare reels vir elke menslike hande­ ling en laat geen vryheid van handoling of denke toe nie. Tog is daar In gestadige ontwikkeling in die teenoorgestelde rigting. In die nuwe dina­ miese vorme van godsdiens word daar nuwe perspektiewe van sedelike en godsdienstige lewc sigbaar. In so In dinamiese godsdiens oorheers die individuele magte die magte van stabilisasie. Die godsdienstige le'\V'e be­ reik sy rypheid as hy die bande van strong tradisionalisme verbreek het.

In taal vind ons dicselfde fundamentele proses maar in In ander vorm. Om sy funksie te ken vervul moet taal '~:onserwatief wees en moet sy simbole stabiol en konstant bly. I'leer nog: taal is eon van die sterkste behouden­ de magte in die menslike kultuur. Tog is daar ten spyte van hierdie kon­ serwatisme, fonetiese en semantiese voranderinge wat nie sommer toeval­ lig is nie maar inherente en noodsaaklike voorwaardes vir die voortbestaan en ontwikkeling daarvan. Hierdie ontwikkeling van taal vind plaas omdat die oordrag van taal van een geslag tot In ander geslag nie net In repro­ duksie is van vaste vorme nie~ maar In aktiewe en produktiewe proses. Twee duidelike neigings openbaar hom duo - een wat lei tot bewaring en die

ander wat lei tot hernuwing en verjonging. Daar kan kwalik gepraat word van opposisie tussen die twee. Hulle is in volmaakte ewewig en is beide onmisbare voorwaardes vir die lewe van In taal.

By kuns skyn dit asof die oorspronklikheid, individualiteit en skep­ pingsvermoe oorheers, want kuns is nie tevrcde met die herhaling of

73./

weergawe van ••••••••••

(4)

weergawe van tradisionclc vorme nie. Nuwe verpligtings en nuwe kritiese

standaard~ word tclkcns daar8estol. speol tradisie hicr ook 'n groat

rol want diosolfdo kunsvorme word van ag tot geslag oorgedra en die­ selfdc motie,.,e koI'l telkens voor. Hierd.iG span...'1ing tussGn konserwati£'we en produkticwe magte, tussGn nabootsing on inspirasiG word allerwee in este­ tiese beskouinge GrkGn. Die moderne estetika cis egter dat die eGrste ga­ we van In kunstenaar oorspro~klikheid moot wees; oorspronklikheid in die

sin dat hy dit kan voortbring waarvoor goon vaste reels neergel~ is ni£'. HierdiG vorm van oorspronklikheid is dio prerogatiof van kuns en kan na geon andcr tGrrein van diG monslike aktiwiteite uitgebr~i word nie.

Die verhouding tus~an subjektiwitait en objektiwiteit, tussen indivi­ dualiteit on universalitoit is nie dieselfde in dio werk van die 'waten­ skaplike I as wat dit in die werk van diG kunstenaar nio. Dit wel . waar dat elke groot wotenskaplike ontdokking die stempol dra van die gees van die ontdekker, maar in die objektiewc iWloud van die wetenskap word hierdie individuele kcnmerkc egter gou uitgowis; een van die hoofdocl­ stollings van die 'wetonskap' is die verwydering van alle persoonlike en antropomorfioso elemente.

Die hole -~'enslike kul tuur kan dus as oen groot eenhoid beokou word. Hierdie eGnhoid bestaan daaruit dat dit baskou kan word as Gen groot voor­ waartse beweging in die proses van progressiewe selfbevryding. Godsdiens, taal, kuns on 'wetonskapl deel almal in hierdie proses en in hullG almal oponbaar die mGns In nUvio mag, dio mag om 'n warold van sy eio op te bou naamlik In "ideal llorld".

HOOFSTUK 11 OORSIG

~ Inloiding. In sy antropologiasestudio kom Cassirer voor die pro­ bleem to staan van hoodat die mens tot kennis van homself kan kom. Hierdie solfkennis is nodig en noodsa~klik maar is moeilik om te verkry. Die aard van die mens kan nie op dieselfde wyse ondersoek word as ,.,at hy die aard van die fisieSG dinge ondersoek niG. Cassirer probecr die mens ken dour hom in sy ontwikkelingsgang as kultuurskepper te ondersoek. In hierdie analise kom hy tot die gevolgtrekking dat die gang van die ontwikkeling die selfbewuswording en selfontplooing van die menslike geos is. In hier­ die ontwikJ:eling openbaar die mens hom as uesol1sverskillond van die dior. Hierdio vorskil word openbaar in hulle onderskeio reaksios teenoor prik­ kols, in die aard van hullo intelligensie, in hulle ruimtelike en tydelike aanpassing en ten 1aaGte omdat dio mons 'n kultuurskepper is on die dier nie.

~

SJ

metodo, Cassirer het 'n nuwo benadering tot die algemene filo­ so£ie van die geesteswetenskappa. As volgeling van Kant en Neo-kantiaan van die Marburgso skool, bly hy getrou aan die transendentale metoda of visie. Hy begin 1)y die mons, by die fJposifiek monsliko en hy soek na en ondersoek die transondontale voorwaardes in sy eA(>r>, wat sy kultuurskepp:i.ngs

(mite, godsdions, taal kuns en Iwotenskap') moontlik maak.

Hy garm cgter verder a~ hul~o wall:t hy orkc)ll ook die wa<::xde van die

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van

Samen gaan we in geloof op weg, één plus één zijn er al twee.. Zie, zoals de herders in die nacht, God, geboren in

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Policy recommendations to mitigate the physician shortage emphasize on increasing enrolment at medical schools, improving the distribution of physicians in urban and rural areas

Die rugpyn word al hoe erger en toe hy uiteindelik by sy dokter uitkom, word daar besluit dat hy vir verdere toetse moet gaan.. Sy dokter noem vir hom die moontlikheid van kanker

Dit blyk dus dat die apostel wil veroorsaak dat die lesers die dinge wat hy in die opsomming van sy leer uiteengesit het, weer uit die geheue oproep en opnuut

regering in die verband verduidelik: Die Duitsers moes tot staatlose burgers verklaar word sodat wetgewing aan- vaar kon word om hulle tot Britse burgers te

SUIDWES-AFRIKA (Administrasie).. Dit was noodsaaklik dat onderwysers se akademiese opleiding en kulturele ontwikkeling &#34;so hoog rnoontlik&#34; sou wees. Onderwysers