• No results found

Voordat algemene skoolplig ingestel kan word, moet die volgende aspekte in aanmerking geneem word: die persentasie van die bevolking wat skoolpligtig is1 die nodige klaskamerakkommodasie wat beskikbaar is

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Voordat algemene skoolplig ingestel kan word, moet die volgende aspekte in aanmerking geneem word: die persentasie van die bevolking wat skoolpligtig is1 die nodige klaskamerakkommodasie wat beskikbaar is"

Copied!
54
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

6. SKOOLPLIG EN SKOOLBYWONING 6. 1 INLEIDING

Die staat is daardie gemeenskapstruktuur of samelewingsverband wat oar die juridiese bevoegdheid beskik om deur wetgewing 'n verpligting op die ouers te plaas om toe te sien dat l.1ulle kin=

ders die skoal besoek. Voordat algemene skoolplig ingestel kan word, moet die volgende aspekte in aanmerking geneem word:

die persentasie van die bevolking wat skoolpligtig is1 die nodige klaskamerakkommodasie wat beskikbaar is;

die besk.ikbaarheid van opgeleide onderwysers1 en die finansiele implikasies van skoolplig.

Daar moet dus vooraf met die ouers en ander ondenvysbelangheb=

bende gemeenskapstrukture beraadslaag word om te bepaal of dit wenslik en moontlik is om skoolplig in te stel. l)

Die verskillende hoof-etniese bevolkingsgroepe in Suidwes-Afri=

ka huldig verskillende standpunte, norme en waardebepalings met betrekking tot die opvoeding en onderwys van bulle kinders.

Dit kom daarop neer dat daar by sommige kultuurgemeenskappe ge""

reelde skoolbywoning sal wees, sander dat dit nodig is om skool=

plig deur wetgewing af te dwing. Aan die ander kant is daar kultuurgemeenskappe wat nie die waarde van voortgesette onder=

wys besef nie en die skoal ongereeld of glad nie sal byv10on n ie. 2 )

1) SOU'l'H NES'f AFRICA (Administration).

tion Commission 1958, p. 28.

Vgl. ook BARNARD, S.S.

wysstudente, pp. 125-126.

2) Vgl. BARNARD, s.s. Vergelykencle Opvoedkunde vir onclE;nvys=

studente, p. 125.

(2)

F:en van die nie-slaallike onderwysfullksies is om toe te sien daL voldoende en effekbe\ve otiderwys<Jeriewe beskikbaar gestel word sotlaL dle nodige ondcrwysgeleenthede voo:rsien word aan al

<he lnwuners. Daar kan derhalwe g<-}redeneer word dat die Staat,

\vaar enigsins moontlik, rUt kan vereis dat alle landsbewone:rs

Vc1n die bc;sklkbare onderwysfa,;iliteite gebruik moet maak en 'n

. d '] I 'k J)

mJ nimum on erwysper moet >en~r

ln hierdie l!oofstuk sal daar gekyk word hoe die instelling van s!wol plig die onderwysuntw.i kke ling in Suidwes-Afrika beinvloed het, en hoe clit bygedra bet tot die verhoging van die algemene ondenvyspei l . HieL·die vraagstuk word agtereenvolgens vir Blankes, Swartes en Kleurlinge in afsonderlike onderafdelings behandel.

6.2 SKOOLPLIG VIR BLANKES

Skoolplig is van meet af aan algemeen deur die Blankes aanvaar.

!::lke kind moet optimaal toegerus word om in die eie kultuur=

milieu in die besonder en die samelewing in die algemeen in te pas en om sy :roeping tot eer van God te vervul.

6.2.1 lJie skoolpliggrense

Reeds in 1918, voordat d.::~ar enige \vetgewing vir skoo1plig in=

gestel is, is ouers versoek om hulle kinders wat op l Januarie reeds 6 jaar oud was in dHardie jaar in die skoal te plaas. 4)

Skoolplig vir B1ankes is vir die eerste keer in 1921 wetlik in=

gestel kragten~ OnderwysproklcWlasie 55 van 1921. Daar is be=

paal dal 11 kind vanaf sy 7d.: lewensjaar die skool moet bywoon 3) Vgl. VAN \vYK, ,;,;,..._;:_.c:..::,;::.·, p. 235.

4) DER KRIEGSBO'I'l~,

nuarie 191!3.

2f:l8

7 Desember 1916 en 16 Ja=

(3)

en in die skool moet bly tot en met sy 16de lewensjaar. Die skoolverlatingsouderdom was egter onderworpe aan die voorwaar""

de dat die kind reeds standerd 6 in sy 16de lewensjaar geslaag het, of 'n vaste hetrekking bekom het. S) Daar kon alleenlik in uitsonderlike gevalle, waarvoor dacfr grondige redes voor=

gel@ moes word, vrystelling van skoolplig aan leerlinge toe=

gestaan word. 6) Die bepaling ten opsigte van die skooltoela=

tingsouderdom bet organisatoriese en administratiewe probleme in die praktyk opgelewer omdat kinders dwarsdeur die jaar, dit wil s@ sodra bulle 7 jaar oud geword bet, in skole ingeskryf is.

Vanwee die algemene armoede van die ouers was daar in 1921 na raming 1 600 skoolpligtige 1eer1inge wat nie ·n skool bygewoon het nie. 71

Die ekonomiese toestande van die land het sedert 1925 verbeter, en met verloop van tyd kon ouers dit bekostig om hulle klnders in die skole ln te skryf. Armoede as sodanig was na 1926 nie meer ~1 rede vir die afwesigheid van kinders uit skole nie, omdat finansiele steun en hulp van owerheidswee aan behoeftige ouers verleen is om hulle kinders op skool te hou. 81

Die Direkteur van Onderwys het in 1949 gerapporteer dat vertoe tot die owerheid gerig is om die onderste grens van skoolplig op 6 jaar te stel en die boonste grens te verhoog tot 18 jaar

5) SUIDWES-AFRlKA (Administrasie). Onderwijs Proklamatie 55 van 1921, art. 69.

6) Loc. cit.

7) SOUTH WEST AFRICA (Administration). A memorandum on edu=

cation in South West Africa 1964, p. 53-54.

8) SUJDWES-AF'RIKA (Administrasie). Onderwys Proklantasie 16 van 1926, art. 87 (c).

Vgl. ook VAN I~YK, , pp. 241 244.

289

(4)

of tot n~ die suksesvolle voltooiing van standerd B. 91

Teen 1951 is die skoolpliqbepalings so verander dat 1eerlinge wat voor of op 31 Januarie 6 jaar oud was, s1egs aan die begin van die b"trokke jaar ingeskx:·yf kon word. 10) Die Ordonnan=

sie ll)

is eers in 1955 sodanig gewysig dal leex:linge wat voor 31 Januarie 6 jaar oud was op die eerste skooJdag van daardie jaar ingeskryf moes word. Die boonsto skoolpligqrens is opge=

skuif na die laaste dag v,,n die )aar waarin 'n leerling 16 jaar oud geword het of standerd 8 geslaag het.

Daar is in 12) voors1ening . d aarvoor gemaak dat die verstandelik gestremde kind tot sy l9de 1ewens"'

jaar of selfs lanq•"r die skoal kon hywoon indien hy daarby kon haat.

In 1960 .is 'n vPrdere wysiging aan die Onlonnan:;ie aangebring.

Daar is b(~paal dat k.iude:ts wat voor of op 30 ,Tunie 6 jaar oud vJOrd aan die begin van daardie jaar by 'n skool ingeskryf moes word. 131

In die Ordonnansie van 1962 14) is bepaal dat d]e Direkteur van Onderwys il kind wa t voor of op .:!0 .Jun i e 6 jaar oud word

9) SUJl>I-IES-APRTKA (1\.dministrm;le). Depctrlement van Ondt=rwys.

10) VANWYK, op. c i t . , p. 236.

l l ) SUID\1l"S-Af:'HTKI\ ( Admini s tras i '~) . art.s. 3-5.

12) Ibid., 18 van 1953.

Ll) Jbid., 3 van 1960, art. l .

p. 15.

Vgl. ook SllU1'll WES'l' 1\FRIC./', (Administ:t·ation). !{('t>ort of the Educcttion Cowmiss.i.on 19SB, p. 23 en SO!JTH WC:S'!' AFRICA

14) S!HDviES-AFIHKI'. (Administr,Jsie).

art.s. (,0--61.

(5)

kon toelaat tot h skoal. Dit was egter die plig van elke ouer om h kind wat in enige jaar 7 jaar oud word, aan die begin van daardie jaar in h skoal in te skryf. Geen Blanke persoon bo die ouderdom van 16 jaar kon sander die goedkeuring van die Direkteur van Onderwys tot h prim~re skoal of h prim~re afde=

ling van h sekond~re skoal toegelaat word nie. h Kind moes h skoal bywoon tot aan die einde van die kalenderjaar waarin hy 16 jaar word. Die Direkteur kon egLer vrystelling van ver=

pligte skoolbesoek gee op grand van swak gesondheid of indien ander doeltreffende onderwys aan h leerling verskaf kon word.

Vrystelling van skoolbesoek kon ook verkry word indien 'n leer=

ling deur een of ander onvermydelike oorsaak verhinder is om h skoal te besoek. Hierdie bepalings was nog steeds van krag in 1975. 15

'

6.2.2 Enkele implikasies van skoolplig op die algemene onder=

wysontwikkelin<J

6.2.2.1 Koshuisakkommodasie en die instelling van skoolbus=

vervoerskemas

Sodra die staat skoolplig instel deur wetgewing moet daar on=

der meer voldoende en effektiewe onderwysfasiliteite soos by=

voorbeeld skole, koshuise en vervoerdienste, beskikbaar gestel word. Indien ouers dit nie kan bekostig om skoolpligtige kin=

ders op skoal te hou nie, moet daar deur die staat voorsiening gemaak word vir h hulpprogram ten opsigte van vervoer, verblyf en skoolboeke.

Vanwe~ die ylverspreide Blanke bevolking in Suidwes-Afrika is daar van meet af aan op groat skaal gebruik gemaak van kos=

huisakkommodasie (vgl. par. 6.2.2.2). In 1930 is daar voor=

15) Ibid., art. 61 (1).

(6)

siening <]emaak vir die instelllng van vervoerdienste 16) maar omdat- dj e bevol king so ver u i tmekaa t: gewoon het, ~JcJG die ver=

voen;kema~ nie baie lew£>n!watbaar rne (vql. tahel 6.1}.

'N\BEL 6.1

t.1LYI'OHVEHVOEHSKf·:l'li\G 1932--1916. AAN'I'AL LEF:RLI.NGE VERVOER ASOOK Ul'rG.'\WES VCRBONDE: AAN DH; VERVOEHSKl"r1AS l?)

Jaar Aantal ver=

----tdtga~-:_

1932 ~J 131 nl 806 R 93

1933 s 129 1 392 398 93

1934 4 }2] 1 336 298 86

1935 4 90 1 <41 292 86

1936 4 104 1 3!32 242 86

Nadat die ver·voen~kemas vyf jaar in gebruik was, was daar 'n afname in sow(ll dje aantal leerlinye as in die aantal vervoer=

skemas. Die staat se bydrae tot hierdie uitgawe was meer as H3 persent. Die swak inslaq van die vervoerskemas kan oak te wyte weeG aan die nanhoudende droO(jtes en die werelddepressie wat qedun.endn daat·die jare gelwers het.

'l'e;:,n !':141 \vas ddar sleqs d1·ie vervo('!rskemas in werkin() en teen 19GO slegs eto>J, naamlik Llie te Vioolsdrift. lB)

Die Orl<lerwysproklamasie Von L92l 19

} het bepaal dat die land"' dros van h disLrik ondersoek nmes instel na leerlinge van skoolpli<JLi<Jl' oudenlom WdL nie ·n skool besoek nie. Daar is in

16) SULD\VES-AFRlKA (Administrasie).

212

17) , p. 245.

18)

19} :.;uTDWES-·AFRlKA (Administrasie). Ondet:w.i js Proklarnat.ie art. 88.

292

(7)

die Onderwysproklamasie van 1926 bepaal dat n ouer wat ver=

suim om sy kind skool toe te stuur nadat die ouer gewaarsku is, met R20,00 beboet of een maand gevangenisstraf opgeH~

kon word. 201 Sedert die aanstelling van skoolsielkundiges is dit die gebruik om elke geval van nie-skoolbywoning eers na die skoolsielkundiges te verwys om te bepaal of die ouer of die kind die oorsaak is van die versuim om die skool by te woon. Indien die kind die oorsaak van die versuim is, is vasgestel of die kind volgens die Kinderordonnansie 211 sorgbehoewend is, en indien wel, is die nodige stappe vir finansiele bystand gedoen. Aangesien hierdie stelsel be=

vredigend gefunksioneer het, is geen verdere wysigings tot in 1975 aangebring nie.

6.2.2.2

en skoolbywoning

Daar is alreeds voor die twintigerjare met die sentra1ise=

ring van onderwys begin en skoo1koshuise het, veral vanwee die ylverspreide bevolking1ins1ag gevind. In 1920 was daar alreeds ses koshuise waarin 120 1eer1inge gehuisves was. 22)

Om die skoolbevolking in groter skole saam te trek, het die Administrateur in 1922 verklaar dat die be1eid van konsen=

trasie, sover dit die onderwys aangaan, amptelik gevolg sou word. Dit sou meer ekonomies wees indien daar, in stede van

20) SUIDWES-AFRIKA ( Administrasie).

art. 88 (2).

Vgl. ook SUIDWES-AFRIKA (Administrasie). Offisiele Koerant (G.K. 208 van 1927), regs. 2-5 en Ibid., 33 van 1928, regs. 1-3, asook SUIDWES-AF'RTKA (Administra=

sie). Ordonnansie 23 van 1955, art. 4.

211 SUIDWES-AFRIKA (Administrasie). Ordonnansie 31 van 1961.

22) SUIDWES-AFRIKA (Administrasie). Happort van de Admi=

nistrateur voor het jaar 1918, p. 20.

(8)

die groat aantal klein skoolt jies, elk met 'n eie koshuis, slegs n paar groot koshuisskole kon wees. 23)

Teen 1926 is daar bevind dat:

die beleid van konsentrasie deur middel van skoolkoshuise, kinders te jonk en te ver van hulle twise geneem het;

ouer:s die koshuise as gerieflike inrigtings beskou het

~~aar· hulle kinders op die staat se koste kon bly en opge=

lei wurcl;

die koshuissteJsel n baie yr:oot finansi~le las op die staat geplaas het; 24) en

menige arm gesinne uit die destydse Unie van Suid-Afrika getrek !tel en ook bulle kinders in die koshuise van Suid=

E 'k . f 25)

wes-A r1 a 1ngeskr:y het.

As gevolg van llierdie bevindings is die sentralisasiegedagte laat vaar.

Vanaf 1926 is daar n beleid van desentralisasie gevolg. Hier=

die beleid het 'n merkbare invloed gehad op die skoolbywoning en die algemene onderwysontwikkeling. In label 6.2 wo~d sta=

tistiese gegewens verstrek oor die periode 1926-1936 om aan te.

loon hoe die desentralisasiebeleid die onderwys met betrekking tot die aantal skole en leer1inge vourdelig beinvloed het.

Uit di~ label blyk dit dat die aantal koshuisleerlinge tot voor die depressie ( 1931) konstant gebly het, naamlik ·n gemiddeld van 1 0'/J 1eer1inge. Gedurende die depressiejare (1932-1933) was daar 'n skerp daling in die aanlal koshuisleerlinge, maar van 1934 af het die aantal kosyangers vermeerder.

23) SUJDWES-A~'RIKA (Administrasie). Rapport omtrent Suidwes- Afrika vir die jaar 1922, p. 40.

24) Ibid., 1926, p. 55.

2 5) I.oc. cit.

294

(9)

'l'ABEL 6.2

DIE INVLOED VAN DESEN'l'HAL1SASIE OP DIE GE'l'AL SKOLE EN LEER=

LINGE, 1926-1936 261

,Jaar Koshuisf" Leerlin2e

Staat Pri= •rotaal Staat Totaal

9an9ers vaat vaat

1926 18 1 084 46 22 68 3 009 823 3 832 1927 18 1 084 51 38 89 3 058 1 041 4 099 1928 19 1 029 53 45 98 3 288 1 230 4 518 1929 20 1 056 63 56 119 3 623 1 368 4 991 1930 21 1 108 72 55 127 4 457 1 074 5 531 1931 21 1 078 71 74 145 4 564 1 030 5 594 1932 20 909 64 70 134 4 300 956 5 256 1933 19 749 62 63 125 4 291 944 5 235 1934 21 1 112 63 57 120 4 600 950 5 550 1935 22 1 275 63 59 122 4 699 876 5 575 1936 24 1 429 61 36 97 4 890 833 5 723

Die aantal koshuise het oor die jare (1926-1936) ste1se1matig vermeerder (asook die kosgangers per koshuis) en wel in so ~

mate dat daar in 1926 en in 1936 gemiddeld 60 kosgangers per koshuis was. Die aantal staatskole het oor die jare 1926-1931 van 46 tot 71 vermeerder. Na 1931 het die skole, nieteen=

staande h vermeerdering in leerlingtall~van 326 verminder tot 61 in 1936. Wat verder van belang is, is die groat wisseling in die aanta1 privaatsko1e. Vanaf 1926 tot 1931 het die skole van 22 tot 74 vermeerder maar het tot 36 privaatskole gedaal in 1936.

Na 1934, met die besuinigingsmaatreels van die Administra=

sie 271 het h aantal privaatskole gesluit. Die Administrasie 26) VANWYK, op. cit., p. 250.

27) SUIDWES-AFRIKA (Administrasie).

63 van 1936).

295

(10)

het ook sy btd•"id van dt:<JCIJtraU Sdc~ie in horoorweging geneem.

Die stigting van privaatskole is hiet·deur bemoeilik en daar is weer aandag gu<JCt! cldn vervoen::telsc:ls vir leerlinge. Namate huisvest.i ng actn di<., leer l i nge by suntral c: skol e beskikbaar ge=

word het, !Jet die proses van :o;entra l.i sasie weer gevorder.

1 , . . I d. ' k . 28 )

Vo gens <de Jaarvers. ag var• 1e D1re teur vrr 1951 v;as daa r 'n ge le.ideU ke verrneen1<.H i li<J in die a an tal kosgangers van die clorpsku£huiBe 8n n vennimlerin<J .in die aantal kosgangers van dio platlelandse koshuise. Die Direkteur het reeds in 1950 in sy jaarverslag 291

geskryf clat dit noodsaaklik was om die sLigting van t\veemam;kole te voorkom en eli~ wat reeds be=

staan het te uluit. In dieselfde verslag het.: di.e Oirektenr geskryf dat ui.t.:qawes aan skole met vier onderwysers beperk rnoes 1vonl en dat di.o amalgamasie van skole oorweeg moes word.

Sodoende is di8 beleid van sentralisasie gepromoveer.

f~e Onderwyskonnissie van 1958 het ook die beleid van sentra=

I i s.1si e voor9'"staan en <Jesk.ryf daL beter fasil i tei te in die skole bt:lanqriker lvds il:i af:;tund<~. Beter fasili teite in die skole was slegs rnoontlik indien daar minder en grater skole kon wees. Volg<~ns die Kommissie se verslag was daar reeds

~6,8 porsenl van aile leerlinge van staat.:skole in koshuise ge=

huisves. Ddar was volgt!llS die Kommissie duidelike tekens van sentralisasie - reed~; vanwee die beter fasiliteite wat die grater skole geldm:l het. Die Kommissie was daarvan oortuig dat lwer eise a.1n die owlerwys gestel is en dat dle eise slegs nagekom kon word dc~ur grater en beter toegeruste skole daar te 28) HUIIJ\'Jr.:S-AFIHKA (Adminislrasie). Departement van Ondenvys.

,Jaarverslag van die llin,kt.:eur 1951, pp. 16-17.

29) lb]cl., 1950, p. 4.

VgJ. ook VAN 1\IYK, £'I'~·, pp. 253-254.

29<->

(11)

stel. 30)

Volgens die Onderwyskommissie moes die oprigting van primere skole heeltemal verhinder word indien daar nie sekerheid be=

staan het dat die inskrywingstal vir h skoal konstant sou bly en kwalifiseer vir minstens vier onderwysers nie. Die be=

staande primere skole kon aanhou funksioneer tot hulle n "na=

tuurlike dood sou sterf". Jl)

Die Kommissie van 1958 het aanbeveel dat geen sekondere skool waarin daar voorsiening gemaak is vir gedifferensieerde onder=

wys, gestig word indien daar nie minstens 50 leerlj nge in standerd 6 sou wees nie. 32

) Die rede hiervoor was die groat verlies aan leerlinge wat die skoal gedurende hulle skoolloop=

baan verlaat het. Daar moes dus n voldoende getal standerd 6- leerlinge wees om te verseker dat gedifferensieerde ondenvys in die hoer standerds aangebied kon word. Die neiging was eg=

ter om langer op skool te bly en volgens twee reekse getal1e geneem oor die jare 1945-1954 en 1954-1963 respektiewe1ik, is bereken dat die leerlinge wat nie hulle skoolloopbaan voor standerd 10 beeindig het nie meer as verdubbel het oor een de=

kade (vg1. tabe1 6.3).

Vo1gens die gegewens in tabel 6.3 was daar van die 828 stan=

derd 1-leer1inge in 1945 slegs 149 in standerd 10 in 1954.

Van die 1 115 standerd 1-leerlinge van 1954 was daar 407 leer=

linge in 1963 in standerd 10. Persentasiegewys is die volge=

houe skoolbywoning 18 en 36,5 persent onderskeidelik vir die twee tydperke.

30) SOUTH \·JEST AFRICA (Administration).

tion Commission 1958, pp. 118-120.

31) Ibid., pp. 120-128.

32) ' pp. 128-132.

297

(12)

'!'ABEL (). 3

DJE NEJGlNG VAN BLt\tlKE LEEIU.lNG!~ OH LANGEH OP SKOOL 'l'E; BLY - 1945-1954 EN 1954-1963 33)

<laar Standen]

woning

l'ltl5 J 828 100

194fj 2 '173 93

1947 3 796 96

194B 4 718 86,7

J 949 5 711 85,9

1950 6 622 75

19~>1 7 414 50

l 'J'>2 !3 327 39,5

1953 9 169 20

1954 10 149 18

rr'\vc~edt.."'!: reeks get.nll•~ 1954-19(,3

1954 1 1 115 100

J955 2 116 100+

1956 3 260 100+

1957 4 147 100+

1958 5 130 100+

1959 6 0?.4 92

1960 7 917 82

19Gl 8 762 68

196'2 9 47] 42

1963 10 40'/ 36,5

Die groot:ste verlies ddll leerlinge het p1aasgevind na stan=

derd 8 VJaacna bykans die he1fte nh1 lwlle skoolloopbaan voort=

qesil het nLe.

33) van Onden~ys.

298

(13)

Die Kommissie se aanbevelings in:sake die stigting.van nuwe skole was vanwei die hoi persentasie skoolverlaters daarop gemik om slegs b klein getal sekondire skole, wat oor alle fasiliteite beskik, daar te stel. Sulke sekondire skole sou b grater leer=

linginskrywing ha. Die groot aantal leerlinge by b skool sou dit moontlik maak dat, met inagneming van die drie taalgroepe asook gedifferensieerde onderwys, die groepe leerlinge nie te klein gemaak word nie. 34) Hierdie beleid was nog steeds in 1975 gevolg.

6. 2. 3 Blanke ldnders se skoolbywoning in die praktyk

In 1920 was die totale Blanke bevolking ongeveer 19 700, en van die moontlike skoolbevolking was daar slegs sowat 22 persent in die skoal. 351

Twee jaar nadat skoolplig ingestel is, naamlik in 1923, het die Administrateur aangedui dat daar nag tussen

1 ' . d . k 1 b . 36 )

l 600 en l 700 leer ~nge was wa t n~e ~e s o e esoek het n~e.

Teen 1928 het die syfer gedaal tot 700 leerlinge. Die rede waarorn die leerlinge nie die skole besoek het nie, was orndat daar geen koshuis- of vervoergeriewe vir die leerlinge was nie. 37) Ongeveer 682 skoo1p1igtige leerlinge het in 1932 nog nie die skole bygewoon nie. In daardie jaar was daar 4 300 leerlinge in die verskillende skole. 381

In 1936 was daar slegs 263 kinders van skoolgaande ouderdorn wat nie ·n skool by=

34) SOUTH WEST AFRICA (Administration).

pp. 128-13?..

35) ). Vers1ag van die Kommissie van

Ondersoek na aange1eenthede van Suidwes-Afrika 1962-1963, p. 222.

36) SUIDWES-AF'RlKA (Adrninistrasie).

p. 32.

37)

38) Ibid., p. 411.

A memorandum pp. 53-54.

299

(14)

gewoon het nie. llierdie <JeLal wos gelykstaande aan 4,4 persent van die 5 9H6 kinder:> van skoolgaande ouderdom van daardie

39)

Sedert 1936 was daar 'n geluidd<'llde skoo1bywoni1HJ van hoi~r as 95 pc;rsent. Die hoe skoo.l bywoningsyfer kan toegeskryf wm:·d aan die feit dat h groot persentasie leerlinge kosgangers was. 40)

ln 1948 hel die Direkteur van Onderwys berig dat alle Blanke l eerl.i 11<1e (behalwe diegene \vat op grond van mediese redes die

41 ) skool nie kon bywoon nie) die skole bygewoon bet.

On h duideliker beeld van die vermeerdering van leerlinggetalle oor die tydperk 1920-19'15 t.b kry, \vord statistiese gegewens in tabel 6,4 verstrek.

Die Loename in die .leerlingtalle in t21bel 6.4 word voorgestel in grafiek 6.1. Volgens grafiek 6.1 was daar 'n reelmatige leer=

linqtalvermeerder.ing, behalwe vir die twee dekades 1925-1945 toe daar ·n afplatting was. D.ie rede vir die afplatting kan tt:

wyLe wees aan die despressietydperk in die vroe~re dertigerjare en die Tweede \vereldoorlog (1939-1945). Oor die hele tydperk

(1920-1975) was daar n gemjddelde sLyging van net meer as 400 leerlinge per jaar. Die laayste gemiddelde styging was gedu=

rande die l.ydperk 1935-1945 met 130 Ieerlinge per jaar en die hoogste gemiddelde was qedurende d.ie dekade 1955-1965 met 905 leerlinge per jaar. In 1974 was daar h daling van 226 leer=

39) Tbir~., p. 2~J8,

40) Ibid., p. 259.

41) SUTD\,.F;S-APRI KA ( Adtni nistrasie) .

300

Departement van Ondenvys.

p. 6.

(15)

'l'ABEL 6.4

BLANKE LEERLINGE IN SKOLE, DIE ONDERWYSER- J,gERL I NGVERHOllDING DIE AAN'l'AL LEERLINGE PER SKOOL 1920-1975 42)

Jaar Aantal Leerlin2e 12er leerlin9:e onderw~ser

1920 975 17,7 42,4

1925 3 450 19,6 53,1

1930 5 53i 19,2 43,9

1935 5 545 20,5 45,5

1940 6 317 24,1 87,7

1945 6 841 23,6 100,6

1950 8 865 25,4 134,3

1955 12 088 25,8 170,3

1960 16 257 24,4 258,0

1962 17 442 23,3 249,2

1965 19 140

1966 19 893 20,3 258,3

1973 23 155

1974 22 929

1975 23 167 18,2 2271 1 *

* Die 227,1 1eerlinge per skool in 1975 s1uit ook die leer=

linge in die kleutersko1e en privaatsko1e in

linge na 22 929. 43

) Die rede vir die daling kan toegeskryf word aan die politieke klimaat van Suid\.;es-Afrika. ~~ Groot aantal Suidwesters het hulle sedert 1974 in die Republiek van

EN

Suid-Afrika kom vestig en bulle kinders in Suid-Afrika in skole ingeskryf. Die 23 167 1eerlinge wat in 1975 in die skole in 42) SUID-AFRIKA (Repub1iek). Verslag van die Kommissie van

Ondersoek na aangeleenthede van Suidwes-Afrika 1962-1963, p. 22?..

Vgl. ook SOU'I'H AFRICA (Republic). Department of Foreign Affairs. South West Africa survey 1967, p. 114 en SUIDWES- AFHIKA (Administrasie). Departement van Onderwys. .1aar=

verslae van die Direkteur 1920-1975.

43) SUIDWES-AFRIKA (Administrasie). Departement van Onderwys.

p. 17.

301

(16)

Gl<M'I E!< 6.1

CRAF'IESE VOORS'l'ELL HIG VAN Dl 1': !>'l'YGING VAN BLANKE LEEHLING=

'I'ALLE 1920-·1975 ·1I .., 12 3 ~ t··-... 167

mrrr5!ll T ' II :[I !I I I I

11'20 000

lR !IIi. I ,11 I If 140

: ' I I II! I I

§ 1'11 '"Ill 11' I I 111 1 ' I i

~ \2 500 1 1 1 111, 12 088

~ I I Ill 1 ! II J1

1

i 1 . . . . . . . . !1]-rj

;:; 1 0 000 I I I

ttl ' I i r I j

~ I Jo I !1,!111 I~ II II I

~@ J~~ 1 \)1!1111 I' lt t~}~5

}l-.r'·l!JJHJ~~ II .... ~ 'T r' I 1. frl.

JLJJ .JJ UlL n _l 1 i 1 , ,I

1925 ]935 1945 1955 1965 1975

,J a a r')c ta 11 e 302

(17)

Suidwes-Afrika was, kan soos volg geklassifiseer word (tabel 6.5).

TABEL 6.5

VERMEERDERING EN INDELING VAN BLANKE LEERLINGE VOLGENS SKOLE 1963 EN 1975 44

)

Skoolsoort

Staatskole

Sekonder 4 332 7 395

Spesiale 809

Primer 11 624 12 708

Totaal 15 956 20 912

Sekonder 525 826

Primer 1 640 1 429 45)

Totaal 2 165 2 255

Groottotaal 18 121 23 167

Die groottotaal leerlinge vir 1963 (18 121) is gelyk aan 95,9 persent van alle moontlike skoolgaande !cinders van daardie

jaar. In 1975 was alle moontlike skoolgaande kinders in die skool. Waar daar in 1922 slegs 4,2 persent van die skoolgaande leerlinge in die sekond€re skole was, was die persentasie vir 1960 22,5 persent, vi.r 1963 26,8 persent en vir 1975 35,49 per=

sent. 46)

44) Ibid., 1963 en 1975.

45) Hierdie geta1 sluit ook kleuters in.

46) VANWYK, ~~., pp. 157-158; SUID-AFRlKA (Republiek).

Verslag van die Kommissie van Ondersoek na aangeleenthede van Snidlves,-Afrika 1962-1963, pp. 222 en 224; SOUTH AFRI"' CA (Republic). Department of Foreign Affairs. South West p. 114; en SUIDWES-AFRIKA (Administra=

van Onderwys. Jaarverslae van die Di=

(18)

6.3 SKOOLBYWONING OEUR SWARTES 6.3.1

Daar kan aanvadr word dat euige leerpligwetgewing by die Swart bevolkingsgroepe in Suidwese"Afrika moeilik meto=ens ingestel kon word omdat dil 'u Westerse onderwysreel1ng is wat stry<.Hg skyn te wees met die S\vartes se tradisionele en volkseie reeling dat die kinders byvood)eeld hulle ouers te alle tye behulpsaam moet wees.

Die Swart volke het egter mettertyd begin besef dat die tradi=

sionele i ni sias ie- of stcunskole ni e meer a an die verei stes van die tyd voldoen nie. Daar is dan ook tekens dat die Swartes die skoolondenvys van die vJest<"rl inge (Blankes) in 'n toenemende mate begin aanvaar en navolg bet. Die skoolbywoning by die Swart bevolkillgsgroepe in Suidwes-Afrika voor 1975 word vervol=

gens onder die loep geneem.

6.3.2 Skoolbywoning van Swartes voor 195<:1

•rydens en voor die Dui tst: bewind was daar geen georganiseerde onderwys vir Swartes deur die sendelinge of van regeringswee nie. Die Duitse regeriny was ook nie om in te meng in die onderwysaktiwiteile van die sendelinge nie. Die einde van die Duitse bewind (1915) het n nuwe era vir die Swart bevol=

kingsgroepe van Suidwes-Afrika ingelui. Die land is as 'n soge=

na.:uude "C-Mandaat" in die sorg van die destydse Unie van Suid- Atrika qep)das, (.;!i\ dodr is van die Mandaatowerheid ver\vag om

onder meer ook die onderwys van die Swartes te ontwikke1.

ln die Ondenvysproklamasies van 1921 en 1926 is daar nie wet=

like bepalinys ten opsigte van skoolplig vir die Swartes neer=

geli nie. Oaar is in Onderwysproklamasie 55 van 1921 sleys be=

paal dat ·n kind reeds sewe jaar oud mo,;s 1~ees voordat hy in die

304

(19)

skoal toegelaat kon word. Indien daar nie bewysstukke oar die ouderdom van 'n kind bestaan het nie, moes die ouer se woord aangaande die kind se ouderdom aanvaar word. Indien die ouer nie geweet het wat die kind se ouderdom was'nie, moes die onder=

wyser die ouderdom skat. 47 )

Van al die Swart volke van Suidwes-Afrika het die Herero's aan=

vanklik die minste belang gestel in georganiseerde skoolonder=

wys. Hulle het nie ten valle gebruik gemaak van die onderwys=

geleenthede wat vir hulle daargestel is nie orndat die meeste Herero-ouers nie die waarde van voortgesette onderwys besef het nie. llererokinders is oak na willekeur uit die skole gehou.

Volgens die onderstaande statistiese gegewens hlyk dit dat die Herero's, in teenstelling met die Namas, min waarde aan skoal=

onderwys geheg het (tabel 6.6).

'fABEL 6.6

DIE GETALLE HERF:RO- EN NAMAKINDERS IN SKOLE 1924-1929 48 )

,Jaar Leer1inggetalle

llerero's Namas

1924 303 1 759

1925 281 2 014

1926 263 2 287

1927 306 3 517

1928 344 2 802

1929 366 3 185

Vo1gens die statistiese gegewens in tabel 6.6 was daar slegs ~~

47) SUIDWES-AFRIKA (Administrasie). Onderwijs Proklamatie 55 van 1921, art. 108.

48) SUIDWES-AFRIKA (Administrasie). Verslag van die Kommissie van Ondersoek na Nie-Blanke onderwys in Suidwes-Afrika, dl. I, p. 48.

305

(20)

20,79 p·~rsent· toendme in di<o 'Jt?lal IIE>rerokinders teenoor ·n Bl,ll6 perc;ent toename by di'" fJctmcJkin<.h,rs vir dieseJfde tyd=

perk. 49)

Om die ll<:rGro's te oon·eed om llllll<' kinders na die skole te stuur, hel die Admlnistrasie va11 Suidwes-Afrika later regering=

,,l;c;.l~" in die !l"reL·on:sc;rvate h•.-yin oprig. Die k:urrikulums en sil L;busse wat in die skole vir Swartes in Kaapland in gebruik was, is in h.ierdie regedngokule g<?bJ:uik. SO) Die Herero-ouers was ontevrede oor die voertau.1 wat in die skole vir Hererokin=

ders gebruik is, en ooJ.: omdat ondeJ:r:ig in die skole gegee is toL by stamlerd 2 .in plaos van t.ot by :;;tanderd 4. Om die Here=

ro-ou"rs tevred<? te ste.1 het die Direkt.eur beslnit om sekere toegewings te maak ten upsigte van die Hereroskool op Windhoek.

flierna het diE~ llen~ro's bulle kindcrs in groter getalle na die 51 )

skole gestuur.

In 1946 is daar deur die Minister van Inligting van die destyd~

se Unie van Suid-Afrikd soos vol9 g<;rapporteer:

strolion has had some diffictllty ln getting many of the Natives in the Heserves to accepL education at all and in one of the Reserves Natives unanimously rE;fused to accept a school. 'rhe policy of the Administration has been not to force Native edu;

cation but to guide i t along natural lines designed to bring out the best qualitjes chspldyed by the Natives themselves and to build on the founcl<1tJon of their best_ and soundest tradi"' ti()f)~~ ~ H ~)2)

49) rbi<! ••

50) 51 )

52) SOIJ'l'H AFRICA (Uilion). Deportment of Information. South 'l'he h .i story

306

(21)

In 1947 is daar in n publikasie van die regering van Suid-Afri=

ka die volgende aangeteken met betrekking tot die Swartes van Suidwes-Afrika se skoolbywoning: '"l'he attendance figures for the schools provided for non-Europeans continue to be unsatis=

factory. Obviously many of the older people do not yet appre=

ciate the vital necessity of having their children educated and in the case of the Herero's, parental control is weak." 531 6.3.3 Vermeerderin9 in leerlingtalle 1958-1975

Daar was n merkwaard1ge toename in die getaJ leerlinge na die ondersoeke en voorstelle van die Kommissies var1 1958 en 1962.

Gedurende 1962 was daar nog 54 persent van die kinders van skoolgaande ouderdom wat nie die skool bygewoon het nie. Dit beteken egter nie noodwendig dat die kinders wat nie in 1962 in die skool was nie, nog nooit die skool bygewoon het nie. n Groot deel van die 54 persent kon alreeds vroeer vir een of twee jaar in die skool gewees het,maar het nie langer die skool bygewoon nie alhoewel hulle nog van skoolgaande ouderdom viaS.

nie behoefte om wel ·n skool by te 1~oon het nie ontureek nie.

Die probleem was egter om die waarde van voortgesette onderwys tuis te bring. Volgens die getalle in tabelle 6.7 en 6.9 was 83,79 persent van die leerlinge van die suidelike sektor en 91,12 persent van die leerlinge van die noordelike sektor in 1963 in die eerste vier skoolstanderds.

Die aantal leerlinge van die suidelike sektor wat skole in 1963 bygewoon het, word in tabel 6.7 volgens stanc!erds en persenta=

53) SOU'rH AFRICA (Union) Report by the Government of the Union of South Africa on the administration of South West Africa, p. 28.

307

(22)

,sies per standenl ad!HJdlu.i.

'!'liBEL 6.7

S\-JAH'l' SKOOLGAANDE LEI•:RL 1 Nr;J·, VOI.(;L'N~; S'I'ANDERDS IN l)[ E SUI DEL IKE SEK'l'OR l96J 54)

per slanderd

Snb. f, 4 ~~97 25,76

o)u b. B 4 972 29,Bl

St. 2 'J89 17, 9]

St. 2 '119 10, 31

St. 3 165 6,99

St. 4 656 3' 93

St. ( . ) 459 2,75

St. 6 ~~82 1,69

St. 7 7') 0,47

St. 8 20 0,12

st. 9 4 0,02

St. 10 3 0,02

1 nrlustri ele

kla!~Sf~ Jt) 0,22

- - - -

'J'ot a ill 16 6'/9 100,00

In Label 6.!:l word die l.eerlingtalle van tabel 6.7 verdeel vol

gens r1ie onder:skeie Htnic•se volks<]roepe.

In tabtc·l 6.9 vJord die qeqewenn ten opsigte van die aantal leer=- lin<Jf~ en hulle verspreidi!HJ vnl9ens standerds in die noordelike sektor verstrek.

54)· SUID\'IES-Al<'RJKA (AcJl!linistrasie). Departement van Onderwys.

30<.!

Jadrver.slog van die Din"ktem: 1963, pp. 27-29. 'n Bykornen=

de! 135 leerlill<.Je vnt imJtcskryf is in ondenvysersopleiding=

skolr= is nie by hienjje; tabel inyesluit:. nie vandaar die versk i 1 m<~t die t uldcJ l 'ldll Lii!Jel 6. 8).

(23)

TABEL 6.8

VERDELING VAN S\'JAR'r SKOOLGAANDE LEERLINGE VOLGENS E'I'N I ESE GROEPE IN DIE SUIDELIKE SEKTOR 1963 551

Geta1 1eer1inge Volks9_roee Persenlasie van die aanta1 1eerlin9_e

5 648 13ergdamaras 34

3 840 Namas 23

3 725 Herero's 22

1 680 Ovambo's 10

1 871 Ander 56) 11

'rABEL 6.9

total2

VERDELING VAN SWAR'r SKOOLGAANDE LEERLINGE VOLGENS S'T'ANDERDS IN DIE NOORDELIKE SEKTOR 1963 571

Jaark1asse Getal 1eer1in2e Persentas i~e leer1in2e 12er eer standerd standerd

Sub. A 15 232 46,93

Sub. B 6 895 21,24

St. 1 4 653 14.34

St. 2 2 795 8,61

St. 3 1 445 4,45

St. 4 745 2,30

St. 5 389 1,20

St. 6 201 O,q2

Vorm I 63 0,]9

Vorm I I 13 0,04

Vorm III 17 0,05

Vorm IV 10 0,03

'fotaa1 32 458 100,00

55) Loc. c j t.

56) Die groep "ander" s1uit in "475 Botswanas, 228 13oesmans en et1ike honderde Kleurlinge wat die sko1e van Swartes be=

soek". Loc. cit.

57) SUIDI'IES-AFRIKA (Adrninistrasie). Departement van Onderwys.

Jaarverslag van die Direkteur 1963, pp. 27-29.

309

(24)

In Llie volC)ellde tc~bct (h.lO) word aan<Jedui hoeveel leerlincj(' ttil dle verskilleurle Swar·t voJksqroepe van di<~ noordelike sek~

tor ill die skole in 1963 ingeskryf is. (Die verskiJ in rlie to=

tale van tabella 6.9 en f,.[() verteemvoordig '/5 underwysstuden=

l f;. )

Tl',llEL 6. I 0

LEI·:!U,ItiGVI':J<SPHETIJING VULGEI\J~; DIE VEHSKILLENDE VOLKSGEBIEDE TN DII:; NOOIWELIKE SEK'I'OH 1'J63 5

H)

G\.:bie<J

----

Ovdlnholand Okava!lgo Kaokoveld

2B 548 3 ll57 128 32 :,n

Persentasie van die totale aantal leerlinge

8'1' 75 ll,B6 0,39 100,00

Die geqewens in Labelle 6. 7 eu 6.8 moet in verb<tnd gebring word met die veranderde onderwyspatroon wat ingetree het na die ver=

slae van die Kornmissies van Ondersoek van 1958 en 1962. Vol=

<)EHtS die voorstcd le van die gemelde Ko111rnissies is die sending=

genoolskappe versoek om l11tl le skolo aan die staat oor te dra op sekere voorwaardes (vq1. 5.2.3.2.3}. Die skole sou dan bekend staan as gemeen:akapskol c ·~aarin die ouers h seg<Jenskap deur r:1iddel van skoolkornite<~s kon h£L

lndien die gela11e .in Lubelle b.7 en 6.9 verge1yk word, blyk di l dot ddar by kilns t1·1ee keer lll<',er skoolgaande leerl inge in die noordelike as in die suicl,;Jike seklor was. Die persentasie

lef!r-linge uil die tolale c>cH!ldl leerlinge wat die skole gedu=

rende die een>te vj(,r d;ool jare bygowoon het, was 91,12 pers(;nt

')8) ' p. n.

no

(25)

vi~ die noo~delike sektor teenoor 83,79 persent vir die suide=

like sektor. Daar was slegs 8,57 persent van die totale aantal leerlinge in die noordelike sektor en slegs 16,36 persent van die totale aantal leerlinge vRn die suidelike sektor in stan=

derds 3 tot 6. Sl egs 0, .31 per sent van die noordel ike sektor s<?

totale leerlingtal was in die laaste vier skool]are (sts. 7 tot 10) nag op skool teenoor 0,85 persent van die leerlinge van die suidelike sektor. Die gr:ootste persentasi e skoal verlating het.

plaasgevind gedurende of net na die twee sub-stilnderds in alhei die sektore. Daar was dus ·n algemene gebrek aan volqehoue skoolbywoning in albei die sektore.

vlanneer die getalle van tabelle 6.8 en 6.10 ontleed \von!, blyk dit dat die Ovamboleerlinge meer in getal was as al die ander bevolkingsgroepe saam, naarnlik 61,3 persent. Die Damaras het slegs 11,5 persent van die totale skoolbevolking uitqemaak teen=

oar die Okavango's en die Namas se 7,8 per:sent elk en die Here=

roleerlinge met 7,6 persent. Die oorblywende 4 persent is ge=

klassifiseer as "ander" (vgl. voetnota 56). Jn die Kaokoveld was daar tot in 1963 byna qeen skole beskikbdar r,ie \·leens die y1verspreidheid van die inwoners.

Jn tabel 6.11 kan deur die geUd leerlinginskr:ywings gesien word hoe qroot die i nvlo<~d van die i nst<;;ll i n•J VEHl <JCHneenskap=

skole was. In slegs vyf jaar nadat die idee van gemeenskapsko=

le geloods is, was daar reeds 27 095 1eerlin<Je aan hierdie sko=

le ingeskryf (meer as 83 persent van die lotale leerlinginskry=

wing). Om eli,; leerlinge te huisves was duar reeds 177 gemeen=

skapsko1e uit ·n totaal van 228 skole. Slegs 16,18 persent van die leerlinge van tabe1 6.11 was toe nog in sendingskole.

31 1

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

[r]

Daarna word die groepsfoute in behandeling geneem deur aan die groepe leerlinge wat met sekere soorte foute sukkel intensiewe onderrig in die tipe somme te

die vakansie mag drie maande per jaar nie te ho gaan nie, en biervan moet twee derde in die myne deurgebring word. Deur die Eerste Volksraad was &lt;lit saam

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Policy recommendations to mitigate the physician shortage emphasize on increasing enrolment at medical schools, improving the distribution of physicians in urban and rural areas

Die rugpyn word al hoe erger en toe hy uiteindelik by sy dokter uitkom, word daar besluit dat hy vir verdere toetse moet gaan.. Sy dokter noem vir hom die moontlikheid van kanker

SUIDWES-AFRIKA (Administrasie).. Dit was noodsaaklik dat onderwysers se akademiese opleiding en kulturele ontwikkeling &#34;so hoog rnoontlik&#34; sou wees. Onderwysers

Wat die onderrig van die tweede taal betref, is die roosteropsteller gebind aan minimum tydvereistes vir die verskillende klasse• (Kyk bespreking onder